Dr. Wilmar Trümpelmann B.Sc (Agric) B.VSc Dr. Jannie Steyn B.VSc Dr. Gustav Trümpelmann B.VSc De Beerstr 38, Tel: 013 235 3039 / 082 897 4966 Spreekure/ Consulting Hours: Ma-Vry / Mon - Fri: 08:00 - 13:00 / 14:00 - 17:00 Sat: 09:00 - 12:00 Kantoorure: 08:00 - 17:00
Skakel vir afspraak/ Phone for appointment
22 Maart / March 2018 Jr/Yr 15 No. 9 Tel: 013 235 2287 Faks: 013 235 3076 P.B. 4418 Lydenburg 1120 info@highlandspanorama.co.za
TWO Mozambique nationals were arrested for having counterfeit goods in the form of sneakers in their possession. It is alleged that they crossed the Lebombo border with illegal papers and then distributed their load to co-conspirators in the area. A big load of the sneakers were also taken to the Lydenburg Police Station two weeks ago. The Provincial Commissioner of the police in Mpumalanga, LT Gen. Mondli Zuma commended the SAP members for their astuteness in apprehending alleged smuglers with the counterfeit goods.
Lydenburg,CNR Voortrekker & Viljoen Str, 013 235 2381 Stephen Lowe 079 500 4597 www.Longtomnissan.co.za
DATSUN LYDENBURG Lydenburg,CNR Voortrekker & Viljoen Str, 013 235 2381 Stephen Lowe 079 500 4597 www.Longtomnissan.co.za
THE very unpleasant experience of the Eskom saga in Thaba Chweu Municipality can be placed on hold till 31 July/ 1 August. Since October 2017 the town was plagued by forced power interruptions and excessive load shedding. The load shedding had a disastrous effect on businesses and households. The Lydenburg Mashishing Business Chamber, Sabie & Graskop Chamber of Commerce and Tourism and other organisations, including private companies came together to take part in the court case against this unlawful act of Eskom. Thaba Chweu owes Eskom approximately R400 million and the amount has been increasing over years. After the first successful court order the load shedding was postponed in December. The case was first heard in the High Court for a immediate order against Eskom’s unlawful action because it is an infraction against human rights. The court ordered on Monday that the case be postponed till 31 July/ 1 August. Now the town can breath a sigh of relief for the harshest part of the winter. - Michelle Boshoff
02
22 Maart / March 2018
Dr. Karen Kromhout BChD (Pret) Dr. Auke van der Meulen BChD (Pret) Dr. Leanda Meyer BChD (Pret) Bronwen Rall - Oral Hygienist Cnr Church & Viljoen Street (Opposite Medical Centre)
www.mysmile.co.za Tel : 013 235 1983 / 013 235 4563
TYDENS die bestuursvergadering van die Lydenburg / Mashishing Sakekamer op 6 Maart, het ds. Willie Botha ’n voorlegging gedoen oor die probleem met vragmotors wat paaie verwoes en ’n aantal voorstelle aan die hand gedoen. Mnr. Francois Vermeulen het verduidelik dat die R36 (Badfontein pad), ’n baie beter gradiënt het as die Longtompas en dat vragmotors verkies om hierdie, makliker, roete te ry. A.g.v. die toestand van die pad, word vragmotors nou genoop om die R37 oor die Lontompas te ry. Die voertuie vervoer hoofsaaklik chroom vanaf Dwarsrivier, Glencore ECM, Samancor ECM, Marula, Twee Riviere, Booysendal en verskeie kleiner myne, insluitend onwettige myne se vragte. Modikwa gebruik nie dié roete nie.
LYDENBURG APTEEK / PHARMACYd health goo TEL: 013 235 2321 Your partner in
Hy het genoem dat spoorvervoer of alternatiewe roetes nie tans beskikbaar is nie en dat die myne dus geen alternatief as die Longtompas het om hulle uitvoerproduk by die Maputo hawe te kry nie. Mnr. Andre Coetzee het gesê dat gegewe die situasie, dinge mag verbeter, indien die roekelose bestuur van verskeie bestuurders van dié voertuie hokgeslaan kan word. Mnre. Wessel Davel en Francois Vermeulen het derhalwe daarna gesprek gaan voer met Mnr. Owen Shabangu (2IB Provinsiale Verkeer Lydenburg) en Mnr. Ben Van Der Merwe van Provinsiale Verkeer. Hulle is goed ontvang en het die versekering van dié beamptes ontvang dat hulle sigbare polisiering op die Longtompas sal verbeter. Die Provinsie sit egter soos alle
Die kronkelpaaie deur die berge op die Longtompas is glad nie geskik vir swaarverkeer nie. Weens die ander paaie wat nie in stand gehou word nie, moet hierdie pragtige wêreldbekende besienswaardigheid nou die gevolge dra, ten koste van toerisme.
Een van die talle vragmotorongelukke weekliks, somtyds daagliks op die Longtompas.
