Rekord - Nigel & Heidelberg

Page 1

27 September 2016 VOL 12 NO 18

VIEW ONLINE @ www.rekord.org.za

Uitmuntend!

Die baie gewilde en dinamiese wiskunde juffrou van Hoërskool John Vorster het durf, moed en wilskrag waaroor min van ons kan spog. Na 32 jaar se skoolhou het Theresa Becker nooit gedink dat sy in 2016 nog ‘n graad agter haar naam gaan skryf nie. Hierdie akademikus het gematrikuleer aan die Potchefstroom Gimnasium Hoërskool, waarna sy ‘n BAed graad by die destydse RAU verwerf het. In 1987 besluit sy om ‘n verdere B.Ed (Honeurs) deur Unisa te doen. In 1984 begin sy skoolhou by Pretoria Noord, en daar begin haar loopbaan as wiskunde onderwyseres. ‘n Jaar later begin sy as wiskunde

onderwyseres by Hoërskool John Vorster tot en met 2009. In 2010 aanvaar sy ‘n departementele hoofde pos by Hoërskool Goudrif. Twee jaar later verkry sy die departementele hoofde pos by Hoërskool John Vorster, terug in haar tuisdorp. In 2014 slaan sy die asems weg toe sy ‘n Nasionale sertifikaat kry vir “Excellence in Teaching Mathematics”, en as algehele wenner as beste wiskunde juffrou in Gauteng aangewys word. In 2016 word sy bevorder tot Adjunkhoof by Hoërskool John Vorster. Maar, dit is nie genoeg vir Theresa Becker nie. Op 13 September ontvang sy haar LLB

regte graad, Cum Laude. Haar wenresep, vertel sy is geduld, uithouvermoë, min vakke op ‘n slag, maak seker jy kom deur, moenie geld mors nie, jou werk kom altyd eerste en baie genade. Juffrou Theresa Becker is voorwaar ‘n trots vir Hoërskool John Vorster en Nigel gemeenskap. Volgens Theresa is haar grootste prestasie egter haar 3 kinders wat sy in die lewe gebring het. Juffrou. Theresa Becker.

ELCO STEEL DEALERS TEL: 011 362-1551/2 FAKS: 011 815-3427 Cnr. Ermelo & Dagbreek Rds, Largo, SPRINGS Prices valid while stocks last / incl vat / E&OE

Afrikaans is Groot

PURLINES 6MT 9.1MT 75X50X20X2 R224.94 R370.01

F/BAR 6MT

ANGLES 6MT

20X3 20X5 25X3 25X5 30X3 30X5 40X5 40X3 50X3 50X5

25X25X2 R 68.88 25X25X3 R 92.46 25X25X5 R 149.82 30X30X3 R 110.52 30X30X5 R 184.62 40X40X2 R 106.14 40X40X2.5 R114.54 40X40X3 R 137.76 40X40X5 R 249.00 50X50X4 R 241.86 50X50X5 R 278.28 60X60X6 R 474.48

R 43.86 R 59.04 R 57.30 R 67.74 R 69.06 R 98.22 R129.42 R 92.46 R109.62 R159.12

SQBAR 6MT 8MM 10MM 12MM

N/S R62.16 R85.02

R/BAR 6MT 6MM 8MM 10MM 12MM 16MM 20MM

R17.16 R27.96 R45.00 R59.40 R107.04 R204.36

WIND/SECT

Meer foto’s op bladsy 9

RT6 RT13 RF7 RFX7 RF4B

R68.04 R82.20 R86.40 R91.92 R226.08

SHEETS/PLATES EA 2450X1225X1.6 2450X1225X2 2450X1225X2.5 2450x1225x3 2450x1225x4 2500x1200x5 2500x1200x6

R486.56 R599.07 R701.10 R811.02 R1117.14 R1528.84 R1900.00

SEPTEMBER SPECIALS 1.8x4mt palisade gate (40x40x2) 1x dura sprint motor with free beams & 2 yr guarantee 3 x posts, 1 x rail 40x40x2x6mt length

Spend R1000.00 OR more & get a free gift of 1kg x2.15 Chisa weld rods OR 115mm cut disc OR 230mm cut disc SEPTEMBER ONLY

RECT. TUBE 1.6MM 25X12 38X20 38X25 50X25 50X38 76X25 76X38 76X50 100X50

SQ. TUBE 20X20 25X25 32X32 38X38 50X50 76X76 100X100

PIPE 19MM 25MM 32MM 38MM 42MM 50MM 76MM 100MM

R108.78 R125.22 R145.02 R154.98 R214.98 R239.10 R235.02 R309.96 R379.56

2.0MM R111.24 R159.96 R180.00 R229.02 R280.02 R302.52 R353.04 R378.30 R450.00

1.6MM R2.0MM R80.04 R82.02 R133.98 R154.98 R214.98 R340.02

R99.78 R136.20 R182.28 R219.00 R290.04 R449.58 R585.00

1.6MM R69.96 R80.04 R125.28 R150.42 R163.02 R199.98 R300.96

LIP CHANNEL 6MT

2.0MM R86.58 R100.02 R175.50 R188.10 R200.70 R250.80 R376.26 R536.28

9.1MT

75X50X20X2 R267.20 R376.77 100X50X20X2 R257.52 R392.50 R4999.00 EXP/METAL Installation in Springs 125X50X20X2 R306.96 R467.86 150X50X20X2 R301.74 R459.91 6320C R178.44 area only R2000.00 175X50X20X2 R312.54 R476.37 6320D R213.18 Welding combo kit 200X50X20X2 R323.34 R495.88 WHEEL KIT SETS DURA CONDO ACDC Promax 1X160 60MM R109.38 Welding Rods 5kg 2yr warranty, 2x remotes, 4mt Ampwelder 1X 80MM R143.31 CANDY STRIPE 2.5mm R112.75 rack & battery free R3023.28

