Rekord - Nigel & Heidelberg

Page 1

Opening 24 Sept. 17:00 Marli Mulder 20:00 Juan Boucher Geen Besprekings

50 Springs Road ,Nigel

dirkie@picanha.co.za

30 August 2016

VOL 12 NO 16

011 814 7104

VIEW ONLINE @ www.rekord.org.za

Egskeidingsy fer Suid-Afrika se egskeidingsyfer is die hoogste ooit. Volgens data wat deur Statistiek SA vrygestel is, het ons land se egskeidingsyfer sedert 2012 met bykans 5% verhoog, terwyl die hoeveelheid troues afgeneem het. Dié verslag, getiteld Marriages and Divorces 2014, is in Februarie vanjaar bekendgestel. Dis gebaseer op die 21 998 voltooide skeidokumente wat Statistiek SA teen die einde van September 2014 ontvang en verwerk het. Die hoeveelheid egskeidings (21 998) dui op ’n toename van 1 018 (4,9%) egskeidings van die 20 980 sake wat in 2011 verwerk is. Hierdie hoë egskeidingsyfer is rede tot kommer aangesien egskeiding ’n dramatiese uitwerking op die samelewing het. Die data het bevind dat meer as die helfte van alle egskeidings plaasvind tussen paartjies met kinders onder die ouderdom van 18 en dat die meeste geskeide pare vir sowat vyf tot nege jaar getroud was. Die gemiddelde ouderdom vir mans en vroue wat skei, is onderskeidelik 43 vir mans en 40 vir vroue. Sowat 80% van egskeidings is onder eerste huwelike. “Dit is dikwels die moeilike fase in ’n huwelik, waartydens groot veranderinge gebeur en paartjies met heelwat aanpassings gekonfronteer word.

Die spanning waaronder ’n paartjie in dié tyd verkeer, het selfs buite-egtelike verhoudings tot gevolg,” vertel Liezel van der Merwe, besturende redakteur van INTIEM-tydskrif en stigter van SA Huweliksweek. “Dit is gedurende dié tyd wanneer ’n paartjie besluit om deur te druk of om te skei.” Ander oorsake sluit dikwels in onrealistiese verwagtinge, kommunikasieprobleme en finansiële druk. Een van die redes vir die afname in huwelike is waarskynlik die toenemende gewildheid van saambly-verhoudings, asook mense se vrees vir die hoë egskeidingsyfer. “Gedurende SA Huweliksweek wil ons paartjies inspireer om vas te byt en deur hul probleme te werk,” sê Elanie Bell, koördineerder van SA Huweliksweek. “Daar is wel gevalle waarin egskeiding onvermydelik is, maar paartjies moet dit altyd beskou as die heel laaste uitweg. Soveel stappe kan geneem word voor ’n huwelik daardie punt bereik.” SA Huweliksweek is vanaf 1-7 September en ’n veldtog om Suid-Afrika weereens te herinner aan die heiligheid en belangrikheid van die huwelik as instelling. Neem deel hieraan en besoek sahuweliksweek.co.za vir meer inligting.

ELCO STEEL DEALERS TEL: 011 362-1551/2 FAKS: 011 815-3427 Cnr. Ermelo & Dagbreek Rds, Largo, SPRINGS Prices valid while stocks last / incl vat / E&OE PURLINES 6MT 9.1MT 75X50X20X2 R307.74 R370.01

F/BAR 6MT

ANGLES 6MT

20X3 20X5 25X3 25X5 30X3 30X5 40X5 40X3 50X3 50X5

25X25X2 R 68.88 25X25X3 R 92.46 25X25X5 R 149.82 30X30X3 R 110.52 30X30X5 R 184.62 40X40X2 R 106.14 40X40X2.5 R114.54 40X40X3 R 137.76 40X40X5 R 249.00 50X50X4 R 241.86 50X50X5 R 278.28 60X60X6 R 474.48

R 43.86 R 59.04 R 57.30 R 67.74 R 69.06 R 98.22 R129.42 R 92.46 R109.62 R159.12

SQBAR 6MT 8MM 10MM 12MM

N/S R62.16 R85.02

R/BAR 6MT 6MM 8MM 10MM 12MM 16MM 20MM

R17.16 R27.96 R45.00 R59.40 R107.04 R204.36

WIND/SECT RT6 RT13 RF7 RFX7 RF4B

R68.04 R82.20 R86.40 R91.92 R226.08

EXP/METAL

NIGEL

SPRINGS

6320C R178.44 6320D R213.18 WHEEL KIT SETS 60MM R109.38 80MM R143.31

016 349 2629

011 739 5805

011 811 2094

All hours cell :

All hours cell :

CHANNEL

HEIDELBERG

076 053 4325 H/V Meyer

&

076 301 0832

Marshall strCnr kerk & Heidelberg Ave

batterycentre@lantic.net

All hours cell :

082 890 0564 116 4th Avenue , Geduld

batterycentrenigel@lantic.net batterycentresprings@lantic.net

PHONE IN FOR A SPECIAL CASH PRICE

SHEETS/PLATES EA 2450X1225X1.6 2450X1225X2 2450X1225X2.5 2450x1225x3 2450x1225x4 2500x1200x5 2500x1200x6

R486.56 R599.07 R701.10 R811.02 R1117.14 R1528.84 R1900.00

PALISADES PALISADE PANELS 600mm High R333.00 900mm High R411.00 1.0mt High R436.00 1.2mt High R488.00 1.5mt High R560.00 1.8mt High R644.00 2.0mt High R699.00 2.4mt High R799.00 LOOSE PALES 600mm R14.69 900mm R19.98 1.0mt R21.75 1.2mt R26.11 1.5mt R32.63 1.8mt R39.15 2.0mt R43.50 2.4mt R52.11

76X38(6.70kg/mt) R 527.34 100X50(10.73kg/m)R1027.02 152X76 R1725.18 178X54 R1373.28

RECT. TUBE 1.6MM 25X12 38X20 38X25 50X25 50X38 76X25 76X38 76X50 100X50

SQ. TUBE 20X20 25X25 32X32 38X38 50X50 76X76 100X100

PIPE 19MM 25MM 32MM 38MM 42MM 50MM 76MM 100MM

R108.78 R125.22 R145.02 R154.98 R214.98 R239.10 R235.02 R309.96 R379.56

2.0MM R111.24 R159.96 R180.00 R229.02 R280.02 R302.52 R353.04 R378.30 R450.00

1.6MM R2.0MM R80.04 R82.02 R133.98 R154.98 R214.98 R340.02

1.6MM R69.96 R80.04 R125.28 R150.42 R163.02 R199.98 R300.96

LIP CHANNEL 6MT

R99.78 R136.20 R182.28 R219.00 R290.04 R449.58 R585.00

2.0MM R86.58 R100.02 R175.50 R188.10 R200.70 R250.80 R376.26 R536.28

9.1MT

75X50X20X2 R224.94 R370.01 100X50X20X2 R257.52 R392.50 125X50X20X2 R306.96 R467.86 150X50X20X2 R301.74 R459.91 175X50X20X2 R312.54 R476.37 200X50X20X2 R323.34 R495.88 DURA CONDO ACDC Welding Rods 5kg 2.5mm 2yr warranty, 2x remotes, 4mt rack & battery free R3023.28 R110.00

