WINDSCREENS, CHIP REPAIRS SIDE & REAR GLASS WINDOWS, MIRRORS, SHOWER DOORS, ALUMINIUM
21 Februarie / February 2019 Jr/Yr 16 No. 07 Tel: 013 235 2287 Faks: 086 676 2258 P.B. 4418 Lydenburg 1120 info@highlandspanorama.co.za
Wie het almal geweet sulke pragtige kameelperde loop in die Gustav Klingbiel Natuurreservaat rond? Theo Senekal het dit met sy ‘drone’ vanaf The Boulders afgeneem en sê hulle sien gereeld die kameelperde en ook ’n zebra saam met hulle.
From
R337 999
EDEN-kamer vir geliefdes
Dag van liefde -
62 Viljoen Street , Lydenburg 013 235 4591 / 079 333 4488 FSP 10677
bl. 6 en 7.
02
21 Februarie / February 2019
Motor dealers at their wits end LOCAL motor dealers are very upset with the TCLM licencing department. These frustrations are shared by many members of the public. The Highlands Panorama News was contacted by several motor dealers during last week and the complaints are identical. With the increased frustration of load shedding, comes several other long standing issues. Dealers are apparently limited to only 10 particular document sets at times. If the power is on, the department says that their system is offline. This is often a daily problem. If there is the slightest small problem with proxies or writing on a document they are rejected. Getting duplicate eNatis documents, proofs of residence and so on is apparently
terrible. The actual numbers of “working hours” and satisfied clients at TCLM is shockingly low, if one also factors in strikes or other “go slow” actions. The actual incidence of a person walking into the building and being helped in reasonable time, without being turned around is statistically deplorable. At the drivers licensing and vehicle testing centre things are equally bad. Senior citizens have to stand in queues for hours, with no chairs available, only when they reach the eye test to be turned away, or the system goes offline, or a particular form is a problematic. People spending half a day or more for a simple transaction is common.
Dr. Karen Kromhout BChD (Pret) Dr. Auke van der Meulen BChD (Pret) Dr. Leanda Meyer BChD (Pret) Bronwen Rall - Oral Hygienist Cnr Church & Viljoen Street (Opposite Medical Centre)
www.mysmile.co.za
Some motor dealers drive all the way to Belfast or Sabie to have transactions processed. Members of the public take on the dangerous road to Sabie or Belfast as well to get any sort of service. Mbombela cops at roadblocks apparently laugh if they see expired discs or drivers licenses and let drivers go, saying that they know Thaba Chweu is offline. This has actually happened to us at the Panorama. It is a shame that residents have to go to other, smaller towns to get proper service. In all cases it results in one or more days out of the workplace just to get a simple service delivered. The downstream effect of this poor service delivery is horrendous. Dealers employ “runners” or staff who spend their whole day just to conduct basic business. Some dealers are threatening to close their doors and move to towns where they can get things done. This has an effect on their clients (which they lose) on productivity, on costs and on not being able to move products. It is not known how the situation can be improved. TCLM officials insist they are doing their best and blame computer and system issues for the delays. Offline systems are no excuse. The computer system must be improved and competent IT staff should be on close call. The question however remains: How can smaller towns with smaller offices and less staff, perform a much better service?
Tel : 013 235 1983 / 013 235 4563
Let our Professional team of painters do the job for you. Call for a quote.
Valid Until 28 Febraury 2019
Ietsie op sosiale media wat ons net moes deel met die lesers. ~ RED
21 Februarie / February 2019
79 passengers injured, two dead Die Rusoord Tehuis vir Bejaardes is ’n integrale deel van die gemeenskap en die inwoners en woonsteleienaars het hier ’n tuiste gevind waar hulle veilig kan voel en versorg word. Saterdag het Rusoord ’n ope-dag gehou om die sterwenskamer bekend te stel wat deur donateurs moontlik gemaak is. Dit gee geliefdes die geleentheid om in privaatheid afskeid te neem. Die ope-dag het gepaard gegaan met ‘n heerlike braai en die ander dele van die terrein is ook besoek. Wat gewis is, is dat Rusoord ’n ware troos en juweel vir Lydenburg is.
Foto’s bo: Gaste by die geleentheid
STEELPOORT •Address: Bergsering Str. - Unit 3 - Steelpoort •Tel: 013 230 9738
DM020140099839GA
Solar Rooftop Power Systems Battery Backup Inverter Systems, Solar Geysers, Airconditioners, Generators, Calore Fireplaces, Tesla Power Wall, Solar Pumps, Kamadojan, LED Lighting Solutions
79 passengers from a bus sustained serious injuries and two men from another vehicle passed away. It is suspected that the sedan driver may have slipped and lost control on the wet road before colliding with the bus. The investigation is underway into the crash. It happened on the N4 just out of the Thaba Chweu area.
21 Februarie / February 2019 Highlands Panorama News holds accredited membership of the following bodies / Highlands Panorama Nuus is ’n geakkrediteerde lid van die volgende organisasies:
ASSOCIATION OF
INDEPENDENT PUBLISHERS
vir Gemeenskapsjoernaliste of Community Journalists
MONITORING SA
Member of
MEDIA REPRESENTATIVES
Director / Direkteur: Andre Coetzee 083 626 6305 Editor / Redakteur: Michelle Boshoff Nuus: 082 450 4876 Advertensies / Advertising: Reinet Bell 082 450 4875 Rekeninge / Accounts: Jill Du Preez 013 235 2287 Grafies / Graphics: Anandi van der Merwe 013 235 2287 Website / Webtuiste: Tienie Steyn Email: info@ highlandspanorama.co.za
Copyright exists on all material published in the Highlands Panorama. Written permission must be obtained to use it in any form. Kopiereg bestaan op alle materiaal in die Highlands Panorama. Skriftelike toestemming moet vir enige gebruik daarvan bekom word. Owners/Eienaars: Lydenburg Highlands Pty (LTD). (2016/462748/07) Office/Kantoor: 65 ViljoenStr/str 65 (C/o - h/v Viljoen- & Jansen-Str’s/str’e); PO Box/Posbus 4418, LYDENBURG, 1120
Printed by Lowveld Media, 12 Stinkhout Crescent, Nelspruit
Mnr. Johan Loots van Lydenburg Hoërskool skryf: Ek is op 4 Oktober 1962 in Kimberley gebore. My pa was 'n onderwyser by Hoërskool Diamantveld in Kimberley en my ma was 'n sekretaresse. Ek verwerf matriek aan Potchefstroom Volkskool in 1980. Ek verwerf my BA Ed-graad in 1984 en my B Ed-graad in 1985 (Honneursgraad in Onderwysbestuur) by die PU Vir CHO. Akademiese Erekleure word in 1984 deur die PU vir CHO aan my toegeken. 'n Groot gebeurtenis in 1985 was my huwelik met Poppie Christiani, 'n verhouding wat reeds in 1979, in ons standerd nege jaar begin het. 'n Pragtige dogter, Chanté is in 1991 gebore. Sy is tans 'n fisioterapeut in Johannesburg. Ek was vanaf 1986 tot 1987 'n offisier by die Infanterieskool in Oudtshoorn. Nadat ek my diensplig in 1987 voltooi het, begin my onderwysloopbaan in 1988 by Hoërskool Wesvalia in Klerksdorp waar ek as 'n posvlak 1-onderwyser aangestel was. In 1993 kry ek my eerste bevordering tot Departementshoof by Hoërskool Transvalia in Vanderbijlpark. In 1998 word ek bevorder tot Departementshoof by HTS Carel de Wet in Vanderbijlpark. Op 4 Oktober 2004 is ek aangestel as die skoolhoof van Hoërskool Volksrust in Volksrust. Op 11 April 2011 begin ek by Hoërskool Lydenburg en is bevoorreg om my loopbaan as skoolhoof daar voort te sit. Geskiedenis as skoolvak was en is my passie. Leon Janse van Rensburg, een van my skoliere aan Hoërskool Transvalia in Vanderbijlpark, behaal nasionaal die eerste plek in die Geskiedenis Olimpiade. Hierdie liefde wat ek vir die vak het, het daartoe gelei dat ek op die PU vir CHO se Geskiedeniskomitee gedien het en dien dan ook later op komitees wat die erfenis van dorpe beskerm. Ek is tans nog 'n aktiewe lid van beide die FAK, ATKV en die Suid-Afrikaanse Genealogie Vereniging. Een van die grootste hoogtepunte in my onderwysloopbaan was om met 'n jong dame van Volksrust, Rolene Strauss te kon werk. Ons eie talentvolle Mej. Wêreld, wat die balans van eerlikheid, nederigheid saam met begaafdheid en puik leierskap kon balanseer is 'n ware rolmodel vir leerders. Ek dien vanaf 2004 tot 2011 op die bestuur van die Louis Hillebrand Kinderhuis in Volksrust waar ons die belange van minder bevoorregte kinders bevorder het. Ons was by Hoërskool Lydenburg bevoorreg om by die organisasies Kohin en LOOP te kon inskakel om die leerders maatskaplik te kon bystaan. Ek het op buite-kurrikulêregebied my passie op sportgebied in atletiek, landloop en rugby uitgeleef. Ek was bevoorreg om die Springbok hokkie-atleet, Alwyn Myburgh te ken en te kon afrig in die tyd wat ek 'n Departementshoof aan Hoërskool Transvalia was. Ek het ook gedien as voorsitter van die Vaaldriehoek Atletiek- en Landloopkomitees in die periode 2000 tot 2003. Ek het as rugby-afrigter gedien as Voorsitter van die Mpumalanga Grootskole Rugby-en as Ondervoorsitter op die Mpumalanga Hoërskole Rugbykomitees. Ek tree ook op as keurder by Mpumalanga Hoërskole Rugby. Sport is vir my 'n passie en 'n metode om met leerders 'n verhouding buite die klaskamer te bou. Dit is vir my belangrik om my kinders op vele terreine beter te leer ken en sodoende meer begrip en verstaan van elke leerder in my skool te hê. Ek was bevoorreg om in 2011 tot en met 2019 by Hoërskool Lydenburg met leerders, onderwysers, ouers en die Lydenburg gemeenskap te kon werk en
Mnr. en me. Loots sodoende verhoudings te bou wat noodsaaklik was in my beroep. Die voorreg om by mnr. Thys Cronje oor te neem, was 'n groot maar positiewe uitdaging in my onderwysloopbaan. Die groot uitdaging was om 'n gebalanseerde kind op akademiese, sport, kultuur, leierskap en vele ander terreine met kerngedrewebeginsels soos geloof, respek, liefde, passie, dissipline, spanwerk, doelgerigtheid te ontwikkel. Die betrokkenheid van puik personeel van H o ë r s k o o l Ly d e n b u r g e n d i e a k t i e w e ouergemeenskap se ondersteuning het gehelp om hierdie driehoek te voltooi wat gelei het daartoe dat Hoërskool Lydenburg tans een van die top drie akademiese skole in Mpumalanga is. Die prestasie van ons matrikulante wat oor baie jare 'n 100% slaagsyferbehaal het, maar ook die 78% universiteitsvrystelling van die 2018 matrikulante, was 'n groot doelwit wat deur die skool bereik is. Die groei op sportgebied het ons veral presteer in die Spur bergfietsliga, die Noordvaal Netbalkompetisie en die o/16 en Eerste rugbyspan wat in 2018 in die Virseker kwarteind betrokke was. Die kultuuroplewing is vir my persoonlik iets wat ek nooit sal vergeet nie. Die tweede plek wat die Hoërskool Lydenburg
