Rekord - Nigel & Heidelberg

Page 1

Skolewet destruk tief Die nuwe wysigingswetsontwerp op die Skolewet gaan ‘n reuse impak op skole se onafhanklikheid hê. Beheerliggame gaan bykans al hulle magte ten opsigte van leerlingtoelating, taal en personeelaanstellings verloor. Skole gaan eenvoudig tot staatsinstellings genasionaliseer word en verval in grootskaalse diensleweringsprobleme, regstellendeaksieteikens en algehele verval. Ons veg teen die wysigingswetsontwerp deur deel te neem aan die openbare deelnameproses. Duisende mense moet kommentaar lewer. Solidariteit skep die platform om dit moontlik te maak. Indien die wysigingswet wél deurgevoer word, sal Solidariteit ook in die hof veg dat dit ongrondwetlik verklaar moet word. Solidariteit glo dat skole gemeenskapsinstellings is. Ouers belê baie in hul gemeenskapskole omdat dit ook ‘n belegging in hul kinders is. Daar sal nou reeds moet aan eie, privaatopleidingsinstellings as lewensvatbare langtermyn alternatief gewerk moet word. Een wat steeds die gemeenskap wat die skool bedien insluit en die behoud van gehalteonderwys en puik onderwysers sal verseker. NEEM DEEL AAN DIE OPENBARE DEELNAMEPROSES. Die publiek het tot 10 November om amptelik op die wysigingswetsontwerp Jou kind se toekoms is in jou hand. Neem deel aan bogenoemde aksie om sodoende jou kind se toekoms te verseker. Elke ouer in die gemeenskap wil die beste vir hul kinders beveg. Staan saam en stem saam!

kommentaar te lewer. Hierdie is ‘n platform waar enige lid van die publiek hulle kommentaar op die wysigingswetsontwerp kan instuur om hul ontevredenheid met die beplande wysigings te opper. Stuur jou kommentaar oor die wysigingswetvoorstel op die Skolewet: https://goo.gl/CrNJRP. Die wysigingswetsontwerp op die Skolewet kan vernietigend wees vir basiese onderwys en skole in Suid-Afrika en die VF Plus sal dit op elke manier moontlik in die parlement beveg om toe te sien dat die wysigings ten minste onwerkbaar is, sê adv. Anton Alberts, voorsitter van die VF Plus. Die wysigingswetsontwerp is vroeër vandeesmaand in die Staatskoerant gepubliseer en gee die staat groot mag oor skole. Adv. Alberts sê die VF Plus vind dit skokkend maar nie verbasend nie dat die ANC-regering weereens met I simplistiese beleid kom waar alles in die samelewing beheer moet word, in hierdie geval skole en die jeug se toekoms. “Hierdie beleid is in lyn met die ANC se algemene beleid van I ontwikkelingstaat wat alle fasette van die lewe reguleer soos wat tans in China plaasvind. “Hierdie wysigings sal ook veroorsaak dat skoolbates deur die regering onteien kan word wat in stryd sou wees met artikel 25 van die Grondwet (die eiendomsklousule).

ELCO STEEL DEALERS TEL: 011 362-1551/2 FAKS: 011 815-3427 Cnr. Ermelo & Dagbreek Rds, Largo, SPRINGS Prices valid while stocks last / incl vat / E&OE RECT. TUBE 1.6MM F/BAR 6MT

ANGLES 6MT

20X3 20X5 25X3 25X5 30X3 30X5 40X5 40X3 50X3 50X5

25X25X2 R 71.64 25X25X3 R 86.58 25X25X5 R 142.20 30X30X3 R 116.88 30X30X5 R 187.32 40X40X2 R 110.22 40X40X2.5 R204.60 40X40X3 R 156.54 40X40X5 R 219.36 50X50X4 R 293.10 50X50X5 R 307.62 60X60X6 R 441.18

R 41.94 R 56.88 R 50.88 R 71.04 R 61.02 R 86.52 R103.50 R 79.02 R101.76 R144.78

SQBAR 6MT 8MM 10MM 12MM

R67.32 R61.56 R79.92

R/BAR 6MT 6MM 8MM 10MM 12MM 16MM 20MM

R 17.94 R 31.38 R 44.28 R 66.96 R127.62 R216.30

WIND/SECT RT6 RT13 RF7 RFX7 RF4B

R 79.92 R 96.90 R 89.88 R 99.90 R224.10

EXP/METAL 6320C R205.72 6320D R245.84 WHEEL KIT SETS 60MM R125.69 80MM R159.60

SHEETS/PLATES EA 2450X1225X1.6 2450X1225X2 2450X1225X2.5 2450x1225x3 2450x1225x4 2500x1200x5 2500x1200x6

R550.62 R638.34 R818.85 R929.00 R1345.00 R1675.00 R2050.01

PALISADES PALISADE PANELS 600mm High R375.31 900mm High R463.11 1.0mt High R492.37 1.2mt High R550.89 1.5mt High R638.70 1.8mt High R726.49 2.0mt High R785.02 2.4mt High R902.07 LOOSE PANELS 600mm R15.07 900mm R20.57 1.0mt R22.39 1.2mt R26.87 1.5mt R33.60 1.8mt R40.31 2.0mt R44.79 2.4mt R53.75

CHANNEL 76X38(6.70kg/mt) R 572.16 100X50(10.73kg/m)R970.20 152X76 R2018.34 178X54 R1734.42

25X12 38X20 38X25 50X25 50X38 76X25 76X38 76X50 100X50

R110.28 R116.88 R121.14 R170.86 R198.24 R196.02 R238.62 R250.32 R312.36

SQ. TUBE

2.0MM R130.08 R120.24 R143.28 R199.92 R244.62 R244.74 R303.12 R335.70 R439.86

1.6MM R2.0MM

20X20 25X25 32X32 38X38 50X50 76X76 100X100

R 74.70 R 93.48 R121.14 R165.54 R214.86 R321.84

PIPE

1.6MM

19MM 25MM 32MM 38MM 42MM 50MM 76MM 100MM

R 63.84 R 85.80 R110.10 R131.28 R148.86 R186.30 R270.12

LIP CHANNEL 6MT 75X50X20X2 100X50X20X2 125X50X20X2 150X50X20X2 175X50X20X2 200X50X20X2

R274.50 R307.62 R334.08 R362.70 R441.18 R474.06

R 99.12 R143.22 R177.24 R184.32 R292.14 R396.90 R572.16

2.0MM R 88.98 R109.14 R142.20 R175.32 R208.32 R231.54 R351.72 R517.08

9.1MT R417.83 R461.91 R515.58 R539.10 R661.46 R731.21

Welding Rods DURA CONDO ACDC R3799 2yr warranty, 2x remotes, 4mt rack 5kg 2.5mm & anti theft bracket battery R111.66