Gloves 1X Chip76X38 R527.34 ping Hammer 1X 100X50 R1027.02 Auto Dark Helmet 152 X76 R1725.18 1 X 1kg Weld Rods

I.B.R 0.4MM CQ I.B.R/CORR. 0.5MM I.B.R/CORR. 0.6MM

178X54

CORR 0.3MM FH

CHANNEL

R1373.28

R1999.00

ROOF SHEETING

GALV SHEETS

2450X1225X0.5 2450X1225X0.6 2450X1225X10 2450X1225X2.0 2450X1225X3.0

R230.98 R243.20 R426.51 R724.70 R1454.29

A grade prices include vat subject to availability E&OE


PAGE 2

NIGEL/HEIDELBERG REKORD - ONLINE EDITION www.rekord.org.za

Wonderskone Rusland

JJC Kruger & Vennote Springs Parkland Kliniek Spesialiste Spreekkamer 011 812 4172

H2406

Drie Riviere - Vereeniging Umgenistraat 54, H/v Bashee Straat Drie Riviere, Vereeniging (By River Square kruising 016 423 3553

GEHOORSENTRUM

27 SETEMBER 2016

Nigel VLU dames word bekoor met tonele uit die wonderskone Rusland tydens hul vergadering op 15 September. Martha van der Walt, lid van Nigel VLU het die dames opreis geneem deur Rusland met die vertoon van skyfies. Sy het hul meer vertel oor die verskillende kerke en hul rituele. Ander besienswaardighede wat groot impak op haar gemaak het tydens haar besoek het sy met die dames gedeel. Die dames is dan ook versoek om tydens hierdie vergadering tradisioneel Russies aan te trek om die eie Russiese atmosfeer te skep. Hettie Botha het die Afrikaanse skrywer van die jaar Marita van der Vyver behandel en die dames geinspireer om ook die boek te lees. Daar is ‘n beroep gedoen om hondekos te skenk gedurende die Streekafsluiting op 4 November wat aan die SPCA oorhandig sal word. Volgende vergadering is 13 Oktober kontak Anna-Marie by 011 814 6084/082 886 2002.

Annatjie van der Merwe, Suzanne Drotsky (Wenner van mooiste Russiese uitrusting), Mabel van Staden, Susan Valentin, Elsa Greyling en gasvrou Martha van der Walt. Voor: Anna-Marie Axer en Tonien Botha.

Ken jy God se adres? ‘In die begin het God die hemel en die aarde geskape.’ Hy het voorsiening vir ons verblyf op aarde en vir Homself die hemel as woning ingerig. Selfs in die Onse Vader gebed wat Jesus vir Sy dissipels geleer het, verklaar Hy dat die Vader in die Hemel is. Ons lees dit selfs tot in die boek Openbaring dat Hy in die Hemel woon. Dis ‘n plek waar die mens nie toegang het nie. Matt. 4:16&17. Tydens Jesus se intreepreek en in Sy soeke na die eerste dissipels doen Hy egter hierdie radikale aankondiging en sê: ‘Die volk wat in duisternis sit, het ‘n groot lig gesien, en die wat sit in die land en skaduwee van die dood, vir hulle het ‘n lig opgegaan. Van toe af het Jesus begin om te preek en te sê: Bekeer julle, want die koninkryk van die hemele het naby gekom.’ Daar moes dus ‘n wonderbaarlike aansluiting tussen hemel en aarde plaasvind. ‘n Aansluiting tussen God en mens. Matt. 1:23: ‘Kyk, die maagd sal swanger word en ‘n seun baar, en hulle sal Hom Emmánuel noem, dit is, as dit vertaal word: God met ons’. Die tweede bewys sien ons in Markus 15:37&38: ‘Maar Jesus het met ‘n groot stem geroep en die laaste asem uitgeblaas. En die voorhangsel van die tempel het in twee geskeur van bo tot onder’. Dit wat skeiding gemaak het tussen die hemel en die aarde, tussen die Heilige God en die sondige aardse mens, is vernietig. Efe. 2:13&14: ‘ Maar nou in Christus Jesus het julle wat vroeër ver was, naby gekom deur die bloed van Christus. Want Hy is ons vrede, Hy wat albei een gemaak en die middelmuur van skeiding afgebreek het..!’ Ons kon deur ons sondige natuur nie na Hom toe gaan nie, maar Hy het deur Sy onbeskryflike liefde na ons toe gekom. 2

Kor. 6:16: ‘0f watter ooreenkoms het die tempel van God met die afgode? Want julle is die tempel van die lewende God, soos God gespreek het: Ek sal in hulle woon en onder hulle wandel, en Ek sal hulle God wees, en hulle sal vir My ‘n volk wees’. Sal ons nie vandag jubel en juig by die gedagte dat die Almagtige nie net by ons kom woon het nie, maar dat Hy inderdaad in ons woon. Gee Hom eer vir hierdie groot wonder! Die vereiste: Ek moet my bekeer en ten volle aan Hom behoort. Dringende versoek: SIMFONÉA GEMEENTE, is dringend op soek na persone wat musiekinstrument kan speel of selfs lief is om te sing. Kontak Betsie by 073 575 2296/Phillip by 079 762 5545.

