East Rand Magazine

Page 1

Die Oosrand Tydskrif FEBRUARY/FEBRUARIE 2015

Magazine

Extreme Pets competition entries Baba & Kleuter kompetisie finaliste

Beeldskone AndriĂŤtte Springs - Brakpan - Nigel - Benoni - Kemptonpark - Edenvale - Boksburg - Bedfordview - Heidelberg

www.eastrandmagazine.co.za





Andriëtte

Sedert Andrië e Norman as ‘n vars vokale vonds in 2007 aan die musiekfront begin woel het, het sy musieklie ebbers én resensente verras en beïndruk met drie puik albums met treffers soos Napoleon, Dink aan my, Vat my hoër en Dinge. Nou bied sy haar aanhangers weer vokale fluweel op haar vierde album Wat Rym Met Liefde. Dit is ‘n volwasse, kontemporêre album wat spog met talle diepsinnige nuutskeppinge deur onder andere Rudi Claase, Johan Oberholzer, Vaughan Gardiner, Emil Struwig, Helmut Meijer en haarself. Om reg aan die liedjiestyl te laat geskied, het verskeie regisseurs meegewerk: onder andere Murray Lubbe en Werner beukes. Elke liedjie hierop hét trefferpotensiaal met onmiddellike tre rag, veral gekenmerk aan mooi roman ese liefdesballades. Die ritmiese openingsnit Sewe oseane en die goedvoel-melancholiese snit Welkom in my hart is gewisse radiotreffers! Daar is ook kitaar- en perkussiegedrewe werk, onder meer Met ander woorde, Beter as die beste en Ons. Tussen die pragballades is die sni e Wat rym met liefde, Val vir jou, Ja, As een en een twee is, Asof – en, veral die klawerskone Sal jy my onthou. Andrië e se interpretasie van die tydlose juweel In Love With You fokus op haar weelderige hoër register; gepoets met uitmuntende stemwerk en ‘n swierige strykersverwerking. Dan bekoor sy ook met ‘n meevoerende innigheid, wat haar warm laer register komplimenteer en haar enig in haar klas plaas. Dan is daar ook twee bonussni e: Party dae, ‘n krag ge peinsduet met Sarel Fourie: uit die pen van Chris Chameleon, Hunter Kennedy en Fred den Hartog – met produksie deur Johnny de Ridder. Hierdie is ‘n lied wat onthou sal word as een van die krag gstes in Afrikaans! Die album word voltooi met ‘n herverwerkte (Helmut Meijer) akoes ese weergawe (met snaarwerk deur Sven Blumer) van haar reuse-treffer Napoleon, uit die pen van Steve Hofmeyr. Andrië e Norman is bloot ‘n sangeres wat die tel sangeres verdien, want sy kán en mág sing! Interresante feite... Verjaardag:17 Oktober (1986) Gebore en getoë: Brackenfell, Kaapstad Prestasies:Naaswenner, SA Idols, 2007 Talle KKNK en Skouspel optredes

BESPREKINGS

Toekennings: Vonk-Rapportprys vir die Beste Kontemporêre Album deur ‘n sangeres (2009: Diamant) Huisgenoot Tempo toekenning vir Beste Kontemporêre Album (2010: Vat my Hoër)

Diskografie: Diamant (2008) Dink aan my(2009) Vat my hoër(2011) Wat rym met liefde(2013) Musieksmaak: Rock, veral Def Leppard

Fotograaf , hare & grimering - Voorblad en artikel - Anneke Basson

Andriëtte se vierde album is weer ‘n blink toonvenster van vokale swier en vertolkstyl!

Diamant haar eerste Album en Vat my Hoër haar derde album het albei het goue status bereik en dan Wat Rym met Liefde is haar vierde Album en het reeds Pla num status bereik. Andrië e is tans besig om aan haar 5de Album te werk en hoop om dit in die tweede hel e van die jaar uit te reik.

