JOJO TANK 2200L
R2 150 19 Julie / July 2018 Jr/Yr 15 No. 28 Tel: 013 235 2287 Faks: 013 235 3076 P.B. 4418 Lydenburg 1120 info@highlandspanorama.co.za
A heavy cloud of smoke has yet again been hanging over Lydenburg the past few weeks. Reports have been investigated that the landfill site is overflowing and that rubbish is piling up beside the road towards the official town dumping site. This has however not been the biggest problem. Because someone at the dumping site is setting the rubbish dump on fire at night, probably trying to make more room for the increasing refuge and waste in town. This amount of rubbish also increases with the amount of residents. The cloud of smoke resulting from this lays heavily over Lydenburg in the evening and residents can testify that small black particles are all over their yards and houses in the morning. There is a definite poison threat from the gaseous
releases with the burning of the landfill site. In severe circumstances it can contribute to lung diseases and asthma. Section 24 of the South African constitution states that everyone has the right "to an environment that is not harmful to their health and well-being". People must live in a clean environment so that they can stay healthy. With the threat of poison in the air and the municipality that does not have the support of the community behind them at the moment, yet another problem arose this week when Kellysville and other residential areas in Lydenburg have been left without water for almost a week. Apparently a burst pipe is the reason for this.
Picture supplied
Burgersfort, Shop 2, Mashifane Park, Main road to Polokwane
Give your bathroom the ultimate makeover at an affordable price.
PowerBass 6000W Mini AMP
R1 100
Powerbass Mids 350W
Bathroom Cupboards Taps From From R1550
4 Piece Combo Deal. Bath, Basin, Toilet. From
R275
R199
R1890
Bluetooth Showers
PowerBass 5500W Sub 12 Inch
R550
Targa Dynamite AMPS
5600W R1 300 7600W R1 500 10 000W R2 200 18 000W R3 200
No 3, Autozone Centre (Next to Autozone) Tel: 013 231 8203 Stockist of LED, Bar Lights, Xenon Kits, LED Bulbs, Smash and Grab, Luminex Headlight Tint, Sunroofs, Plastic DipShop.
Wide Range of Cornice
PVC Ceiling From
R45 From
R39
From
R5900
02
19 Julie / July 2018
Petrovna Metelerkamp diep in gesprek met ’n groep oor die lewe en weë van Ingrid Jonker, befaamde digteres, oor wie sy pas ’n boek bekendgestel het. Die informele gesprekssirkel het met die gasvryheid van The Crust plaasgevind op Maandagmiddag.
“VIR nou is ek eers klaar met Ingrid,” het die skrywer oor die nuutste boek van Ingrid Jonker gesê. “Nou gaan ek oor die walvisvrou van Hermanus skryf of ’n lekker roman.” Petrovna Metelerkamp het dekades gewei aan die navorsing en haarself verweef in Ingrid Jonker se lewe om ’n egte weerspieëling van haar lewe en dood weer te gee. Die boek “Ingrid Jonker, ’n biografie’ (Penguin Books) word wyd as die mees omvattende skripsie oor die begaafde jong digter gesien. Petrovna het Maandagmiddag in gesprek getree met ’n groepie by The Crust op Lydenburg om haar gewaarwordeninge en motief vir die boek te bespreek. Gelukkige kon Petrovna by haar Verster-familie in Lydenburg ook lekker kuier. Dis voorwaar ‘n voorreg om dit uit die mond van die skrywer te hoor op so ’n koue middag voor ’n kaggelvuur. Ingrid Jonker het op 19 Julie 1965 in die see ingeloop by Drieankerbaai en verdrink. Deur die loop van die dag het sy nog saam met haar vriende en dogter Simoné Jonker, op die strand gekuier. Vir almal was dit ’n verskriklike skok en die teorieë oor die ware rede agter die vermoedelike selfdood word vandag nog oor bespiegel. Haar vriendskap met die skrywer Andre P. Brink (stomende maar onstuimige liefdesverhouding bewys uit hul briewe) en liefde Jack Cope het deel van die droefheid veroorsaak. Daar is steeds baie vrae sowat 50 jaar nadat hierdie ikoon van die Afrikaanse en Suid- Afrikaanse letterkunde gesterf het. Maar sy word steeds gereken as een van die belangrikste skakels in die literêre beweging van die sestigers. Haar gedigte soos ‘Die kind’ het deur die dekades aansien verwerf, met verwysing na die voorlesing daarvan deur oud President Nelson Mandela op sy inhuldiging. Petrovna het genoem dat daar eersdag ‘n beeld onthul sal word op Drieankerbaai om Ingrid Jonker te vereer. Oor die wêreld heen is Ingrid die digter wie se werk die meeste vertaal is. Een van die sewe brue oor die Nelson Mandela Boulevard in Kaapstad is ook na Ingrid vernoem en wêreldwyd word daar steeds lesings oor haar werk en lewe gegee. Met so ’n ryk inligtingsspektrum kan mens verstaan dat Petrovna, ‘n uitgewer, vertaler en oud-joernalis, Ingrid Jonker bietjie opsy gaan skuif. Ingrid kan steeds vandag alles ingrypend in jou bewussyn wees. ~ Michelle Boshoff
Dr. Karen Kromhout BChD (Pret) Dr. Auke van der Meulen BChD (Pret) Dr. Leanda Meyer BChD (Pret) Bronwen Rall - Oral Hygienist Cnr Church & Viljoen Street (Opposite Medical Centre)
www.mysmile.co.za Tel : 013 235 1983 / 013 235 4563
Marius Brits se boek word deur Petrovna Metelerkamp onderteken.
