09 Januarie / January 2014 Jr / Yr 12 No: 01

Page 1

DINSDAG was die groot dag vir Suid-Afrikaanse skole landswyd. HoÍrskool Lydenburg kan met trots aankondig dat hul uitslae iets is om op trots te wees. Die matriekleerders se uitslae was as volg: 3 kandidate met 7 onderskeidings, 3 kandidate met 5 onderskeidings, 5 kandidate met 4 onderskeidings, 14 kandidate met 3 onderskeidings, 22 kandidate met 2 onderskeidings en 45 kandidate met 1 onderskeiding met 60,2% wat universiteitsvrystelling verwerf het! Die Highlands Panorama Nuus wens elke leerder geluk. Die foto’s van die toppressteerders sal volgende week in die koerant wees. Dinsdae is ons sperdag. Weereens baie geluk aan die leerders, personeel en die skool.

Dr Anthony Davis took this beautiful sunrise photo over the Longtom Pass late last year. It is a great sight to see what our beautiful mountains looks like before the holiday vibe completely disappears.

Lydenburg Toyota Tel: (013) 235 1780 Fax: (013) 235 1527 www.lydenburgtoyota.co.za

R182 000.00

R345 000.00

R109 900.00

R229 000.00

2011 Auris 160 XR

2012 Fortuner 3.0D-4D Manual

2010 Mazda 2 1.3 Active

2010 Rav 4 2.0 AWD GX

R95 500.00

R159 950.00

R189 900.00

R439 900.00

2010 Fiat 1.4 Strada Life XLS

2010 Mazda 3 1.6 Dynamic

2009 Kia Sportage2.0 CRDi 4x4

2011 Land Cruiser Prado TX 4.0 V6

R209 850.00

R293 700.00

R89 900.00

R165 000.00

2011 Hilux 3.0 D-4D RB Automatic Double Cab

2006 Audi A4 2.0 Fsi

2011 Corolla 1.6 Prof

Helet : 076 353 2800 Willie : 076 858 0284 2011 BMW 120 D E87


Jan Scheepers demonstreer hoe die vuurblussers werk aan Rusoord inwoners laat verlede jaar.

C-Visie is ’n nie-winsgewende projek wat groot deure vir minderbevoorregtes oopmaak in Lydenburg. Dit skep werksgeleenthede, woonplek en het baie ander planne vir 2014. Hou die pers dop want C-Visie gaan nog baie bereik hierdie jaar. Skakel Lizette by 082 461 2909 vir meer inligting. Dankie aan mnr. Willie Roeloffze wat kort voor Kersfees groente aan C-Visie geskenk het en vir sy ander bydraes.

Personeel van Rusoord saam met Jan Scheepers en Jan Venter.

Regs: Mnr. Sakkie Breitenbach staan by terwyl daar met die brandblussers gedemonstreer word ingeval van nood, sodat Rusoord se mense hulself ook kan beskerm.

In noodgeval sal inwoners van Rusoord kan kop hou Jan Scheepers, Jan Venter en R&P Paneelkloppers was betrokke by noodopleiding by Rusoord Tehuis vir Bejaardes, Woonstelle en Wooneenhede. Die kursus het laat verlede jaar plaasgevind. Dankie aan almal vir hul bydraes.

Speech-, Language Therapist & Audiologist

• General PC Maintenance & Repair • Virus Removals • Networks • Hardware & Software Upgrades

Hearing Aids, Hearing Tests & Speech Problems

Z. Pieterse Tel: 013 235 3855 36 Viljoen Street, Lydenburg Across Medical Centre

FEATURE

DOORS

Tel: 013 235 4521 Fax: 086 531 9299 Fanie: 072 774 4339 e-mail: info@featuredoors.co.za website:www.featuredoors.co.za Lydenburg, Steelpoort, Burgersfort, Dullstroom Garage Doors: Accredited Installer • Wood (Meranti) • Industrial • Corotex • Roll-Ups Automation: CENTURION GATE MOTORS Accredited Installer Fencing: Accredited Installer • Electric Fencing • Diamond Mesh • Bonnox • Game Fencing General Steelwork: • Palisades • Gates: Swing and Sliding


THE South African National Parks (SANParks) announced that there has been spillage of polluted water from a tailings dam at Bosveld Phosphate, a mining operation, into the Selati River near Phalaborwa. The incident was detected by Kruger National Park (KNP) staff, after a tip off by a local fisherman on 30 December 2013, who had witnessed a massive fish kill. Heavy rains in Phalaborwa over the weekend of 28 to 29 December 2013 contributed to the overflow of the tailings dam. This resulted in highly acidic water being discharged directly into the Selati River just upstream of its confluence with the Olifants River. The Selati River is an important tributary of the Olifants River, arguably the most environmentally stressed major river system in South Africa and an important shared watercourse with Mozambique. Investigations into the environmental impact of the spillage are continuing and will be made

Remember LAPSAR/ Animals/ Pets when you want to donate please et en i g d sty gely Fee e het r alk de die d t e isen le h Jul aar du m

Gerda Chester van Longtom Animal Rescue: 082 041 6165 die

Burgersfort & Steelpoort

Special for January:Join - R400 Double Doses. Specialising in the following diets: • High protein Diet • Detox Diet • Blood Group • Maintenance & Health for Life

Alloyse Muller : 082 833 0323 alloysemuller@hotmail.com 7am to 8pm Daily (Weekends included) 4447 Bushwillow Street, The Heads

F.E.T College & Support CENTRE COURSES NOW AVAILABLE! Early Childhood Development Grade 10 - 12, Skillspro - End user Computing, Professional Secretary Dennis van Renen Building, Room 10 Voortrekker Street 49, Lydenburg Tel : 083 303 9312 E-mail : erikaeng@lantic.net

public once they have been concluded. There is also continuous monitoring of the rivers affected to assess their condition. SANParks took immediate precautions to ensure safe water supply to tourist camps in the park. Currently those camps dependent on water from the Olifants River have been switched onto back-up borehole water, with associated water use restrictions to ensure that the water demand can be met. Water quality is thus unaffected in KNP tourist camps. The Department of Water Affairs and South African National Parks are cooperating closely on investigations into this incident and are conducting in-depth investigations into the associated environmental impacts. Intensive monitoring of the environmental conditions are on-going to evaluate the scale of the degradation. (Source: Internet)


Highlands Panorama News holds accredited membership ofthe following bodies / Highlands Panorama Nuus is ’n geakkrediteerde lid van die volgende organisasies:

ASSOCIATION OF

INDEPENDENT PUBLISHERS

OF ons nou met ons boude in die botter gaan val, hard gaan werk of skuins na die finansies moet kyk, 2014 sal voorwaar ’n jaar met uitdagings wees. En het ons nie almal maar lekker gekuier in 2013 se Feesseisoen nie... dit was voorwaar rustig. Aan diegene wat op vakansie was... moet tog nie kla nie,

Briew e

vir Gemeenskapsjoernaliste of Community Journalists

Bederf oor Feesseisoen

Kontaknommers / Contact Numbers: Direkteur: Andre Coetzee 083 626 6305 Editor/ Redakteur: Michelle Boshoff Nuus: 082 450 4876 Advertensies / Advertising: Reinet Bell 082 450 4875 Accounts: Jill Du Preez 013 235 2287 Grafies / Graphics: Anandi Boshoff 013 235 2287 Webtuiste: Stefan van der Westhuizen Email: info@ highlandspanorama.co.za

Copyright exists on all material published in the Highlands Panorama. Written permission must be obtained to use it in any form. Kopiereg bestaan op alle materiaal in die Highlands Panorama. Skriftelike toestemming moet vir enige gebruik daarvan bekom word. Owners/Eienaars: Highlands Panorama cc/bk. (CK 2006 / 199045/23) Office/Kantoor: 65 ViljoenStr/str 65 (C/o - h/v Viljoen- & Jansen-Str’s/str’e); PO Box/Posbus 4418, LYDENBURG, 1120

Printed by Paarl Coldset (Pty) Ltd, 83 Heidelberg Road, City Deep Production Park, City Deep.

