13 Desember / December 2012 Jr / Yr 10 No: 49

Page 1

13 Desember / December 2012 Jr / Yr 10 No: 49 Tel: 013 235 2287 Faks: 013 235 3076 P.B. 4418, Lydenburg 1120 e-mail: info@highlandspanorama.co.za


02

Nuus / News

13 Desember / December 2012

Spraak-, Taalterapeut & Oudioloog Gehoorapparate, Gehoortoetse & Spraakprobleme

Z. Pieterse Tel: 013 235 3855 Viljoenstraat 36, Lydenburg Reg oorkant die Mediesesentrum

FEATURE

DOORS

Tel: 013 235 4521 Fax: 086 531 9299 Fanie: 072 774 4339 e-mail: info@featuredoors.co.za website:www.featuredoors.co.za Lydenburg, Steelpoort, Burgersfort, Dullstroom

Thank you for your support this year! Have a Blessed Festive Season!


13 Desember December 2012 8 Julie/2010 / 8 July 2010

Nuus / News

03

Sun Security Alarms

Jou vennoot in versekering

Tel: 013 235 1331 / 013 235 1734 Faks: 086 611 7644 h/v Maasdorp- en Viljoenstr’e, Lydenburg c/o Maasdorp and Viljoen str’s, Lydenburg

Jacob Sibiya, Tielman Nieuwoudt, Ronel Henderson, Thea Posthumus, Elsabe Grobler, Equaline Klusmann Inlas op foto Andre Snyman en Elize Mulder


04

Rubrieke / Columns

13 Desember / December 2012

Highlands Panorama News holds accredited membership of the following bodies / Highlands Panorama Nuus is ’n geakkrediteerde lid van die volgende organisasies: vir Gemeenskapsjoernaliste of Community Journalists

ASSOCIATION OF

INDEPENDENT PUBLISHERS

MONITORING SA

Member of

OLD GRUMPY’S RAMBLINGS

Awards MEDIA REPRESENTATIVES

Kontaknommers / Contact Numbers: Direkteur: Andre Coetzee 083 626 6305 Editor/ Redakteur: Michelle Boshoff - 082 450 4876; Advertensies / Advertising: Reinet Bell 082 450 4875 Accounts:Jill Du Preez 013 235 2287 Grafies / Graphics: Anandi Boshoff - 013 235 2287 Webtuiste: Stefan van der Westhuizen Email: info@ highlandspanorama.co.za Copyright exists on all material published in the Highlands Panorama. Written permission must be obtained to use it in any form. Kopiereg bestaan op alle materiaal in die Highlands Panorama. Skriftelike toestemming moet vir enige gebruik daarvan bekom word. Owners/Eienaars: Highlands Panorama cc/bk. (CK 2006 / 199045/23) Office/Kantoor: 65 ViljoenStr/str 65 (C/o - h/v Viljoen- & Jansen-Str’s/str’e); PO Box/Posbus 4418, LYDENBURG, 1120

Printed by Paarl Coldset (Pty) Ltd, 83 Heidelberg Road, City Deep Production Park, City Deep.

WHEN I read that the Thaba Chweu Municipality won some award a few weeks ago in the Steelburger, I was sure that old age had caught up with me and that I had gone completely insane, or at least very senile. Was this perhaps a printing error? Or was it a very early April Fool’s Day joke, designed to rev me up? Then I remembered that a few years ago this very same Municipality won an award for the cleanest town in (was it Mpumalanga?) whatever, when the garbage and rot was lying all over. So, thank God, I am not mad. Neither was it a printing error. Good comedy, laugable, for sure. A scandal, no doubt. During the cleanest town awards I made some scathing remarks towards the Municipality and I was quickly ostracised and told to shut up, because the award was good for the town. So this time around I shut up. I am a quick learner. In fact, I was as unimpressed by the drivel as way back then, but I kept quiet. Then I decided, to hell with everyone, why should I sit and keep my mouth shut, when clearly neither the Municipality nor the awarding committee, show any respect for the intelligence of the average Thaba Chweu citizen. How dare you try to bull@#$% us with your so called achievements, when you cannot organise a peeing contest in a bar? Poor garbage collection. Cutting off the electricity of paying residents. Supplying polluted drinking water. Polluting the rivers. Finding cables stolen in your own, new, un-commissioned (for 4 years), Rooidraai white elephant. Roads collapsing. Using inferior circuit breakers on (outdoor) municipal power lines. Frequent power and water outages. No law enforcement of traffic violations (with the exception of speed fining). How long do you want the list? And you honestly think we will believe you that the so called awards carry any modicum of credibility? Shame on you!

Uit die Woord From the Word

Geseënde Kersfees, Vrolik Kersfeest, Zalig Kersfeest en Merry Christmas. Die Franse sê Joyeux Noël, die Italianers Buano Feste Natalizi, Spanjaarde wens almal Feliz Navidad toe en die Duitsers Froehliche Weihnacht. Dis Desember in Suid-Afrika, lang somerdae, koeler nagte en verlede week het die helder volmaan geskyn net voordat die son nou weer stadigaan na ’n winterstand moet beg in teruggaan. Soos Koos du Plessis se Somkersfees vra: Skenk ons ’n helder Somerkersfees aan hierdie land o’ Heer. Wat doen ek Kersfees, ek sal ’n wensbeentjie trek en in die stilligheid wens dat wonderwerke in oorvloed oor die ou aarde sal neerdaal. Dat kinders nie meer mishandel sal word nie, dat bejaardes se mense hulle sal onthou, dat eensames mekaar sal vind. Dat diere liefde en genoeg kos ontvang. Dat eienaars wat hulle weggee en vergeet sal verhonger en tronkstraf ontvang. Dat ons honde vir ewig en en altyd styf in ons arms sal wees. Mag niemand sonsteek opdoen nie en niemand in die braaivleisvuur aan die slaap raak nie. Want dan sal jy hoor: “Natuurlik weer gesuip as jy my vra.” Dat Kersfees meer liefde sal openbaar. Dat dit feestelik is en lekker. Dat ek ’n Midas-vinger kan kry vir ’n minuut. Dat die geldgod Mammon my los en nie na die blink en duur geskenke laat wens nie. Mag almal veilig aan al die kante uitkom, uitrus, nie meer as twee kilogram optel nie en mag niemand ’n tand tjip op tant Sara se Krismiskoek met die toegedraaide munstukkie in nie.