Spraakprobleme • Gehoortoetse • Gehoorapparate Speech Problems • Hearing Tests • Hearing Aids
Cell: 071 316 2466 pieterse.zelna@gmail.com lydenburg-audiologist.co.za Opposite Medical Centre - Lydenburg
Valid Until 31 July 2018
19 Julie / July 2018
’n Jong Koedoebul is vroeër die week doodgeskiet op ’n plaas buite Lydenburg. Die eienaar het die Mpumalanga Parke en Toerisme Agentskap (MTPA) se amptenare ingeroep omdat die koedoe onwettig geskiet is. Die bul het duidelik in sy jonger dae ook onder ’n strik deurgeloop en die draad was in een van sy hoewe vasgegroei. Om onwettige skietery en vleisverkope te rapporteer skakel Themba by 072 993 3715 of Elias: 076 114 8138. ~ Michelle Boshoff
Kyk net die ou stuk draadstrik wat in die koedoe se hoef vassit. Die koedoe moes ’n baie jong bulletjie gewees het toe dit gebeur het en het duidelik vir jare met die ongerief daarvan geleef.
Die dorp is ’n ‘dump’ word natuurlik met permissie geskryf, maar as daar na sekere areas gekyk word, kan mens nie anders as om te gril nie. Hierdie week het die Highlands Panorama Nuus se voorblad getuig van die giftige gasse wat vanaf die asgate elke aand oor die dorp gewaai word. Bloot omdat vullis nie reg bewerk word nie. Om dan van die huidige water en kragkrisis nie eens te praat nie. Dis ’n
heeltemal ander storie. ’n Leser het foto’s geneem van ’n paar areas wat hom pla. Of eerder wat hy nie kon miskyk nie. In Platinumstraat spuit die water uit ’n pyp wat lek. In Chroomstraat, Noordstraat en Fouriestraat is kragbokse stukkend. En die rommel lê orals langs die paaie. Dis al ’n ou storie, maar hopelik kry ons eersdaags ’n nuwe antwoord.
Verskeie kragbokse in die dorp Lydenburg, wat gebrand of gebreek, maar waarskynlik lewendig is.
19 Julie / July 2018 Highlands Panorama News holds accredited membership of the following bodies / Highlands Panorama Nuus is ’n geakkrediteerde lid van die volgende organisasies:
ASSOCIATION OF
INDEPENDENT PUBLISHERS
vir Gemeenskapsjoernaliste of Community Journalists
MONITORING SA
Member of
MEDIA REPRESENTATIVES
Director / Direkteur: Andre Coetzee 083 626 6305 Editor / Redakteur: Michelle Boshoff Nuus: 082 450 4876 Advertensies / Advertising: Reinet Bell 082 450 4875 Rekeninge / Accounts: Jill Du Preez 013 235 2287 Grafies / Graphics: Anandi van der Merwe 013 235 2287 Website / Webtuiste: Tienie Steyn Email: info@ highlandspanorama.co.za
Copyright exists on all material published in the Highlands Panorama. Written permission must be obtained to use it in any form. Kopiereg bestaan op alle materiaal in die Highlands Panorama. Skriftelike toestemming moet vir enige gebruik daarvan bekom word. Owners/Eienaars: Highlands Panorama cc/bk. (CK 2006 / 199045/23) Office/Kantoor: 65 ViljoenStr/str 65 (C/o - h/v Viljoen- & Jansen-Str’s/str’e); PO Box/Posbus 4418, LYDENBURG, 1120
Printed by Lowveld Media, 12 Stinkhout Crescent, Nelspruit
Verhuis na 39 jaar hier Me. Liz (Botha) Jacobs skryf: So het die tyd gekom om aan te skuif met my lewe, ons verhuis na Pretoria. Ek wil almal op die dorp net groet na 39 jaar op Lydenburg. Daar is soveel vriende wat ek gemaak het deur die jare. Ek en my man Thulie gaan almal mis. Baie dankie vir almal se vriendskap ons sal mekaar raakloop as ons kom kuier vir my kinders wat hier agterbly. Ek gaan draak steek in Hoorhierso die week. Dit is uit die mond van ’n suigeling soos, die spreekwoord sê. Maar die grappie is te goed om nie te deel nie. “Die onderwyseres gee haar graad 5's 'n werkopdrag: Hulle moet hulle ouers vra om hulle 'n storie met 'n les aan die einde daarvan te vertel. Die volgende dag kom die kinders toe terug en begin een vir een hulle stories te vertel. Jan sê: 'My pa is 'n hoenderboer en ons het baie broeihenne. Eenkeer het ons die eiers in 'n mandjie op die kar se voorste sitplek gesit om dit mark toe te vat. My pa slaan toe remme aan, die mandjie val om en al die eiers breek in die kar!’ 'Mooi, Jan', sê die juffrou, 'wat is die les van die storie?' 'Moenie al jou eiers in een mandjie sit nie!' sê die trotse seuntjie. 'Baie goed,' sê die onderwyseres. Volgende is dit klein Mia se beurt. 'Ons het noudie-dag berg toe gestap en toe sien ons 'n muis wat uit sy gaatjie kom.’ 'O?', vra die juffrou, ‘En wat is die les van die storie?' 'Die berg het aan die muis geboorte gegee Juffrou!' sê Mia. 'O, jaaa, dis seker waar,' sê die onderwyseres. En sy staal haar vir wat kom. Volgende is dit klein Kosie se beurt. 'Juffrou, my pappie het my vertel van Antie Susanna wat verlede jaar op hulle plaas aangeval is. Toe sy hoor die alarm by die heiningdraad gaan af, toe besef sy hulle gaan die duur bottel brandewyn steel wat sy nou net op die dorp vir oom Koos as 'n present gekoop het. Toe drink sy gou die bottel leeg. Toe vat sy die haelgeweer, patrone en 'n vleismes en wag hulle by die deur in. Toe hulle inkom in die huis, skiet sy ’n gat in vier se broeke met die haelgeweer dood, sny twee se hare af met die kombuismes, en slaan die laaste een katswink met die vuis!' 'Oe, maar dis vreeslike storie!' roep die onderwyseres uit, 'Watter soort van les kry jou pappie uit so 'n aaklige storie?' Kosie antwoord: 'Bly ver weg van Antie Susanna as sy gesuip is!’
Basaarkoors by NG Moedergemeente DIE NG Moedergemeente hou basaar en potjiekos, biltong-en koffiewinkel. ’ n d a n k b a a r h e i d s f e e s n a d a t d i e Die hele omgewing word uitgenooi om saam Voortrekkerskooltjie verlede jaar fees te vier. afgebrand het. Die basaar skop op Vrydagaand 27 Julie om 17:00 met ’n braai af. Biltong- en vleisverkope is 'n groot trekpleister tydens die braai, met verlede jaar se pryse. OP 28 Julie is daar 'n optog deur Vir R60 kry jy ’n skaaptjop, boerewors, Lydenburg. Dit vind vanaf die sosatie, pap-en-sous en tuisgebakte brood Lydenburg Museum tot by die NG met konfyt. Moedergemeente plaas vanaf 09:00. Die braaivleis kan weggeneem word om tuis Almal word uitgenooi om deel te neem, of by die saal te geniet om ’n warm vuur. van perdekarre, perde en koetse, Daar sal tafels voorsien word, maar bring asb veteraanmotors en trekkers, klassieke eie eetgerei. Daar word ook koffie en motors en bakkies, snaakse motors, nageregte te koop aangebied. motorfietse en driewielmotorfietse. Saterdag 28 Julie begin die basaar 08:00 met Die optog gaan in Voortrekkerstraat boere-ontbyt en vleisverkope. Die volgende afbeweeg en wegdraai in Kerkstraat. Die stalletjies is daar: pannekoek, kerrie-en-rys, pad word afgesper. gebak, nagereg, lekkergoed, boereworsrolle, Kontak asb. vir Ben Liebenberg by vetkoek met maalvleis, groente en vrugte, 082 601 7888 om hieraan deel te neem. tweede asem-snuffelmark, beesstert-
Optog deur dorp
EFESIëRS 1:14: Die Heilige Gees is die waarborg dat ons ook verder sal ontvang wat God belowe het, wanneer Hy almal wat aan Hom behoort, volkome sal verlos. Daarom moet ons sy grootheid prys. Dankie Vader vir die grootste versekering wat die mens ooit kan hê en dit is gratis! Amen.
“Vape” DAAR is nie ’n lekker Afrikaanse woord vir “vape” nie. Miskien verstuif, soos om dampe te maak. Met al die stories en drakoniese wetgewing teen rook, skakel al hoe meer mense oor na vape. Daar is selfs drie winkels in Lydenburg wat in dié ding spesialiseer. Hier by die kantoor rook amper almal. Ek rook nou 45 jaar pyp. Nie sigarette nie. Ons het al die dinge nagevors en besluit as ons vape, gaan ons wegkom daarmee. Daar is natuurlik
groot stories oor hoe gevaarlik vaping ook is, maar ons skrik mos vir niks nie. Die gevolg is dat vyf van ons nou dié ding doen. En dis nie goedkoop nie. Die toestelle, al die olietjies en gepaardgaande foefies kos jou ’n fortuin. Soveel soos ’n handgemaakte Peterson pyp, wat ’n kunswerk is. Dis ’n hele subkultuur. Mense bou hulle eie “coils” want dié brand glo beter as daardie. En die olie geure is iets om te beleef. Bykans vulgêr. Die kantoor ruik nou amper soos ’n bordeel! Ek trek hierdie ding tot reg agter my kleintoontjie en hy maak niks. Net gegeurde dampe. Ek kan nie my rekenaarskerm sien van al die dampe
nie. So na elke vyf sulke blommetjie reukdampe sit ek hom neer, stop my pyp en raak rustig, net om tot verhaal te kom. Die jong mense is nou op die internet en doen navorsing oor koppe, “coils” batterye, gereedskap en olies. So asof hulle nie ’n stokperdjie het nie. In die ou dae was dit makliker. Steek ’n Gunston aan en die Kaap is Hollands! Ek is sekerlik ou skool en ’n grotman. Maar ek kan verander en moderniseer. Ek is net nie seker of dit beter is nie. Maar ek sal volhard. Die meeste mense hou op rook as hulle vape, wat goed is. So as jy by my verby kom en dit ruik of ek te veel “scent” gebruik het, wees gerus. Dis nie ek nie, dis my “vape” wat so na “warm cinnamon doughnut dripping with vanilla ice cream” ruik. Demit, hoe lus is ek nou vir roomys!
