Rekord - Nigel & Heidelberg

Page 1

Genot van die platteland Verkies jy die rustigheid van die polsende ritme van die stad? Waar wil jy graag jou kinders grootmaak? Die storie van die stadsmuis en die plaasmuis is propvol lewenswaarhede: eerstens moes mnr. Plaasmuis én mnr. Stadsmuis uitvind dat een omgewing nie noodwendig ewe goed vir almal werk nie, en tweedens, dat elke omgewing voor- en nadele het. As enkeling of jonggetroude gaan jy gewoonlik waar jou hart of werkgeleenthed jou lei. Sodra daardie dubbelstrepie egter op die swangerskapstoets verskyn, verander jou perspektief. Jy kyk skielik anders na jou omgewing en dinge soos dagsorg, skole, mediese geriewe of waardestelsels raak belangriker as watter lekker winkels naby jou is. Dis besluittyd. Sommige ouers sê: ”Ons wou nog altyd ons kinders op die platteland grootgemaak het,” terwyl ander sê: ”Ons wil ons kind die beste geleenthede gee en dit kry jy in die stad.” Waar om jou kinders groot te maak is ’n hoogs persoonlike besluit. Die kwessie is nie so eenvoudig soos platteland vs. stad nie. Daar is immers ’n reuse-verskil tussen die lewe op ’n klein dorpie soos Nigel en ’n stad. Daar is maar altyd ’n uittog van stedelinge wat hul heil op kleiner plattelandse dorpies gaan soek, deels omdat dit danksy tegnologie moontlik is om hulle tradisionele “stadswerk” deur middel van e-pos en selfone te verrig. Nigel bied weinig verkeer. Die gebrek aan verkeersknope is seker die grootste

voordeel van die plattelandse lewe, want dit maak net soveel meer tyd in jou dag los om gehaltetyd saam met jou gesin deur te bring. Die leefstyl is rustiger. Almal se pas is net ’n aks stadiger en daar is altyd tyd om eers te hoor hoe dit met jou buurvrou gaan of ’n speelafspraak te reël. Jul gesin is deel van ’n omgee gemeenskap. Plattelanders leef noodgedwonge nader aan mekaar en leer mekaar ken en daaruit groei omgee. So kan ’n vinnige uitstappie na die supermark ontaard in ’n grootskaalse ontmoet-en-groet wat jou hopeloos laat maak, maar jou en jou kinders geliefd en geanker laat voel. Die hele dorp maak saam jou kind groot: In veral kleiner dorpe is ’n sterk gevoel van gemeensaamheid en mense sien om na mekaar se kinders se veiligheid. Aan die ander kant sal hulle nie huiwer om jou kind te berispe as hy stout is nie! Jou kind kan gekoester voel met ’n hele rits grootmense wat sy belange op die hart dra. Jy hoor die

dorp se skinderstories: As daar ’n geskiedenis van geweld, drankmisbruik of kindermolestasie in ’n huisgesin is, sál jy daarvan hoor. Dit maak dit makliker om te bepaal waar jy jou kind met gerustheid kan laat speel en waar jy versigtig moet wees. Kinders kan nog veilig saam in ’n parkie wegkruipertjie of aan-aan speel. Jou kind word vryer groot en jy voel minder angstig oor ontvoerings of motorkapings. Die skole is dikwels kleiner, dus is die kanse groter dat jou kind individuele aandag kry.

Jy kan maklik ’n ondersteuningsnetwerk opbou as jy bietjie moeite doen, sodat julle mekaar in noodgevalle kan help met rybeurte en ander take. Jou kinders gaan nie gou vasgedruk voel nie. Daar is wel minder vermaak, jy moet self iets reël of uitdink om jou kind te vermaak. Doen jou huiswerk en maak die meeste van die buitemuurse aktiwiteite in Nigel en omgewing. Benut naweke om die natuurskoon buite (en binne) ons dorp te geniet en verken deur staptogte of saam te kamp.

ELCO STEEL DEALERS TEL: 011 362-1551/2 FAX: 011 815-3427 Cnr. Ermelo & Dagbreek Rds, Largo, SPRINGS Valid while stocks last HITECH Q 11 690w INVENTOR WELDER 1500

R1799.00 R2699.00

F/BAR 6MT

ANGLES 6MT

20X3 20X5 25X3 25X5 30X3 30X5 40X3 40X5 50X3 50X5

25X25X2 R 67.10 25X25X3 R 93.60 25X25X5 R 149.00 30X30X3 R 114.50 30X30X5 R 183.10 40X40X2 R 106.00 40X40X2.5 R136.70 40X40X3 R 148.90 40X40X5 R 250.00 50X50X3 R 204.50 50X50X5 R 316.70 60X60X6 R 455.50

R 43.40 R 67.80 R 54.20 R 84.80 R 86.90 R101.70 R 86.80 R135.60 R108.50 R169.60

SQBAR 6MT 8MM 10MM 12MM

R66.60 R68.00 R97.60

R/BAR 6MT 6MM 8MM 10MM 12MM 16MM 20MM

R 21.60 R 40.00 R 48.90 R 70.30 R125.00 R195.30

WIND/SECT RT6 RT13 RF7 RFX7 RF4B

R R R R R

90.40 128.40 107.20 105.20 279.80

EXP/METAL 6320C R217.30 6320D R262.00 WHEEL KIT SETS 60MM R154.20 80MM R214.00

SHEETS/PLATES EA 2450X1225X1.6 2450X1225X2 2450X1225X2.5 2450x1225x3 2450x1225x4 2500x1200x5 2500x1200x6

R598.50 R807.50 R897.80 R1133.00 R1479.00 R1889.00 R2257.50

PALISADES PALISADE PANELS 600x3mm High R462.80 900x3mm High R532.90 1.0x3mt High R537.00 1.2x3mt High R638.60 1.5x3mt High R744.20 1.8mt High R849.90 2.0mt High R1012.30 2.4mt High R1061.20 LOOSE PALES 600mm R17.70 900mm R24.10 1.0mt R26.30 1.2mt R31.60 1.5mt R39.50 1.8mt R47.40 2.0mt R52.70 2.4mt R74.00

RECT.T 1.6MM 2.0MM 25X12 38X20 38X25 50X25 50X38 76X25 76X38 76X50 100X50

R88.70 R140.88 R157.50 R183.50 R222.50 R241.50 R283.50 R310.80 R367.50

Weld Rods 2.5X5kg R131.56

R126.00 R177.48 R199.50 R226.80 R273.10 R304.60 R346.40 R386.40 R462.00

DTS EXPERT MOTOR

SQ. Tube 1.6mm R2.0mm 20X20 R 89.20 25X25 R104.90 32X32 R151.20 38X38 R189.20 50X50 R242.50 76X76 R367.50 100X100