Vader Kersfees moet vir ons geduld deur die skoorsteen laat sak, wysheid en insig. Saam met geloof, hoop en liefde wat onder die Kersboom wag. Miskien is Krismis nie so ’n slegte idee nie.

“The highways are so dangerous that no one travels on them. Treaties are broken and agreements are violated. No one is respected anymore.” Isa 33:8Prayer: Lord, keep the light shining in the darkness


Nuus / News

8 Julie 2010 / 8 July 20102012 05 13 Desember / December Photo Express


06

13 Desember / December

Oorsig/ Overview


Nuus / News

8 Julie 2010 / 8 July 20102012 13 Desember / December

07


08

13 Desember / December 2012

K

ersfees is allermins 'n tyd vir Kerskaarte en Kersversierings. Groen dennebome en misteltakkies met wit sneeu en rooi bessies. Dis mos nie regtig 'n Suid-Afrikaanse Kersfees nie. Eerder tipies aan die noordelike halfrond met 'n winter Kersfeesatmosfeer. Dit voel soms of die geboorteverhaal van Jesus saam met al die ander sprokiesverhale van die wêreld in dieselfde mandjie beland. Koos du Plessis se lied SomerKersfees wat in die Liedboek vir die Kerk opgeneem is weerspieël 'n egter Somerkersfees. 'n Pragtige lied wat ons help om Kersfees te laat tuiskom in hierdie Suiderland. Welkom o Stille Nag van vrede onder die Suiderkruis Wyl stemme uit die ou verlede oor sterrevelde ruis. Kersfees kom, Kersfees kom Gee aan God die eer Skenk ons 'n helder Somerkersfees Aan hierdie land o Heer Hoor jy hoe sag die klokke beier in eeue oue taal Kyk selfs die nagtelike swye vertel die ou verhaal Voel jy ook nou sy warm liefde as ons die dag gedenk. Toe Hy Sy Seun aan ons gestuur het Ons grootste Kersgeskenk.

Drie outas het in die haai Karoo Die ster gesien en die engel geglo, Hul kieries en drie bondels gevat En aangestryd met 'n jakkelspad Al agter die ding wat skuiwend skyn Op 'n plakkie, 'n klip, 'n syferfontein, Oor die sink en die sak van Distrik Ses Waar 'n kersie brand in 'n stukkende fles En daar tussen esels en makriel Die krip gesien en neergekniel. Die skaapvet, eiers en biltong Nederig gelê voor God se klong En die Here gedank in gesang en gebed Vir 'n kindjie wat ook dié volk sou red.... Oor die hele affêre het uit 'n hoek 'n broeis bantam agterdogtig gekloek

Waar Du Plessis se lirieke op Kersfees konsentreer en nie soseer op Jesus se Mag hierdie ’n Somerkersfees van geboorte nie, gaan DJ Opperman in sy samesyn, son en geluk wees. gedig, Kersliedjie verder en plaas die 'kindjie' binne die Suid-Afrikaanse konteks, binne Distrik Ses.

Nuus / News


Oorsig/ Overview

8 Julie 2010 / 8 July 2010 13 Desember / December 2012

09


10

13 Desember / December 2012

Oorsig/ Overview


Overview/ Oorsig

13 Desember / December

11


12

13 Desember / December 2012

Oorsig/ Overview


Oorsig/ Overview

13 Desember / December

13


14

13 Desember / December

Oorsig/ Overview


Oorsig/ Overview

13 Desember / December 2012

15


16

13 Desember / December 2012

Nuus / News


Motoring

We buy & sell new or used vehicles for CASH

(Top prices paid) 083 778 6430/ 083 778 6499

2012 Motor oorsig 2012 Lê op sy rug. Baie dinge het hierdie jaar op die plaaslike motorfront hier in Lydenburg gebeur en in die meeste gevalle was ons daar om dit met ons lesers te deel. Ons het die opening van die pragtige nuwe fasiliteite by Lydenburg Toyota gesien en oor berig. Ons het die Absa Off-Road 4x4 veldren in April gedek. Ons was by die Wildevy 4x4 byeenkoms naby Burgersfort in Julie. Ons het berig oor ou wiele van die Laeveldse Ou Wiele Klub en die Magnum Rally se ou motors wat ons in Lydenburg besoek het. Ons het verskeie stories gehad oor gerestoureerde motors, bakkies wat opgedollie is en vele meer. Soos gewoonlik was ons baie bedrywig in terme van motortoetse. In verskeie gevalle het ons ’n motor getoets voordat een van die hoofstroom motortydskrifte of koerante so ’n motor onder hande gehad het. Dit was as gevolg van die entoesiasme en ondersteuning van ons eie motorhandelaars plaaslik. Daarvan gepraat - dit het ten spyte van die swak ekonomie relatief goed gegaan met ons plaaslike motorhandelaars. Hulle het ook aggressief bemark en in die Highlands Panorama Nuus adverteer, wat sekerlik bygedra het tot almal se sukses. Ons bedank dus graag ons kliënte en spesifiek ons vennote in die plaaslike motorbedryf. Ons het in 2012 verskeie splinternuwe voertuie getoets wat nie voorheen in ons mark was nie. Dink aan Ford se Kuga, Kia se Optima en ander. ’n Groot lekkerte was twee afslaankap motors, nl. die Mazda MX 5 en die VW Golf Cabrio. Ons het hierdie jaar 28 voertuie getoets teenoor 2011 se 24 en 2010 se 19 voertuie. Die opsomming vir die jaar lyk soos volg: Chevrolet Utility 1.4 op 19/1 p 10. Ford Kuga Turbo op 19/1 p 8. Nuwe Ford Ranger 3.2 4x4 handrat op 26/1 p 19. Nuwe Toyota FJ Cruiser op 26/1 p 15. GWM H5 diesel SUV op 2/2 p 14. Kia Rio Hatch 1.2 op 9/2 p 14. Chevrolet Sonic 1.6 op 9/2 p 13. Chevrolet Captiva diesel op 16/2 p 8. Nissan NP 200 16V op 23/2 p 18. Nissan NP 300 D/K op 8/3 p 11. Hyundai i10 op 15/3 p 14. Mazda MX 5 op 15/3 p 12. VW Golf Cabrio op 22/3 p 13. Toyota Avanza op 22/3 p 12. GWM Florid X op 5/4 p 7. Nuwe Opel Meriva op 12/4 p15. Nuwe Kia Optima op 26/4 p 15. Kia Rio sedan op 17/5 p 13. Nuwe Toyota Etios op 7/6 p 15. Toyota Innova op 7/6 p 13. SsangYong Korando op 17/6 p 17. Hyundai i30 op 26/6 p 17. GWM C10 op 30/8 p 17. Toyota Auris TRD op 13/9 p 10. GWM Steed 5 D/C 2.0 VGT op 13/9 p 9. Chevrolet Cruze Hatch op 18/10 p 12. Chevrolet Trailblazer op 22/11 p 10. Mazda BT 50 3.2 D/C 4x4 op 13/12 p 18. Hierdie was voorwaar ’n goeie verskeidenheid van motors, bakkies en SUV’s. Westvaal Mashishing het ons getrakteer op ’n besoek in Johannesburg en Pretoria, waar ons die nuwe Meriva en opwindende Astra GTC Turbo op Gerotek gaan ry het. Baie dankie aan almal - Geseende Kersfees Andre Coetzee.

