1 minute read

OOGGETUIEVERSLAE VAN TERREURDADE GESOEK

• OOGGETUIEVERSLAE VAN TERREURDADE GESOEK

Help asseblief: So baie van ons lede en lesers was ooggetuies van terreurdade gedurende die rewolusionêre oorlog. Ons is op soek na ooggetuieverslae van ons oudlede. En statistiek. Soos die ou Anglo Boere-oorlog wat meer as 100 jaar gelede plaasgevind het, steeds interessant bly – so het ons rewolusionêre-oorlog van 16 Des 1961 tot 1994 geduur – selfs na die bekende “2 Februarie 1990”-toespraak van mnr FW de Klerk het die stryd eintlik feller voortgeduur veral tussen die ANC en Inkatha en tussen “Hostel dwellers” en “Residents”. Op die foto is majoor Dolf Odendaal nadat ‘n handgranaat na hom gegooi is.

Advertisement

This article is from: