2018 07 05

Page 1

While stocks last.

05 Julie / July 2018 Jr/Yr 15 No. 26 Tel: 013 235 2287 Faks: 013 235 3076 P.B. 4418 Lydenburg 1120 info@highlandspanorama.co.za

Shivering in the firm grip of an intense cold front

2 1 . p

KYK net hoe laag was die petrolpryse. Die huidige verhoging wat Dinsdag ingetree het, kan volgens kenners verbruikers ‘dood maak’. Die prys is nou R16 per liter vir 95-oktaan-petrol in die noorde van die land. Petrolpryse was reeds die hoogste in die geskiedenis nadat dit in Junie met 82 sent per liter verhoog is. Die hoof rede agter die verhoging is klaarblyklik die stand van die Rand teen die dollar. Die afname in die prys van olie en die afname in die prys op petroleum produkte is nog ’n rede. Petrol (93 Octane, ULP and LRP): 26.00 c/l increase; Petrol (95 Octane, ULP and LRP): 23.00 c/l increase; Diesel (0.05% sulphur): 26.00 c/l increase; Diesel (0.005% sulphur): 24.00 c/l increase; Illuminating Paraffin (wholesale): 22.00 c/l increase; S M N R P f o r I P : 3 0 . 0 0 c / l i n c r e a s e ; Maximum LPGas Retail Price: 37.00 c/kg increase.

At some places in Lydenburg cell phone applications showed a -3 early Tuesday morning. This is not a surprise as the beautiful Cape region was decked out in snow on top of the mountains and in the vineyards. This cold front will bring cold temperatures over parts of Gauteng, Mpumalanga, KwaZuluNatal and over the eastern parts of the North West, northern and eastern parts of Free State. The cold front is expected over most parts of South Africa this week. Snow, very cold temperatures, windy and rainy weather expected. Storm Report SA says they are currently monitoring three cold fronts, with two of them being severe.

Brrr...


02

05 Julie / July 2018 Dr. Eugene Brink, strategiese raadgewer vir gemeenskapsake by AfriForum: Teen hierdie tyd is dit seker al oorbekend dat daar 'n wesenlike gevaar van onteiening (van enige eiendom) sonder vergoeding is. Kortom is daar vroeër vanjaar 'n mosie deur die parlement aangeneem om te kyk na hoe Artikel 25 van die Grondwet gewysig kan word om hierdie onteiening moontlik te maak. Die openbare deelnameprosesse is aan die gang en daarna sal 'n komitee deur die bydraes werk. Hulle sal na verwagting teen 30 Augustus daaroor aan die parlement terugvoer gee en aanbevelings maak.

DIE enigste provinsiale-platforum om aktief aan die Grondhervormingsdebat deel te neem het Maandag plaasgevind in Nelspruit (Mbombela).

Dit handel voor die voorgestelde wysiging van die grondwet om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak. Baie instansies, vakbonde en rade het

Rusoord geborg deur Highlands Panorama Nuus

insae gelewer en honderde mense het opgedaag. Een van hulle was Cope wat die verslag deur ‘n boer Ellen Coetzer voorgelê het. Coetzer het die verdoemende verslag voorberei. Dit doen verslag oor 4 miljoen hektaar staatsgrond, mynbehuising, plantasies, woongebiede en die Waterraad wat oor behuising beskik. In die verslag van Ellen Coetzer staan

Deelnemers aan die Gronddebat Maandag in Mbombela.

ook dat SLEGS 185 hektaar van die 4 miljoen tans produktief gebruik word. Met die gevolgtrekking hoe kan ekstra grond van werkende plase weggeneem word as daar reeds grond beskikbaar is. Dit is baie kompleks. Die Gronddebat is sekerlik die grootste kwessie wat Suid-Afrika nog getref het in die geskiedenis. Dus kan ons as koerant net daaroor verslag doen, alhoewel ons almal opinies het. Ons noem dat dit die enigste platforum was vir hierdie hele distrik en dat die raad wat oor die verandering in die Grondwet redelik vinnig deur die land beweeg en kits vergaderings hou. Maar teen die einde sal daar 36

vergaderings oor die land plaasgevind het wat deur die parlement se gesamentlike grondhersieningskomitee gelei word. Ernst Roets, adjunkvoorsitter van AfriForum het gesê hulle teken beswaar aan veral om dit as ongeorganiseerd en onbillik is om dit publieke vergaderings te maak, omdat dit privaat eiendom en werkende mense uitsluit. Roets het ook vroeër aan die media gesê dat die hele proses ’n verdraaiing van die geskiedenis is. ~ Michelle Boshoff

Spraakprobleme • Gehoortoetse • Gehoorapparate Speech Problems • Hearing Tests • Hearing Aids

Cell: 071 316 2466 pieterse.zelna@gmail.com lydenburg-audiologist.co.za Opposite Medical Centre - Lydenburg

Deelnemers aan die Ons nooi lesers debat Maandag in uit om hierdie Nelspruit - foto Cope.

Dr. Karen Kromhout BChD (Pret) Dr. Auke van der Meulen BChD (Pret) Dr. Leanda Meyer BChD (Pret) Bronwen Rall - Oral Hygienist Cnr Church & Viljoen Street (Opposite Medical Centre)

www.mysmile.co.za Tel : 013 235 1983 / 013 235 4563

koerantforum te gebruik om jul idees rondom Grondhervorming uit te spreek - dit kan anoniem wees. Boere word veral uitgenooi. Stuur briewe na michelle@ highlandspanorama. co.za