ROOF SHEETING I.B.R 0.4MM CQ R62.62 I.B.R/CORR. 0.5MM R73.48 I.B.R/CORR.0.6MMR100.01 CORR 0.3MM FH R46.44

GALV SHEETS 2450X1225X0.5 2450X1225X0.6 2450X1225X10 2450X1225X2.0 2450X1225X3.0

R225.72 R292.16 R489.90 R848.92 R1701.15

A grade prices include vat subject to availability E&OE


PAGE 2

NIGEL/HEIDELBERG REKORD - ONLINE EDITION www.rekord.org.za

Proposals for gated public roads JJC Kruger & Vennote Springs Parkland Kliniek Spesialiste Spreekkamer 011 812 4172

H2406

Drie Riviere - Vereeniging Umgenistraat 54, H/v Bashee Straat Drie Riviere, Vereeniging (By River Square kruising 016 423 3553

GEHOORSENTRUM

Community members can submit their proposals from Saturday, October 28 until November 25, as part of the city’s response to the influx of requests to restrict access to public roads. It has also been noted that some roads within in the city are illegally closed and use extreme measures that also deny emergency services and the police entry. Proposals from all stakeholders should consider: Methods that can be implemented without infringing one’s right to freedom of movement but equally ensuring the safety and security of residents; Different ways to promote mobility, integration, social inclusiveness and township functionality; Reduce unnecessary long travelling distances caused by road closures. Proposals and presentations should be done in writing, and emailed to Dora.Mogale@ekurhuleni.gov.za and mkncivil@polka.co.za or hand delivered to the City Planning Department, at PO Box 13, Kempton Park, 1620 and Customer Care Areas across Ekurhuleni.

31 OCTOBER 2017

Pasaangee, wie sal kan? Oom Piet Kruger van die Tehuis vir bejaardes vier vanjaar 4 November sy 100ste verjaarsdag. Die bestuur van die tuiste het besluit om ‘n “vasbyt” pretloop vir hierdie groot vieringe te loots. Oom Piet is sedert Julie 2009 ‘n inwoner by die tuiste en is bevoorreg om nog goeie gesondheid te geniet. Elke dag trek oom Piet sy stap skoene aan en vol lewenslus stap hy rondom die tuiste. Met hierdie gedagte het die bestuur besluit dat daar ‘n pretloop die 4de November aangebied moet word. Die inwoners, woonstelbewoners hulle kinders en kleinkinders asook die personeel en bestuursraad gaan aan hierdie pretloop deelneem. As enige van ons lesers daardie dag saam met ons die pas wil kom aangee is hul welkom, bring die hele gesin. Van diegene wat sou belangstel om ‘n bejaarde te borg is welkom om die tuiste te skakel of te besoek vir nadere

besonderhede. Die pretloop begin om 9:00 waar alle deelnemers vanaf die tuiste se ingangshek in Scarborouglaan vertrek na die Hervormde kerksaal. Deelnemers word volgens ouderdom geborg. Na afloop van die pretloop sal daar lekker makietie gehou word in die tuiste vir bejaardes se saal, met ‘n boere orkes, braaivleisvure en smullekker koek en allerlei lekkernye. Die bestuur en personeel van die tehuis vertel dat dit vir hul voorwaar ‘n voorreg is om so ‘n geliefde mens in hul midde te hê. Die fondse wat tydens die pretloop ingesamel word gaan aangewend word vir die opgradering van die tehuis se kombuis. Wel as jy van mening is dat jy fiks genoeg is om die pas aan te gee, kom slaan die stof onder jou teenstaanders se voete uit en wys jou staal. Vir navrae skakel Ria Alberts by 011-814-5313.


31 OCTOBER 2017

NIGEL/HEIDELBERG REKORD - ONLINE EDITION www.rekord.org.za

PAGE 3

Arrestasies Law for sidewalks duur voort Twee vroue en sewe mans is in hegtenis geneem vir beweerde betrokkenheid by ‘n identiteitsdiefstal sindikaat, nadat hulle op 2 Junie in die Nigel Landroshof verskyn het. Na bewering het hulle identiteits dokumente gesteel. Hierdie dokumente het hul gebruik om ID’s, munisipale rekeninge en bankstate te maak. Volgens ‘n polisie verklaring het hulle dan hierdie dokumente gebruik om vir hulself rekeninge by banke, meubelwinkels asook ander handelsmerke te open. Verdere ondersoeke het die polisie na die perseel in Yeoville in die vroeë oggendure gelei. Rekenaars, sagteware, hardeware en verskeie dokumente is tydens die arrestasies verhaal. Daar word beweer dat oor die 30 000 profiele landwyd hier betrokke is, Die persone wat aansoek gedoen het vir borg se borgaansoek is geweier. Die saak word met alle erns ondersoek en is uitgestel tot 29 November 2017. Identiteitsdiefstal is een van die vinnigste groeiende misdade, wêreldwyd. Hierdie soort misdaad is ingewikkeld, gemeen en potensieel verwoestend. Slag-

offers ontdek skielik dat iemand in hulle naam ’n ontsaglike hoeveelheid skuld maak, krediteure bedrieg en ander skade aanrig. In party lande beskerm die wet die slagoffers sodat hulle nie hierdie skuld hoef te betaal nie, maar hulle kan op die ou end ’n swak reputasie en slegte skuld hê. Wetstoepassingsinstansies, kredietagentskappe en verbruikersgroepe erken oor die algemeen dat identiteitsdiefstal jaarlikse verliese van miljarde rande veroorsaak. Daar is geen manier om presies te weet hoeveel mense deur identiteitsdiefstal bedrieg word nie. Een van die grootste probleme is dat iemand dalk eers maande later uitvind dat sy identiteit gesteel is. Sommige wetstoepassingsowerhede noem identiteitsdiefstal die snelgroeiendste misdaad en soortgelyke probleme word in alle lande gerapporteer. Om sake te vererger, weet diewe dat identiteitsbedrog moeilik is om te ondersoek en dat hulle selde vervolg word. “Vir misdadigers is dit ’n onpersoonlike misdaad”, sê Cheryl Smith, ’n spesiale ondersoekbeampte. “Die slagoffer is ’n bank of ’n afdelingswinkel. Hulle beskou dit nie as skade aan ’n individu nie.”