’n Vragmotor vertraag die verkeer op die Longtompas. staatsdepartemente met ’n onvoldoende begroting en met net sewe beamptes om die hele distrik se paaie te dek. Die sakekamer het ook aan die Sabie en Graskop Sakekamers en die KLCBT geskryf vir l toe, wat ondersteuning in die verband. Mnr. Gwilym Rees, voorsitter van die Sabie sakekamer en dryfveer agter die Munisipale / Eskom sage, het geantwoord dat hy by die provinsie antwoorde soek oor waarom Mpumalanga een van die enigste provinsies is, wat weier om hulle paaie na SANRAL oor te dra. Voorbeelde wat werk is die R37 vanaf Burgersfort tot naby Lydenburg en die R36 vanaf net anderkant Verraaiersnek tonnel toe, wat Limpopo aan SANRAL oorgedra het. Hierdie paaie is perfek gerehabiliteer. Dit is ook die rede hoekom SANRAL nie die gedeelte van die R37 deur Lydenburg nou kan herstel nie. Van die grond behoort aan die Munisipaliteit (wat ten gunste van die projek is) en aan die Provinsie (wat nie afstand van hulle paaie wil doen nie.) Die Lydenburg / Mashishing Sakekamer wil ons lesers verseker dat alle moontlike opsies opgevolg word en dat hulle in samewerking met verskeie groepe aan die probleem werk. Vinnige oplossings is daar egter nie. Die opgradering van die spoornetwerk is nie ’n korttermyn oplossing nie. Die enkelspoor vanaf Steelpoort loop via Ohrigstad, Lydenburg, Dullstroom en Belfast, tot op die Maputo lyn. Die gradiënt en skerp draaie beperk die aantal lokomotiewe en trokke wat gebruik kan word en hulle tariefstelsel is hoegenaamd nie kompeterend met die vragmotoropsie nie. Andre Coetzee
22 Maart / March 2018
Thaba Chweu Rural Forum se beslissing volg moontlik binne twee weke
DIE rou riool wat in die river inloop agter die Swembadsentrum het verlede week weereens ‘n groot gesondheidsrisiko in gehou. Volgens een van die besighede se huurders meen die eienaar van die geboue dit is ‘n munisipale probeem.
DIE saak tussen die Thaba Chweu Landelike Forum en die Thaba Chweu Munisipaliteit was op Dinsdag 13 Maart, voor Regter Basson in die Mbombela Hooggeregshof, aangehoor. Advokaat Jan van der Westhuizen het namens die forum, en Advokaat Evert van As namens die munisipaliteit, geargumenteer. Advokaat van der Westhuizen het 'n deeglike agtergrond van die munisipaliteit se optrede sedert 2009 geskep, waarna elke bede soos vervat in die Kennisgewing van Mosie deurgewerk en geargumenteer is. Regter Basson het haar uitspraak voorbehou en sal mettertyd haar uitspraak lewer. Totdat Regter Basson haar uitspraak gelewer het, kan daar nie met sekerheid gesê word wat die uitkoms van die aangeleentheid gaan wees nie. Die Thaba Chweu Landelike Forum glo egter steeds in die meriete van die saak en is positief oor die uitkoms. Hulle verwag Regter Basson se uitspraak binne die volgende twee weke.
Thaba Chweu Rural Forum judgement to be delivered in two weeks On 13 March 2018 the application brought between the Thaba Chweu Rural Forum and the Thaba Chweu Local Municipality was heard in the Mbombela High Court before Judge Basson. The matter was argued by Advocate Jan van der Westhuizen on behalf of the forum and by Advocate Evert van As, on behalf of the Municipality. Advocate van der Westhuizen commenced the proceedings by giving a thorough background on the Muncipality's conduct since 2009, where after each point in the
Notice of Motion was dealt with during argument. Judge Basson reserved her judgment and the Forum will in due course be informed of when she will deliver her judgment. Until such time that Judge Basson delivers her judgment, they cannot with certainty say what the outcome of the matter will be. They do however still believe in the merits of the matter and remain positive about the outcome thereof. They expect judgment within the next two weeks. As soon as it happens we will immediately inform you.
Six man gang in court A six-man gang appeared in the Lydenburg Magistrate Court on Monday, following a planned cash-intransit heist. The men, aged between 31 and 39 were arrested on 15 March at around 11:30 on the Lydenburg Ohrigstad - Burgersfort Road crossing, after an intelligencedriven operation was carried out by a joint team. Some of the suspects abandoned their vehicles, a silver Mercedes Benz and a silver Volkswagen Polo and tried to flee on foot. Police are also investigating the possibility of the gang being involved in previous heists in and around the province.
STEELPOORT •Address: Bergsering Str. - Unit 3 - Steelpoort •Tel: 013 230 9738
DM020140099839GA
22 Maart / March 2018 Highlands Panorama News holds accredited membership of the following bodies / Highlands Panorama Nuus is ’n geakkrediteerde lid van die volgende organisasies:
Die begrafnisdiens vir Landdros Dries (Andries) Lamprecht sal op Vrydag 23 Maart by die NG Suid-gemeente plaasvind om 11:00. The funeral for Magistrate Dries Lamprecht will take place at 11:00 on Friday 23 March at the NG Suid Church, 49 Berg Street, Lydenburg. Innige meegevoel aan me. Mariaan Lamprecht, haar kinders en familie in hierdie moelike tyd van die Highlands Panorama Nuus se span.
Dankie aan Westvaal ASSOCIATION OF
INDEPENDENT PUBLISHERS
vir Gemeenskapsjoernaliste of Community Journalists
RATA 'n onafhanklike welsynsorganisasie geleë te Viljoenstraat 38 het onlangs 'n probleem ondervind met oorverhitting van hul amptelike voertuig. Westvaal Mashishing was bereid om RATA te help en het vir RATA kosteloos 'n nuwe termostaat in die voertuig gesit sowel as 'n nuwe prop vir die verkoeler. RATA Lydenburg wil van die kans gebruik maak om Westvaal Mashishing en sy span van harte te bedank vir hul onbaatsugtige hulp, sonder ’n werkende amptelike voertuig kan ons, nie ons taak verrig om die gemeenskap en ons kliënte te dien nie. Die voertuig is nou weer 100%. RATA waardeer julle baie.