Betsie en Phillip herderspaar van Simfonéa. Uit die pen van Phillip van Rhyn. Vir geestelike hulp en gebed skakel 079 762 5545.

Kom geniet die WOORD saam met ons en daarna ‘n koppie tee! Spruytstraat 26,

HEIDELBERG


27 SEPTEMBER 2016

NIGEL/HEIDELBERG REKORD - ONLINE EDITION www.rekord.org.za

One died in vehicle accident A 39 year old Nigerian lost control of his vehicle after passing the Weighbridge on the N3 Freeway on September 15. The driver did not sustain injuries. It is alleged that his 32 year old wife died on the scene and two other woman were lightly injured. According to police the driver lost control on a road bend and overturned several times. During the process of the accident the deceased was propelled and fell on the ground 20 meters away.

Die Blou LINT 060 731 6551 Cnr Zuid & Pleinstr, RENSBURG diebloulint@gmail.com

OGGEND MARK 1 Oktober .9vm Stalletjies beskikbaar Bespreek vroegtydig

Playpark, Party & Picnic Venue facebook @ Die Blou Lint

SALON Nails Beauty & Massage

079 777 0588 Monthly Specials Day Packages Gift Vouchers Pamper Parties

Fish, Birds & Reptiles Stockists of all animal feeds. For all your pond & fish tank requirements

Best service & lowest price 016 341 3006 / Shop 15 Pretorius str, HEIDELBERG FORUM

Heart attacks claim lives Did you know that cardiovascular disease is claiming the lives of about 110 women daily. Current rates suggest that more women are dying of heart disease than men and that they’re unlikely to survive their f irst attack. Dr Suzette Fourie, a prominent SA cardiologist, offers a plausible explanation. “A heart attack often presents itself differently in women. Typical symptoms such as tightness,

PAGE 3

discomfort or chest pain may not be present, instead there could be a wide range of sensations, which could include an uneasy feeling in the chest, abdominal pain or discomfort in the arms, back, neck or jaw, a fluttering heartbeat, shortness of breath, fatigue, nausea, dizziness, cold sweats or even swollen feet. As these symptoms could be related to any

number of illnesses, women tend to dismiss the fact that they may be sick and often delay going to the hospital, which increases their risk of dying as a result of a heart attack. We need to put the fact that we are vulnerable to heart disease on our radar screens and recognise the signs at the earliest stage. Making women more aware of the risks, the symptoms and how to take better care of our hearts should be a priority for every woman. You are never too young or too old to take care of your heart.”

HUNTERS FIREARM TRAINING & SHOOTING RANGE

016 341 6329 Ueckermann Building 59 Pretorius str Heidelberg

hunters.nico@mweb.co.za

Health Bar2000 Freshly healthy meals prepared daily delivered to your door : *Quiches *Potein Plates *Health Sandwiches *Salads *Kiddies Lunch Boxes for School ext.

*We have THE BEST Coffee & Smoothies in town* WEEKLY HOME-COOKED MEALS R40 TO R50 INCLUDES DESSERT

For a healthy life come & create your own diet!! Call or Whatsapp us today 082 618 7006 follow us 4 Daily Specials

Gym2000 NIGEL


PAGE 4

NIGEL/HEIDELBERG REKORD - ONLINE EDITION www.rekord.org.za

R292 million overspend

Inspirasie Rensburg VLU se vergadering met die tema “samewerking vir ‘n beter toekoms” is deur Ds Faan Smit uit die boek Nehemia geopen. Celine Oosthuizen ‘n graad 7 leerling van Laer Volkskool het van haar prag sangitems gelewer. Hilda Griffiths het die dames geinspireer met haar lewensverhaal. Hilda is gebore sonder haar regter arm. Op die ouderdom van 4 jaar was mense se raad aan haar ouers dat sy in ‘n inrigting geplaas moes word. Vandag is sy ‘n ware inspirasie deurdat sy alle uitdagings oorkom het. Sy is getroud en spog met 3 prag kinders. Sy het vrede gemaak met haar omstandighede en ‘n toekoms gebou rondom dit. AnneMarie du Plessis het ‘n lieflike uitstalling gemaak van Marita v.d Vyver se werke-ons Afrikaanse skrywer van die jaar en het voorgelees uit ”Die Blou van Onthou”.

AnneMarie du Plessis saam met Hannatjie Venter.

267 SKAKEL 083 6198 267 6198

Celine Oosthuizen en Thelbi Swartz.

