2
3 Inhoud VOORWOORD: SO WAS ONS!......................................................................................................8 VOORBLAD 8 FOTO’S UIT VERSKEIE FOTO-ALBUMS VAN GENL VAN DER MERWE.....................................9 Brig HB Heymans.........................................................................................................................9 GENL EN MEV SMIT & GENL EN MEV VAN DER MERWE 11 SAP HOOFKANTOOR: POLISIE-OFFISIERSKLUB: ERE-LIDMAATSKAP..................................11 AFSKEID: GENERAALS SAAM MET DIE KOMMISSARIS EN MINISTER 14 Ongedateerde nota deur lt-genl LPE Malan 14 SKEMERKELK: KOMMISSARIS EN MINISTER MET GADES .....................................................24 DIE KOMMISSARIS IN KAAPSTAD 26 1990: KOMMISSARIS EN GENL SMIT BESOEK AAN MALAWI ..................................................27 1991: VOORLIGTING: PARLEMENTÊRE PERSGALLERY: LAMBERTSBAAI ............................31 • SAP-patrolliebote 35 1991: GENERALE SPANBOU: MALEOSKOP 36 1991: GENL JOHAN VAN DER MERWE-MOBILISASIESENTRUM.............................................41 1991: ONTHULLING: GEDENKKLIP: SPESIALE TAAKMAG 45 1992: LMB SWARTKOPS: GENL JV VAN DER MERWE EN DIE SA LUGMAG ..........................51 1992: VOORLIGTING PARLEMENTERE PERSGALLERY: SALDANHABAAI .............................55 1992: SAP GERIEWEFONDS: JOHANNESBURG SAKEKAMER: SANDTON SUN 58 SAKEMANNE AKSIEPROJEK | BUSINESS EXECUTIVES PROJECT ........................................60 1993: PARLEMENTÊRE PERSGALERY VOORLIGTING 62 DATUM ONBEKEND: IEWERS IN DIE BUITELAND? 65 ONTBYT IN SAP-KOLLEGE SAAM MET MINISTER EN STUDENTE..........................................67 DIE VLIEGTUIG 68 ANDER FOTO’S IN DIE ALBUM ...................................................................................................69 • Standerton se “Ou Manne”..................................................................................................69 VEILIGHEIDSMANNE 70 WIE IS SYNEXUS..........................................................................................................................71 WHO IS SYNEXUS........................................................................................................................72 SLOT | END 83
4
5
6
Amptelike foto as kommissaris van polisie (Kompol)
As hoof van die Veiligheidstak
7
VOORWOORD: SO WAS ONS!
My innige dank aan Zelda Cornelius, dogter van wyle genl Johan van der Merwe, wat die amptelike foto’s en fotoalbums aan my geskenk het. Haar skenking het gelei tot hierdie spesiale uitgawe. Natuurlik het ek nie al die foto’s gebruik nie, maar slegs die keur uit die album en versameling amptelike foto’s.
Graag wil ek ook lt-genl Johan Ferreira, genl-maj Tienie Strydom en brig Fanie Bouwer bedank wat my gehelp het met die uitkenning van die persone op die foto’s. Ek het aan mense geskryf en foto’s daarmee saam gestuur maar geen positiewe respons terug ontvang nie. Vandag is die jaar 2024 en meeste van die foto’s dateer uit die 1990’s – dis ongeveer 30 jaar gelede. Mense word oud en vergeet – party mense weer vergeet glad nie.
Iets oor genl Van der Merwe: Hy was top fiks en het ewe goed in uniform of burgerdrag gelyk. Opmerklik was sy skoene. Ek vra hom by geleentheid wie sy skoene “bone”? Toe antwoord hy dat hy self sy skoene skoonmaak. Nog ‘n staaltjie: Hy was nooit eendag afsiek nie! Ek het hom leer ken ‘n ware kind van die Here.
Ons is bly dat ons hierdie stukkie kultuur-historiese erfnis vir die nageslag kan bewaar. Ons eer sy nagedagtenis. So was ons!
VOORBLAD
8
Genl JV van der Merwe: Kommissaris van die Suid-Afrikaanse Polisie
Brigadier- generaal as Veiligheidshoof
Brig HB Heymans (SAP – Afgetree)
9
FOTO’S UIT VERSKEIE FOTO-ALBUMS VAN GENL VAN DER MERWE
Genl JV van der Merwe en brig Theuns Botha Arlow
10
Genl Van der Merwe en onbekende ‘n vroue-offisier
Van links na regs: Mev Lena Smit, genl SJJ “Basie” Smit en mev Ans van der Merwe en genl Van der Merwe.