R109.20 R150.40 R186.90 R227.80 R304.30 R472.30 R612.20

PIPE 1.6MM 2.0MM 19MM 25MM 32MM 38MM 42MM 50MM 76MM 100MM

R 69.30 R 93.40 R136.30 R143.90 R161.60 R193.20 R293.00

R3904.25 GALV SHEETS

2450X1225x0.5 R238 2450X1225x0.6 R327 2450X1225x1.0 R545 2450x1225x0.2 R1139 2450x1225x3.0 R1580

PAINT

R 84.00 R115.50 RED OXIDE 5LT R145.90 R177.50 R200.00 R239.50 BLACK GLOSS 5LT R363.30 R488.20

R267.95 R402.50

Lip Channel 6mt 9.1mt 75X50X20X2 100X50X20X2 125X50X20X2 150X50X20X2 175X50X20X2 200X50X20X2

R271.52 R344.94 R389.04 R430.02 R469.26 R508.20

R478.47 R520.81 R592.69 R655.14 R715.05 R778.99

FEBRUARY SPECIALS PURLINES 6mt R240.40 Cold rolled Chane! 9.1mt R366.40 76x50x3x6m R57.49 p/m Incl Lip Chane! 150x50x20x3x6m CHANNEL ROOF SHEETING R87.40 p/m Including 76X38 light R662.50 I.B.R 0.4MM CQ R65.55 Lip Chane! 200x50x20x3x6m 100X50 light R864.90 I.B.R/CORR. 0.5mm R83.50 R104.65 p/m Including 152X76 R1871.00 I.B.R/CORR.0.6mm R109.50 Lip Chane! 300x75x20x3x6m 178X54 R1539.30 CORR 0.3MM FH R44.50 R155.25 p/m Including Lip Chane! 250x75x20x2.5x9m A grade prices include vat subject to availability E&OE R138.00 p/m Including


PAGE 2

NIGEL/HEIDELBERG REKORD - ONLINE EDITION www.rekord.org.za

Kinders en troeteldiere “No matter how close we are to another person, few human relationships are as free from strife, disagreement, and frustration as is the relationship you have with a good dog.” quote Dean Koortz. Volgens ‘n studie wat deur Vita Nova, ‘n beradingssentrum vir kinders en volwassenes gedoen is, word daar veral na die rol van troeteldiere in jou kind se lewe gekyk. Hulle het bevind dat vele fisiese, emosionele en sosiale voordele geidentifiseer kan word. Baie min mense kan hulle self so onvoorwaardelik aan ander gee soos wat ‘n hond van homself kan gee. Veronderstel dat mense troeteldiere koester weens hulle onbevlekte en onskuldige entoesiasme, sodat dit die mensdom laat wens dat die onskuld universiëel kon wees waar gemeenheid, verraad en ander wreedhede nie bestaan nie. Thinus Vollgraaf van “In jougesin - solidariteit” verwys voorts na studies wat bewys dat kinders met troeteldiere hoër eiewaarde het, omdat troeteldiere en veral honde onvoorwaardelik lief het en altyd gewillig is om aan jou tyd te gee en altyd wil speel. Dr Jan du Preez, veterinêre spesialis by Volksgesondheid, kyk intensief na die dinamiese verhouding of band tussen mens en dier wat tans wêreldwyd aandag geniet vanweë die wedersydse voordele wat dit vir albei partye inhou.

‘n Paar feite: Die gemoedstoestand van die mens word verbeter. Mense pas makliker aan na erge siektes en die dood van geliefdes. Om ‘n troeteldier te besit, lewer ‘n groot bydrae om die mens aktief te hou. Die eienaars van honde se kanse om langer te leef na ‘n hartaanval is gunstiger. Dit skep ‘n gevoel van welstand en nabyheid. Opnames wat gedoen is voordat en nadat ‘n gesin ‘n troeteldier gekry het, wys dat ‘n gesin gelukkiger is nadat die troeteldier tot die gesin bygevoeg is. Diere stimuleer baie verskillende soorte aktiwiteite: waarneming en speel, werk, kreatiwiteit, mededingende prosesse. As gevolg hiervan ontwikkel die kind ‘n gesonde nuuskierigheid, leer hy om opmerklik te wees en sy verbeelding ontwikkel. Om met diere te kommunikeer, hulle te versorg, leer die kind liefde, vriendelikheid, versigtige houding teenoor alle lewende dinge - iets wat ons samelewing dikwels mis. Dr du Preez beklemtoon dat dit noodsaaklik is dat die gesondheidstatus van elke troeteldier en geselskapdier bo verdenking is en om te verseker dat kontak met die diere nie soönotiese besmetting (troeteldierverbondesiektes) sal veroorsaak nie. Voedsame, gebalanseerde kos vir troeteldiere en geselskapdiere is beslis ononderhandelbaar vir optimale gesondheid en immuniteit wat siektes kan weerstaan (byvoorbeeld sarkoptidose of scabies).

267 SKAKEL 083 6198 267 6198

H2410

25 FEBRUARY 2020

FEAR the Number 1 Sign of the End Times! TruLight Teaching Article We read of the Signs of the End Times from the Bible, Jesus Himself gave us several signs to look for, to see that the End Time is near. As He informed His Disciples in the New Testament Books of Luke 21 and Matt 24, Jesus showed several people more end time signs like Paul and John that wrote the End Time Book of Revelations. But the Number 1 Sign of the Times is one I see daily within Christians! Yesterday I received the Tragic news of an Ex colleague at work that passed away and the reason on his death on his death certificate was, heart failure. The Holy Spirit spoke to me right away and instructed me to place this Article.”Heart failure is caused by fear” I actually prayed and counselled this ex worker friend of mine in 2015, and the main reason for his counselling request was fear. The Number one killer of the end times we are living in right now is FEAR! Jesus said. Luke 21:26 Men’s hearts failing them for fear, and for looking after those things which are coming on the earth: for the powers of heaven shall be shaken. What is Fear? Although the definition of fear is an unpleasant emotion caused by the threat of danger, pain, or harm. Synonyms: terror, fright, fearfulness, horror, alarm, panic, agitation, trepidation, dread, consternation, dismay, distress; be afraid of (someone or something) as likely to be dangerous, painful, or harmful. “I hated him but didn’t fear him anymore” synonyms: be afraid of, be fearful of, be scared of, be apprehensive of, dread, live in fear of, go in terror of, be terrified of, be terrif ied by, cower before, tremble before, cringe from, shrink from, flinch from. Fear is the opposite of faith, fear is the opposite of hope and fear is the opposite of losing love. Fear steps in when you loose faith Faith vs. fear – what does the Bible say? Faith and fear cannot exist together. Faith is described in Hebrews 11:1 as being certain of what we do not see. It is an absolute belief that God is constantly working behind the scenes in every area of our lives, even when there is no tangible evidence to support that fact. On the other hand, fear, simply stated, is unbelief or weak belief. As unbelief gains the upper hand in our thoughts, fear takes hold of our emotions. Our deliverance from fear and worry is based on faith, which is the very opposite of unbelief. We need to understand that faith is not something that we can produce in ourselves. Faith is a gift (Ephesians 2:8-9) and is described as a fruit (or characteristic) which is produced in our lives by the Holy Spirit (Galatians 5:22). The Christian’s faith is a conf ident assurance in a God who loves us, who knows our thoughts and cares about our deepest needs. That faith continues to grow as we study the Bible and learn the attributes of His amazing character. The more we learn about God, the more we can see Him working in our lives and the stronger our faith grows. A growing faith is what we desire to have and what God desires to produce in us. But