8 Julie 2010 / 8 July 2010 13 Desember / December 2012

17

Motoring Editor / Motor Redakteur: Andre Coetzee andrec@intekom.co.za 083 626 6305


18

13 Desember / December 2012

ONS deel die nasie se voorliefde vir dubbelkajuitbakkies en is bederf met ’n verskeidenheid van uitstekende voertuie. Na ons toets van die Ford Ranger, was ons van mening dat die kat in die duiwehok gegooi is en dat Ranger nou koning kraai. In ander lande het die Ford reeds verskeie toekenning verower en plaaslik loop dit voor in die motor van die jaar kompetisie. Maar nou is ons nie meer so seker nie. Die Mazda BT 50 is ’n perd van ’n ander kleur (of is dit voorkoms?). Vreemde, moderne voorkoms is geen waarborg vir verkope nie (kyk maar die baie bekwame Mitsubishi Triton bakkie), maar ons toets nie voorkoms nie, ons toets die voertuig. Die nuwe Mazda is vir baie mense mooi en dit is hiper modern, maar daar is diegene wat ’n meer konserwatiewe voorkoms soek. Wat die voertuig se ritgehalte, binneruim, kraglewering en bestuurservaring betref, dink ek, en ek sê dit versigtig, dat die BT 50 nou waarskynlik die beste 4x4 dubbelkajuitbakkie op die mark is. Hier is hoekom: Die binneruim is groot, gerieflik en getuig van gehalte, met geperforeerde leersitplekke, klein, volfunksie stuurwiel met satellietkontroles en in en uit verstelbaar met kraghulp wat varieer na gelang van spoed. Daar is dubbelsone outomatiese klimaatbeheer, vol instrumente met ritrekenaar en radio / CD met iPod, Aux en USB in. Daar is lugsakke voor, aan die kante en gordynsakke. Saam met die sigaretaansteker is daar drie 12V kragpunte en verskeie bereplekkies. Sentrale sluiting en kragvensters en spieëls is beskikbaar. 4x2 en 4x4 H Modus kan in die ry verstel word en laestrek 4x4 L is beskikbaar. Daar is EBA, BOS, LAC, TSM, ROM, HLA en HDC. Van belang vir ons ouens wat sleep, is die Mazda goed vir ’n 3.3 ton sleepwa, nou die swaarste in die industrie, met 147kW en 470Nm, uit die fenomenale enjin, dieselfde syfers as die Chev Trailblazer, wat ons onlangs getoets en baie beïndruk het. Die juweel in ons toetsvoertuig, was egter die vyfsilinder enjin met sy krag, gekoppel aan ’n seepgladde sesgang outomatiese ratkas. Onder versnelling vat dié bakkie sy goed en hardloop! Dit is deurgaans doodstil, met slegs bandgeraas effe hoorbaar. Die ratkas is wakker en die bakkie steek met mening verby, as hy moet. Wat my beïndruk het, was dat die enjin slegs 2 200 omwentelinge loop teen 120, 2 400 opm teen 140 en slegs 2 850 opm teen 160. Dit behoort as dit ordentlik gery word, goeie verbruiksyfers te gee. Die enjin maak egter soveel krag, dat dit maar moeilik gaan wees om bedees te ry. Die voertuig voel veilig teen hoë spoed en remme is baie goed. Ander luukse kenmerke wat die Mazda mee spog, sluit parkeersensors alarmstelsel, stembeheerde funksies, Bloutand en sleepwa swaaibeheer in.

Motoring

Alles in ag genome, is hierdie die perfekte dubbelkajuit bakkie. Ek het minder kritiek as in die Ford se geval (en dit was beperk tot die gevoel van die handrat skakeling). As jy nou regtig puntenerig wil wees, sou die stuurwiel in en uit ook moes kon stel. As ek vandag die geld het en nou ’n dubbelkajuitbakkie moet koop, sal ek sonder huiwering die 3.2 Mazda BT 50 koop, maar dit moet die outomatiese weergawe wees! Aan die moderne voorkoms sal ek seker gewoond raak. Wel gedaan Mazda! Andre Coetzee.


Motoring

19 13 Desember / December 2012Motoring


20

0313November Desember 2011 / December 2012

Motoring Motoring

Hi-Q sal jou help om jou voertuig veilig te hou GRATIS VOERTUIG-ONDERSOEK DEUR Hi-Q BRING NUWE LENTEBRIES AAN PADVEILIGHEID In die gees van 'n vars lentebries wat alles opkikker, vermy probleme soos 'n pap band en selfs 'n traumatiese ongeluk en neem jou voertuig vir 'n vinnige veiligheidsondersoek na 'n deskundige – die Hi-Q-bandehandelsnetwerk bied gratis so 'n diens landwyd aan. “Bande lyk dalk goed, maar hulle is baie veiliger, sal beter werkverrigting lewer en meer brandstofdoeltreffend wees as hulle optimaal gebalanseerd en hul banddruk korrek is. Om die waarheid te sê, 'n band met net 20 persent onder die ideale druk, kan brandstofgebruik met soveel as 10 persent vermeerder! En dis baie om te betaal vir 'n klein bietjie vars lug!” Bertie Strydom van Hi Q Lydenburg verduidelik dat 'n band met te lae druk, meer energie verbruik, wat die rolweerstand verhoog en die voertuig se brandstofgebruik minder doeltreffend maak. “Dit verminder ook die loopvlakleeftyd van die band, wat beteken dat jy die band gouer as wat nodig is, moet vervang. Die mees belangrike is egter die feit dat dit bloot gevaarlik is. As bande nie die korrekte lugdruk het nie, sal die voertuig nie behoortlik versnel, rem of stuur nie. Veiligheidstoestelle soos anti-sluitremstelsels mag dalk nie behoorlik