Hibiscus Vroue Landbou Unie-tak vier ’n merkwaardige dame se 92ste verjaarsdag, me. Elzebé Brits. Haar opregte vertroue en geloof in haar Skepper en haar passie vir die VLU is wat haar so
besonders maak. Van links (agter): Sandra Coetzee, Erica J v Vuuren, Ansie Botes, Annette Bester, Christie Havenga, Nora Myburg, Annatjie Stoltz en Marne va Greunen; (voor): Stella Sephton en Elzebé Brits.
RATA bedank Purple Gecko MONITORING SA
Member of
MEDIA REPRESENTATIVES
RATA Lydenburg het op 15 Maart 'n werkswinkel gehad oor die Kinderwet. Purple Gecko Gastehuis was so gaaf om een nag se gratis verblyf te borg aan die fasiliteerder van die werkswinkel. Hiermee wil RATA van die geleentheid gebruik maak om mnr. Otto Basson en sy span by Purple Gecko Gastehuis van harte te bedank dat hul harte en deure oop was vir RATA met die toestaan van die een nag se gratis verblyf.
Ngwana wa Mobu is a bad and evil system Director / Direkteur: Andre Coetzee 083 626 6305 Editor / Redakteur: Michelle Boshoff Nuus: 082 450 4876 Advertensies / Advertising: Reinet Bell 082 450 4875 Rekeninge / Accounts: Jill Du Preez 013 235 2287 Grafies / Graphics: Anandi van der Merwe 013 235 2287 Website / Webtuiste: Tienie Steyn Email: info@ highlandspanorama.co.za
Copyright exists on all material published in the Highlands Panorama. Written permission must be obtained to use it in any form. Kopiereg bestaan op alle materiaal in die Highlands Panorama. Skriftelike toestemming moet vir enige gebruik daarvan bekom word. Owners/Eienaars: Highlands Panorama cc/bk. (CK 2006 / 199045/23) Office/Kantoor: 65 ViljoenStr/str 65 (C/o - h/v Viljoen- & Jansen-Str’s/str’e); PO Box/Posbus 4418, LYDENBURG, 1120
Printed by Lowveld Media, 12 Stinkhout Crescent, Nelspruit
Pompie Joel Letwaba from Lydenburg writes: My epic journey to the far rural areas of Limpopo province was nearly ruined by scenes of racism and tribalism. The two are demons threatening peace and stability in our beautiful mother land and these demons must be destroyed by both black and whites. It is a suicidal behaviour that sows seeds of hatred and violence. The truth of the matter is that behind this evil behaviour, there are principal founders gaining from tribalism (Ngwana wa Mobu) loosely translated as children of the soil. Meaning if you are not directly from that area you're not allowed to benefit in terms of job opportunities and business. It is a behaviour that undermines the rule of law including the Freedom Charter that says South Africa belongs to those who live in it and all shall equally share the mineral resources of this beautiful country. Having exposed the demon tribalism known as Ngwana wa Mobu by its ugly head and horns driven by the urge to accumulate wealth as much as possible. We must take great courage to appreciate the bold initiatives of the entire Lydenburg in sharing the little they have with the outside world. It is a blessing that we are able to share land with our brothers and sisters from outside. It is a blessing that we able to share our electricity with our brothers and sisters from outside even though I am not sure of their electricity bridging status. I am appealing to our municipality, leadership in private sector and local chiefs to engage with the sole purpose of eradicating this monster dividing our people along tribal lines. Ngwana wa Mobu is a bad and evil system and mentality driven by the desire to amass wealth.
Die Strelitzia Vroue Landbou Unie-tak dames het lekker bietjie spiere gerek met hulle maandvergadering as deel van die gesondheid praatjie. Baie dankie aan me. Elise de Wet. Dit was sommer lekker groot pret. Nou kan almal by die huis ook die oefeninge gaan toepas.
Mrs L. Britz, (principal) Calvin College writes: Calvin College had a 96,11% pass rate after the Matric exams in 2017. We had the best students with seven distinctions. Calvin College had 100% in the following subjects Life Sciences - Mr Kuchabana; Sepedi HL - Ms Mnisi; English FAL - Mr
Vandwani; English HL - Mr Mandishona ; Afrikaans FAL - Mrs Louw; Mathematics Literacy - Mr Jimu. Calvin College had the best results in the Circuit / District for the following: Afrikaans, Mathematics, Mathematical Literacy and Physical Sciences. St Thomas and Calvin College had a 96% pass rate.
SPREUKE 22:1: 'n Goeie naam is meer werd as groot rykdom, die goeie gesindheid van ander meer as silwer en goud. Vader hoe waar is hierdie woorde in vandag se tyd. Help ons om te werk aan die verbetering van ons gesindheid en ons verhoudinge met mekaar - Amen.
