Nongqai Vol 11 No 12B - [SGT | SERS PIET VAN DER BERG]

Page 1

NONGQAI VOL 11 NO 12B SPECIAL EDITION 2020

1


Publisher | Uitgewer The Nongqai is compiled by S.A. Police Brigadier (Ret) Hennie Heymans (HBH) and this e-magazine is published on ISSUU. Hennie lives in Pretoria, RSA. He is passionate about our police-, military- and national security history and holds a MA Degree in National Strategic Studies. Any opinions expressed by him, are entirely his own.

Die Nongqai word saamgestel deur brigadier Hennie Heymans (HBH) (S.A. Polisie afgetree), en word as ‘n etydskrif op ISSUU gepubliseer. Hennie woon in Pretoria, RSA. Hy is passievol oor ons polisie-, militêre- en nasionale veiligheidsgeskiedenis en het 'n MAGraad in Nasionale Strategiese Studies verwerf. Enige menings wat hy uitspreek, is uitsluitlik sy eie.

Aim | Doel Our goal is to collect and record our national security history for publication in the Nongqai for future generations.

Ons doel is om die nasionale veiligheidsgeskiedenis in die Nongqai aan te teken en so vir die nageslagte bewaar.

We publish the articles and stories as we receive them from our correspondents; we only correct the spelling mistakes. It's important to publish the stories in the form and context as we receive them from our correspondents. Policemen and defence personnel have their own language and the have their own sub-culture. We are not a scientific or literary journal. We only work with historical building blocks.

Ons gebruik die artikels en stories soos ons dit van ons korrespondente ontvang; ons maak slegs die spelfoute reg. Dis belangrik om die stories te bewaar in die vorm en in die konteks soos ons dit ontvang. Lede van die veiligheidsmagte het hul eie taal en ons moet dit ook so aanteken. Ons is nie ‘n letterkundige of wetenskaplike joernaal nie. Ons werk slegs met die boustene van geskiedenis.

Policy | Beleid

NONGQAI VOL 11 NO 12B SPECIAL EDITION 2020

www.samirror.com/nongqai |

2


SPECIAL FEATURE: 1962: THE FIRST SOUTH AFRICAN POLICE PATROL DOGS FOR JOHANNESBURG TAKEN FROM THE SCRAPBOOK OF SGT PIETER VAN DER BERGH

2 ADMINISTRASIE | ADMINISTRATION 4 FOREWORD | VOORWOORD Brig Q Papenfus 5 PLAKBOEK Sers P van der Bergh 35 JUSTITIA Inset deur SAPS-museum 38 NAWOORD | END WORD Brig HB Heymans 40 INDEMNITY & COPY RIGHT | VRYWARING & KOPIEREG

NONGQAI VOL 11 NO 12B SPECIAL EDITION 2020

3


Voorwoord deur brigadier Quinten Papenfus.... Hierdie besondere voorbladfoto beeld die patrolliehond geleider en sy hond in die jare toet treffend uit. Dit is meer as net ‘n foto. Dis die geskiedenis wat visueel vasgelê word. Enersyds bied dit ‘n melancholiese hartseer wat die herinnering aan baie van ons geleiders en honde, wat nie meer met ons is nie, en andersyds dat ons nageslag van alles kan weet en dit kan onthou. Deur die jare heen het hierdie eenheid van krag tot krag gegroei, maar dit was egter die mens met sy deursettingsvermoë en integriteit saam met die dier en hulle vermoë om op te offer dat hierdie suksesvolle verhaal geskryf kan word. Daar is in my hart geen twyfel dat die patrolliehondgeleiers en sy hond ‘n groot bydrae gelewer het, en nog steeds lewer, tot die handhawing van wet en orde nie. Hulle wat

gewaak het toe ander geslaap het, is in die harte van menige Suid-Afrikaanse geregsdienaars ingebrand. Des ondanks is dit ook met groot hartseer hoe die polisiehondeskool die afgelope aantal jare agteruit gegaan het. Soos die polisiegedenkteken aan die voet van die Uniegebou in die helder lig van die jakarandas af geëts is, is die herinneringe aan die patrolliehond en sy geleider wat ons altyd sal bybly. Hierdie foto van die polisieman en sy hond is dus ondermeer ‘n spieëlbeeld van die ontwikkeling en groei van die Suid-Afrikaanse Polisiehondeskool. Aangeheg: ‘n Foto van my en my patrolliehond, Leeu, geneem op 25 Februarie 1970