“Sidewalk” means that portion of a street between the outer boundary of the road and boundaries of adjacent properties or buildings intended for the use of pedestrians; Section 113 of the Road Traffic Act, 1989, inter alia, provides that no person shall wilfully or unnecessarily prevent, hinder or interrupt the free and proper passage to traffic on a public road. The sidewalk/ pavement is part of the public road in terms of the zoning and is therefore affected by the said section. Roads belong to the municipality and not the house owner and nobody is permitted to place or allow any unauthorised material (including rocks) to be placed on the pavement without

permission from the municipality. Volgens munisipale verordening insake strate, sypaadjies en openbare plekke mag niemand die volgende doen sonder die munisipaliteit se toestemming nie. ‘n Straat of ’n sypaadjie bou, aanlê, heraanlê of verander nie, behalwe met die skriftelike toestemming van die munisipaliteit, of in ooreenstemming met die vereistes wat die munisipaliteit bepaal. ’n Veranda, muur of ’n stoep, trappies of ander uitsteeksel bou of ’n paal oprig in ’n straat of openbare plek nie. Inwoners wat ongelukkig is oor die toedrag van sake rakende sypaadjies en voetgangers kan hul aansoek na die munisipaliteit rig vir ondersoek.

Robberies and hijackings increases daily Statistics shows that Gauteng is the most unsafe province in South Africa with the highest rates of murder, aggravated robbery, robberies at residential dwellings and hijackings. The province has now surpassed Kwa-Zulu Natal as SA’s murder capital. For the year under review, murder has increased by 6.7% to 4 101 reported incidents from the previous year’s 3 842. Aggravated robbery has also dramatically increased by 8% to 53 793 incidents. The two most startling figures however are robberies at residential properties and hijackings. The fact that residential robberies have increased by 10.6% up from 7 896 to 8 731 is a clear indication that the people of Gauteng are most vulnerable when they are in the place that they should feel most safe. Hijacking had by far the

biggest increase– up by 17% from 7 367 to 8 610. It is clear that Gauteng SAPS have not been swift enough to pick up on the trends and changing nature of crimes committed in the province. Specialised units, and better resourced SAPS stations are vital in the war on crime. Strategic planning needs to take place to ensure that sectors are effectively monitored and that intelligence on the ground results in pre-emptive rather than reactionary response from SAPS members. Gauteng MEC for Community Safety Sizakele Nkosi-Malobane should take heed of these trends and establish revised protocols for SAPS members to ensure that the residents of this province can be kept safe 24 hours a day, particularly in the places they call home.


PAGE 4

NIGEL/HEIDELBERG REKORD - ONLINE EDITION www.rekord.org.za

31 OCTOBER 2017

Bird flu hits chicken layer flock; import of eggs considered The outbreak of bird flu has already wiped out more than 15% of South Africa’s layer hens with the prospect of hefty price increases due to the resultant shortage in table eggs. According to Dr Charlotte Nkuna, interim CEO of the South African Poultry Association (SAPA), the estimate is that more than 4 million chickens have been or are in the process of being culled. “This includes almost 4 million layers, 360 000 broiler breeders and just over 31 000 layer breeders,” she said. The layer flock stood at about 24 million before the outbreak of the bird flu. Nkuna added that more than 23 commercial farms have already been affected. According to agricultural economist, Prof Johan Willemse, the shortage of table eggs could lift prices by 15% to 20%. “Furthermore, as things stand, it can take anything from one to two years for the layer flock to return to levels they were before the bird flu outbreak, which means a prolonged shortage of eggs,” Willemse said. Nkuna said the recovery depends on how quickly the chicken farmers are willing to risk repopulating. “We anticipate that it will take an average of six months for the farms to be repopulated, some maybe sooner and others preferring to wait a bit longer. This also depends on the available funds to be able to buy the replacement stocks,” she added. According to Nkuna, there are some that are considering importing table eggs. However, the cost of air transport makes it somewhat uneconomical.

C.J.J. STEEL cc. ~ STEEL MERCHANTS ~

Stockists of Steel

Cnr: Grootvlei Rd, and Partridge St, Strubenvale Sections, Rail, Piping Plante and Tubing Tel: 011 815 4700/1/2 * Fax: 011 8153088 Terms & Conditions apply email: cjjsteel@cjjsteel.co.za - www.cjjsteelcc.co.za

SQ TUBE 6M 1.6MM

2.0MM

12x12 .... R88.00 16x16 .... R100.00 20X20 ... R77.00.........R106.00 25X25 ... R95.00 ....... R143.00 32X32 ... R132.00 ..... R191.00 38X38 ... R170.00 ..... R222.00 50X50 ... R222.00 ..... R307.00 76X76 ... R334.00 ..... R424.00 100X100 ................... R57200

REC TUBE 6M 1.6MM

PIPE 6M

2.0MM

38x20 .... R143.00 ..... R170.00 38x25 .... R153.50 ..... R185.00 50x25 .... R170.00 ..... R212.00 50x38 .... R217.00 ..... R249.00 76x38 .... R244.00 ..... R318.00 76x50 .... R281.00 ..... R350.00 100X50 ..................... R445.00

1.6MM

FLAT BAR 6M

2.0MM

20MM .... R69.00.........R95.00 25MM .... R87.00 ....... R111.00 32MM .... R119.00 ..... R180.00 38MM .... R132.50 ..... R207.00 50MM .... R191.00 ..... R244.00 76MM .... R275.50 ..... R360.00

EQ ANGLE 6M 25x25x3 .................... R105.00 25x25x5 .................... R160.00 30x30x3 .................... R123.00 30x30x5 .................... R209.00 40x40x3 .................... R160.00 40x40x5 .................... R250.00 25x25x2 .................... R 73.00 30x30x2 .................... R 99.00 40x40x2 .................... R116.00

Fibre Glass Sheeting R82.00 p/m

12X3 ........ 16x3 ......... 20x3 ......... 20x5 ......... 25x3 ......... 25x5 ......... 30x3 ......... 30x5 ......... 40x3 ......... 40x5 ......... 50x3 ......... 50x5 .........