KOM ons wees vir ’n slag baie eerlik. Kom ons skuif ons vooroordele en persepsies bietjie eenkant toe en bekyk gesindhede objektief. (Vir ons Engelse lesers, ons kyk na “attitude”). Goed drie uit elke vyf mense wat ek ken, is oor die algemeen baie negatief. Hierdie negatiwiteit regverdig hulle met verwysings na korrupsie, verswakkende infrastruktuur, moorddadigheid en misdaad, plaasmoorde, Malema en elke ding. Noodwendig word daar dikwels na ras gekyk. En jy kan selde teen hierdie
debatte argumenteer. Dit is feite. En dié ouens is realisties. Maar hoe lyk die prentjie as ons bietjie wyer kyk? Ek sien baie boere op plase met goeie werkerverhoudinge. Ek sien huishulpe en tuiningenieurs wat vrolik en vriendelik met hulle lewens aangaan. Ek sien arm, werklose mense wat altyd glimlag en vriendelik groet. En hulle is by verre in die meerderheid en van alle rasse. Positiewe mense met ’n mooi gesindheid. Ek sien ook onder my eie mense baie swak gesindhede. Mense wat elke dag uitvaar teen die of daai persoon of besigheid. Wat niks goeds te sê het oor enigiemand nie. Mooi vrouens wat lelik
lyk met hulle suur gesigte en in hulle SUVs eenvoudig voor jou inry of oor ’n stopstraat ry. Sies man, as jy my so sleg behandel, hoe behandel jy iemand met ’n ander velkleur? Daar word beweer dat daar tans tot so veel as 2 000 “regse” groepe onder ons Afrikaners is. Hoekom nie een, of selfs net drie nie? Dit is ons gesindheid. Ons murmereer en kla en hang ’n bepaalde persoon aan wat glad is met sy bek. Ek is self konserwatief van aard, maar wragtig, soveel van negatiwiteit staan my nie aan nie. Ons hoor elke dag van al die ellende, maar selde van die gemoedelikheid, vriendelikheid en verdraagsaamheid wat die meerderheid mense beoefen. Ons hoor ons is ons eie grootste vyande, maar dit word vertroetel deur ons swak gesindheid. Kom ons verander daardie ding. Kom ons konsentreer op die positiewe. Dit vat tyd om gesindhede te verander, maar ons kan dit doen. Bietjie vir bietjie.
22 Maart / March 2018
'Entoesiasme, positiewiteit en opgewondheid” was aan die orde van die dag tien jaar gelede met die stigting van die Longtom Fotografieklub by ds. Willie Botha se huis in Lydenburg. “En dit is tien jaar later nog waar van elke byeenkoms van die klub” het die voorsitter Des Jacobs gesê. Die geleentheid is met die Maart
jaarvergadering gevier deur lekker saam te kuier en koek te eet. Tydens die vergadering is 'n praatjie oor stadige sluiterspoed met die neem van watervalle aangebied wat deur Des voorberei is. Stadige sluiterspoed sal dan ook die volgende maandvergadering se voorgestelde onderwerp wees. Lede van die publiek of enige Maandag van
Lede van die Fotografieklub vier die verjaardag.
belangstellendes is welkom om die klub se vergaderings elke tweede Maandag van die maand by te woon. Die klub het onlangs ook 'n suksesvolle uitstalling by die The Heads sentrum gehou. Dit is gedoen om nuwe lede vir die klub te werf. Vir verdere besonderhede kontak Heather Aspeling by 072 288 9383.
Voorsitter van die Longtom Fotografieklub Des Jacobs tydens 'n uitstalling van die klub by The Heads sentrum saam met Marlize Jacobs, Alletta Visser en Heather Aspeling.
Diens op PaasSondag by Jesuskoppie
S
ondag 1 April begin die Paassondag d i e n s oudergewoonte om 06:00 by die Jesuskoppie op Paardeplaats, Longtompas. Ds Carel Vermaak lei die diens en dit word aangebied deur die Predikante Forum. Verskeie kerke neem deel aan die diens. Almal is welkom. Die trekker met die sleepwa om mense op te neem is beskikbaar en niemand hoef met hul voertuie tot bo te ry nie. Bring warm klere en ’n flits saam. Kontak Gerda: 079 515 7799.
22 Maart / March 2018
Win a library for a school Back for its fifth year, the Sunbake Super School challenge started on Monday, 29th of January and will end in just two weeks on Wednesday, 28th of March 2018. To stand a chance to win prizes worth over R2 million, participants are encouraged to follow these three easy steps: 1. Buy any Sunbake product 2. Write your entry details on the empty pack 3. Drop it at the collection bag at school or in store Learners who enter stand the chance to win one of Sunbake's weekly PEP Store vouchers, cool backpack hampers and umbrellas. Participating schools who collect the highest number of promotional bread bags also stand a chance to win one of three library containers fully equipped with books to the value of R10 000, so get collecting! “We are committed to uplifting the South African communities we operate in,” says Siyabonga Mhlongo, Brand Manager for Sunbake. “We know that you can't teach a hungry child and at Sunbake, we aim to enrich learners with the sustenance they need to be productive in the classroom.”
