Resepomgomtemaakvirpapiermache

Page 1

Neem koekmeel en plaas in `n houer. Voeg gelydelik water by.Gebruik `n klein kombuis mixer om seker te maak daar is geen klonte in nie. Hoe dik die pasta(gom) moet wees hang van jouself af. Eksperimenteer maar self met die dikte van die pasta(gom). Dik pasta(gom) sal wees soos koek deeg en dun pasta(gom) sal lopend en waterig wees. Hou in gedagte dit is die koekmeel en nie die water wat sterkte gee aan jou papier mache struktuur.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.