19 Julie / July 2018
Slangstories NA baie versoeke het ons besluit om weer inligting oor die natuur te plaas. Daar is baie onderwerpe wat bespreek kan word, maar die een wat seker die minste aandag kry is reptiele. En as daar gepraat word van reptiele, is die eerste gedagte wat opkom, slange. Daar is baie verskillende reptiele, slange uitgelaat: krokkodille, likkewane, akkedisse, skinke, geitjies, trapsuutjies, koggelmanders en skilpaaie. Die algemene gevoel van slange in die omgewing is negatief. Tog het hierdie reptiele ’n nuttige funksie om te verrig, en dit is waarna gekyk gaan word. Daar is ongeveer 160 spesies slange in Suidelike Afrika. Daarvan is net 14 van mediese belang. Die res is minder gevaarlik, en sommige is heeltemal onskadelik. Om die minder bekende onderwerp aan te pak, word daar eers gekyk na die reptiele self. Slange is langwerpige diere, met ’n spinale koord en ribbes as deel van die skelet, maar geen bene om mee voort te beweeg nie. Die kop is saamgevoegde bene wat onafhanklik van mekaar kan beweeg, terwyl die onderkaak in twee gedeel is, wat dit dan moontlik maak om 'n groot prooi item heel in te sluk. Die oë het geen ooglede nie en bly permanent oop, maar is beskerm deur 'n deurskynende membraan. Slange het ook geen ore nie, en lugdraende klanke kan nie gehoor word nie. Tog kan lae frekwensie vibrasies deur die binne-oor waargeneem word. Slange het gevurkte tonge wat gebruik word om mee te ruik. Lugdraende molekules plak aan die nat tong vas, wat dan teruggetrek en in die orgaan van Jacobson
ingedruk word. Hierdie orgaan is sensitief vir molekules van hoë molekulêre gewig, en die inligting wat deur die tong oorgedra word, word deur die brein as ’n reuk verwerk. Die tande van slange is ontwerp om te byt, vas te hou en om in sekere spesies, gif in te spuit. Slange kan nie kou nie, daarom die skedel aanpassing om prooi heel in te sluk. Die res van die slang is hoofsaaklik 'n ribbekas en spinale koord. Die ribbes gee vorm aan die lyf en bied ook beskerming vir interne organe, asook 'n aanhegtingspunt vir spiere waarmee die slang dan voortbeweeg. Interne organe is dieselfde as by ander diere, maar met slegs een long, en die organe is lank en dun. Die hart het slegs drie kamers en nie vier soos by mense nie. Dis in die borskas gehuisves en nie in die stert soos deur baie geglo word nie. Om in die dun liggaam te pas, is die niere ook agtermekaar. Die stert is net 'n verlenging van die rugwerwels en geen ribbes is aan die stertbene vas nie. Slange het skubbe aan die vel en kan dus nie die liggaamstemperatuur beheer nie. As gevolg van die min skeletbene en spiere, kan slange nie hul eie hitte genereer nie, en is afhanklik van eksterne hittebronne uit die omgewing. Daarom is reptiele meer aktief in die warm somermaande en minder aktief in die winter. 'n Besonderse aanpassing van reptiele is om in die winter te hiberneer. Hibernasie is 'n tydelike vertraging van metabolisme, wat voedsel vertering beperk. Reptiele vreet ook nie gedurende die winter nie, maar leef slegs van liggaamsvet wat in die warm maande opgebou word. Deur Neels Bothma. Skakel hom gerus met verwante navrae by: 082 730 3047.
19 Julie / July 2018
LEDE van die Longtom Fotografieklub het die maand Julie 2018 besondere foto’s ingeskryf gedurende hulle vergadering. In die Set Subject afdeling het Koos Prince met sy pragtige foto gewen. Die foto’s is geneem in die Kuiseb area in Namibie gedurende sy vakansie. Die foto is geneem met 'n Samsung SMG920F, F/1.9, 4mm lens. In die ope-afdeling het Jana Dippenaar se ongelooflike mooi sonsopkomsfoto as die maandwenner weggestap. Dit is geneem op ’n landskapuitstappie op Paardeplaats. Die foto is geneem met 'n Canon EOS550D, F11, ISO100. Baie geluk Jana met hierdie puik foto. Die vergadering vir volgende maand vind op 13 Augustus plaas. Persone wat belangstel kan vir Des Jacobs (voorsitter) 0768586317 of Lize Maritz (sekretaresse) 0832797997 skakel vir verdere inligting. Die vergadering vind plaas by die Hervormde Kerk om 18:00.