05 Julie / July 2018

NAVRAE na aanleiding van ons vorige artikel in die Highlands Panorama Nuus in hierdie verband stroom steeds in en die jagtersverenigings en SAPS het hulle hande steeds vol om vrae te beantwoord. Die beste inligting is beskikbaar op die webtuiste van die National Hunting and Shooting Association of SA (NHSA). Die SA Jagtersvereniging het die saak wat handel oor die geldigheid van vuurwapenlisensies konstitusionele hof toe geneem omdat hulle van mening was dat artikels 24 en 28 van die wet op die beheer van vuurwapens (Wet 60 van 2000 - u kan die wet op die internet aflaai) ongrondwetlik was. Die hof het bepaal dat dit egter wel grondwetlik is en bly staan. Dit het implikasies vir eienaars in besit van wapens waarvan die nuwe (wit) lisensies verval het. Hiervolgens is enige nuwe lisensie wat veval het nie meer geldig nie. U is dus ingevolge die hofuitspraak onwettig in besit van die vuurwapen en kan vervolg word. Dit beteken: 1. Dat u hierdie wapens by die SAPS moet inhandig vir vernietiging. 2. Dat u geen kompensasie daarvoor sal ontvang nie (voorheen is berig dat u wel sou kon eis). 3. Die wapens gaan deur die SAPS getoets word om te bepaal of dit in ’n misdaad gebruik is, waarna u vervolg kan word. 4. U sal nie vervolg word indien u die wapen inhandig en geen misdaad daarmee gepleeg is nie. 5. Geen aankondiging oor amnestie is nog gemaak nie. Ons advies is die volgende (binne die wet). 1. Maak seker dat u wettige (wit) lisensies minstens 3 maande (90 dae) voor die vervaldatum hernu word. 2. Raadpleeg ’n kundige wapenhandelaar of prokureur om u tydens die amnestieperiode (indien dit afgekondig gaan word) te help om wel aansoek te doen vir hernuwing). 3. Maak seker dat die kundige persoon u al die pad bystaan met die proses en maak seker dat u volledig rekords hou. 4. Volgens regsmenings deur die National Hunting and Shooting Association of SA ingewin, is die ou (groen lisensies) of die ou lisensies wat in die ou I.D. dokument geplak was, steeds geldig, mits u daaroor beskik. Sien regsmening Adv H Van Eeden SC op die NHSA webtuiste. Indien u groen lisensie deur die wit lisensie vervang is, is die SAPS van mening dat daardie groen lisensie nie meer geldig is nie. Die hele kwessie van vuurwapenlisensiering is ’n warboel van kontrasterende opinies, swak administrasie en verskillende interpretasies van dieselfde ding. Mens kan nie by die wet verby kom nie. Die groot aantal wapens onder SAPS toesig wat in misdadige hande beland bly ’n probleem en die SAPS se vermoë om nou bykans 380 000 addisionele wapens in veilige bewaring te neem en ballisties te toets, is te betwyfel. Riglyne vir dié proses word tans opgestel. Die groen lisensies wat nooit deur ’n wit lisensie vervang is nie, is steeds geldig. Indien u enige wapens met vervalle wit lisensies vir veilige bewaring by ’n wapenhandelaar ingehandig het in afwagting op die hofuitspraak, moet u

onverwyld met die handelaar in verbinding tree en u wapen gaan haal. U is steeds die eienaar en u gaan verantwoordelik wees vir stoorgeld. Die handelaar kan nie die wapen namens u inhandig of vernietig nie. Indien u vir die wapen ammunisie herlaai het of besit en die lisensie nie meer geldig is nie en u het geen ander wettige lisensie nie, moet u ontslae raak van ammunisie, dryfmiddels en ontstekers wat met dié lisensie aangekoop is. Verkoop dit aan ’n ander wettige gelisensieerde gebruiker. Doppies en punte word nie beheer nie en u kan dit verkoop. Ons advies is sluit nou aan by die NHSA en of die SAJV en laai die onderskeie regsopinies af, druk dit en bewaar dit tesame met die wapens waarvoor u groen lisensies het, veilig in u kluis, totdat meer duidelikheid beskikbaar is. Moenie die wapens gebruik nie. Indien u wapens het waarvoor u nie groen lisensies het nie, stel vas hoe en wanneer die SAPS hierdie wapens by u sal kollekteer (u mag nie daarmee rondry nie). Raak so op die voorgeskrewe wyse ontslae daarvan. Moenie dié wapens self vernietig nie. Dit is strafbaar ingevolge die wet. Verifieer alle gerugte, bly kalm en moenie oorreageer nie. • Aangesien hierdie steeds ‘n warm onderwerp is wil ons graag die inligting herhaal ingeval iemand dit gemis het. Dit lok steeds baie navrae. Michelle Boshoff en Andre Coetzee.


05 Julie / July 2018

“Media is a food Tourist disgusted by our town chain, which would fall apart without local newspapers.” Tourist writes: I would like to reach your readership in order to let you know how disgusted I am at the state of the roads in and around your town. I have seen vehicles swerve violently on the road in order to avoid serious damage to their vehicles. Those responsible for Road Maintenance are a joke and your readerships apparent tolerance towards this state of affairs is a sad reflection upon you all. I, as an individual, intend to start a protest, advising all motorists passing through your town (Lydenburg), to do just that, pass through, no shopping, eating or refuelling. Your lack of interest in our safety is apparent and will be returned to you by a corresponding lack of interest in your welfare.

- John Oliver

A

Toe besef ek dit is reeds die middel van die jaar. Ek werk my vrek, het nie geld nie en die tyd vlieg. Dit is nou nie veel positiewe nuus vir die eerste ses maande van die jaar nie. Dit is nie snaaks dat almal sommer hierdie tyd van die jaar siek is nie. Ek dink die gemoed gee saam met die imuunstelsels in. Dis moeilik. Maar laat ek julle sê as jy soos ‘n warm patat voor die verwarmer lê met ‘n bord kos agter die blad kan mens nie regtig kla nie. En dit help om baie Rosé te drink. Ek is jammer as julle dit nie van my geweet het nie. En dat ek nou my sondes uitlap. (wink-wink) Maar ’n glasie wyn was nog nooit vir my bang nie. Raai, en ek ook nie vir wyn nie. Veral in die winter maak dit baie koue gaatjies warm. In die somer is ek gewoonlik bekommerd oor die kalorieë wat ‘n glasie vog inhou. Maar in die winter moet dit maar kom sit. Die wyn-vlieg in my moes nou vir ‘n rukkie terugsit omdat ek ook aan die wintersiektes gely het... so hopelik kan ek eersdaag weer inhaal vir verlore tyd. ’n Kaggel, wyn, Eiderdown (gansveer)-kombers van ouma Bettie, Ruby langs my en die winterson. Dis al. ~ Michelle Boshoff

Spreuke 19:20: Luister na raad en neem tug aan, sodat jy in die vervolg wys kan wees. Vader gee dat ons jong mense na die raad van hulle ouers en die wyses sal luister en dat hulle hulle aan tug en dissipline sal onderwerp, tot U eer - Amen.