how, in day-to-day life, can we develop a faith that conquers our fears? The Bible says, “Faith comes by hearing, and hearing by the Word of God” (Romans 10:17). The careful study of God’s Word is of primary importance in developing a strong faith. God wants us to know Him and completely rely on His direction in our lives. It’s through the hearing, reading and meditation in the Scriptures that we begin to experience a strong, confident faith that excludes worry and fear. Spending time in prayer and quiet worship develops a relationship with our heavenly Father that sees us through even the darkest of nights. In the Psalms we see a picture of David, who, like us, experienced times of fear. Psalm 56:3 reveals his faith with these words: “When I am afraid, I will trust in you.” Psalm 119 is f illed with verses expressing the way in which David treasured God’s Word: “I seek you with all my heart” (v. 10); “I meditate on your precepts” (v. 15); “I have hidden your word in my heart” (v. 11). These are revealing words which speak wisdom to us today. God is kind and understanding toward our weaknesses, but He requires us to go forward in faith, and the Bible is clear that faith does not mature and strengthen without trials. Adversity is God’s most effective tool to develop a strong faith. That pattern is evident in Scripture. God takes each one of us through fearful situations, and as we learn to obey God’s Word and allow it to saturate our thoughts, we f ind each trial becomes a stepping stone to a stronger and deeper faith. It gives us that ability to say, “He sustained me in the past, He’ll carry me through today and He’ll uphold me in the future!” God worked this way in David’s life. When David volunteered to fight against Goliath, he said, “The Lord who delivered me from the paw of the lion and the paw of the bear will deliver me from the hand of this Philistine” (1 Samuel 17:37). David knew the God who had sustained him through dangerous situations in the past. He had seen and experienced God’s power and protection in his life, and this developed within him a fearless faith. The Word of God is rich with promises for us to take hold of and claim for ourselves. When we face financial trouble, Philippians 4:19 tell us, “And my God will supply all your needs according to His riches in glory in Christ Jesus.” If we are anxious about a future decision, Psalm 32:8 reminds us that God will “instruct you and teach you in the way you should go; I will counsel you with my eye upon you.” In sickness we can remember that Romans 5:3 says, “Tribulation works patience.” If someone turns against us, we can be comforted by the words in Romans 8:31, “If God is for us who can be against us!” Throughout life we will continue to face various trials that would cause us fear, but God assures us that we can know a calm peace through every situation, “the peace of God, which transcends all understanding” which He has promised will “guard your hearts and your minds in Christ Jesus” (Philippians 4:7). Learn more and visit us at www.trulightradioxm.org.za


25 FEBRUARY 2020

NIGEL/HEIDELBERG REKORD - ONLINE EDITION www.rekord.org.za

PAGE 3

Teiken vir misdaad! Met toenemende misdaad duik die vraag oor die aanhou van honde vir sekuriteit dikwels op. Inwoners vrees vir hul lewens omdat inbrake deesdae aan die orde van die dag is. Talle woongebiede is ’n teiken vir verskeie vorms van misdaad. Huisbrake neem toe en honde wat vergiftig word is van die algemeenste probleme wat die inwoners in die gesig staar. Inwoners bestee meer geld om hulle veiligheid op te knap, maar dit is ook nie genoeg nie. Honde kan dalk sommige inbrekers afskrik, maar daar is baie nadele aan die aanhou van honde om misdaad te probeer voorkom. Mens leef dalk ook met ’n vals sin van sekuriteit as jy dink dat jou honde inbrake sal voorkom. Opportunistiese misdaad kan dalk voorkom word wanneer potensiële indringers sien daar is honde op ’n werf. Mense kombineer dikwels ’n groot hond of twee - wat kwaai optree - met klein “wekkerkeffers”. Maar wanneer kriminele beplan om jou huis binne te val is daar baie opsies wat jou waghond se byt kan elimineer. Om na honde se welsyn om te sien, fisies sowel as psigies, verg geld en toewyding. Goeie hondevoeding is deesdae nie meer goedkoop nie, essensiële gesondheidsorg kos geld, en as die hond siek word, kan jou veearts onkostes jou heelwat meer uit die sak jaag as ’n baie goeie en effektiewe sekuriteitstelsel. Meeste honde kan nie onderskei tussen ’n lekker stuk vleis en ’n stuk vleis met gif in nie, en word sodoende maklik vergiftig. Vergiftiging lei dikwels tot die dier se dood, want dit word dikwels te laat opgemerk, veral by waghonde wat buite bly en slaap. Meeste gifstowwe veroorsaak baie pyn. Honde wat gered kan word, het dalk permanente orgaanskade. Waghonde word ook aan moontlike lyding blootgestel, want hulle word gereeld wreedaardig tydens aanvalle. Daar is ook gevalle van honde wat gesteel word voor aanvalle. Só iets is baie traumaties vir mense wat hulle honde liefhet. Min gesteelde honde word teruggevind, daar is dus geen klaarheid nie en mens wonder maar altyd wat van die hond geword het. Party inwoners was al telkens verlig dat hul honde niks oorgekom het na inbrake. Inteendeel, sommige honde is goed gesosialiseer en sal waarskynlik die boewe verwelkom as interessante nuwe geselskap! Volgens kenners is honde of goeie waghonde óf uitstekende speelmaats vir die kinders. ’n Aggressiewe waghond mag dalk oor die algemeen sagkens met jou eie huisgesin werk, maar kan maklik ’n aanval loods op ’n vreemde kind of besoeker. Daar is te veel gevalle van huishonde wat ’n kind of ander persone aangeval het, nie noodwendig oor die hond “sleg” is nie, maar as gevolg van ‘n gevaarlike situasie wat ontstaan het. Daar is egter honde wat geteel is vir