funksioneer nie – en om met 'n band met 'n te lae lugdruk of 'n oorlaaide band teen hoë spoed te ry, veral op 'n warm somersdag, verhoog die risiko van 'n gevaarlike bandbars. “Ek kan dit ernstig aanbeveel dat motoriste voordeel trek uit Hi-Q se gratis aanbieding en inspring om hul voertuie behoorlik te laat nagaan by een van Hi-Q se opgeleide tegnici. “Hulle sal, wat ons noem, 'n 10-punt veiligheidsondersoek op jou voertuig uitvoer. Dit behels dat hulle al vier bande nagaan sowel as die noodwiel vir loopvlakdiepte en druk, die voorste en agterste skokbrekers, die remskoene, skywe en vloeistof sowel as die battery, uitlaatstelsel en windskermveërs. “Sou enige van die voertuigondersoeke 'n geslyte of foutiewe onderdeel toon, sal die tegnikus die korrekte plan van aksie voorstel. “Hierdie omvattende ondersoek is 'n absolute gratis diens wat ons motoriste aanbied. Padveiligheid is die dryfveer agter die Hi-Q-handelsmerk. Dit voorsien ons klante van gemoedsrus omdat hulle weet dat hulle verantwoordelikheid geneem het vir hul eie en hul gesin se padveiligheid.”


13 Desember / December 2012

Motoring

Ovaal renbaan vir Lydenburg dalk eersdaags ’n realiteit TYDENS ’n vergadering by Rooikatte op 4 Desember, het ’n groot klomp motorsport entoesiaste bymekaar gekom. Dit wil lyk asof grond reeds beskikbaar is en die perseel, digby die dorp het reeds water en elektrisiteit, maar dit moet verder ontwikkel word. Die idee van ’n ovaalbaan word aangevoer deur Charlie en Arista Rothman. Die plan is om ’n volwaardige renbaan te ontwikkel, wat fasiliteite sal insluit vir renstelle (go karts) en later ’n 4x4 hindernisbaan, quad baan ens. Op die wenslys is oorhoofse beligting, losie tipe fasiliteite vir besighede, borgskappe, kleedkamers, kuipe (pits) elektriese transformator, kabels, boorgat pomp en kabel, klankstelsel, boumateriaal, grondverskuiwings, heinings, staal vir pawiljoene, veiligheidstoerusting, dienste, watertrok, padskraper, trofeës en vele meer. Ongeag watter tipe besigheid u bedryf, van voedselverskaffing to motor-onderdele en nuwe en gebruikte voertuie, loodgieters en elektrisiëns, iewers sal u hulp handig te pas kom. Daar sal geleenthede wees om u eie korporatiewe gebou / sitplek, uitkykpunt of uitstalruimte op te sit, waar u tydens wedrenne u gaste kan onthaal. Hoe meer aktiwitiete met die renbaan geïntigreer kan word, hoe beter sal die fasiliteite benut kan word en hoe meer volhoubaar sal die inisiatief wees. Die H i g h l a n d s Panorama Nuus is reeds betrokke en sal mediadekking v e r l e e n e n geleenthede skep vir die unieke bemarking van u produkte en dienste. I n d i e n u a s deelnemer aan die motorwedrenne wil registreer, kan die Rothmans u help om die nodige lisensies en akkreditasie te bekom en kan u vir u ’n motor bou of aanskaf. Daar is veral ’n behoefte aan die kleiner viersilinder motors van weleer (verkieslik agterwiel aangedrewe) soos die ou Ford Escourts, C a p r i ’s , S i e r r a s , Chev Firenza’s ens. Uit ou bakwerk, onderstel en aandryfkomponente kan ’n skaflike renmotor met rolraam gebou word

vir bv. die 1660 klasse. Of u kan u eie Flexi V8 met ’n kwaadgemaakte Chev, Ford of Lexus V8 bou. Hierdie is die mees bekostigbare vorm van motorsport. Ek is seker daar sal geleentheid wees vir die outjies met hulle Golfs en Corsas om ook ’n klas van hulle eie te skep. Ovaalbaan renne is familie pret en sal ’n enorme bydrae tot die vermaak in ons omgewing bied. Kom raak dus gerus betrokke. As u belangstel of op enige manier kan help, kontak die Rothmans op 0825747819 of per epos by accrothman@gmail.com. Andre Coetzee

Groot belangstelling het geheers by die eerste motorsport vergadering op 4 Desember.

21

Vir die van julle wat nie glo dat die wêreld op 21 Desember 2012 tot ’n einde gaan kom nie, hou 2013 heelwat opwinding in. Self, glo ek nie aan die stories nie, maar net ingeval, sal ek met die motorfiets op ry tot bo by Hops Hollow en ’n biertjie gaan nuttig. Net een “mind you” want ek gaan op die fiets wees! Op die motorfront, is daar baie om na uit te sien. Die nuwe Ford Kuga. Die nuwe Isuzu KB, wat sal moet uithaal om by die nuwe gros dubbelkajuite van Ford en Mazda kers vas te hou. En sekerlik baie modelle van Kia, Hyundai, Nissan, Toyota, Volkswagen, Ford, Mazda, GWM, Opel en Chevrolet. As julle gunsteling koerant, kom daar ook heelwat vernuwing. Ons hoop om ons assosiasie met die Lydenburg Laerskool se fenomenale Kletskous voort te sit. Vandag verskyn ’n splinternuwe koerant van Tom en Wesna Middleton saam met die Highlands Panorama Nuus, naamlik die Out and About Outdoor News, wat maandeliks sal verskyn en stories in sal hê oor ons omgewing en al die pret aktiwiteite wat daarmee geassosieer is. Hierin kan adverteerders hulle 4x4’s, hengeltoerusting, bergfietse, tente, boswaens en elke ding adverteer. Onthou om ons by die HPN ook te bly ondersteun! ’n Ander projek waarby ons in vennootskap met Rean Louw is, sal Panorama Outdoor genoem word. Hieroor wil ons nog nie die aap uit die mou laat nie, maar ons kan julle belowe dat ons die voorkoms van Viljoenstraat in Lydenburg opwindend gaan verander. Dink groot! Hou ons perseel dop. Ons bedank al ons lesers en adverteerders. Ons is hier om julle belange te bevorder. Ons wens julle ’n geseende Kerstyd en fenomenale 2013 toe! Andre Coetzee


