Rekord - Nigel & Heidelberg

Page 1

Monster couple - GPG calls for harsher sentence The Gauteng Department of Social Development (GDSD) welcomed the guilty judgement on the “Springs Monster couple” on 16 August 2018, saying it was a welcome deterrent to the violent abuse of innocent and vulnerable children. The North Gauteng High Court found the couple guilty on all charges including rape, attempted murder, defeating the ends of justice, obstruction of justice and f ive counts of child abuse and five counts of child neglect. The man was found guilty of abusing their five children, raping their older daughter, who was 16-years-old at the time, attempted murder of the 11-year-old son, and dealing in drugs. The wife faced 20 charges and was found guilty of f ive counts of child neglect, defeating the ends of justice and obstruction of justice and being in possession of drugs. The department expressed relief at the justice for the children who endured horrific acts of injustice from the very people who were meant to protect them. It has called for a harsher sentence to serve as a deterrent. The couple from Springs in

Ekurhuleni, were also found in possession of explosives in what was duped a ‘house of horror’. Gauteng Social Development MEC Nandi Mayathula-Khoza reacted with joy at the guilty verdict. “The Department, as the custodians of children in the province as per the Children’s Act 38 of 2005, remains concerned about the alarming rate of abuse of children in the province. Gauteng is a child friendly province and we will not tolerate any kind of abuse of its children. We are steadfast on our zerotolerance to anyone who abuse children in this horrendous manner. “We are happy that this judgement now paves the way for these children to put

their ugly past behind them and focus on building a better future for themselves. Our Springs Off ice in partnership with the Springs Child Welfare have ensured that they are placed in foster care and will

continue to support them to rebuild their shattered lives,” she said. The Springs Monster will remain in custody pending sentencing, and his wife’s bail has been extended.

ELCO STEEL DEALERS TEL: 011 362-1551/2 FAKS: 011 815-3427 Cnr. Ermelo & Dagbreek Rds, Largo, SPRINGS

2018 SPECIALS INVERTER WELDER 200 Amp R2288.21 F/BAR 6MT

ANGLES 6MT

20X3 20X5 25X3 25X5 30X3 30X5 40X5 40X3 50X3 50X5

25X25X2 R 72.60 25X25X3 R 91.68 25X25X5 R 150.63 30X30X3 R 122.82 30X30X5 R 204.42 40X40X2 R 115.92 40X40X2.5 R195.06 40X40X3 R 158.34 40X40X5 R 264.29 50X50X3 R 365.52 50X50X5 R 354.78 60X60X6 R 467.28

R 44.34 R 60.24 R 52.86 R 75.18 R 64.56 R108.30 R109.62 R 92.40 R107.76 R164.58

SQBAR 6MT 8MM 10MM 12MM

R71.28 R65.22 R84.66

R/BAR 6MT 6MM 8MM 10MM 12MM 16MM 20MM

R 20.34 R 33.24 R 56.76 R 79.98 R138.96 R229.08

WIND/SECT RT6 RT13 RF7 RFX7 RF4B

R R R R R

84.66 115.92 110.94 105.84 283.08

EXP/METAL 6320C R227.62 6320D R263.72 WHEEL KIT SETS 60MM R145.48 80MM R196.59

SHEETS/PLATES EA 2450X1225X1.6 2450X1225X2 2450X1225X2.5 2450x1225x3 2450x1225x4 2500x1200x5 2500x1200x6

R600.00 R711.22 R871.75 R1016.84 R1563.71 R1799.75 R2118.43

PALISADES PALISADE PANELS 600mm High R436.83 900mm High R543.09 1.0mt High R578.51 1.2mt High R649.35 1.5mt High R755.61 1.8mt High R861.87 2.0mt High R932.71 2.4mt High R1074.39 LOOSE PANELS 600mm R17.60 900mm R24.24 1.0mt R26.45 1.2mt R31.74 1.5mt R39.68 1.8mt R47.61 2.0mt R52.90 2.4mt R59.80

CHANNEL 76X38(6.70kg/mt) R 606.00 100X50(10.73kg/m)R1027.62 152X76 R2137.80 178X54 R1837.14