Skoolkoor nasionaal behaal het in die Sing in Harmonie kompetisie, is 'n duidelike bewys van gesonde groei in die kultuur van die skool. Puik individuele- en groepdeelname aan kompetisies soos die Eisteddfod is ook 'n riem onder die hart. Redenaars- en debatprestasies en revue is maar 'n paar van vele hoogtepunte. Individue in die Lydenburg-gemeenskap en ons ouers het die personeel van Hoërskool Lydenburg pragtig bygestaan om goeie prestasies te behaal. Die lomp dissiplinêre proses wat op skole afgedwing word, die hoeveelheid veranderinge in die kurrikulum op akademiese terrein, die moeilike finansiële ondersteuningstelsels waar die Departement van Onderwys skole nie genoegsaam ondersteun nie, was groot uitdagings. Hoërskool Lydenburg is tans 98 jaar oud en die 100-jaar vieringe wag op die skool in 2021. Ek glo daar gaan groot opgewondenheid en harde werk op almal wag tot en met die groot gebeurtenis. My drie-vat hartomleiding wat ek in 2000 gehad het, het gevolg na 'n hartaanval. Ek, my vrou, Poppie en ons dogter Chanté, kon met die genade van die Here na die operasie tot nou, agtien kwaliteitjare saam beleef. Vanweë my hart se drastiese afname in funksie is ek nou genoodsaak om met vervroegde pensioen af te tree. Die Here het vir my en Poppie die geleentheid gegee om in die vyf skole waarvan ons deel was, met Sy pragkinders te werk. Ons het die geleentheid ten volle aangegryp en met passie geleef. As hoofpaar was ons ook gelukkig om 15 jaar saam te werk by Volksrust en Lydenburg. Ons kon as span die kinders dien en versorg met die passie wat hulle verdien. 'n Volgende fase na aftrede wag op ons. Ons beplan om na Potchefstroom te verhuis en om kwaliteittyd saam met mekaar te geniet. Dankie aan Poppie wat my in hierdie 35 jaar met hart-en-siel bygestaan het om my onderwysloopbaan ten volle uit te leef. Dankie aan elke kollega, leerder, ouer en vriende wat die pad saamgestap het. Ek wil die Here dank vir die geleentheid wat ek gehad het om met Sy kinders te kon werk. Elke ding het sy vaste tyd, elke ding in hierdie wêreld het sy tyd: Wanneer dit tyd word om te groet, kon ons dit doen met die wete dat die Here in beheer is en dat Sy tydsberekening volmaak is. (Prediker 3:1)
Troksage val op dowe ore
Markus 6:11: En as 'n plek julle nie wil ontvang en die mense nie na julle luister nie, gaan dan daarvandaan weg en skud selfs die stof onderaan julle voete af as aanklag teen hulle.” Vader maak ons as ’n gemeenskap in liefde meer betrokke met mekaar en laat ons mekaar deur U liefde ophef - Amen.
Betrokkenheid BAIE van ons het ’n mond vol oor dié groep of daardie kliek of die een persoon waarvan ons nie hou nie. In die proses wil ons by niks betrokke wees nie, want daar is oral interne politiek en struweling en ons wil nie nog stress hê nie. Of, ons het ’n mondvol oor ’n persoon wat wel betrokke is, se gehalte van betrokkenheid, m.a.w hoe betrokke is die persoon? Dit verskil van persoon tot persoon. Vir my gaan dit eerstens oor “wees daar”. As jy nie stem nie, hoe kan jy kritiek uitspreek oor die politiek? Baie van ons sit in
Me. Antoinette van Rooyen, Lydenburg, skryf: Soos ek hier sit en tik bewe die aarde kort-kort onder my soos die trokke verby kom. Daar is elke verskoning onder die son om die trokke toe te laat deur die dorp'. Die nuutste wat my ore bereik het is dat daardie mense belasting betaal en daarom die reg het om die paaie te gebruik. My vraag is nou net - ek betaal ook belasting en ek dring dus daarop aan om van die geraas ontslae te raak, ek het 'n huis in 'n residensiële gebied gekoop beslis NIE in die industriële gebied nie...... Verder is die storie dat niemand die trokke kan keer om die pas te gebruik nie- piekfyn as hulle so wil redeneer maar het hul gedink dat die Longtompas nie gebou is vir sulke groot trokke nie, hulle is te groot om in hul baan om die skerp draaie te gaan, dus moet hul oor die wit lyn in die ander baan ry en daarom is dit 'n onmiddellike gevaar vir ander padverbruikers. En raai wat, as hul van die pas afkom moet hul deur Lydenburg ry want dit is die enigste pad. Nou wonder ek net weer oor die reëls van 'n dorp. Sover my kennis strek mag GEEN swaar voertuie tussen huise in 'n resisesiële gebied ry nie, hul moes altyd om die dorpe ry. Voortrekkerstraat as jy van die pas af kom is beslis residesiële gebied want dit is huise vandat jy van die berg af kom tot en met by die kruising van Voortrekker- en Viljoenstrate. Weereens kan ek beklemtoon dat ons huiseienaars beslis nie geteken het om in 'n industriële gebied te bly nie, residentieël beteken vry van industriële geraas en besoedeling. M.a.w. hierdie mense tas ons regte aan om residentieël te bly. As die trokke dan nie gekeer kan word om die pas te gebruik nie, wat van dorpsreëls oor trokke in residensiële gebiede asook die CBD? As dit toegepas word sal die trokke almal moet omdraai nog voor die sirkel en terug gaan waar hul vandaan kom.