R 32.00 R 36.00 R 42.50 R 58.00 R 52.00 R 71.00 R 62.50 R 87.00 R 84.00 R115.50 R111.00 R145.00

SQ BAR 6M 8MM ......... R66.00 10MM ....... R62.00 12MM ....... R81.00

“And, if the cheaper option of sea fright is considered, the time it takes to transport by sea will make it very difficult to get the eggs to South Africa within the prescribed shelf life.” Willemse said imports are problematic because of eggs being such fragile produce. The highly pathogenic avian influenza (HPAI) H5N8 in chickens was detected in South Africa for the first time in late June in Mpumalanga, but has since spread to other provinces including the Western Cape, Gauteng, Kwazula-Natal, the Free State and the Eastern Cape. Liana Steenkamp from agricultural group Laeveld Agrochem said the H5N8 strain, which is usually spread by wild birds, does not pose a direct threat to humans. Steenkamp added that the producers of chicken and eggs have had a torrid time in recent years. “First we had higher feed prices the last two seasons because of the drought, followed by the increased import of chicken. And now the devastating impact of the highly contagious H5N8 bird flu.” According to Steenkamp, the virus will also have a negative impact on the animal feed sector. Based on f igures from the Animal Feed Manufacturers Association, almost 65% of last year’s animal feed sales went to the poultry industry. The mass culling of laying hens will also affect South Africa’s export of table eggs to neighbouring countries like Botswana, Namibia, Mozambique and Zimbabwe. Direct job losses due to the bird flu have already risen above 1 000, with further losses expected in secondary sectors. According to SAPA, South Africa’s broiler and egg producers, in rand terms, make up the largest segment of South Arica’s agricultural sector, contributing 18% of all agricultural production and 39% of all animal products in 2016. The beef sector is the nearest competitor, contributing 12,7% to the turnover of all agricultural production and 27,5% of all animal

products. Approximately 76% of the birds in the South African poultry industry are used for meat production, while the remaining 24% are used in the egg industry. Data from SAPA shows that more poultry products are consumed every year than all the other animal protein sources combined. The South African poultry industry last year provided 63,1% of animal protein (excluding milk) consumed in the country. The Department of Agriculture, Forestry and Fisheries’ data shows that the per capita consumption of poultry meat and eggs in 2016 stood at 39,04 kg and 7,89 kg respectively, with a combined per capita consumption of 46,93 kg.

WINDOW SECTION 6M

RT6 ......... R 78.00 RT13 ....... R 93.00 LIP/CHANNEL LIP/PURL RX7 ......... R 110.00 6M 9M 6M 9M F7 ............ R 90.00 75x50x20x2.....R295.00...R448.00 75x50x20x2.....R265.00...R437.00 F4B .......... R 225.00 100x75x20x2...R331.00...R509.00 100x75x20x2...R333.00...R548.00 ROUND BAR 6M IBR/COR SHEETING 0.5 125x50x20x2...R366.00...R556.00 6MM .......... R21.00 R74.00p/m Cut to size 150x50x20x2...R400.00...R612.00 8MM .......... R34.00 REINFORCING BAR/Y-BAR WE WILL MATCH OR BEAT ANY VALID 10MM ........ R44.00 10MM ............R 52.00 QUOTATION 12MM ........ R65.00 12MM.............R 73.00

SPECIALS SEPTEMBER 2017 PALISADE PANELS 3mx600mm...R 392.00 3mx1.0m.......R 450.00 3mx1.5m.......R 625.00 3mx1.8m.......R 720.00 3mx2.0m.......R 760.00

LOOSE PALES 600mm....R 11.50 1.0m........R 18.00 1.5m........R 29.00 1.8m........R 35.00 2.0m........R 39.00

H/R SHEETS & PLATES 2450x1225x1.6........R551.00 2450x1225x2.0 .......R657.00 2450x1225x2.5........R795.00 2450x1225x3.0........R954.00 2450x1225x4.0.....R1 356.00 2500x1200x5.0.....R1 749.00 2500x1200x6.0.....R2 118.00

WE DELIVER / PRICES ARE VAT INLUDED

TEL: 011 819 1575 / 082 690 7591


31 OCTOBER 2017

NIGEL/HEIDELBERG REKORD - ONLINE EDITION www.rekord.org.za

PAGE 5

Plaasaanvalle en plaasmoorde in Suid-Afrika Plaasmoorde is nou akuut onder die vergrootglas deurdat daar sedert die aanvang van verlede week ’n vlaag plaasaanvalle en plaasmoorde was. Dit kom weer te midde van verskillende statistieke wat uitgereik is. Volgens die polisie se misdaadstatistiek, aldus die Vryheidsfront Plus, het plaasmoorde en aanvalle in die 2016/2017 boekjaar skerp toegeneem. Plaasmoorde het met 27,5 % en plaasaanvalle met 22,9 % toegeneem.

In die verslagjaar was daar 74 plaasmoorde teenoor 58 in 2015/16 en 638 plaasaanvalle teenoor 519 in 2015/16. Volgens AfriForum se syfers was daar vanjaar reeds meer plaasmoorde en plaasaanvalle as in die ganse 2016. Daar was die afgelope ses jaar ’n skrikwekkende toename in plaasmoorde, aldus AfriForum. Die TLU SA voeg by dat baie van die plaasmoorde uiters wreed gepleeg word. Dit is verblydend dat die minister van

‘n Volk in opstand en rou oor die sinnelose sterftes van geliefdes. Mense regoor die land het oral oor in konvooie hulle misnoë te kenne gegee oor die brutale impak van plaasmoorde in Suid Afrika. Paaie is gesluit en mense het in hul duisende opgedaag. Vroeg-vroeg al het mense reeds in eenheid beweeg.

polisie nou aangekondig het dat ’n spesiale taakspan teen plaasaanvalle in die lewe geroep gaan word. Dit is iets wat ten spyte van verbete pogings deur rolspelers, erg agterweë gebly het. Die tyd sal leer of daar veel erns in hierdie onderneming steek. Duisende mense landwyd het Maandag, 30 Oktober aan die veldtog deelgeneem. Boere oor die hele land heen se gemoedere loop hoog na die vlaag plaasaanvalle die afgelope tyd.