JJC Kruger & Vennote Springs Parkland Kliniek Spesialiste Spreekkamer 011 812 4172

H2406

Drie Riviere - Vereeniging Umgenistraat 54, H/v Bashee Straat Drie Riviere, Vereeniging (By River Square kruising 016 423 3553

GEHOORSENTRUM

aggressie, of individuele honde wat geneties geneig is om oormatig aggressief of onvoorspelbaar te wees. Mens kan nie van ’n hond verwag om beide aggressief en saggeaard te wees nie - dit werk selde, indien ooit. As jy van ’n hond verwag om sonder menslike leiding (soos in die geval van waghonde) ‘n aanval te loods, kan onskuldige persone met hulle lewens boet, soos ‘n kind wat oor die muur klim agter ‘n bal aan. In diere oorheers instink verstand. In die hitte van die oomblik sal hulle dus alles en almal aanval wat as ‘n bedreiging voorkom. ’n Waghond sal heel waarskynlik enige persoon wat vreemd voorkom, iemand wat onbekend is, anders lyk, anders ruik, as die mense aan wie hy/sy gewoond is. as ’n indringer aanvaar, en dalk aanval. Indien die hond hoogs gemotiveer is en baie selfvertroue het, sal die aanval voortduur totdat die “prooi” dood is. ’n Senuagtige hond mag byt en los. Meer tipies sal ’n bang hond egter van agter af aanval; dit hou selfs groter gevare in, want mense word dikwels sonder waarskuwing omgestamp en kan nie orent kom om weg te kom nie. As honde saam aanval, neem tropinstink oor en is daar selde keer aan die geveg. In sulke gevalle is honde wat slegs met die mense in hulle eie huishouding, op hulle eie perseel gesosialiseer is, ‘n resep vir ’n ramp. Dit kan nooit met 100% oortuiging gestel word dat sekere honde nooit sal byt nie. Selfs die mees goedgeaarde hond kan skade verrig onder sekere omstandighede. Maar goed gesosialiseerde, vriendelike honde, wat redelik (maar nie oormatig) geheg is aan hulle mense en gebied, kan oorwegend op staat gemaak word om te blaf sonder om aan te val. Die blaffery sal die meeste opportunistiese inbrekers afsit. As jy egter vasberade is om honde te gebruik om jou eiendom of persoon te beskerm, doen goeie navorsing voor jy so ’n hond aanskaf en begin oplei. Doen veral goeie navorsing op die effek wat jou keuses op die dier self het, en maak seker dat jy nie die hond se welsyn in gedrang bring nie. Praat met jou veearts en lees krities moenie elke Jan Rap en sy maat se advies aanvaar nie. Die honde-vir-sekuriteit bedryf is deurspek met ongedissiplineerde- of hiper-dissiplinerende cowboys, en veral die aggressiewe Jan Rap sal aggressiewe honde aanraai. Veeartse met spesifieke kennis oor dieregedrag en opleiers met ’n goeie reputasie moet geraadpleeg word. Selfs professionele aanvalshonde word opgelei om die aanval as ’n speletjie te sien. Dit is nie ’n aggressiewe, onbeheerde affêre nie. Vooraf is die honde kalm, vriendelik en onder beheer. Hulle sal slegs hardloop en die “boef ” aan die arm gryp

wanneer ‘n spesifieke bevel gegee word, en selfs dan moet die hond te eniger tyd op bevel stop en kalm na die handteerder terugkeer. Honde wat oor-aggressief of oor-opgewonde raak, raak buite beheer en lelike ongelukke, erge beserings en duur hofsake kan volg, selfs tydens opleiding. Bly dus weg van honde vir misdaad bekamping tensy jy die tyd, geld en toewyding het om die hond ten volle, en korrek, op te lei. Jy moet ook verseker dat jy of ‘n goeie hanteerder by die hond is tydens ‘n potensiële inbraak om die dier te beheer. Miskien is dit ‘n beter opsie om te belê in die beste alarmstelsel wat jy kan bekostig. Dit is meer effektief en waarskynlik goedkoper. Jy mag dalk van tyd tot tyd besittings tydens ‘n diefstal verloor, maar die kans dat mens of dier lewe of ‘n ledemaat sal verloor, is baie skraler. Diewe spring oor die mure en breek gewoonlik die vensters en selfs deure om toegang tot die huise te kry. Diewe wat oor mure spring steel toerusting uit erwe en motorhuise, voertuig bande word afgesteel en so gaan die lys aan. Diewe wat so oor die mure spring en deur honde verskrik word vlug en maak hulself van kant voordat die polisie hulle kon vastrek en dan is daar natuurlik ook die suksesverhale waar sommige van hul wel inhegtenis geneem word. Sommige inwoners is te bang om saans hul huise te verlaat, want hul beweer dat hul

dopgehou word en talle ander hoor hoe honde saans blaf, maar is te bang om ondersoek in te stel. Oop velde, leë erwe en parke is ’n aantrekking vir diewe om weg te kruip. Die CPF asook sekuriteitsondernemings patrolleer gereeld en neem kennis van verdagte motors en mense. Dwelmhandel het ook in Nigel en Heidelberg toegeneem en na bewering is die polisie besig met ondersoeke om die sindikate vas te trek. Beskuldiges word wel inhegtenis geneem, maar die meeste word op parool vrygelaat en pleeg weer ‘n misdaad of gaan voort met dwelmhandel. Meeste huisinbrake vind deur die dag plaas. Meerderheid misdaadgevalle ontstaan maar van inligitng van bronne wat toegang het tot eindomme of ingelig is. Baie inwoners voel hul kan nie meer so in vrees leef nie. Party mense wat magteloos is en hulself nie kan verdedig nie betaal met hul lewens. Op 20 Februarie was daar 3 inbrake in Nigel in ‘n kwessie van 2 ure. Voorvalle het in Bloekom Laan, Steenie straat en Von Gesau plaasgevind. ‘n 72 Jarige bejaarde man is in sy woning dood geskiet tydens ‘n inbraak. Motorkapings is ook besig om te eskaleer by winkelsentrums en besigheisgebiede, veral waar verkeersligte in werking is. Die polisie vra inwoners om waaksaam te wees en enige vorm van misdaad by die polisiestasie aan te meld.


