JAARBLAD
2018
2
INHOUDSOPGAWE
004
UIT DIE HOOF SE PEN
005
SKATTE UIT VERVLOEË DAE
007
SO GROEI DIE SKOOL... TOE (1968)
008
ONS BEGIN BOU
DIE REUSE VERRYS
010
X-STRATA MERAFE
011
VAN ASBES TOT BAKSTEEN
012
DIE SAAL SE NUWE JAS
014
VAN BUITE OP DIE GROND SIT TOT ONS PRAGPAWILJOEN
015
... EN LAASTENS, DIE PERSONEELKAMER
016
DIE TYDKAPSULE LYF 2018 IN
017
DIE VOORMALIGE HOOFDE
021
ONS BRING HULDE AAN
022
ONS VIER FEES
023
... DIE OUPAS EN OUMAS
024
DIE PERSONEEL VAN VYFTIG JAAR
027
DIE BEHEERLIGGAAM VAN TOE TOT NOU
028
SKOOL IS LEKKER
030
DIE EERSTE KENNISMAKING
2018 DIE EERSTE SKOOLDAG
032 SKOOLVERLATERS 033 REVUE 036 KLASFOTO’S 070 PERSONEELFOTO’S 074 KULTUURFOTO’S 081 SPORTFOTO’S 119
AKADEMIESE FOTO’S 3
UIT DIE HOOF SE PEN...
Mnr. Bernard Roodt (Hoof)
Op 16 April 1968 het Laerskool Vastrap haar deure geopen vir 625 leerlinge en 22 personeellede. Vanjaar , vyftig jaar later vier ons die vyftigste verjaarsdag van hierdie geliefde skool – Vastrap - met haar 1554 leerlinge en 119 personeellede. Oor die jare heen het Vastrap uitgetroon as ‘n skool sonder weerga, vanaf die noorde tot in die suide, en selfs oorsee het die naam Vastrap ‘n merk gemaak. Vastrap het die spogskool geword wat voorsien is deur sy eerste pioniers. Daagliks word die gange steeds gevul met vrolike, klokhelder kindergeluide en haastig, huppelende voetstappe wat dui op lewe en groei soos wat dit vanaf die eerste dag was.
Met hierdie gedenkblad wil ons graag hulde bring aan al ons voorgangers – skoolhoofde, o.a. Mej. Z.Gnade (16/04/1968 tot 30/09/1974). Mnr J. Schutte (12/05/1975 tot 1992) en Mnr. R. Murray (01/01/1993) tot 1998) , alle voormalige onderwysers, ander personeel, oudleerlinge en ouers. Die Vastrap-spore wat julle nagelaat het, is nog steeds op ons terrein en diep in ons lewens gegraveer, sodat ons dit daagliks maklik kan navolg. Hulle het die fondasie vir Vastrap se toekoms gelê. Ons is dankbaar dat ons Hemelse Vader ons so mildelik oor die afgelope 50 jaar geseën het. Ons bid dat God, ons Vader, Vastrap en almal wat deel van Vastrap is, styf in die holte van Sy hand sal vashou, solank as wat die skool mag bestaan. Soli deo Gloria – aan God alleen, kom die eer vir vyftig jaar se vas trap en saam trek toe.
P.B. Roodt 4
SKATTE UIT VERVLOEË DAE Het jy geweet?
ste vir die eer gesing. unie 1973
d word ie skoollie
D
keer op 9
J
er ekompone
ryf en g Dis gesk
h.
a Rudolp
deur Ann
word die rie 1970 a u r b e F Op 22 eekoolkomit s n ‘ s n e d en ty skoolwap iseer. g gefinal in r e d a g r ve
DIE SKOOLLIED Ons werk met lus En ons trek almal saam Ons sing ons lied Oral waar ons gaan Soos voëls wat fluit Met ‘n helder geluid, Sing ons in ons bosryke land. As die winter nog knel Blom ons werklus fel. Rooi soos ‘n vlam teen die blou. Hoor ons harte wat klop Bly die eenheid trou. Trek na kruine voor. Kom vooruit almal vertrou op die Heer TREK SAAM voorwaarts op die helder pad. Dis links,regs,links, regs en stap, stappe, stap. Dis VASTRAP-skool wat vooruit stap. Kom, VASTRAP-SKOOL, TREK SAAM! Vastrap-skool. Geborg deur: Johan Eloff 083 629 8219
5
6
SO GROEI DIE SKOOL...TOE (1968)
rap
ast na V gang
In
Sk ool
geb
Hoek
van
Kock
ou
- en Bults t
raat
EN NOU
n die de ope a n e G Mej. 1968. ur in skoolde
7
ONS BEGIN BOU
p l hel Alma
sit. op te e t g i preil
om s
Gr. R kry nu we badkam ers.
DIE REUSE VERRYS Die Anglo Platinum-gebou
Die A nglo P latinu 2007. m-Geb Die ge ou ver bou w rys in ord st verwy eeds m s na as die eestal Gr. 7 gebou.
8
Derde Party Eise
Vuurwapen Aangeleenthede
- Was U in ‘n motorongeluk waartydens U of U gesinslede persoonlike beserings opgedoen het? - Is die broodwinner van U gesin in ’n motorongeluk oorlede? Indien wel het U moontlik ‘n eis teen die Padongelukfonds!
Kom sien ons vir ’n gratis evaluasie van U moontlike eis.
Tel: 014 592 6268 | Faks: 014 592 6270 | Epos: rianne@cadlaw.co.za 9
X-STRATA MERAFE VERRYS
In
10
kry 2009
ons
‘n t
m
ntru
e-se
logi egno
010 In 2
ie d d wor
eskl
asb
ang
verv asse
VAN ASBES TOT BAKSTEEN
r
unio die J n a v ke e dak kend k e l 10. g die in 20 ervan v e s s e a k l k dak Nuwe
Geborg deur: Johan Eloff 083 629 8219
11
DIE SAAL SE NUWE JAS
ons 11 kry In 20
we ‘n nu saal
jas.
Proud to be associated with Vastrap
Your Garden Guesthouse
Gate Automation & Repairs
12
Bookings: 083 407 0127 • 21 Alamein, Rustenburg info@frankabb.co.za • www.frankabb.co.za
Verhuring van fasiliteite Kom kyk gerus wat het ons beskikbaar vir jou volgende geleentheid of funksie:
Saal met verhoog, asook konferensiekamers
NG Proteapark
H/V Witstinkhout & Bergboslaan Proteapark 014-533 4028 ngppark@mweb.co.za
Klank en beeld beskikbaar
Café Communio is ons koffiewinkel en doen spyseniering vir enige geleentheid Wye verskeidenheid boeke en geskenkies by Media-Net
13
VAN BUITE OP DIE GROND SIT TOT ONS PRAG PAWILJOEN
al in 2013 k vir alm le p t to p oe r op die st Na 10 jaa wiljoen. met die pa
Het jy geweet?
Tyde n
in 2
018
was
rste
buit
elug -
revu e r vir 0 to drie esko aan uers de paw w a iljoe t op n ge die huis ves was . 150
14
s di e ee
daa
...EN LAASTENS, DIE PERSONEELKAMER
Onder
p wat as an die stoe v ie k k a d it n het, Die klein w ng tyd gedie la ‘n ir v mer ige twee personeelka uit. Die vor to fo ie d die elik op skamer en staan duid n na ‘n kla ee at et w h s os er m er so personeelka um verand tr en rs a a en ‘n rek i het. ander na oeftes gegroe die skoolbeh
aan die p erson volled eelka ig toe mer gerus - die te ka feter ia.
