26 Julie / July 2018 Jr/Yr 15 No. 29

Page 1

26 Julie / July 2018 Jr/Yr 15 No. 29 Tel: 013 235 2287 Faks: 013 235 3076 P.B. 4418 Lydenburg 1120 info@highlandspanorama.co.za

Miljoene in gedrang na finansiële verslag vrygestel word

V

IR jare reeds weet almal dat Thaba Chweu Munisipaliteit verskeie ongeruimdhede moet troef teen beweerde bedrog. Maar met die vrystelling van die forensiese verslag wat reeds twee maande gelede gefinaliseer is, het al die punte rondom die R358.7 miljoen wat vermoedelik verduister is, aan die lig gekom. Die aanklagte in die forensiese verslag is vanaf die ouditeurs Audit and Risk Management Solutions en hulle het saketransaksies, tenders, behuisingsubsidies en vele meer ondersoek wat sedert 2011 plaasgevind het. Hulle bevindinge is geskoei op bewyse van transaksies in die 2015/16 finansiële jaar tot op hede. Dit wil voorkom of slegs R84.4miljoen van die R358.7 miljoen weer teruggevind kan word. Dit blyk dat ’n proses om munisipale bestuurders gereeld te verander deel van die algehele probleem is, want sedert 2011 was daar al 16 waarnemende munisipale bestuurders. In die forensiese verslag word verwys na die betaling van die prokureursfirma Macbeth Ngcongwane Attorneys oor die voorgeskrewe bedrag. Boonop is daar amper ‘n miljoen uitbetaal aan George Fivaz Forensic and Risk om kabeldiefstal te ondersoek. Die betalings kon nie met die kontrak en uitkomste van die ondersoek in lyn gebring word nie. Die geld van behuising is nooit in die munisipaliteit se rekening oorbetaal nie en 400 erwe is deel van die ongeruimdhede. Daar is ook die R7.7 miljoen padkonstruksie sonder toestemming en aan kontrakteurs is meer as 20% van die waarde van die projek betaal, wat teen die wet is. Die lys raak net langer. Die Mashishing United Forum, DA en ander partye het reeds hul kommer hieroor uitgespreek en die forensiese verslag is al vir maande op almal se agenda. Met die kliniese uiteensetting word dit nou duidelik dat Thaba Chweu dalk ’n groter probleem het as R400 miljoen Eskomskuld en R385.7 miljoen se vermoedelike staatskofferbedrog.

Beaudine Brummer en Dolf van Emmenis het uitgestaan in hul ‘steam punk’ tema by die matriekafskeid Vrydagaand. Maar Hoërskool Lydenburg se matriekleerders en hul metgeselle het geskitter van feëprinsesse, modelmooi, klassieke uitrustings met aantreklike jong mans wat nie ’n tree agteruit hoef te gestaan het nie. Volg die Highlands Panorama Nuus se sewe bladsy verhaal van hoe die leerders hul skoolloopbaan afgesluit het in styl. - Foto Michelle Boshoff

19 De Clerq Street, Lydenburg, 013 235 4783 / 063 301 6133 / 083 778 6430

F I N A N C E A product of

GWM Finance, a product of WesBank. A division of FirstRand Bank Limited. An Authorised Financial Services and Credit Provider. NCRCP20. Terms and conditions apply and finance subject to approval. Visual for illustrative purposes only.


02

26 Julie / July 2018

Konings-kitkos vir Rusoord

D

ie Rusoord Tehuis vir Bejaardes se inwoners kon Dinsdag afwyk van die gewone spyskaart, want Ocean Basket het vir Mandela dag vir hulle heerlike vis-en-skyfies gebring en boonop was daar roomys vir nagereg. Baie dankie aan Ocean Basket namens die Rusoord se bestuur, inwoners en personeel... dit was ‘n welkome afwisseling en lekker om bederf te word. ~ Michelle Boshoff

Die personeel van d i e M T P A Lydenburg Visserye het op 18 Julie Mandeladag gevier. Dit sou oudPresident Nelson Mandela se 100ste verjaardag gewees het. Hulle het inheemse bome aan agt plaaslike skole in die Ly d e n b u r g omgewing geskenk. Van die bome wat geskenk is, is geelhoutbome wat ook die boom van die jaar is. Al die skole was baie dankbaar vir die skenking. Frik Rousseau het genoem dat een van Nelson Mandela se aanhalings was: “I dream of our vast deserts, of our forests, of all our great wildernesses. We must never forget that it is our duty to protect this environment.”