PAGE 4

NIGEL/HEIDELBERG REKORD - ONLINE EDITION www.rekord.org.za

25 FEBRUARY 2020

Paper industry encourages people to continue recycling amid challenging times More than 12 million tons of paper and paper packaging have been recovered for recycling in South Africa over the past decade. This, according to RecyclePaperZA, the country’s paper recycling association, has ensured that waste paper is diverted from landfill and recycled into new products, tissue products, newsprint and paper packaging for the agricultural, manufacturing and retail sectors. In 2018, South Africa collected 71.7% of recoverable paper and packaging, amounting to 1,285 million tons. “South Africa is in the enviable position of being able to use up to 90% of its recovered waste paper locally by recycling it into new paper, packaging and tissue,” says Anele Sololo, general manager of RecyclePaperZA. The balance of waste paper is exported. A diff icult time for paper industry, but don’t stop recycling Currently, the global paper recycling industry is faced with over-supply. “This means there is more waste paper available than there is use for it,” says Sololo. There are various economic factors at play, not least of which is China’s stricter requirement for cleaner waste imports since 2017. This means that around 30 million tons of waste paper from around the world needs to find a new home and use. In South Africa, the severe drought in fruitgrowing regions has had a knock-on effect for the paper packaging sector. “Corrugators produce less boxes for fruit with the result being that mills produce less paper which affects waste paper consumption rates,” explains Sololo. It is important to understand that collectors are paid for the recyclables they collect, and the higher the value of that

recyclable, the more likely they are to collect it. The lower demand in the market will effect a price drop as mills need to ensure they remain commercially viable, and unfortunately this affects recycling collectors and traders. The South African paper industry is however investing in research and development of alternative uses for recycled paper to ensure that recyclable paper and paperboard continues to be diverted from landfill and help improve demand for recycled paper f ibre. Different recycled paper products need different ingredients On the home front, some citizens may be a little confused about why some types of paper, such as newspapers, are not wanted by collectors. Just as chocolate cakes may differ slightly in terms of their ingredients, so too does paper. Printing paper, tissue, cardboard boxes, paper bags and sacks all require different types and quantities of raw materials. “The difference in paper recipes may even be customer-specific which makes papermaking an exact science,” says Sololo. Historically newspapers were required as a raw material for newsprint manufacturing. The declining newspaper consumption, largely due to online media, has resulted in the closure of newsprint machines in South Africa, leaving only one operational newsprint machine. “In 2011, South Africa produced 316,725 tons of newsprint,” says Sololo, adding that in 2018, the annual newsprint production was less than half the 2011 figure at 113,912 tons. This in turn has reduced the demand for used newspapers by paper mills. Newspapers are still used in the manufacture of moulded fibre products such as egg cartons, takeaway cup holders and fruit

trays. “This is where brand owners and retailers can help make a difference, by moving from plastic to paper for their packaging,” notes Sololo. A classic example are polystyrene vegetable and fruit trays, these can be made effectively from paper pulp. Some grades of paper are in higher demand than others. As an example, there is more use for white paper as it require less deinking and cleaning than newspapers and magazines. White paper also contains better quality f ibres for “paper recipes”. What are the various types of paper recycled into? White office paper is made from certif ied, sustainably produced virgin wood f ibre, especially if it is made in South Africa. White paper, which contains good quality fibre, is recycled into tissue products and is also added to the other paper recipes. Brown cardboard boxes are repulped into new cardboard boxes and brown kraft paper which in turn can also will be converted into sacks and bags. Liquid packaging board (beverage cartons and paper cups) comprises long, strong virgin fibre, also from sustainably managed forests, which is a great ingredient for paper products that require strength. The plastic and foil layers in liquid packaging board are separated from the paper in the recycling process and can be used in a range of applications such as plastic garden furniture. Common or mixed paper and cardboard packaging (cereal and dry food cartons, coloured paper, magazines, toilet roll cores) are classifed by the industry as “common mixed waste”. These go into recipes for various paper products even tissue – if the mill has a deinking plant. What should we do with “old news”?

Fortunately newspaper is very versatile and can be used for many things. Here are our top five, you can find a more comprehensive list on www.recyclepaper.co.za. Animal shelters – donate your old newspapers to animal shelters who will use them to line the kennels and catteries. Compost and worm farms – earthworms love a tasty snack of newspaper. Add dampened, shredded newspaper to your compost heap or worm farm. Fruit and vegetable drawer liners – place sheets of newspaper at the bottom of the fruit and vegetable drawer in your fridge. They will absorb any mess from rotten produce, and will also keep the drawer free from odours. Gift wrap – use newspaper to wrap gifts and decorate with some string and sprig of rosemary or lavender. Table padding lay newspaper under-neath a table cloth. It’s an excellent replacement for expensive padding, and will help protect your table from spills and other damage. Where should I take my paper recycling. Visit www.recyclepaper.co.za - Check out our “Where to recycle” page for some useful links. Support your neighborhood recycling collectors – find out what they collect and put this in a separate bag for them. Support a school or community centre under the Mpact Recycling paper bank programme. Look for your nearest paper bank here. Support recycling collection businesses which offer a paid service. Do a web search for “recycling collection services” for your area. Explore your local shopping centre and find out if they have a recycling zone. So keep up with those recycling efforts! And keep your paper clean and dry, and separate from other waste.

Geldsake voor jy in die huwelik tree Jy het al die ring gekies, datum vasgestel en jou gaste uitgenooi. Maar het jy aan alles gedink? Ongeag jou ouderdom of die tipe troue wat jy op besluit het, is daar belangrike geldsake wat jy in ag moet neem voor jy in die huwelik tree.