Koos Prince se foto wat as die wenner van die set subject aangewys is.
Jana Dippenaar se foto is as wenner van die Longtom Fotografieklub se maandbyeenkoms aangewys.
19 Julie / July 2018
OVER the past few years, the digital age has made a major impact on how business is done and how consumers are engaged. However, in the age-old battle of print versus digital, why is it that print still comes out on top? Media update’s Aisling McCarthy looks at the print medium, and why readers keep coming back for more. Print media is surviving in spite of the predictions of some doomsayers. In fact, in a number of areas, it remains the preferred format. As the dust from digital’s disruption begins to settle, print may be finding some safe footing once again. “Print has proved to be more resilient than people thought,” says Mark Beare, director at Cape Town-based content marketing agency The Publishing Partnership. “I think there was an ‘over-correction’ three or four years ago, where people thought that everything must be digital, that print wasn’t going to survive at all.” However, here we are in 2018 and print is nowhere near dead. So why is that? Here are four reasons why people and publishers continue to invest in print: 1. People like engaging with print materials Although digital seems to offer a multitude of benefits, like being immediately adjustable, free to access and interactive, print media is still very much ingrained in consumers’ collective memory. This means that people continue to be attracted to, and willing to read, print media, regardless of whether we’re talking about magazines and newspapers, flyers or catalogues. The print medium offers a variety of content – and often many publishers and advertisers use more than one type of printed content to get their brand message across. “Print has got its own particular set of characteristics that are more in-depth and that are more at leisure with time to spend. And they’re more physically accessible. I think that’s the other thing that’s underestimated – how physically accessible print is,” says Beare. He believes that print will continue to have a place as it remains a very persuasive medium, which people tend to spend more time on, making it a stronger
source of messaging. 2. Print stimulates more senses One exclusive quality that print has and the digital media can never match is just how tangible it is. Consumers are able to browse through a magazine, feel the paper and even distinguish between certain paper densities and compositions. For example, one specific advert may be printed on a thicker, more porous paper that is easy to take notice of, compared to the rest of the glossy sheets in the magazine. Also, there’s the smell of ink on paper that adds to the overall experience of reading something printed. These are important senses that cannot be stimulated in the digital environment – or not yet, at least. Complex information is also better absorbed in print than in digital, because people need to locate themselves in the text when looking at complex ideas – and that’s much easier to do in print than in digital. “Very often, when you read something from a printed magazine or book you can recall where on the physical page it was when you saw it – you can recall if you were two-thirds of the way through, or half of the way through,” says Beare. The tangibility that print has to offer also makes readers pay more attention to the content than digital does. 3. Different print channels have their own benefits When you think of print media, what do you think of? Newspapers, magazines, leaflets? Each one of these types of content has something to offer and has found its own niche of readers, playing a very specific role in their lives. For example, newspapers lure their readers through impartially written news and information. But, you might say that digital news is more widely consumed than newspapers. The truth is, however, that online news and printed newspapers play different roles. Online sources are used to keep up to date with the latest news headlines, whereas newspapers are the space for in-depth reporting, satire and analysis. Magazines still continue to sell
copies – although many have a combination of print and online presences. Printed magazines continue to be dominated by entertainment content, often with their digital versions leading people to buy the printed copy. Leaflets and catalogues are used as a mere source of information for consumers to learn from, before actually making a purchasing decision, often done online. 4. Print can truly captivate readers What does print offer that digital certainly doesn’t? An uninterrupted reading experience. This means that there are no distractions for a reader that is committed to finishing an article. Once they start reading, there are no other bits of news, auto-playing
videos or pop-ups taking the spotlight off the article. This means that a reader’s full attention is oriented to that specific content, which guarantees a greater engagement with the brand since the reader is more likely to be impacted by it and remember it long-term. “The unique way in which materials in newspapers and magazines are written, with subheadings, headlines and pictures, further offers the consumer the opportunity to isolate a certain passage into their mind and return to it whenever they need to,” says Ana Kec, writing for Business2Community. “This happens a lot more rarely in the digital space, where you first need to remember to bookmark a page in order to later return to it.”
19 Julie / July 2018
This prime advertising space is available. Contact us on 013 235 2287 for a special deal that will help you grow your business.
WIELE WHEELS (Motoring) andrec@intekom.co.za 083 626 6305
ANOTHER one of Jeep and Mopar’s joint creations is the Nacho Jeep. Jeep says that the 2018 Wrangler Rubicon conversion makes a statement with its “rare Nacho yellow colour”. The Nacho concept gets a brawny bonnet that is accented with the standard black bonnet graphic featuring the all-new Jeep Performance Parts badge, which is engineered to accommodate a cold-air intake that feeds the 2.0-litre turbocharged I-4 engine. It’s fitted with a satin black Mopar grille, a steel Rubicon bumper and a Warn Winch kit.