15
DIE TYDKAPSULE LYF 2018 IN
16
Geborg deur: Johan Eloff 083 629 8219
DIE VOORMALIGE HOOFDE
Mej. Gnade begin die groot TREK na die Vyfde Laerskool op 16 April 1968. Mej. Z. Gnade was toe die waarnemende hoof. Op 22 Julie 1969 word sy permanent as hoof van Laerskool Vastrap saam met haar span: Mnr. J.P. Grobler - Adjunkhoof en Mnr. J.J. Claassen - Visehoof aangestel. Vastrap groei tot 1080 leerlinge aan die einde van haar loopbaan. Na dertig jaar verlaat sy die onderwys.
Mej. Z.G. Gnade (1968 - 1974)
Mnr. Schutte word op 12 Mei 1975 die nuwe skoolhoof van Vastrap. Daar is nou 1128 leerlinge ingeskryf in die skool. Onder sy bestuur word die eerste rekenaarsentrum in Rustenburg, by Vastrap geopen. Mnr. Schutte tree aan die einde van 1991 na sewentien jaar diens in die onderwys af.
Mnr. Schutte (1975 - 1991)
Mnr. Robert Murray word in Januarie 1993 as die derde skoolhoof by Laerskool Vastrap aangestel. Die skool het nou 1033 leerlinge. Mnr. Murray word in 1996 siek en moet tydelik die leisels aan Mnr. Bernard Roodt oorgee. Mnr. Murray tree na vyf jaar en ses maande by Vastrap uit diens van die onderwys op 26 Junie 1989.
Mnr. R. Murray (1993 - 1998)
17
Mnr. Bernard Roodt neem amptelik as skoolhoof by Mnr. Robert Murray oor met die ingang van 1999. Daar is nou 1167 leerlinge in die skool. Onder Mnr. Roodt se leiding groei die skool tot ‘n leerdertal van 1560 leerlinge.
Mnr. P. Bernard Roodt (1999 - Tans)
Verskeie klaskamerblokke sien die lig, die rekenaarsentrum word opgegradeer, ‘n reuse pawiljoen word opgerig, ‘n langverwagte personeelkamerblok met ‘n goedingerigte onthaalarea met snoepie, bedien die gemeenskap.
Mnr. Roodt as Adjunkhoof
Ruiterkuns, boogskiet en 7’s-rugby word by die sportaktiwiteite gevoeg. Sport en kultuur tree toe tot die Super 12-laerskole-reeks. En nou die bou van die langverwagte swembad! Die eerste buitelug-massarevue - ook vir Rustenburg word in die 50ste bestaansjaar opgevoer met ‘n gehoortal van bykans 2000 gaste. 1538 leerlinge neem aan die massarevue deel. rspan
Mnr. Roodt word gekenmerk aan sy uiterste geduld en respek vir kinders, ouers en kollegas. Dat die lewe nie vir jou wag nie en jy altyd ‘n tree voor moet wees is sy motto aan sy personeel “Die natuur is ‘n voorreg van God - pas dit op!”, is sy daaglikste wandeling met die kinders. ‘n Hoof wat werklik “SAAM TREK”!
Bestuu
Dan word mnr. Roodt en sy eggenoot, Lizette, vir die eerste keer “oupa en ouma” en die kleindogter Caroline, is uiteraard Oupa se oogappel.
18
Bes
Geborg deur: Top Lay Eggs 082 782 6453
tru
ursp
an
1998
1996
19
OVER 50 YEARS OF EXCELLENCE Streamline your workflow and optimise your MFP with our award winning range of business solution software from Konica Minolta. We add value to every office, however large or small, by improving your business processes. To future proof your business contact our Rustenburg branch today on : 014 592 9525
Konica Minolta South Africa, a division of Bidvest Office (Pty) Ltd 20 Rustenburg Branch | 014 5929525 | www.kmsa.com
ONS BRING HULDE AAN
17 Februarie 2018
Aidhon van Zyl (Gr. 4) sterf na ‘n fratsongeluk tydens die koorkamp.
Aidho
n van Zyl
5 Desember 2017
Oom Ronnie (Tennisfarigter)
14 Sepember 2016
Lizaan Wagenaar (Gr. 6)
15 Junie 2015
Oom Henry Gloy (Terreinbestuurder)
18 Junie 2012
Mariska Prinsloo (Onderwyseres)
28 Augustus 2008
Lucas Selloe (Algemene Assistent)
14 Oktober 2008
Tammy DiCio (Gr. 4)
9 Maart 2005
Frans Malifi (Algemene Assistent)
29 September 2001
Malcolm van Dyk (Gr. 6)
12 Julie 1998
Nico Grobler (Gr. 5)
8 Januarie 1995
Paul Kruger (Gr. 4)
13 Oktober 1995
Elri Rabe (Onderwyseres)
26 Julie 1994
Michelle Dreyer (Gr. 4)
19 Maart 1993
Floors van der Westhuizen (Gr. 7)
14 Januarie 1991
Malcolm McKey (Gr. 2)
16 Maart 1990
Mej. Elizabeth Steenkamp
21 April 1988
Johan Janse van Vuuren (Gr. 7)
12 April 1985
Melody Mills Davies (Gr. 1)
2 April 1977
Francois Gouws (Gr. 3)
27 Oktober 1971
Mnr Kobus van Zyl (Onderwyser)
6 September 1969
Andries (Fransie) Entrès (Gr. 1) 21
ONS VIER FEES
Daar is min skole se personeelgesinne wat in een jaar met nege nuwe pienkvoetjies kan spog. Sewe seuntjies en twee dogtertjies. Wat dit dubbel spesiaal maak, is dat ‘n seuntjie-tweeling deel van die 9 nuwelinge uitmaak. Almal is dit eens dat hierdie spannetjie kleingoed se koms ekstra luister aan ons feesvieringe verleen het en tot groot seĂŤn van Vastrap strek. Op die foto verskyn die trotse Vastrap- juffrouens met hul pragtige kroos. Van links is Lorinne Loots met Janu (14 Julie), Ame Buitenweg met Adriaan (1 Aug), Lydia Venter met Amy (21 Julie), Naomi Matlhaku met Oteng (30 Sept.), Melindri van Schoor met Lian en Christiaan (24 Junie), Melanie van Zyl met WJ (28 Junie), lzelle Roodt met die oudste enetjie Caroline (9 Maart) en Melissa Du Plessis met Janco (12 Maart).
22
... DIE OUPA & OUMAS Oupa Bernard Roodt & Caroline
Ouma MariĂŠ Botha en Lisa
Ouma Annette Hoon en Daniel
Ouma Hester Mouton en WJ
Ouma Anita de Kock en Retief
Geborg deur: CA Cars 082 376 0557
23
DIE PERSONEEL VAN VYFTIG JAAR
24
25
Discover your limitless potential. Unlock your potential for growth by helping the world’s most dynamic organisations unlock theirs. At SNG Grant Thornton, we’re looking for people who are looking for tomorrow’s solutions. To explore your possibilities, visit us at:
sng-grantthornton.co.za 2 Edam Avenue, Waterval East Ext. 37, Rustenburg 0299 | T. +27 (0)14 592 8427
Audit | Tax | Advisory
© 2018 Grant Thornton South Africa. All rights reserved. “Grant Thornton” refers to the brand under which the Grant Thornton member firms provide assurance, tax and advisory services to their clients and/or refers to one or more member firms, as the context requires. SNG Grant Thornton is a member firm of Grant Thornton International Ltd (GTIL). GTIL and the member firms are not a worldwide partnership. GTIL and each member firm is a separate legal entity. Services are delivered by the member firms. GTIL does not provide services to clients. GTIL and its member firms are not agents of, and do not obligate, one another and are not liable for one another’s acts or omissions.