Hennie en Hannetjie du Plooy van Lydenburg skryf: Ons is inwoners van Kiepersol Woonstelle in Lydenburg. Ek wil vir elkeen wat vir ons Kersfees en Nuwe Jaar ’n wonderlike tyd gemaak het ’n drukkie gee vir die goed wat julle vir ons gebring het. Die mense wat elke week eiers gee, verskeie mense wat melk, groente, vrugte en vleis gegee het. Die mense wat oor Kerstyd geskenkpakke, lekkers, koekies en kruideniersware gegee het, die mense wat pasteitjies gegee het. Die mense wie se name ek ken en nie, maar die wat ek wel weet van is Henda en haar man (Lewende Woord), Nellie Christelle en Gerhard, Charly en Nico, Christa en Johan, Celeste en pastoor Wouter. Aan almal wat vir ons gegee het ’n baie groot dankie en ’n wonderlike 2014.

to the editor

to the editor

MEDIA REPRESENTATIVES

aan die redakteur

MONITORING SA

Member of

Die storie loop so... ’n tronkbewaarder by Pretoria Sentraal het die ‘voorreg’ of ‘dodelike taak’ (spreekwoordelik) gehad om saam met die gevangenis te stap. Die laaste myl, die doodsgang... toe die doodstraf nog in werking was. Hy het maar ewe gedwee altyd hulle vergesel en nie ’n woord gerep nie. Op ’n dag het hy besluit om sy stilswye te verbreek. Hy het ge-oe en ge-aa oor sy besluit... oor wat ’n gepaste laaste woord sal wees. (Ons het geween van die lag die afgelope naweek... want dit het met familievriende gebeur... en dit is steeds na jare ’n lekker storie). Dus ek skop Hoorhierso af hierdie jaar met hierdie woorde... en die tronkbewaarder se gevleulde woorde aan die man wie sy doodstraf letterlik tegemoed moet stap:

Hondjie weg: Hierdie Powder Puff hondjie is weg. Tienkie is agt weke oud. Skakel die eienaars by 073 414 2059 of 076 073 5121 indien daar inligting oor Tienkie is.

Skotse Terrier gevind: Margo Kruger het Dinsdag 7 Januarie ’n Skotse Terrier opgetel oorkant The Boulders in Lydenburg. Dis ’n tefie en sy is reggemaak. Skakel haar by 082 360 5492.

Romeine 2:13: Omdat nie die hoorders van die wet by God regverdig is nie, maar die daders van die wet geregverdig sal word. Vader gee dat ons die wet sal gehoorsaam - Amen.

Die Outoppie

Baie Nuus SO, Kersfees en Nuwe Jaar het gekom en gegaan. Landwyd en in die buiteland het baie oor dié paar weke gebeur. Dinge soos: Michael Shumacher, wêreldkampioen renjaer, lê bedenklik na ’n frats ski-ongeluk. En nou het Engela Merckel ook seergekry in ’n ski-ongeluk. Slotsom: Duitsers kan nie ski nie. Die VSA word lamgelê deur sneeustorms en erge koue van tot minus 40 grade C. Groot Britanje ly erg onder vloedwaters. In Noord Afrika en Sirië veg die spul nog erg onder mekaar. Afrika is soos die laaste 500 jaar steeds in ’n permanente staat van

Briew e aan die redakteur

Letters Policy/ Disclaimer: THE Highlands Panorama News is not responsible for the content of letters published. THE Highlands Panorama News welcomes letters from our readers. Letters must be short and to the point (maximum 200 words). It must be accompanied with the writer’s name, postal address, telephone number and be signed even if placed anonymously. The editorial team reserves the right at all times to shorten letters, to only publish letters when space is available or to use their discretion in placing letters at all. Postal Address: Highlands Panorama News P.O. Box 4418, Lydenburg 1120. Office: 65 Viljoen Str (corner of Jansen Str.)

Opinie oor geliefde Staatsman Pine Pienaar skryf n.a.v. Nelson Mandela se dood: Tot die massa se teleurstelling het Mandela nie uit die dood opgestaan nie. In sy boek 'Long walk to Freedom' skryf Mandela dat hy persoonlik die opdrag afgeteken het as leier van die ANC se uitvoerende komitee vir die volgende: 1. Kerkstraat bom 20 Mei 1983 – 19 sterf, meer as 200 beseer. 2. Amanzimtoti Winkelsentrum 23 Desember 1985. 3. Krugersdorp Landroskantoor, 17 Maart 1988 4. Pick 'n Pay Durban, 1 September 1986 5. Sterland Pretoria 16 April 1988 6. Johannesburg Landroskantoor, 20 Mei 1987 7. Standard bank Roodepoort 3 Junie, 1988. Hy pleit skuldig op 156 aanklagte van publieke geweld waarin baie onskuldige mense (wat vrouens en kinders insluit) sterf. Die bloed is aan julle hande van al die mense (Adamiete) wat intussen vermoor is. (Geredigeer et al.)

burgeroorlog. In Limpopo het die getal malariagevalle verdubbel. Landwyd lyk die matriekuitslae skynbaar beter, nou dat die slaagsyfer plek-plek so laag as 30% “verstel” is. Onthou die vakinhoud het oor tyd ook “makliker” geword. Een van die dae gaan jy matriek slaag, al dop jy! Spel en tel is uit. Mooi man! Die insameling van eTol gelde is skynbaar ’n reuse chaos. Het iemand regtig gedink die stelsel gaan werk? Daar was in die Kerstyd ten tyde van ons ter perse gaan reeds meer as 1 200 padsterftes op ons land se paaie. As ’n mens die tellery kan glo. En in dieselfde tyd is meer as 1 800 dronkes op ons paaie gearresteer. So suip dié dom land homself ten gronde. Meer as 3 000 lynvissers langs ons kus is sonder werk en talle ander in die verwante visfabrieke, smouse, handelaars ens. staar

’n bleek 2014 in die gesig, na nog ’n ANC blaps. Dit is nou na die ANC blaps met die vent wat nie gebaretaal kon gebruik met Mandela se roudiens nie en dan is daar nog 367 924 ander groot blapse waaroor ons nie meer praat nie! En die volk stem steeds ANC. Dit is omdat hulle 70% van die tyd nie ’n “clue” het nie. In die Kaap terroriseer regte bobbejane woonbuurtes en inwoners wil hulle skiet, maar diereregte groepe sê nee. En diereregte groepe is kwaad omdat die wildtuin ’n olifant wat beneuk was en ’n motor aangeval het geskiet het. Weet hulle nie dat ’n vernielsugtige olifant soos ’n krimineel nie sy weë verander nie? Landwyd is diereskuilings vol getroumatiseerde honde en katte na die jaarlikse klappers wat deur swape geskiet word, ook hier by ons in Lydenburg. Op ’n positiewe noot het Emsie Schoeman, die moeder van etiket, haar 80ste verjaardag gevier. En ons hier by die koerant wens elkeen van julle ’n skitterende 2014 toe! Dit gaan ’n mooi jaar wees. Mooi loop.