DIE roetes is uitgelê en die tente is opgeslaan... bring net jul fietse en tekkies. Van jonk tot oud kan Saterdag kom fietsry, hardloop, die mark geniet, musiek luister en dik stukke kuier. Saterdag 24 Maart is die Lydenburg MTB Heritage Race by die Gustav Klingbiel Natuuurreservaat. En dit gaan nog groter as verlede jaar wees. Daar kan op resiesdag geregistreer word. Plus daar is ‘n 10km ‘trailrun’ vir diegene wat eerder draf. Daar kan Vrydag 23 Maart vanaf 16:00 tot 20:00 by die gronde geregistreer word, kom koop iets te ete en kuier saam. Die wegspringtye is as volg: 40km, om 08:00 (R230 en R35 dagfooi), 17km om 08:10 (R200), 10km om 08:45 (R170),10km ‘trail run’ (nie stap nie) om 08:15 (R125), kinderresies om 08:00 (R70). Die eerste 350 MTB en 200 Trail Runners kry T-hemde en
medaljes vir alle deelnemers wat klaarmaak is op die spel, al die kinders kry medaljes, hemde en geskenksakke - kyk uit vir Provest Gazebos. Daar is kaartfasiliteite beskikbaar vir betaling van 6:30am
Behalwe die bergfietswedrenne is daar ook ‘n baie groot mark, baie kosstalletjies, biertent, perde, musiekoptredes, hope vir die kinders om te doen, boogskiet en ’n fietswasstasie. Dankie aan die hoofborge Glencore, Two Rivers Platinum Myn, Dwarsrivier Myn, Booysendal Myn en ProVest. Die volledige bedankingslys sal volgende week gepubliseer word saam met al die uitslae. Hierdie gaan ’n groot fees wees, as jul nie wil fietsry nie, kom moedig hul aan en bring die gesin vir ’n dag vol pret. Skakel Charlene vir navrae: 078 384 0330. ~ Michelle Boshoff
22 Maart / March 2018
22 Maart / March 2018
This prime advertising space is available. Contact us on 013 235 2287 for a special deal that will help you grow your business.
DIE plase en bosse tussen Dullstroom en Belfast het Vrydag en Saterdag behoorlik gebrul met die geskreeu van warmgemaakte veldrenmotors tudens die eerste skof van die SACCS (South African Cross Country Series) se jaarlikse kalender. Ons was daar op uitnodiging van Malelane Toyota en die SACCS se Charmaine Fortune. Nat en mistige weer het gesorg vir water, modder en glibberige toestande. Die voordeel was dat daar geen stof was nie. Die sportgronde net langs Sanel in Dullstroom was die basis vir die spanne en dit was duidelik dat Dullstroom in die proses ’n goeie finansiële inspuiting gekry het. Hoewel daar verskeie klasse voertuie deelgeneem het, was daar drie basiese groepe, naamlik die 4x4 bakkies, die spesiale (draadkar) voertuie en die klein (side by side) 1000 cc bosvoertuie. Onder die bakkies was die meeste fabrieksgeborgde spesiale voertuie soos die Gazoo Racing Dakar spec bakkie van De Villiers en Howie, verskeie Fords, Toyotas en Nissans. Die wilde V8 Dakar spec Renault duster was ook daar. Malelane Toyota se Johan Horn het so terloops laat val dat hulle V8 Hilux wat nie eers op Dakar spec gebou is nie, sowat R5 miljoen gekos het om te ontwikkel. Onder die spesiale voertuie of soos party entoesiaste hulle spinnekoppe noem was die monsters. Met net die veerstelsel wat anderkant ’n miljoen Rand kos en met aangepaste Chev Corvette enjins wat die mooiste musiek maak, trek hierdie
WIELE WHEELS (Motoring) andrec@intekom.co.za 083 626 6305 voertuie groot skares. Ten spyte van hulle fenomenale veerstelsels en geweldige krag, is hierdie voertuie baie moeilike om te hanteer, vanweë hulle grootte. Met lang wielafstande en hulle geweldige breë spoor, pas hulle nie altyd op ’n plaaspaadjie nie en is die voorwiele en suspensie kwesbaar vir stompe en rotse. Hulle trek ook net met die agterwiele en is werklik ’n hand vol om te hanteer. Wat my hierdie jaar veral opgeval het is ’n paar dinge. Min diesels. Baie groot V8’s van Toyota, Nissan en die spesiale voertuie. Die ontwikkeling wat ratkaste betref was egter duidelik. met sekwensiële ratkaste wat soos die van ’n motorfiets werk, help enjin en ratkas elektronika hierdie voertuie om letterlik in ’n breukdeel van ’n skonde sonder koppelaar ratte te wissel. Jy hoor net ’n klapgeluid soos die enjinkrag vir ’n oomblik gesny en brandstof in die uitlaatsisteem ontbrand word en die volgende rat is reeds gehaak. Lekker. Die wenners was: FIA klas: G. De Villiers en R. Howie (Gazoo Racing Toyota Hilux). Spesiale voertuie klas: S. Van Pletzen en J. Pieterse (Chenowth). Interprovinsiale (Can Am tweesitplek tipe) klas: N. Du Rand en J. Claasen (CanAm). Baie geluk. Andre Coetzee en fotos Andrea Coetzee.
22 Maart / March 2018
09
OP die foto regs kan gesien word dat die volg van so ’n veldren harde werk is. Hier dink die Panorama se voorwiel aangedrewe Nissan NP 200 dat hy ook ’n 4x4 is! Baie dankie nogmaals aan Longtom Nissan, McGee Ford en Lydenburg Toyota, wat elk ’n groot finansiële inspuiting aan die veldren gegee het. Andre Coetzee
DE GRAAF UNDER-CAR 8 Breytenbach Street, Lydenburg 013 235 1086
degraaflydenburg@webmail.co.za
ONS
SKENK VIR JOU DIE BESTE DELE VAN HIERDIE MOTOR.
AANBOD VERLENG TOT 31 MAART*
Betaal vir ‘n Ford ECOSPORT Trend-model en kry die beste in sy klas, die Titanium-model.