TEL: (014) 592 8322 BEYERS NAUDE RYLAAN 255A www. physiotherapyrtb .co.za
26
DIE BEHEERLIGGAAM VAN TOE EN NOU
DIE EERSTE SKOOLKOMITEE 1969 Voor: DS. D.S. Jacobs (Voorsitter), I Höll, Z.G. Gnade, (Hoof), Dr. W.R. Kolver Agter: Ds. W.J. Engelbrecht, A de Villiers, J.H. Grobler (Adj-Hoof), J.J. Claassen (Vise-Hoof), J Louw Afwesig: Mnr. G van der Merwe
VASTRAP-BEHEERLIGGAAM 2018 Voor van links na regs: Mnr. Jaco Volschenk, Mnr. Johan van der Westhuizen, Mnr. Ruurd van der Wal (Voorsitter), Mnr. Bernard Roodt (Hoof), Me. Yolandè Naudè, Me. Lucia de Beer
Agter van links na regs: Mnr. Hilton Ackerman, Me. Marietjie Malan, Me. Susan Saaiman, Mnr. Dave Jacobs, Mnr. Pieter van der Walt, Marius de Bruyn, Mnr. Gerhard Pieterse
Links: Mnr. Sybrandt Lombard Regs: Mnr. Johan Eloff
27
g
lantda
Boomp
SKOOL IS LEKKER Mo
ede
rta
ald
egging
Muntl ihlas
M
Sk ool
Jaco Jacobs kom kuier
k
Pieknie
28
is
pre
t
ag
201
5
ord Ons w
50!
n Fra
jek
o pr
er
t Wa
k kry
Geborg deur: CA Cars 082 376 0557
29
DIE EERSTE SKOOLDAG! Ons ontmoet Vastrap, ons nuwe juffrou en maats met ons heel eerste besoek.
DIE EERSTE KENNISMAKING
pstra a V n nuwe waarva es Die , neel u bekend o s r e p o iges we r somm r die nu oep agte o r o g s en is, v raad 1, tyd n g e o ; j 8 n 1 l e 20 wi Heerd e pa . i ci van d n a r F p g o n Walt; penin terse e an der die o ein Pie rista v l
h Made ; Me. C eulen; gnaut m i l r B e V o l yn . Danie s; Tarr s: Mnr etoriu k r n P i l a t n i Va Juan osloo; erse Irene V rd Piet a h r e Mnr. G
2018 DIE EERSTE SKOOLDAG!
30
31
SKOOLVERLATERS
AndrĂŠ
ger de Ja Emmer
ien Kr uger
Ons b
egin n
uwe d inge ns aa n die onder wys!
na die
Ank ia C loete 32
33
34
35
GRAAD R Zelmari van Blerk; Annelie Kemm; Corrie Bester; Elizna de Beer; Alida Malan; Annelie Strydom; Linda Coetzee
Lohyn Ackerman; Emsie Bouwer; Tylor Coetzer; Tshepo Diratsagae; Abigail Erasmus; Claire Freeman; Anina Geertsema; Mia Hartman; Luwan Janse Van Rensburg; Stefanie Kleynhans; Gideon Kruger; Leoné Lombaard; Dandré Louw; Vernette Myers; Keathan Schaap; Katelynn Theron; CJ Van Dalen; Duncan Van Heerden; Tanika Van Zyl; Ruben Venter; Mia Wade
36
Juan Benade; Liam De Bruyn; Chevon Few; Karah Gouws; Ava Hattingh; André Jonker; Kelsey Kies; Minay Kloppers; Cara Louw; Xander Lubbe; Dian Nienaber; Kately Oberholzer; Almero Oosthuizen; Henk Peyper; Botshelo Ramafoko; Calista Read; Annika Schuch; Tia Theunissen; Ryno Van Den Berg; Gerhard Van Wyk; Lourens Vermaak; Minke White
Werner Bester; Jaimi Brink; Lea Byleveldt; Wesley Calitz; Sharmoné Coetzee; Bismarck Du Plessis; Michayla Lottering; Miané Lubbe; Rüeben Maree; Jeneve Minnie; Gabby Moolman; Ansonique Potgieter; Adruan Pretorius; Adriaan Schoeman; Charniel Smit; Tinley Stewart; Heindrich Strydom; Jano Van Schoor; Christiaan Van Vuuren; Bi-Hané Vermaak; Layla Vorster
37
Keehano Beyl; Dylan Blignaut; Minri Conradie; Katy De Beer; Jaden De Klerk; Marnu De Villiers; Caithlyn Fienies; Riaan Gavazzi; Olivia Haywood; Elardus Jordaan; Cheuné Koen; Zander Maartens; Liané Magee; Gano Njoro; Anton Potgieter; Miré Ruthven; Kean Spratt; Mieke Van Der Bank; Christiaan Van Rooyen; Francois Venter; Christoff Vermeulen
Morné Bezuidenhout; Christo Blignaut; Tenieke Buck; Jandré De Clerk; Melanie De Villiers; Robert Greyling; Natasha Immelman; Andries Joubert; Ewan Joubert; Kaitlin Kruger; Ju-An Malan; Dihardt Meiring; Catherine Oelofse; Christopher Oelofse; Luan Olivier; Richelle Parker; Liam Potgieter; Simon Snyman; Henco Van Der Merwe; Johané Van Der Westhuizen; Janko Van Emmenes; Davion Van Niekerk; Layton Van Rooyen; Keagan Walkers; Zander Williamson
38
Deandré Bosse; Marchelle Buys; Buhle Dala; Hannic Diedericks; Matt Doubell; Miane Grimbeek; Andro Grobbelaar; Daniel Harmse; Chloe Jacobs; Mickayla Jonker; Merike Kleynhans; Marthinus Le Roux; Franko Maree; Quinton Olivier; Shanté Pöhl; Reinhardt Potgieter; Payton Schutte; Martin Stander; Adriaan Van Dyk; Mischa Van Heerden; Jaydon Venter; Ulrich Weber
Cherise Bothma; Zané Cocklin; Liam Coetzer; FJ De Kock; Viano Du Preez; Sonia Hadjal; Mario Jacobs; Eliané Kleynhans; Dané Loftus; Nathan Loubser; Salvator Mendes; Nimé Mulder; Lian Opperman; JP Pieterse; Gareth Pretorius; Mia Rademan; Jason Roodt; Mia Theart; Aiden Van Buuren; Luke Van Niekerk; Mieke Venter; Ashleigh Von Moltke
39
Joné Bezuidenhout; Hendrie Botha; Daniél Cairncross; Nikita Du Plessis; Megan Grobler; Milandri Hoek; Dihan Holtzhausen; Jaydene Katzke; Rocco Le Roux; Logan Lindeque; Luandré Maritz; Gianna Morelli; Lian Olivier; Pieter Oosthuysen; Lourens Prinsloo; Kaylee Probart; Erich Strydom; Mieke Strydom; Laché Swanepoel; Clayton Van Geems; Dian Van Wyk; Zoë Visagie
GRAAD 1 Dietland Mahnecke; Drienie Kruger; Heleen Bezuidenhout; Hester Mouton; Lydia Venter; Zelia Harmse; Anel Jacobs; Mieke Jacobs; Marina Nicolenas
40