NONGQAI VOL 11 NO 12B SPECIAL EDITION 2020

4


1962: Plakboek van sersant Pieter 1962: Scrapbook of Sgt Pieter van van der Bergh: Eerste van ‘n groep der Bergh: First of a group of patrol patrolliehond-geleiers in Johannes- Dog Handler in Johannesburg burg

NONGQAI VOL 11 NO 12B SPECIAL EDITION 2020

5


1962: Kwaggaspoort-hondeskool

NONGQAI VOL 11 NO 12B SPECIAL EDITION 2020

6


Vang hom!

NONGQAI VOL 11 NO 12B SPECIAL EDITION 2020

7


NONGQAI VOL 11 NO 12B SPECIAL EDITION 2020

8


NONGQAI VOL 11 NO 12B SPECIAL EDITION 2020

9


NONGQAI VOL 11 NO 12B SPECIAL EDITION 2020

10


Sers Piet van der Bergh het sy arrestasie uitgevoer!

NONGQAI VOL 11 NO 12B SPECIAL EDITION 2020

11


1962—Johannesburg Blitspatrollie

1962—Johannesburg Flying Squad

Vinnige motors en kwaai honde - ’n gedugte kombinasie teen misdaad!

Fast cars and trained dogs - a Formidable Combination to fight against crime

NONGQAI VOL 11 NO 12B SPECIAL EDITION 2020

12


Plaaslike opleiding

Local training

NONGQAI VOL 11 NO 12B SPECIAL EDITION 2020

13


NONGQAI VOL 11 NO 12B SPECIAL EDITION 2020

14


NONGQAI VOL 11 NO 12B SPECIAL EDITION 2020

15


NONGQAI VOL 11 NO 12B SPECIAL EDITION 2020

16


Skêrsnitte

Press Cuttings Julie 1962 July

NONGQAI VOL 11 NO 12B SPECIAL EDITION 2020

17


Vergroting

NONGQAI VOL 11 NO 12B SPECIAL EDITION 2020

18


NONGQAI VOL 11 NO 12B SPECIAL EDITION 2020

19


NONGQAI VOL 11 NO 12B SPECIAL EDITION 2020

20


NONGQAI VOL 11 NO 12B SPECIAL EDITION 2020

21


NONGQAI VOL 11 NO 12B SPECIAL EDITION 2020

22


NONGQAI VOL 11 NO 12B SPECIAL EDITION 2020

23


NONGQAI VOL 11 NO 12B SPECIAL EDITION 2020

24


NONGQAI VOL 11 NO 12B SPECIAL EDITION 2020

25


NONGQAI VOL 11 NO 12B SPECIAL EDITION 2020

26


NONGQAI VOL 11 NO 12B SPECIAL EDITION 2020

27


NONGQAI VOL 11 NO 12B SPECIAL EDITION 2020

28


NONGQAI VOL 11 NO 12B SPECIAL EDITION 2020

29


NONGQAI VOL 11 NO 12B SPECIAL EDITION 2020

30


NONGQAI VOL 11 NO 12B SPECIAL EDITION 2020

31


Ander nie-verwante items in plakboek

Unrelated items in scrapbook

’n Berede-foto, klasfoto, boks-sertifikaat en 1951 St Johns Noodhulp-sertifikaat

A Mounted photo, Class photo, 1949 Boxing certificate and a 1951 St John’s First Aid certificate

NONGQAI VOL 11 NO 12B SPECIAL EDITION 2020

32


NONGQAI VOL 11 NO 12B SPECIAL EDITION 2020

33


1951

Einde van plakboek

End of Scrapbook

NONGQAI VOL 11 NO 12B SPECIAL EDITION 2020

34


Justititia

NONGQAI VOL 11 NO 12B SPECIAL EDITION 2020

35


NONGQAI VOL 11 NO 12B SPECIAL EDITION 2020

36


NONGQAI VOL 11 NO 12B SPECIAL EDITION 2020

37


Ten eerste wil ek baie graag vir sers-majoor Paul Els (SAW - afgetree) hartlik bedank. Hy het my “voorgestel” aan Pieter van der Bergh (junior) wat self op sy dag soldaat was. Pieter het foto’s van sy vader, wyle sers Pieter van der Bergh (senior), met Paul via WhatsApp gedeel. Paul het my onmiddellik gekontak en so het ek met Pieter kontak gemaak om so ‘n stukkie unieke SAPgeskiedenis vir ons nageslag vas te lê.