Ter herinnering aan ’n geliefde inwoner Me. Gretchen Fourie, ’n bekende Lydenburger, is op 20 Desember 2013 op 76 oorlede. Sy het vroeg in November ’n beroerte gehad en is die laaste

ses weke liefdevol versorg in die Rusoord-kliniek. Sy het in 1988 by dr. Peet en Marina Visser in Finsbury Singel ingetrek en was ’n geliefde lid van die gemeenskap. Sy was 'n ywerige tennis- en gholfspeler en was altyd gereed om almal om haar te help. Met 'n wye belangstelling in enigiets van perdry tot piekniek en fliek, was sy ’n energieke en geliefde ouma vir meer as net haar eie kleinkinders. Sy laat haar twee kinders, Marina Visser en Gerhard Maree, haar vier kleinkinders, Scott (Visser), wat nou in Pretoria bly, Grethe Visser (Lydenburg), Audrey Sherriff (Dullstroom), en Herman Maree (Pretoria) en vier agterkleinkinders agter. Die familie bedank die personeel van Rusoord vir hul liefde en goeie versorging, en ook almal wat in hierdie tyd meelewing betoon het. Sy word op Vrydag 10 Januarie om 10h00 uit die Oosterlig NG Gemeente in Waterkloof Glen, Pretoria begrawe. ’n Gedenkdiens word op Dinsdag 14 Januraie om 15:00 in die NG Suid-Gemeente in Lydenburg deur ds. Fredrick Wilson gehou.

Energy sources for hospitality trade investigated

Prof Charles Hongoro from the HSRC and TUT, with his doctoral student Fannie Machate at Paardeplaats Nature Retreat.

Assessing the energy efficiency of selected Mpumalanga guest houses is the research theme for Fannie Machate's doctoral thesis. Fannie and his promoter, prof Charles Hongoro, recently visited Paardeplaats Nature Retreat on the Long Tom Pass, which is run entirely on solar energy and gas. Fannie's aim is to design a model for energy optimisation that could be used by the hospitality trade. He is a full time lecturer in Environmental Health at the TUT (Tshwane University of Technology) in Pretoria. Prof Hongoro is a professor extraordinary at the same department and researcher at the HSRC. They will be visiting a range of guest houses in the province.

Op Donderdag 10 Desember 2013 het Kol. Putter van Lydenburg Lelievlei se kinders genooi om geelperskes op sy plaas te gaan pluk. Hy het ook groente soos kool, spinasie, tamaties, murgpampoentjies ens. geskenk.

Wyle me. Gretchen Fourie.

OFF-WHITE

L419

R678 98


Ruiters vleg deur die vlaggies en geniet Nuwejaarsdag op die foto’s bo. Die gebruiklike Boeresport het weer op 1 Januarie by die Rooikatpark plaasgevind. Regs is dr. Steenekamp en sy seuntjie Roux. (Dankie vir Hester van Zijl se fotobydrae). Dankie ook aan die organiseerders wat elke jaar hierdie dag aanbied om die nuwe jaar op tradisionele wyse af te skop.


We buy & sell new or used vehicles for CASH

(Top prices paid) 083 778 6430/ 083 778 6499

PORTUGAL's Carlos Sousa, driving a Haval (GWM Hover H8), claimed the opening stage of the 36th Dakar Rally on Sunday, but double defending champion Stephane Peterhansel lost time with a puncture. SA’s Giniel De Villiers also lost 15 minutes on the opening stage when his SA built Toyota Hilux V8 suffered power steering problems. He came third on stage 2. The two South African Ford Rangers also suffered mechanical problems, but one is still running, after the second Ranger of Japie Badenhorst crashed out in stage 2. Sousa finished the 180km special from Rosario to San Luis in 2hr20min36 with Argentina's Orlando Terranova (Mini) 11sec behind and fellow Mini driver, Qatar's 2011 champion Nasser al-Attiyah, third, 47sec back. France's Peterhansel, in a third Mini and seeking a 12th overall title (after six on a motorcycle and five in a car) had a puncture and was down in sixth place, 4min21s behind Sousa. Al-Attiyah said later: "It was a good day for us, a beautiful stage in which we didn't take too many risks. I caught up with Peterhansel towards the end, he let me through, and I think we ended up posting a good time.” Honda's Joan Barreda clocked 2hr25min31 to take the motorcycle stage with Spanish compatriot Marc Coma (KTM) 37 seconds behind. Frenchman Cyril Despres, defending champion and seeking a sixth career title, was third, 1min40 off the provisional leader. Despres, long time KTM rider is now on a Yamaha. Barreda said: "I'm really happy with the first stage. At the beginning I had some trouble easing into the race due to a slight problem with the suspension but afterwards everything went smoothly. "We'll work on it to ride even faster on Monday and I'll try to keep up this pace in the next few stages.” Despres, winner in 2005, 2007, 2010, 2012 and 2013, said it had been an emotional day for him on his debut for Yamaha, having switched from KTM for the 2014 race. "180km of this was a great way to get the ball rolling, though I took some time to find my bearings and ease into my pace," he said. "The first special is always tough when you come from cold Europe and you get thrown into the thick of things, so I'm happy to get good feelings. "I got a bit emotional at the start, what with starting a new adventure... It was a difficult year, with the decision to move to Yamaha, and then having to prepare the motorcycle, working with the entire team. So when D-Day comes, it feels good to be racing again.” 431 Vehicles are taking part in the car, motorcycle, quad and truck classes and will cross Argentina, Bolivia and Chile, but could run into environmental protests along the way with fears about the effect of the race on the world's highest salt flats at Salar de Uyuni in Bolivia, despite only the motorcycles being allowed to cross into the country. Chileans are worried about damage caused by the vehicles roaring along the Inca Trail. Highlands Panorama News readers and motorsport fans are urged to watch the progress of the race every evening around 22:00 on one of the DSTV Supersport channels. Wheels 24.co.za

WIELE WHEELS (Motoring) andrec@intekom.co.za 083 626 6305


EK het laat verlede jaar vir lesers vertel van die mooi Ford bakkie wat ek gesien het, maar wat te vinnig verby my is en ek nie fotos kon neem nie. Marius Truscott het dié storie gesien en vir my die fotos regs gestuur. Hierdie bakkie was oorspronklik gebou tussen 1948 en 1950 (gaan google dit) en is pragtig gerestoureer. Pieter van Atlas Paneelkloppers het van die werk op die bakkie gedoen. Die trotse eienaar is J.P. Prinsloo van Steelpoort. Dit is toegerus met ’n moderne V8, wat baie mooi praat deur die “side pipes”. Andre Coetzee

Monthly Instalment R2 199 Interest Rate* 7.12% Balloon Payment 35% Vehicle Price R158 900 Deposit 0% No. Of Instalments 72 Total Payment R211 725

VILJOEN STREET, Tel: 082 329 0795 / 013 235 2141 / 013 235 4802 Sales: Hein Viljoen: 083 408 0397, Stevan Jacquet: 084 416 8035, Raymond Mmola: 076 745 0842

PARTS: Choert Maartens - 072 347 1590 SERVICES: Sue / Hans-Jurgens - 013 235 2141