HOME BUILD NIGEL EXCLUSIVE P AINT & HARDW ARE CENTRE PAINT HARDWARE 10 Laver Street, NIGEL Tel: (011) 814-4479 FREE DELIVERY: Nigel, Heidelberg & Duduza excl cement

RED HOT SPECIALS R1050 8 Panel Meranti Door

Builders Columns 200mmx2m/ 250mmx2.5m

R600 R890

The Gauteng Health Department is heading for an overspend of R292 million this year on its total budget of R37.7 billion. This was disclosed by Department off icials at a meeting of the Gauteng Legislature Health Committee, which discussed the First Quarter Report that covers the period April to June this year. Mr Victor Senna, Chief Director Budget and Revenue, said there was an expected overspend because of the following factors: R1 billion to be paid out for courtordered medical negligence pay-outs; High numbers of foreign patients and patients from neighbouring provinces, but North West Province owed R490 million and Limpopo owed R51 million for treating their patients; The “unfunded mandate” to treat all HIVpositive patients regardless of CD4 count,

which was expected to cost R621 million for 250 000 patients; and R4 billion accruals from last year, of which only R1.4 billion had been paid. Senna said that the department’s cash flow was severely compromised by unbudgeted items like the negligence pay-outs, which was why suppliers were not always paid on time. He said that the provincial Treasury had been notif ied about the department’s budgetary plight. The DA are very concerned about the huge pressure on the health budget, much of it from preventable factors and uncollected debt from neighbouring provinces. According to Jack Bloom, better management will help, but a short-term bail-out is necessary in the adjustment budget later this year particularly to cover the extra costs of ARV treatment for all HIV-positive patients.

Higher life Hilda Griffiths en Heilie vd Berg.

H2410

27 SETEMBER 2016

Right throughout the Bible it is evident that God’s heart for His people is to live the higher life. God’s intention for us, His very desire is that we should live a life worth living, a spectacular life that makes an imprint on history. In order for us to do this, there are certain principles we have to adhere to. Repentance is foundational to this kind of life. In addition to constantly turning away from what is wrong and realigning ourselves with what the Word says, we have to also pay attention to the following: Live intentionally (Proverbs 25:28; Proverbs 16:32): When we do not live by design, we live by default… Unfortunately our default mode is the flesh, which inevitably causes our lives to then be governed by desires, emotions and circumstances. Failure to deliberately embrace the principles of the Word leaves us vulnerable and open to spur-of-themoment, foolish decisions and actions. Live with the Word as foundation (Psalm 119:9-11, 105): The Word of God provides us with direction in every area of our lives. It is our responsibility to make sure that we know the Word and live by it. Live according to the Spirit (Galatians 5:16; Romans 12:2): Living according to the Spirit is the only safeguard we have against our flesh. This entails underpinning our entire lifestyle with prayer, including communion and speaking in tongues in our daily life and living generously in every regard. Live wisely (Psalm 1:1; Matthew 16:22): Living wisely refers to not allowing our way of life to conform to the world’s stan-

dard. We are called to make a difference wherever we go. This cannot be done if our lives look the same as the lives of those who do not serve the Lord. We cannot open our hearts to fleshly counsel that is born in selfish motives and partial understanding. A life lived in pursuit of God’s plans and purposes will always challenge the beliefs and convictions of those not living with God’s redemptive plan in mind. Because of this we cannot receive counsel or direction from anybody that does not understand the call and purpose of God on our lives. Live a life of priority (Matthew 6:32; Romans 11:16): In order to live the higher life we have to give priority to certain things. By default this implies that other things must take second place. The way we manage our resources (e.g. time and money) is indicative of our level of faithfulness. The Bible gives us clear direction with regards to what our list of priorities should look like. When we put God’s Kingdom first, all other facets of life fall into place. More than just an abstract concept, putting the Kingdom first can be seen in our behaviour. We give God the first time in a day by doing devotion. The f irst day of our week, a Sunday, belongs to the Lord. Likewise the first ten percent of our income should be given back to the Lord. May you experience, more than ever, the higher life God has destined you for as you live intentionally, loving the Word, being governed by the Spirit, walking in wisdom and putting God first and foremost in your life!

CEMENT SPECIAL only

R74.99 Cement Stock Bricks

CASH & CARRY

R1500

Timber R115 38mmx114mmx6m 50mmx76mmx6m

Porcelain Tiles 60x60 (1.44m2)

R280

R2690

Complete Bath Geyser 150l Set: bath, basin, 5 year guarantee pedistal, toilet Geyser Valves Special Single Lever safety Baslin Mixer 400Kpa valve R250

R1890

We will beat any price1 No Deposit! BUY ON ACCOUNT from 6-60 months to pay. We supply crusher/building sand, plaster sand in large and small quantities

TEL: 011 819 1575 / 082 690 7591


27 SEPTEMBER 2016

NIGEL/HEIDELBERG REKORD - ONLINE EDITION www.rekord.org.za

PAGE 5

Nuwe voorkoms Nigel inwoners het met belangstelling gemerk dat ‘n radikale verandering by die eertydse Dros Nigel plaasgevind het. Nou bekend as Picanha Grill Steakhouse, met sy nuwe voorkoms, uniek uitgelê om die hele gemeenskap te bedien. Picanha spog met sy eie oorspronklike koffiewinkel, waar ‘n verskeidenheid van dekadente koeke, terte en ligte maaltye voorsien word. Die koffiewinkel kan vir privaat funksies aangewend word soos vroue byeenkomste, verjaarsdae en dies meer. Die linker vleuel beskik oor die speelterrein vir die jongspan, waar die hele familie kan saam eet en ontspan. Die romantiese area voorsien die regte