22

Motoring

13 Desember / December

One of the real joys of the Holiday Season is the opportunity to say thank you, wishing you and your family a joyous and Merry Christmas and New Year of Happiness and Success Herman van Huyssteen - Service Manager 082 356 5087 Piet Bothma - Parts Manager - 076 868 3790 Please contact our friendly staff: Charmain, Helena, Annetjie for bookings

Longtom Nissan Group Voortrekker str, Lydenburg

www.longtomnissan.co.za


Properties / Eiendomme

23 13 Desember / December 2012Motoring

Huizemark - Huis van die week

Kom besoek ons by die Dennis van Renen Gebou, Grondvloer, Voortrekkerstraat vir vriendelike professionele diens. Ons verleen hulp met u leningsaansoek.

Kontak Therésa 072 155 0761 tduplessis@qsrealty.co.za

ALLEEN MANDAAT. Hierdie 3 slaapkamer woning met 1 badkamer, enkel afdak, personeel akkomodasie en lekker groot erf is gelee in 'n hoofstraat. Baie min eiendomme met voltitel, is nog te koop teen hierdie prys! R1,095 000. Belangstellendes kan Huizemark Eiendomme skakel by 013 235 1335 of hulle kantoor besoek by Viljoen straat 89, Lydenburg. Hierdie woning kan ook besigtig word en meer fotos kan daar gesien word, op hulle webwerf www.huizemark.com Die internet verwysings nr van hierdie eiendom is 100700831

HUURBESTUUR/RENTALS 013 235 1102

Eiendomme/properties

VERKOPE/SALES Erich BCOM LAW, NQF 5, COMMISSIONER OF OATHS

Agent

082 904 8587

Hiermee wens Deo Volente Eiendomme al sy kliënte ‘n Geseënde Kersfees en voorspoedige nuwe jaar Ons sal gesluit wees van 21 Desember tot 2 Januarie 2013 TE HUUR

*3 slaapkamer huis, vir R8600 / mnd *3 Slaapkamer Meenthuis R7500 / mnd *Verskeie plekke te huur vanaf R3800 / mnd

Tel: (013) 235-1102, Faks 0866 941 431, deovolprops@lantic.net,

www.deovolprops.co.za Www.facebook.com/deovolprops twitter: @deovolprops


24

Lydenburg

13 03 Desember / 13 2011 December 2012 November

R1 380 000

Lydenburg

Te Huur:

Goeie belegging. Dubbelverdieping meenthuis in sekuriteitskompleks. 3 Slk, 2 Badk met oopplan leefarea en ingeboude braai met dubbel motorhuis Elize Pienaar: 084 851 6705 RE/MAX Winners: 013 235 2653

2x 3 Slaapkamer woonstelle @ R5 000 elk 1x 3 Slaapkamer huis @ R6 800 elk 2x 3 Slaapkamer meenthuise @ R8 000 elk 2x 3 Slaapkamer huise @ R7 800 elk 2x 4 Slaapkamer huise vanaf R12 000 elk Eenhede in Sterkspruit onmiddellik beskikbaar R6 700

GeseĂŤnde Kersfees aan al ons kliĂŤnte!

Motoring Properties / Eiendomme

Huis van die Week: ERA

BESOEK ONS KANTORE VIR DIE BESTE DIENS EN ADVIES.

Tel/ Faks: 013 235 2622 / Eleen Nel: 082 896 3908 Dries: 082 462 7723 / Buhrmanstr 32, Lydenburg

Era sole mandate. Ideal for beginners and priced to sell @ R995 000. Open plan living at its best, spacious open plan lounge, dining and kitchen, with guest toilet. 3 bedrooms and 2 bathrooms. Double automated garage and private garden. Contact ERA 013 235 2005 or Fanie 072 317 3959


Vacancies

13 Desember / December 2012

Donate blood and make a difference THIS time of year is traditionally a difficult time for the South African National Blood Service (SANBS) whose main purpose is to provide safe blood to the patients of South Africa, with YOUR HELP. “Currently we have only 1.5 days of blood available and as we go further into the holiday period we know that we will not be able to meet the demand for blood by patients. So we are appealing to all our donors who have missed their donation in recent months to please make some time to donate blood, as the blood stocks are near crisis levels,” says Vanessa Raju, Communications Manager of the SANBS. We aim to maintain a stock level of 5 days, with 3000 units collected per day to meet the demand. We are experiencing difficulty achieving this, which has been mainly due to the fact that our mobile drives, at schools and universities as well as organisations are almost impossible at this time of year. This puts severe pressure on SANBS and in times like this we request all hospitals and medical personal to hold back on planned surgeries, something we are trying to prevent at all costs. We would need to up our daily target of blood collected to anything around 4000 to 5000 units per day country wide until we reach the five days stock level. If you are a donor or you are interested in becoming a donor SMS your NAME and POSTAL “This is a special appeal to the public to find at least 30 minutes and donate blood, as we too would like for patients in need of transfusion to have a happy festive season, and we encourage you to commit to this for a minimum of four times through 2013” says Raju. Minimum Requirements to be a donor: · Be between the age of 16 – 65 years · Weigh more than 50 kgs · Be in good health · Live a sexually safe lifestyle. So, Be A Hero, it's in your BLOOD! SANBS would like to thank all regular blood donors, who are silent heroes and we urge you to continue donating blood regularly. For more information, please visit us on: www.SANBS.org.za

Old Swimming Pool Centre, Potgieter Str, Lydenburg 013 235 1539

Soek Jr. Instrukteur om 2 Januarie 2013 te begin. Bring CV na die gym of Faks: 086 548 4865