ROOF SHEETING I.B.R 0.4MM CQ R55.96 I.B.R/CORR. 0.5MM R64.50 I.B.R/CORR. 0.6MM R84.02 CORR 0.3MM FH R34.50

GALV SHEETS 2450X1225X0.5 2450X1225X0.6 2450X1225X10 2450X1225X2.0 2450X1225X3.0

R230.98 R243.20 R426.51 R724.70 R1454.29

A grade prices include vat subject to availability E&OE


PAGE 2

NIGEL/HEIDELBERG REKORD - ONLINE EDITION www.rekord.org.za

JJC Kruger & Vennote Springs Parkland Kliniek Spesialiste Spreekkamer 011 812 4172

H2406

Drie Riviere - Vereeniging Umgenistraat 54, H/v Bashee Straat Drie Riviere, Vereeniging (By River Square kruising 016 423 3553

GEHOORSENTRUM

30 AUGUST 2016

Flinke, vlytige ouma’s Die Tehuis vir Bejaardes se inwoners is hard aan die werk om skeppende items te maak vir hul kermis op 3 September. Hier is van die vlytige dames wat handgemaakte items gemaak het wat op die kermis te koop aangebied gaan word. Van links Annatjie Unterhorst (92), Marie Coetzee (96), Hannetjie Groesbeek (92), Yvonne Short (80) en Joy Brown (87).

Kersies brand by tehuis

267 SKAKEL 083 6198 267 6198

H2410

Monica Vorster (93) is op 23 Augustus 1923 gebore en het in Standerton omgewing groot geword en later in Nigel kom vestig. Sy het ‘n dogter en twee kleinseuns wat getroud is en in Amerika woon. Sy vertel dat na haar man se dood en haar ouers, wou sy nie alleen bly nie en het sy die Tehuis haar tuiste gemaak. Sy praat graag oor haar pa waarop sy so trots was met sy loopbaan in die Lugdiens.

Lenie Blignaut (90) is op 7 Augustus 1926 op Vryburg gebore. Haar man was al die jare ‘n posmeester en dit het haar die geleentheid gegee om die land te sien. Sy het op plekke soos Schweizer Reneke, Steynsrus, Ficksburg, Transkei, Bothaville, Welkom en Kroonstad gebly. In 1995 verhuis hul na Nigel en in 2005 maak hulle die Tehuis hul tuiste. Tannie Lenie het 4 kinders, 7 kleinkinders en 6 agterkleinkinders.

Tannie Ria Mitchell is op 26 Augustus 1926 gebore. Sy was vanaf 1952 in Dunnottar woonagtig en het hierdie jaar besluit om na die Tehuis te verhuis. Tannie Ria spog met ‘n seun en dogter, 4 kleinkinders en 3 agterkleinkinders. Almal het Vrydag, 26 Augustus saam met ouma haar 90ste verjaarsdag kom vier.

Sannie Smit is op 24 Augustus 1920 in Bloemfontein in die Vrystaat gebore. Op die ouderdom van 20 jaar, verhuis Sannie na Gauteng. Sy is getroud en uit die huwelik is 7 dogters gebore. Op die mooi rype ouderdom van 96 spog Tannie Sannie met 19 kleinkinders, 38 agterkleinkinders en 8 agteragter kleinkinders.

John Mitchell, Ria Mitchell en Debbie du Plessis.

079 8891 352 TERRY 078 4654 243 DERICK 078 5819 577 QUINTEN

NOT JUST ANOTHER CHURCH....TOTALLY DIFFERENT! TOTALLY RADICAL! Support group for drug & alcohol abusers every Wednesday @ 19h00. We cater for families of addicts! Come share your story

Services every Sunday @ 09h00 Cnr Kingsway & Windsor str, NIGEL


30 AUGUST 2016

NIGEL/HEIDELBERG REKORD - ONLINE EDITION www.rekord.org.za

SAPS fraud Alert The South African Police Service (SAPS) wishes to alert the public of the existence of bogus advertisements. Purporting to be from the SAPS recruiting interested persons to apply for police traineeship for 2017 and other vacancies within the police on a website http://www.jobfeed.co.za/policedevelopment-learning-programme/ using the SAPS logo. As it is the norm, the SAPS wishes to state that advertisements for any posts within its structures are, if and when they become available, placed in a range of newspapers in the country to reach as many potential and suitable candidates as possible. The public should also bear in mind that they can view existing vacancies and obtain the official application forms from the official website of the SAPS www.saps.gov.za. Only the information that is on this website can be regarded as authentic. The SAPS confirm that there are currently no posts for police trainees and that these advertisements form part of a scam aimed at misleading the public and should be ignored. Members of the public are urged and advised to be vigilant and not to be misled by any false advertisements or advertising scams and to report these activities to the police.

We would like to hear from you! Have you got any news, views, moans or groans? Or any interesting hobbies & sport achievements? Contact us on 011 814 8614.

“Most residents do not realise the importance of a Ward Committee!” said Wollaston Labuschagne. “One of my first priorities as councillor for ward 88 will be to ensure that a well represented ward committee is established. I would like to urgently inform organisations, churches, sports clubs and any other community establishment that nominations will be open within the next few weeks” said Labuschagne. This process was always “hi-jacked” in the past. “Organise and prepare yourselves as soon as possible so that we can elect a ward committee for Nigel that will truly serve the community. As far as I know any member of an established local sports club, community organisation, church group etc can be nominated. Ward committee members do receive a small amount from the Metro on a monthly basis.” said Labuschagne.

PAGE 3

Fantastiese Franchise SkinPHD bied ‘n nuwe dinamiese besigheidsgeleentheid in die nuwe Heidelberg Winkelsentrum. Vir navrae, kontak Carla Charter by 087 357 0254.