Mense het met die hulp van die Metropolisie en die Verkeersafdeling in konvooie by verskeie punte landwyd bymekaar gekom. Talle mense het swart gedra het as teken van meegevoel met die slagoffers van plaasaanvalle. Dringende gebede regoor die land is uitgeroep en mense het die knieg gebuig voor die Almagtige Vader om in te gryp en die land te genees.




PAGE 8

NIGEL/HEIDELBERG REKORD - ONLINE EDITION www.rekord.org.za

31 OCTOBER 2017

The best start for a new pet kitten As with puppies, setting your new kitten up for a happy co-existence with its new family is largely dependent on the initial welcome and introduction to its new home. Be well prepared by following these 10 suggestions to bringing a new kitten into its new home: Before your kitten comes home: A kitten taken from its litter too early may become fearful of humans, so don’t be tempted to bring a kitten home that is any younger than 8-9 weeks (12 weeks is the optimal age). Investigating the breeder or shelter from where you intend to adopt, to ensure they’ve ticked the boxes for an optimal developmental environment, will go a long way to limiting behavioural problems later on in life. The developmental environment should be with their litter and mother, not be a sterile environment, have ample stimulation and expose them to things that they’ll encounter in their adult lives, like a

vacuum cleaner and being handled by humans. Get your family’s commitment, so that you can share in the responsibility of raising your new pet and agree ahead of time to any boundaries that you’d like to put in place. Have all the supplies that you need ready. Things like a bed, collar, water & food bowls, food, toys, scratch posts and a litterbox with litter (you should have 1 litterbox per cat + 1 extra if you have a multi-cat household). Kitten proof your home as best you can and make sure that it is a safe space for your new addition, proving ample opportunity for it to do “cat things” like scratch and play (which, for kittens, should resemble stalking and hunting prey, but with safe, kitten-appropriate toys). Provide a safe, warm spot for your kitten to retreat to when things become overwhelming, away from the commotion of everyday life, in a spot that the kitten

GOD VAN VERBOND

can access easily. When your kitten arrives: Because kittens and cats can move much more freely than dogs it is a lot easier for them to wander and get lost. For this reason, it is best to keep a new kitten in 1 closed room for a week or 2, then slowly open up more of the house, until finally letting them explore outside, initially supervised. This allows them time to become familiar with their new surroundings, making it easier for them to find their way back home should they go exploring. For your cat’s own safety, it is best to train them to stay indoors overnight at least. You can do this my instilling a routine from early on, of calling your cat (and rewarding it with a treat when it comes) indoors in the evening and closing all windows to keep it contained during the night hours. Kittens have very specif ic nutritional needs that differ from those of an adult cat. It is imperative that the food formulation meets the demands of their rapid development, so feed a kitten-specif ic, commercially prepared pet food from a Pet Food Industry Association of Southern Africa (PFI) member brand. But keep the kitten on the same food that they’re accustomed to, at least until they’ve settled into their new home. Then, when doing a switch over, gradually start introducing the new food over a 1 to 2 week period, allowing the kitten’s digestive system to become accustomed to

Showcase

Gen 17 :7 “Ek sal My verbond oprig tussen My en jou en jou nageslag ná jou, in hulle geslagte, as ‘n ewige verbond: Ek sal vir jou God wees en vir jou nageslag ná jou.” Yir 31 31 “Let op, daar kom dae,” verklaar YHWH, “wanneer Ek met die huis van Yisra’el en die huis van Y’hudah ‘n nuwe verbond sal sluit, 32 nie soos die verbond wat Ek met hulle vaders gesluit het op dié dag toe Ek hulle aan die hand gevat het om hulle uit Egipteland uit te bring nie; My verbond wat húlle verbreek het, alhoewel Ék Meester oor hulle was,” verklaar YHWH. 33 Hierdie is egter die verbond wat Ek na daardie dae met die huis van Yisra’el sal sluit,” verklaar YHWH : “Ek sal My wet binne-in hulle sit en dit op hulle verstand, wil en emosie skryf en Ek sal hulle God wees en hulle sal My volk wees” Ken jy jou God? God van VEROND Kom luister gerus na ‘n indiepte gesprek oor YHWH: God van Verbond. Ons spreker is Gerrie C Coetzee. Gerrie is vir meer as 16 jaar betrokke by die vertaling van die Lewende Woord en het in opdrag van Ons Hemelse Vader ‘n uitgawe in Afrikaans, soos vertaal uit Aramees beskikbaar gestel. Bring jou vriende & familie & kom woon die geleentheid by. Jy het gratis toegang tot lewensbelangrike inligting!

Onderwerp: God van Verbond

the new formulation. Most kittens will instinctively use a litterbox, but if some training is needed, the best thing to do it put your kitten in the litterbox as soon as they wake from a nap and take them back often while awake until they get the hang of it. Play with your new kitten often, showing it loads of love, to make the transition easier. Keep up vet visits to ensure the best start to life (there are many in the early stages). Help curb the number of unwanted cats by spaying or neutering at the appropriate age. And it’s advisable to sign up for pet medical insurance, to be prepared for any unexpected medical expenses.

Abigail and Chloe-Anne.

On Saturday, 14 October, the students of C J Cillie Drama-studio in Heidelberg showcased their talents to parents, friends and family. The evening was quite entertaining. Acts ranged from dancing to singing, and everything dramatic inbetween. Guests were greeted by Little Miss South Africa 2017 winner Abigail van Niekerk and 2nd Princess Chloe-Anne Haripersadh. If you want to be the next Tom Cruise or Charlize Theron, contact Cecile or Elize from CJ Cillie Drama-studio on 016 349 1213 or 082 690 7660 for more information. Friday afternoon’s classes are presented at Hoër Volkskool Heidelberg from 14:0017:00. Drama students performing.