25


26

Classifieds

13 December 2012

DIENSTE/ SERVICES

G.A.PIENAAR & KIE Boekhouers en PASTEL agent. 013 235 4774 KWAGGA VERVOER. Vir enige vervoerwerk, 4 ton trok. Kontak Nico: 082 563 4592, Charlotte: 072 865 6424. AK JEWELS 013 235 1075 A1 DROOGSKOONMAKERS & wassery. 013 235 3976. A1 LOCK & KEY. Centurion gate motors & remotes & security - 013 235 3976. R O N I Q U E UPHOLSTERERS - best quality & service guaranteed. Wide range of products. 013 235 1109 BLITZ PLUMBING 24/7 All plumbing maintenance, repairs & installations i.e. geysers, taps, baths, toilets, basins & drainpipes. 072 197 5264 / 072 577 8689 KITSGRAS beskikbaar gratis kwotasies. 083 650 6280 THE SIGN SHOP - For all your printing needs. 072 522 9273 BUILDING construction & renovations. Professional service. 082 496 4312 ENGRAVING WORKSHOP 013 235 4602 A-GRADE MIDDELBURG WENDY HOMES: Phone us for free quotes for AGrade Wendy’s, Log cabins, , Decks and Steel h u t s . W e b s i t e : www.wendyhomesmbd.co. z a E m a i l : wendyhomesmbd@telkom sa.net. Office nr: 013 246 1915 Cell: 083 675 5708 PG IMPROVEMENTS: lapa’s & renovations, lapa furniture, supply and fit of pre-moulded fibreglass splash pools, kitchen cupboards, built-in cupboards, bars, shade net carports, palisades, gates & gate motors, built in braais and fireplaces.072 132 3241/ 073 211 4913 H U U R K O O P PROBLEME? Het jou terugbetaling op jou voertuig ’n nagmerrie gewrod, of is jou aflos te hoog? Skakel ons vir ’n oplossing. 073 830 8637

AUTOMATISERING/ AUTOMATION

ALL GARAGE DOORS, Centurion gate motors, electric fencing. Fanie G r o b l e r. P r e f e r r e d , Accredited Installer. 072 774 4339/ 013 235 4521

REIS/ TRAVEL

SONIA MEYER Reisagent. 082 459 2361

SKOONHEID/ BEAUTY

C R E AT I V E N A I L S TRAINING 084 860 7714

BEAUTY BOX 013 235 4986/ 083 995 4959 SALON HAIR & Beauty. 074 887 6950 DIVINE NAILS & Beauty, 4S Slimming Pills. 076 677 6002 PERMANENT make-up, nails & lash extensions. 082 650 4987 HIGH PROTEIN diet & blood group. Steelpoort. 082 833 0323 NAILS ON THE GO! R120/set of nails. Special ends 30 Dec. 082 404 1709

FOTOGRAFIE/ PHOTOGRAPHY

TREASURE TIME FOTOGRAFIE: troues, studio, alle geleentheede. Willie 082 786 3458 www.treasuretimephotogra phy.com FOTOLADY - alle geleethede. Hilda 079 938 0729

SKOONMAAK/ CLEANING

S K O O N M A A K VA N MATTE, meubels, motors en droogsuig van oorstroomde matte. Martie 082 951 7494

Onderhandelbaar. 078 597 1116 MOTORHUUR/ CAR HIRE

LYDENBURG VEHICLE HIRE- car & van rentals. 013 235 1780

VERVOER/ TRANSPORT

VRAGMOTOR vir alle tipe vervoer - bestuurder word voorsien. Dorpsgrense R800 vir 1ste vrag, R400 elke vrag daarna. Langafstand R4/km + diesel. Jan 078 284 5174 / Kobus 082 321 7054

KOOP EN VERKOOP/ BUY AND SELL

E N I G E K O N TA N T NODIG? Kontak LDR Pawn SHOP 074 897 9768 / 078 467 0954 / 076 483 1234 / 013 235 4843 DRY WOOD FOR SALE @ R10 p bag. 082 786 3319 MARI COLDROOM Wholesale, cheese coldmeat, prawns, chicken & frozen veggies. 074 624 9733 T E K O O P : Ve r s k e i e huishoudelike items te koop: onder andere wasmasjien, tuimeldroeer, elektriese toestelle, meubels, ride-on grassnyer ens. Eienaar verhuis.082 773 3346 70CC 4 WHEELER 013 235 3131

REKENAARS/ COMPUTERS

• Bring your old jewellery • Buy back option available

MOTORS TE KOOP/ CARS FOR SALE

EK KOOP BYNA ALLE tweedehandse motors, bakkies, combi’s en dubbel cabs vir kontant. Ek is bereid om op te tel. Skakel Unis 082 959 9120/ 072 203 1614

MOTOR DIENSTE/ AUTO SERVICES

ATLAS PANEELK L O P P E R S Geakkrediteer. Kontak: 013 235 3423/ 082 454 8382 AUTOHAUSEN SMART: Smart body and paint repairs. Hail damage, autoelectrical repairs. LED Light bars (LED spotlights) now in stock. Rubberising and all off-road equipment. 013 235 3596

WINDSCREEN REPAIR Chips & cracks. 076 459 6526

3 S L K H U I S langtermynhuur. Beskikbaar 1 Januarie. R6500 pm. 072 609 4585 1 SLK W/S: W+L ingesluit. R3500 pm + R3500 deposito. 013 235 3817 / 082 687 3131 RUIM 1 SLK woonstel R3800 pm W+L ingesluit. 082 582 7100

1 SLK WOONSTEL R3 300 pm W + L ingesluit. 076 339 7837 RUIM 1slk woonstel, oopplan W+L ingesluit. R3800 plus R3800 deposito. Lorraine 082 582 7100 3 B E D R O O M APARTMENTS with 2 bathrooms in secure complex to let. R6500pm including water. key deposit of R6500, excludes electricity. Contact 082 460 3000 LOSIES/ LODGING LOSIES- LYDENBURG 073 555 4840

AKKOMODASIE/ ACCOMODATION C O N T R A C T O R S accommodation available. 082 786 3319

013 235 2353 082 808 0195 No 12 Jock’s Country Stalls Viljoenstraat Lydenburg TROETELDIERE/ PETS