atmosfeer vir daardie spesiale alleenwees oomblikke. Vir die van u wat nie geweet het nie, die naam picanha is eie aan die beste kruisskyf stukke, wat op ‘n spesiale wyse voorberei word. Inwoners wat reeds die Picanha besoek het is dit almal eens dat die vleisgeregte, dekor en diens van die hoogste gehalte is. Nigel kan terdeë doen met ‘n restaurant van hiedie kaliber wat in die hele gemeenskap se behoeftes voorsien. Van tyd tot tyd gaan daar ook bekende kunstenaars optree, vermaak in ons eie dorp, vir die gerief van die gemeenskap. Die saal bekend as Goldf ieldslodge is steeds beskikbaar vir alle funksies. dirkie@picanha.co.za Van die veranderinge wat aangebring is. Picanha bied nou iets nuuts en voorsien vir die hele gesin. Kom probeer ons sappige, smullekker beefstukke en bederf jouself by ons koffiewinkel.

Springs National Fresh Produce Market, Paul Kruger Highway, Springs

Tel: 011 815 1494/011 089-7000 * 082 718 4562 SPECIALS VALID FROM: WED 28/09/2016 - TUES. 04/10/2016

A Class Hind 1/4

R

4699 p/kg

Bulk Chuck, Brisket, Short Rib/Shin

R

46

99

Bockwurst /German Frankfurter

99

49

Bulk Assorted Pork Packs

Marinated Grill World Spare Ribs

R

3999

R

99

159

p/kg

p/kg

Meat World

R

2.5kg Par Cooked

p/bag

Meat World Bulk Pork Bangers

Bulk Jnr. TBones

R

R

p/kg

39

1kg Frio Smokey Russian

R

2499

p/kg

5999

99

p/kg

p/kg

SATURDAY 01/10/2016 ONLY

Bulk Fresh Farm Chickens We reserve the right to limit quantities

Gift Vouchers Available

R

99

24

p/kg

We cut and pack to your specifications. Large variety of home-made, smoked and marinated products. We also do portion control for restaurants and the catering industry.




PAGE 8

NIGEL/HEIDELBERG REKORD - ONLINE EDITION www.rekord.org.za

27 SETEMBER 2016

Flinke flukse dames Ou herinneringe

1986 Matriekulante van Hoërskool John Vorster herroep 30 jaar gelede se jong wees eskapades tydens hul reünie op 17 September. 47 Matrieks en 13 onderwysers het saam kom kuier by die skool se Hotelskool. Saam met die gades was daar ‘n totaal van 110 mense. Die aand was ‘n reuse sukses en het bestaan uit ‘n 3 gang buffet ete, waarna Ernie Bates hulle verras het met sang terwyl hulle heerlik kon dans en verder nostalgies raak oor ou herinneringe. Die Rensburg VLU dames het die mooiste A6 notaboekies as geskenkies vir volgende jaar gemaak. Met die werkswinkel het hulle materiaal, linte en krale geneem om die boekies op te dollie. Voor: Hester Ludik, Betty van der Merwe en Inge van Zweel. Agter: Babsie Knoesen, Hannatjie du Plessis, Anja Jordaan, Elma du Plessis met Karli en Heilie van den Berg.

See projek ‘n Fondsinsamelings projek is geloots vir Villa Liberi kinderhuis om dit vir hierdie groepie moontlik te maak om in die komende Oktober vakansie by die see deur te bring. Die Rekord het op 30 Augustus besighede genader om advertensies te plaas ten bate van hierdie projek om sodoende 15% van elke adverteerder aan die kinderhuis te skenk. ‘n Pragtige bedrag van R2 300 is ingesamel. Ebbie Prinsloo spreek haar dank uit aan elkeen wat bygedra het om die kinders se droom te verwesenlik. Om hierdie vakansie onvergeetlik te maak benodig hul nog die volgende items: graanvlokkies, suiker, lang lewe melk, sonroom, blitz, charcoal, koekies en beskuit, marshmallows, lekkers, sonbrille vir twee tienjarige seuns, hot chocolate, eiers, spek en braaivleis vir tien mense. Woensdag 28 September is die laaste skenkingsdag. Hulle vertrek Vrydag, 30

Dit was voorwaar ‘n voorreg om die oud onderwysers by die reünie te hê. Uit die 13 onderwysers is daar nog 9 woonagtig in Nigel. Van links agter is Mnr. Piet Engelbrecht, Mev. Hester Claassen, Mnr. Robert McAlpine, Mnr. Chris Botha en Mnr. Willie Nel. Voor: Mev. Suzette Steenkamp, Juf Miems Cronje, Mnr. Raubenheimer, Juf. Irene Fouche en Mev. Ria van Schalkwyk. Ander onderwysers wat teenwoordig was, was Mev. Barbara Nolte, Mev. Petro van Schoor en Mev. Theresa Becker.

1986

Chané, Rekord verteenwoordiger oorhandig hier die bedrag van R2300 aan Ebbie.

2016

September. Skakel 011 814 8037 of 082 926 6237 vir bydraes.

Cnr Heidelberg & Kerk Street NIGEL

011 814 1813

“Our Spot”

- Werda Smith en Marinda Steyn beleef ’n nostalgiese oomblik

toe hulle op hulle ou kuierplek van 30 jaar gelede kon stories uitruil.