739 4564 4564 011 739 011 739 4747

HUNTERS Fish, Birds & Reptiles Stockists of all animal feeds. For all your pond & fish tank requirements

Best service & lowest price 016 341 3006 / Shop 15 Pretorius str, HEIDELBERG FORUM

FIREARM TRAINING & SHOOTING RANGE

R1 175-00

016 341 6329

BLACK @ R200-00 COLOR @ R170-00

Ueckermann Building 59 Pretorius str Heidelberg

hunters.nico@mweb.co.za BLACK @ R530-00 COLOR @ R540-00

R910-00

ALSO AVAILABLE IN STANDARD BLACK @ R170-00 COLOR @ R205-00

R1 190-00

BLACK @ R320-00 COLOR @ R350-00

R1 130-00


PAGE 4

NIGEL/HEIDELBERG REKORD - ONLINE EDITION www.rekord.org.za

30 AUGUST 2016

Vossies spog met nuwe skoolhoof Verblydende nuus vir Nigel gemeenskap, met die amptelike bekendstelling van Hoërskool John Vorster se nuwe skoolhoof. Jan Nienaber, n jare lange inwoner van Nigel gaan op 1 September waarneem as skoolhoof. Jan het geen bekendstelling nodig nie. Hy het sy laerskool jare by Laerskool Tini Vorster deurgebring. In 1978 matrikuleer hy by Springs tegniese Hoërskool. Hy voltooi sy 2 jaar diensplig aan die vloot. Daarna kwalifiseer hy as passer en draaier, nadat hy sy vakmanskap by Iskor voltooi het. In daardie jare het skole van ambagsmanne gebruik gemaak om tegniese onderrig aan te bied. Jan het aan die Tegniese Kollege te Springs en Germiston gestudeer. In 1984 het hy by die tegniese skool Hans Moore in Benoni begin skoolhou. Vanaf 1985-1990 het hy by Hoërskool Rhodesfield onderwys gegee. In 1990 is hy beroep om die tegniese afdeling by Hoërskool John Vorster te begin. Hy het sy HOD Technika en BED (Hons) Onderwys bestuur aan die Pukke verwerf. Op 1 April 1999 het

Hoërskool Rhodesfield hom n pos as adjunkhoof aangebied en in 2010 is hy as skoolhoof by Rhodesfield aangestel tot nou. So het Jan dan elke more vroeg uit Nigel vertrek om sy beroep buite die dorp uit te leef. Toe die pos by Hoërskool John Vorster beskikbaar gestel is, het Jan dit as geleentheid gesien om weer in sy eie tuisdorp sy professie uit te leef. Twee van sy dogters, Lora-Lee, nou bekend as mev Pistorius en die oudste Win-Ellen, gee tans by Hoërskool John Vorster onderrig. Nog ‘n dogter JanieMarie gee onderwys in die Midde Ooste en Jesse-Jay is ‘n bioloog by Distell in Springs. Jan vertel dat Hoërskool John Vorster hier is vir die gemeenskap en Nigel se trots is. Sy doelstelling is om die skool te bemark en die vertroue te skep dat Hoërskool John Vorster net so goed soos enige ander skool is indien nie beter nie. Hy sien met groot verwagting uit om die leisels op te neem en die skool moet instand gehou word en probleme opgelos word. Jan vertel dat sy beleid respek en liefde is. Hy belei dat God hoof is by die skool waar hy bedien en dat alles aan Hom behoort.

Jan Nienaber, nuwe skoolhoof by Hoërskool John Vorster.

Do you have an ANTENUPTIAL CONTRACT?

Refer to this ad to qualify for a discounted tariff of R 1500 valid until 1 June 2017 Phone us on 011 892 3758 or 083 635 4065 w ww.my familylawyer. co.za Jaco hier saam met van die jongspan wat Bybels ontvang het.

C.J.J. STEEL cc.

RENTAL UNITS available in Springs

~ STEEL MERCHANTS ~ Cnr: Grootvlei Rd, and Partridge St, Strubenvale Tel: 011 815 4700/1/2 * Fax: 011 8153088 Stockists of Steel Sections, Rail, email: cjjsteel@cjjsteel.co.za - www.cjjsteelcc.co.za

Piping Plante and Tubing

Terms & Conditions apply

PIPE 6M

SQ TUBE 6M 1.6MM

2.0MM

1.6MM

12x12 .... R80.00 16x16 .... R96.00 20X20 ... R81.00 25X25 ... R82.00 ....... R148.00 32X32 ... R135.00 ..... R185.00 38X38 ... R160.00 ..... R220.00 50X50 ... R220.00 ..... R296.00 76X76 ... R345.00 ..... R453.00 100X100 ................... R590.00

20MM .... R75.00 25MM .... R89.00 ....... 32MM .... R130.00 ..... 38MM .... R154.00 ..... 50MM .... R210.00 ..... 76MM .... R308.00 .....

25x25x3 .................... R105.00 25x25x5 .................... R160.00 30x30x3 .................... R123.00 30x30x5 .................... R209.00 40x40x3 .................... R160.00 40x40x5 .................... R250.00 25x25x2 .................... R 73.00 30x30x2 .................... R 99.00 40x40x2 .................... R 116.00

2.0MM

38x20 .... R140.00 ..... R166.00 38x25 .... R150.00 ..... R183.00 50x25 .... R160.00 ..... R233.00 50x38 .... R220.00 ..... R284.00 76x38 .... R240.00 ..... R356.00 76x50 .... R318.00 ..... R395.00 100X50 ..................... R468.00

Fibre Glass Sheeting R75.00 p/m

WE WILL MATCH OR BEAT ANY VALID QUOTATION

IBR/CORRUGATED 0.5

LIP/PURL 6M

75x50x20x2 100x75x20x2

R65.00p/m Cut to size

9M

R228.00 ..... R375.00 R286.00 ..... R470.00

6M

PRICES ARE VAT INCLUDED

12X3 ........ 16x3 ......... 20x3 ......... 20x5 ......... 25x3 ......... 25x5 ......... 30x3 ......... 30x5 ......... 40x3 ......... 40x5 ......... 50x5 .........

R 33.00 R 39.00 R 43.00 R 63.00 R 58.00 R 88.00 R 70.00 R 100.00 R 93.00 R140.00 R175.00

SQ BAR 6M 8MM ......... R62.00 10MM ....... R70.00 12MM ....... R86.00

rentals@caliber.co.za www.caliber.co.za

2 bedroom – Ground Floor 2 bedroom – First Floor 2 bedroom – Second Floor 1 bedroom – Ground Floor 1 bedroom – First Floor 1bedroom – Second Floor

R 3100 R 3100 R 3100 R 2800 R 2800 R 2800

Hester 081 751 4454 Emil 012 809 2044

Skenking Op 24 Junie 2016 het die Fuzion Jeug Kerk saam met Pastoor Ockie Smith van AGS Aquila vetrek na die Kalahari vir 7 dae waar hul gaan bedien het. Jaco Putter bestuurder van BodyFlo Nigel wat ook die sendingsreis meegemaak het vertel dat dit ’n baie suksesvole uitreik was. Hy getuig van die talle bekerings wat plaasgevind het. Wonderwerke is gedoen en mense se lewens is verander vertel Jaco. Baie dankie aan BodyFlo Family Gym, wat die uitreiking moontlik gemaak het en die groep finansieël ondersteun het asook vir die skenking van talle Bybels. Die Bybels is aan alle persone wat nie ‘n Bybel het nie oorhandig en is met groot opgewondenheid in ontvangs geneem.

WINDOW SECTION 6M RT6 ......... RT13 ....... RX7 ......... F7 ............ F4B ..........