Eerste huwelike Kies die regte huwelikskontrak Die lewe is gewoonlik maanskyn en rose vir diegene wie kies om na die kansel te stap met die liefde van hulle lewe. In die algemeen, trou meeste Suid-Afrikaners eers in hulle vroeë tot middel dertigs, en

TEL: 011 819 1575 / 082 690 7591

dis heel moontlik dat hulle al bates, soos eiendom en voertuie het, asook al skuld aangegaan het wanneer hulle na die kansel stap. “Dit is baie belangrik dat jy die regte huwelikskontrak kies voor jy sê, ‘Ja’, om toekomstige finansiële komplikasies wat jou huwelik kan affekteer, te vermy.” sê CEO van Capital Legacy, Alex Simeonides. “En, moenie vergeet om jou Testament op datum te bring om hierdie lewensveranderinde mylpaal in ag te neem.” Wees versigtig: As jy binne gemeenskap van goedere getroud is, kan jy net 50% van julle gesamentlike Boedel aan iemand van jou keuse laat wanneer jy sterf. Jou gade kan kies wat gebeur met die ander helfte van julle Boedel – hulle deel. Dink daaraan om ‘n huweliksvoorwaardekontrak te teken, want dan behou albei eggenote hulle eie bates. Tweede Keer Gelukkig Neem die unieke behoeftes van vermengde gesinne in ag Tweede huwelike word al hoe meer algemeen, maar ‘n eenvoudige wysiging aan jou Testament laat verdwyn nie die f inansiële verpligtinge van jou vorige huwelik nie. Vermengde gesinne kan ‘n hele klomp f inansiële kompleksiteite veroorsaak. Effektiewe Boedelsbeplanning en wysigings aan jou Testament

beteken dat jy kan verseker dat enige minderjarige kinders van ‘n vorige huwelik ondersteun word, asook sorg dat jou huidige eggenoot en familie versorg en ondersteun word.” Wees versigtig: Maak gebruik van ‘n finansiële tussenganger om te verseker dat jy deur effektiewe Boedelsbeplanning ‘n erfenis agterlaat vir jou familie. Tradisionele Huwelike Beskerm jou regte Baie Suid-Afrikaners verkies om hulle kultuur te vereer deur tradisioneel te trou. Dit beteken nie dat jy finansieel hoef uit te verloor nie. Baie Suid-Afrikaners is nie bewus dat ‘n geregistreerde tradisionele huwelik outomaties beskou word as getroud ‘binne gemeenskap van goedere’ en elke eggenoot is geregtig tot helfte van die gesamentlike boedel – albei se bates en skuld. Wees versigtig: As jy in ‘n huweliksvoorwaardekontrak wil tree, sal jy dit moet oorweeg om die kontrak gedurende die finaliserings seremonie te onderteken, om jou boedel te beskerm en ‘n eis teen jou boedel te verhoed sou een van julle afsterf. Feit: ‘n Huweliksvoorwaardekontrak moet deur ‘n Notaris, voor die troue, opgestel word en moet binne drie maande geregistreer word in die Registrasie van Akte.


25 FEBRUARY 2020

NIGEL/HEIDELBERG REKORD - ONLINE EDITION www.rekord.org.za

PAGE 5

Make this a good day to be South African The year is 2020, it is a new decade, a new year and still, South Africa remains in the grips of an economic crisis. A crisis of ethics in our government. A Parliament in crisis based on ideology trumping a culture of pragmatism and a crisis in safety as we as South Africans live in constant fear for our lives. Today Mr President, is not a good day to be South African. Readers lived in hope that f irm and decisive actions steps would be announced to relieve them from the continued crisis that we as South Africans face on a daily basis. Hopes were shot down in a dramatic display of the inability of the governing parties to put the needs of South Africa above the internal wrangling and division

of a political party. Parliament do not have the ability to argue a debate and bully their way into significance. It is not a good day to be South African. The irony is that the different parties sees each other as enemies. Members of parliament are so resolute in the power that they yield within one party, they do not think twice about making outrageous statements on the steps of court, or join fellow members appearing on corruption charges to show their support. What we need to realise is that this is not only a show for the benefit of the President, this is a blatant slap in the face of every South African who believes in justice and the rule of law. South Africans are so used to be slapped in the face, that as a nation, they have

become completely punch drunk. If it wasn’t for our humour and our dogged determination to succeed, we would be in complete dire straits. As South Africans we should feel like government is playing us, but lets be honest, what else can we think. We now depend on apps on our phones to tell us when the electricity will be on, and how can we forget when in December of 2019, the country had to hold its collective breath as we entered the unchartered territory of stage 6 black outs. You read tweet after tweet, facebook post after facebook post, as South Africans used humour to lift their spirits. Note how many postings of the lyrics to the song “The Sound of Silence” is posted. The song starts with the line “hello

darkness my old friend”. And so of course, it was apt, and we all giggled, but the song goes on: “And in the naked light I saw Ten thousand people, maybe more People talking without speaking People hearing without listening People writing songs that voices never share and no one dared disturb the sound of silence” It is not a good day to be South African. But in fact it can be a very good day to be a South African, and in the face of all the crisis we see. This is our country, our home, our heart and pride.We believe in South Africa, we believe in our future and we believe that our South African flame will guide us through this very dark period of our history.

2020 ‘n jaar vol nuwe uitdagings! Nigel VLU dames is op en wakker en begin 2020 met ‘n bedrywige program. Tydens die eerste vergadering van die jaar op 16 Januarie is al die artikels wat die dames vir die konferensie ingeskryf het uitgestal wat deur Hannetjie Koekemoer en Nicoleen le Roux beoordeel is. Johanna van Biljon van Pretoria doen ‘n skitterende blomme demotrasie met die oog op die tema vir die konferensie wat op 1 Februarie vanjaar plaasvind. Die dames is op 13 Februarie besoek deur Herkie Stephens en NCOP-lid Johan Ferreira. Die manne het die dames toegespreek oor veiligheid in ons dorp en hoe jy jouself en jou familie kan beskerm en veilig hou teen misdaad. Verseker iets waarby elke dame kon baat vind. Niemand kan te veel ingelig wees oor veiligheid in die tyd waarin ons tans leef nie. Die finale reëlings vir die komende konferensie wat op 7 Maart 2020 te Alberton plaasvind is afgehandel tydens hierdie vergadring. Na afloop van al die verrigtinge het Amelia Roets die dames gewys hoe om ‘n mooi unieke Valentyns kaartjie te maak. Volgende vergadering vind op 12 Maart plaas en belangstellendes kan 082 886 2002 skakel. Dames kan ons ook selfs kom besoek en deel word van ons dinamiese span.

VLU dames spog met die skeppende kaartjies wat hul ontwerp het. Van links is Carolien Rossouw, Anna-Marie Axer, Tonien Botha, Annatjie van der Merwe, Erika Blom, Monica McAlpine en Martha van der Walt.

Mabel van Staaden en Ronel Lombaard met van die artikels wat die dames ingeskryf het vir die Konferensie.

C.J.J. STEEL cc.

~ STEEL MERCHANTS ~

Cnr: Grootvlei Rd, and Partridge St, Strubenvale Tel: 011 815 4700/1/2 * Fax: 086 671 7253 email: cjjsteel@cjjsteel.co.za - www.cjjsteelcc.co.za

Stockists of Steel Sections, Rail, Piping Plante and Tubing

SERVICES: GUILLOTING, BENDING, PUNCHING, PROFILING & LASER CUTTING.