Ford ECOSPORT 1.5 TDCi Titanium handrat. VANAF SLEGS 0% Deposito PER Kleinhandelsprys: R311 900 l Reswaarde: R95 570 MAAND* Gekoppelde rentekoers: 6.65% l Termyn: 72 maande
R4 399*
*Indien gefinansier deur Ford CREDIT. B&V’s geld.
Totale prys betaal: R405 899
FSP 10677
*Aanbod geldig indien gefinansier deur Ford Credit, onderhewig aan kredietondersoek en goedkeuring. FFS Finance South Africa (RF) (Edms.) Bpk., wat sake doen as Ford Credit, is ‘n gemagtigde verskaffer van finasiële dienste (FSP 31946) en geregistreerde kredietverskaffer (NCRCP72). Aanbod geldig tot 31 Maart 2018, terwyl voorraad hou, en slegs by handelaars in die Republiek van Suid-Afrika. Totale bedrae aangetoon sluit opsies in, behalwe metaalverf. Tarlewe en deposito uitgesluit. Besoek ford.co.za vir meer besonderhede.
An Authorised Financial Services Provider www.mcgee.co.za
• Cnr. Voortrekker & Viljoen StreetsLydenburg 013 235 2371 mcgeesales@mcgee.co.za • McGee's Burgersfort Tubatse Mall 013 231 7274
Titanium-kenmerke: • 12V-kragpunte voor en agter • Klankbeheer op stuurwiel • Elektroniese lugtemperatuurbeheer
22 Maart / March 2018
Vakature beskikbaar by Redlum Rekenmeesters Minimum Vereistes: Kennis & ondervinding van Pastel, Debiteure, Krediteure, E-filing, BTW, algemene kantoor ondervinding en moet rekenaarvaardig wees bv. Excel, Word . Kandidaat moet so gou moontlik kan begin.
Stuur CV na corjan@redlumza.co.za
DIENSTE/ SERVICES
REKENAARS/ COMPUTERS
bemark. Skakel asseblief 061 999 7996 / 076 654 5583
I.T.@Large - for all EIENDOM TE p c r e p a i r s HUUR/ m a i n t e n a n c e , PROPERTY TO updating hardware RENT and software, virus r e m o v a l s , networks, call outs HUIZEMARK G.A. PIENAAR & etc. Jacques 071 B E N O D I G KIE: Boekhouers 268 9211 / Pierre D R I N G E N D en Pastel agent. 079 881 1932 huureiendomme . 013 235 4774 Kontact Colette by 076 959 0867 of MOTOR AK JEWELS 013 061 999 7996 DIENSTE/ 235 1075 u AUTO SERVICES i n d i e n eiendomme wil ROX INTERIORS huur of verhuur. Upholstery, carpets, curtaining, ATLAS PANEEL1 SLK EN 2 SLK Blinds & Gifts. 072 K L O P P E R S WOONSTELLE G e a k k r e d i t e e r. 222 5566 Kontak: 013 235 ( R 2 5 0 0 p m e n D R I V E R K 5 3 3423/ 082 454 R3500 p/m), water en ligte ingesluit, D R I V I N G 8382 d irekte Eskom SCHOOL Learner & Drivers licenses - A U T O H A U S E N krag. Krugerspost, all codes. Hilda SMART 013 235 2 0 k m v a n a f Roos 082 849 8724 2721/ 082 554 L y d e n b u r g o p 8293 Ohrigstadpad. Skakel 082 253 DEON VISSER 4525 loodgieter, MOTORS TE geysers, gebarste KOOP/ CARS pype ens. 064 618 BACHELOR FLAT FOR SALE 9599 water + ligte ingesluit. R2800 COOLAIR p/m. 082 850 0684 airconditioning and I BUY VEHICLES applicance repair. for cash. 082 646 6735 071 781 4610 AKKOMODASIE/ ACCOMODATION LAUNDRY / WASSERY A1 For all your washing & dry cleaning. 013 235 3976
GESONDHEID/ HEALTH & FITNESS
MOTORHUUR/ CAR HIRE
KLITZ-GRAS CHALETS L Y D E N B U R G Accommodation, VEHICLE HIRE- chapel & Venue DIEETKUNDIGE, car & van rentals. f a c i l i t i e s , Lydenburg. 084 013 235 1780 boma/braai 708 4263 Spitbraai for hire 013 235 2758 TROETELDIERE/ ART/ FRAMING PETS VAKANTE BETREKKINGS/ PETS CORNER VACANCIES J A D E A R T & 013 235 2658 FRAMING 013 235 BAR LADY for 1241/ 082 337 DOGGY IN THE Steelpoort area. WINDOW parlour. Phone 076 509 6927 5 3 V i l j o e n S t . 4394 / 076 616 Rowena 083 326 7272 SKOONMAAK/ 0941 CLEANING EIENDOM TE KOOP/ PROPERTY FOR SALE
SKOONMAAK VA N M AT T E , meubels, motors en droogsuig van oorstroomde matte. Martie 082 P L O T T E E N 951 7494 PLASE dringend benodig deur Huizemark om te
KERKE/ CHURCHES
•Anglican Church Lydenburg. Sun. 08:30. Tel. 013 235 1 9 1 9 . • Gereformeerdekerk Lydenburg.