DIE Highlands Panorama Nuus het op 17 Mei 2018 op sy voorblad berig oor die bemagtigingsprojek wat deur Glencore inisieer is en waar twee plaaslike entrepeneurs, Lorraine Nagel en Julia Sitole, gehelp is om besighede te vestig. Hulle besit die twee spannetjies wat oral in Lydenburg besig is om slaggate te herstel.

bit more about one of the organisations Highlands Panorama News is part of: The Association of Independent Publishers (AIP) is a national organization for advancing the interests of the independent grassroots print media sector in South Africa. The association comprises mostly small, independent newspapers, but it also represents newsletters, magazines and online publications. Established in 2004 the AIP represents the largest group of South Africa's small independent publications. The AIP is a projects-driven association, but also focuses on research, policy issues and the setting of industry standards for the grassroots media sector. AIP member publications are distinct from mainstream media owned by large media groups like Naspers, Sekunjalo, Caxton and TisoBlackstar. There are about 250 AIP members nationally and they are small, community based, grassroots publishers living in the community they serve. Members publish primarily in rural areas and disadvantaged communities, in a diverse range of languages and service a diverse range of interests. Some are one-person operations who operate literally at grassroots level - a shack in a squatter camp, converted garages, unused classrooms; some are 15 staff members strong and have offices on three floors. The AIP represents print media published in isiXhosa, Afrikaans and TshiVenda amongst other languages. Our geographical communities range from rural Cofimvaba to the urban people of Bonteheuwel, Heideveld and the Cape Flats; from Makhado to Gansbaai; Mangaung to Jozini and much more in between. Print media aimed at communities of interest vary from South African Muslims to African art and literature fanatics, social justice activists, and teachers, teenagers and fruit farmers. The AIP membership strives to reflect true media diversity and pluralism. In a broader sense the objectives of the AIP are to encourage ownership and control of, and

Hulle goeie werk is reeds te sien in Jansenstraat, plekke in Viljoenstraat en verskeie ander strate. Eerstens baie dankie aan Conroy van der Westhuizen en Louis Van Rhyn (Glencore) vir hierdie broodnodige projek. Die dorp se inwoners besef nie aldag hoeveel julle vir die gemeenskap doen nie. Dan ook aan die twee dames (Julia en Lorraine) en hulle spanne: Julle personeel is altyd vriendelik en doen netjiese werk. Doen so voort en dit sal goed gaan met julle. Ek wil ’n uitdaging rig aan die

AIP members publish over 7 million copies per month reaching, at a conservative estimate, over 20 million readers. access to, media by historically disadvantaged communities. Update on the community print sector: Print runs and frequency were verified by printing houses across the country and a map and detailed database were produced. This survey indicated that AIP members publish over 7 million copies per month reaching, at a conservative estimate, over 20 million readers. It also indicated that 86 members publish in a combination of English, Afrikaans and a local language and that 78% of publications are black owned with 25% owned by women. AIP has not conducted an in depth survey in 2017 but indications are that the sector has taken a hard knock as a result of the downturn in the economy. Independent publishers are the SMME's of the media sector and it is always the small business that feels the bite first. Of 204 newspaper titles, publishers of approximate 30 titles are struggling to print regularly, 4 titles have gone online only, 16 titles have closed completely. Publishers who were publishing more than one title have cut back and are concentrating on one or two titles. Our training partners have been the Dept. of Journalism (Wits University) OpenUp, Africa Check, SEDA (Gauteng), Media24 Academy, YeYeYe, Genderlinks, ThisAbility, MrPh, FrayIntermedia and SouthernTip Media. Our professional partners are the Audit Bureau of Circulation, the Press Council and the South African National Editors Forum. Our advocacy partners are the R2K, the Freedom of Expression Institute and Media Monitoring Africa.

inwoners langs die strate waar hierdie spanne werk: Bederf hulle gerus met ’n fles koffie, of koeldranke en ’n paar beskuitjies, wanneer hulle in julle omgewing werk. Dit is per slot van sake julle strate wat verbeter word. Klein blykies van waardering en ’n klop op die skouer gaan veel verder as bloot die salaris om mense te motiveer. Ek maak ’n punt daarvan om by hulle te stop en dankie te sê as ek hulle kry. Die glimlagte is aansteeklik. So kom, doen jou deeltjie om hierdie mense se werk makliker en ’n plesier te maak. So bou ons verhoudings en werketiek. Nogmaals baie dankie aan almal betrokke!


05 Julie / July 2018

By die Wyngilde se Juniemaand-proe geborg deur Checkers, Parmalat en Porcupine Ridgewyne, was André Greyling (Café Crust), Nine-Paula Olmesdahl (links) en Megan Neudecker.

Voor: Brian Whitehorn, Mariana Human, Stefan Vermaak, Checkers-bestuurder en Jan Human (al die pad vanaf Ladysmith) by die Wyngilde se Junie-proe verlede Donderdag by Café Crust. Porcupine Ridge se Chenin Blanc is as witwyn van die aand aangewys en die Cabernet Sauvignon 2016 as rooiwyn van die aand. Die Porcupine Ridge Syrah 2013, met sy geparfumeerde pepergeure, was die waardevir-geld-keuse van die aand.