SQ TUBE 6M 1.6MM

12x12 .... R 73.50 16x16 .... R 89.00 20X20 ... R 92.50.......R110.00 25X25 ... R104.00 ..... R148.00 32X32 ... R149.00 ..... R200.00 38X38 ... R185.00 ..... R235.00 50X50 ... R244.00 ..... R310.00 76X76 ... R367.00 ..... R460.00 100X100 ................... R600.00

REC TUBE 6M 1.6MM

PIPE 6M

2.0MM

2.0MM

38x20 .... R153.00 ..... R189.00 38x25 .... R184.00 ..... R200.00 50x25 .... R192.00 ..... R235.00 50x38 .... R248.00 ..... R280.00 76x38 .... R283.00 ..... R355.00 76x50 .... R325.00 ..... R400.00 100X50 ..................... R490.00

1.6MM

2.0MM

20MM .... R77.00..........R 94.00 25MM .... R96.00 ....... R115.00 32MM .... R126.00 ..... R168.00 38MM .... R148.00 ..... R196.00 50MM .... R200.00 ..... R250.00 76MM .... R300.00 ..... R385.00

EQ ANGLE 6M 25x25x3 .................... R100.00 25x25x5...................... R157.00 30x30x3 .................... R121.00 30x30x5 .................... R198.00 40x40x3 .................... R153.00 40x40x5 .................... R252.00 25x25x2 .................... R 67.00 30x30x2 .................... R 99.00 40x40x2 .................... R108.00 0.5 IBR/COR ROOF SHEETING R83.00p/m

LIP/CHANNEL 6M

FLAT BAR 6M

LIP/PURL 6M

9M

9M

12X3 ........ 16x3 ......... 20x3 ......... 20x5 ......... 25x3 ......... 25x5 ......... 30x3 ......... 30x5 ......... 40x3 ......... 40x5 ......... 50x3 ......... 50x5 .........

R 37.00 R 40.00 R 49.00 R 69.00 R 60.00 R 83.00 R 73.00 R103.00 R 95.00 R136.00 R124.00 R171.00

SQ BAR 6M 10MM ..... R62.00 12MM ....... R91.00

WINDOW SECTION 6M RT6 ......... RT13 ....... RX7 ......... F7 ............ F4B ..........

R 91.00 R 115.00 R 120.00 R 105.00 R 250.00

75x50x20x2.....R295.00...R450.00 75x50x20x2.....R300.00...R450.00 ROUND BAR 6M 100x50x20x2...R340.00...R519.00 100x75x20x2...R350.00...R530.00 6MM .......... R21.00 POLYCARB SHEETING 125x50x20x2...R368.00...R560.00 8MM .......... R34.00 R180.00p/m Cut to size 150x50x20x2...R410.00...R625.00 10MM ........ R52.00 REINFORCING BAR/Y-BAR 12MM ........ R75.00 WE WILL MATCH OR BEAT ANY 10MM ............R 52.00 Terms & Conditions VALID QUOTATION 12MM ............R 74.00

FEBRUARY SPECIALS

Ronel Lombaard, Mabel van Staaden die gasvrou, Herkie Stephens en Johan Ferreira wat oor veiligheid gepraat het.

PALISADE PANELS

LOOSE PALES

3mx600mm...R 455.00 3mx1.0m.......R 522.00 3mx1.2m.......R 617.00 3mx1.5m.......R 675.00 3mx1.8m.......R 750.00 3mx2.0m.......R 800.00

600mm....R 16.00 1.0m........R 22.00 1.2m........R 27.00 1.5m........R 34.00 1.8m........R 41.00 2.0m........R 46.00

apply H/R SHEETS & PLATES 2450x1225x1.6........R610.00 2450x1225x2.0 .......R750.00 2450x1225x2.5........R950.00 2450x1225x3.0......R1125.00 2450x1225x4.0......R1650.00 2500x1200x5.0......R2040.00 2500x1200x6.0......R2420.00

WE DELIVER / PRICES ARE VAT INCLUDED E&OE


PAGE 6

NIGEL/HEIDELBERG REKORD - ONLINE EDITION www.rekord.org.za

25 FEBRUARY 2020

MAXINE’S DOGGY FARLOUR 082 853 4071 rekord@rekordpaper.co.za PETS / TROETELDIERE

NOAH’S ARK PET SHOP Voëls, voëlsaad, hokke, visse, viskos, akwariums. krieke, Hondekos, Avi-Plus. Bearded dragons, hamsters, spinne-koppe, meelwurms, hondehokke, honde jassies en bedjies. Honde, katte en hasies. Oop weeksdae 9:00 - 18:30, naweke en vakansiedae 09:00 - 16:00. Tel: 083 456 6601. 011 814 4514. SHOP 7, FERRYVALE SHOPPING CENTRE. NIGEL

REFRIGERATION / AIRCONS NIGEL - FRENCH Refrigeration & Airconditioning. Installation, repair and services. Contact 082 701 1946. or visit us at the cnr of North Street & 6 Avenue, NIGEL.frenchrefridgeration@gmail.co.za

SMART KITCHENS & HOME IMPROVEMENTS For 3D Designer Kitchens or kitchen revamps, BIC, Bathr, Vanities, No compromise on Quality and Service. Free Quotations. Phone Andre at 082 738 1441

Matrix Warehouse Nigel. For all your computer requirements. 011 814 2156. nigel@matrixwarehouse.co.za/

Meenthuise te huur - Nigel Kingsway Gardens, h/v Kingswaystraat en Standardstraat, Nigel. 3 Slaapkamer 2 badkamers, oopplan kombuis, sitkamer. Dubbel motorhuis. R5850.00 . Skakel kantoor ure 011 814 3444 Cecilia (Beskikbaar begin April). FOR SALE / TE KOOP

Heidelberg AA Meetings Mondays & Thursdays from 19:0020:00 at the SUIKERBOS OORD, FREEMAN STR, Heidelberg.If you think you have a DRINKING or DRUG problem. Please come listen to the testmonies of sober recovering alcoholics and drug addicts. Contact Person: Oliver 072 869 3163 / Eastrand office 011 421 1748 / AA Helpline 086 143 5722.