Sondae 09:30. Tel. 013 235 4391. •Hervormde-kerk Lydenburg. Son. 09:30 en 18:00. Tel. 013 235 3554 • Methodist Church Lydenburg: Sunday service 08:30, Sunday School 08:30 Tel. 013 235 2936 • NG M o e d e r g e m e e n t e Lydenburg. Sondae 09:30. Tel. 013 235 3101.• N G - k e r k Lydenburg Suid. Sondag 09:00. Tel. 013 235 3329. • Volle Evangeliekerk. Sondae: Oggenddiens met kinders 10:00, Aanddiens 18:00. Woensdae 19:00 midweekdiens, J e u g d i e n s Saterdae 18:00. Tel. 013 235 2711/ 084 688 5007. Past. Andre Hanekom. • ELROHI - Die Gemeentes van C h r i s t u s Rensburg-str.41, Lydenburg. Sondagoggende 1 0 : 0 0 & Sondagskool 1 0 : 0 0 , Sondagaand:18:0, Woensdagoggend 1 0 : 0 0 S u s t e r s b i d u u r, Woensdagaand 1 9 : 0 0 Gemeentebiduur, Vrydagaand: 19:00 Jeug. Pastoor T h y s & Tr y n a Taljaard 082 905 9070/ 083 641 2088 • New A p o s t o l i c Church. Sun. 09:00 Wed. 19:30. Grant Roode 082 886 2934 • R e h o b o t Gemeente (AGS van SA). Sondae 09:00 (kinderkerk), Dinsdag Biduur 19:00 Woens. sel 19:00, Vry. Jeug 18:30. Kerkkantoor: 013 235 4905. • Lewende Woord Lydenburg.
Sondae 09:00. Nuwekerkgebou langs Laske Nakke 013 235 2463. • Mooi Hawens Evangelisasie Sentrum (PPK). W o . 1 0 : 0 0 vrouediens, biduur 1 9 : 0 0 . Sondagskool 08:45, diens So. 10:00 en 18:00. Past. Wouter Deysel: 072 183 0004 en past. Jaco Deysel: 082 338 1570. • Lydenburg Baptist Church / Baptiste Kerk co / hv Simmond en De Souzastrate Pastor / Ds Kallie Fourie 082 9285075 lydenburgbaptiste @isat.co.za Sunday mornings 09:30 Sondag oggend 09:30.• Shalom Church Centre. Services Coromandel. Sunday School 10:00, church s e r v i c e 11 : 0 0 . Skhila Sunday School 10:00 and church service 11 : 0 0 . P a s t o r J o h a n n e s Ramashala: 073 569 0635 or 073 420 7954. • A.G.S Steelpoort. Sondagoggend 09:00, aande 18:00, Woensdae selgroep 18:30. Past Beukes: 083 2 9 1 8 0 0 5 / kerkkantoor:087 8 0 8 5604.•Lydenburg Sewende Dag Adventiste Kerk. Elke Sabbat (Saterdag) by die Baptiste Kerk, De Souza straat. Diensorde: 09:30 Sabbatskool Program; 10:00 L e s s t u d i e (Bespreking); 11:00 - Erediens. #Lydenburg Sewende Dag Adventiste Kerk Kontak Leraar de Nysschen 084 554 5899 / Pieter Briel 082 904 3748 • Volle Evangelie
Kerk - Burgersfort . Diens Tye - 9:00 Sondae Oggende Aand Diens - Op Aanvraag Kontak Pastoor Pieter Grundlingh 082 724 4499/ 076 533 7836 • Burgersfort AGS Gemeente, elke Sondag om 09:00, selgroep elke Woensdag om 18:00. Pastoor Leon Labuschagne 084 512 9046 Kerkkantoor 087 808 5604. • Lewende Waters P i n k s t e r Bediening. Sondae:09:00 Sondagskool, 1 0 : 0 0 Oggenddiens, ou k e r k i e b y W e n a k k e r , K e r k s t r a a t Lydenburg, Past Skeen 083 294 3878. • Harvester Reformational C h u r c h Lydenburg, Sundays: 10h00. Chris Cordier 082 448 2658 • EvangeliesGereformeerde Kerk: Sondae om 0 9 h 0 0 b y L y d e n b u r g Akademie Skool (CVO Skool) C.S Linde 083 302 4926
Keys (cut) Remotes Locks Safes Gate Motors (Centurion) 29 Lange Street, Lydenburg Tel: 013 235 3976 Faks: 086 511 0521 Navrae: Noemie,Tinkie, Dolla
(Reg No: NCRDC 487)
Registered Debt Counsellor 082 924 9292 Burgersfort 087 151 1034 Lydenburg 087 802 7054
ONS KOOP, VERKOOP & LAY-BUY MEUBELS, ELEKTRIESE TOERUSTING & ENIGE HUISHOUDELIKE ITEMS!
SEMENT BOUSTENE MAXI STENE PLAVEISEL VLOERTEËLS MUURTEË LS STEPPING STONES VERTOONLOKAAL BY BLOU MUUR 4KM UIT LYDENBURG OP DIE DULLSTROOMPAD BEN 082 408 2798 SOPHIA 076 677 7362
Pallet Wendy’s 3m x 3m=5000 3m x 4m=5500
For more info contact: Joe: 072 155 3949
joe.log.homes@gmail.com www.jjwendyhouses.co.za
We deliver everywhere
Nuus / News
22 Maart / March 2018
House of the week ON SHOW Friday 23 March 13:00 - 17:00 Follow boards from The Heads security office. New on the market - large double storey house consists of four bedrooms and two bathrooms. Enjoy the rolling green lawn in the large, landscaped garden with your own Jacuzzi, enclosed with a high brick garden wall. The two balconies provide you with an enclosed braai area downstairs and upstairs with fantastic views over the mountains and the nature reserve. You simply can't afford to miss this opportunity. Only R1 950 000.00. Call Pieter at Pam Golding on 083 274 1986.