Valid while stocks last

RECT. TUBE 1.6MM 25X12 38X20 38X25 50X25 50X38 76X25 76X38 76X50 100X50

R116.82 R116.52 R150.06 R180.42 R209.94 R242.88 R282.54 R284.88 R584.04

SQ. TUBE

2.0MM R137.82 R162.54 R178.68 R211.74 R259.08 R295.50 R347.22 R355.32 R433.26

1.6MM R2.0MM

20X20 25X25 32X32 38X38 50X50 76X76 100X100

R 88.98 R106.26 R137.58 R175.32 R227.58 R361.92

PIPE

1.6MM

19MM 25MM 32MM 38MM 42MM 50MM 76MM 100MM

R 67.62 R 90.90 R116.70 R139.02 R157.68 R197.34 R286.08

LIP CHANNEL 6MT 75X50X20X2 100X50X20X2 125X50X20X2 150X50X20X2 175X50X20X2 200X50X20X2

R303.00 R340.14 R353.82 R400.86 R467.28 R502.20

R104.94 R147.24 R187.74 R209.46 R309.48 R412.56 R630.30

2.0MM R 94.26 R115.62 R150.60 R183.72 R220.68 R245.22 R372.54 R476.64

9.1MT R442.52 R518.43 R584.28 R623.42 R700.60 R774.55

DURA SPRINT R4029.90 Welding Rods 2yr warranty, 2x remotes, 4mt rack 5kg 2.5mm & anti theft bracket battery R132.82

ROOF SHEETING I.B.R 0.4MM CQ R60.95 I.B.R/CORR. 0.5MM R74.75 I.B.R/CORR.0.6MM R94.30 CORR 0.3MM FH R39.24

GALV SHEETS 2450X1225X0.5 2450X1225X0.6 2450X1225X10 2450X1225X2.0 2450X1225X3.0

R239.08 R309.45 R528.44 R899.19 R1801.88

A grade prices include vat subject to availability E&OE


PAGE 2

NIGEL/HEIDELBERG REKORD - ONLINE EDITION www.rekord.org.za

JJC Kruger & Vennote Springs Parkland Kliniek Spesialiste Spreekkamer 011 812 4172

H2406

Drie Riviere - Vereeniging Umgenistraat 54, H/v Bashee Straat Drie Riviere, Vereeniging (By River Square kruising 016 423 3553

GEHOORSENTRUM

Six suspects arrested Eight unlicensed firearms were recovered after 6 suspects were arrested for business robbery and possession of unlicensed firearms and ammunitions. The joint lookout and investigations was activated by Ekurhuleni East Cluster detectives trio task team, VISPOL and Springs SAPS detectives. Many other successful arrest was made by Heidelberg SAPS.

28 AUGUST 2018

Dames in groen Die jaarlikse Kongres van die VLU is altyd een van die hoogtepunte van die jaar en vanjaar is die Kongres te Oude Meulstroom aangebied. Vier van ons plaaslike dames het Nigel VLU verteenwoordig. Heerlike verversings, mooi musiek, aansit etes met temas en glansryke kunstenaars was deel van die prettige geleentheid. Iets wat almal aan die praat gehad het was die onderhoud wat Bettie Kemp met die kunstenaar van die jaar, Tobie Cronje gevier het. Tydens die aandfunksie kon die lede aan

‘n musiek vasvrae deelneem. Dames was getooi in uitspattige uitrustings en het gespog met hul hooftooisels. Die tweede dag met die prysuitdeling het Suzanne Drotsky ‘n tweede plek vir haar borduurwerk behaal en Hettie Botha ook ‘n tweede plek met haar Prosa stuk. Nigel was algeheel vierde en die Goudrifstreek waarvan Nigel deel is was tweede met Pretoria streek eerste met ‘n skrale 26 punte verskil. Ons nooi dames wat belangstel om by ons aangesluit. Kontak 082 886 2002 (AnnaMarie Axer).

267 SKAKEL 083 6198 267 6198

H2410

Carolien Rossouw, Tonien Botha, Suzanne Drotsky,en Kitty Bronkhorst by die VLU Kongres op 1 en 2 Augustus. Anders geklee, maar wel herkenbaar.

Die borduurstuk van Suzanne Drotsky wat ‘n tweede plek behaal het.