Hyundai Lydenburg


OP Sondag 15 Desember het Tom en Wesna Middleton, my seun Pierre en ek met die motorfietse vanaf Lydenburg oor Sabie en Graskop in die rigting van Blydepoort gery en ’n heerlike middagete by die Boskombuis gaan geniet. Die plek is regs langs die Treurrivier, sowat 15km vanaf die kolkgate, tussen Graskop en die Bourkes Luck kolkgate geleë. Die Boskombuis bestaan uit ’n rietskerm en kan sowat 20 mense huisves. Die spyskaart sluit boerewors, biefstuk en pap, sheba en groente in en is ’n moet om te besoek. Onthou om vooraf te bespreek. Ons rit was uiters aangenaam in warm weer en ons kon die fietse se bene bietjie laat rek oor die bergpasse. Die rustige ete en ’n paar rookbreke ingesluit, duur die rit sowat 4 uur en is die afstand vanaf Lydenburg via Sabie, Graskop, Blyde en Ohrigstad net meer as 200 km. As jy ander plekke soos God’s Window, Bourkes Luck en van die watervalle ook wil besoek, moet jy ’n hele dag tyd toelaat. Tom en Wesna was op hulle nuwe Yamaha XT 1200 Z Super Tenere, Pierre op sy BMW F800 GS en ek op my Yamaha XT 660 Z Tenere. Matilda en Andrea is met die NP200 bakkie saam en Andrea was soos gebruiklik die fotograaf vir die dag. Dankie Tom en Wesna, vir die uitnodiging. Dit was lekker! Andre Coetzee.

Skryf vir ons oor jou motorfietsrit en oor mooi plekke om te besoek in ons omgewing en stuur fotos. Ons sal dit publiseer.

Links bo staan ons by die Sabie brug, onder is ons naby die Mac Mac valle en al die fotos regs is geneem by die boskombuis, of soos die borde sê by die “Pot Luck Kitchen”

Wishing all our valued customers and friends a happy and prosperous new year. Thanks for your loyalty and goodwill throughout the year.


DIT is alom bekend dat die paaie in en om Lydenburg in ’n haglike toestand is, terwyl amptenare van die Paaiedepartement steeds hulle vet salarisse kry. Op 14 Desember het ’n groot klomp plaaslike boere van Vlakfontein, Krugerspos en die omliggende areas wat gebruik maak van die R36 teerpad vanaf Lydenburg na Ohrigstad, self ingespring en slaggate in die pad met hulle eie toerusting, materiaal en op hulle eie koste begin herstel. Pick n Pay het gesorg vir ’n lafenis deur koeldrank vir die dors manne en dames te borg. Ons bedank graag die bestuur van Pick n Pay. Dankie aan almal wat betrokke was en wat tyd en groot geld opgeoffer het om die gate veral naby Krugerspos te herstel. Die pad was al amper onrybaar en lewensgevaarlik. Die slaggate op ons paaie is deels verantwoordelik vir ons swak ekonomie as gevolg van verminderde toerisme en breekskade aan voertuigkomponente soos bande, wielvellings, sleepwaonderstelle, veerstelsels en die skakkepas waarteen voertuie moet beweeg. Andre Coetzee / Fotos Tom Middleton.

DE GRAAF UNDER-CAR 8 Breytenbach Str, Lydenburg, 1120, 013 235 1086, degraaflydenburg@webmail.co.za

• Tyres • Exhuasts • CV Joints • Batteries • Suspensions • Towbars • Rollbars • Bullbars • Free Flow Systems • Shocks • Branches

From: R311 300

From: R396 600

From: R172 000

From: R301 100

From: R128 600

From: R199 000

From: R226 500 From: R259 900

From: R328 500

From: R303 300

Terms & Conditions Apply

Cnr Voortrekker & Viljoen Strs, Lydenburg, 013 235 2371 mcgeesales@mcgee.co.za, www.mcgee.co.za

An Authorized Financial Service Provider

FSP10677

ONS nooi graag ons lesers wat gereeld die pad tussen Lydenburg en Bambi (die Badfonteinpad) gebruik, om vir ons fotos en stories oor hierdie grupad in te stuur. So ook die Ohrigstadpad, die pad oor Rowerspas na Pelgrimsrus en die Burgersfortpad. Hoewel die Burgesfortpad onder konstruksie is, duur die werk al jare en sien ons maar min vordering.


Mej SA wink vir Siska Britz Miss Legs 2014

Siska Britz het Miss Sky Nations 2014 gewen.

Modelle van Designer Models wat almal uitstekend gevaar het.

Sy mag dalk klein wees maar sy is ’n ware prinses op die loopplank.

Die modelle van Designer Models het 2013 afgesluit op ’n hoë noot by Miss Legs 2014 en Miss Sky Nations 2014. Caitlyn Coetzee Top 5 Miss Legs 2014 en 2nd Runner up Miss Sky Nations 2014, Courtney Hare 1st Runner up Miss Sky Nations 2014, Anna Marie Labuschagne 2nd Runner up Miss Sky Nations 2014 en wen Miss Legs 2014...Joleen Coetzee 1st Runner up Miss Legs 2014...Siska Britz Won Miss Sky Nations 2014 en is gekies om volgende jaar aan Mej Suid Afrika deel te neem. Baie Dankie aan Ronell Joubert vir al die opleiding deur die jaar. Die modelle bedank ook hul Anna-Marie Labuschagne 2nd Runner up Miss Sky ouers wat hulle deur alles bystaan. Nations 2014 en wen Miss Legs 2014.

Mar-louise Fouché a model from Designer Models Lydenburg won Best Photo Model of the World 2013 in Varna, Europe in December. She also won Best Child Model of the World earlier in 2013 amongst numerous other awards.

Shell by The Heads gee ’n Toyota weg! SHELL The Heads Lydenburg se kompetisie om R300 of meer te spandeer en ’n splinternuwe Toyota Etios te wen was ’n treffer. Mnr. Chris Bezuidenhout (eienaar, Shell The Heads), me. Marlize Badenhorst (bestuurder, Shell The Heads ) en mnr. Kingsley Holgate (Kingsleyholgate Foundation) het die wenners se trekking gedoen. 10 moontlike wenners van ’n nuwe Toyota Etios is getrek. Daarna het

almal ’n sleutel getrek wat moontlik die voertuig kon aansluit. Mnr. Twyeford Pitout was die wenner. Die ander nege deelnemers het balonne gebars vir pryse. Tienie Prinsloo het R5000 gewen en Wessie de Kock R2 000. Die ander sewe deelnemers het elkeen R500 gewen. Mnr. Frank Mensah, die petroljoggie wat die wenner Twyeford Pitout se strokie in die voertuig

Frank Mensah was die petroljoggie wat die wenner Twyeford Pitout se strokie in die voertuig gegooi het en Frank het Kingsleyholgate Foundation se voertuig waarmee hulle die land R3000 gewen deurkruis en op Kyknet verskyn.

Almal wat R300 en meer spandeer het se strokies is in die Etios se kattebak gegooi.

Die trekking is deur Chris Bezuidenhout (Eienaar van Shell The Heads ) en Kingsley Holgate van die Kingsleyholgate Foundation behartig.

gegooi het, het R3 000 gewen. Die wenners bedank graag Chris Bezuidenhout en sy span by Shell The Heads. Chris Bezuidenhout van Shell The Heads wil ook graag mnr. Fanie Erasmus van Lydenburg Toyota bedank vir hul hulp met die Toyota Etios en Shell The Heads gaan in 2014 nog ’n kompetisie loots, so hou die pers dop. Foto’s en artikel student Biance Bell.