Tuintake HOEWEL Maart nog heelparty warm somerdae gaan oplewer, is die koeler weer op pad en kan jy solank beplan vir kleur in die winter en lente. Neem jou tyd en dink mooi oor die plante wat jy wil hê, watter kleurskemas jy verkies, en hou in gedagte watter plante verlede jaar die beste in jou tuin geaard het. Kies jou gunsteling-bolle, maar wag tot die grond afgekoel het voor jy hulle begin plant. Berei die beddings voor deur kompos en superfosfaat in die grond in te werk en hark alle klonte en klippe uit. Maak die bedding goed nat die dag voor jy gaan plant. Sodra die herfsblare begin val, kan dit komposhoop toe gaan, of gebruik dit as deklaag – hulle plaas weer noodsaaklike elemente terug in die grond. Jaarplante Hou aan om jou beddingplante wat nog besig is om te blom, nat te hou en trek dié wat klaar geblom het, uit. Plant saailinge vir calendulas, cinerarias, koringblomme, Yslandse papawers, bokbaaivygies, leeubekkies, gesiggies, primulas en pronk-ertjies, dan is jy verseker
van 'n kleurvolle winter en lente. Meerjariges In droë weer moet meerjariges een keer per week water kry. Sny dié wat hul fleur verloor het op grondvlak af. Lig en verdeel oorgroeide meerjariges wat gedurende die somer geblom het, soos achilleas, agapante, daglelies en penstemons. Bolle Haal bolle wat in die somer geblom en reeds doodgegaan het, uit en bêre hulle op 'n koel, droë plek. As jy verkies om hulle in die grond te los, moenie te veel water gee gedurende die winter nie. Onthou om jou grond met komposte verryk voordat jy winterbolle plant. Strooi gerus ook 'n bietjie van Hadeco se bolvoedsel oor die plant-area. HET JY GEWEET? Met die uitsondering van enkele inheemse bolle, moet die meeste lentebloeiende bolle eers geplant word sodra die nagtemperature begin daal en die grond begin afkoel. Bolle wat in warm grond geplant word, sal hul blomme afgooi.
VOLENTE DEO The Property Shop Ruim en moderne meenthuis in veilige kompleks. 3 Groot slaapkamers, 2 en half badkamers, lekker groot oop plan leefarea, kombuis met aparte opwas, stoep met ingeboude braai, dubbel elek m/huis, klein erf – R9330 Pragtige, moderne 3 slk huis in gesogde area met erf, dubbel elektriese m/huis en dubbel skadunet afdak – R10 600 Kontak ons gerus vir nog huur eiendomme
VERHURINGS: SONE 082 898 5272 VERKOPE: HENRY 074 589 0204 www.deovolenteproperties.co.za Facebook page : Deo Volente Properties Tel: (013) 235-1102, deovolprop@lantic.net
Erich Venter : 082 904 8587 Bcom Regte(UP) NQF 5
22 Maart / March 2018 Verlede Woensdag het die Longtom Marathonklub ‘n pretloop gehad. Dit gaan nou gereeld plaasvind dat almal lekker fiks kan word en hardloop vir die pret. Om deel te neem skakel 072 693 1979. Rudolph en Cheryl-Anne de Wet van die Longtom Marathon Klub het Saterdag aan die Bateleur Estate Marathon deelgeneem op Nelspruit en goed gevaar.
Laerskool Burgersfort het Woensdag 14 Maart hul jaarlikse Interhuis gala gehad. Daar was twee spanne wat teen mekaar geswem het, Die Haaie en die Dolfyne. Die Haaie was die wenners. Die skool wil graag namens hulle hoof mnr. Coert Erasmus, personeel en leerders baie dankie sê vir Burgersfort Buco vir die borg van die dag.
Dolfyne en ha a i e swem dat dit s pat
Let’s Talk
Get massive value while stocks last SONY Xperia L1 Smartphone
VODAFONE R216 WI-FI ROUTER
20GB Data
R149PMx24
10GB Data PM (Anytime) + 10GB Data Night Owl (12am-5am)
uChoose Flexi 120
R229PMx24
Save R480 Samsung Galaxy J5 Pro Smartphone
Add R199 to this Sony deal and get a 500GB Sony PS4
iPhone 6
32GB
249
R299 R PMx24 PMx24
uChoose Flexi 120
U Choose Flexi 120
Huawei P Smart Smartphone Samsung Galaxy S7 Smartphone
249
NOW ONLY
R
PMx24
uChoose Flexi 120
R
399 PMx24
uChoose Flexi 165
Standard terms and conditions apply. Offers valid from 7 March - 2 April 2018. Contract deals are subject to signing a new 24-month Vodacom and once off SIM and connection fee of R202 on all new Contracts, unless otherwise stated. *As rated by SACSI 2017. **Customrs can get a 2-year free uChoose Flexi 55 Contract on the second free device. VAT inclusive. E&OE. All deals subject to stock availability. Please visit vodacom.co.za for full details.
LYDENBURG Down Town Centre 013 235 4406
LYDENBURG The Heads Centre 013 235 1636
BURGERSFORT Tubatse Mall 013 231 7979
17 Voortrekker Street, Lydenburg. Tel: 013 235 1830 E-mail: hiq@lydtoy.co.za