Amandus Vermeulen en Natasha Kruger (staande links) en Andrea Coetzee (Rusoord - staande regs) saam met dié wat lekker gesmul het. Die inwoners wat sit is mee. Bettie Gerber, Thea Pretorius, mnr. Gerrit Labuschagne, mee. Marie Holdzinger, Margaret de Villiers en Miemie Homann

Natasha Kruger en Amandus Vermeulen van Ocean Basket saam met me. Jeanetta Kruger (bestuurder Rusoord Tehuis vir Bejaardes) saam met mnr. Pieter Sandilands en me. Jeanette Froneman, wie pas hul vis-en-skyfies geniet het.

Van links is die personeel met die skenkings: Frik Rousseau, Trust Ngwenya, Joseph Mbiba, Anna Mbiba en Alfred Mashego.

Valid UNTIL 11 August 2018 or While stock lasts

SALTON Fan Heater

TRADING HOURS Monday-Thursday

8:15am - 17:15pm Friday

8:00am - 12:15pm 13:30pm - 17:15pm

R179

99

SnowSoft 2Ply Unwrap Toilet Paper 9’s

R3799

Saturday

8:15am - 13:15pm

5 Kerk Street LYDENBURG Email: mohamed@oteescc.co.za

We gladly accept credit, debts and sassa cards We Accept SASSA CARDS

Closed on Sundays

We deliver to YOUR door!

WE RESERVE THE RIGHT TO LIMIT QUANTITIES

Washing Powder 2kg

Double Bed Size

*Charges, Terms and Conditions Apply

Pictures for illustration purpose only

MAQ

Warm Blanket

CLOVER Full Cream Long life Milk

Tastic Rice 2kg

R22

99

Aquelle Still Water

R15

99

Selati

Crosse & Blackwell Mayonnaise 375g

R2699

R1499

R24

Diamant Heater

Kellogg’s Corn Flakes 400g

Macaroni/ Spaghetti 500g

R31

R29

Jumbo Mop

99

R1099

SELATI White Sugar 2.5kg

99

EverSoft Mini Toilet Paper 10’s

R19

99

Peanut Butter 800g

99

4 Bar Diamond

Elite

Fatti’s & Moni’s

R22

Bakers Good Morning Rusk 450g

R52

99

99

BLACKCAT

R95

R11999

NESTLE

Hot Chocolate 500g

SUNFRY Cooking Oil 2L

99

99

5L

Brown Sugar 2kg

SNOWFLAKE Cake Flour 12.5kg

R69

6x1L

R3399

BEST BUY Baked Beans 4x400g 00

R4599 R20

R1299

R169

99


26 Julie / July 2018

Mnr. Gerrie en me. Swart, mnr. Andre Coetzee, mnr. Pine Pienaar en me. Matilda Coetzee.

Brian Whitehorn van Mnr. Philip Dunn, Uitvoerende Paardeplaats Nature Retreat Direkteur Mpumalanga.

Andre du Preez van Café Crust geniet die aand saam.

Mee. Rentia Pienaar (Pienaar en Kie Boekhouers) en Jeanine Schoeman (JJS Gym)

STEELPOORT

BNI Longtom Lydenburg, deel van die internasionale Besigheidsnetwerkgroep, het verlede Woensdagaand hulle sesde verjaardag in Lydenburg gevier met 'n heerlike ete by Crust. Dit is bygewoon deur Philip Dunn, Uitvoerende Direkteur Mpumalanga, wat ook die tak geluk gewens het en van die Longtom tak (Chapter) se prestasies met ons gedeel het. Onder andere was drie van die oorspronklike stigterslede wat vandag nog lid is van BNI, ook by die geleentheid. Hulle is Gerda Whitehorn (Paardeplaats Natuurreservaat), Jurie Schoeman (JJs Gym / Fem Fitness) en Andre Coetzee ( H i g h l a n d s Panorama Nuus). BNI vergader weekliks op Woensdagoggende by Crust en lede bemark besigheid in die algemeen en spesifiek dié van mede lede. Besoekers is altyd welkom om te kom kyk wat ons doen. Die huidige president van die BNI Longtom-tak is Pine Pienaar (Pienaar en Kie Boekhouers) en u kan met hom, of met Brian Coetsee ( W e s t v a a l Mashishing) of Dawie Ras (De Graaf Under Car) gesels, as u belang stel om aan te sluit. Andre Coetzee.