Kostes : Toegang Gratis. (‘n bord soet/sout is welkom asb.) Plek : Cornerstone House c/o 32 Strydom Street & 49 Van Der Westhuizen St, Heidelberg. Datum : 19 November 2017 Tyd : 13:00 tot 16:00 RSVP: 15 November 17 by Liza Nel 083 41 22 990 of Jan de Bruin 083 45 57 814 Liza Nel Hoe kan hulle Hom dan aanroep in wie hulle nie geglo het nie? En hoe kan hulle in Hom glo van wie hulle nie gehoor het nie? En hoe kan hulle hoor sonder een wat preek? En hoe kan hulle preek as hulle nie gestuur word nie? Soos geskrywe is: Hoe lieflik is die voete van die wat die evangelie van vrede verkondig, van die wat die evangelie van die goeie verkondig! – Rom 10:14-15 Spesialiseer in: Persoonlike-, kommersiële- en boerderyversekering * Professionele en vriendelike diens * Persoonlike aandag * Vinnige en effektiewe eisehantering * Baie billike tariewe

Klippies: 083 282 7577 Wayne: 072 266 6157 Kantoor: 011 814 8297 Kantoor ure: 08:00 - 16:30


31 OCTOBER 2017

NIGEL/HEIDELBERG REKORD - ONLINE EDITION www.rekord.org.za

PAGE 9

Titanic exhibit The readers are invited to view the 1st TINTANIC Exhibit in South Africa (a replica of the Titanic model) at Heidelberg Mall. Heidelber Mall is currently the first Mall to host it, it will be displayed in the Mall until end of December, then continue with its tour around the country until it reaches its final destination in Cape Town. This amazing creation was built by a local guy Gino Hart from Villiers who’s been constructing it for 3 years. The Exhibit is free for public viewing, however the public are also welcome to donate towards this project.

Malaria bedreiging! Die onlangse dood van twee vroue in Doornpoort in die noorde van Pretoria as gevolg van malaria veroorsaak paniek onder mense wat in Tshwane woon. Daar is baie bespiegeling, veral op sosiale media, oor waar die probleem ontstaan het. Nie een van die vroue was in 'n malariaendemiese gebied nie. 'n Vrou van Noordwes het ook aan malaria gesterf en haar man is geïnfekteer. Albei was nie naby 'n endemiese gebied nie. Sowel die nasionale Departement van Gesondheid (NDG) as die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (NIOS) ondersoek die gerapporteerde malariagevalle om die oorsprong daarvan te bepaal. Die Universiteit van Pretoria Instituut vir Volhoubare Malariabeheer (UP IVMB) doen tans navorsing oor malariavektore (muskiete), malariaparasiete en menslike gesondheid. Deur 'n transdissiplinêre benadering poog hulle om malaria te beheer en uiteindelik uit te wis, met 'n fokus op nuwe innovasies vir voorkoming.

Malaria, 'n komplekse parasitiese siekte wat meesal tot tropiese en subtropiese gebiede beperk is en deur vroulike Anophelesmuskiete oorgedra word, verskil van ander aansteeklike siektes deurdat dit nie deur 'n enkele biologiese entiteit veroorsaak word nie. Dit is eerder die resultaat van 'n komplekse wisselwerking tussen drie biologiese stelsels, elk met sy eie komplekse lewensiklus, omgewing, gewoontes en patogeneseprof iele. Gauteng is nie een van Suid-Afrika se malaria-endemiese gebiede nie; met ander woorde, die siekte kom nie natuurlik daar voor nie. In baie gevalle word die oorsprong as reismalaria geïdentifiseer. Dit is wanneer 'n geïnfekteerde Anopheles-muskiet in 'n reisiger se tas of in 'n voertuig vanaf 'n malaria-endemiese gebied na 'n nie-endemiese gebied vervoer word. Dit is een van die redes hoekom die binnekant van 'n vliegtuig se kajuit bespuit word voordat die vliegtuig uit 'n endemiese gebied vertrek.

267 SKAKEL 083 6198 267 6198

Swart dood neem toe Die dodetal in Madagaskar weens die uitbreking van builepes op die eiland het toegeneem. Builepes is endemies aan die Indiese Oseaan-eiland waar die jaarlikse seisoen van September tot April strek. Die seisoen het egter vanjaar vroeër begin en baie meer mense is geraak. ‘n Professor aan die Londense skool vir higiëne en tropiese medisyne, Brandon Wren, sê vanjaar se uitbreking is ernstiger as gewoonlik en die meer as duisend gevalle wat reeds aangemeld is, is heelwat hoër as gewoonlik. Wren sê dit wil voorkom of ‘n ander vorm van dié dodelike siekte oorgedra word en dat dit meer oordraagbaar is as in vorige jare. Die builepes is ‘n hoogs gevaarlike en maklik oordraagbare longpes siekte. Builepes is endemies aan Madagaskar waar nagenoeg 400 gevalle jaarliks aangemeld word. Suid-Afrikaners word aangeraai om eerder reisplanne na Madagaskar uit te stel. Die Groot Pes oftewel Swart Dood in Madagaskar het reeds meer as 50 lewens geeis en meer as 500 is dodelik siek. Skole is gesluit en massabyeenkomste is voorlopig verban. Op lughawens, in banke en elders by openbare plekke word maskers gedra om te probeer om die verspreiding van die pes te keer. Dr Albie de Frey van die reiskliniek, The Travel Doctor, het vir Hanri Wondergem gesê as Suid-Afrikaners geen ander keuse het as om na Madagascar te reis nie, is daar wel voorsorgmaatreëls wat getref kan word. Die Swart Dood (bubonic plague) is ‘n bakteriële infeksie wat deur die bakterie Yersinia pestis veroorsaak word en dit word oorgedra deur vlooie wat besmette knaagdiere gebyt het en dan die mens byt. Die pes kan op drie maniere voorkom: as bubonic plague oftewel Vlooi-pes. Septicemic plague oftewel algehele liggaamsinfeksiepes of pneumonic plague oftewel long-pes. Verskeie soorte antibiotika is doeltreffend teen die pes-bakterieë, maar vroeë behandeling is nodig. Die eerste simptome is baie soos griep. Maar dit tas die hele liggaam aan en kan tot gangreen en die dood lei. Die Wêreldgesondheidsorganisasie het bykomende personeel en voorrade op die eiland ontplooi om te help om die verspreiding van die siekte te verhoed. Minstens 114 gevalle is tot dusver bevestig.

TEL: 016 341 2187/8 HEIDELBERG, 23 Schoeman Str.