organisasies en ons deelname bestaan hoofsaaklik daaruit om ’n eier te lê. Wel, as die henne geen eiers lê nie, is daar geen produksie nie! Hoe moet die bestuur hulle werk doen, as daar geen insette (sowel positief as negatief) is nie? Ek bestudeer nogal die eiers. Dikwels is daar baie goeie advies, kommentaar of raad. Ek leer persoonlik daaruit en groei. Ons moet dit net so sien. Ons kommentaar moet nie gemik wees op die kelder van die organisasie nie, maar eerder op sy goeie voortbestaan. Maar laat ek nie preek nie. Ekself is by minstens tien organisasies betrokke, waarvan by verskeie op die bestuur of beheerraad. Dit vat aan ’n mens. Aan jou privaatheid, jou tyd en elke ding. Dit het ’n impak op jou gesin. Elke jaar besluit ek, ek wil afskaal.
Mens probeer nie moeilik wees nie, die stof moet vervoer word, dit bly 'n feit, maar, ek glo dit is net ordentlikheid om almal in ag te neem en nie net die trokfirmas nie. Laastens iets om aan te herkou, enige iemand wat iets weet van ondergrondse water sal dadelik rooi ligte sien. Volg die boorgate in die dorp se lyn, veral in Voortrekker op berg se kant toe en jy sal dadelik sien dat veral hierdie gedeelte van die dorp op 'n baie groot ondergrondse waterstelsel lê en dat dit sommer vlak is. Die vibrasies van die trokke wat in 'n konstante stroom in Voortrekkerstraat afkom versteur die grond wat letterlik net 'n dun dop oor die ondergrondse water is - dink bietjie hieroor. Verder word die swaarvoertuig bordjies in die dorp geignoreer asof dit nie bestaan nie. Van die besigheidsmense vertel dat hul partykeer tot twee ure moet wag om te ry want hul word vasparkeer deur trokke. Soos gesê, die stof moet vervoer word maar, net so het mense die reg om in vrede te bly in hul huise en besigheid te doen in die CBD. Hoe ons paaie lyk is nog 'n riller op sy eie. Die situasie raak net al erger en niemand doen niks. Wie is veronderstel om na die mense van die dorp asook besoekers deur die dorp se welstand om te sien? Almal praat net maar niks gebeur nie, intussen ly mense in die dorp skade. Dit is nou wragtig soos 'n pa wat een kind (die trokke), die witbroodjie, voortrek en nie 'n hel omgee oor sy ander kind (die dorpsmense) nie. Wel, hierdie gesin, Lydenburg is besig om uitmekaar te skeur a.g.v. die "pa" se onregverdigheid want eerlik, wie wil belê in 'n dorp wat uitmekaar val? Mense spandeer hul geld eerder in ander dorpe en bly net hier omdat hul hier werk. Hierdie dorp het soveel potensiaal om te groei tot 'n vooruitstrewende stad maar helaas...
Maar dan sien ek die apatie en onwilligheid in die gemeenskap om betrokke te raak en ek hou maar aan. ’n Voorbeeld is die Gemeenskaps-polisieringsforum (CPF). Ek ry maar min patrollie. So af en toe. Maar ek is op hoogte van sake. Ek is op die groep en help waar ek kan. Ek is oud en het al bietjie ondervinding en kan dit deel. Dikwels is my bydrae so klein as blootstelling vir die organisasie in die koerant, maar ek is betrokke. Vir my gaan dit oor positiewe deelname. Die jonger mense is sterk en kan patrollie ry en stalletjies beman. Deursigtigheid en etiese optrede is my dryfvere. Ek wil dus hiermee ’n beroep op ons gemeenskap se mense doen om betriokke te wees by wat in ons gemeenskap aangaan. Sluit aan by die organisasies of bied jou hulp vrywillig aan. Ons het jou nodig en waardeer dit as jy ’n eier lê. Ons kan dalk iets by jou leer, of jy kan iets by die groep leer. Dit gaan alles oor gesindheid. Staan op en laat jou mening hoor, maar raak net betrokke!
21 Februarie / February 2019
Jolige dans by Wenakker vir Valentynsdag
Die Wenakker Nasorgsentrum se inwoners het Vrydagaand die liefde gevier, pragtig rooi-en-wit aangetrek en die aand omgedans.
Pop a Balloon at Hyundai Lydenburg for Valentines' Day and you could have won one of many prizes! What a wonderfully innovative idea for Valentines' Day from such a friendly team. The new but dedicated team at Hyundai Lydenburg would like to invite each and every member of the community to visit them for an exciting new experience.
Amajaybee Graphics & Signs het vroeg op Valentynsdag die strate ingevaar en aan verbykomende verkeer klein geskenk pakkies uitgedeel. Met mooi rooi en wit hempies, ontwerp en gemaak deur hulself, het hulle omtrent aandag getrek op die onweersdag.