•Address: Bergsering Str. - Unit 3 - Steelpoort •Tel: 013 230 9738

DM020140099839GA


26 Julie / July 2018

Basaarkoors by NG Moedergemeente Optog deur dorp DIE NG Moedergemeente hou basaar en ’n dankbaarheidsfees nadat die Voortrekkerskooltjie verlede jaar afgebrand het. Die basaar skop op Vrydagaand 27 Julie om 17:00 met ’n braai af. Vir R60 kry jy ’n skaaptjop, boerewors, sosatie, papen-sous en tuisgebakte brood met konfyt. Die braaivleis kan weggeneem word om tuis of by die saal te geniet om ’n warm vuur. Saterdag 28 Julie begin die basaar 08:00 met boere-ontbyt en vleisverkope. Die volgende stalletjies is daar: pannekoek, kerrie-en-rys, gebak, nagereg, lekkergoed, boereworsrolle, vetkoek met maalvleis, groente en vrugte, tweede asemsnuffelmark, beesstert-potjiekos, biltong-en koffiewinkel. Die hele omgewing word uitgenooi om saam fees te vier.

OP 28 Julie is daar 'n optog deur Lydenburg. Dit vind vanaf die Lydenburg Museum tot by die NG Moedergemeente plaas vanaf 09:00. Almal word uitgenooi om deel te neem, van perdekarre, perde en koetse, veteraanmotors en trekkers, klassieke motors en bakkies, snaakse motors, motorfietse en driewielmotorfietse. Die optog gaan in Voortrekkerstraat afbeweeg en wegdraai in Kerkstraat. Die pad word afgesper. Kontak asb. vir Ben Liebenberg by 082 601 7888 om hieraan deel te neem.

Highlands Panorama News holds accredited membership of the following bodies / Highlands Panorama Nuus is ’n geakkrediteerde lid van die volgende organisasies:

Oefening Ramkat DIS weer sulke tyd vir Oefening Ramkat! VA N J A A R s e SAJWV (SA Jagters en Wildbewaringsvereniging) kamp “Oefening Ramkat” vind plaas vanaf 17 Augustus tot 19 Augustus 2018. Die kamp beloof hope pret en avontuur t e s a m e m e t waardevolle informasie vir die kinders. Die kamp word weer te Boskamp, net buite Burgersfort gehou. The camp is designed for individuals aged from 10 to 17 (school going). The weekend consists of individual and group performance with prizes up for grabs. Hierdie kamp fokus op alle aspekte van etiese jag. Dit sluit in praktiese skiet en oorlewingstegnieke. Koste per leerder vir die hele naweek beloop slegs R350. Vir meer inligting skakel Carel Klopper by 082 635 3178

Bouwer Bosch en Leandie du Randt Bosch

H o ë r s k o o l Ly d e n b u r g s e Jeugweek vind vanaf 13-17 Augustus plaas. Die pa-en-seun aand vind op die hoërskool se rugbyveld plaas saam met Bouwer Bosh op 15 Augustus teen R120. Dieselfde aand vind die maen-dogteraand in die skoolsaal plaas met Leandi du Randt Bosch, ook vir R120. Ligte etes word ingesluit. Kontak Zela by die skool 013 235 2111.

ASSOCIATION OF

INDEPENDENT PUBLISHERS

vir Gemeenskapsjoernaliste of Community Journalists

MONITORING SA

Member of

MEDIA REPRESENTATIVES

Director / Direkteur: Andre Coetzee 083 626 6305 Editor / Redakteur: Michelle Boshoff Nuus: 082 450 4876 Advertensies / Advertising: Reinet Bell 082 450 4875 Rekeninge / Accounts: Jill Du Preez 013 235 2287 Grafies / Graphics: Anandi van der Merwe 013 235 2287 Website / Webtuiste: Tienie Steyn Email: info@ highlandspanorama.co.za

Copyright exists on all material published in the Highlands Panorama. Written permission must be obtained to use it in any form. Kopiereg bestaan op alle materiaal in die Highlands Panorama. Skriftelike toestemming moet vir enige gebruik daarvan bekom word. Owners/Eienaars: Highlands Panorama cc/bk. (CK 2006 / 199045/23) Office/Kantoor: 65 ViljoenStr/str 65 (C/o - h/v Viljoen- & Jansen-Str’s/str’e); PO Box/Posbus 4418, LYDENBURG, 1120

Printed by Lowveld Media, 12 Stinkhout Crescent, Nelspruit


26 Julie / July 2018


26 Julie / July 2018

Matric Dance - a night where all your dreams come true. A night to remember and to symbolize the end of your school career. Lydenburg High School and the organisation team left no detail out and produced the most ‘enchanting’ night in the schools’ history. Congratulations to every teacher, learner, grade 11’s, parents,@Boshoek venue, - every person that made it possible. The matric’s and their partners looked stunning.