017 773 0220

H2410


PAGE 10

NIGEL/HEIDELBERG REKORD - ONLINE EDITION www.rekord.org.za

PETS / TROETELDIERE

NOAH’S ARK PET SHOP Voëls, voëlsaad, hokke, visse, viskos, akwariums. krieke, Hondekos, Avi-Plus. Bearded dragons, hamsters, spinne-koppe, meelwurms, hondehokke, honde jassies en bedjies. Honde, katte en hasies. Oop weeksdae 9:00 - 18:30, naweke en vakansiedae 09:00 - 16:00. Tel: 083 456 6601. 011 814 4514. SHOP 7, FERRYVALE SHOPPING CENTRE. NIGEL COMPUTERS / REKENAARS Matrix Warehouse Nigel. For all your computer requirements. 011 814 2156. nigel@matrixwarehouse.co.za/ BRIDAL / BRUIDE Wedding World Springs 011 811 5776/083 280 4584. Skitter in die rok van jou drome! Bring idee of prentjie vir asem-rowende skeppings deur Elize – ontvanger van internasionale ontwerper toekenning (Parys, Frankryk) vir kreatiewe styl. Koop, huur of kies uit ons groot verskeidenheid elegante trou & aandrokke. manspakke, hemde, dasse en onder-baadjies te huur. Bespreek jou plek vir jou matriekafskeid rok nou! Betaal af tot funksie datum. Redelike pryse. Professionele vriendelike diens. H/v 3de straat & 3de laan Geduld, Springs. WENDY’S

AALPHA WENDYS : any size available from treated pallet wood. Floor, roof , door all included. 2x2 = R3500, 2.4 x 2.4 = R3850, 3 x 3, 3 x 4 ,3 x 6. 10 Year guarenteed. Contact 072 928 1724. POOLS & LAPA

Tshepo Pool and lapa 4x3 pool + 4x4 lapa @ R40 000. 5x3 pool +5x3 lapa @ R45 000. 6x3 pool+5x3 lapa @ R50 000. 7x4 pool+6x4lapa @ R55 000. 8x4 poo+7x3 lapa @ R61 000. We Repair old Pools. Conctact Tshepo 076 246 5084 CARPET CLEANING Mntimande Carpet Cleaning. We specialize in carpet cleaning, couches, chairs and extraction of water. our offices are in Jameson Park. Contact Olaf Berg 082 874 4851/ Amos 082 353 2449.

FOR SALE/TE KOOP MOBILE PAWNSHOP: Open 7 days a week. We buy, pawn, sell. Furniture/ tools/ Gold Jewellery/TVs / Fridges / Washing machines. We come to you. Contact Otto 073 937 9710 or Vanessa 074 235 7006. SHOP 011 739 4570 CATERING & VENUES PLAAS UITKYK OF ELDERS: Troues, onthale, jaareindfunksies - ANLU Spyseniering. Markiestent, tafels, stoele, breekware en linne te huur. Kontak Annatjie 011 819 1679 of 083 469 7099. FINANCIAL SERVICES Dinamika Finansiële Dienste FDV nr 46494 ( Sedert 2001) vir Testamente, Lewensdekking, Aftree Annuiteite, Inkomste Beskermer en Likiede Beleggings, en meer. Kontak John Swart 084 508 1881 / john@dinamika.co.za REFRIGERATION / AIRCONS NIGEL - FRENCH Refrigeration & Airconditioning. Installation, repair and services. Contact 082 701 1946. or visit us at 143 Von Geusau Street, NIGEL. frenchrefridgeration@gmail.co.za TO RENT / TE HUUR 1 MODERNE 2 SLAAPKAMER WOONSTEL TE HUUR IN NUWE TOWNHOUSE ONTWIKKELING IN NIGEL: Plus minus 100 vierkante meter. Pragtige uitsig. 2 Slaapkamer eenheid met ingeboudekaste. 1 Badkamer, kombuis met toesluit spens, dubbele wasbak, 4-plaatstoof en oond. Toegeruste opening vir outomatiese wasmasjien en tuimeldroëer/ skottelgoedwasser. Ten volle geteël. Goeie woonbuurt. Elektriese heining. Loopafstand van skole en winkels. Beskikbaar 1 November 2017. R4000 per maand. GEEN HONDE. Skakel 076 027 4359.

RENTAL UNITS available in Springs

31 OCTOBER 2017

BUILDERS/BOUWERK SHADOW CARPORTS & PALISADE Any shape or size. All material A-Grade SABS, 5 Year guarantee, quality workmanship with 18 years experience. For a no obligation quote contact 082 466 3335 or mail: shadow.carports@gmail.com NIGEL PAVING - No job too big or too small!! 38 Years of experience in professional paving. All workmanship gauranteed. Free quote call CALLIE VOLSCHENK @ 082 560 0175 or 011 814 1058. Email ritanigel@gmail.com

D.F. AIRCON Mobile Automotive Aircon & Repairs.

Aircon Repairs to Cars, Trucks, Tractors, Mining equipment, Combines “Stroopers”.

Daniel 082 348 4499/ 079 876 9896. All work guaranteed

BOUWERK Alle bouwerk en aanbouings. Bou van Nuwe Huise en Woonstelle (Granny Flats). Seel & verf van dakke Skakel Gerald 083 384 9599

NHBRC

GENERAL SERVICES ALGEMENE DIENSTE

tt 77 Por ter Rd. DUNNOT TAR

LAUNDRY MATE Bring all your blankets, duvets, comforters, linen, curtains, clothing, etc. to us for a professional wash. We will take care of your laundry as if it is our own. Laundry can be fetched and delivered at a small fee within Nigel and Heidelberg Town areas. Contact us on 011 814 3597 / 072 511 4366

SMART KITCHENS & HOME IMPROVEMENTS For 3D Designer Kitchens or kitchen revamps, BIC, Bathr, Vanities, No compromise on Quality and Service. Free Quotations. Phone Andre at 082 738 1441

ANCIENT DAYS H/V HOSPITAAL & HF VERWOERDSTRAAT HEIDELBERG Skakel ons by 016 349 2175 of Wena 082 785 9108

Secure complex. 24-hour security.

Koos van Staden is opsoek na enige “scrap” om te verkoop. Beskikbaar om tuinwerk te doen. Bied dienste aan vir skoonmaak van motorhuise. Enige tyd beskikbaar. Skakel Annatjie 072 254 2945.

Close to Selcourt towers, Blue Crane Eco Mall 1km, school 1km, N17 Highway & 8km from Springs Central.”