How strong is your business? General Cleaning

TILE & FLOOR CARE

WE STOCK ALL RELATED CLEANING ACCESSORIES

Congratulations Management and staff of Picanha Nigel, your opening event that was held on Friday the 16th was in many ways a huge success. We at Factory Soap Shop, thank and appreciate you, we look forward to many years of being not only suppliers in business, but also great friends.

Get AHEAD of the competition For affordable rates ADVERTISE WITH

ANNELIE 082 853 4071 or 011 814 8614 cnr Kingsway & Van Riebeeck Str, NIGEL


27 SEPTEMBER 2016

NIGEL/HEIDELBERG REKORD - ONLINE EDITION www.rekord.org.za

PAGE 9

Afrikaans is Groot New management

Laerskool Tini Vorster se graad R, Besige Bytjies, Babbelbekkies en Wikkelwurms het op 15 en 16 September Afrikaans is Groot aangebied. Tydens die konsert het hulle die talryke afrikaanse kunstenaars uitgebeeld en verskeie sang treffers voorgestel. Toneelstukke het boekdele gespreek oor die verskillende opvoerings. Dit was voorwaar iets om te beleef.

Faroze new owner of ChipMaster with his professional management team.

POLISHING COMPLETE RESPRAYS HAIL DAMAGE BODY KITS TRAILER REFURBISHING CUSTOMIZING Cell: 078 626 1123 MINOR REPAIRS COLOUR CODED TRIMMINGS , BUMBERS & MIRRORS PAINTLESS DENT REPAIRS

EVAAN J.C 073 802 7536

REPAIRS DONE THE SAME DAY

C.J.J. STEEL cc. ~ STEEL MERCHANTS ~ Cnr: Grootvlei Rd, and Partridge St, Strubenvale Tel: 011 815 4700/1/2 * Fax: 011 8153088 Stockists of Steel Sections, Rail, email: cjjsteel@cjjsteel.co.za - www.cjjsteelcc.co.za

Piping Plante and Tubing

Terms & Conditions apply

PIPE 6M

SQ TUBE 6M 1.6MM

2.0MM

1.6MM

12x12 .... R80.00 16x16 .... R96.00 20X20 ... R81.00 25X25 ... R82.00 ....... R148.00 32X32 ... R135.00 ..... R185.00 38X38 ... R160.00 ..... R220.00 50X50 ... R220.00 ..... R296.00 76X76 ... R345.00 ..... R453.00 100X100 ................... R590.00

20MM .... R75.00 25MM .... R89.00 ....... 32MM .... R130.00 ..... 38MM .... R154.00 ..... 50MM .... R210.00 ..... 76MM .... R308.00 .....

25x25x3 .................... R105.00 25x25x5 .................... R160.00 30x30x3 .................... R123.00 30x30x5 .................... R209.00 40x40x3 .................... R160.00 40x40x5 .................... R250.00 25x25x2 .................... R 73.00 30x30x2 .................... R 99.00 40x40x2 .................... R 116.00

2.0MM

38x20 .... R140.00 ..... R166.00 38x25 .... R150.00 ..... R183.00 50x25 .... R160.00 ..... R233.00 50x38 .... R220.00 ..... R284.00 76x38 .... R240.00 ..... R356.00 76x50 .... R318.00 ..... R395.00 100X50 ..................... R468.00

Fibre Glass Sheeting R75.00 p/m

WE WILL MATCH OR BEAT ANY VALID QUOTATION

IBR/CORRUGATED 0.5

LIP/PURL 6M

75x50x20x2 100x75x20x2

R65.00p/m Cut to size

9M

R228.00 ..... R375.00 R286.00 ..... R470.00

6M

PRICES ARE VAT INCLUDED

12X3 ........ 16x3 ......... 20x3 ......... 20x5 ......... 25x3 ......... 25x5 ......... 30x3 ......... 30x5 ......... 40x3 ......... 40x5 ......... 50x5 .........

R 33.00 R 39.00 R 43.00 R 63.00 R 58.00 R 88.00 R 70.00 R 100.00 R 93.00 R140.00 R175.00

SQ BAR 6M 8MM ......... R62.00 10MM ....... R70.00 12MM ....... R86.00

WINDOW SECTION 6M RT6 ......... RT13 ....... RX7 ......... F7 ............ F4B ..........

R 78.00 R 93.00 R 123.00 R100.00 R 260.00

ROUND BAR 6M 6MM .......... R20.00 8MM .......... R32.00 10MM ........ R46.00 12MM ........ R67.00

H/R SHEETS & PLATES

LIP/CHANNEL 75x50x20x2 ............... R253.00 100x75x20x2 ............. R284.00 125x50x20x2 ............. R314.00 150x50x20x2 ............. R345.00

R108.00 R186.00 R215.00 R296.00 R419.00

EQ ANGLE 6M

REC TUBE 6M 1.6MM

2.0MM

FLAT BAR 6M

9M

R385.00 R437.00 R478.00 R525.00

2450x1225x1.6 .............................. R568.00 2450x1225x2.0 .............................. R679.00 2450x1225x2.5 .............................. R820.00 2450x1225x3.0 .............................. R940.00 2450x1225x4.0 ........................... R1 360.00 2500x1200x5.0 ........................... R1 728.00 2500x1200x6.0 ........................... R1 998.00