Foto’s Michelle Boshoff en Reinet Bell

Matric Farewell


26 Julie / July 2018

Quick Lane nou in Lydenburg Foto links v.l.n.r: Joseph Nonyane (Tegnikus), Wynand Williams (Bestuurder) , Chase Trollope (Tegnikus), Tiaan Willemse (Tegnikus), en Mark Alberts (Quick Lane Field Specialist). Foto regs Mnr. Garth Mc Gee (eienaar Mc Gee Ford en Quick Lane Lydenburg) en takbestuurder Wynand Williams.

GARTH McGEE van McGee Ford Lydenburg, het pas ’n tak oopgemaak van die nasionale groep Quick Lane. Dit is geleë reg oor McGee Ford, in Voortrekkerstraat. Quick Lane bied ’n verskeidenheid van vinnige dienste vir motoriste wat min tyd het en wat billike pryse soek. Hulle herstel nie breekskade nie, maar indien jou motor (enige fabrikaat) uit sy waarborgtyd is, kan hulle hom diens. Hulle gebruik goedgekeurde generiese (nie roofparte nie) onderdele en kan in ’n kort tyd jou voertuig se olie tap, filters ruil, remblokkies vervang, bande r u i l , w i e l e ballanseer wielsporing stel en jou van ’n nuwe battery voorsien, alles terwyl jy wag. Indien jy ’n skaars of eksotiese voertuig ry, sal dit jou baat om vooraf ’n afspraak te maak. Dit sal hulle in staat stel om onderdelepryse te bekom en vir jou ’n b e h o o r l i k e kwotasie te doen. Hulle het tot ’n masjien waarmee jou remskywe weer korrek gesny kan word, indien dit oorverhit het en nou ’n vibrasie veroorsaak. Loer gerus in by Quick Lane Lydenburg en vergewis jou van hulle dienste en pryse. Andre Coetzee.


26 Julie / July 2018

Matric Farewell

This page is proudly sponsored by

Foto’s Michelle Boshoff en Reinet Bell


Matric Farewell

26 Julie / July 2018

Foto’s Michelle Boshoff en Reinet Bell

09


Matric Farewell

26 Julie / July 2018

This page is proudly sponsored by

ZIZWE

Opencast Mining Pty Ltd

Foto’s Michelle Boshoff en Reinet Bell


26 Julie / July 2018

Matric Farewell

Foto’s Michelle Boshoff en Reinet Bell

l

113pc Tool Trolley Set

R5 Excl. 499 VAT


12

26 Julie / July 2018

WIELE WHEELS

This prime advertising space is available. Contact us on 013 235 2287 for a special deal that will help you grow your business.

(Motoring) andrec@intekom.co.za 083 626 6305

VRYDAGAAND die 21 ste Julie was Hoërskool Lydenburg se matriekafskeid. Soos altyd, was die geleentheid gekenmerk deur die dogters se uitrustings en jongmanne wat pronk. As iemand met petrol (of is dit diesel?) in my are, het ek oudergewoonte op die spogmotors gekonsentreer. En daar was baie. Luukse en b a i e d u u r Mercedesse, B M W ’ s , Mustangs, Audi’s, Nissans, ’n Jaguar, Toyotas, Chev Ss’e, Fortuners en selfs die skaars Kia S t i n g e r. A l m a l pragtig. Maar vir my gaan dit oor die uniekheid van die voertuig. Wat m a a k d i t spesiaal? Is dit ’n baie ou en dus skaars motor, of is dit iets anders wat afwyk van die duur, luukse (durf ek sê die alledaagse?). Wie ken ooit, of nog, ’n DKW, of ’n Studebaker Daytona? So, sonder om enigsinds afbreuk aan die blink motors te doen, plaas ek hierby ’n seleksie van rygoed wat mens nie elke dag sien nie en beslis nie by ’n matriekafskeid verwag nie. Geniet. Andre Coetzee. Lydenburg,CNR Voortrekker & Viljoen Str,

013 235 2381, Stephen: 079 500 4597 www.Longtomnissan.co.za


26 Julie / July 2018

DE GRAAF UNDER-CAR 8 Breytenbach Street, Lydenburg

013 235 1086 013 492 1871

FSP 10677

degraaflydenburg@webmail.co.za

Cnr. Voortrekker & Viljoen StreetsLydenburg mcgeesales@mcgee.co.za 013 235 2371

McGee's Burgersfort Tubatse Mall 0132317274 An Authorised Financial Services Provider