Lede van die Wyngilde kuier saam rondom die kaggel in Crust se splinternuwe konferensielokaal, op 'n ontdekkingsreis van Porcupine Ridge-wyne. Checkers en Parmalat het gesorg vir heerlike sop en kase en Vinimark het die wyn geborg


05 Julie / July 2018

Dullstroom in 1905

125 kersies vir Dullstroom DULLSTROOM is 'n dorp op die oostelike platorand van die provinsie Mpumalanga en vanweë sy ligging teen 'n hoogte van 2 100 meter bo seevlak een van die koelste plekke in die provinsie. Saam met BarklyOos en Underberg is Dullstroom danksy 'n groot aantal bergstrome en damme met forelle die belangrikste bestemming vir vlieghengel in Suid-Afrika. Die dorp lê teen die voet van Die Berg, die hoogste bergspits in die provinsie (2 332 meter), wat deel uitmaak van die Steenkampsberge, en pronk daarnaas ook met die hoogste spoorwegstasie in SuidAfrika (2 076 meter bo seevlak) by die nabygeleë Nederhorst. Dullstroom is in 1883 deur 'n groep Nederlandse immigrante onder die leiding van Wolterus Dull aangelê. Tydens die Tweede Vryheidsoorlog is die dorp verwoes, en die meeste setlaars het na Nederland teruggekeer. Die gebied van Dullstroom is op 1 Augustus 2006 deur 'n tornadoagtige storm geteister. Die gebied is teen die middel van die 19de eeu deur 'n Ndebele-stam onder die leiding van hoof Mapoch oorheers. Hy het net soos later ook sy seun Nyabêla, wat Mapoch se grotte as 'n skuilplek gebruik het, verskeie kere teen troepe van die destydse Zuid-Afrikaansche Republiek (ZAR) geveg. Die hewigste gevegte het in 1882 en 1883 uitgebreek. Die grotte is tot nasionale monument verklaar. Die nabygeleë Fort Mapoch en 'n standbeeld van Nyabêla is nog steeds besienswaardighede in Dullstroom. Die staatshoof van die destydse ZuidAfrikaansche Republiek, president Paul Kruger, het in die 1880's Nederlandse immigrasie bevorder. In 1883 is 'n maatskappy onder die leiding van Wolterus Dull gestig, om nouer bande tussen die ZAR en Nederland op te bou. Die maatskappy het uiteindelik die plase Groot Suikerboschkop en Elandslaagte gekoop, om hier 'n nedersetting te stig. Die eerste Nederlandse setlaars het tussen 1884 en 1887 in Suid-Afrika aangekom. Wolterus Dull het in 1890 'n besoek by die klein nedersetting afgelê, wat deur die immigrante op die plaas Groot Suikerboschkop opgerig is. Die nedersetting is in 1892 deur Paul Kruger tot 'n dorp verklaar en aanvanklik Dull's-stroom genoem. Die naam, wat afgelei is van Wo l t e r u s D u l l e n d i e n a b y g e l e ë Krokodilrivier, is later vereenvoudig tot Dullstroom. In 1893 het die bevolking op 48

Winkel van Wim Janson mense te staan gekom, wat oor agt huise, drie stalle, tien beeskrale en hul eie klein handelsmaatskappy en winkel beskik het. Gedurende die Tweede Vryheidsoorlog is die dorp in Mei 1900 deur Britse troepe beset en volledig verwoes. Terwyl baie mans teen die Britte geveg het, is vroue en kinders na 'n Britse konsentrasiekamp in Belfast geneem. Ná die Slag van Dalmanutha in Augustus 1900 het die stryd teen die Britte in 'n guerillaoorlog ontwikkel, en in die Dullstroomgebied was Boerevegters in sporadiese gevegte met die Britse troepe betrokke. Ná die oorlog het sommige van die immigrante teruggekeer en die dorp herbou. In die jaar 1921 het Dullstroom sy eerste dorpsraad gekry. Nadat die vlieghengelsport, wat oorspronklik in Nieu-Engeland uitgevind is, ook by welvarende Johannesburgers gewild geraak het, is eiendomme met foreldamme aangekoop, waar stadsmense steeds dié sport beoefen. www.wikipeadia.com

Ford Roadster 1934


05 Julie / July 2018

This prime advertising space is available. Contact us on 013 235 2287 for a special deal that will help you grow your business.