Chris Bezuidenhout (Eienaar van Shell The Heads ), Marlize Badenhorst (Bestuurder van Shell The Heads ), Kingsley Holgate (Kingsleyholgate Foundation) en Lambert Badenhorst (Forecourt Bestuurder van Shell The Heads )

Chris Bezuidenhout (Eienaar van Shell The Heads ) en Tienie Prinsloo wat R5000 gewen het.Wessie de Kock het die R2000 gewen.

Chris Bezuidenhout (Eienaar van Shell The Heads ), Marlize Badenhorst (Bestuurderes van Shell The Heads ) en Twyeford Pitout (Wenner van die Toyota Etios).


Plaaslike eiendomsagentskap verkry nasionale toekenning EIENDOMME PROPERTIES

KERKSTRAAT 41, KANTOORURE TEL: 013 235 1986

Heleen Conradie Prinsipaal/Verkope 082 492 8412

Lettie Smal Verkope 083 339 4728

Esmé Human Verhurings 013-235 1986

Besoek www.lydenburgprop.co.za

Prinsipaal van Huizemark Lydenburg, Alit Fourie, ontvang die toekenning as “Beste Randwaarde Verkope vir Mikro Franchises 2013” .

Tel/ Faks: 013 235 2622 / Eleen Nel: 082 896 3908 Dries: 082 462 7723 / Buhrmanstr 32, Lydenburg BESOEK ONS KANTORE VIR DIE BESTE DIENS EN ADVIES.

Louis Fourie, voormalige Huizemark Lydenburg agent en nou eienaar van Huizemark Burgersfort, is aangewys as tweede beste eiendomsagent in die Huizemark groep vir Mikro grootte takke op nasionale vlak

Skakel ons indien u belangstel om eiendom te koop of te huur. Nou is die regte tyd! Ons beskik oor heelwat eiendomme met goeie pryse.

Kantore oorkant Longtom Spar

Huurtariewe is aansienlik verlaag. TE HUUR:

• 4 Slk luukse woning R10 000/ mnd • 2x3 Slk netjiese w/stel, 2 vol badk, 2 mot R7 000 / mnd • 3 Slk won, 2 badk, ruim sitk/komb, tvk - R6 800 / mnd • 4 Slk won, - R8 500 / mnd

SOEK DRINGEND EIENDOM OM TE VERHUUR / TE VERKOOP

Te Huur: Luxury home in a secure complex - one of a kind! 4 Beds, 5 baths with study, gym, lounge/dining area, family room and sauna, pantry, laundry. Staff accommodation, pool and two double garages for four vehicles, entertainment area, overlooking the nature reserve. Modern and full of character with loads of extras, this enchanting home is a must to see! POR Available for rental – R14 000 per month. ·Verskeie erwe beskikbaar in The Heads & Sterkspruit Ontwikkeling 500 m² - 770m² vanaf R240 000 ·Koop vanaf Bouplan en spaar op oordrag kostes ·2748 m² erf reeds gesoneer na Res 2, goedgekeurde planne vir 8 eenhede POA ·Nuutgeboude huise vanaf R1 280 000

Nuwe Ontwikkeling: Fase 1 : 16 Eenhede beskikbaar.

Kantore beskikbaar vanaf R1 368 – Veilig, modern en sentraal geleë. 3 Slp dupleks woonstel R5 500 3 Slp meenthuis R7 000 2 Slp meenthuis R7 000 Nuutgeboude 3 Slaapkamer eenhede vanaf R6 900 Nuutgeboude 2 Slaapkamer eenhede vanaf R5 000 3 Slp huis met studeerkamer, twee badkamers, plus “bachelor woonstel” met groot erf, dubbel motorhuis en afdakke vir karavaan R14 000 Kiosk spasie beskikbaar in kantoor blok

Opsoek na huise / woonstelle / plase en plotte te huur.

HUIZEMARK Lydenburg is weereens vanjaar bekroon met die gesogte toekenning “Beste Randwaarde Verkope vir Mikro Franchises 2013” in die Huizemark Groep. Tydens 'n onlangse spoggeleentheid is die name van die Huizemark Lydenburgspan keer op keer uitgeroep. Benewens die mees gesogte toekenning in die kategorie vir landelike streke, het die gemotiveerde Lydenburg kantoor ook die tweede meeste eenhede landswyd verkoop in die afgelope jaar en die hoogste bedrag huislenings goedkeurings verkry vanaf ooba. Louis Fourie, voormalige Huizemark Lydenburg agent en nou eienaar van Huizemark Burgersfort, is aangewys as tweede beste eiendomsagent in die Huizemark groep vir Mikro grootte takke op nasionale vlak – ook 'n merkwaardige prestasie! Alit Fourie, eienaar en prinsipaal van Huizemark Lydenburg het die Franchise in 2008 gekoop en hy was nog nooit spyt nie. Alit sê dat Huizemark se uitmuntende diens sy grootste rede is vir hulle sukses. “Ons is 'n hoogs gemotiveerde verkoopspan wat almal mekaar respekteer. Ons streef om alle moontlike eiendomsopleiding te doen ten einde ons kliente met die beste diens en raad te bedien” sê hy. Alit het onlangs die Eiendomsraad se “Professional Designation Examination” eksamen geslaag en is deel van die handjievol Prinsipale wat volledig gekwalifiseerd is volgens die nuwe regulasies en kan nou met trots MPRE (Master Practitioner Real Estate) agter sy naam skryf. “Ons sien uit daarna om die mense van Lydenburg vir nog baie jare vorentoe van uitmuntende diens te verskaf”, sê Alit.

• QUICK DRY PAINTS (LOW, LOW PRICES!) • CONTRACTOR’S PVA • WATERPROOFING • EPOXY PAINTS

• Stevensons • O’Grady’s • Plascon • Wood & Cemcrete • QD • Prominent Paints • 2K Automotive Paint


Baie Goeie Koop! Voltitel semisiersteen meenthuis met teëldak. Erfgrootte 342m², huisopp 150m². 2 Slk, 2 badk, ruim sitk, oopplan met mooi komb, studeerk, baie ingeboude kaste, motorhuis, plaveisel. Geleë naby hospitaal in Lydenburg. Kontak Lydenburg Eiendomme 013 235 1986 vir enige navrae.

Tel: (013) 235 2005 www.era.co.za

Lydenburg Lydenburg

R1 580 000

Ohrigstad

Lydenburg

SINDY NAGEL 082 373 9745

3 Bedrooms, 2 Baths. Spacious living area with extra 2 bedroom flat. For the growing family!

RONEL BREEDT 083 262 2110 R 2 200 000 Peaceful neighbourhood… outstanding value!! 4 Bedrooms , 3 Bathrooms, newly renovated kitchen! 1 Bedroom flat!

Lydenburg R 800 000

R990 000

Ideal family home situated close to schools 3 bed, 2 bath, 2 garage.

