Lewende Dinge Om My

Page 1

Beertjie Beste ouers Konteks:

Lewende dinge om my

Tema:

Diere in die see

Week:

10 September – 14 September 2018

Rympie:

Die boot Ek wens ek was al groot. Dan ry ek op my nuwe boot. Ek gaan baie visse vang en vir niks is ek nie bang.

.Liedjie:

1,2, 3, 4, 5 Once I caught a fish alive 1,2, 3, 4, 5 Once I caught a fish alive 6, 7,8, 9 ,10 then I let it go again. Why did you let him go? Because it bit my finger so Which finger did it bite? This little finger on my right.

Verryking tuis: • Tel saam u kind in 2’s. Tel tot 30. Tel van 10 af terug tot 0. Tel van enige getal aan. • Laat u kind op balanseer apparaat loop, maar dit is noodsaaklik dat hulle moet op kyk voor hulle, en hande langs hulle sye loop en met hulle voete voel waar is die balk. Dan eers balanseer hulle. • Doen ritmiese bewegings saam maats, ritmies stap, swaai van hande, hande klap, alles op musiek. • Bespreek saam u kind wat gebeur alles in die oggende, middae en in die aande. Belangrike datums: September 11 – Konsert 18hoo vir 18h30 11 – Aiden verjaar! 17 – Juvé se markdag 21 – Skool sluit Algemeen: Konsert – 11 September • Die kinders moet asseblief 18hoo by die klas wees. Die regte klere klaar dra. • Mammas en pappas kan piekniek mandjies bring. Ons gaan na die konsert piekniek hou op die terrein. • Die maats moet asseblief nie skoene aantrek vir daai aand nie asseblief. Groete Juffrou Elichia


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.