VERLEDE week het ons berig oor die bekendstelling van die nuwe Nissan Micra en gesê dat dit ’n algehele nuwe motor is en nie verwar moet word met die vorige Micra nie. Daar is drie weergawes nl. Visia, Acenta en Acenta Plus. Al drie kom met dieselfde driesilinder turbo enjin (Renault) van 900cc en vyfspoed ratkaste. Meganies is al drie identies. Die enjin maak 66 kW en 140 Nm. Die verskille kom by die vlak van toerusting. Al drie het luier/stop/start tegnologie. Wielgrootte is 15, 16 en 17, met allooiwiele op Acenta en Acenta+. Almal het elektries verstelbare spieëls en LED dagryligte en verstelbare hoofligte. Daar is kragstuur, kragruite (voor), ’n ritrekenaar (Acenta en Acenta+), Bloutand en afstandbeheer kontroles op die op-en-af en in-enuit verstelbare stuurwiel. Al drie het goeie klankstelsels, met dié op Acenta en Acenta+ met 7-duim raakskerm met selfoon versoenbaarheid. Hulle het USB, AUX in, RDS, MP3, BTHF en BTSA tegnologie. Daar is lugversorging en ’n 12V kragpunt. Wat veiligheid betref het al drie 6 lugsakke, ABS, EBD, ESP, BA, VDC, HSA, ISOFIX kinderstoel ankers, afstandbeheerde immobiliseerder, outomatiese ligte en outomatiese waarskuligte. Op Acenta en Acenta Plus is daar misligte en afhangende van watter model leer op die stuurwiel en handrem. Op Acenta Plus is daar oranje bekleedsel aksente op die sitplekke. Die nuwe Micra is in ses kleure beskikbaar. Daar is ’n drie jaar / 90 000 km diensplan en die waarborg is ses jaar / 150 000 km. Van buite en van elke hoek af is die nuwe Micra ’n pragtige motor, iets wat broodnodig was by Nissan se sedanmotors. Van binne is dit ewe aantreklik met ’n tweekleur paneelbord, oorgetrek met sagte materiale. Instrumente en kontroles is eenvoudig om te lees en werk en volledig. Ek kon my sitplek en die stuurwiel gou gemaklik verstel. Die koppelaar, rathefboom en stuur is lig. In die dorp het ek versigtig om al die slaggate en deur die slegte kruisings gery, maar toe ek die Dullstroompad vat, het ek die Micra geroer. Ek is ou skool (Dink 5-liter V8) en ek kon nie die konsep van ’n 900cc driesilinderenjintjie in ’n relatief ruim motor verstaan of aanvaar nie. Watwou. Met die versneller diep in versnel en loop dié Micra soos ’n 1800 van ouds! Ek is teen 120 in vyfde oor die brug by Laske Nakke en ek is gemaklik teen 120 in vyfde oor die bult bo. Geen probleem met krag nie. Daar is genoeg om lekker te wees. Die enjin draai teen 120 in vyfde so 3 000 omwentelinge. Die motor is teen 140 doodstil. Geen pad, veerstelsel, wind of enjingeraas nie. Die veerstelsel is lekker ferm, maar gemaklik. Die motor is koersvas en stuurinsette op spoed veroorsaak minimale bakrol. Remme is baie goed. Ek het gehou van die Micra se voorkoms, sy rygehalte, vlakke van toerusting (Daar is behoorlike smukspieëls in albei sonskerms), gewillige enjin en gladde ratskakeling. Kritiek? Op hierdie vlak van toerusting behoort die agterruite ook elektries te wees. Alles in ag genome is hierdie waarskynlik die beste motor wat ek vanjaar toetsbestuur het. En ek verneem hy verkoop reeds baie goed. Gaan kyk gerus by Longtom Nissan na die nuwe Micra. Andre Coetzee.

WIELE WHEELS (Motoring) andrec@intekom.co.za 083 626 6305


05 Julie / July 2018

IN January 2018, Toyota SA recalled more than 700,000 vehicles over airbag safety concerns. Last year, Mercedes-Benz recalled 2200 units in South Africa related to issues with engine compartment seals, as part of a larger global recall affecting close to 1 million cars worldwide. Ford faced a PR crisis of note after several of their cars, notably the Kuga, were recalled following car fires and one death. It has left many concerned drivers wondering whether cars are becoming more dangerous and if so, why? Jeff Osborne, Head of Gumtree Automotive, says that while it seems that cars are more dangerous than ever, the opposite is true. "No one is denying that these defects which led to the recent recalls, particularly the airbag defect, are extremely dangerous. They have been linked to tragic deaths and injuries and cannot be treated lightly. However, on the whole, the recalls that have plagued the industry are extreme measures designed to make cars safer, not an indication that the cars are unsafe. Some of the Toyotas that have been recalled date back to 2002 – those cars have been on the road for more than a decade without incident." Osborne believes that automakers might have neglected, delayed or even ignored warnings from customers in a different era. "In the last five years, we've seen massive fines issued over safety missteps, not to mention lawsuits and bad publicity. It has forced automakers to put serious preventative measures in place. In 2014 alone, 1 in 5 vehicles issued in the United States were recalled – a previously unprecedented number. It has changed the way automakers approach safety for the better. There are improved systems in place for reporting defects, alerting the public and actioning recalls. The result is safer roads, safer cars." Another factor at play is the globalization of the industry. "The production of parts are being outsourced to numerous companies, all around the world. These plants are churning out parts in massive quantities, for various automakers. It has its benefits (notably, lowering the cost of parts), but mass

production of a flawed production leads to a mass recall. Japanese manufacturer Takata produced the faulty airbags that led to the Toyota recall. They produced over 50 million of those defective airbags, installed in 37 million cars. The result? A massive, multi-brand recall." Thirdly, Osborne states, some of the "blame" for an increase in recalls can be laid at the feet of technology. "Modern OEM's have managed to radically shorten the development and testing time of new models. Instead of testing a component in real time and use, they can now virtually test, by assimilation and calculation. Good news is that consumers get the latest release a lot sooner, but reality is there is a likelihood of component recall." Osborne says the source of concern is not that recalls occur, but how they are handled. "Total transparency and swift action is required. Cars are indeed a whole lot safer and reliable, and getting better all the time, so there is no need for panic if you are served with a recall notice. The alternative is an industry where flaws get swept under the rug – and that's the real danger.” Source: The Internet

An even wilder Performanté THINK there’s more to be squeezed out of the already extreme Lamborghini Huracán Performante? Well, so do the folks over at Novitec, who have created a package that adds a few aerodynamic components and minor (for now) performance upgrades. The standard Performante’s aerodynamic setup is a marvel on its own, but Novitec has decided to fettle it nonetheless. Replacing the standard parts are tailormade components that were apparently fine-tuned in a wind tunnel and fashioned from carbon-fibre, as on the standard model. Then there are the 20-inch front and 21-inch rear Novitec NL3 forged alloy wheels, that can be fitted with a centre lock. The custom alloys are shod in Pirelli PZero tyres and accompanied by a set of sports springs to lower the ride height by 35 mm. The naturally aspirated 5,2-litre V10 planted in the middle of the Huracán Performante remains untouched at 470 kW and 600 N.m of torque, but Novitec says that an engine tuning programme is currently under development. Regardless, this package does include a stainless steel sports exhaust system (which can optionally be ordered in lightweight ‘Inconel’). The German tuner has not revealed how much power this adds. For those who want a custom interior for their Performanté, note that Novitec offers this service at an additional cost. carmag.co.za