I BUY VEHICLES for cash. 082 646 6735

3 BED, 2 BATH, spacious home in The Heads. Available from 1 January. R9800pm 082 301 4760

BACHELOR W/S te huur. R2450 pm 079 624 9486

S K O O N M A A K VA N MATTE en meubels. Des 072 446 5394

I.T.@Large - for all pc repairs & maintenance, updating hardware and software, virus removals, networks, callouts etc. Jacques 071 268 9211 / Pierre 079 881 1932

EIENDOM TE HUUR/ PROPERTY TO RENT

L Y D E N B U R G HONDESALON - 072 320 9203. . PETS CORNER - 013 235 2658 BOERBOELE te koop. R1000. 082 555 3817/ 082 687 3131 TRI-COLOUR BASSETS gebore 20 Oktober. Ingeent & ontwurm met veearts sertifikaat. 4 tefies en 4 reuntjies. Ideale kersgeskenk. Kontak Arrie 076 860 9737 EIENDOM VERKOPE/ PROPERTY SALES BARGAIN BUY house for sale. Contact 082 496 4312 RES 1 development property for sale . 3.8kms from Steelpoort. 210ha. R15,7 mil. 082 496 4312 36ha PLOT MET HUIS (15ha lande) te koop op Ohrigstadpad. R2 milj.

Tel. 013 235 3101. • NGkerk Lydenburg Suid. Sondag 09:00. Tel. 013 235 3329. • Volle Evangeliek e r k . S o n d a e : Oggenddiens met kinders 1 0 : 0 0 , aanddiens 18:00. Woensdae 19:00 midweekdiens, Jeugdiens Saterdae 18:00. Tel. 013 235 2711/ 084 688 5007. Past. Andre Hanekom. • Die Gemeente van Christus R e n s b u r g - s t r . 41,Lydenburg. Woe.19:00 B i d u u r, Vr y. 1 9 : 0 0 j e u g Sondagskool 10:00, diens Sondae 10:00 en 18:00. Pastoor Neels Barnardo 079 814 4845 • New Apostolic Church. Sun. 09:00 Wed. 19:30. Grant Roode 082 886 2934. • Rehobot Gemeente (AGS van SA). Sondae 09:30 (kinderkerk), 18:00 (Engelse diens) Di. eugsel 19:00 Woens. sel 19:00, j e u g b y kerk 18:30. Vry. Jeug 18:30. Kerkkantoor: 013 235 4905. • Lewende Woord Lydenburg. Sondae 09:30. Burgersentrum. Liana Esterhuysen: 013 235 2463.• Mooi Hawens Evangelisasie Sentrum (PPK). Wo. 10:00 vrouediens, biduur 19:00. Sondagskool 08:45, diens So. 10:00 en 18:00. Past. Wouter Deysel: 072 183 0004 en past. Jaco Deysel: 082 338 1570. • Lydenburg Baptist Church / Baptiste Kerk co / hv Simmond en De Souzastrate Pastor / Ds Kallie Fourie 082 928 5075 l y d e n b u r g baptiste@isat.co.za Sunday mornings 09:30 Sondag oggend 09:30. • Shalom Church Centre. Services Coromandel. Sunday School 10:00,

church service 11:00. Skhila Sunday School 10:00 and church service 11:00. Pastor Johannes Ramashala: 073 569 0635 or 073 420 7954. • A.G.S S t e e l p o o r t . Sondagoggende 09:00, a a n d e 1 8 : 0 0 , Woensdaeselgroep 18:30. Past Beukes: 083 291 8005/ kerkkantoor:087 808 5604. • Sewedag Adventiste Kerk Saterdagoggende, Methodiste Kerk, Burgerstraat Lydenburg. Bybelstudie 09:15, erediens 11:00. Navrae 082 466 5946/ 013 235 4049. • Vo l l e E v a n g e l i e K e r k Burgersfort (Laerskool Burgersfort) oggend: Sondag 9 am aand: Sondag 5 pm. Woensdag: 7 pm Bid l y d e n b u r g baptiste@isat.co.za Sunday mornings 09:30 Sondag oggend 09:30. Ve r g a d e r i n g . P a s t o o r Antonie Nortje - 084 818 0920. • Burgersfort AGS Gemeente, elke Sondag om 09:00, selgroep elke Wo e n sd a g o m 1 8 :0 0 . Pastoor Leon Labuschagne 084 512 9046 Kerkkantoor 087 808 5604. • Lewende Waters Pinkster Bediening. Sondae, ou kerkie by We n a k k e r, K e r k s t r a a t Lydenburg. Past. de Bruyn: 079 286 8234. • Nuwe L e w e C h r i s t e n Sentrum,multi-national, all welcome. Red & white tent, cnr Voortrekker & Joubert St 10h00. Past. Neels Lubbe 076 133 6454/ Past. Jaco Thompson 079 526 5970

CVO Skool Lydenburg

SANMOS DRAWINGS & ARCHITECTURAL SERVICES LYDENBURG

“Daad by Woord”

KERKE/ CHURCHES •Anglican Church Lydenburg. Sun. 08:30. Tel. 013 235 1919.• Gereformeerde-kerk Lydenburg. Sondae 09:30. Tel. 013 235 4391. • Hervormde-kerk Lydenburg. Son. 09:30 en 18:00. Tel. 013 235 3554 • Methodist Church Lydenburg: Sunday service 08:30, Sunday School 08:30 Tel. 013 235 2936 • NG Moeder-gemeente Lydenburg. Sondae 09:30. Tel. 013 235 3101. • NGkerk Lydenburg Suid. Sondag 09:00. Tel. 013 235 3329. • Volle Evangeliek e r k . S o n d a e : Oggenddiens met kinders 1 0 : 0 0 , aanddiens 18:00. Woensdae 19:00 midweekdiens, Jeugdiens Saterdae 18:00. Tel. 013 235 2711/ 084 688 5007. Past. Andre Hanekom. • Die Gemeente van Christus R e n s b u r g s t r. 4 1 , Ly d e n b u r g . Wo e . 19:00 Biduur,Vry.19:00 Lydenburg. Sondae 09:30. Tel. 013 235 4391. • Hervormde-kerk Lydenburg. Son. 09:30 en 18:00. Tel. 013 235 3554 • Methodist Church Lydenburg: Sunday service 08:30, Sunday School 08:30 Tel. 013 235 2936 • NG Moeder-gemeente Lydenburg. Sondae 09:30.