TEL: 011 819 1575 / 082 690 7591


28 AUGUST 2018

NIGEL/HEIDELBERG REKORD - ONLINE EDITION www.rekord.org.za

PAGE 3

Skokstatistiek

Neem deel aan SA Huweliksweek 2018, vanaf 1-7 September om seker te maak julle word nie deel van dié skokstatistiek nie. Stats SA se nuutste statistiek bepaal dat 44.4% van 2016 se egskeidings kom uit huwelike wat nie eens ‘n dekade geduur het nie. Die meeste egskeidings was onder paartjies wat vyf tot nege jaar getroud was. Dit laat rede tot kommer en met SA Huweliksweek 2018 wat eersdaags plaasvind, is dit wys om te fokus op die welstand van jou huwelik om te voorkom dat jy en jou maat deel word van dié statistiek. Hoe lyk die nuutste syfers rakende troukoors? Volgens 2016 se statistiek was daar ‘n 12.3% toename in burgerlike huwelike sedert die vorige jaar, met sowat 37.1% hiervan wat in Gauteng voltrek is. As ‘n mens kyk na ouderdom, is bruidegomme steeds gemiddeld 36 jaar oud wanneer hulle trou. Maar dit lyk asof bruide effe haastiger is. Sover dit ouderdomsverskille tussen die twee partye aangaan, wil dit lyk asof Suid-Afrika steeds tradisioneel is en 76% bruidegomme was in 2016 ouer as hul bruide. Met slegs 16% bruidegomme jonger as hul bruide. Die meeste manne stap nie dieselfde paadjie as Prins Harry en sy Meghan nie – sowat 94% van mans het in 2016 getrou met vroue wat nog nooit voorheen getroud was nie. En nou vir die slegte nuus: Waar 25 260 egskeidings in 2015 toegestaan is, het 25 326 paartjies in 2016 geskei. Dis ‘n styging van 0.3%. So, hoe vergelyk 2016 se skeisyfer met vroeër jare? As ‘n mens die afgelope dertien jaar se statistiek in ag neem, het die meeste egskeidings in 2005 plaasgevind (met 32 484!) Die laagste skeisyfer was in 2011 met 20 980 gevalle. In 2016 het die ouderdom van mans en vroue wanneer hulle skei onveranderd gebly – onderskeidelik 44 en 40 jaar. Die nuutste statistiek toon dat ‘n raps meer as die helfte van alle egskeidings deur vroue geinisieer word. En ongelukkig affekteer dit steeds die kinders van Suid-Afrika dramaties. Altesaam 55% van al 2016 se skeisake impakteer kinders onder die ouderdom van 18 jaar. En die effek van egskeiding op kinders is

verreikend. Navorsing toon dat kinders uit geskeide gesinne meer geneig is om ‘n agterstand te hê op akademiese, gedrags-en psigologiese vlak. Wanneer ras in ag geneem word, is bevind dat blanke mense se huwelike die kortste duur en dat 22.6% van blankes se huwelike skaars die vyfjaarmerk haal. Maar waar sowat 40% van alle egskeidings in 2003 onder die blanke bevolking was en 24,3% onder die swart bevolking, het dié situasie bykans omgekeer. In 2016 is 42% van alle geskeides swart SuidAfrikaners en 24.8% is blank. Die skeisyfer onder gekleurde en die Indies/Asiese groepe min of meer onveranderd gebly. Toenemende egskeidings is ‘n wêreldwye tendens, met een Amerikaanse paartjie wat elke 13 sekondes skei. Maar dit is SuidAfrikaanse statistiek wat ‘n mens onrustig stem. Wilmé Steenekamp, kliniese sielkundige en seksuoloog erken die feit dat die same-lewing en eise daarvan gedurig verander. Dit is dus onvermydelik dat huwelike ook gaan verander, maar sy sê ook dat ons spesie deur die jare geleer het om by ons veranderende omstandighede aan te pas. “Sê wat pla, wat elkeen se behoeftes is. Onderhandel met mekaar oor bevrediging van behoeftes. Beplan hoe om voortdurend te bou aan jou verhouding. Elke party in ‘n huwelik het ‘n gelyke verantwoordelikheid om aan die sukses van hul huwelik te werk, meen Wilmé. “As net een persoon in ‘n verhouding werk, gaan die ander een ongelukkig wees. Elkeen se behoftes is geldig. Daarom is eerlikheid en onderhandeling die sleutel tot sukses.” Wilmé meen dit is belangrik vir ‘n paartjie om te vra: “Wat is die doel van ons huwelik?” En om dan te doen wat nodig is om fokus op hierdie doelwit te behou. Deur eerstens aan onsself as individue en tweedens aan ons huwelike te werk. Word vanjaar deel van SA Huweliksweek wat plaasvind vanaf 1-7 September en registreer op www.sahuweliksweek.co.za. NAVRAE: Geraldine Murray by 012 347 7530 of geraldine@sahuweliksweek.co.za