FANIE DU TOIT 072 317 3959

P.O.R

TO LET:

Zerelda 083 794 8650

HOUSES 1 Bedroom Flat R3 300 3 Bedroom , 2 Bathroom , Double Garage R6 500 3 Bedroom , 2 Bathroom , Double Garage R6 500 3 Bedroom,2 Bathroom , 1 Garage R7 800 4 Bedrooms,2 Bathrooms , Double Garage, Storeroom R10 600 WORKSHOPS & INDUSTRIAL 1000 m² Workshop and offices 300m² Workshop

R40 000 R14 000

More than 3500 offices in 36 countries and in excess of 40 000 sales associates worldwide

SPACIOUS 3 BEDROOM HOME WITH FLAT Lounge and TV Room Dining Room, 2 Bathrooms Servants Quarters / 3 Carpots, Large Garden Built-in Bar FLAT: 2 bedrooms and 2 bathrooms House and Flat each have own Prepaid

MODERN TOWNHOUSE IN A QUIET AREA!! 3 bedrooms / 2 bathrooms Open-plan kitchen Lounge, 1 Garage Safe and Secure Complex PRICE SLASHED! A BARGAIN

CALL RE/MAX WINNERS NOW TO VIEW

GIVE US A CALL TO VIEW

Jacques v Baalen :082 710 5603 Marietjie Ramsey: 071 513 4299

Schasta Hennop : 083 693 7525 Bianca Coetzee: :078 235 0999

TO LET:

013 235 2653

R8 800 HOUSE: 3 Beds, 2 baths, Lounge, Dining Room, Double Garage R4 400 FLAT: Open-plan kitchen, 3 bedroom / 2 bathroom. Carport R3 800 FLAT: 1 bedroom / 1 bathroom , Open plan living area, Carport R7 760 TOWNHOUSE: 3 bedroom and 2 bathrooms. Single Garage R6 700 FLAT - SECURITY COMPLEX: 3 Bedrooms, 2 bathrooms , built-in braai R8 000 DOUBLE-STOREY HOUSE. 3 bed and 2 bathroom. Double garage RECEPTIONIST POSITION AVAILABLE: DRIVERS LICENCE AND OWN VEHICLE A MUST Meeting & greeting clients / Keeping the reception area tidy / Answering, screening & forwarding phone calls / General office duties Please send CV to remaxwin@lantic.net WE HAVE VARIOUS SHOPS AND OFFICES TO RENT - CBD


14

09 Januarie / 09 January 2014

STERKSPRUIT Veterinary Clinic • Dierekliniek

Wooden Flooring Wall to Wall Carpets Blinds • Curtains Tiles • Loose & Logo Carpets Under Carpet Heating Johann 083 600 4231 smit.4@hotmail.com

Dr. David Huchzermeyer; Dr. Philippa Colly; Dr. Anthony Davis; Dr. Jac Brink; Dr. Brian Chester -Browne 57 Kerk St Lydenburg 013 235 4132 / 013 235 2555 082 883 5342 After Hours: 076 053 7178 www.sterkspruitveterinaryclinic.co.za

DIENSTE/ SERVICES

G.A.PIENAAR & KIE Boekhouers en PASTEL agent. 013 235 4774 KWAGGA VERVOER. Vir enige vervoerwerk, 4 ton trok. Kontak Nico: 082 563 4592, Charlotte: 072 865 6424. AK JEWELS 013 235 1075 A1 DROOGSKOONMAKERS & wassery. 013 235 3976. A1 LOCK & KEY. Centurion gate motors & remotes & security 013 235 3976. BOUPLANNE JC POTGIETER SACAP Reg: D0011. 082 769 3615 TUINDIENSTE / vullisverwydering • Plaagbeheer • Alle herstelwerk & staalwerk • Skoonmaak dienste • Chemikalieë & toiletpapier. Kontak Adriaan 082 488 0181 of Zuleka 082 426 3144

AUTOMATISERING/ AUTOMATION

A L L G A R A G E DOORS, Centurion gate motors, electric fencing. Fanie Grobler. Preferred, Accredited Installer. 072 774 4339/ 013 235 4521

0 8 2 7 8 6 3 4 5 8 Du Plessis 076 563 www.treasuretimephot 5892 ography.com BOME EN STRUIKE teen beste pryse. 074 607 1335 SKOONMAAK/ CLEANING TE KOOP 1 Dorper skaap ram, 6 ooie, 5 lammers. R15 000. 083 SKOONMAAK VAN 452 0721 M AT T E , m e u b e l s , motors en droogsuig E N I G E K O N TA N T van oorstroomde matte. NODIG? Kontak LDR Martie 082 951 7494 Pawn SHOP 074 897 9768 / 078 467 0954 / 076 483 1234 / 013 235 4843 REKENAARS/ COMPUTERS

I.T.@Large - for all pc repairs & maintenance, TROETELDIERE/ updating hardware and PETS software, virus removals, networks, callouts etc. Jacques L Y D E N B U R G 071 268 9211 / Pierre HONDESALON - 072 079 881 1932 320 9203.

VERVOER/ TRANSPORT

ALLE VERVOER 078 284 5174/ 013 235 4717

MOTOR DIENSTE/ AUTO SERVICES

AT L A S PA N E E L K L O P P E R S Geakkrediteer. Kontak: 013 235 3423/ 082 454 8382

DIVINE NAILS & Beauty, 4S Slimming Pills. 076 677 6002

L Y D E N B U R G VEHICLE HIRE- car & van rentals. 013 235 1780

KOOP EN VERKOOP/ BUY AND SELL

HIGH PROTEIN diet & b l o o d g r o u p . L y d e n b u r g , Burgersfort, Steelpoort. 082 833 0323

EIENDOM VERKOPE/ PROPERTY SALES

Koop ’n erf met ’n boupakket en spaar!

Cell: 083 288 6834

EIENDOM TE HUUR/ PROPERTY TO RENT

K A N T O O R / WERKSWINKEL spasie te huur (ca. 300m² gebou met groot erf) in Industriële gebied - Lydenburg. Kontak 078 893 5416 B A C H E L O R WOONSTEL te huur. R2500/ maand. 079 624 9486 2 SLK WOONSTEL water + ligte ing. R4800 + deposito. Geen diere. 079 882 0736 3 BEDROOM house to let. 082 786 3319

FOTOGRAFIE/ PHOTOGRAPHY

TREASURE TIME FOTOGRAFIE: troues, s t u d i o , a l l e geleentheede. Willie

DOGGY IN THE WINDOW Parlour Rowena 083 326 0941

STERKSPRUIT 3 bedroom double storey house for sale. Double bathroom, double garage. R1 150 000. I BUY VEHICLES for Call owner Johan to cash. 082 646 6735 view 076 371 6706

MOTORHUUR/ CAR HIRE

C R E AT I V E N A I L S Karmien 082 887 5886

PETS CORNER - 013 235 2658

MOTORS TE KOOP/ CARS FOR SALE

SKOONHEID/ BEAUTY

CREATIVE NAILS by Christelle - Training & Nails. 081 016 0469/ 081 086 3961

DRY WOOD for sale. R300 per bakkie load. 082 786 3319

2 SLK PARKHOME R55 000. Kontak Flip

W O R K S H O P / warehouse to let. Voortrekker st. 082 786 3319

STERKSPRUIT 3 bedroom house. Double bathroom, double garage & braai area. R7 500 p/m. Call Johan to view 076 371 6 7 0 6 .