26 Julie / July 2018

Dr. Wilmar Trümpelmann B.Sc (Agric) B.VSc Dr. Jannie Steyn B.VSc Dr. Gustav Trümpelmann B.VSc De Beerstr 38, Tel: 013 235 3039 / 082 897 4966 Spreekure/ Consulting Hours: Ma-Vry / Mon - Fri: 08:00 - 13:00 / 14:00 - 17:00 Sat: 09:00 - 12:00 Kantoorure: 08:00 - 17:00

Termiete Kokkerotte Miere Rotte

Skakel vir afspraak/ Phone for appointment DIENSTE/ SERVICES L A U N D R Y / WASSERY A1 - For all your washing & dry cleaning. 013 235 3976 G.A PIENAAR & KIE:Inkomstebelastingopgawes 2018. 1 - 31 Julie R880. 1 - 31 Augustus R990. 1 September 31 Oktober R1089. 013 235 4774 AK JEWELS 013 235 1075 ROX INTERIORS Upholstery, carpets, curtaining, Blinds & Gifts. 072 222 5566 J O V E L AUTOMATISERING Accessories for gates & garage doors. 39 Rensburg street. 079 490 9183 THE WIND MILL: Bestel jou aandetes, ons lewer af. Bring all your unwanted household items & clothes , we will sell it. 079 664 7691 VUURWAPEN OPLEIDING/ FIREARM TRAINING ALL FIREARM COMPETENCY training & accredited shooting range. Paul Zorn. 083 641 7275 GESONDHEID/ HEALTH & FITNESS DIEETKUNDIGE, Lydenburg. 084 708 4263 ART/ FRAMING J A D E A R T & FRAMING 013 235 1241/ 082 337 6927 SKOONMAAK/ CLEANING SKOONMAAK VAN M AT T E , m e u b e l s , motors en droogsuig van oorstroomde matte. Martie 082 951 7494 REKENAARS/ COMPUTERS I.T.@Large - for all PC repairs, maintenance, updating or purchasing new hardware and software, virus removals, networks, call outs etc. Jacques 071 268 9211 / Pierre 079 881 1932

WOONSTELLE (R2500 pm en R3500 MOTOR DIENSTE/ p/m), water en ligte AUTO SERVICES ingesluit, direkte E s k o m k r a g . Krugerspost, 20km AT L A S PA N E E L - vanaf Lydenburg op K L O P P E R S - Ohrigstadpad. Skakel G e a k k r e d i t e e r . 082 253 4525 Kontak: 013 235 3423/ 082 454 8382 SHOP TO LET 8 Voortrekker street AUTOHAUSEN Lydenburg. Contact SMART 013 235 2721/ 082 460 3000 082 554 8293

MOTORS TE KOOP/ CARS FOR SALE

AKKOMODASIE/ ACCOMODATION

K L I T Z - G R A S I BUY VEHICLES for C H A L E T S Accommodation, cash. 082 646 6735 c h a p e l & Ve n u e facilities, boma/braai MOTORHUUR/ CAR Spitbraai for hire 013 235 2758 HIRE LY D E N B U R G VEHICLE HIRE- car & van rentals. 013 235 1780 TE KOOP / FOR SALE

N E T J I E S E GASTEHUIS vir Maatskappy verblyf/ Neat Guesthouse for C o m p a n y Accommodation Arthur 073 179 7919

VAKANTE VERSKEIDEN-HEID BETREKKING/ V E T P L A N T E , VACANCY kaktusse & fairy gardens te koop. 073 534 9156 SALES AGENT REQUIRED: Matric TROETELDIERE/ maths, Marketing PETS skills, Computer literacy. Cell 060 782 PETS CORNER - 013 2527 / Fax 086 764 5998 235 2658 DOGGY IN THE WINDOW parlour. 53 Viljoen St. Rowena 083 326 0941

EIENDOM TE KOOP/ PROPERTY FOR SALE

PLOTTE EN PLASE dringend benodig deur Huizemark om te bemark. Skakel asseblief 061 999 7996 / 076 654 5583

A U PA I R : M o e t Afrikaans sprekend wees. Kleuterskool agtergrond sal voordelig wees. Soek jong energieke dame, verkieslik onder 30 jaar. Maandae Vrydae: 08:00 - 17:00. Moet ’n passie hé om met kinders te werk. 082 333 1130 D E B T COUNSELLORS ASSISTANT Fluent in English & Afrikaans, Must have own transport, Experience in the Credit Industry & Law Practice will be an advantage. Salary industry related. Email your applications to : gmcrox@telkomsa.ne t