Onnies vang gees Home for paws wil graag ’n liefdadigheidswinkel open Home for Paws, ’n Diere Liefdigheidsorganisasie wil ’n winkel open. ’n NPC No: 2017/204072/08 dokument is beskikbaar vir besighede as bewys van donasie vir belasting doeleindes. Opbrengste uit die winkel sal ander organisasies ook help en ondersteun. Home for Paws glo dat dit ’n reuse sukses sal wees en sien vreeslik uit na die verskil wat dit kan maak in soveel mense en diertjies se lewens. Hulle benodig een maand se huur en ’n bekostigbare perseël, maar die beste offer tot dusver is teen R4 200. Skakel gerus met Amy Bellingham op 084 242 1193, Cathy Schutte op 082 462 5754 en Bets Bellingham op 062 968 7388, indien u kan help. Die Hoërskool Lydenburg se onderwysers het verlede week gees gevang vir die Interhoër. Die tema was “om die wêreld in 80 dae.”
21 Februarie / February 2019
Westvaal Mashishing vol Valentynsgees
Westvaal Mashishing het almal verras op 'n reĂŤnerige Valentynsdag oggend. Wat 'n lekker fees!
From left are Noran Lekubu, Daisy Khoze, Vanessa Strydom, Larissa Beeslaar (headmaster), Karien Coetzee (vice headmaster) and Jane Shebu. They even helped the children decorate beautiful heart shaped cookies for the parents at home. But it is possible more of the decoration were eaten before it was put on the cookies. Everyone has a sweet tooth on Valentine’s Day. ~ Michelle Boshoff
21 Februarie / February 2019
WIELE WHEELS
This prime advertising space is available. Contact us on 013 235 2287 for a special deal that will help you grow your business.
(Motoring) andrec@intekom.co.za 083 626 6305
Ford Ranger updated FORD Motor Company of Southern Africa says production of the updated Ranger has started at its Silverton plant in Pretoria. But perhaps more interesting is the fact the local arm of the Blue Oval brand has revealed more details about the local engine line-up. Over the past 18 months, Ford has invested a further R3-billion in the plant, which will provide the updated Ranger to markets in Africa,
DE GRAAF UNDER-CAR 8 Breytenbach Street, Lydenburg
013 235 1086 / 013 492 1871
Europe and the Middle East. Single-, super- and double-cab body styles will again be offered. Interestingly, Ford South Africa confirmed the 2,2-litre four-cylinder and 3,2-litre five-cylinder TDCi Duratorq units would soldier on locally, while also retaining their current transmissions. But “selected range-topping” derivatives, including the flagship Ranger Raptor, would be powered by the firm’s new bi-turbo 2,0-litre diesel engine, which is assembled at Ford’s Struandale engine plant in Port Elizabeth. For the record, this unit produces 157 kW and 500 N.m of torque and is mated to a new 10-speed automatic transmission. The 2,0-litre oil-burning unit will furthermore be available in singleturbo guise, with resulting peak outputs of 132 kW and 420 N.m of torque. This engine will also be offered with the new 10-speeder. “Following the investment of over R3-billion in our local operations and We are extensive upgrades to our plants over the past 18 months, we are stockholders of the following delighted to see the first of the new Ford Ranger models coming off our tyre brands production line,” said Neale Hill, managing director or Ford Motor Company Sub-Saharan Africa Region. “This is an extremely important and exciting year for the Ford Ranger, which will also see the launch of the first-ever Ranger Raptor that is undoubtedly one of this year’s most highly anticipated new models,” Hill added. “There is a lot of excitement and hype around the Ranger Raptor, and this exhilarating new model will occupy a white space in the pickup market when it goes on sale in the second quarter of this year, creating the first-ever true performance model in this crucial segment,” says Neale Hill, Managing Director, Ford Motor Company Sub-Saharan Africa Region. While production of the updated SYNC®3 with Navigation | 7 Airbags | Leather Seats Ranger has officially commenced, | Front and Rear Parking Sensors Ford SA has yet to reveal the *Offers valid when financed on Ford Options through Ford Credit, an authorised official launch date. FSP and registered Credit Provider. Offer valid until 28 February 2019, while stocks last. Dealer fees and deposits excluded. T&Cs apply. carmag.co.za Visit Ford.co.za for further details.
degraaflydenburg@webmail.co.za
GO YOUR WAY. GO FURTHER All-New Ford FIESTA 1.0 ECOBOOST TREND HATCH M/T NOW FROM ONLY
R3 499*PM 7.76% INTEREST RATE
*RETAIL PRICE: R269 900 | DEPOSIT: 10% | RESIDUAL VALUE: 30% | LINKED INTEREST RATE: 7.76% | TERM: 72 MONTHS | TOTAL REPAYMENT: R321 810 | Offer valid when financed through Ford Credit an authorised FSP and registered Credit Provider. Offer valid until 31 March 2019, while stocks last. Offer linked to prime interest rate. Dealer fees excluded. T&Cs apply. Visit Ford.co.za for further details. Offer not specific to model shown.