SPECIALS WED. 29.08.2018 - TUES. 04.09.2018 BULK PORK PACKS

R

99

34

OXTAIL

R

7999

p/kg

GRILL WORLD WORS

R

4999

R

59

99 p/kg

BULK BACK BACON

R

6999

5999 p/kg

4999

p/kg

SMOKED SHOULDER RIBS

R

3999

p/kg

BULK CHEDDAR MEAT WORLD or GOUDA CHICKEN CHEESE RUSSIAN

R

R

p/kg

p/kg

MEAT WORLD SPECIAL RUSSIAN

MEAT WORLD GOOD SMOKED VIENNA

R

39

99 p/kg

p/kg

BULK CHUCK SHORTRIB, BRISKET or SHIN

R

6999

p/kg




PAGE 6

NIGEL/HEIDELBERG REKORD - ONLINE EDITION www.rekord.org.za

PETS / TROETELDIERE

BUY & SELL

GENERAL SERVICES ALGEMENE DIENSTE

NOAH’S ARK PET SHOP Voëls, voëlsaad, hokke, visse, viskos, akwariums. krieke, Hondekos, Avi-Plus. Bearded dragons, hamsters, spinne-koppe, meelwurms, hondehokke, honde jassies en bedjies. Honde, katte en hasies. Oop weeksdae 9:00 - 18:30, naweke en vakansiedae 09:00 - 16:00. Tel: 083 456 6601. 011 814 4514. SHOP 7, FERRYVALE SHOPPING CENTRE. NIGEL COMPUTERS / REKENAARS Matrix Warehouse Nigel. For all your computer requirements. 011 814 2156. nigel@matrixwarehouse.co.za/ BRIDAL/BRUIDE/MATRIEK

WEDDING WORLD SPRINGS 011 811 5776/083 280 4584. GROOT BESPARINGS -20% korting op bestaande trou- of matriekafskeidrok - kies uit 1000 plus. Skitter in die rok van jou drome! Bring idee of prentjie vir asemrowende skeppings deur Elize ontvanger van Internasionale Ontwerper Toekenning (Parys, Frankryk). Koop, huur of kies uit ons groot verskeidenheid elegante Trou & Aandrokke, Manspakke, Hemde, Dasse en Onderbaadjies te huur. Bespreek jou plek vir jou matriekafskeid rok nou! Betaal af tot funksie datum. Professionele Vriendelike diens. H/v 3de Straat & 3de Laan Geduld, Springs. BUY AND SELL

MOBILE PAWNSHOP Open 7 days a week. We buy, pawn, sell. Furniture/tools/ Gold Jewellery/TVs / Fridges / Washing machines. We come to you.Otto 073 937 9710 or Vanessa 074 235 7006. SHOP 011 739 4570

011-814-1266. 072-061-3409/076-0834449 STEVEN/LINDA. 48A Hendrik Verwoerd str. Nigel. DO YOU NEED CASH!!! We will come to you to pawn or buy almost anything. Heidelberg, Nigel & Dunnottar.

LAUNDRY MATE

Enjoy peace of mind while dealing with a tried & trusted partner. FOR THE BEST DEAL ON YOUR WHEELS! AFFORDABLE WHEELS BUY & SELL CAREL 082 4533 794 REFRIGERATION / AIRCONS NIGEL - FRENCH Refrigeration & Airconditioning. Installation, repair and services. Contact 082 701 1946. or visit us at the cnr of North Street & 6 Avenue, NIGEL.frenchrefridgeration@gmail.co.za

Bring all your blankets, duvets, comforters, linen, curtains, clothing, etc. to us for a professional wash. We will take care of your laundry as if it is our own. Laundry can be fetched and delivered at a small fee within Nigel and Heidelberg Town areas. Contact us on 011 814 3597 / 072 511 4366

28 AUGUST 2018

D.F. AIRCON Mobile Automotive Aircon & Repairs.

Aircon Repairs to Cars, Trucks, Tractors, Mining equipment, Combines “Stroopers”.