R 78.00 R 93.00 R 123.00 R100.00 R 260.00

ROUND BAR 6M 6MM .......... R20.00 8MM .......... R32.00 10MM ........ R46.00 12MM ........ R67.00

H/R SHEETS & PLATES

LIP/CHANNEL 75x50x20x2 ............... R253.00 100x75x20x2 ............. R284.00 125x50x20x2 ............. R314.00 150x50x20x2 ............. R345.00

R108.00 R186.00 R215.00 R296.00 R419.00

EQ ANGLE 6M

REC TUBE 6M 1.6MM

2.0MM

FLAT BAR 6M

Secure complex. 24-hour security. Close to Selcourt Tower 3km. up coming mall 1km. school 1km. N17 high way & 8km from Springs central.

9M

R385.00 R437.00 R478.00 R525.00

2450x1225x1.6 .............................. R568.00 2450x1225x2.0 .............................. R679.00 2450x1225x2.5 .............................. R820.00 2450x1225x3.0 .............................. R940.00 2450x1225x4.0 ........................... R1 360.00 2500x1200x5.0 ........................... R1 728.00 2500x1200x6.0 ........................... R1 998.00

FREE DELIVERY

TEL: 011 819 1575 / 082 690 7591


30 AUGUST 2016

NIGEL/HEIDELBERG REKORD - ONLINE EDITION www.rekord.org.za

PAGE 5

Propvol interessante lekker praatjies Die lede van Rensburg VLU het op 17 Augustus ‘n interessante vergadering gehad met demonstrasies van Bokashi, bome van die jaar tot geskenkdosies. Ds. Faan Smit en sy seun Faan wys hoe om Bokashi met EM te maak. Daarna word kombuisafval met die Bokashi gebruik om kompos te maak. Vir navrae oor EM kan Ds. Smit gekontak word. Heilie van den Berg spreek die dames toe oor die bome van die jaar, wat die gewone Wildevy, Witbos en Knoppiesboontjieboom is. Die dames beplan ‘n boomplant dag op 2 September om 11uur by die Gereformeerde Gemeente in Heidelberg. Dri-Mac baadjies is ingesamel vir minderbevoorregte kinders, wat tydens die kongres oorhandig gaan word. Die kongres vind plaas op 7 en 8 September te Meulstroom, Bronkhorstspruit, waar die lede ook klein geskenkies vir die marktafel maak. Die volgende vergadering is 21 September met die tema samewerking vir ‘n beter toekoms. Kontak Hannetjie by 016 341 5322.

Elma du Plessis, Anja Jordaan en Heilie van den Berg.

FERRY VALE PHARMACY PHARMACY WEEK BARGAIN’S

Reitzer Aqueous cream

R12.50

Grand pa 38’s Caltrade 30’s

R49.50

R79.95

Centrum 30 capsules

Dischem baby Gavison 150ml wipes 80’s Aniseed/pepper

R19.95

R58.50

R94.50 R15.95

AdcoDol 20’s

VALID FROM 5-10 SEPT

011 814 3231 011 814 5212 25 Beverley Str. Ferry vale NIGEL

Ds. Faan Smit en sy seun Faan

Springs National Fresh Produce Market, Paul Kruger Highway, Springs

Tel: 011 815 1494/011 089-7000 * 082 718 4562 SPECIALS VALID FROM: WED 31/08/2016 - TUES. 06/09/2016

A Class Hind 1/4

R

46

99 p/kg

1kg Meat World Superior Russian

R

99

49

p/kg

Meat World Assorted Cold Meat Pack

Bulk Beef Stew

R

49

99

39

99

R

109

99

49

p/kg

Grill World Wors

R

R

4kg Frozen Chicken Leg 1/4

p/kg

Meat World Jumbo Cheesy Braai Wors

R

p/kg

59

p/bag

Bulk White Gouda

R

69

99

99

p/kg

99 p/kg

1kg Meat World Budget Vienna

R

2499

p/kg

Cornish Hens

R

2199

p/kg

SATURDAY 03/09/2016 ONLY

WHOLE or HALF PIGS

We reserve the right to limit quantities

Gift Vouchers Available

R

2999 p/kg

p/kg

We cut and pack to your specifications. Large variety of home-made, smoked and marinated products. We also do portion control for restaurants and the catering industry.


PAGE 6

NIGEL/HEIDELBERG REKORD - ONLINE EDITION www.rekord.org.za

30 AUGUST 2016

Kingstan-Spectrum Apteek / Pharmacy

www.toplineonline.co.za www.toplineonline.co.za

5 Day Special 5 DvD ‘s for R60 (selected) 7 Day Special 7 DvD ‘s for R80 (selected)

Trotse borg van die Villa Liberi kinderhuis 011 814 2567 011 814 8170

*New *New releases releases available available weekly* weekly*

56 Hendrik Verwoerd Str. NIGEL

NIGEL CANVAS WORKS LOUIS STEPHENS 082 572 0327

011 739 5760 / 078 338 3833 For all your Security needs zentecsecure@mweb.co.za ! Ferrybridge 9, Ferry vale Shopping Centre

43 Kerkstraat NIGEL

ONS GAAN SEE TOE!!

Boeremark

The Umephi Villa Liberi Children’s Home is government subsidized, and in its current form a radical departure from the old institutional/dormitory concept. Houseparent’s as substitute parents, care for the children.

Tel: 011 814 7078/9 nigelcanvas@mweb.co.za

Maxine’s Doggy Palour

Kom en Geniet die dag saam met ons

Saterdag 3 Sept. vanaf 8 tot 1 Go-carts, Kosstalletjies, Hand gemaakte juwele en vele meer sien jou daar !! MA•MOZELLE 1Ste Laan 42 Nigel

Subsidies received are not sufficient and therefore our urgent plea that you will consider the possibility to sponsor the sea vacation with petrol and meals in favour of Umephi Vi!la Liberi Children’s Home, which will take place in October 2016. Umephi Villa Liberi cares for ten (10) children from all races, between the ages of 0 and 18 years, who have been removed from their parent’s care because of physical abuse, sexual abuse, neglect and abandonment. By placing the children in these homes, it gives them a form of stability, prepares them for the future and helps them to develop normal social relations within the community.

081 334 4956

For Appointment

Get Your

On !!

JPS Panelbeaters & Spraypainters 17 Johnson Str, Pretorius Stad, NIGEL

(011) 814 5890

Kosie 083 271 7161 jpspanelbeaters@gmail.com

In the interest of management and control, only the following persons are allowed to receive donations on behalf of Umephi Villa Uberi: Mr. John Prins (House Parent) (ID: 591011 5028 008) 082 807 1806 Me. Ebbie Prins (House Parent) ( I D : 610805 0053 086) 082 926 6237.

HOT POT PAINTS 2 18 Smith Street, Heidelberg

(016) 349-5886 Fax: (016) 349 6945

Hot Pot Paints JMJ

GET THE LOOK Add some colour with our variety paint to choose from. For advise visit us!

Your continued support towards this event is much appreciated. We request that everybody who makes a direct payment into our account will use “see holiday” as reference.

Nigel Shoe Repairs & Sweets 6A HENDRIK VERWOERD STR

Contact

011 814 1565

Neels Ras Motors Quality Cars & Bakkies

Sarel van der Walt van Nigel Apteek oorhandig hier aan Ebbie Prins, ‘n pakkie vol verrassings vir die seevakansie.