FSP 10677
Cnr. Voortrekker & Viljoen StreetsLydenburg mcgeesales@mcgee.co.za McGee's Burgersfort Tubatse Mall 0132317274
An Authorised Financial Services Provider
21 Februarie / February 2019
AS koerantman is ek bevoorreg om baie van Die Panorama se motorhandelaar kliënte se produkte te toetsbestuur. Dit is dikwels die topmodelle in die reekse, elkeen met sy spesiale kenmerke en vermoëns. Die nadeel is dat mens soms bietjie afgestomp raak. Almal se remme kan net so goed en hulle bybehore so oulik wees. Dan moet jy met moeite met ’n raakskerm wat een millimeter groter is as die van die kompetisie beïndruk wees. Maar dit bly lekker. So is dit dan met Isuzu. Die topmodel 3-liter dubbelkajuit en die MUX het ek al gery en ek ken die voertuie. By ons was Isuzu se bakkiereeks bekend as die KB reeks. Internasionaal staan die bakkies egter bekend as die D-Max reeks en Isuzu SA het nou in lyn gekom deur hulle bakkies D-Max te herdoop. Soos met elke nuwe reeks is daar talle klein verandering en / of verbeteringe aangebring, maar dit raak ook al hoe moeiliker. Hoe verbeter jy iets wat reg werk? Die D-Max is essensieel KB Isuzu soos ons hom ken. Isuzu se eie bewoording geld hier. Die bakkie is “refreshed”. Bietjie opgeknap. Ons het dié week nie die topmodel bestuur nie. Ons het die D-Max 2.5 4x4 dubbelkajuit gaan ry. Hy is per slot van sake meer bekostigbaar as sy ouboet en die kompetisie. Die een met bietjie minder ketoetertjies as die top 3-liter. Nou in sy sesde generasie oor 40 jaar in SA, kom die voertuie semi opgebou uit Thailand, net soos die bakkies vir Australië en die res van die wêreld. In Struandale in PE word hulle aanmekaar gesit en daar is ook plaaslike komponente ingesluit. Isuzu bou al 80 jaar voertuie en spesialiseer in industriële dieselenjins. Die kanse is baie goed dat jou vurkhyser, kragopwekker, pomp of selfs ’n skip Isuzu tegnologie bevat. Hulle bou nie motors nie. Bakkies en vragmotors is hulle ding. Die ander populêre handelsmerk bakkies in SA se eienaars praat nie daaroor nie, maar in baie van hulle enjins sit iewers Isuzu dieseltegnologie. Klein veranderingkies soos LED ligte, dagryligte, ander roosters, beter vermaaklikheidsisteme ens kom deurgaans voor. Alle LX modelle het nou 6-spoed hand en outo ratkaste. Daar is valkant bakke, Fleetside werkesels, dubbelkajuite, een-en-’n-half-kajuite en enkelkajuite. Die opgegradeerde 2.5 maak 100 kW en 320 Nm krag en die 3-liter 130 kW en 380 Nm. Die 2.5 bly die industrie standaard as dit by lae brandstofverbruik kom. Daar is ESC, ABS, EBD, BOS, TCS, PA, HA, HDC en op party modelle ’n trurat kamera. Ons toetsbakkie het lugsakke voor en gordynsakke gehad. Ewenaarslotte is beskikbaar en ’n reeks allooiwiele is ook beskikbaar. Die bakkies kan almal 3.5 ton sleep. Sewe bakkleure is beskikbaar. Lugversorging, elektriese ruite, outo sluit, en immobiliseerder is op meeste modelle standaard. LX modelle het stuurwiele met afstandbeheer vir die raakskerm stelsel, groter raakskerms, klimaatbeheer en sulke dinge. Die waarborg is 5-jaar / 120 000 km en ’n verskeidenheid motorplanne en diensplanne is beskikbaar. Op die pad was die 2.5 se kraglewering merkwaardig. Dit trek baie sterk sonder turbotraagheid en hardloop nie uitasem teen selfs 4 000 omwentelinge nie. Teen 160 km/u draai die enjin net oor die 4 000 omwentelinge. Remme is goed, padhouvermoë is goed en min bakrol kom voor om draaie. Die veerstelsel is in tipiese bakkie formaat ferm, maar baie gerieflik. Die draaisirkel is normaal vir ’n 4x4 dubbelkajuit. Ratskakeling en pedale is sag en werk lekker. Die kragstuur is lig. Op spoed is die bakkie koersvas. Die algehele ryervaring is aangenaam en sal jou beïndruk. Agterste beenruimte in die dubbelkajuit is uitstekend. Isuzu eienaars is nie geneig om plakkers en plastiek goeters op hulle bakkies te sit nie. Hulle is oor die algemeen stillerige ouens wat net glimlag as die ander manne spog. Hulle ken van gerief, betroubaarheid en lae loopkoste. Ek kon nie veel kritiseer nie. Die regter sonskerm het nie ’n spieëltjie nie, so die mooi boervrou kan nie die gesiggie “refresh” as sy met pa se bakkie dorp toe kom in die 2.5 nie. Sy hoef egter nie baie bekommerd te wees nie, want die manne gaan na die besondere mooi bakkie kyk. Dié model het nie ’n kajuitraam beskermer op die bak nie. Daar is ook nie ’n sigaret aansteker nie, maar wel twee USB sokke. As jy ’n “die hard fan” van ’n ander handelsmerk is, moet jy tog eendag in die stilligheid ’n draai gaan ry met die nuwe Isuzu. Moet nie vir my kwaad wees as jy daarna van “brand” verander nie! Andre Coetzee
09
21 Februarie / February 2019
57 Kerk St Lydenburg 013 235 4132 / 013 235 2555 After Hours: 076 053 7178 082 883 5342
Dr. David Huchzermeyer; Dr. Jac Brink; Dr Brian Chester-Browne; Dr Hestia Brink; Dr. Philippa Colly www.sterkspruitveterinaryclinic.co.za