Daniel 082 348 4499/ 079 876 9896. All work guaranteed

SMART KITCHENS & HOME IMPROVEMENTS For 3D Designer Kitchens or kitchen revamps, BIC, Bathr, Vanities, No compromise on Quality and Service. Free Quotations. Phone Andre at 082 738 1441

ANCIENT DAYS H/V HOSPITAAL & HF VERWOERDSTRAAT HEIDELBERG Skakel ons by 016 349 2175 of Wena 082 785 9108

WENDY HOUSES We do high quality of WENDY HOUSES with affordable prices. Pallet Wood, Knotty Pine, new wood and Log Cabin Pallet woood. Price 2m x 2m R 4 000, 3m x 3m R 4 700 and 3m x 4m R 5 500. CALL LIONEL 078 299 9193. LOANS / LENINGS LOAN LOAN LOANS from R1000 to R250 000. We can settle all your loans to one loan. We Need 3 months latest bank statements, 3 months payslips and your ID. Contact Ruben 079 392 6924. Blacklisted welcome.

tt 77 Porter Rd. DUNNOTTAR

FOR SALE / TE KOOP NIGEL FERRYVALE R1.1 000 000

SERVICES / DIENSTE

Koos van Staden looking for any “scrap” to sell. Available for garden duties, cleaning of garages and handyman work in and around the house. Contact 072 254 2945.

Heidelberg AA Meetings Mondays & Thursdays from 19:0020:00 at the SUIKERBOS OORD, FREEMAN STR, Heidelberg. If you think you have a DRINKING or DRUG problem. Please come listen to the testmonies of sober recovered alcoholics and drug addicts. For any anonymous donations contact Marius. Contact Person: Marius 083 566 4569 or email marius@laulynn.co.za

Pragtige ruim 3 slaapkamer woning te koop in Ferryvale, Nigel met 3 motorhuise en afdakke. Sitkamer, eetkamer kombuis, kantoor, 2 badkamers. Kantoor kan as ekstra slaapkamer gebruik word. Ruim kaste vir voldoende pakplek. Skitterende leefhuis. Lapa met klein swembad met verhitting en braai area. Oulike Pophuis. Groot buite geboue geskik vir werkswinkel of parkering vir boot en karavaan. Pragtige tuin goed versorgd. Beligting. Omhein rondom. Elektriese motorhek, alarmstelsel met cctv. ‘n Woning gerieflik om in te trek en te bly. Geleë naby hoër en laerskole, asook sportsgronde. Naby plaaslike sakesen-trum asook gyms.

Skakel 083 287 9289.


28 AUGUST 2018

NIGEL/HEIDELBERG REKORD - ONLINE EDITION www.rekord.org.za

PAGE 7

Fotografie digitale Salon wenners Christine Booysen inwoner van Nigel lid van die Heigel fotografie klub het deur die jare verskeie toekennings en eerste plekke verower met dit wat sy op kamera vasgevang het en spog met talle wen foto’s.

In November 2009 verwerf sy die Heigel Fotoklub Stofbad (Dune 7 Namibië) klub en fotograaf toekenning van die jaar. November 2011 se Jong Humeure (Addo) maak haar weer klub en fotograaf wenner van die jaar. By beide hierdie geleenthede was die welbekende wildlewe fotograwe Reg & Amy Ansell beoordeellaars. Met die PSSA Interklub Senior lede (4-5 Ster) in November 2013 aanname vir Geroeste Ring. In 2014 tydens die AfO 60 ste Nationale Salon herdenkinge vir Jong humeure aanname (Hapoordam-Addo) en Spookvoël prooi aanname (Krugerpark). Jong humeure is haar gewildste foto wat reeds 5 salonne gewen het tot op hede. Brandpunt Kameraklub 1st Fotografiesalon ook 2014 vir Vere stryk sessie. Tsisikama landskap en Spore in die sand aannames.

“Sandton 6th National Digital Salon” en “4 th Print Salon Administrator” vir die Jong humeure aanname en Pink Bunch aanname. Nog spog toekennings is “3 rd Lowveld National Salon Administrator vir Jong humeure aanname, 2nd Heigel Salon off Photography Administrator vir Waterlelieaanname, Geroeste ringe aanname en Lens flare aanname. Nog ‘n toekenning is die “2nd Suikerbosrand National Salon of photography 2017

met “Ry dat die modder spat. Met die Beachcombers National Salon kompetisie aanname vir “Daardie kant toe”. Aannames vir “4 th PSSA International Salon of Photography 2018” met Waterlelie. “Salon international d’Art photographicue photo-phylles 2018” met Fungi en Helshoogtevalley. Christine het ‘n passie vir fotografie en deur die jare verrykende ondervinding by Heigel Fotografieklub opgedoen.