05 Julie / July 2018

09

THE Suzuki Jimny has been around in its current form for a long, long time. It hasn’t changed significantly since its introduction in 1998 (3rd generation Jimny). The latest batch of images makes for a tasty new model that is still several months away from launch, however. The new model looks like a miniature Land Rover Defender or Merc GWagon, with its block-like design and ‘Postman Pat’ shape. It’s good to see Suzuki hasn’t softened the Jimny in anyway as many an off-roader will attest to its ability to bounce over just about any obstacle in front of it. The Jimny will run on a ladder frame chassis with a 3-link rigid axle suspension setup. Low range will be fitted as well a part-time 4-wheel-drive system. The interior shows that Suzuki has modernised the cabin, introducing niceties like the touchscreen system. All the buttons surrounding the cabin remain large and easy to press and access. As for engines, nothing has been confirmed but the 1.0-litre turbocharged Boosterjet and 1.2-litre from the Swift are likely to appear under the bonnet. More details should become available in the next few months. For now, the Jimny looks like a cool off-roader that won't break the bank - in true Suzuki style. cars.co.za

DE GRAAF UNDER-CAR FIVE OF THE COOLEST DEALERSHIPS TO CHECK OUT IF YOU'RE A PETROL HEAD Dealership walk-ins have decreased dramatically over the last few years, which is why the car industry is determined to make their showrooms as intriguing and entertaining as possible, adding restaurants, bars, displays and other elements to their offering (and selling a lot of cars in the process). Gumtree Auto identified their top picks for petrol heads: 1. Viper Lounge, Table View If you love bikes, The Viper Lounge is the place for you. There are a variety of brands on their showroom floor, all which have been cleared by a qualified technician, including a few awesome Harley Davidsons. Best of all, Cape Town's favourite food truck, The N.O.B (No Ordinary Burger) regularly parks there to serve up their signature burgers. 2. Crossley & Webb, Gardens Dozens of classic and collectible cars, a full service centre and an awesome coffee bar makes Crossley & Webb the ideal hangout for car enthusiasts. There are dozens of Ferraris, Maseratis, Porsches and Rolls Royce on display from their personal and private collections, either for sale or just to admire. 3. Bloomsbury Investment Cars, Milnerton Who says cars can't be investments? This nifty dealership sells amazing cars from 1950 to 2018 that are guaranteed to pay dividends in the future. Come for the cars, stay for the stories – the staff will eagerly and knowledgeably share the history of the unique rides on their showroom floor. 4. JB Classic Cars, Meadowridge If you are looking for a dealership owned and operated by petrol heads, JB Classic Cars is the ideal spot to visit. Muscle cars, classic cars and simply incredibly interesting cars can be viewed, sold and admired online or in person. 5. Darling Motorcycle Works, Darling This West Coast gem sells and restores vintage bikes at incredibly affordable prices. The showroom has no doubt inspired many a nostalgic road trip, with bikes from the 70s and 80s regularly on display. gumtree FSP 10677

8 Breytenbach Street, Lydenburg 013 235 1086 / 013 492 1871 degraaflydenburg@webmail.co.za

Contact us for prices and sizes.

Cnr. Voortrekker & Viljoen StreetsLydenburg mcgeesales@mcgee.co.za McGee's Burgersfort Tubatse Mall 0132317274

An Authorised Financial Services Provider


05 Julie / July 2018

Termiete Kokkerotte Miere Rotte 57 Kerk St Lydenburg 013 235 4132 / 013 235 2555 After Hours: 076 053 7178 082 883 5342

Dr. David Huchzermeyer; Dr. Jac Brink; Dr Brian Chester-Browne; Dr Hestia Brink; Dr. Philippa Colly www.sterkspruitveterinaryclinic.co.za DIENSTE/ SERVICES

A1 LOCK & KEY. Centurion gate motors & remotes & security - 013 235 3976 G . A P I E N A A R & K I E : I n k o m s t e belastingopgawes 2018. 1 31 Julie R880. 1 - 31 Augustus R990. 1 September - 31 Oktober R1089. 013 235 4774

WOONSTELLE (R2500 pm en R3500 p/m), water en ligte ingesluit, direkte Eskom krag. Krugerspost, 20km vanaf Lydenburg op Ohrigstadpad. Skakel 082 253 4525 FLATS TO RENT 2 bedroom Lydenburg. Contact 082 460 3000 SHOPS TO LET 8 Voortrekker street, Lydenburg. Contact 082 460 3000

AK JEWELS 013 235 1075 ROX INTERIORS U p h o l s t e r y, c a r p e t s , curtaining, Blinds & Gifts. 072 222 5566 VUURWAPEN OPLEIDING/ FIREARM TRAINING A L L F I R E A R M COMPETENCY training & accredited shooting range. Paul Zorn. 083 641 7275 GESONDHEID/ HEALTH & FITNESS DIEETKUNDIGE, Lydenburg. 084 708 4263 ART/ FRAMING JADE ART & FRAMING 013 235 1241/ 082 337 6927 SKOONMAAK/ CLEANING SKOONMAAK VAN MATTE, meubels, motors en droogsuig van oorstroomde matte. Martie 082 951 7494 REKENAARS/ COMPUTERS I.T.@Large - for all pc repairs maintenance, updating hardware and software, virus removals, networks, call outs etc. Jacques 071 268 9211 / Pierre 079 881 1932 MOTOR DIENSTE/ AUTO SERVICES AT L A S PA N E E L KLOPPERS- Geakkrediteer. Kontak: 013 235 3423/ 082 454 8382 AUTOHAUSEN SMART 013 235 2721/ 082 554 8293 MOTORS TE KOOP/ CARS FOR SALE I BUY VEHICLES for cash. 082 646 6735

MOTORHUUR/ CAR HIRE LY D E N B U R G V E H I C L E HIRE- car & van rentals. 013 235 1780