BESIGHEID TE KOOP, lopend, 2 erwe/ Business for sale, running concern, 2 plots. BESIGHEID ERWE TE KOOP/ Business plots for sale. W i l u eiendom/besigheid verkoop/ Do you want KENNISGEWINGS/ to sell property/ NOTICES Business. Arthur 073 179 7919, Deo I N T H E Volente, Steelpoort M A G I S T R AT E S COURT FOR THE MAGISTERIAL DISTRICT OF THABA EIENDOM TE HUUR/ CHWEU HELD AT PROPERTY TO MASHISHING Case RENT Nr: 1425/2016 In the matter between: COMPANY UNIQUE 1 SLK EN 2 SLK FINANCE (PTY)LTD

APPLICANT and LETTY NKAMBULE IDENTITY NUMBER 551010 1073 081 RESPONDENT NOTICE OF SALE IN EXECUTION. BE PLEASED TO TAKE NOTICE that in pursuance of a Judgment granted in the above action on 15 MARCH 2017, the g o o d s l i s t e d hereunder will be sold in execution to the highest bidder at THE OFFICE OF THE S H E R I F F LY D E N B U R G , 8 0 KANTOOR STREET, LYDENBURG, on the 22 AUGUST 2018 at 10h00 namely: - 1x MICROWAVE OVEN, 1X DEFY FRIDGE, 1X KIC FRIDGE, 1X 4 PIECE LOUNGE S U I T E , 1 X TELEFUNKEN TV, 1X 3 PIECE WALL UNIT, 1X 2 PIECE KITCHEN UNIT. TERMS: CASH. T H U S D O N E AT ALBERTON ON THIS THE 19TH DAY OF J U N E 2 0 1 8 . VA N S T A D E N & BOOYSEN INC Plaintiff’s Attorneys, 4 Ibis Place , Meyersdal, Alberton. Tel: 011 867 5723 Fax: 086 593 6 6 0 4 E m a i l : anri@vsbattorneys.co .za Ref: Mr L. M. Klopper/AH/CL124/C0 4348 C/O HOWARD MAIMELA HEYNS INC. Leo Forum, 80 Kantoor Street, Lydenburg, 1120 Tel: 013 235 1625 Fax: 013 235 4528 Ref: RH/tk/ch/AL6600

KERKE/ CHURCHES

•Anglican Church Lydenburg. Sun. 08:30. Tel. 013 235 1 9 1 9 . • Gereformeerdekerk Lydenburg. Sondae 09:30. Tel. 013 235 4391. •Hervormde-kerk Lydenburg. Son. 09:30 en 18:00. Tel. 013 235 3554 • Methodist Church Lydenburg: Sunday service 08:30, Sunday School 08:30 Tel. 013 235 2936 • NG Moederg e m e e n t e Lydenburg. Sondae 09:30. Tel. 013 235 3101.• NG-kerk Lydenburg Suid. Sondag 09:00. Tel. 013 235 3329. • Volle Evangelie-

kerk. Sondae: Oggenddiens met kinders 10:00, Aanddiens 18:00. Woensdae 19:00 midweekdiens, Jeugdiens Saterdae 18:00. Tel. 013 235 2711/ 084 688 5007. Past. Andre Hanekom. • ELR O H I - D i e Gemeentes van Christus Rensburgstr.41, Lydenburg. Sondagoggende 1 0 : 0 0 & Sondagskool 10:00, Sondagaand:18:0, Woensdagoggend 1 0 : 0 0 S u s t e r s b i d u u r, Woensdagaand 1 9 : 0 0 Gemeentebiduur, Vrydagaand: 19:00 Jeug. Pastoor Thys & Tryna Taljaard 082 905 9070/ 083 641 2088 • New Apostolic Church. Sun. 09:00 Wed. 19:30. Grant Roode 082 886 2934 • R e h o b o t Gemeente (AGS van SA). Sondae 09:00 (kinder-kerk), Dinsdag Biduur 19:00 Woens. sel 19:00, Vry. Jeug 18:30. Kerkkantoor: 013 235 4905. • Lewende Woord Lydenburg. Sondae 0 9 : 0 0 . Nuwekerkgebou langs Laske Nakke 013 235 2463. • Mooi Hawens Evangelisasie Sentrum (PPK). Wo. 10:00 vrouediens, biduur 19:00. Sondagskool 08:45, diens So. 10:00 en 18:00. Past. Wouter Deysel: 072 183 0004 en past. Jaco Deysel: 082 338 1570. • Lydenburg