Christine Booysen met haar spog foto’s wat vir haar wen salonne ingebring het en sommiges meer as een maal. Jong humeure by Hapoordam-Addo deur Christine Booysen.

C.J.J. STEEL cc. ~ STEEL MERCHANTS ~ Cnr: Grootvlei Rd, and Partridge St, Strubenvale Tel: 011 815 4700/1/2 * Fax: 086 671 7253 email: cjjsteel@cjjsteel.co.za - www.cjjsteelcc.co.za

2018 Specials from JUNE 1 SQ TUBE 6M 1.6MM

12x12 .... R86.00 16x16 .... R99.00 20X20 ... R89.00 25X25 ... R107.00 ..... R160.00 32X32 ... R151.00 ..... R216.00 38X38 ... R198.00 ..... R250.00 50X50 ... R256.00 ..... R346.00 76X76 ... R394.00 ..... R474.00 100X100 ................... R655.00

REC TUBE 6M 1.6MM

2.0MM

38x20 .... R160.00 ..... R201.00 38x25 .... R174.00 ..... R214.00 50x25 .... R191.00 ..... R245.00 50x38 .... R245.00 ..... R284.00 76x38 .... R298.00 ..... R325.00 76x50 .... R322.00 ..... R395.00 100X50 ..................... R500.00

1.6MM

FLAT BAR 6M

2.0MM

20MM .... R78.00..........R108.00 25MM .... R99.00 ....... R126.00 32MM .... R135.00 ..... R204.00 38MM .... R151.00 ..... R233.00 50MM .... R216.00 ..... R276.00 76MM .... R313.00 ..... R407.00

EQ ANGLE 6M 25x25x3 .................... R117.00 25x25x5...................... R178.00 30x30x3 .................... R137.00 30x30x5 .................... R232.00 40x40x3 .................... R178.00 40x40x5 .................... R278.00 25x25x2 .................... R 81.00 30x30x2 .................... R110.00 40x40x2 .................... R129.00

Fibre Glass Sheeting R85.00 p/m cut to size

LIP/CHANNEL 6M

Terms & Conditions apply

PIPE 6M

2.0MM

9M

LIP/PURL 6M

Stockists of Steel Sections, Rail, Piping Plante and Tubing

9M

12X3 ........ 16x3 ......... 20x3 ......... 20x5 ......... 25x3 ......... 25x5 ......... 30x3 ......... 30x5 ......... 40x3 ......... 40x5 ......... 50x3 ......... 50x5 .........

R 40.00 R 44.00 R 53.00 R 70.00 R 63.00 R 85.00 R 77.00 R105.00 R102.00 R139.00 R134.00 R174.00

SQ BAR 6M 10MM ..... R69.00 12MM ....... R90.00

WINDOW SECTION 6M RT6 ......... RT13 ....... RX7 ......... F7 ............ F4B ..........

R 79.00 R 94.00 R 112.00 R 91.00 R 228.00

75x50x20x2.....R322.00...R491.00 75x50x20x2.....R299.00...R455.00 ROUND BAR 6M 100x50x20x2...R362.00...R551.00 100x75x20x2...R377.00...R574.00 6MM .......... R22.00 POLYCARB SHEETING 125x50x20x2...R407.00...R620.00 8MM .......... R36.00 R165.00p/m Cut to size 150x50x20x2...R447.00...R681.00 10MM ........ R49.00 REINFORCING BAR/Y-BAR 12MM ........ R70.00 WE WILL MATCH OR BEAT ANY 10MM ............R 57.00 0.5 IBR/COR ROOF VALID QUOTATION 12MM ............R 80.00 SHEETING..R77p/m

AUGUST 2018 SPECIALS

TEL: 016 341 2187/8 017 773 0220 HEIDELBERG, 23 Schoeman Str./BALFOUR 93 Mury Str.

