1 minute read
REPUBLIKEINSE INTELLIGENSIEDIENS
the GRU (code name “Felix”). Gerhardt had passed the helmet to his GRU handler, which then had ended up in the Soviet Union.
After 1994, when relations between South Africa and the Russian Federation where restored, it was found that the helmet sight the Russian Air force used, was basically identical to the one that Gerhardt had provided to the GRU.
Advertisement
Editor’s Note: Adm. Gerhardt was afforded the opportunity to comment on this contribution, prior to publication. He confirmed that, in his then position as a Senior Staff Officer Research in the Office of Force Development of the CSADF, he did have access to such material, but preferred not to comment further on the matter.
Source:
Google: https//en.m.wikipedia.org/wiki/Helmet -mounted_display
Book: SAAF's Border War: The SAAF in Combat, 1966 1989: Peter Baxter
Wolfgang Witschas
REPUBLIKEINSE INTELLIGENSIEDIENS (RI)
Henning van Aswegen
Hennie, Willem, goeiemore
Ek wonder of dit moontlik is om die volgende advertensie in Nongqai te plaas, asseblief?
NAVORSINGSPROJEK: REPUBLIKEINSE INTELLIGENSIE
•
Volle erkenning sal aan enige bydrae gegee word, indien die bydraer dit so verkies. * Stuur asseblief enige inligting aan henning@hasepad.com.
In 1963 stig genl Lang Hendrik van den Berg, genl Mike Geldenhuys en ‘n groep baanbrekers Republikeinse Intelligensie (RI) in Pretoria en Johannesburg. RI funksioneer vir ses jaar, tot en met die stigting van die Buro vir Staatsveiligheid (BSV) in 1969, as geheime afdeling in die Veiligheidstak van die SAP. * Ons is op soek na agtergrond-inligting, verhale, staaltjies en foto’s van RI en die baanbrekers wat daar gewerk het, met die oog om ‘n boek te publiseer.
Met groot dank: Henning van Aswegen, Hennie Heymans, dr Willem Steenkamp. Baie dankie! Groete, seëninge Henning