DIENSTE/ SERVICES L A U N D R Y / WASSERY A1 - For all your washing & dry cleaning. 013 235 3976 G.A PIENAAR & KIE Boekhouers en Pastel agent 013 235 4774 AK JEWELS 013 235 1075 ROX INTERIORS Upholstery, carpets, curtaining, Blinds & Gifts. 072 222 5566 JOVEL AUTOMATISERING Accessories for gates & garage doors. 39 Rensburg street. 079 490 9183 MATHS VIDEOS: Simply the best1 Grade R - 3. Learn, achieve, succeed. Grade 4 - 12. 067 338 7499. DIE BOOMDOKTOR - Sny van bome, mulching (chips), firewood. Roll-onlawn. 082 702 1420 GESONDHEID/ HEALTH DIEETKUNDIGE, Lydenburg. 084 708 4263 ART/ FRAMING JADE ART & FRAMING 013 235 1241/ 082 337 6927 SKOONMAAK/ CLEANING SKOONMAAK VAN MATTE, meubels, motors en droogsuig van oorstroomde matte. Martie 082 951 7494 REKENAARS/ COMPUTERS I.T.@Large - for all P C r e p a i r s , maintenance, u p d a t i n g o r purchasing new hardware and software, virus removals, networks, call outs etc. Jacques 071 268 9211 / Pierre 079 881 1932
MOTOR DIENSTE/ AUTO SERVICES
AKKOMODASIE/ ACCOMMODATION
ATLAS PANEELK L O P P E R S G e a k k r e d i t e e r. Kontak: 013 235 3423/ 082 454 8382
KLITZ-GRAS C H A L E T S Accommodation, c h a p e l & Ve n u e facilities, boma/braai -Spitbraai for hire 013 A U T O H A U S E N 235 2758 SMART 013 235 2721/ 082 554 8293 GESOEK/ WANTED OPSOEK NA ’n t e k e n a a r i n Lydenburg wat goeie kennis het van Inverter teken program. Kontak I BUY VEHICLES for Willie Smit 082 536 cash. 082 646 6735 1970 MOTORS TE KOOP/ CARS FOR SALE
MOTORHUUR/ CAR HIRE
LY D E N B U R G VEHICLE HIRE- car & van rentals. 013 235 1780 TE KOOP/ FOR SALE SLEEP APNEA machine for sale, as new. Contact Peet 072 538 0450
TROETELDIERE/ PETS
PETS CORNER 013 235 2658 DOGGY IN THE WINDOW parlour. 53 Viljoen St. Rowena 083 326 0941
TE HUUR/ TO RENT
3 BEDROOM FLATS with 2 bathrooms in secure complex, Lydenburg. Contact 082 460 3000 2 SLK WOONSTEL toesluit motorhuis, Geen troeteldiere. Lydenburg. R4500 p/m 083 327 3003
1 BEDROOM G A R D E N F L AT Sterkspruit plots. No pets. R3500 pm. 060 603 7194
KERKE/ CHURCHES Anglican Church Lydenburg. Sun. 08:30. Tel. 013 235 1 9 1 9 . • Gereformeerdekerk Lydenburg. Sondae 09:30. Tel. 013 235 4391. •Hervormde-kerk Lydenburg. Son. 09:30 en 18:00. Tel. 013 235 3554 • Methodist Church Lydenburg: Sunday service 08:30, Sunday School 08:30 Tel. 013 235 2936 • NG M o e d e r g e m e e n t e Lydenburg. Sondae 09:30. Tel. 013 235 3101.• N G - k e r k Lydenburg Suid. Sondag 09:00. Tel. 013 235 3329. • Volle Evangeliekerk. Sondae: Oggenddiens met kinders 10:00, Aanddiens 18:00. Woensdae 19:00 midweekdiens, J e u g d i e n s Saterdae 18:00. Tel. 013 235 2711/ 084 688 5007. Past. Andre Hanekom. • ELROHI - Die Gemeentes van C h r i s t u s Rensburg-str.41, Lydenburg. Sondagoggende 1 0 : 0 0 & Sondagskool 1 0 : 0 0 , Sondagaand:18:0,
Woensdagoggend 1 0 : 0 0 S u s t e r s b i d u u r, Woensdagaand 1 9 : 0 0 Gemeentebiduur, Vrydagaand: 19:00 Jeug. Pastoor T h y s & Tr y n a Taljaard 082 905 9070/ 083 641 2088 • New A p o s t o l i c Church. Sun. 09:00 Wed. 19:30. Grant Roode 082 886 2934 • R e h o b o t Gemeente (AGS van SA). Sondae 09:00 (kinderkerk), Dinsdag Biduur 19:00 Woens. sel 19:00, Vry. Jeug 18:30. Kerkkantoor: 013 235 4905. • Lewende Woord Lydenburg. Sondae 09:00. Nuwekerkgebou langs Laske Nakke 013 235 2463. • Mooi Hawens Evangelisasie Sentrum (PPK). W o . 1 0 : 0 0 vrouediens, biduur 1 9 : 0 0 . Sondagskool 08:45, diens So. 10:00 en 18:00. Past. Wouter Deysel: 072 183 0004 en past. Jaco Deysel: 082 338 1570. • Lydenburg Baptist Church / Baptiste Kerk co / hv Simmond en De Souzastrate Pastor / Ds Kallie Fourie 082 9285075 lydenburgbaptiste @isat.co.za Sunday mornings 09:30 Sondag oggend 09:30.• Shalom Church Centre. Services Coromandel. Sunday School 10:00, church s e r v i c e 11 : 0 0 . Skhila Sunday School 10:00 and church service 11 : 0 0 . P a s t o r J o h a n n e s Ramashala: 073 569 0635 or 073 4 2 0 7 9 5 4 . •Lydenburg Sewende Dag Adventiste Kerk. Elke Sabbat (Saterdag) by die Baptiste Kerk, De Souza straat. Diensorde: 09:30 -
Sabbatskool Program; 10:00 L e s s t u d i e (Bespreking); 11:00 - Erediens. #Lydenburg Sewende Dag Adventiste Kerk Kontak Leraar de Nysschen 084 554 5899 / Pieter Briel 082 904 3748 • Volle Evangelie Kerk - Burgersfort . Diens Tye - 9:00 Sondae Oggende Aand Diens - Op Aanvraag Kontak Pastoor Pieter Grundlingh 082 724 4499/ 076 533 7836 • AGS B e t h e s d a Steelpoort dienstye Sondag 09:00 en 18:00. Kerk str 1 Gedeelte 1 4 P l a a s G o u d m y n , Steelpoort. Kontak 087 808 5604. • Lewende Waters P i n k s t e r Bediening. Sondae:09:00 Sondagskool, 1 0 : 0 0 Oggenddiens, ou k e r k i e b y W e n a k k e r , K e r k s t r a a t Lydenburg, Past Skeen 083 294 3878. • Harvester Reformational C h u r c h Lydenburg, Sundays: 10h00. Chris Cordier 082 448 2658 • EvangeliesGereformeerde Kerk: Sondae om 1 0 h 3 0 b y Burgerstraat 29. C.S Linde 083 302 4926.