H/R SHEETS & PLATES

PALISADE PANELS LOOSE PALES 2450x1225x1.6........R645.00 3mx600mm...R 465.00 600mm....R 16.00 2450x1225x2.0 .......R772.00 2450x1225x2.5........R934.00 3mx1.0m.......R 534.00 1.0m........R 22.00 2450x1225x3.0......R1121.00 3mx1.5m.......R 742.00 1.5m........R 35.00 2450x1225x4.0......R1596.00 3mx1.8m.......R 856.00 1.8m........R 43.00 2500x1200x5.0......R1978.00 2500x1200x6.0......R2396.00 3mx2.0m.......R 900.00 2.0m........R 47.00 WE DELIVER / PRICES ARE VAT INCLUDED E&OE


PAGE 8

NIGEL/HEIDELBERG REKORD - ONLINE EDITION www.rekord.org.za

28 AUGUST 2018

Pieter Koen van Kwêla faam kuier in Nigel Pieter Koen van Kwêla. Kyknet TV program kuier op die bank saam met die 21 jarige Marisca Dyke van Nigel hier in ons tuisdorpie vir vroue maand. Marisca vertel dat sy van 3 jarige ouderdom ‘n motor fanatikus is, toe sy vir die eerste keer op haar twee-wiel motorfietsie 50cc weggetrek het. Sy het ‘n passie vir motorfietse en het ‘n liefde vir motor wedrenne ontwikkel, nadat sy ervaar het hoe opwindend dit is om saam met haar pa laat nagte aan sy renmotor te werk en daarna op ‘n baan rond te baljaar. Marisca moet bieg sy is ‘n spoed vraat en geniet graag om enige adrenalien jagende sport aan te durf wat haar leuse in die lewe ondersteun. Sy lief dit om ander te ondersteun wat sulke drome het en motiveer en help hulle om dit uit te leef. Sy skryf haar prestasies toe aan geleenthede wat moontlik gemaak is deur mense se bydrae en ondersteuning in haar lewe. Huidiglik het Marisca ‘n normale kantoor pos met die verkope van Glas en Aluminium. Sy glo sterk daarin dat ‘n mens passievol en hard moet werk om die lekker tye in die lewe te geniet. In 2011 het sy begin belangstel in ‘drifting’. Sy vertel hul is een aand genooi om ‘n oefen wedren by te woon en hier is sy die kans gegun om saam ‘n paar bekende deelnemers om die baan te ry. Als het begin toe haar pa vir hom ‘n ‘drift-kar’ aangekoop het en ingeskryf het vir kompetisies. Op 15 jaar het Marisca haar pa se ‘driftkar’ se bande laat “spin” en daar en dan het hy besluit sy moet haar eie ‘drift-kar’ kry. Woensdagaande was oefenaande en so het sy die sport bemeester sonder enige banghaar. ‘Drifting’ is ‘n tegniek gebaseerde motorsport, waar drie beoordeelaars die deelnemers punte gee gebaseer op ry-lyn, styl en knip punte. Marisca neem maandeliks deel aan kompetisies die eerste Saterdag van elke Maand By The Rock Raceway met haar Toyota Supra Mk4, met ‘n 1JZ Motor wat

Derde agter van links is Hannes Frans, en Lee-Ray Frans, manne wat Marisca leer ‘drift’ het, Pieter Koen, Robert Dyke. die trotse pa en die kamera manne. Heelvoor is Marisca regs.

300kw en 600Nm op die agter wiele uit sit dit is min of meer 400HP. Marisca vertel dat meeste deelnemers van die standaard parte van hierdie karre verwyder en voer meestal motorsport parte in wat die krag en arbeid kan hanteer en die optrede van die voertuig verbeter. Per kompetisie kan tot met meer as 2 tot 3 stelle bande gebruik word. Marisca se doel is om voor die einde van 2018 ‘n eerste plek op die podium te behaal. Sy het reeds verskeie trofeë verwerf en al in die Top 5 gekwalifiseer. Meer oor Marisca en haar sport kan lesers die TV kassie dophou en uitkyk vir Pieter Koen wat ‘n volledige onderhoud met haar gaan voer op die program Kwêla. Marisca wil baie graag kyk om ‘n paar borge te kry om deel te kan neem aan SA Super drifting, waar sy die geleentheid sal kry om aan kompetisies reg oor S.A deel te neem. Mariska kan gevolg word op Instagram en Facebook @mariscadyke.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.