CJ Aucamp; Nerice Aucamp; Mieke Botha; Jayden Brandow; Wian Bredenkamp; Chené Britz; Jaundré Britz; Ruan Campher; Jay-Dee De Jager; Antonie Du Plessis; Phillip Du Plooy; Annabelle Eloff; Chenique Esterhuyse; Ethan Freitas; Micke Groenewald; Elzette Heller; Catelyn Hoffman; Janru Jonker; Herman Liebenberg; Larah Louw; Tiffany Marx; Philip Snyman; Mila Van Der Merwe; Megan Van Der Walt; Tristan Vermaak; Francois Visser
Michelle Booysen; Henku Botha; Jané Du PLessis; Tiffany Duvel; Vedonique Eastes; Khloé Geldenhuys; Tyran Janse Van Rensburg; Zia Janse Van Rensburg; Grosjean Labuschagne; Lila Lamprecht; Chrystal Le Roux; Shanikah Lummis; Nevicha Miles; Jayden Oberholzer; Valerie Peters; Monique Peyper; Willem Pieterse; Kaylin Potgieter; Dylan Robbertse; Bradley Rudolph; Louise Shaw; Emme Sullivan; Franco Swart; Alexander Van Der Merwe; Mekyla Venter; Oelof Viviers
41
Juandre Bekker; Paul Bester; Niqi Bezuidenhout; SW Bossert; Jeandré Brüyns; Karla De Lange; Christopher Engelbrecht; Emke Hanekom; Ronald Hollamby; Morné Jacobs; Liam Lingenfelder; Jané Louw; Merle Nieman; Katie Odendaal; Mila Olivier; Anrilé Potgieter; Chané Smit; Reuben Smit; Meghan Steenkamp; Jason Van Den Berg; Sadie Van Der Westhuizen; Eli Van Heerden; Ilandri Van Wyk; Yuani Van Zyl; Tarien Volschenk; JP Vuyk; Zauden Wienand
Wiané Bam; Kay-Lynn Bezuidenhout; Henré Briel; Hailey Clemente; Lishé Du Toit; Kayla Franklin; Andries Fuls; Johan Heyns; Jayden Jacobsz; Dawid Kock; Deandré Kotzé; Handré Krüger; Jessica Moolman; Yonette Nel; Chaylen Niemand; Xalon Pöhl; Marko Rheeder; Shauné Steenberg; JB Swart; Dradon Van Aswegen; Mariekie Van Der Merwe; Zané Van Der Walt; Michael Van Niekerk; Anuschka Vermaak; Lienke Vosloo; Barend Willemse
42
De Wet Burger; Linke De Villiers; Zander De Wet; Nickoleen Dercksen; Bella Du Plessis; Mia Du Toit; Mieke Ellis; Pierre Grobler; Eligh Hopper; Heinrich Kruger; Miané La Grange; Makayla Le Roux; Lehan Mans; De Wet Meyer; Olebile Mogodiri; Dewet Oberholzer; Ilana Swanepoel; Ryan Taljaard; Jaineel Vallabh; Adriaan Van Der Spuy; Sumari Van Der Walt; Ruben Van Greunen; Juliet Van Ryneveld; MJ Venter; Chanté Willemse
Cornelius Botes; Dané Brits; Nathan Crous; Avin Deysel; André Fryer; Melienke Grobler; Tumé Hanekom; Anuscha Hübner; Lize Jacobs; Hans Jessen; Stephani Joubert; Christopher Kleynhans; Mia Koen; Jade Koven; Kiara Kyriakou; Joubert Lingenfelder; Leané Lundie; Juan-Luke Möller; Melindi Nel; Mark Pieterse; Ludwick Smook; Jordan Taljaard; Mia Van Der Merwe; Tania Van Zyl; Joshua Vermaak; Shanna Wolfaardt
43
Lauralee Alberts; Luke Beukes; JP Booysen; Mienki Du Toit; Kobus Erasmus; Tenay Ferreira; Nathan Geyer; Divan Hudson; Janel Hurn; CJ Joubert; Ryno Joubert; Carla Kruger; Shayla Loock; Jayden Lötter; Jordon Lubbe; Keeno Nel; Amieke Pieterse; Mieke Pretorius; Armand Prinsloo; Anzelle Roesthoff; Jayden Smith; Henning Swanepoel; Tertius Van Der Bank; Abby Van Der Merwe; Quade Van Jaarsveld; Hayley Visagie; Nedine Watschon
Erwee Botha; Hennie Coetzee; Jean-Maré De Clercq; De Villiers De Jong; Megan Futter; Reuben Hindmarsh-Russel; Elizma Jacobs; Christian Joubert; Logan Kruger; Lumé Kruger; Aiden Labuschagne; Akyram Labuschagne; Sonjika Nel; Erika Oosthuizen; Miandri Petzer; Andrew Potgieter; Zanike Prinsloo; Candice Pudi; Lihan Richter; Lianke Steyn; Hanru Strydom; Kai Van Der Berg; Amy Venter; Chané Venter; Dané Viljoen; Liané Welding; Farzaan Willemse
44
GRAAD 2 Amnè Liebenberg; Marietjie van Schalkwyk; Anita de Kock; Franci van Heerden; Charine Prinsloo; Joan Benade; Marinette Lotter; Lindie Prinsloo
Chanique Ackerman; Clariska Albrecht; Marnus Brink; Joshua Britz; Divan Brunette; Simone Coetzer; Vené Eloff; Dedré Engelbrecht; Karmen Engelbrecht; William Goodes; Riani Greeff; James Kleinsmith; Jason Koegelenberg; Dehan Lötter; Dylan Manini; Reghardt Maree; Khloe Nel; Delnie Pelser; PJ Rossouw; Alexi Schuch; AJ Van Buuren; JG Van Emmenes; Miané Vosloo; Jalen Wiid
45
Julien Coetzer; Ross Cornelissen; Quinn Du Buisson; Miyanca Erasmus; Anoleen Green; Marianke Harmse; Jayden Hattingh; Carmi Labuschagne; Gerhard Meyer; MG Potgieter; Juan Probert; Juan Roos; Caylin Smith; Lienke Smith; Kaila Spratt; Heno Tinderholm; Drikus Van Den Berg; Pedri Van Der Westhuizen; Dawie Van Jaarsveld; Mieke Van Straten; Kaylem Wolhüter; Ciné ZIetsman; Leané Zoutendyk
Christiaan Bekker; Morné Burger; Inay Conradie; Marili De Wet; Lianca Diedericks; William Du Plooy; Xsanté Du Toit; Chanté Few; MC Hattingh; Zuandre Horn; Carla Jacobs; FJ Jansen Van Rensburg; Collin Joubert; Nivan Kaschula; Mieke Loubser; Henry Louw; Princess Mokwena; Ryan Page; Riley Richards; Reagan Stoltz; Amoré Van Dalen; Latasha Van Rooyen
46
Ruhan Botha; Billy Bronkhorst; Shariska Corbett; Kayla De Jager; Paul Du Plessis; Chané Engelbrecht; Janco Jordaan; Nadia Jordaan; Christopher Maciel; Onalenna Mahlonoko; Che-Mieke Nel; Dawid Nel; Bianca Pelser; Jossie Richter; Jayden Scheepers; Roane Steffen; Mieke Thomas; Zanelle Van Niekerk; Shelby-Lee Van Staden; Celanza Wallis