bygewoon. James Bond se eerste film, “Dr No” het gewys en die Ducktails wou ewe braaf die teater onwettig betree. Gou was die patrolliehonde op die toneel en wet en orde is herstel nadat die honde ’n paar op strategiese plekke gebyt het,

Hier kon ek uitpluis dat Johannesburg se eerste patrolliehonde diens tydens Julie 1962 voltooi het. Interessant om daarop te let dat SAP-lede destyds beide die ou kakie- en die nuwe blou Pieter van der Bergh het my vertrou en vir my die uniforms gedra het. (Gedurende 1964 op 6 Julie plakboek gebring. Ek het al die skêrsnitte en foto’s begin ek by SAP Wentworth, die “ou konstabels” afgetas en sommige was so groot dat ek hulle by het op nagdiens nog hul kakie-reënjasse gedra om Postnet moes laat aftas. Ek te wys hulle is “ou manne” en ons het weer die kosbare album youngsters is nog “blou gatte”.) via Postnet vir hom Toevallig was die sersant in teruggestuur. Durban wat in bevel van die My tweede punt van besoek was die SAPS-museum. Hier het Monic my gehelp en sy het die betrokke Justitia (opvolger van die oorpronklike Nongqai vir my afgetas.) My dank aan haar, sy werk in die argief en is soms baie besig met navrae van oor die hele wêreld. Die plakboek/fotoalbum het slegs die foto’s ingehad en daar was geen datums of byskrifte nie. Die koerantsnitte het geen datum of naam van die koerant gehad nie. Ek het maar min gehad om op te werk. Gedurende 1962 was ek nog op skool maar ek onthou goed hoe die polisie in Durban se eerste patrolliehonde ook gedurende 1962 bekend gestel is. (Johannesburg was eerste om patrolliehonde te kry.) Ek en my skoolvriend, wyle dr Donald Campbell, (sy vader was die DK Durban) het die middernagdiens op die nag van 31 Desember 1962 / Nuwejaarsnag 1963 in die Playhouse-teater

patrolliehonde was, ook ‘n Pieter—hy was sers Peter van Rooyen. Vandag kan ons hulde bring aan die pionier patrolliehondgeleiers. Toe hulle begin het moes hulle die wiel ontwerp. Wanneer mens na die foto’s van die honde in sedan voertuie kyk dan sien mens geen hondehokke wat in die voertuie ingebou is nie - nee, die polisiehond en sy hanteerder het op die agterste sitplek gesit om beheer oor die hond uit te oefen. Van 1962 tot 1994 het die SuidAfrikaanse Polisiemag se hondeeenheid uitgebrei en meer gespesialiseerd geraak. Honde vervul vandag ‘n veelvoud van polisietake ter ondersteuning van die mens. Ook moet ons weet dat sommige van hierdie honde uiters dapper op die slagveld was en ook in ons dorpe en stede kan ons amper vandag nie sonder hierdie honde klaarkom nie. (Die foto het my vir as skoolseun vir die SAP gewerf.)

NONGQAI VOL 11 NO 12B SPECIAL EDITION 2020

38


NONGQAI VOL 11 NO 12B SPECIAL EDITION 2020

39


SLOT | END Dear reader

Geagte leser

Please note that in this quasi-historical magazine we make use of various sources and consequently it is obvious that the document contains various diverse and personal opinions of different people and the author of the Nongqai cannot be held responsible or be liable in his personal capacity.

Vir hierdie kwasiehistoriese tydskrif maak ons van verskeie bronne gebruik en bevat die dokument uiteraard uiteenlopende en diverse persoonlike menings van verskillende persone en die opsteller van die Nongqai kan nie in sy persoonlike hoedanigheid daarvoor verantwoordelik of aanspreeklik gehou word nie.

Š 2020 Brig. HB Heymans (SAP Ret.)

NONGQAI VOL 11 NO 12B SPECIAL EDITION 2020

40


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.