SAP HOOFKANTOOR: POLISIE-OFFISIERSKLUB:
Dr LD Barnard van Nasionale Intelligensie.
11 GENL EN MEV SMIT & GENL EN MEV VAN DER MERWE
ERE-LIDMAATSKAP
12
Dr LD Barnard en adj. minister Roelf Meyer
Hallo Hennie
Dit was in die Hoofkantoor Offisiersklub. Ek was op daardie tydstip Voorsitter. Die geleentheid –Erelidmaatskap aan die besondere mense vir hulle jarelange vriendskap met die SAP. Groepfoto vlnr
Voor
Lt Genl Mulder van Eyk – Senior-Hoofadjunk
Roelf – Adj. Min Wet en Orde
Dr Gert Dry – Eskom- vir sy bydrae in De Witt-komitee nuwe streekindeling, organisatoriese struktuur en nuwe konsep van streekkommissarisse - Gert het sy doktoraal gedoen in Organisatoriese Strukturering
Adv Don Brunette – PG Transvaal
JV van der Merwe
Agter
G Fivaz
??? – Dink hy was van die Tesourie – sal probeer uitvind
N Barnard
A Vlok
Prof Ben Smit
Dr Hendrik Sloet – Sanlam, bankwese
Groetnis
George Fivaz
13
AFSKEID: GENERAALS SAAM MET DIE KOMMISSARIS EN MINISTER
Ongedateerde nota deur lt-genl LPE Malan
14
15
Genl JV van der Merwe en minister Hernus Kriel en Genl-maj JAP Burger
Regs luit-genl I Coetzee
Regs
luit-genl AB Conradie
16
Van links na regs: Lt-genl LPE Malan, genl JV van der Merwe, minister Kriel en genl-maj JJ “Black Jack” de Swart.
17
Regs genl-maj BJ “Ben” du Plessis
Regs lt-genl PM du Plessis
18
Regs genl-maj HJ “Hennie” Fischer
Regs genl-maj Hans Gloy
19
Regs genl-maj JL “Jan” Griebenauw
Regs genl-maj HP Grobler
20
Regs lt-genl DS Kemp
Regs genl-maj Piet Kruger
21
Regs genl-maj JW “Pilot” Loots
Regs genl-maj Bernie Mostert
22
Regs lt-genl (dr) LP Neethling
Regs genl-maj SC “Sampie” Oosthuizen
23
Regs genl-maj R Robinson
Lt-genl LPE Malan, genl Van der Merwe, die minister en kapt RR Schwierz (sjef).
SKEMERKELK: KOMMISSARIS EN MINISTER MET GADES
24
Regs lt-genl JSM Venter
25
DIE KOMMISSARIS IN KAAPSTAD
Hier verskyn die kommissaris en sy gade, asook genl en mev Basie Smit (destyds die aangewese kommissaris) met die drie Kaapse generaals.
Van links na regs genl Nic Snyman, genl Nic Acker en Naomi, genl Basie Smit en Lena, genl JV van der Merwe en Ans, genl HM ‘Deon’ du Toit en Mariette – aldus genl Johan Ferreira
Ook hierdie maand:
26
Genl en mev JV van der Merwe en luit-genl SJJ “Basie” Smit en mev Smit het Malawi amptelik besoek.
27
EN GENL SMIT BESOEK AAN MALAWI
1990: KOMMISSARIS
Die Suid-Afrikaanse ambassadeur in rolstoel. (Ek vermoed hy is ‘n mnr Geo Strobel – ek het hom by geleentheid ontmoet – HBH)
28
Genl Van der Merwe inspekteer ‘n parade.
29
Polisieboot op die Malawi-meer.
Malawi Polisie se vliegtuig (aanname).
Hierdie maand se Nongqai en spesiale uitgawe oor die Flechas
30
31 1991: VOORLIGTING: PARLEMENTÊRE PERSGALLERY: LAMBERTSBAAI
32
Mnr Adriaan Vlok, mnr JHL Scheepers, onbekend en genl J van der Merwe
33
Muisbosskerm
34
35 • SAP-patrolliebote
36
MALEOSKOP
1991: GENERALE SPANBOU:
37
38
Dr Kobus Neethling. 'n Senior konsultant in die minister se kantoor.