TROETELDIERE/ PETS PETS CORNER - 013 235 2658 DOGGY IN THE WINDOW parlour. 53 Viljoen St. Rowena 083 326 0941

EIENDOM TE KOOP/ PROPERTY FOR SALE

PLOTTE EN PLASE dringend benodig deur Huizemark om te bemark. Skakel asseblief 061 999 7996 / 076 654 5583

EIENDOM TE HUUR/ PROPERTY TO RENT

1 SLK EN 2 SLK

AKKOMODASIE/ ACCOMODATION KLITZ-GRAS CHALETS Accommodation, chapel & Venue facilities, boma/braai Spitbraai for hire 013 235 2758 KENNISGEWINGS/ NOTICES NOTICE OF SCOPING & ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT Notice is hereby given that an application for scoping & environmental impact assessment will be submitted with the Limpopo Department of Economic Development, Environment and Tourism (LEDET) for the authorization of regulated activities in terms of the National Environmental Management Act, 1998 (Act No. 107 of 1998), as amended and the amended Environmental Impact Assessment Regulations (2014) for the following project: Indigenous vegetation clearing on various properties owned by Namoneng Citrus Pty (Ltd), Ohrigstad, Greater Tubatse Local Municipality Applicant: Namoneng Citrus (Pty) Ltd, PO Box 93, Ohrigstad, 1122. Project description: A total 85Ha of indigenous vegetation will be cleared on the following properties owned by the applicant for the purpose of establishing citrus orchards: 1) 40Ha on ptn 1 of Haakdoringdraai 439KT Locality: S24°39'50.1” / E 3 0 ° 3 8 ' 2 9 . 0 ” 2 ) 30Ha on ptn 8 of Vygenhoek 447KT Locality: S24°41'48.1” / E30°38'39.6” 3) 15Ha on ptn 8 of Vygenhoek 447KT Locality: S24°41'48.1” / E30°38'39.6” Contact the environmental agent for additional information: AEB Services, PO Box 2980, White River, 1240 Fax: 086 603 8 8 7 5 ; E - m a i l : danie.aeb@gmail.com In order to ensure that you are registered as an interested and affected party, please submit your details and interest in the matter, in writing, to the EAP given above within 30 days of publication of this notice. NOTICE OF SCOPING & ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT Notice is hereby given that an application for scoping & environmental impact assessment will be submitted with the Limpopo Department of Economic Development, Environment and Tourism (LEDET) for the authorization of regulated activities in terms of the National Environmental Management Act, 1998 (Act No. 107 of 1998), as amended and the amended Environmental Impact Assessment Regulations (2014) for the following project: Indigenous vegetation clearing on various properties owned by Zalo Beleggings Pty (Ltd), Burgersfort, Greater Tubatse Local Municipality Applicant: Zalo Beleggings (Pty) Ltd, Postnet Suite 213 / Private Bag X20097, Lydenburg, 1120. Project description: A total of 60Ha of indigenous vegetation will be cleared on the following property owned

by the applicant for the purpose of establishing citrus orchards: 60Ha on Wildebeestkraal 354KT Locality: S24°47'49.6” / E30°19'41.8” Contact the environmental agent for additional information: AEB Services, PO Box 2980, White River, 1240 Fax: 086 603 8875; E-mail: danie.aeb@gmail.com In order to ensure that you are registered as an interested and affected party, please submit your details and interest in the matter, in writing, to the EAP given above within 30 days of publication of this notice.

KERKE/ CHURCHES

•Anglican Church Lydenburg. Sun. 08:30. Tel. 0 1 3 2 3 5 1 9 1 9 . • Gereformeerde-kerk Lydenburg. Sondae 09:30. Te l . 0 1 3 2 3 5 4 3 9 1 . •Hervormde-kerk Lydenburg. Son. 09:30 en 18:00. Tel. 013 235 3554 • Methodist Church Lydenburg: Sunday service 08:30, Sunday School 08:30 Tel. 013 235 2936 • NG Moeder-gemeente Lydenburg. Sondae 09:30. Tel. 013 235 3101.• NG-kerk Lydenburg Suid. Sondag 09:00. Tel. 013 235 3329. • Vo l l e E v a n g e l i e - k e r k . Sondae: Oggenddiens met kinders 10:00, Aanddiens 18:00. Woensdae 19:00 midweekdiens, Jeugdiens Saterdae 18:00. Tel. 013 235 2711/ 084 688 5007. Past. Andre Hanekom. • EL-ROHI Die Gemeentes van Christus Rensburg-str.41, Lydenburg. Sondagoggende 10:00 & Sondagskool 10:00, Sondagaand:18:0, Woensdagoggend 10:00 S u s t e r s b i d u u r , Woensdagaand 19:00

Gemeentebiduur, Vrydagaand: 19:00 Jeug. Pastoor Thys & Tryna Taljaard 082 905 9070/ 083 641 2088 • New Apostolic Church. Sun. 09:00 Wed. 19:30. Grant Roode 082 886 2934 • Rehobot Gemeente (AGS van SA). Sondae 09:00 (kinder-kerk), Dinsdag Biduur 19:00 Woens. sel 19:00, Vry. Jeug 18:30. Kerkkantoor: 013 235 4905. • Lewende Woord Lydenburg. S o n d a e 0 9 : 0 0 . Nuwekerkgebou langs Laske Nakke 013 235 2463. • Mooi Hawens Evangelisasie Sentrum (PPK). Wo. 10:00 vrouediens, biduur 19:00. Sondagskool 08:45, diens So. 10:00 en 18:00. Past. Wouter Deysel: 072 183 0004 en past. Jaco Deysel: 082 338 1570. • Lydenburg Baptist Church / Baptiste Kerk co / hv Simmond en De Souzastrate Pastor / Ds Kallie Fourie 082 9285075 lydenburgbaptiste@isat.co.z a Sunday mornings 09:30 Sondag oggend 09:30.• Shalom Church Centre. Services Coromandel.