DE GRAAF UNDER-CAR 8 Breytenbach Street, Lydenburg
013 235 1086 013 492 1871 degraaflydenburg@webmail.co.za
According to Jeep the A-pillar and brush guard-mounted LED lights offer “superior trail visibility”. Other lights include the LED headlights and a rear off-road scouting light, which uses four-colour LEDs to communicate trail conditions: stop (red), 1.6-5 km/h (amber), 5-40 km/h (green) and a rear flood light (white). The Nacho concept gains increased off-road clearance with a 50mm lift kit that includes new 63.5mm diameter aluminum body shocks. It rides on 37-inch tyres fitted to 17-inch beadlock-capable rims, with a satin-carbon finish on the wheels. Other Jeep Performance Parts include rock rails that are thicker and wider than standard, which carry a grippier coating similar to that used on Ram Truck liners, 50mm-round tube doors, and grab handles embossed with the iconic Jeep grille logo to assist in vehicle ingress. The spare tyre tailgate hinge reinforcement makes the tailgate strong enough to handle 37-inch tyres. A JPP fuel door in black finish completes the exterior. Inside, Black Katzkin leather seats are embroidered with the Jeep grille logo in light tungsten stitching and there’s light tungsten accent stitching on the seat bolsters. leisurewheels.co.za
19 Julie / July 2018
Tel : 013 235 1711 * Faks: 013 235 3107 www.ganda.co.za e-pos: gertandreelek@lantic.net Posbus 1159 Kantoorstraat 24 Lydenburg 57 Kerk St Lydenburg 013 235 4132 / 013 235 2555 After Hours: 076 053 7178 082 883 5342
Dr. David Huchzermeyer; Dr. Jac Brink; Dr Brian Chester-Browne; Dr Hestia Brink; Dr. Philippa Colly
Installering, Instandhouding, Herstel van Huishoudelikeware, Huisbedrading, Pompe en Elektriese groothandelaar
www.sterkspruitveterinaryclinic.co.za
1241/ 082 337 6927 DIENSTE/ SERVICES A1 LOCK & KEY. Centurion gate motors & remotes & security - 013 235 3976 G.A PIENAAR & KIE:Inkomstebelastingopgawes 2018. 1 - 31 Julie R880. 1 - 31 Augustus R990. 1 September 31 Oktober R1089. 013 235 4774 AK JEWELS 013 235 1075 ROX INTERIORS Upholstery, carpets, curtaining, Blinds & Gifts. 072 222 5566 J O V E L AUTOMATISERING Accessories for gates & garage doors. 39 Rensburg street. 079 490 9183 THE WIND MILL: Bestel jou aandetes, ons lewer af. Bring all your unwanted household items & clothes , we will sell it. 079 664 7691 VUURWAPEN OPLEIDING/ FIREARM TRAINING ALL FIREARM COMPETENCY training & accredited shooting range. Paul Zorn. 083 641 7275 GESONDHEID/ HEALTH & FITNESS DIEETKUNDIGE, Lydenburg. 084 708 4263 ART/ FRAMING JADE ART & FRAMING 013 235
SKOONMAAK/ CLEANING SKOONMAAK VAN MATTE, meubels, motors en droogsuig van oorstroomde matte. Martie 082 951 7494 REKENAARS/ COMPUTERS I.T.@Large - for all pc repairs maintenance, updating hardware and software, virus removals, networks, call outs etc. Jacques 071 268 9211 / Pierre 079 881 1932 MOTOR DIENSTE/ AUTO SERVICES AT L A S PA N E E L K L O P P E R S G e a k k r e d i t e e r. Kontak: 013 235 3423/ 082 454 8382
EIENDOM TE KOOP/ PROPERTY FOR SALE
D O M E S T I C WORKER , cooking PLOTTE EN PLASE as well. Ella 072 077 dringend benodig 4387 deur Huizemark om te bemark. Skakel KERKE/ asseblief 061 999 CHURCHES 7996 / 076 654 5583
EIENDOM TE HUUR/ PROPERTY TO RENT
1 SLK EN 2 SLK WOONSTELLE (R2500 pm en R3500 p/m), water en ligte ingesluit, direkte Eskom krag. Krugerspost, 20km vanaf Lydenburg op Ohrigstadpad. Skakel 082 253 4525 FLATS TO RENT 2 bedroom Lydenburg. Contact 082 460 3000
A U T O H A U S E N SHOPS TO LET 8 SMART 013 235 Voortrekker street, 2721/ 082 554 8293 Lydenburg. Contact 082 460 3000 MOTORS TE KOOP/ CARS FOR SALE
AKKOMODASIE/ ACCOMODATION
I BUY VEHICLES for KLITZ-GRAS cash. 082 646 6735 C H A L E T S Accommodation, MOTORHUUR/ CAR c h a p e l & Ve n u e facilities, boma/braai HIRE -Spitbraai for hire 013 235 2758 LY D E N B U R G VEHICLE HIRE- car & van rentals. 013 235 1780
Tel : 013 235 3976 Fax : 086 511 0521 29 Lange Street, Lydenburg
PETS CORNER - 013 235 2658
• Alle loodgieter werk • Instandhouding • Solar Sisteme • Water-suiwering sisteme • Bou werk en instandhouding
Tiaan Dippenaar 076 629 7605 tiaandippenaar1@gmail.com
•Anglican Church Ly d e n b u r g . S u n . 08:30. Tel. 013 235 1 9 1 9 . • Gereformeerdek e r k Ly d e n b u r g . Sondae 09:30. Tel. 013 235 4391. •Hervormde-kerk Ly d e n b u r g . S o n . 09:30 en 18:00. Tel. 013 235 3554 • Methodist Church Lydenburg: Sunday service 08:30, Sunday School 08:30 Tel. 013 235 2936 • NG Moederg e m e e n t e Lydenburg. Sondae 09:30. Tel. 013 235 3101.• NG-kerk Lydenburg Suid. Sondag 09:00. Tel. 013 235 3329. • Volle Evangelie-kerk. S o n d a e : Oggenddiens met kinders 10:00, Aanddiens 18:00. Wo e n s d a e 1 9 : 0 0 midweekdiens, Jeugdiens Saterdae 18:00. Tel. 013 235 2711/ 084 688 5007. P a s t . A n d r e
For all your washing & dry cleaning needs
TROETELDIERE/ PETS
DOGGY IN THE WINDOW parlour. 53 Viljoen St. Rowena 083 326 0941
WERK GESOEK/ WORK WANTED
SEMENT BOUSTENE MAXI STENE PLAVEISEL VLOERTEË LS MUURTEË LS STEPPING STONES VERTOONLOKAAL BY BLOU MUUR 4KM UIT LYDENBURG OP DIE DULLSTROOMPAD BEN 082 408 2798 SOPHIA 076 677 7362
Herstelwerk op alle huishoudlike toestelle, soos yskaste, stowe, ketels, jy noem dit. C.O. inspeksies op instalasies van persele. Verkope van elektriese goedere.