Alice Gerber 071 604 9325 admin@andrie enorman.co.za www.andrie enorman.co.za

5


6


7




10


9


12


Dr. S E Burger (General Practitioner0

Get your

POW-WOW!

with Endermologie

Could you benefit from LPG? Would any of these statements apply to you? Then LPG IS for YOU! Despite weight loss diets, cannot seem to get rid of "saddlebag thighs", "banana bulges", fat deposits riddled with cellulite dimples... and basically any figure defect out there. You are thin and practice a healthy lifestyle, yet suffer from cellulite dimples, fat deposits or flabby skin. Despite using cosmetics, can't remove thick, orange peel skin. Would like rapid, risk-free and painless results - without undergoing surgery. Have experienced the major hormonal fluctuations of puberty, pregnancy, or menopause which have ended in dramatic figure changes. You have been able to stay thin over the years, but have not been able to avoid the sagging, thinning skin of advancing age. You understand that it's necessary to reactivate the cells responsible for youthful skin and weight loss (i.e. fibroblasts and adipocytes) and therefore include LPG MÉCANO-STIMULATION* in their anti-aging beauty routine.

R2900 12 sessions (3 Lipo laser & 3 Fir sauna) Instant results guaranteed!

We also offer non-invasive treatments, permanent hair removal, slimming and we track slimming progress with state-of-the-art inbody scans.

011 396 1507

190 Monument Road, Glen Marais, Kempton Park info@medicalbeautyboutique.co.za

www.medicalbeautyboutique.co.za





0 - 1 year

Alexander

es

Simone

Our

tri n e p to Lian

Liam Hailey Leane

Amore

Taylor Damion

Larusche

Callen Tiffany

Keein

Azaylia Alexis

& Liah Lee

18

1-

2

ye

ar

Zaylee


3 - 4 years&5 - 6 years es

Our

Lanru

ri t n e top

Quhara

Mbali Leela

Jaun-Dane Nikayla

Hanro

Ayesha

Benique

Shardone’

Hayley

Johannes

Mikayla

Joshua Denise

Kayla

Support them on

Caden

Dandre

Roxanne

East Rand Magazine


19




Foto - Johnny van Excel-ART Photography

Tussen ons... Al glo net een persoon in jou kan jy die wêreld versit.

Een Sondagmiddag het ek en my sussies al laggend die verskille tussen vandag se skool met vroeër vergelyk. Skole bied deesdae 'n groter verskeidenheid van ak witeite aan die leerlinge, waarvan visvang die nuutste byvoeging is. In my dae, nie dat die vreeslik lank terug was nie, was daar maar net die gewone, netbal, revue, atle ek ensomeer. Dit was basies die keuses. Myne was natuurlik revue. Vandat ek kon onthou was ek eintlik 'n baie skaam kind en ek skryf dit toe aan 'n moeilike eerste jaar op skool. Ek was 'n baie siek kind en was meer in die hospitaal as in die klas. Wanneer ek wel in die klas was, was ek die "dom" een omdat ek nie alles verstaan het nie. Ek het die onderwyser irriteer, omdat ek altyd vir 'n tweede verduideliking gevra het. Al glo net een persoon in jou kan jy die wêreld versit. Wonder bo wonder was ek na graad twee bevorder, al was Moenie mense veroordeel nie, jy weet nie waardeer daardie my grondslag nie voltooi nie. Ek kon nie spel of lees nie, om nie eers van somme maak te praat nie. Na 'n paar toetse het persoon gaan nie of waar hy vandaan kom nie. Toe my sussie in matriek was het ons pa selfmoord gepleeg. Ons pa die skool en my ouers besluit om my in 'n "hulp-klas" te sit, was 'n alkoholis en dit was nie maklik om altyd goed op net sodat ek die genoegsame aandag kon kry om saam met skool te doen nie. Mense se denkwyse verander en jy het my ouderdomsgroep te kon presteer. Die "judgement" was nie net skoolwerk op jou brein nie. As mense net bietjie oordonderend en ek het net meer skaam en terug getrokke meer empa e vir mekaar kan wys, sal als beter raak. geraak. Ek het vinnig op gevang en toe in graad drie saam al my oorspronklike klasmaats normaal skool gegaan. 'n Baie spesiale dank aan onderwysers wat my lewe My selfvertroue was steeds baie laag, al het ek die werk verstaan. In graad vyf het ons 'n nuwe hoof gekry en sy vrou was ook 'n onderwyseres. Die spesiale vrou het iets in my gesien wat niemand anders raak gesien het nie. Dit was daar waar sy my deel gemaak het van die skool se revue. Sy het my voor in die klas laat hard op lees en dit was een van my grootste vrese. Sy het my ook in die voorste ry laat dans in die revue en boonop 'n solo laat sing. So het ek jaar na jaar verbeter in wie ek eintlik diep binne is. Dit was tyd vir hoërskool en ek moes sterk staan al was ek vrek bang. Ek het gou geleer dat die nuwe wêreld ook nie maklik is nie. My sel eeld was weer eens verple er….. Hoekom? Daar is onderwysers wat kinders volgens toetspunte in 'n klas rangskik. Dis dalk vir hulle om te sien wie sukkel en wie nie of miskien "you have to be crule to be kind" tak ek, maar dit het beslis nie vir my gewerk nie, want dit het my aan die teleurgestelde gesigte in graad een herhinder. Ek is nie wiskundig aangelê nie en het altyd my bes probeer, maar as kinders volgens punte in 'n klas geplaas word en almal weet jy kan dalk nie die vak baas raak nie en jy word daarop uit gewys, voel jy verkleinerend, skaam, bang en dom. Dan was daar weer dae waar jou swak punt hardop in die klas gelees was en hoe lag jou maats nie dan nie? Daar was onderwysers wat vir my gesê het, ek is nie goed genoeg om eendag 'n aktrise te wees nie en dat ek dit nie sal maak nie. Ek voel baie sterk oor die feit dat onderwysers 'n vreeslike groot rol en impak in jou lewe speel. Dis menslik om dalk meer van een kind te hou as die ander, maar moet nie n kind openlik voor ander voortrek nie. Hoeveel keer word ons nie veroordeel oor wie en wat ons is nie? Ek is nie meer die mens wat ek 17 jaar terug was nie. Ons almal gaan deur donker tye maar ons kan nie opgee nie. Dit is nie maklik nie, maar dit is doenbaar.