FREE DELIVERY


PAGE 10

NIGEL/HEIDELBERG REKORD - ONLINE EDITION www.rekord.org.za

BUILDERS/BUILDING BOUERS/BOUWERK BOUWERK, LOODGIETER & VERFWERK

Geysers, toilets, drains, gebarste pype, skrynwerk, teëls ens. Seël van dakke & plaveisels. 082 646 9928

Contractor & Handyman Services Specialize in gates, palisades, spanishbars, safety doors, electrical fencing, roof sealing & painting. 10 years experience. Riekus 078 399 4999. PETS / TROETELDIERE

NOAH’S ARK PET SHOP: Voëls, voëlsaad, hokke, visse, viskos, akwariums. Hondekos . Avi-Plus. Bearded dragons, hamsters, krieke, spinnekoppe, meelwurms, hondehokke, honde jassies en bedjies. Honde, katte en hasies. Kaarte welkom. Oop weeksdae 9:00 - 18:00, naweke en vakansiedae 09:00 - 16:00. Tel: 083 456 6601. SHOP 7, FERRYVALE SHOPPING CENTRE. NIGEL

GENERAL SERVICES ALGEMENE DIENSTE

LAUNDRY MATE Bring all your blankets, duvets, comforters, linen, curtains, clothing, etc. to us for a professional wash. We will take care of your laundry as if it is our own. Laundry can be fetched and delivered at a small fee within Nigel and Heidelberg Town areas. Contact us on 011 814 3597 / 072 511 4366

SMART KITCHENS & HOME IMPROVEMENTS For 3D Designer Kitchens or kitchen revamps, BIC, Bathr, Vanities, Wall to Wall Carpets and Laminated Flooring. No compromise on Quality and Service. Free Quotations. Phone Andre at 016 349 5052 or 082 738 1441

ANCIENT DAYS H/V HOSPITAAL & HF VERWOERDSTRAAT HEIDELBERG Skakel ons by 016 349 2175 of Wena 082 785 9108

COMPUTERS / REKENAARS Matrix Warehouse Nigel. For all your computer requirements. 011 814 2156. nigel@matrixwarehouse.co.za/ BRIDAL / BRUIDE Wedding World Springs 011 811 5776/ 083 280 4584. Skitter in die rok van jou drome! Bring idee of prentjie vir asemrowende skeppings deur Elize – ontvanger van internasionale ontwerper toekenning (Parys, Frankryk) vir kreatiewe styl. Koop, huur of kies uit ons groot verskeidenheid elegante trou & aandrokke. manspakke, hemde, dasse en onder-baadjies te huur. Bespreek jou plek vir jou matriekafskeid rok nou! Betaal af tot funksie datum. Redelike pryse. Professionele vriendelike diens. H/v 3de straat & 3de laan Geduld, Springs. POOLS & LAPA’S CAREPOOLS AND LAPA GET BRAARI FREE UNDER LAPA 4x3 pool + 4x4 lapa=R35 000. 6x4 pool + 5x4 lapa=R42 000. 7x3 pool + 5x3 lapa=R48 000.8x4 pool + 6x4 lapa=R56 000. Call Joe 072 1383 508

R&I TYRES & MAGS Bekostigbare BANDE vir jou motor en bakkie. Ons praat Afrikaans en ons diens is ons trots. Kontak Ivan of Darren by 699 Voortrekkerstr, Brakpan, 011-740-0477 of 011-744-3544

Heidelberg AA Meetings Thursday 7pm Heidelberg Methodist Church, 59 Strydom Street &Friday 6pm Acts Family Church, Extension 23 6027, Nyathi Street If you think you have a DRINKING or DRUG problem. Please come listen to the tes,monies of sober recovered alcoholics and drug addicts. Contact Person: Marius 083 566 4569 (sax5ave@hotmail.com)

NIGEL - FRENCH Refrigeration & Airconditioning. Installation, repair and services. Contact 082 7011 946. or visit us at 143 Von Geusau Street, NIGEL. frenchrefrigeration@gmail.co.za FURNITURE / MEUBELS SuperMeubels, 42 Schoemanstr, Heidelberg, 016-341-4445SMS 071 545 3868, EPOS meubels.super@gmail.com Vir goeie kwaliteit 2de handse meubels, oudhede, nuwe motor, bakkie & taxi bande en vriendelike staf - net by ons......

LS ....!!!! R I G N O I T N E AT T Matric farewhell dress for sale R3500 size 10

CONTACT 083 288 9208

Mobile Automotive Aircon & Repairs.

Aircon Repairs to Cars, Trucks, Tractors, Mining equipment, Combines “Stroopers”.

Daniel 082 348 4499/ 079 876 9896. All work guaranteed

R171 000 elk, 1200sqm. Skakel 073 414 9892. of mail attache@ groepvanmpye.com TO RENT / TE HUUR

RENTAL UNITS available in Springs Secure complex. 24-hour security. Close to Selcourt Tower 3km. up coming mall 1km. school 1km. N17 high way & 8km from Springs central.

rentals@caliber.co.za www.caliber.co.za

R 3100 R 3100 R 3100 R 2800 R 2800 R 2800

SERVICES & REPAIRS

93 Voortrekker Street, Heidelberg (next to Total Garage). TEL: 060 631 1165. Repairs & services on all makes of Tractors, Cars, Bakkies, Trucks. Quality workmanship on all work done.