The affordable option. You ring We bring

Gehalte Motors & Bakkies

Skakel Neels Ras

082Ras 801Motors 8583 Neels

Springs Road, NIGEL Tel: 011 814 8952

11 Tulbach str. NIGEL

011 814 2103

Stefan en Saartjie Groenewald van Kingstan Apteek oorhandig aan Ebbie Prins, ‘n gesondheidspakkie vir hul seevakansie.


30 AUGUST 2016

NIGEL/HEIDELBERG REKORD - ONLINE EDITION www.rekord.org.za

PAGE 7

Tel - 016 349 2661/2/3

Contact the EXPERTS today..!!

Lizav.tts@galileosa.co.za

30 THIRD AVENUE, VORSTERSKROON NIGEL TEL: 011 814 2812

www.milmet.co.za

*We keep stock *We Deliver

Uitdaging

148 Hendrik Verwoerd Str. NIGEL

Tell : 011 814 1428 Fax : 086 616 3149 PIETER 072 470 2187

Gerrit Kapp CEO van BodyFlo Family Gym het ‘n belofte gemaak van ‘n R1000.00 ‘n maand aan die kinderhuis.

SONNETTE 082 926 1515

info@rumoursrestaurant.co.za

Sy uitdaging is as volg: YOUR LOCAL ROADWORTHY & VEHICLE INSPECTION CENTRE

JAUN VERMAAK 072 149 5354

Tel 011 814 4357 Marievale Road, Vorsterskroon, Nigel Weekdays 08h00 - 17h00 Sundays Appointment Only

Op 18 Augustus het Mr Gerrit Kapp CEO van BodyFlo Family Gym die kinderhuis besoek. Gerrit het ‘n borgskap van ‘n R1000.00 aan die kinderhuis geskenk ten bate van hul seevakansie projek. Jaco Putter, BodyFlo Nigel se bestuurder en ook deel van die Fuzion Jeug Kerk se leierskap, het die oorhandiging gedoen.

“Ons as besigheid daag alle ander besighede van Nigel uit om dieselfde te doen of selfs beter. Hierdie donasie sal dan maandelikse plaasvind om sodoende die kinderhuis te ondersteun en te help met die versorging van die kinders.”

Beesmis 2 Eeufees Avenue, Nigel

CORROSION SPECIALISTS

14 5th Avenue NIGEL Tel: 011 814 3080 Fax:011 814 3075

Nico Stander 083 281 8539

Under New Management ULP 95/93

For your next tank of petrol try us, You’ll like us!

Beesmis: fyn getrap,geen

bossies,stink glad nie Topsoil: Rooi grond

Pryse vir af lewering Nigel

Diesel 50 PPM

Beesmis R200 Topsoil R250 Heidelberg/Balfour/Springs

Driveway Service are FREE!

Beesmis R250

Your Friendly Caltex Service Station

Topsoil R350

Self laai 2km Buite NIgel op Groenfontein pad

Beesmis R100 Topsoil R150 sms / whatsapp bestelling saam adres,datum vir aflewering, naam en selfoon nr na

Stephan Stander 082 772 0971 66/70 Hendrik Verwoerd Str. NIGEL

& Topsoil

Tel: 011 814 6533/4/5

082 060 6373

D.F AIRCON CC Mobile/Automotive Air Conditioning & Refrigeration Repairs

Daniel du Plessiss

082 348 4499 Repairs to all Cars,Trucks, Combines & Tractors Acc/Quotes

-

Retha : 079 876 9896 All work Guaranteed dfaircon@vodamail.co.za 6 Chris str. Unit B4, HEIDELBERG


PAGE 8

NIGEL/HEIDELBERG REKORD - ONLINE EDITION www.rekord.org.za

30 AUGUST 2016

Kroon van Vossieland Vossie slimkoppe

Laerskool Tini Vorster landloop atlete wat op 13 Augustus by Rand Water gekwalifiseer het, om aan klub SA’s deel te neem. Annericke Bornman, Alexia Johnson, Desere Steyberg, Alexis Ligthelm. Eugene Botha het op 20 Augustus aan die AGN Atletiek Gauteng Noord vir seuns 0/13 aan die landloop kampioenskappe te Bronkhorstspruit deelgeneem en ‘n eerste plek behaal. Hy verwerf dan sy Provinsiale kleure vir Gauteng Noord. Hy kwalifiseer vir die Suid Afrikaanse kampioenskappe wat op 10 September in George plaasvind. Eugene word deur die bekende Mikyla Ferreira van Nigel en Willie Engelbrecht van Hoërskool Zwartkop, afgerig. Die atlete het hard gewerk om hierdie skitterende prestasie te behaal. Betsie en Phillip herderspaar van Simfonéa. Uit die pen van Phillip van Rhyn Vir geestelike hulp en gebed skakel 079 762 5545. Jesus sê: ’Ek is die Weg en die Waarheid en die LEWE’. Dan verklaar Hy ook dat Hy gekom het dat ons lewe en oorvloed kan hê. Geen mens wil sommer net sterwe nie, veral as die eindbestemming nie verseker is nie. Ware kinders van God sien in die alledaagse lewe geleenthede om hul lewens te orden en hul toekoms te beplan dat daar met vrug plek is vir sy medemens. Alledaagse lewe, word gesien as één van bekommernis oor die dag van more, sy sorge en onsekerhede. Dis die mens nie beskore om te weet wat die toekoms gaan oplewer nie, daarom lewe baie slegs vir vandag en more. “Kom nou julle wat sê ons sal soontoe of daarnatoe gaan en handel dryf en suksesvol wees. Julle wie nie eens weet of julle dan nog sal lewe nie.” Die Bybel sê dat die aardse lewe maar 70 jaar is, maar word op die ouderdom gekenmerk aan moeite en verdriet. Ons mag dalk lank leef, maar ons lewens

Ware lewe! kan ook in ‘n oomblik tot einde kom. My persoonlike lewe word bestuur deur my beplanning en wat die omstandighede van my vereis. Indien ek besluit om die Here nie deel daarvan te maak nie, neem ek al die verantwoordelikheid, of ek nou sukses behaal al dan nie. Dis my keuse hoe ek wil funksioneer. Maar die wyse soek die Koninkryk van God, want daarin is opgesluit die ware lewe. Die lewe wat Christus gee is meer voortreflik as enige droom of visioen. Koning Salomo sê: Die onderrig van die wyse is ‘n fontein van die lewe, om die strikke van die dood te ontwyk. Jesus sê dis ‘n wyse mens wat sy huis op die Rots bou. Nie net sal die huis bly staan nie, maar sal daar beskerming en beskutting en lewe vir sy inwoners wees. Die Apostel Paulus onthul die voorwaarde tot ‘n sinvolle lewe: As ons dan saam met Christus gesterf het, glo ons dat ons ook saam met Hom sal lewe. U en ek kan vandag nuwe lewe ervaar as ons net vir ‘n oomblik wil stilstaan en herbesin. Wie sal my lewe sinvol rigting gee? Ek self of die Groot Stuurman, die Een wie waarlik lewe gee? My gebed: Vader ek lê my lewe aan U voete neer. Ek verklaar my afhanklikheid van U. Neem my lewe soos klei in die hand van die pottebakker en vorm dit na U wil. Ek wil U volg. Amen.