Zanhé Barkhuizen; Leandrie Byleveldt; Angelina Demetriades; Merike Du Plessis; Johan Gerber; Hagen Henderson; Lean Human; Liam Janse Van Vuuren; Dané Jansen; Stella Jooste; Milan Meyer; Travis Oberholzer; Ileen Pienaar; Milaan Pieterse; Jaco Pretorius; Danique Prinsloo; Thenique Smit; Raynard Strydom; Arnold Theron; Larissa Van Staden; Suné Venter; Aidan Vermeulen; Mikah Wessels
47
Caitlin Deyzel; Hendré Du Plessis; Leané Du Preez; Keagen Du Randt; Ryan Ellis; Carli Fourie; Lilarose Hadjal; Zenske Harding; Nika Hugo; Danike Koekemoer; JD Landman; Shénique Miles; Bianca Mocke; Dylan Mostert; Ruan Plotz; Quanita Potgieter; Lischané Swart; Ané Van Der Westhuizen; Sybrand Van Niekerk; Lianca Venter
Kaleigh Beyers; Handré Bossert; Riku Burger; Cara De Bruyn; JP Engelbrecht; Gabriel Freitas; Wiehan Geldenhuys; Karla Gerber; Chanel Goosen; Louw Grey; Ansie Grobbelaar; Zander Heydeman; Heino Joubert; Morgan Liebenberg; JD Lottering; Reghardt Malan; Chalene Pretorius; Jimé Steyl; Johan Strydom; Rejean Van De Venter; Ianka Van Der Westhuizen; Jenique Van Niekerk; Ruan Van Wyk; Kaitlyn Vorster
48
Wian Badenhorst; Taylor-Jay Bauer; Zianelle Bothma; AnĂŠ De Bruin; Liandi De Villiers; Michael Erasmus; Liani Esterhuizen; Elmien Geertsema; Jonathan Grobler; Waldo Hechter; Michiel Kruger; Mekyla Minnie; Ches Morelli; Jayden Naude; Marnus Otto; Hayden Roberts; Jordan Steyn; Alan TerblanchĂŠ; Liam Thompson; Kayla Venter
GRAAD 3 Marisa Havenga; Irene Vosloo; Madelein Pieterse; Helen Venter; Karien Meiring; Marisa van Wyk; Hettie Jansen; Hannalene Emslie
49
Caylin Bartle; Anri Botes; Eben Botha; Jaundré Breedt; Ewan Coetzee; Elruscka Coetzer; Ebert De Villiers; Kaylen Diedericks; Tiana Ferero; Cassie Gerber; Zandelee Harmse; Jariska Kruger; Nisché Le Roux; Chanty Martin; Ruben Matchett; Mariette Pretorius; Mie-Anne Prinsloo; Michael Ryzenberg; Pieter Smit; Shinica Steyn; Brian Swanepoel; Ava Twigge; Elri Van Den Bergh; Janco Van Zyl; Anja Vermaak; Karla Vermeulen
Jadine Barnard; Danelle Cilliers; Seanné Du Randt; Ethan Engelbrecht; Johan Fick; Loreli Fitzcharles; Dehandré Fourie; Kaylee Geldenhuys; Lené Grobler; Nikita Groenewald; Jenna-Lee Harmse; Eben Koen; Divan Lloyd; Tlotlo Maleka; Arnold Martens; Rassie Menezies; Melani Meyer; Jacques Naudé; Aiden Nel; Ruan Oosthuizen; Mijanke Pretorius; Zoë Roodt; Chinika Scheepers; Deané Schönfeldt; Kayley Smith; Clayton Van Heerden; Nadine Vermeulen
50
Nerice Barnard; Flynn Bosch; Elisma Coetzer; Mikayla Deysel; Tydan Diedericks; Zoey Erasmus; Anthony Greeff; Emma Haywood; Heinrich Janse Van Vuuren; Finlay Kriel; Ané Le Roux; Ané Lombaard; Ethan MacDonald; Marco Maciel; Jacques Olivier; JJ Pedersen; Zilandi Pretorius; Johan Roets; Reuben Ruthven; Chloe Scheepers; Jason Smith; Elektra Steenkamp; Tharine Swanepoel; Arche-Leigh Van Jaarsveld; Danielle Van Staden; Ashton Van Zyl; Bronwyn Vermaak
Suelani Beneke; Shelby Botha; Martin De Neys; Gerrie De Wet; Bea Du Toit; Eramé Erasmus; Suné Franklin; Aniska Grobbelaar; Keegan Harmse; Malan Kloppers; Zeldien Mohale; Dyllan Nienaber; Nathan Nieuwenhuis; Armin Opperman; Limé Pedreiro; Michael Rautenbach; Anja Roberts; Tiffany Roos; JF Sevenster; Anushka Swanepoel; Chané Van Aswegen; Natjie Van Aswegen; Wessel Van Der Bank; Ruben Van Der Westhuizen; Mikyla Van Rooyen; Dirk Venter; Lenay Vorster
51
Cassie Aucamp; Luan Bossert; Carla Breitenbach; Izaan Du Toit; Nicolaas Eloff; Carli Erasmus; Dené Fuls; Natanael Gearicke; Mieke Greeff; Dylan Hayward; Kelly Hendriks; Dian Huisamen; Marolize Kaschula; Maritza Lategan; Anké Myburgh; CJ Naudé; Tatiana Pieterse; Jessica Robberts; Marthinus Schoeman; Juandré Swart; Marizette Van Den Heever; Leani Vermeulen; Ariëlle Viljoen; Chantay Vorster; Keagan Vorster; Zian White
Carli Bezuidenhout; Jan Davis; Hein Gerhardi; Ayden Heyneke; Jessica Hibbert; Mia Jacobs; Jadon Johnson; Jessica Jonk; Lu-May Jonker; Johanné Katzke; Eldrich Kleynhans; Dihan Labuschagne; Lijané Lotheringen; Erika Martens; Keyleigh Raath; Pierre Reyneke; Zandré Smith; Veronica Strydom; Cayden Swart; Sebastian Van Der Merwe; Tanicka Van Greunen; Ruben Van Heerden; Jourise Van Wyk; Katelyn Venter; Leandri Venter; Dylan Vorster
52
Lynette Bellew; Ian Botha; Imke Botha; Justin Burger; Mika Calitz; AJ Coetzer; Lumé De Villiers; Zihan Delport; Jayden Duffield; Xavier Erasmus; Adam Freeman; Elizmari Geyer; Janke Kleynhans; Lian Potgieter; Kay-Lee Reyneke; Janesca Schultz; San-Marie Smit; Mia Snyman; Wian Theunissen; Chloé Van Den Bergh; Monique Van Der Merwe; Henlo Van Rooyen; Liam Van Rooyen; Johan Venter
Tristan Appelgryn; Caricke Du Toit; Wiljé Du Toit; Calvin Geldenhuys; Zanrich Grimbeek; Anver Harding; Megan Janse Van Rensburg; Dené Jonck; Jene Lange; Chenei Maartens; Shaun Mollentze; Jonathan Nel; Adriaan Potgieter; Theresia Rheeder; David Roux; Suané Schelhase; Cailin Simmonds; Danielle Snyman; Bradley Stonehouse; Michaela Strydom; Jay-Dine Taljaard; Mariaan Van Dalen; Neil Van Den Berg; Kobus Van Staden; Sherizelle Van Staden; Shani Weldhagen; Rodriques Welgemoed
53