39 Rensburgstr Lydenburg Gerrie 082 898 0563
Hanekom. • EL-ROHI - Die Gemeentes van Christus Rensburgstr.41, Lydenburg. Sondagoggende 10:00 & Sondagskool 1 0 : 0 0 , Sondagaand:18:0, Wo e n s d a g o g g e n d 10:00 Sustersbiduur, Woensdagaand 1 9 : 0 0 G e m e e n t e b i d u u r, Vrydagaand: 19:00 Jeug. Pastoor Thys & Tryna Taljaard 082 905 9070/ 083 641 2 0 8 8 • N e w Apostolic Church. Sun. 09:00 Wed. 19:30. Grant Roode 082 886 2934 • Rehobot Gemeente (AGS van SA). Sondae 09:00 (kinder-kerk), Dinsdag Biduur 19:00 Woens. sel 19:00, Vry. Jeug 18:30. Kerkkantoor: 013 235 4905. • Lewende Woord Lydenburg. Sondae 09:00. Nuwekerkgebou langs Laske Nakke
013 235 2463. • Mooi H a w e n s Evangelisasie Sentrum (PPK). Wo. 10:00 vrouediens, biduur 19:00. Sondagskool 08:45, diens So. 10:00 en 18:00. Past. Wouter Deysel: 072 183 0004 en past. Jaco Deysel: 082 338 1570. • Lydenburg Baptist Church / Baptiste Kerk co / hv Simmond en De Souzastrate Pastor / Ds Kallie Fourie 082 9285075 lydenburgbaptiste@i sat.co.za Sunday mornings 09:30 Sondag oggend 09:30.• Shalom Church Centre. S e r v i c e s Coromandel. Sunday School 10:00, church service 11:00. Skhila Sunday School 10:00 and church service 11 : 0 0 . P a s t o r J o h a n n e s Ramashala: 073 569 0635 or 073 420 7954. • A.G.S
S t e e l p o o r t . Sondagoggend 09:00, aande 18:00, Woensdae selgroep 18:30. Past Beukes: 083 2918005/ kerkkantoor:087 808 5604.•Lydenburg Sewende Dag Adventiste Kerk. Elke Sabbat (Saterdag) by die Baptiste Kerk, De Souza straat. Diensorde: 09:30 Sabbatskool Program; 10:00 L e s s t u d i e (Bespreking); 11:00 E r e d i e n s . # L y d e n b u r g Sewende Dag Adventiste Kerk Kontak Leraar de Nysschen 084 554 5899 / Pieter Briel 082 904 3748 • Volle Evangelie Kerk Burgersfort . Diens Tye - 9:00 Sondae Oggende Aand Diens - Op Aanvraag Kontak - Pastoor Pieter Grundlingh 082 724 4499/ 076
5 3 3 7 8 3 6 • Burgersfort AGS Gemeente, elke Sondag om 09:00, selgroep elke Woensdag om 18:00. Pastoor Leon Labuschagne 084 5 1 2 9 0 4 6 Kerkkantoor 087 808 5604. • Lewende Waters Pinkster B e d i e n i n g . Sondae:09:00 Sondagskool, 10:00 Oggenddiens, ou kerkie by Wenakker, K e r k s t r a a t Ly d e n b u r g , P a s t Skeen 083 294 3878. • Harvester Reformational Church Lydenburg, Sundays: 10h00. Chris Cordier 082 4 4 8 2 6 5 8 • EvangeliesGereformeerde Kerk: Sondae om 09h00 by Lydenburg Akademie Skool (CVO Skool) C.S Linde 083 302 4926
Amava Mining Investments located at Thorncliffe have a vacancy for a Engineering Fitter. Mission: To ensure that all Plant equipment is working optimally by ensuring regular maintenance of and timeous repair to all equipment whilst adhering to all SHE-Q standards. Education & Experience required: N3 Engineering or equivalent; Qualified Trade Test as an Artisan Fitter; At least three years working experience in a mining environment. Key Performance Areas: Process: • Ensure that equipment availability is kept at optimal level by keeping equipment in good working order. • Conduct regular inspections of Plant equipment and conduct preventative maintenance on all equipment. • Attend to all equipment breakdowns to minimise the Plant’s downtime. • Ensure daily reporting on state and condition of equipment. • Ensure that all job cards and other legal requirements are completed when attending to equipment and machinery repairs. • Conduct PTO to subordinates on a weekly basis as required by the SHEQ department. • Manage the levels and availability of spares required for maintenance and repairs. • Attend to all ad-hoc tasks as requested by management. • Be available for standby as per Amava rostering. Financial: • Ensure minimum downtime due to equipment failures by adhering to plant maintenance schedules. Customer: • Managing and maintaining good relationships with the staff and management of