D.F. AIRCON

Ferryvale, Nigel. Erwe te koop teen

Hester 081 751 4454 Emil 012 809 2044 N & M Automotive Services

@ YOUR SERVICE

FOR SALE / TE KOOP

2 bedroom – Ground Floor 2 bedroom – First Floor 2 bedroom – Second Floor 1 bedroom – Ground Floor 1 bedroom – First Floor 1bedroom – Second Floor

WENDY’S AAJ WENDY’S - 2X2, 3X3, BIG SIZES AVAILABLE. MADE OF PALLET WOOD, LOG-WOOD, KNOTTY-PINE. We give you good prices. We shift wendy’s. Contact 071 008 1898.

REFRIGERATION/AIR CONS

27 SEPTEMBER 2016

Bou Van Nuwe Huise 083 384 9599 Verbeterings

Plafonne Teëls Verfwerk

Proudly Registerd with NHBRC

VANCANCY

TRAINEE MANAGERS

JACO 083 463 7664

25 Trainee managers/reps Co. expanding

R12000 to start + High comm + Incentives and trips + Petrol incentives To start immediately No experience Full company training Int.co.since 1914 Apptmnts set by co MUST HAVE OWN CAR

Call 011 609 2119 or whats app name area and age to 084 780 3136

jaco@drainsurgeon.co.za www.drainsurgeon.co.za

For all your Plumbing Services Area: Heidelberg, Nigel & Springs


27 SEPTEMBER 2016

NIGEL/HEIDELBERG REKORD - ONLINE EDITION www.rekord.org.za

PAGE 11

Jukskei helde

Hoërskool John Vorster se 0/16 A jukskei spanne seuns en dogters is vanjaar as liga wenners gekroon. Die leerlinge het aan die Oos Gauteng skole liga in Boksburg deelgeneem. Armand Nortje (kaptein), Gustav Olwage, Henry van Biljon en Gerdineo Harmse.

Kuns wenners

Die volgende leerlinge is as fasewenners vir kuns, met teken en oliepastelle, by die Heidelberg Eisteddfod aangewys. Alexi Johnson Gr 0-3. en Steffania Belotti Gr 10-12.

We would like to hear from you! Have you got any news, views, moans or groans? Or any interesting hobbies & sport achievements? Contact us on 011 814 8614.

Die meisies 0/16 A span het in die volgende rondte, die Direkteurs kompetisie in Pretoria gespeel en eerste geëindig en met trots die Direkteurs trofee huistoe gebring. Sadé Stephens (kaptein), Steffie Belotti, Pierina Belotti, Salomé van Aswegen en Angelique Terblanche (reserwe). Die Suid Afrikaanse Kampioenskappe vind in Desember vanjaar te Kroonstad plaas.

Wiskunde Motivational talk fundie

Karlu Stander het vir die C Maths A graad wiskunde vir Gauteng skole ingeskryf. Hy is deur na die volgende rondte om aan die Oos Gauteng op 15 Oktober in Kemptonpark deel te neem.

Learners of Sedaven High School that were addressed on moral regeneration, ethics, respect, sexual offences, drugs and alcohol abuse by the Heidelberg SAPS.

Langasems

Twee atlete van Hoërskool John Vorster, Minette Gerber en Teagan Strydom het op 10 September aan die SA landloop kampioenskappe in George deelgeneem. Minette het ‘n goue medalje ontvang en Teagan ‘n silwer.

TYRES BATTERIES SHOCKS EXHAUST RIMS HEIDELBERG, 23 Schoeman Str.

TEL: 016 341 2187/8


PAGE 12

NIGEL/HEIDELBERG REKORD - ONLINE EDITION www.rekord.org.za

27 SETEMBER 2016

Puik

Fun run winners The CPF night walk or fun run took place on September 15. The walk started at 19:00 behind Dias Spar in Dunnottar. It was a 5km walk, old and young entered. A R20 and a tin of food was the entry fee. 80 Participants took part in the walk. The aim of this event was to reach out and support the needy. The organiser of the event was Joost, CPF Dunnottar. A number of foodstalls catered for the hungry and thirsty. Nigel Gholfklub het op Saterdag 10 September hulle “Monthly The CPF wants to make citizens aware of their community services Medal” kompetisie gehou. Schalk van Wyk het in die B divisie for all in need. gespeel en ‘n tweede plek behaal met ‘n netto telling van 72. Hy The first to finish was Siyabonga. het ook die prys vir naaste aan die gat ontvang, op die The youngsters also took part and the first junior to finish was dertiende Par 3. Schalk was die jongste deelnemer. Schalk Karlu Stander and his brother Janu who came third. saam met Mark Harrison.

AUTO FITMENT CENTRE Karlu and Janu.

Authorised Inhouse & Fleet Mobile service Centre

Available in your area Two teams Available

PROBLEMS WITH :

Windows, Central Locking, Service Lights, Alarms, Radios, Auto Electrical..??

WE CAN HELP !! Learner of Springs Boys High School, Siyabonga.

Cell : 083 266 0051 Tel : 011 814 4362

onestopauto@mweb.co.za 24 Kerk Street. NIGEL

How strong is your business? Get AHEAD of the competition For affordable rates ADVERTISE WITH

011 814 8614 CHANE 083 288 9208 ANNELIE 082 853 4071 cnr Kingsway & Van Riebeeck Str, NIGEL


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.