Kom geniet die WOORD saam met ons en daarna ‘n koppie tee! Spruytstraat 26,

Laerskool Tini Vorster se graad 4 top 10 presteerders: Johane Grobler, Mieke Wessels, Anzelle Doubell, Thormando Thorburn, Marthinus Bronkhorst, Mayke Hauptfleisch, Dian Kruger, Pieter Droskie (afwesig), PW Cronje en Linnie Mare.

HEIDELBERG

Graad 5 top 10 leerders: Veruschke Duvenhage, AJ Cronje (afwesig), Keegan Manenti, Rickus Janse van Rensburg, Keane Duckitt, Jonathan Roberts, Alexander van Schaik, Abbeygale van As, Dian La Grange, Karla Horn en Lizaan Botha.

Graad 6 top 10: Cije-Marie Kruger, Jennifer Klein, Izelle Schoeman, Elaine Hartkopf, Liane Stoffberg, Melissa Joubert, JD Haasbroek (afwesig), Damaind Davis, Pieter Snyman (afwesig) en Jacobus Cornelius.

Graad 7 top 10: Robinn Thorburn, Alexis Ligthelm, Hannerie Cornelius, Leslie de Lange, Danelle Gouws, Stefan Horn, Jo-Lin Grobler, Mariesa Manenti en Ruan Koekemoer. Stefan is as die top redenaar seun in Oos Gauteng se ATKV- kompetisie aangewys. Hannerie verower haar prestasiebalkie vir D O/13-Ekurhuleni netbalspan.


30 AUGUST 2016

NIGEL/HEIDELBERG REKORD - ONLINE EDITION www.rekord.org.za

PAGE 9

Top 10 presteerders

Stel jy belang? Laerskool Hannes Visagie se graad 7 top 10 leerders agter van links is Meghan Prinsloo, Johannie v.d. Merwe, Pieter Fourie, Hendré Horn en Tenita Botha. Voor van links is Bernice Roux, Eldon Cockcroft, Anli Fourie, Preüyt Alberts en Jessica Els.

Trotse langasem Vossies

Laerskool Hannes Visagie se graad 6 top 10 leerlinge is agter van links: Abigail Gabrielli, Mpilo Ngidi, Derik Grobler, Rhys Thompson en Cusandra la Grange. Voor van link is Leonida Kleyn, Hailé Africa, Jenni Kok en Leoné Goosen.

Byeenkomste Saterdae Spreuke 1: 33 “maar die wat na My luister en dit doen (Shama), sal in versekerde verwagting leef en sal weg bly van baie booshede”.

Kontak Paul 083 262 3793

Laerskool Tini Vorster spog vanjaar met 52 landloop atlete wat aan die D5 kampioenskappe gaan deelneem. Gedurende die groter Nigel landloop byeenkoms het 9 uit 10 atlete eerste plekke behaal. Seuns O/9 is: Adriaan Botha, Biehan Wepener, Ruben van Schaik, Maro Hartkopf, Quinton Botha, Theuns van der Merwe en Linden Manuel. O/10: Christiaan Smuts, Anton Button, Joshua Munro, Giovanni Coetzee en Darius Pieterse. O/11: Michael Doubell, Keegan van der Merwe, Julian Steyn en Justin Lohst. O/12: Damiand Davis, Vusie Mbatha, Ethan Mc Klein, Heindrich Du Preez, Ignus Vermaak en JP Fourie. O/13: Eugene Botha, Lesli De Lange, Ruan Claassens en Xian Schoeman. Dogters O/9: Jane Wepener, Alexia Johnson, Lohane Aucamp, Lune Wepener, Zane Jooste, Bianca Brits, Nielette Janse van Rensburg en Linel Claassens. O/10: Anzell Doubell, Jolaine Aucamp, Maryke Hauptfleisch, Yolandi Venter en Inge Vos. O/11: Desere Steynberg, Verushke Duvenage, Chante Coetzee, Mischa Scriven, Bridgette van Schalkwyk, Cleo Martin en Zane De Beer. O/12: Annericke Bornman en Hope van Biljon. O/13: Alexis Lighthelm, Chante Baasden en Zell-Mari De Beer.

VW customising to all makes & models

We service all makes of cars We also do

Brakes,Cluches,Skimming,Engine & Gearbox Panelbeating builds or exchanges ,Tune-ups & Modifications on all major VW Parts,Suspension, Altemanors,CVs & VW conversions Spraypainting

Louis 073 658 5226 / Office 016 3412942 snfautoheidelberg@gmail.com

Unit 4, Cnr Schoeman & Apsey Streets, Heidelberg, Gauteng


PAGE 10

NIGEL/HEIDELBERG REKORD - ONLINE EDITION www.rekord.org.za

BUILDERS/BUILDING BOUERS/BOUWERK BOUWERK, LOODGIETER & VERFWERK

Geysers, toilets, drains, gebarste pype, skrynwerk, teëls ens. Seël van dakke & plaveisels. 082 646 9928

Contractor & Handyman Services Specialize in gates, palisades, spanishbars, safety doors, electrical fencing, roof sealing & painting. 10 years experience. Riekus 078 399 4999. PETS / TROETELDIERE

NOAH’S ARK PET SHOP: Voëls, voëlsaad, hokke, visse, viskos, akwariums. Hondekos . Avi-Plus. Bearded dragons, hamsters, krieke, spinnekoppe, meelwurms, hondehokke, honde jassies en bedjies. Honde, katte en hasies. Kaarte welkom. Oop weeksdae 9:00 - 18:00, naweke en vakansiedae 09:00 - 16:00. Tel: 083 456 6601. SHOP 7, FERRYVALE SHOPPING CENTRE. NIGEL

GENERAL SERVICES ALGEMENE DIENSTE

LAUNDRY MATE Bring all your blankets, duvets, comforters, linen, curtains, clothing, etc. to us for a professional wash. We will take care of your laundry as if it is our own. Laundry can be fetched and delivered at a small fee within Nigel and Heidelberg Town areas. Contact us on 011 814 3597 / 072 511 4366

SMART KITCHENS & HOME IMPROVEMENTS For 3D Designer Kitchens or kitchen revamps, BIC, Bathr, Vanities, Wall to Wall Carpets and Laminated Flooring. No compromise on Quality and Service. Free Quotations. Phone Andre at 016 349 5052 or 082 738 1441

ANCIENT DAYS H/V HOSPITAAL & HF VERWOERDSTRAAT HEIDELBERG Skakel ons by 016 349 2175 of Wena 082 785 9108

COMPUTERS / REKENAARS Matrix Warehouse Nigel. For all your computer requirements. 011 814 2156. nigel@matrixwarehouse.co.za/ BRIDAL / BRUIDE Wedding World Springs 011 811 5776/ 083 280 4584. Skitter in die rok van jou drome! Bring idee of prentjie vir asemrowende skeppings deur Elize – ontvanger van internasionale ontwerper toekenning (Parys, Frankryk) vir kreatiewe styl. Koop, huur of kies uit ons groot verskeidenheid elegante trou & aandrokke. manspakke, hemde, dasse en onder-baadjies te huur. Bespreek jou plek vir jou matriekafskeid rok nou! Betaal af tot funksie datum. Redelike pryse. Professionele vriendelike diens. H/v 3de straat & 3de laan Geduld, Springs.