Glencore. People: • Ensure that a staff development plan has been crafted with immediate Supervisor and it is submitted to the Plant Manager. Key Performance Indicators ( Quality Measure) • Plant maintenance schedules are carried out as per instruction. • Plant downtime is minimised due to equipment break downs and failures. • Adherence to SHEQ standards • Reporting on all scheduled maintenance and unscheduled maintenance and repairs on a monthly basis. Competency Requirements Knowledge: • An understanding of the OHS Act, MHS Act, BCEA Act. • A working knowledge of ISO9001 and ISO14001 Behavioral Attributes: • Well organised • Work towards tight deadlines • Maintain good relations with fellow employees
All CV's to be sent to: Thorncliffe.admin@amava.co.za Closing date: 27 July 2018
Nuus / News
19 Julie / July 2018
Safe, secure, centrally located and affordable! Quick Sell Realty brings you this ideal lock up and go unit, priced to sell. The unit offers two decent sized carpeted bedrooms, main with airconditioning, one full bathroom including a shower, large open plan tiled lounge and dining room. The unit also offers a private established garden space. Phone today to schedule your viewing! Fanie du Toit, 072 317 3959
D
IS baie belangrik dat jy as voornemende koper enige eiendom wat jy beoog om aan te skaf, baie noukeurig deurkyk. Dikwels is daar sogenaamde verborge gebreke, en dispute kan hieroor ontstaan. Onthou, huiskoop is nie perdekoop nie. Baie mense koop 'n huis en is later spyt. 'n Kontrak vir die koop van vaste eiendom moet op skrif wees. Gewoonlik gebeur die transaksie deur middel van 'n eiendomsagent wat dan op kommissie geregtig is vir die hantering daarvan. Normaalweg is die verkoper aanspreeklik vir die eiendomsagent se kommissie. Na sluiting van die koopkontrak moet die eiendom oorgedra word van die naam van die verkoper na die naam van die koper deur 'n akteprokureur. Meeste mense koop 'n huis onderhewig aan die kry van 'n verband by 'n bank, wat dan ook 'n prokureur aanstel om die verband te registreer. 'n Verband word oor die eiendom geregistreer as sekuriteit vir die bank se lening en indien jy nie die bank betaal nie, kan hulle die leningskontrak kanselleer, jou dagvaar en beslag lê op die eiendom en dit verkoop. Indien 'n ander party teen jou 'n vonnis kry en die huis wil verkoop by wyse van beslaglegging en eksekusie, kan so 'n
verkoping slegs voortgaan indien die bank ten volle vereffen is en hulle toestem tot kansellasie van die verband. Belangrike punte moet in ag geneem word wanneer jy 'n huis koop: Kry advies van 'n prokureur met betrekking tot die voorgestelde koopkontrak; Maak seker dat jy die eiendom behoorlik ondersoek het en tevrede is dat daar nie verborge gebreke is nie; Dit is baie belangrik! Maak seker jy verstaan wat die bank se kostes en regte is met betrekking tot enige lening en verband; Maak seker jy verstaan wat die eiendomsagent se kommissie sal wees en wie daarvoor moet betaal; Maak seker jy weet hoeveel die grondbelasting en ander instandhoudingskostes en heffings op die eiendom sal wees na oordrag; Indien jy in 'n deeltitel-kompleks 'n eiendom aanskaf, maak seker jy weet wat die finansiële posisie van die beheerliggaam is.
VOLENTE DEO The Property Shop • Ruim 3 Slpkmr huis op plot, 2 badkamers, studeerkamer, sit/eetkamer. Dubbel motorhuis R7 800pm • Woonhuis in gevestigde buurt. 4 slaapkamer met 2 badkamers. Sit, eet en leefkamer. 2 motorafdakke en kantoorspasie R10 200pm • 3 Slaapkamer wnstl, sentraal in dorp. 2 badkamers, motorhuis. Geen troeteldiere. R6 200pm
Kontak ons gerus vir nog huur eiendomme VERHURINGS: 082 898 5272 VERKOPE: HENRY 074 589 0204 www.deovolenteproperties.co.za Facebook page : Deo Volente Properties Tel: (013) 235-1102, deovolprops@lantic.net
Erich Venter : 082 904 8587 Bcom Regte(UP) NQF 5
19 Julie / July 2018