Kwaliteitonderrig in klein klasse

083 775 2297 cvo@lantic.net

Building plans Gert 082 793 8672

•Sement Boustene; •Interlock en Bevel plaveistene; •Vloer- en Muurteëls; •Tuinsirkels; •Stepping stones en vele meer!! Vertoonlokaal by Kuns vir Afrika Padstal 4km uit Lydenburg op Dullstroompad.

registered draughtsman SACAP D0384.

Ben: 082 408 2798 Sophia: 076 677 7362

Dankie vir u getroue ondersteuning. Geseënde Feestyd

39 Rensburg St Lydenburg 013 235 2429

Pallet Wendy’s

3m x 3m=5000 3m x 4m=5500 For more info contact: Joe: 072 155 3949 joe.log.homes@gmail.com

We deliver everywhere

Professional Architectural Draughtsperson drawing plans for houses, shops, warehouses, alterations. All drawings done on CAD, prints are available at all hours and weekends.

Tel: 082 454 6555 Fax: 013 235 4268

BECP BETON PRODUKTE

Skadunetafdakke Verskillende Kleure en Groottes! Franz 082 775 5134 Ronel 072 622 5333

Professional & Modern Log Cabins, Wendy’s & Decks

Middelburg Wendy Homes www.wendyhomesmdb.co.za

013 246 1915 Albert 083 675 5708

Dr. David Huchzermeyer; Dr. Philippa Colly; Dr. Anthony Davis; Dr. Jac Brink; Dr. Brian Chester-Browne

Touch of Class Wooden Flooring Wall to Wall Carpets Blinds • Curtains Tiles • Loose & Logo Carpets Under Carpet Heating Johann 083 600 4231 smit.4@hotmail.com

57 Kerk St (c/o Kerk & De Beer Str) Lydenburg Clinic: 013 235 4132 / 013 235 2555 082 883 5342 After Hours: 076 053 7178 www.sterkspruitveterinaryclinic.co.za


Vacancies

13 Desember/ 13 December

Rusoord sluit jaar af DANKIE aan elke inwoner, borg en helper van Lydenburg Rusoord vir Bejaardes wat 2012 ’n sukses gemaak het. The Sign Shop; Maartins Begrafnisondernemers; C&F Drukkers; Cheap Cheap Slaghuis; De Graaf Under Car; Jan Ferreira; Gert & Andre Elektries; Hein Geldenhuis; Highlands Panorama Nuus; Beer Boerdery; Salie de Jager; Piet Maritz; Johan van Staden; McGee; Lydenburg Toyota; Landini Trekkers; Casper le Grange; Mpumalanga Brandweer; Naranja Pakkers; Otees; Overburg Boerdery; Pick & Pay; Lieb Niemand; Basie Language; Janke Mulder; Pieter Rabie; Johan Palm, Mev A. Winterbach; North Safety Equipment; Alzu voere; Lybasol; Cooper Boerdery; Phelwana Lodge; R & P Paneelkloppers; Rietfontein Verpakking; St Pie; Sterkspruit Dierekliniek; Steelburger; Collen Floyd; Maartin & Adel; Imbali; Moroni Sitrus; Johan Friis; Albert Winterbach; Westvaal; Angela; Jenny Viljoen; Xstrata; Gemeentes van Lydenburg; Gemeenskappe van Lydenburg, Burgersfort, Ohrigstad & Hoedspruit; Lotto; S & N Vleishandel; Henk Celliers; Koos Helberg; Lafras Tramper; Vriend in nood (Hester & Christelle); Briel pakkers (v.d. Wal); Schalk & Hester; Danie Roux; Vryheidsfront Plus; Drie Riviere; Perderuiters; Kruger Konstruksie; Paul Loots; Loots Konstruksie.

TENDER NOTIFICATION

Tender Name: XSTRATA EASTERN CHROME MINES - STORE TRANSPORT Tender No: 2013-ECM-CN-JF-01

Further details of the tender and the tender site meeting as well as registration requirements are available on the following website: www.xstrataalloys.com

Foto van die Jaar: Finaliste Watch out for the finalists in January 2013. Kyk uit vir die finaliste in Januarie 2013

27


28

13 Desember / December 2012

www.highlandspanorama.co.za Joy to the world the Lord is come; Let earth receive her King; Let every heart prepare Him room, and heaven and nature sing, and heaven and nature sing, and heaven, and heaven and nature sing. Joy to the earth the Saviour reigns; Let men their songs employ; while fields and floods, rocks, hills and plains Repeat the sounding joy, Repeat the sounding joy, Repeat, repeat the sounding joy. No more let sins and sorrows grow, nor thorns infest the ground; He comes to make His blessing flow far as the curse is found, far as the curse is found, far as, far as the curse is found. He rules the world with truth and grace, and makes the nations prove the glories of His righteousness, and wonders of His love, and wonders of His love, and wonders, wonders of His love

Joy to the world - sing a few Christmas jingles and enjoy the Festive Season.

Sabie Experience • Klipskool te Badfontein buite Lydenburg. 09:00, me. Hannie van der Merwe: 013 235 4337. Die kommando vertrek op 15 Desember vanuit Lydenburg na die kampterrein. Diegene wat wil deelneem met perde ens. vra vir me. Van der Merwe vir meer inligting. • NG Moedergemeente Lydenburg. 09:00. Ds. C. Smit: 013 235 2468. • Steenkampsberg Boeresaal, Naaupoort. 10:00, Dirk Grobler: 013 235 4163 of 083 357 6832. • NG Kerk Ohrigstad, Kranslegging 08:00 en Erediens 09:00. Magda Pienaar: 013 238 0280. • Geloftesaal te Watervalsrivier 09:00. Martonette 082 312 4039.

The Sabie Experience pre-ride takes in the three long stages over the weekend of December 14-17, 2012. There will be two groups of riders with back-up vehicles with drinks and energy bars and watermelon if in season! The groups will leave from the Main Rd gate of the Sybrand van Niekerk School at 7:30 sharp. There is a small charge of R100 per person, per day or R250 per person for three days to cover permits, drinks and medical cover. Despite it being summer, we experience everything from freezing cold and wet to searing heat so be prepared for any weather conditions. Contact: For further information contact the race office on (013) 764-3500


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.