FOR SALE / TE KOOP

COMPUTERS / REKENAARS

TO RENT / TE HUUR GENERAL SERVICES ALGEMENE DIENSTE

NIGEL DAIRIES DRIVE THRU

Super Meubels, 42 Schoemanstr, Heidelberg, 072 317 7001 en 2 Milnerlaan, Noycedale, 079 378 1229 Totsiens Bokkie, ek gaan gou Super Meubels toe... Wow, hallo Oom, gaan dit goed. Ons het die Tannie lanklaas gesien, is sy darem ok? Ja Meisie, dit gaan goed met die Tannie, maar vandag is dit my beurt. Ek soek na ‘n nuwe bed vir die kinders, hulle kom die naweek kuier. Sjoe, maar hier is darem baie goed, gin wonder die Tannie bly so lank weg as sy dorp toe gaan nie. Nou moet ons eers besigheid gesels kindjie. Kry ons darem ‘n bietjie afslag, allemintag waar begin ons in hierdie winkel. Dis gepak vir jou hoor. Oom ons winkel is vol, en so vinnig wat dit uitgaan kom dit weer in. Kom Oom, ons gaan soek daardie nuwe bed, dan wys ek Oom sommer die ander nuwe voorraad wat ingekom het. Het Oom gesien hier is nuwe bande en nuwe yskaste uit die box? En sommer ook tandepaste, rys en sweets, maar gelukkig is dit nie 2de hands nie...hahahaha...net die verpakking was beskadig, dalk is daar iets vir die Tannie.....

BRIKOR BRICKS

DF AIRCON 082 348 4499

011 739 9000

ALUMINIUM WINDOWS

AMICOS VERSEKERING

011 814 1577

011 814 8297

REKORD NUUSBLAD

Maxine’s Parlour

082 853 4071

081 334 4956

SUPA QUICK 016 341 2187

CASH CRUSADERS

K6 Driving School

Farmhouse Chinese

071 159 8210

Take Away 071 896 7583

011 739 4265

BIRTHDAY WISHES Birthday wishes for CANDICE PILLAY, Bergsig, Heidelberg. Birthday wishes goes out to my estranged daughter who celebrates her birthday on 23 February. Hope you had a super birthday. Please convey the message to her if you know her and pass my contact details to my daughter...Your loving Dad who desperately wants to contact you. Segie Pillay. 2 Ayob Street Dundee 3000. Cell: 082 630 9339

Nigel DBV het dringend die volgende skenkings nodig: ‘n Petrol Weed Eater. Daar is geen elektrisiteit vir n elektriese een nie. Kos en water bakkies, komberse, lei bande, speelgoed en kantoor benodighede soos skryfbehoeftes, koffie, tee, suiker, long life melk.


25 FEBRUARY 2020

NIGEL/HEIDELBERG REKORD - ONLINE EDITION www.rekord.org.za

PAGE 7

What must I do ... I’ve been hacked By John Mc Loughlin

With all the hype around cyber-attacks and every single cyber security enterprise talking about cyber resilience to improve a business’ security posture, nobody really knows what to do once they’ve been hacked. These terms are being used extensively and yet it still does not really help the consumer understand the importance or exactly what it means and what they can do to lower their risk. Often the focus on corporate risks and acceptable use policies is lost on the end user. Constantly referring only to the policy will not influence staff to adjust behaviour. In order to make real change, one needs to focus more on procedures, steps and the personal impact of better cyber hygiene to help employees be more secure. More importantly, when employees know what to do and what to look out for, they will be better protected at home and automatically by association more secure at work. Companies need to address the pressing aspects of cyber security and try to cover these issues in a way that will make sense to the non-technical user. It is amazing how making small adjustments can positively influence the behaviour of staff and

improve security at the same time. When the employee makes the changes themselves, positive results follow. Passwords passwords passwords Before anybody says that passwords are not the best form of security, or they are outdated and the like, the truth is that we live in an interconnected world and every single system we interact with needs a password. Every system, cloud storage, app and network that we place our information and login credentials into, increases our risk landscape. When you use a single password for every platform, a breach of one is a breach of them all. You may practice safe cyber activity and still have your credentials compromised in a third-party app that has poor security measures. Password policy A password policy is not only something that you should have in the office. It is a good idea to come up with, follow and assess compliance to a policy for your personal passwords as well. This policy, at work or home, must be practical for your situation. Have a look at the systems and platforms that you work with and follow the policy to ensure password security. If you make use of a password manager,

e -Tolls to stay The Democratic Alliance (DA) in Gauteng expects the Finance Minister, Tito Mboweni, to announce during his budget speech that e-Tolls are here to stay. Minister Mboweni indicated in previous budget speeches that he supports the userpay principle when it comes to e-Tolls. It is unlikely to be any different during this week’s budget speech. This will come as a blow to Premier David Makhura who will be delivering his State of the Province speech this week. It is unlikely that he will contradict Mboweni and will in all probability be silent on e-tolls during his speech. This is a difficult position for Makhura as he made an election promise that e-tolls will be scrapped.

However, he may not have anticipated the drain that failing state-owned enterprises have placed on the fiscus as well as the pending NHI, pushing the scrapping of eTolls to the back of the queue. The DA calls on Premier Makhura to honour his election promise or be honest with the people of Gauteng about the real state of play regarding e-Tolls during his speech. He can no longer string the people of Gauteng along kicking the announcement to a future date like he has done the past year. Motorist’s were anxious about the so called scrapping of e-Tolls but apparently they will be very disappointed when the statement “e-Tolls will stay” be announced.

082 853 4071

ensure that it is secure and use it correctly. How often will you change your passwords and will you only do this when something is compromised - monthly or quarterly? Whatever the decision, this is your policy and make sure you follow it. How will you monitor for compliance and breaches? Please ensure that you keep your eyes open for breach notifications, update managers and regularly check for multiple online sessions or logins on all your platforms. Also, register for a breach notification service on your personal email accounts. Contract a service to monitor and search for stolen, compromised and leaked credentials online and on the cyber underground. Breaches happen every single day and knowing that credentials

have been part of a breach allows you to take the required steps to stay secure. Implement multi-factor authentication on every platform possible. The reality is that the extra 2 or 3 seconds it takes to punch in the code or verify the login is far simpler than trying to recover data, chase lost money or explain how your credentials were used to drop ransomware on those around you. Make sure your passwords are unique to you. With the growing number of platforms and passwords, take the steps necessary to secure yourself and always follow your policy. If you need any guidance or professional advice, contact J2 Software to discuss real and practical methods to remain cyber secure.


PAGE 8

NIGEL/HEIDELBERG REKORD - ONLINE EDITION www.rekord.org.za

25 FEBRUARY 2020


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.