PRETORIA) Case No: 14972/2012 In the matter between: HIGHVELD FILTERS PLAINTIFF and JJ S M I T H 1 S T D E F E N D A N T WA S M I T H 2 N D DEFENDANT NOTICE LOSIES/ LODGING O F S A L E I N EXECUTION IN TERMS of the L O S I E S - judgement of the North LYDENBURG 073 555 Gauteng High court, 4840 Pretoria in the abovementioned suite, C O N T R A C T O R S a Public Sale in accommodation R30 Execution will be held at per person. 082 786 M o o i p l a a s , 3319 Lydenburg on THURSDAY, the 30 JANUARY 2014 at 10H00, on the under AKKOMODASIE/ mentioned property ACCOMODATION which is to be sold to the highest bidder. 1 X FIAT TRACTOR WITH I K H A N D A TRAILER, 1 X FORD GUESTHOUSE c/o RANGER BAKKIE, 1 X Kerk & Johannes T O Y O T A H I N O C o e t z e r s t s , TRUCK, 1 X TRUCK Lydenburg. Cel: 083 TRAILER, 1 X DIS. 296 3300 TERMS: 1. Cash 2. Movable Property will be sold “Voetstoots” D A T E D A T KENNISGEWINGS/ LYDENBURG ON THIS NOTICES 12TH DAY OF DECEMBER 2013. Sheriff Lydenburg In die Landdroshof vir District PO Box 154 die Distrik Lydenburg Lydenburg 1120 Tel: gehou te Lydenburg, 013 235 1877 Fax: 013 S a a k n o m m e r : 235 3669 (Ref: 1937/2013 In die saak H1309/195-emer) tussen LOUHEN K O N S U LTA N T E MOSSELBAAI BK h/a B A Y L O A N S KERKE/ CHURCHES Eksekusieskuldeiser en LANCE WALTER G R O B L E R •Anglican Church Eksekusieskuldenaar Lydenburg. Sun. 08:30. KENNISGEWING VAN Tel. 013 235 1919.• G E R E G T E L I K E Gereformeerde-kerk VERKOPING Geliewe Lydenburg. Sondae Kennis te neem dat 09:30. Tel. 013 235 ingevolge ’n Vonnis 4391. •Hervormde-kerk gelewer 4 Oktober Lydenburg. Son. 09:30 2 0 1 3 , i n d i e en 18:00. Tel. 013 235 M O S S E L B A A I 3554 • Methodist Landdroshof en ’n C h u r c h Lasbrief van Eksekusie Ly d e n b u r g : S u n d a y daarna uitgereik, word service 08:30, Sunday die motor hieronder School 08:30 Tel. 013 beskryf deur die Balju in 235 2936 • NG Moedereksekusie verkoop. Die gemeente Lydenburg. besonderhede van die Sondae 09:30. Tel. 013 veiling is as volg;- 235 3101.• NG-kerk DATUM 29 JANUARIE L y d e n b u r g S u i d . 2014 TYD: 10H00 Sondag 09:00. Tel. 013 PLEK: DIE BALJU 235 3329. • Volle K A N TO O R , 8 0 Evangelie-kerk. KANTOORSTRAAT, Sondae: Oggenddiens L Y D E N B U R G . met kinders 10:00, BESKRYWING VAN A a n d d i e n s 1 8 : 0 0 . MOTOR: Nissan Woensdae 19:00 Hardbody DIC midweekdiens, R e g i s t r a s i e n o m m e r Jeugdiens Saterdae CH0932L GETEKEN te 18:00. Tel. 013 235 MOSSELBAAI op 21 2711/ 084 688 5007. November 2013 DG Past. Andre Hanekom . W O O D S W O O D S • Die Gemeente van P R O K U R E U R S Christus RensburgSchoemanhofGebou s t r . 4 1 , L y d e n b u r g . NO 9, Marshstraat, W o e . 1 9 : 0 0 Mosselbaai, 6500 Telnr Biduur,Vry.19:00 jeug ( 0 4 4 ) 6 9 1 1 8 3 7 , Sondagskool 10:00, Faksnr: (044) 6911862 diens Sondae 10:00 en Verw: B137/13 BALJU 18:00. Pastoor Neels LYDENBURG Barnardo 079 814

(AGS van SA). Sondae 0 9 : 3 0 (kinderkerk),18:00 (Engelse diens) Di. eugsel 19:00 Woens. sel 19:00, jeugby kerk 18:30. Vry. Jeug 18:30. Kerkkantoor: 013 235 4905. • Lewende Wo o r d Ly d e n b u r g . Sondae 09:00. Nuwekerkgebou langs Laske Nakke 013 235 2463.• Mooi Hawens Evangelisasie Sentrum ( P P K ) . Wo . 1 0 : 0 0 vrouediens, biduur 19:00. Sondagskool 08:45, diens So. 10:00 en 18:00. Past. Wouter Deysel: 072 183 0004 en past. Jaco Deysel: 082 338 1570. • Ly d e n b u r g B a p t i s t Church / Baptiste Kerk co / hv Simmond en De Souzastrate Pastor / Ds Kallie Fourie 082 928 5075 lydenburg baptiste@isat.co.za Sunday mornings 09:30 Sondag oggend 09:30. • Shalom Church Centre. Services Coromandel. Sunday School 10:00, church service 11:00. Skhila Sunday School 10:00 and church service 11:00. Pastor Johannes Ramashala: 073 569 0635 or 073 420 7954. • A.G.S Steelpoort. Sondagoggend 09:00, aande 18:00, Wo e n s d a e s e l g r o e p 18:30. Past Beukes: 083 2918005/ kerkkantoor:087 808 5604.• Sewedag Adventiste Kerk Saterdagoggende, Methodiste Kerk, B u r g e r s t r a a t L y d e n b u r g . Bybelstudie 09:15, erediens 11:00. Navrae 082 466 5946/ 013 235 4049.• Volle Evangelie Kerk - Burgersfort . D i e n s Ty e - 9 : 0 0 Sondae Oggende Aand

4845• New Apostolic Church. Sun. 09:00 Wed. 19:30. Grant Roode 082 886 2934 • Rehobot Gemeente

For more info contact: Joe: 072 155 3949

IN THE NORTH GAUTENG HIGH COURT (HELD AT

Lydenburg Akademie “Daad by Woord” Kwaliteitonderrig in klein klasse

083 775 2297 cvo@lantic.net

Pallet Wendy’s 3m x 3m=5000 3m x 4m=5500

joe.log.homes@gmail.com

www.jjwendyhouses.co.za

We deliver everywhere

Diens - Op Aanvraag Kontak - Pastoor Jurgens Olivier 084 9191 670 / 082 2131 383 •Burgersfort AGS Gemeente, elke Sondag om 09:00, selgroep elke Woensdag om 18:00. Pastoor Leon Labuschagne 084 512 9046 Kerkkantoor 087 808 5604. •Lewende Waters Pinkster Bediening. Sondae, ou kerkie by Wenakker, Kerkstraat Lydenburg. Past. de Bruyn: 079 286

TOP 2 BOTTOM CLEANING SOLUTIONS

CLEANING OF: CARPETS / UPHOLSTERY Cleaning of renovated/ newly built Houses/Townhouses/ Offices. Mow the lawn Constant Owner Supervision 073 7227 913 bbm: 266F1947 tbcleaningsolutions@gmail.com

FREE QUOTES

8234. •Nuwe Lewe Christen Sentrum, multi-national, all welcome. Red & white tent, cnr Voortrekker & Joubert St 10h00. Past. Neels Lubbe 076 133 6454/ Past. Jaco Thompson 079 526 5970. • New Apostolic Church, Burgersfort. Sun 09:00, Wed 19:30. Preist Willie Els 083 860 5395.