39
Adjunk-minister Roelf Meyer
Met uitsondering al die generaals van die SA Polisie met hul gades
40
41 1991: GENL JOHAN VAN DER MERWE-MOBILISASIESENTRUM
42
43
Lt-genl LPE Malan, genl JV van der Merwe en Gys???
Lt-genl LPE Malan aan die woord. Hy was destyds hoof van die Operasionele Tak
44
Sittende: Genl JV van der Merwe en lt-kol (later genl-maj) MB “Tienie” Strydom, die operasionele bevelvoerder van die spesiale taakmag, en die polisiekapelaan, ds Basie van Eeden, wat die diens lei Sarie van Niekerk (vroue-redakteur) skryf soos volg: “Die twee aide de camp dametjies op die foto is Amanda Liebenberg (Potgieter) en Elzed du Preez”.
Amanda Liebenberg
Genl Strydom skryf soos volg:
Die geleentheid was die onthulling van die gedenkklip by die Taakmagkantoor langs die Kollege. Gedenkplate ter nagedagtenis aan Taakmaglede wat aan diens gesterf het word op dié gedenkklip aangebring. Ongelukkig kan ek nie onthou wie die kapelaan was nie, maar dit was heelwaarskynlik die Kollege se kapelaan. Ons speurwerk sê dit moes in 1991 gewees het. Sterkte met die projek. Groete
45 1991: ONTHULLING: GEDENKKLIP: SPESIALE TAAKMAG
46
Lt-kol MB Strydom: Operasionele bevelvoerder van die spesiale taakmag
In ‘n gesprek met genl Strydom noem hy dat vyf lede van die spesiale taakmag in die uitvoering van hul plig gesterf het. Kyk vyf plaatjies is op die klip aangebring en onthul deur generaal JV van der Merwe Ons eer die nagedagtenis van ons kollegas wat die hoogste tol betaal het.
Laat berig: Nadat die tydskrif voltooi is, het ons argivaris Jan de Klerk die plaatjies in ons argief opgespoor en hy lê foto met ses name van lede wat in die uitvoering van hul plig gesterf het:
47
48
Genl van der Merwe aan die woord. (Ek dink die aankondiger is Steve Senekal???)
49
50
Lt-kol Strydom aan die woord.
51 1992: LMB SWARTKOPS: GENL JV VAN DER MERWE EN DIE SA LUGMAG
52
53
54
55 1992: VOORLIGTING PARLEMENTERE PERSGALLERY: SALDANHABAAI
56
57
58 1992: SAP GERIEWEFONDS: JOHANNESBURG SAKEKAMER: SANDTON SUN
59
Onbekend, genl JV van der Merwe en lt-genl Mulder van Eyk.
Geen verdere besonderhede
Genl-maj GN Erasmus, mev Erasmus, genl en mev Van der Merwe, minister en mev Kriel, lt-genl en mev Malan en onbekende egpaar.
60
SAKEMANNE AKSIEPROJEK | BUSINESS EXECUTIVES PROJECT
Van links na regs: Onbekend, genl Van der Merwe, ds Colyn en onbekend.
Vlnr: Onbekend, genl Van der Merwe, onbekend, minister en mev Kriel en onbekende egpaar
61
62 1993: PARLEMENTÊRE PERSGALERY VOORLIGTING
63
Minister Kriel aan die woord. Voor genl’s Craemer, Mellet en Johan Swart.
Minister Hernus Kriel met wit baadjie.
Die manne lag! Lt-genl LPE Malan op die verhoog.
64
Van links na regs: Mev René Wright, genl-maj. John Wright - hy was die polisie-attaché in Londen met die egpare Smit en Van der Merwe
Die egpare Van der Merwe en Smit saam met egpaar Wright – waarskynlik in Londen.
65
ONBEKEND: IEWERS IN DIE BUITELAND?
DATUM
en
Genl en mev Van der
en onbekende heer.
66
Genl en mev Van der Merwe, onbekend
genl en mev Smit
Merwe
ONTBYT IN SAP-KOLLEGE SAAM MET MINISTER EN STUDENTE Geen verdere besonderhede.
Minister Adriaan Vlok by studente
Oggendparade: Vlnr: Genl Van der Merwe, minister Vlok en brig Daantjie Huggett.
67
DIE VLIEGTUIG
Geen besonderhede oor vlug of vliegtuig.
68
Van links na regs: Onbekend, brig Izak Boshoff, genl en mev Van der Merwe, die res onbekend.