GRAAD 4 Ansunè Pieters; Nadine Labuschagnè; Chantel Kruger; Heleen Schultze; Hestie van Dyk; Wynand Burger; Alicia Kilian; Christa Van der Walt
Dreané Badenhorst; Jozanie Barnard; Donné Botha; Yuné Botha; Enriqco Brandow; Donne-Lee Campbell; Brandon Collins; Leila Cornelissen; Anesia De Roer; Derik De Vry; Marnus Dercksen; Kyle Du Preez; Jadon Du Toit; Daniel Freitas; Johann-Lee Grib; Jacques Hugo; Wian Jooste; Mikaela Mendes; Sonél Pedreiro; Deon Roberts; Zulika Rossouw; Michelle Smith; Mizhaune Theron; Jancké Turketti; Ian Van Niekerk; Bernizé Van Vuuren; Joshua Venter; Thiard Volschenk; Ashton Vorster; Zanei Welgemoed; Janz Wissing
54
Christivan Coetzer; Shaun Corbett; Wilroe De Beer; Stephan De Lange; Antonel De Villiers; Demoné Du Toit; Cherinick Els; Surene Franklin; Bielke Grey; Juan-Jacques Grib; Artur Grobbelaar; Juané Grobler; Kylie Hitge; Revaughn Janse Van Rensburg; Kirsten Krause; MarQuin Labuschagne; Justin Lategan; Ruan Lehman; Christiaan Lochner; Jeandré Loftus; Giano Manini; Hano Naudé; Logan Opperman; Egtus Pienaar; Martin Pieterse; Tayle Pieterse; Marais Rochér; Janko Steyn; Anhelina Van Der Merwe; Luca Venter; Matthew Vermaak
Tiané Bekker; Luniël Bosman; Nicolay De Bruin; Corneli Gerber; Zané Gouws; Marno Green; Simoné Grobbelaar; Muller Jacobs; Charissa Janse Van Vuuren; Gisele Joubert; Jayden Joubert; Ja-Lize Louw; Tshegofatso Mabe; Danielle Mocke; Reuben Nieuwenhuizen; Meldin Pretorius; Ruan Prinsloo; Kirsten Ryzenberg; Carmen Stokes; Mark Uys; Boeta Van Der Schyff; Jaunri Van Der Walt; Nathan Van Der Walt; Fanie Van Emmenes; Mischka Van Zyl; Brandon Venter; Delmi Vosloo; Leané Wagenaar; Scott Williamson; Jennica Young; Mirné Young
55
Lachë Ackerman; Jacqueline Aucamp; Jayden Bezuidenhout; Lian Boshoff; Loralee Breytenbach; Ockert Brits; Cherezane Coertzen; Micaela De Klerk; Minette Deyzel; Sias Du Plooy; Carissa Esterhuizen; Deon Fourie; Elana Fourie; Gerhard Höll; Marné Jacobs; Thian Labuschagne; Matthew Laughton; Danté Lombaard; Darius Mienie; Zoë Müller; Renier Pieterse; Natalie Robinson; Chené Van Der Wal; Jaco Van Niekerk; Elzanne Van Rensburg; Hugo Vermeulen; Nina Vilakazi
Monya Bezuidenhout; Braam Blignaut; Frederick Botes; Jonathan De Jager; Anchen Engelbrecht; Jo-Anneske Erasmus; Michael Fourie; Callie Fryer; Dylan Howard; Jandrey Joubert; Caitlyn Koekemoer; Juhann Krog; Rapelang Leshomo; Divan Liebenberg; Nyakallo Mokotedi; Rocco Nagel; Sunel Naudé; Ian Nel; Evi Nyenes; Kaleigh Oberholzer; Nathan Rawlinson; Micaela Reyneke; Reuben Scheepers; Alisha Serfontein; Aitner Smook; Katelynn Steyn; Odette Van Aswegen; Liam Vermeulen
56
Wicus Arnold; Rudi Bosman; Ruan Botha; Chané Bronkhorst; Abigail Coetzee; Juané De Kock; Juliet Du Plessis; Lizé Du Plooy; Bazil Durandt; Jenny Hattingh; Joshua Herbst; Jaques Hurn; Monique Jacobs; Wynand Kock; Kayleigh Koegelenberg; Ethan Lingenfelder; Mianke Loock; Santiago Mendes; Donovan Mostert; Ryan Nagel; Johané Otto; Joos Robbertse; Caitlin Steyn; Lukie Van Bosch; Stephan Van Emmenes; Evan Van Heerden; Danielle Van Rooyen; Kaylee Van Staden; Zunika Wiid
Chanel Booysen; Zunika Bouwer; Dante Da Silva; Mia De Villiers; Julien Golding; Kaylan Goosen; Stephan Harmse; Ciska Joubert; Demitry Kyriakou; Esmarelda Louw; Lee-Handri Martheze; Jullian Nel; Othello Nel; Veané Nel; Chrizelle Olivier; Gabby Oosthuizen; Bart Peyper; Jaun-Dré Reyneke; Hayden Richards; Karli Schoonraad; Mia Steenekamp; Bernice Strauss; Iloné Strydom; Sherika Swanepoel; Tristan Van Der Linde; Anthony Van Jaarsveld; Isak Vermaak
57
GRAAD 5 Kobus Deysel; Louise Potgieter; Neels Smit; Herman van Dyk; Marie Botha; Marlie Benadé; Lorinda Erasmus
Divan Botha; Waldo De Beer; Giselle De Castro; Morgan De Vry; Taylor Ferreira; Rianel Geyer; Nikisha Groenewald; Nico Hanekom; Katy Hattingh; Daniëlle Janse Van Rensburg; Darné Janse Van Rensburg; Benjamin Joubert; Armand Kleynhans; Michandra Lawler; Maryann Liddle; Michelle Liversage; Mieke Lötter; Dirk Louw; Junior Moni; John Neethling; Daniel Nell; Janke Olivier; Donovan Oosthuizen; Marco Pretorius; Jaco Prinsloo; GD Ross; Elardus Van Straten; Wiaan Vorster
58
Ian Bezuidenhout; Jahandré Botha; Tiaan Buys; Dané Cilliers; Zander Coetzee; Lené De Wet; Mario Demetriades; Wiehan Du Plessis; Aidan Ellis; Annelize Erasmus; Anton Esterhuyse; Daneca Greeff; Dieter Herwig; Leonard Hollamby; Minke Maritz; Jamie Odendaal; Francois Potgieter; Jayden Pretorius; Kayla Reyneke; Micayla Schwartz; Jean Senekal; Lizinda Smith; Swanie Swanepoel; Jason Taljaard; Carli Tinderholm; Maqriekie Van Aswegen; Gitte Van Rooyen; Alexander Visser
Chané Alberts; Tinicka Botes; Jaiden Coertze; Daniélle De Wet; Lou-André De Wet; Juané Denton; Gerrie Dreyer; Karlien Du Preez; Andreas Du Toit; Waldo Fourie; Thomas Gerber; Ivan Grobler; Michayla Hayes; Elizma Heller; Mioné Litchfield; Ruan Lloyd; Morné Marais; Daniël Mathotha; Minke Minnaar; Micaela Nel; Henno Oosthuizen; Monique Petser; Dean Pretorius; Katee Sullivan; Kaylie Swart; K-Lee Van Aswegen; Ruandré Van Der Mescht; Nolan Van Wyk