R&I TYRES & MAGS Bekostigbare BANDE vir jou motor en bakkie. Ons praat Afrikaans en ons diens is ons trots. Kontak Ivan of Darren by 699 Voortrekkerstr, Brakpan, 011-740-0477 of 011-744-3544

REFRIGERATION/AIR CONS NIGEL - FRENCH Refrigeration & Airconditioning. Installation, repair and services. Contact 082 7011 946. or visit us at 143 Von Geusau Street, NIGEL. frenchrefrigeration@gmail.co.za ELECTRICAL SERVICES ALL ELECTRICAL SERVICES Installation, fault finding and repairs. Call 081 710 0775.

SuperMeubels, 42 Schoemanstr, Heidelberg, 016-341-4445SMS 071 545 3868, EPOS meubels.super@gmail.com Vir goeie kwaliteit 2de handse meubels, oudhede, nuwe motor, bakkie & taxi bande en vriendelike staf - net by ons...... FINANCE / FINANSIERING

076 699 7771 38 Von Geusau Str. NIGEL Cutting & Edging inhouse GOOD GUYS E H T E ’R E W wood B/HOURS:MON-FRI: 8:00 - 17:00 Cash & Carry SAT: 8:00 - 13:00

FIREARM TRAINING 79 Second Street, SPRINGS TEL: (011) 812-2531 Gawie 083 461 3659

EASY FINANCE OPTIONS AVAILABLE for all your wheels. We f inance it. deliver it to your door! No deposit needed. Optional Insurance. Up to 60 months to pay. Same day approval. Contact Johannes at 084 516 9014. FOR SALE / TE KOOP Ferryvale, Nigel. Erwe te koop teen R171 000 elk, 1200sqm. Skakel 073 414 9892 of mail attache@groepvanmpye.com

• Commercial & Industrial Refrigeration • Cold Rooms & Freezer Rooms • Milk Tanks • Ice banks • Beverages • Display Fridges, ect 40 Years Air-conditioning: nce • New Installations E x p e r ie • Maintenance • Repairs

Chris 081 048 6179

VANCANCY

next to Standardbank

Trainee Managers · Must have own car · App set by co · Filling positions on a first come first serve basis

....!!!! S L R I G N O I T AT TEN

Thursday 7pm Heidelberg Methodist Church, 59 Strydom Street &Friday 6pm Acts Family Church, Extension 23 6027, Nyathi Street If you think you have a DRINKING or DRUG problem. Please come listen to the tes,monies of sober recovered alcoholics and drug addicts. Contact Person: Skipper Smith 061 142 6633 (sax5ave@hotmail.com)

@ YOUR SERVICE

FURNITURE / MEUBELS

23 Immediate openings No exp reg. full training

Heidelberg AA Meetings

30 AUGUST 2016

Matric farewhell dress for sale R3500 size 10

D.F. AIRCON Mobile Automotive Aircon & Repairs.

Aircon Repairs to Cars, Trucks, Tractors, Mining equipment, Combines “Stroopers”.

Daniel 082 348 4499/ 079 876 9896. All work guaranteed

We offer: R12000 to start Comm/Inc/Med Petrol incentive School leavers are welcome

Call 011 609 2119 sms or whatsapp name/area/ age to 084 780 3136 vas rates apply POOLS VANCANCY & LAPA’S

CONTACT 083 288 9208

CAREPOOLS AND LAPA GET BRAARI FREE UNDER LAPA 4x3 pool + 4x4 lapa=R35 000. 6x4 pool + 5x4 lapa=R42 000. 7x3 pool + 5x3 lapa=R48 000.8x4 pool + 6x4 lapa=R56 000. Call Joe 072 1383 508

NEEM KENNIS Indien jy nie die Rekord elke 2de Dinsdag ontvang nie gaan haal hom af by ons kantoor of Spar/ OTK/Eskort, Rensburg 24 & Qualty Meats


30 AUGUST 2016

NIGEL/HEIDELBERG REKORD - ONLINE EDITION www.rekord.org.za

Meisieskoor aan die brand!

PAGE 11

AUCTION / VEILING

Hoërskool John Vorster se meisieskoor onder leiding van Sanet Bekker het tydens ‘n fondsinsamelings projek die minderbevoorregte leerlinge van Laerskool Hannes Visagie vermaak met hul prag sangitems. Hulle het op uitnodiging saam met die opkomende sanger Michael Lindt van George opgetree. Hulle het op 27 Augustus by die NG Gemeente Nigel- Oos se vrouediens, tydens hul modeparade fondsinsamelingsprojek opgetree. Hulle gaan later vanjaar by Heidelberg Mall tydens ‘n koorfees optree.

NOTICE / KENNISGEWINGS PUBLIC PARTICIPATION NOTICE FOR A PROSPECTING RIGHT APPLICATION NOTICE OF PROSPECTING RIGHT APPLICATION AND ASSOCIATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION WITHOUT BULK SAMPLING IN RESPECT OF PORTIONS 1, 11 AND 14 OF THE FARM WINTERHOEK 314 IR, IN THE MAGISTERIAL DISTRICT OF NIGEL, GAUTENG PROVINCE OF SOUTH AFRICA. Notice is hereby given in terms of the Minerals and Petroleum Resources Act (Act No.28 of 2002) Hereafter as Amended Section by 12(d) of The Minerals and Development Resources Development Amendment Act, 2008 (Act 49 Of 2008) together with Regulation 3 (6) of the National Environmental Management Act (Act No 107 Of 1998): Environmental Impact Assessment Regulations 2014 (As Amended), that Yoctolux Collieries (Pty) Ltd has applied for a Prospecting Right. Referenced GP 30/5/1/1/2 (10445) PR and would like to engage the local property owners, interested and affected parties on Portions 1, 11 and 14 on the farm Winterhoek 314 IR, Nigel, Gauteng Province, South Africa. PROJECT TITLE: Yoctolux Collieries (Pty) Ltd Coal Prospecting Right Application – Winterhoek 314 IR PROJECT PROPOSAL: The applicant proposes to prospect for coal on the abovementioned farm. The prospecting activity triggers a Basic Assessment (BA) in terms of the NEMA regulations which will be undertaken as part of the Environmental Authorisation Application Process. A Basic Assessment Report (BAR) will be available for review for 30 days from the 01st of September 2016 to the 30th of September 2016, reports will be emailed upon request and made available at the Nigel library – Alra Park Library. LOCATION: Portions 1, 11 and 14 on the farm Winterhoek 314 IR, Nigel, Gauteng Province, South Africa. DATE OF PUBLICATION OF THIS NOTICE: 30 August 2016 DEPARTMENT MINERALS RESOURCES REFERENCE NUMBER: GP 30/5/1/ 1/2 (10445) PR Queries regarding this matter should be referred to: Environmental Assessment Practitioners: Eco Elementum (Pty) Ltd Mr. Vernon Siemelink Office: 012 807 0383 / 012 348 5214 Mobile: 072 196 9928 Fax: 086 714 5399 Email: info@ecoelementum.co.za Project Ref: Yoctolux – Winterhoek 314 IR OPPORTUNITY TO PARTICIPATE: Interested and affected parties (I&APs) are invited to register and provide written comments. I&APs should refer to the relevant reference number(s), and must provide their comments together with their name, contact details (preferred method of notification, e.g. e-mail address or fax number) and an indication of any direct business, financial, personal or other interest which they have in the application to the contact person indicated below within 30 days from the date of this notice

