MELKKOS

Page 1

MELKKOS 1,125 ml melk 90 g (125 ml ) sago 25 g (30 ml) botter of margarine 25 g (50 ml ) mielieblom 15 g (30) ml vlapoeier 20 gram (30 ml) volkoringmeel 3 ml sout 2 eiers (geskei) kaneelsuiker na smaak Metode • Verhit 250 ml van die melk tot warm en laat sago 30 minute daarin week • Verhit 750 ml van die melk saam met die botter in ‘n groot kastrol tot kookpunt • Meng mieliblom, vlapoeier, volkoringmeel en sout met die oorblywende 125 ml melk tot ‘n pasta en voeg by sagomengsel • Voeg by kookmelk, roer aanhoudend en kook tot dik. • Klits eiergele, meng met bietjie van die melkpap en roer dan by res in kastrol. • Klits eierwitte tot styf en vou in melkpap in. • Dien op met kaneelsuiker • Lewer ses porsies


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.