59
Alida Brink; Christiaan Burger; Johan Byleveldt; Marleen Du Preez; Kyle Duvel; Taylor Ferreira; Hannah Fitzcharles; Stephen Gilau; Jessica Gouws; Nathan Greeff; Aeden Hattingh; Zani Human; Linell Jacobsz; Wernique Kloppers; Cathlynn Kruger; Elginay Le Roux; Onalenna Ledikwa; ED Lourens; Anya Matchett; JC Naudé; Caitlin Nel; Dian Nienaber; Abri Reyneke; Calvyn Rossouw; Carel Schoonraad; Robyn Scorgie; Anlé Smit; Ruan Swanepoel; Matthew Terblanché; JD Van Nieuwenhuizen; Sternie Van Staden; Ronique Von Wielligh
Jason Ayres; Mary-Ann Booysen; Erik Cairncross; Carlo De Jager; John-Ray Dos Santos; Wickus Du Toit; Teagen Ferreira; Julie Fitzgerald; Joshua Harmse; Jacques Janse Van Rensburg; Nieke Janse Van Rensburg; Manie Kotzé; Jandré Labuschagne; Ashley Loubser; Gabi Lummis; André Malan; Terence Oliver; Frinéze Potgieter; Gerhard Pretorius; Marnie Pretorius; Henro Prinsloo; Kayley Rautenbach; Matkeya Schäfer; Bianca Snyman; Quintin Van Dyk; Renier Van Jaarsveldt; Suryke Van Schalkwyk; Luan Vermeulen; Wihan Warneke
60
Ghizelle Badenhorst; Jacques Barnard; Weandri Botes; RC Brits; Anjé Dos Santos; Adrian Du Preez; Nieke Enslin; Jayden Harvey; Abigail Henderson; Altus Horn; Karla Hugo; Crizann Hurn; Liani Low; Carmen Ludick; Mia Malan; Alexander Muller; Jaco Nel; Jade Neveling; Marco Prinsloo; Enrico Smit; Jonathan Strydom; Heili Van Den Bergh; Luhan Van Der Sandt; Chanté Van Rooyen; Danielle Wissekerke
Abbigail Breitenbach; Eunice Brunette; Alicia Coetzee; Reinhardt De Beer; Danie Du Plooy; Adriana Erasmus; Cindy Hattingh; Dirk Huisamen; Megan Kasselman; Ruby Kriel; Mischa Meyer; Jonné Mulder; Wandri Müller; Jordan Nel; Divan Peens; Tenelette Pieterse; Kayla Potgieter; Janco Pretorius; Alwyn Retief; Jaco Steenberg; Eric Steenkamp; RJ Swanepoel; Danél Van Der Heever; Tenise Van Der Linde; Leonard Van Der Westhuizen; Roshay Van Dyk; Wian Van Jaarsveld; Stephan Venter
61
GRAAD 6 Johan Benade; Paul Bester; JP van Jaarsveld; Babsie Matchette; Juanita Pretorius; Izelle Roodt; Ankia Cloete
Tian Alberts; Amori De Bruyn; Kesia De Sousa; Bradley Du Plessis; Talitha Du Preez; Hannes Engelbrecht; Ruben Grobler; Kevin Henwood; Mardus Heyneke; Devon Hindmarsh-Russel; Robert Hurn; Michaela Johnson; Kayla Kotze; Jordan Lancaster; Christene Landman; Richelle Liversage; Zané Maritz; Charné Nel; Zander Pretorius; Clarissa Reynecke; Abrie Rochér; Naithan Schaap; Hendrik Smit; Jaylin Smith; Ruché Van Der Wal; Leon Van Der Walt; Andre Viljoen; Héndré Zietsman
62
Shonél Bennets; Keisha Bosch; Reghardt Bossert; Luraine Broodryk; Anthony Cocklin; Ruan Coetzer; Zander De Lange; Karli Du Plessis; Lané Gerber; Megan Graham; Marko Janse Van Resnburg; Kayla Kotze; Biancé Kruger; Jasmin Lowe; George Lummis; Ryan Mitchell; Carmen Myburgh; Hendré Naudé; Lenuscke Pienaar; Logan Rossouw; Nathan Rossouw; Stephan Shaw; Melissa Snyman; Keathon Van Aswegen; Richter Van Beek; Mische Van Niekerk; Pieter Van Rooyen; Nici Venter; Divan Welgemoed; Jurica Winter
Haydon Albrecht; Dean Anderson; Carike Arnold; Anrich Barkhuizen; Kruger Botha; Lelani Botha; Marné Botha; Liandri De Wet; Ané Diedericks; Ewald Diedericks; Charmoné Havenga; Monique Klopper; Alex Kyriakou; Wian Liebenberg; Christopher Parker; MJ Pretorius; Michelle Pretorius; Zanke Rabie; Janel Smit; Jennie Strydom; Gert Swanepoel; Monique Terblanche; Zandia Van De Venter; HJ Van Wyk; MC Wolmarans
63
Devon Bezuidenhout; Ruan Blignaut; Marno Boonzaier; Kiara Bosch; Chanelle Britz; Roelf Campher; Uzano Coertzen; Clarisa Cronje; Keegan De Villiers; Evan Du Plessis; Dewan Du Toit; Simoné Geyer; Ruan Gorrie; Divan Greeff; Kayleen Grünewald; Ludik Janse Van Rensburg; Shadé Janse Van Rensburg; Zerick Janse Van Rensburg; Delarey Jordaan; Tasha Kieser; Johan Lloyd; Marni Lombaard; Tyrell Olivier; Jillian Pedersen; Ethan Rautenbach; Isabel Smith; Megan Vermaak; Chantellé Vorster; Chloé West
Jurie Blignaut; Albert Blignaut; Elandri Botha; Jolene Burger; Cosette Davis; Jade Davis; Diewan De Beer; Aidan Drummond; Danie Eastes; Schalk Engelbrecht; Jadene Grobler; Karla Kotze; Likitha Laubscher; Zané Lessing; Jolandi Meyer; Lethabo Mokotedi; Dewald Nel; Mia Parsons; Amé Potgieter; Nathan Schoeman; Logan Snyman; Karla Stieger; Jordan Stokes; Edrich Van Staden; Meaghan Van Zyl; Chloé Venter; Kurt Venter; Mieke Vorster
64
Danisha Bouwer; Elzani Bronkhorst; Christiaan Cornelius; Marli De Neys; Karlie Erasmus; Bernicé Gough; Mické Hendricks; Malcolm Hibbert; Felicity Hodgman; Kgomotso Kgaladi; Minnie Kgaladi; Linché Krog; Lianey Lötter; Kaitlin Louw; Ivo Manini; Ranisha Muller; Michael Nian; Duan Nieuwenhuizen; Dominique Opperman; Jadon Potgieter; Adriaan Richter; Cayden Ross; Miané Smith; Phillu Thomas; Chris-André Viljoen; Megan Waldec