Vlnr: Brig Boshoff met genl en mev Van der Merwe.
ANDER FOTO’S IN DIE ALBUM
Lt-genl Basie Smit en onbekende offisier.
• Standerton se “Ou Manne”
Voormalige lede van Standerton se polisie saam met genl Koos van Zyl: vlnr: genl Bob Beukes (destyds stasiebevelvoerder Standerton), genl Van der Merwe (destyds distriksklerk: Standerton), genl Basie Smit (destyds speurder-sersant te Standerton) en genl Koos van Zyl (ook bekend as “Koos-Bicycle”).
69
Voormalige lede van Standerton se polisie saam met ‘n onbekende heer: vlnr: genl Bob Beukes, genl Van der Merwe, onbekend en genl Basie Smit.
VEILIGHEIDSMANNE
Van links na regs almal generaals: Piet Viljoen, SJJ “Basie” Smit, FMA “Frans” Steenkamp, Johan van der Merwe (kommissaris), Tiny Venter, (adv) Daantjie Bester (getroud met dogter van kol Bul Coetzee – oorlogtydse veiligheidshoof), MCW “Mike Geldenhuys (oud-RI, BSV & kommissaris) en dr HS “Stanley” Schutte (oud-RI).
70
BEKENDSTELLING / INTRODUCTION
WIE IS SYNEXUS
Synexus, is die wêreld se grootste multinasionale maatskappy wat toegewy is aan die werwing van pasiëntvrywilligers en die uitvoer van kliniese proewe deur voltydse GCP-opgeleide ondersoekers by sy eie kliniese proefpersele regoor die wêreld namens farmaseutiese, biotegnologie- en CROkliënte. Synexus bedryf 'n wêreldwye netwerk van toegewyde navorsingswebwerwe (DRS) in 11 lande. Synexus het tans meer as veertien duisend pasiënte wat vir kliniese proewe ingeskryf is. Synexus het onlangs meer as 75 navorsingswebwerwe in die Verenigde State bygevoeg. Synexus is 'n maatskappy wat toegewy is aan die uitvoer van kliniese studies en het die doeltreffendheid van nuwe medisyne en behandelings vir meer as 20 jaar ondersoek. Ons bied 'n vriendelike, ontspanne omgewing waar jy die kans het om die toekoms van gesondheid vir jouself en vir ander te help vorm.
Ons het 3 toegewyde kliniese navorsingswebwerwe, sowel as verskeie geaffilieerde terreine in SA. Elke webwerf het sy eie toegewyde span hoogs opgeleide dokters en verpleegsters om ons pasiënte te voorsien die vlak van gemak en professionaliteit wat gewoonlik in private gesondheidsorg gevind word. Of jy nou jou vordering oor 'n koppie tee bespreek, of 'n komplimentêre ontbyt geniet nadat jy gevas het vir 'n bloedmonster, hierdie persoonlike aanraking maak 'n Synexus-kliniek so 'n verwelkomende plek vir jou om aan 'n kliniese studie deel te neem.
WAT IS KLINIESE STUDIES
Mense is geneig om nie veel na te dink oor hoe behandelings aan hulle beskikbaar gestel is nie, maaralles van aspirien tot chemoterapie isnoukeurig getoets voordat dit deur jou dokter voorgeskryf word.
By Synexus fokus ons op wat bekend staan as 'laatfase' kliniese studies. Hierdie studies kyk na die uitwerking van die medisyne wat bestudeer word op die toestande wat hulle ontwerp is om te behandel en almal sal vroeër fasetoetse ondergaan het. Ons het baie verskillende studies wat by
71
– SYNEXUS –
NUWE ADVERTEERDER
NEW ADVERTISER
baie verskillende behandelings en toestande pas, waarvan die resultate help om 'n gesonder toekoms te verseker.
Hoe word kliniese studies gereguleer?
'n Kliniese studie kan slegs aan ons studiepasiënte aangebied word sodra dit goedgekeur is deur die Suid-Afrikaanse Gesondheidsprodukte Regulerende Owerheid (SAHPRA), sowel as 'n onafhanklike etiekkomitee wie se taak dit is om die regte, waardigheid en welstand van alle studie te verseker pasiënte word nie gekompromitteer nie.
Verlede jaar in Synexus SA het sowat 500 mense aan ons goedgekeurde studies deelgeneem, met elke pasiënt bekend aan ons personeel op voornaam en behandel met die geduld, sorg en deernis waarvoor ons bekend is.