Fanie du Toit 072-317-3959 Sales & Rentals

Baptist Church / Baptiste Kerk co / hv Simmond en De Souzastrate Pastor / Ds Kallie Fourie 082 9 2 8 5 0 7 5 lydenburgbaptiste@ isat.co.za Sunday mornings 09:30 Sondag oggend 09:30.• Shalom Church Centre. S e r v i c e s Coromandel. Sunday School 10:00, church service 11:00. Skhila Sunday School 10:00 and church s e r v i c e 11 : 0 0 . Pastor Johannes Ramashala: 073 569 0635 or 073 420 7954. • A.G.S Steelpoort. Sondagoggend 09:00, aande 18:00, Woensdae selgroep 18:30. Past Beukes: 083 2918005/ kerkkantoor:087 808 5604.•Lydenburg Sewende Dag Adventiste Kerk. Elke Sabbat (Saterdag) by die Baptiste Kerk, De Souza straat. Diensorde: 09:30 Sabbatskool Program; 10:00 L e s s t u d i e (Bespreking); 11:00 E r e d i e n s . # Ly d e n b u r g Sewende Dag Adventiste Kerk Kontak Leraar de

Nysschen 084 554 5899 / Pieter Briel 082 904 3748 • Volle Evangelie Kerk Burgersfort . Diens Tye - 9:00 Sondae Oggende Aand D i e n s - O p Aanvraag Kontak Pastoor Pieter Grundlingh 082 724 4499/ 076 533 7836 • AGS Bethesda Steelpoort dienstye Sondag 09:00 en 18:00. Kerk str 1 Gedeelte 14 Plaas G o u d m y n , Steelpoort. Kontak 087 808 5604. • Lewende Waters P i n k s t e r B e d i e n i n g . Sondae:09:00 Sondagskool, 10:00 Oggenddiens, ou kerkie by Wenakker, K e r k s t r a a t Lydenburg, Past Skeen 083 294 3878. • Harvester Reformational Church Lydenburg, Sundays: 10h00. Chris Cordier 082 4 4 8 2 6 5 8 • EvangeliesGereformeerde Kerk: Sondae om 09h00 by Lydenburg Akademie Skool (CVO Skool) C.S Linde 083 302 4926

(Reg No: NCRDC 487)

SEMENT BOUSTENE MAXI STENE PLAVEISEL VLOERTEË LS MUURTEË LS STEPPING STONES VERTOONLOKAAL BY BLOU MUUR 4KM UIT LYDENBURG OP DIE DULLSTROOMPAD BEN 082 408 2798 SOPHIA 076 677 7362

• Alle loodgieter werk • Instandhouding • Solar Sisteme • Water-suiwering sisteme • Bou werk en instandhouding

Tiaan Dippenaar 076 629 7605 tiaandippenaar1@gmail.com

Registered Debt Counsellor

Keys (cut) Remotes Locks Safes Gate Motors (Centurion) 29 Lange Street, Lydenburg Tel: 013 235 3976 Faks: 086 511 0521 Navrae: Noemie,Tinkie, Dolla

Burgersfort 087 151 1034 Lydenburg 087 802 7054

IMPROVEMENTS • Thatching • Property Maintenance • Fibreglass splash pools • Kitchen Cupboards • Painting • Shade net carports • Steelwork

ONS KOOP, VERKOOP & LAY-BUY MEUBELS, ELEKTRIESE TOERUSTING & ENIGE HUISHOUDELIKE ITEMS!

Pieter 072 132 3241 George 073 211 4913

082 924 9292


Nuus / News

LEDE van die bestuur van die Lydenburg / Mashishing Sakekamer het op 16 Julie met lede van die Thaba Chweu Munisipaliteit vergader om terugvoer oor sekere sake te verkry. Die sake was: KRAGMETERS: Die installasie van slim kragmeters is gestaak sodat ondersoek ingestel kan word na beweerde onreëlmatighede met die kontrak. Sowat 4 000 meters is reeds installeer. Nuwe slimmeters sal wel installeer word waar ou voorafbetaalmeters vervang moet word en waar aansoek gedoen word om vanaf die munisipale rekening oor te skakel na voorafbetaalde meters. TCM sal al hierdie meters in stand hou en kalibreer waar nodig. Die Duma substasie projek is ook gestaak vir verdere ondersoek na onreëlmatighede. ELEKTRISITEITSVERHOGINGS: Die jaarlikse tariefverhogings is deur die Raad goedgekeur en geïmplimenteer. Vir residensiële gebruik is die verhoging 6.84% en vir besighede, gegrond op Kw / uur verbruik is die verhoging in tariewe 12.54%. WAARDASIEROL: Die vyfjaarlikse waardasierol geniet tans aandag. Nuwe waardasiekennisgewings behoort teen Februarie - Maart 2019 beskikbaar te wees. Grondeienaars sal dan 60 dae hê om dit te bestudeer en om beswaar aan te teken. Die evalueringsmetode wat deur Valuers Africa van Ermelo gevolg gaan word, is in die Highlands Panorama Nuus van 14 Junie 2018 met lesers gedeel. SAKEKAMER / TCM AMPTELIKE SKAKELING: Formele skakeling tussen die LMBC en TCM sal voortgaan ten einde probleme onder TCM se aandag te bring en ten einde die publiek en sakesektor ingelig te hou. Indien u meer wil weet oor die LMBC en wat dit vir jou kan doen, skakel gerus met die Voorsitter - Etli Van Der Merwe, by Lydenburg Apteek. Andre Coetzee.