Michelle Bester; Donovan Botha; Stephan Botha; Simoné De Beer; Christiaan De La Rie; Lara De Villiers; Chelize Durie; Karuné Fourie; Johandré Janse Van Vuuren; Diehan Labuschagne; Kaden Le Roux; Megan Lehman; Boipelo Monaki; Charné Mulder; Geraldine Nel; Juan Nel; Franklin Nwadi; Erich Potgieter; Sunelle Pretorius; Henco Raath; Chandré Ströh; Lucia Van Den Heever; Jané Van Niekerk; Lerizé Van Vuuren; Dante Venter; Zoé Vermaak; Dané Volschenk; Edwin Winnan
65
GRAAD 7 Annette Hoon; Christa Kleynhans; Lynn Pieterse; Christine Venter; Henning Pretorius, Kobus Jacobs, Shana Grobbelaar
Pieter Bezuidenhout; Esté De Beer; Klarissa De Jager; Izanté Erasmus; Anke Gerke; Micke Giessing; Zander Hurn; Nadia Kock; Pedrich Liebenberg; Jeandré Lotheringen; Kabo Mabale; Stanton McCree; Marinus Mew; Venique Pieters; Deandré Rabe; Nolan Schoeman; Leruscha Snyman; Nelly Spicer; Christian Tinderholm; Jordan Van Der Merwe; JE Van Der Westhuizen; Chené Van Dyk; Ankia Van Staden; Waldo Vermaak; Jessica Wilbers; Shaneska Williams; Duané Woodrow
66
Megan Badenhorst; Tiaan Barnard; Vinette Breytenbach; Sybrandt Byleveldt; Duarté De Klerk; Jacques Du Plessis; Danél Gouws; Marché Henning; Jean Horn; Elené Maree; Marco Reyneke; Luzaan Smal; Sunette Sneygans; Igno Strydom; Kyle Sutton; Mathys Uys; Darius Van Aswegen; Hendré Van Den Bergh; Mario Van Zyl; Kayla Venter; Christiaan Vogel; Martin Vorster; Michael Vorster; Adriaan Winter
Ruvan Bolton; Josandri Botes; Franco Burger; Ciara Da Silva; Cara-Leigh Drescher; Dyllan Dyer; Mardenique Hansen; Lynn-Mari Jansen; Lanese Jansen Van Nieuwenhuizen; Ivan Klopper; Darius Labuschagne; Kgatlhiso Ledikwa; Nanette Malan; Dean Nagel; Ryan Norval; Shakira Peach; Franco Pretorius; Johan Retief; Leanke Van Der Westhuizen; Carlo Van Wijk; Michellé Vorster; Dezi Vuyk; DP Wissing; Juliana Woeke
67
Anro Becker; Lea Burger; Shakira Davis; Mélandri De Beer; Elri Du Plooy; PJ Engelbrecht; Jonathan Freitas; Brendan Gouws; Megan Hitge; Joné Joubert; AJ Kotze; J-Dene Krugel; Niël Malan; Duncan Oosthuizen; Elize-Marie Oosthuizen; Mia Page; Henlo Pieters; Shaanré Pretorius; WJ Roos; Ethan Seaman; Chératy Smit; Megan Steyn; Kyle Van Zyl; Abigail Vermaak; Adriaan Young
Suzelle Badenhorst; Louis Du Plessis; Jason Du Toit; Caylin Gomes; Marnus Herbst; Anri Heydeman; Henrico Joubert; Joanika Landsberg; Marius Marais; Jumanné Mulder; Dené Myburgh; Annebelle Pelser; Tjaart Pelser; Carli Peyper; Kilana Pretorius; Waldo Pretorius; Claytan Reid; Danelle Snyman; Herculles Steyn; JC Swart; Zilke Swart; Gideon Van Niekerk; Karla Van Staden; Sumi Vorster
68
Jolize Barnard; Nathan Clacher; Lohan De Beer; Chrizaan De Jager; Dasha Du Buisson; Chanice Grant; Veronica Grobler; Zaden Groenewald; Dean Lindeque; Noicolene Lottering; Wayne Maré; Arlene Nel; Caitlin Pieterse; Hanru Pieterse; Mischka Pieterse; Finn-Lee Reyneke; Denisha Roos; Arnu Seyfferdt; Jacques Smit; Nel Van Den Bergh; Christi Van Wyk; Adriné Von Wielligh; Carli Zietsman
Linél Bellew; Chiara De Beer; Sonika De Bruin; Dylan De Klerk; Evan De Kooker; Hercu Du Plessis; Tyron Du Preez; Justin Hayward; Landri Janse Van Rensburg; Jané Kruger; Adriaan Liebenberg; Ro-Anri Minnar; Alexia Minnie; Ruan Nel; Ziané Neveling; Christin Olivier; Conrad Pienaar; Zander Schoeman; Jayden Schultz; Christin Van Der Linde; Brandon Van Zyl; Marilé Venter; Pauli Venter; Chanlie Vermaak; Ricardo Visser; Bennie Vorster
69
PERSONEEL SKOOLBESTUUR: Me. Shana Grobbelaar (Visehoof: Kultuur); Mnr. Dan Whitehorn (Spesiale dienste); Me. Marietjie van Schalkwyk (Dept. Hoof : Gr 2); Mnr. Paul Bester (Visehoof : Sport); Me. Ankia Cloete ( Visehoof : Akademie); Mnr. Gerhard Pieterse (Adj.Hoof); Me. Susan Saaiman (Adj.Hoof: Akademie); Me. Hester Mouton (Dept.Hoof Gr R&1); Mnr. Ditro Pieterse (Adj.Hoof Sport & Kultuur); Mnr. Fanie Vermeulen (Visehoof: Akademie); Mnr. Bernard Roodt (Skoolhoof); Mnr. Piet van der Walt (Adj.Hoof : Akademie Gr R-3); Afwesig : Mnr. Dave Jacobs (Adj.Hoof : Instandhouding)
ADMINISTRASIE: Carina Barnard; Lynn Venter, Rachè Botha; Lucia de Beer; Inge Cilliers; Me. Alet Potgieter; Corrie Bester; Helene Gouws
70
NIE-VOOG-PERSONEEL: Louis Bezuidenhout; Tracey Magwebu; Danielo Blignaut; Pieter de Beer; Rick Thomas; Kowie Groenewalt; (Inlas) Febe van Beek; Fanie Vermeulen; Dina Whitehorn; Tarryn Vermeulen; Dan Whitehorn
STUDENTE: Zelia Harmse; Mariska Hatting; Christa van der Walt; Denise Joubert; Armand Knoetze; Meyer Bester; Twanè Vermaak
71
TERREIN-ASSISTENTE: Hans Matlhaku; Elias Prinsloo; Gift Naano, Gustav Tiro; Herman Sello; Joseph Lotwe; Solomon Molebalo; Ouma Molelekeng; Nancy Moagi; Vivian Mokoisa; Betty Matlhaku
Muvassi en Vatsumi
72
73
KULTUUR
74
75
76
77
78
79
80
SPORT
81
82
83
84
85
86
87
88
89
90
91
92
93
94
95
96
97
98
99
100
101
102
103
104
Swem
105
106
Atletiek
107
108
109
110
111
112
113
114
115
116
117
118
Super 12 Golf
Super 12 Golf
AKADEMIE
Graad 4, 5 & 6
119
Graad 6 & 7
120
Graad 5
Graad 6
Graad 7
121
Graad 7
122
Graad 7
123
124
125
126
127
128
129
130
HANDTEKENINGE
131
Laerskool Vastrap Uniestraat 65, Rustenburg Posbus 20458, Proteapark, 0305 Tel: (014) 597 1817/8 E-pos: vastrap@vastrap.co.za