Herstelwerk op alle huishoudlike toestelle, soos yskaste, stowe, ketels, jy noem dit. C.O. inspeksies op instalasies van persele. verkope van elektriese goedere. 39 Rensburgstr Lydenburg Gerrie 082 898 0563

SANMOS DRAWINGS & ARCHITECTURAL SERVICES LYDENBURG Professional Architectural Draughtsperson drawing plans for houses, shops, warehouses, alterations. All drawings done on CAD, prints are available at all hours

Tel: 082 454 6555 Fax: 013 235 4268

Sement Boustene Maxi Stene Plaveisel Vloerteëls Muurteëls Stepping Stones Vertoonlokaal by Kuns vir Afrika Padstal 4km uit Lydenburg op Dullstroompad BEN 082 408 2798 SOPHIA 076 677 7362

• Decking • Flooring • Log Cladding • Knotty Pine • CCA Treated Timber • Treated Gum Poles • Structural Timber www.ggtimbers.co.za gghout@vodamail.co.za Johan 082 909 3034


Viva Barcelona 013 235 2287, Viljoenstraat 65, Lydenburg

Emergency Numbers Noodnommers From left, back: Simon Phaswane,Jerry Mashego,Lonky Kgoete,Stephens Mnisi,Pat Mashego; (front): Dan Tjatji,Josias Masinga,Tshepo Mokobake,Sidney Nkuna, Lucas Mnisi,John Chiloane. DIE sokkerspan Barcelona van Lydenburg, het hierdie jaar baie goed gevaar. Dié amateurspan het in die “Top 16” gespeel en derde in die groep geëindig. Die uitspeel was by Kgautswane se veld by Makgwareng naby Burgersfort. Die span is op soek na borge vir die 2014 seisoen. Enige iemand wat kan help met borgskappe kan Josias Moganedi skakel by 071 530 5721. Ons by die Highlands Panorama sal blootstelling aan die span en sy borge gee deur die jaar. ~ Andre Coetzee.

Plan your dates and events and we will advertise it free of charge in our community diary. The diary of the Highlands Panorama News has always been a comprehensive database for everything that happens in this area. Email michelleboshoff@yahoo.com, fax the event info to 013 235 3076 or write it down on a piece of paper and hand it in at our offices. Remember the golden rule of where, when, what and who applies. Include all the relevant information and a contact person. ~ Thank you Michelle Boshoff, editor. Beplan jul datums en funksies. Ons sal dit gratis in die

Plan your dates and events and we will advertise it free of charge in our community diary. The adverteer. Die adagboek van die for diary gemeenskapsdagboek of the Highlands Panorama News has always been comprehensive database everything that happens in this area. Highlands Panorama NuusEmail washighlandspanorama@yahoo.com nog altyd ’n volledige, or michelleboshoff@yahoo.com, fax the event info to 013 235 3076 or write it down on a piece of in diethegemeenskap gebeur. paperdatabasis and hand it invan at ouralles offices.wat Remember golden rule of where, when, what and who applies. Include all the relevant information and a contact person. Epos of faks die funksies se inligting na ~ Thank you Michelle Boshoff, editor. michelleboshoff@yahoo.com ofdiefaks na 013 235adverteer. 3076. Die Beplan jul datums en funksies. Ons sal dit gratis in gemeenskapsdagboek dagboek van die Highlands Panorama Nuus was nog altyd ’n volledige databasis van alles Dit kan ook op ’n stukkie papier geskryf word en by ons wat in die gemeenskap gebeur. ingehandig Onthou die goue reël @yahoo.com is van , Epos kantore of faks die funksies seword. inligting na highlandspanorama michelleboshoff@yahoo.com faks waar na 013 en 235wanneer. 3076. Dit kan ook op ’n stukkie papier toepassing... wie,ofwat, geskryf word en by ons kantore ingehandig word. Onthou die goue reël is van toepassing... Verskaf asseblief al die relevante inligting en ’n wie, wat, waar en wanneer. Verskaf asseblief al die relevante inligting en ’n kontakpersoon. ~

kontakpersoon.

~ Baie dankie Michelle Boshoff, redakteur.

• Thaba Chweu Munisipaliteit: (013) 235 7300 • Thaba Chweu Munisipaliteit Na-ure: (013) 235 1788 • Polisie: (013) 235 2222 / (013) 235 1011 • Sun Security: (013) 235 2728 • Lydenburg Reaksie: (013) 235 4825 • Crime Combat Solutions: (013) 235 1822 • Hospitaal: (013) 235 2233 • Mediese sentrum: (013) 235 2205 • Nelspruit Medi - Clinic: (013) 759 0500 24 Hour Emergency: (013) 759 0645 • ER24: 084 124/ 073 839 7372/ 082 696 0255 • Childline: 0800 055 555 • Staatsveearts: (013) 235 2071 • Sterkspruit Dierekliniek: (013) 235 4132 • Lydenburg Dierespreekamer: (013) 235 3039 • Lapsar: 082 041 6165 • Report wildfire: 0860 663 473 • Working on Fire: (013) 741 6400 • Fire: (013) 235 1788 / (013) 235 7042 • N3 Fire & Rescue: Deon Broekman 079 163 0814 • Environmental Hotline: 0800 205 005 • Parkeraad: (013) 235 2395/6/7 • Neels Bothma (Slange): 082 730 3047 • Gustav Klingbiel Museum: (013) 235 2231 • Dienssentrum: (013) 235 3879


Longtom Nissan Opedag Longtom Nissan was onlangs die gashere van die Opedag by Lydenburg Rolbalklub. Dit is ’n jaarlikse instelling waar Longtom Nissan die dag borg en Laeveld spanne die geleentheid gee om teen mekaar te speel. Gedurende die dag word daar fondse ingesamel vir ’n instelling wat deur die rolbalklub gekies word. Die fondse wat ingesamel is, is aangewend om vir Lelievlei se inwoners worsbroodjies te gee wat hulle saam met hulle Kersboom geniet het. Die wors is gekoop by Kokkenys slaghuis wat die wors teen ’n baie goeie prys aan hulle voorsien het. Sabie Rolbalklub was die algehele wenners vir die dag. Schalk Holtshausen.

Samsung Galaxy Pocket Plus Smartphone (S5301) + HP Compaq CQ58 Notebook + Vodafone K4201-z USB Modem + Data SIM

R399

PMX24 On Smart S

Vodafone K4201-z USB Modem

Lenovo IdeaTab S6000

R89

+

PMX24

Choose your value: 1st Month subscription* FREE OR 1st Month TopDog Voucher subscription* FREE valued at R10 000 OR

Includes: 75 Anytime Minutes PM+ 200MB Data PM 200 Anytime SMS PM

New Pure.Gear Pouches

From:

R199

R199 R629 PMX24

On Standard MyGig 1

TopDog Voucher valued at R10 000

Includes: 1GB Data PM + 1GB Night Owl PM

Includes: 500MB Data PM + 500MB Night Owl PM

Tel: 013 235 4406 Opposite Taxi Rank,Lydenburg

Samsung Galaxy S4 Smartphone (i9500) + Samsung Gear Watch

On Standard MyMeg 500

Tel: 013 235 1636 The Heads Shopping Centre, Shop 26, Lydenburg

R799 R979

PMX24 On Smart M PMX24 PMX24

Tel: 013 231 7979 Tubatse Crossing Mall, Shop L70, Burgersfort

On Smart L On Smart XL E&OE

vodacom


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.