26 Julie / July 2018

15

House of the week EXCLUSIVE TO PAM GOLDING: You have the opportunity to be the proud owner of this home. Situated in a complex with two other properties, this house is value for money. Built only six years ago, the seller added the following bonusses: an electric fence, 1000Lt water tank, built-in braai, aircon in the main bedroom and a wooden deck. The kitchen boasts granite tops and ample cupboard space. Open plan to the tvlounge, stacking doors lead to the wooden deck to enhance the entertainment space. The bedrooms are spacious, especially the main bedroom. The laundry area is cleverly incorporated in the garage. Last but not least, blinds, security doors and an alarm system secure this property. Madelein Buitendag 082 560 4981

VOLENTE DEO The Property Shop Ruim 3 Slpkmr huis op plot, 2 badkamers, studeerkamer, sit/eetkamer. Dubbel motorhuis R7 800pm Ruim woonhuis in gevestigde buurt. 4 slaapkamer met 3 badkamers. Sit, eet en leefkamer. 6 Motorhuise. Swembad en woonstel R17 500pm 3 Slaapkamer wnstl, sentraal in dorp. 2 badkamers, motorhuis. Geen troeteldiere. R5 900pm

Kontak ons gerus vir nog huur eiendomme VERHURINGS: 082 898 5272 VERKOPE: HENRY 074 589 0204 www.deovolenteproperties.co.za Facebook page : Deo Volente Properties Tel: (013) 235-1102, deovolprops@lantic.net

Erich Venter : 082 904 8587 Bcom Regte(UP) NQF 5


16

26 Julie / July 2018

Verkies tot Nasionale Landsdiens

Leerders van die Hoërskool Lydenburg wat verkies is tot die Nasionale Landsdiens is, Van links (agter): Monique Koekemoer, Stephnie Fritz, Marco Kruger, Bianca van Heerden, Wiam Kruger, Janel-Marie van Aswegen en Wandri van Heerden; (voor): Andrea Hammon, Mischa Blom en Ulrich Esterhuizen.

Mpumalanga Grootskole naaswenners vir 2018

D

IE Hoërskool Lydenburg o.16 rugbyspan het Saterdag in die Puma finaal op die velde van Hoërskool Secunda teen Hoërskool Piet Retief gespeel. Hulle is aangewys as die Mpumalanga Grootskole naaswenners vir 2018. Hulle speel op Saterdag, 28 Julie in die Virseker beker uitspeelwedstryd teen die Gauteng wenner, in

Saterdag het die Hoërskool Lydenburg se bergfietsryers by Rob Ferreira, Witrivier, deelgneem. Hulle het in die top 10 plekke behaal. Sub junior dogters: 7de plek - Jolize Botha. Jeug dames: 1ste plek - Bernice van Wyk, 2de plek - Simoné van Wyk, 6de plek - Zanri Hanekom, 9de plek - Anke van Deventer. Junior dames: 6de plek - Stephnie Fritz. Jeug mans: 4de plek - Ruan Dreyer, 6de plek - Neo Sibiya. Junior mans: 1ste plek - Rikus Booyens. Baie geluk seuns en dogters. Geluk aan elke fietsryer van Hoërskool Lydenburg wat deelgeneem het.

Adv. geborg deur Highlands Panorama Nuus

Cheryl-Anne en Rudolph de Wet het Saterdag aan die Dullstroom Altitude Charity Challenge deelgeneem. Dit het afgeskop met ’n temperatuur van -4 grade en was 10km. Dit wil gedoen word. Veels geluk aan al die deelnemers.

Johannesburg. Lydenburg is trots op hierdie besondere prestasie wat deur harde werk en toegewydheid bereik is. Baie geluk aan mnre. Dorfling, Ackermann en seuns. Baie dankie aan die groot hoeveelheid ouers wat die seuns in Secunda ondersteun het.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.