verander het.Wilna Kalp en Tessa Grobler

Geskryf deur

Carien Botha


18


19


26


Furniture fac tory showroom

d i n i n g , b e d r o om , l i v i n g r o om , o f f ic e , o u t d o o r , u p ho l s t e ry, b l i n d s & w i n d ow d e sig n

Counter FURNISHERS Point 160 Wright Rd, Nuffield , Springs T: 011 363 - 2503 / 0784 • enquiries@counterpointfurnishers.com

Find us on Facebook!


28


29


Some of our entries for the Extreme Pets competition Milezandi and Wollie Franco and Sussa

Shani and Princess Nirvanna

Pano and Snowy




33


34


35


36

0740258389 Elpee / 0722185787 Faith E-mail - elpee@lpjrooďŹ ng.co.za



APRIL

AFRISAAM FEES 13 Junie in Springs. Kaartjies sal beskikbaar wees vanaf 7 April. Beperkte hoeveelheid beskikbaar, so maak gou! afrisaamfees@gmail.com of skakel 076 928 6921. R150 vir volwassenes en Hoërskool kinders R100 vir Laerskool kinders GRATIS! Kos en drinkgoed sal te koop wees.

Cinderella Ella (Lily James), a daughter of a merchant who remarries

Send your event to: info@eastrandmagazine.co.za www.eastrandmagaziine.co.za

following the death of his wife, is eager to support her father as she welcomes her new stepmother (Cate Blanchett) and her daughters Anastasia (Holliday Grainger) and Drisella (Sophie McShera) into their house. But, when Ella's father unexpectedly passes away, she finds herself at the mercy of a cruel new family. One day, Ella meets a stranger in the woods. Unaware that he is a prince, Ella finally feels she has met a kindred soul. When the Palace sends out an open invitation for all maidens to attend a ball, Ella realizes it's her chance to once again see the charming Kit (Richard Madden). However, her stepmother forbids her to attend. But a kind beggar woman steps forward and changes Cinderella's life forever. Release date : 2 April 2015


BMW X6

www.bmw.co.za

Sheer Driving Pleasure



Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.