Fanie du Toit 072-317-3959 Sales & Rentals

For all your washing & dry cleaning needs Tel : 013 235 3976 Fax : 086 511 0521 29 Lange Street, Lydenburg

Sunday School 10:00, church service 11:00. Skhila Sunday School 10:00 and church s e r v i c e 11 : 0 0 . P a s t o r Johannes Ramashala: 073 569 0635 or 073 420 7954. • A.G.S Steelpoort. Sondagoggend 09:00, aande 18:00, Woensdae selgroep 18:30. Past Beukes: 083 2918005/ kerkkantoor:087 8 0 8 5 6 0 4 . • Ly d e n b u r g Sewende Dag Adventiste Kerk. Elke Sabbat (Saterdag) by die Baptiste Kerk, De Souza straat. Diensorde: 09:30 - Sabbatskool Program; 10:00 - Lesstudie ( B e s p r e k i n g ) ; 11 : 0 0 E r e d i e n s . # Ly d e n b u r g Sewende Dag Adventiste Kerk Kontak Leraar de Nysschen 084 554 5899 /

Pieter Briel 082 904 3748 • Volle Evangelie Kerk Burgersfort . Diens Tye - 9:00 Sondae Oggende Aand Diens - Op Aanvraag Kontak Pastoor Pieter Grundlingh 082 724 4499/ 076 533 7836 • Burgersfort AGS Gemeente, elke Sondag om 09:00, selgroep elke Woensdag om 18:00. Pastoor Leon Labuschagne 084 512 9046 Kerkkantoor 087 808 5604. • Lewende Waters Pinkster Bediening. Sondae:09:00 Sondagskool, 10:00 Oggenddiens, ou kerkie by W e n a k k e r, K e r k s t r a a t Lydenburg, Past Skeen 083 294 3878. • Harvester Reformational Church Lydenburg, Sundays: 10h00. Chris Cordier 082 448 2658 •

Evangelies-Gereformeerde Kerk: Sondae om 09h00 by Lydenburg Akademie Skool (CVO Skool) C.S Linde 083 302 4926

Herstelwerk op alle huishoudlike toestelle, soos yskaste, stowe, ketels, jy noem dit. C.O. inspeksies op instalasies van persele. Verkope van elektriese goedere.

39 Rensburgstr Lydenburg Gerrie 082 898 0563

SEMENT BOUSTENE MAXI STENE PLAVEISEL VLOERTE Ë LS Ë LS MUURTE STEPPING STONES VERTOONLOKAAL BY BLOU MUUR 4KM UIT LYDENBURG OP DIE DULLSTROOMPAD BEN 082 408 2798 SOPHIA 076 677 7362

VACANCY: Administrative person required for office work on beautiful farm 45 km out of Lydenburg on the R36 at Lunsklip Fisheries, a family owned trout farm. Applicant must have some qualification or work experience in bookkeeping or accounting, good interpersonal skills, be fluent in English and computer literate. Candidate should be hard working and reliable with good moral values. Salary package to be discussed. Accommodation provided for single, preferably female candidate. P l e a s e s e n d C V ' s t o stephan@lunsklipfisheries.co.za by 15 July 2018. Contact Stephan on 083 293 1497.


Nuus / News

05 Julie / Julie 2018

Country living in town - only R2.5 million

OWN a house in the middle of town with your own trout stream with weirs, allowing you to catch trout with your family and friends on this almost 2 ha piece of land. This spacious house comes with a flat that is currently used as a large office and is one of a kind. With stunning views on the river but built above the flood line, it has the potential to be developed into any of a dozen possibilities. Take a good look at the photos and call Pieter at Pam Golding on 083 274 1986 today to secure your change to buy this property in an once in a life time opportunity.

NTE E VOL DEO The Property Shop Pragtige 3slk, 2bdk, dubbel garage,dubbel afdak en erf beskikbaar in The Heads. - R8 500 Pragtige ruim 3slk,2bdk, dubbel garage huis met erf gelee naby die Laerskool. - R9 750 Morderne 3slk, 2 bdk, oop-plan kombuis met eetkamer, braai kamer,dubbel garage, dubbel afdak en erf in 'n veilige kompleks. - R12 000

Kontak ons gerus vir nog huur eiendomme

VERHURINGS: CHANTEL 082 898 5272 VERKOPE: HENRY 074 589 0204 www.deovolenteproperties.co.za Facebook page : Deo Volente Properties Tel: (013) 235-1102, deovolprops@lantic.net

Erich Venter : 082 904 8587 Bcom Regte(UP) NQF 5


Tel : 013 235 1711 * Faks: 013 235 3107 www.ganda.co.za e-pos: gertandreelek@lantic.net Posbus 1159 Kantoorstraat 24 Lydenburg

Installering, Instandhouding, Herstel van Huishoudelikeware, Huisbedrading, Pompe en Elektriese groothandelaar

05Julie / July 2018

THE annual Cansa Golf Day will take place at the Chrome Golf Club on Saturday 7 July. The tee off time is 08:30 and the format 18 holes, IPS competition. Entry fee is R250 Please book with Martin van Rooyen: 072 564 2811. Please note that the Talisman cup has been moved to August

Vir die 9 Augustus stap of fietsry vir Vrouedag gaan daar nie hierdie jaar medaljes en hemde wees nie maar tonne pret. Almal word gevra om soos vrouens aan te trek. Die toegangsgeld is R50 plus sanitĂŞre produkte (daar gaan 'n donasie blik wees). Met die skenkings gaan kos ook gekoop word vir nie-winsgewende organisasies. Die sanitĂŞre produkte gaan vir minder bevoorregte dogters en dames gegee word Die Best Team, Best company, Best male, best female, best kid, best spirit ens sal aangewys word. . Vir meer inligting skakel Charlene Coetzee - 078 384 0330

Geborg deur Highlands Panoram Nuus


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.