PUBLIC PARTICIPATION NOTICE FOR A PROSPECTING RIGHT APPLICATION NOTICE OF PROSPECTING RIGHT APPLICATION AND ASSOCIATED ENVIRONMENTAL AUTHORISATION WITHOUT BULK SAMPLING IN RESPECT OF PORTIONS 2, 3, AND 9 OF THE FARM HONINGFONTEIN 339 IR, PORTIONS 4, 6, 17, 31, AND 32 OF THE FARM PALMIETFONTEIN 337 IR, PORTIONS 4, 6 AND 14 OF THE FARM PALMIETKUIL 322 IR, PORTIONS 4 AND 7 OF THE FARM WOLVENBANK 338 IR IN THE MAGISTERIAL DISTRICT OF NIGEL, GAUTENG PROVINCE OF SOUTH AFRICA. Notice is hereby given in terms of the Minerals and Petroleum Resources Act (Act No.28 of 2002) Hereafter as Amended Section by 12(d) of The Minerals and Development Resources Development Amendment Act, 2008 (Act 49 Of 2008) together with Regulation 3 (6) of the National Environmental Management Act (Act No 107 Of 1998): Environmental Impact Assessment Regulations 2014 (As Amended), that Mafatiki Amalgamated Commodities (Pty) Ltd has applied for a Prospecting Right. Referenced GP 30/5/1/1/2 (10436) PR and would like to engage the local property owners, Interested and Affected Parties on Portions 2, 3, And 9 of the Farm Honingfontein 339 IR, Portions 4, 6, 17, 31, and 32 of the Farm Palmietfontein 337 IR, Portions 4, 6 and 14 of the Farm Palmietkuil 322 IR, Portions 4 and 7 of the Farm Wolvenbank 338 IR, Nigel, Gauteng Province of South Africa. PROJECT TITLE: Mafatiki Amalgamated Commodities (Pty) Ltd Coal Prospecting Right Application PROJECT PROPOSAL: The applicant proposes to prospect for coal on the abovementioned farms. The prospecting activity triggers a Basic Assessment (BA) in terms of the NEMA regulations which will be undertaken as part of the Environmental Authorisation Application Process. A Basic Assessment Report (BAR) will be available for review for 30 days from the 01st of September 2016 to the 30th of September 2016, reports will be emailed upon request and made available at the Nigel library – Alra Park Library. LOCATION: Portions 2, 3, And 9 of the Farm Honingfontein 339 IR, Portions 4, 6, 17, 31, and 32 of the Farm Palmietfontein 337 IR, Portions 4, 6 and 14 of the Farm Palmietkuil 322 IR, Portions 4 and 7 of the Farm Wolvenbank 338 IR, Nigel, Gauteng Province of South Africa. DATE OF PUBLICATION OF THIS NOTICE: 30 August 2016 DEPARTMENT MINERALS RESOURCES REFERENCE NUMBER: GP 30/5/1/ 1/2 (10436) PR Queries regarding this matter should be referred to: Environmental Assessment Practitioners: Eco Elementum (Pty) Ltd Mr. Vernon Siemelink Office: 012 807 0383 / 012 348 5214 Mobile: 072 196 9928 Fax: 086 714 5399 Email: info@ecoelementum.co.za Project Ref: Mafatiki – Palmietfontein 337IR OPPORTUNITY TO PARTICIPATE: Interested and affected parties (I&APs) are invited to register and provide written comments. I&APs should refer to the relevant reference number(s), and must provide their comments together with their name, contact details (preferred method of notification, e.g. e-mail address or fax number) and an indication of any direct business, financial, personal or other interest which they have in the application to the contact person indicated below within 30 days from the date of this notice


PAGE 12

NIGEL/HEIDELBERG REKORD - ONLINE EDITION www.rekord.org.za

Krieket bokkies

Hoërskool John Vorster spog met ‘n skitterende dogters krieketspan wat ‘n oorwinning met 13 lopies teen Brandwag behaal het.

Duiwe klok in Andre Botha en Tien De Vries neem die eerste plekke, in hul twaalfde wedvlug. Heidelberg posduifklub het op 20 Augustus vanaf Noupoort gevlieg. Die 200 jong duiwe is om 7h30 losgelaat en om 15h02 het die eerste jong duif ingeklok. Die duiwe het oor ‘n afstand van 613km teen ‘n spoed van 1354meter per min gevlieg. Die 200 duiwe in die ope afdeling is om 7h45 losgelaat en die eerste duif van Andre Botha het om 15h28 ingeklok, met ‘n spoed van 1325 meter per min oor ‘n afstand van 614km. Daar het ‘n Suid Ooste wind gewaai. Tien lede het deelgeneem. Die uitslae van die jong duiwe is dan as volg: eerste plek vir De Vries, tweede plek

vir Klingbiel en ‘n derde plek vir GVR A. Danie Botes (17,19,20), Andre Botha (9,21), Coetzee hokke (14,15,22,25), Tien De Vries (1,24), Carel Engelbrecht (27), GVR A (3,7,16,26,28) Klingbiel M&Y (2,4,5,10,12), Roberto Lenci (6,23,29), Willem Matthee (8,13,18) en Hennie Moll (11,30). Ope duiwe afdeling: ‘n eerste plek vir Botha, tweede plek GVR A en derde plek Klingbiel. Danie Botes (22,23), Andre Botha (1,13,19), Coetzee hokke (8,14,21,30), Tien De Vries (7,25,11) Carel Engelbrecht (4,5,9,10,17), GVR A (2,12,15,16,18), Klingbiel M&Y (3,20,29), Roberto Lenci (6,24,26,27) en Hennie Moll (28). Vir belangstellendes en navrae kontak Kosie Matthee by 083 733 7527.

TYRES BATTERIES SHOCKS EXHAUST RIMS HEIDELBERG, 23 Schoeman Str.

TEL: 016 341 2187/8

30 AUGUST 2016


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.