SPRING SPECIAL

BED & BREAKFAST Mntimande BnB in Jamesonpark. For accommodation bed and breakfast. Hosting parties for children. Camping site for church group. Year end functions. Contact Donsi 082 353 2449 or Olaf Berg 082 874 4851 or email: madonsela43@hotmail.com

Heidelberg AA Meetings Mondays & Thursdays from 19:00-20:00 at the Heidelberg Methodist Church, 29 Strydom Street. Heidelberg. If you think you have a DRINKING or DRUG problem. Please come listen to the testmonies of sober recovered alcoholics and drug addicts. For any anonymous donations contact Marius. Contact Person: Marius 083 566 4569 or email marius@laulynn.co.za

FURNITURE / MEUBELS

rentals@caliber.co.za 2 Bed-, 1 Bathroom – R3 100 p/ month. 1 Bed-, 1 Bathroom - R2 900 p/month. Deposit: 1 months’ rent + R300 key deposit + R 100 once off admin fee.

Amanda 065 943 7962 Office 012 809 2044

www.caliber.co.za TBC’S offer valid until 30 NOV. 2017

Anna’s Laundromat OVER ALLS, BLANKETS, CURTAINS, CLOTHES, COMFORTERS, LINEN, STRETCH TENTS & MANY MORE Collect & Deliver Nigel, Heidelberg NO extra charge. Wash, Dry & Iron. OPEN Monday - Sundays/Public Holidays. SPECIAL: Bring 4 blankets/comforters any size for R250. Curtains wash @ R15 per kg. Curtains wash & dry @ R25 per kg. Same day service. 076 010 2356 /078 608 4785.

Bring this advert with and get 5% off your bill!


31 OCTOBER 2017

NIGEL/HEIDELBERG REKORD - ONLINE EDITION www.rekord.org.za

30 Jaar se terugblik op die verlede! VACANCIES ECOLOGY S.A. (Pty) Ltd - COMPUTER SCHOOL FACILITATOR

Registered assessor/moderator qualifications; Qualified in Computer software and hardware; IT experience, Able to communicate, Good administration skills; Teaching skills a must, highly fluent in English, Reliable and honest; Good career prospects, non-smoker with sober habits. PLEASE CONTACT ROBERTO at : lencir@ecologysa.co.za

VACANCY Foundation Phase Post: Birnel College – Applicants must be qualified and SACE registered. CV’S can be submitted to the school via email: birnelcollege@internext.co.za.

Bored to Death !!Expanding!! 23 Immediate openings. No exp req. Full training. Own car a must. App set by CO.

WE OFFER: * R12 000 to start, * Comm/Inc/Med * Petrol incentive Call 011 609 2119 SMS or Whatsapp name, area & age to

084 780 3136. VAS rares apply

‘n Gesellige tyd saam met oud Vossies van 1987, oomblikke wat almal altyd in hulle harte sal koester.

Swift Human Resources urgently requires Candidates for outage at Kendal Power Station for upcoming outage. 1x Safety Coach 1x Safety Officer 4x Supervisors 36x Fitters Valve refurbishment experience 3x Quality Controller 2x Riggers 1x Site Clerk / Timekeeping 1x Expeditor 1x Planner 1x Storeman /Qualified All candidates must have Power Station experience Email cvs to cj@swifthr.co.za or Fax cvs to 086 662 0129.

PAGE 11


PAGE 12

NIGEL/HEIDELBERG REKORD - ONLINE EDITION www.rekord.org.za

31 OCTOBER 2017

dunamisspares@telkomsa.net

Hengel sensasie!

011 739 2074 011 739 2083

Vehicle Parts & Accessories 25 Beverley Road. NIGEL Shop 4 & 5, Ferryvale Shopping Centre.

All these amazing products available at Timols Fishing Tackle Nigel. ONE DAY SPECIALS Vyf van die ses Super Cast-lede is Springbokke en die feit dat hulle net met hul eie produkte hengel, is genoeg bewys dat Super Cast-produkte werklik werk. Schalk van Breda van Super Cast bekend vir die grootste aas-, visgereedskap- en toebehore-vervaardigings- en verspreidingsmaatskappy in Suid-Afrika besoek Timols Fishing Tackle in Nigel op Saterdag, 18 November 2017 vanaf 09: tot 13:00. Besoek Timols Fishing Tackle jou plaaslike hengelpakhuis vandag en beleef dit vir jouself. Schalk het die voorreg gehad om met nie minder as 6 Nasionale Protea / Springbok prestasies weg te stap nie. Die hengelaars wat verantwoordelik is vir die maak van die produkte het saam nie minder as 20 keer nasionale klere verwerf nie. Dit wil sĂŞ die span het die land al 20 keer op nasionale vlak verteenwoordig. Die span hengel nogsteeds aktief en gee die pas aan in baie gebiede. Hulle spesialiseer in die bou van doelgemaakte stokke. Al die

grondvoere in die reeks is deur hulself ontwerp so ook spesialisgewigte en verskeie ase. Super Cast het ook 'n Video uitgebring wat handel oor varswater hengel. Ons mees onlangse toevoeging is 'n 2-stuk Loomis & Frankin grafietstok wat spesifiek ontwerp is om almal se sak te pas. Die stokke is beskikbaar by jou gunsteling hengelwinkel Timols Fishing Tackle, Shop 11 Indian Plaza, cnr 2nd Avenue & Laver Straat, Nigel. Kom vra al jou vrae en kry uitdagende hengel geheime slegs Saterdag, 18 November by Timols Fishing Tackle in Nigel. Sien jul daar!

Sensational Angling Supplies is a wholesale distributor of Sport Fishing Tackle and Outdoor Equipment. Established in 2002, they become one of the largest supplies of Sports Fishing Tackle and Outdoor Gear for anglers in Southern Africa. They are proud to call Sensational Angling Supplies the home of renowned international brands such as OKUMA, ZOOM, DAMIKI, HEDDON, GAMMA and HAYABUSA. These and many more international brands live beside their range of established in house brands such as SENSATION, SENSATION PRO SERIES, DOCKS CULLEM, LOOMIS AND FRANKLIN and B.A.T. They offer carefully curated selection of fishing gear to cover the widest range of fishing facets, and live by their commitment to creating High Performance Fishing Gear that delivers optimum value and quality to anglers who love fishing as much as they do. Visit Timols Fishing Tackle Saturday, 18 November and meet and greet the teams who can’t wait to advice enthusiastict fishing lovers.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.