Tydens die studie sal jy gereeld deur ons hoogs opgeleide en toegewyde dokters en verpleegsters geassesseer word en jou gesondheid sal gemonitor word deur die goedgekeurde riglyne en besonderhede in die studieprotokol te gebruik.
Hoe neem ek deel aan 'n kliniese studie?
Om aan 'n kliniese studie deel te neem is 'n persoonlike keuse en ons sal die inligting verskaf wat jy nodig het om 'n ingeligte besluit te neem. Ons moedig jou aan om jou besluit ook met diegene na aan jou te bespreek.
As jy besluit jy stel belang om moontlik deel te neem, maak ons jou reis so eenvoudig en insiggewend moontlik.
1. Jy kan hierdie vorm huis toe neem om dit met jou gesin te bespreek voordat jy 'n besluit neem.
2. As jy besluit om deel te neem en die ingeligte toestemmingsvorm onderteken, kry jy 'n eenvoudige behandelingsplan om te volg. Jou toestand sal regdeur die studie gemonitor word en jy sal deurgaans spesialisadvies en -ondersteuning gebied word.
3. Die plan kan vereis dat jy ons kliniek gereeld besoek, en ons kan dalk help met jou reisreëlings. Jy is ook welkom om enige tyd iemand saam met jou na die kliniek te bring vir ondersteuning.
4. Onthou jy kan 'n belangstelling toon sonder om jou tot 'n studie te verbind en jy is vry om enige tyd te onttrek sonder om 'n rede te gee.
WHO IS SYNEXUS
Synexus, is the world's largest multinational company dedicated to recruiting patient volunteers and conducting clinical trials by full-time GCP-trained investigators at its own clinical trial sites around the world on behalf of pharmaceutical, biotechnology and CRO clients. Synexus operates a global network of dedicated research sites (DRS) in 11 countries. Synexus currently has more than fourteen thousand patients enrolled in clinical trials. Synexus recently added more than 75 research sites in the United States.
Synexus is a company dedicated to conducting clinical studies and has been investigating the effectiveness of new medicines and treatments for more than 20 years. We offer a friendly, relaxed environment where you have the chance to help shape the future of health for yourself and others.
We have 2 dedicated clinical research sites, as well as several affiliate sites in SA. Each site has its own dedicated team of highly trained doctors and nurses to provide our patients with the level of
72
comfort and professionalism usually found in private healthcare. Whether discussing your progress over a cup of tea, or enjoying a complimentary breakfast after fasting for a blood sample, this personal touch makes a Synexus clinic such a welcoming place for you to participate in a clinical study.
WHAT ARE CLINICAL STUDIES
People tend not to think much about how treatments are made available to them, but everything from aspirin to chemotherapy has been carefully tested before being prescribed by your doctor.
At Synexus, we focus on what are known as 'late phase' clinical studies. These studies look at the effects of the medicines being studied on the conditions they are designed to treat and all will have undergone earlier phase trials. We have many different studies that suit many different treatments and conditions, the results of which help ensure a healthier future.
How are clinical studies regulated?
A clinical study can only be offered to our study patients once it has been approved by the South African Health Products Regulatory Authority (SAHPRA), as well as an independent ethics committee whose job it is to ensure the rights, dignity and well-being of all study subjects patients are not compromised.
Last year in Synexus SA, around 500 people participated in our approved studies, with each patient known to our staff by first name and treated with the patience, care and compassion for which we are known.
During the study you will be regularly assessed by our highly trained and dedicated doctors and nurses and your health will be monitored using the approved guidelines and details in the study protocol.
How do I take part in a clinical study?
Participating in a clinical study is a personal choice and we will provide the information you need to make an informed decision. We encourage you to discuss your decision with those close to you as well.
If you decide you are interested in possibly participating, we make your journey as simple and informative as possible.
1.You can take this form home to discuss it with your family before making a decision.
2. If you decide to participate and sign the informed consent form, you are given a simple treatment plan to follow. Your condition will be monitored throughout the study and you will be offered specialist advice and support throughout.
3. The plan may require you to visit our clinic regularly, and we may be able to help with your travel arrangements. You are also welcome to bring someone with you to the clinic for support at any time.
4. Remember you can show an interest without committing to a study and you are free to withdraw at any time without giving a reason.
73
74
75
76
77
78
79
80
81
82
83 SLOT | END