Would you like to grow your business? Contact BNI President Brian Coetsee on 079 976 9112
Advertise Here! Affordable Rates!
Keys (cut) Remotes Locks Safes Gate Motors (Centurion) 29 Lange Street, Lydenburg Tel: 013 235 3976 Faks: 086 511 0521 Navrae: Noemie,Tinkie, Dolla
39 Rensburgstr Lydenburg
SEMENT BOUSTENE MAXI STENE PLAVEISEL VLOERTEËLS MUURTE ËLS STEPPING STONES VERTOONLOKAAL BY BLOU MUUR 4KM UIT LYDENBURG OP DIE DULLSTROOMPAD
Gerrie 082 898 0563
BEN 082 408 2798 SOPHIA 076 677 7362
Herstelwerk op alle huishoudlike toestelle, soos yskaste, stowe, ketels, jy noem dit. C.O. inspeksies op instalasies van persele. Verkope van elektriese goedere.
Wil jy graag jou besigheid laat groei? Kontak die plaaslike BNI President Brian Coetsee by 079 976 9112
• Alle loodgieter werk • Instandhouding • Solar Sisteme • Water-suiwering sisteme • Bou werk en instandhouding
Tiaan Dippenaar 076 629 7605 tiaandippenaar1@gmail.com
Tel : 013 235 1711 * Faks: 013 235 3107 www.ganda.co.za Posbus 1159 Kantoorstraat 24 Lydenburg e-pos: gertandreelek@lantic.net
Installering, Instandhouding, Herstel van Huishoudelikeware, Huisbedrading, Pompe en Elektriese groothandelaar
Nuus / News
21 Februarie / February 2019
This property has a definite soul of its own! Only R750 000. Enjoy the security of a small complex but add to that total privacy. Large open plan living that opens up into your own exotic garden with lovely braai area. The kitchen is totally integrated into the living area and is fitted with a large gas stove, you will never go hungry even with load shedding. Large bedrooms provide ample space for the growing young family. Come and have a look! Contact PIETER on 083 274 1986 from Pam Golding.
DESIGNING a garden with permeable landscaping not only makes sense for drought conditions, it's also a way to protect your house and garden from damaging storms and the possibility of flooding. What is permeable landscaping? Nowadays, you hear the term permeable landscaping quite often when looking at garden design. As the name denotes, permeable means that it allows water to easily penetrate the soil and reduces the risk of flooding. A permeable landscape is planted up with trees and plants as you would normally in any garden, but with the addition of materials that allow water to flow through and around their surfaces easily.
It is possible to incorporate permeable landscaping elements into any garden using a variety of manmade and natural materials. One of the most readily available and inexpensive options for permeable landscaping is the use of gravel or crushed stone to replace previously grassed areas. Using reclaimed bricks as a paving material is not only an excellent way to recycle materials, but the porous nature of bricks allows water to flow through and around the bricks to prevent pooling and possible flooding. Permeable landscaping is a worthwhile alternative to previously grassed areas in a garden, and you can still incorporate a variety of grasses or ground creepers to add greenery and soften hard edges. www.property24.com
VOLENTE DEO The Property Shop 3 Slaapkamer woonhuis, 2 badkamers, buite kamer, lapa, 2 motorhuise. R10 800pm 3 Slaapkamer huis in the Heads met dubbel geriewe R10800 1 Slaapkamer woonstel, badkamer, aparte motorhuis en leefarea. R4 300pm 2 Slaapkamer ruim woonstel, 1 badkamer en 1 motorafdak R 5400pm Kontak ons gerus vir nog huur eiendomme VERHURINGS: ANZELLE 082 898 5272 VERKOPE: HENRY 074 589 0204 www.deovolenteproperties.co.za Facebook page : Deo Volente Properties Tel: (013) 235-1102, deovolprops@lantic.net
Erich Venter : 082 904 8587 Bcom Regte(UP) NQF 5
21 Februarie / February 2019
Die atlete wat die Laerskool Lydenburg Saterdag gaan verteenwoordig het by die Interlaer. Die interlaer het by Hoërskool Bergvlam plaasgevind. Ons plaas nog foto’s sodra dit beskikbaar is. Foto’s verskaf.
Family fun day at the Lydenburg Bowls Club FAMILY and friends are invited to a fun day at the Lydenburg Bowls Club. This is a very special day for the four young players that were selected to represent Mpumalanga at the U2O Bowling Championships in Bloemfontein at the end of March. From these nine players representing the province, four are from Lydenburg. . The fees are R50 per player, it will start at 11:00 on 24 February. It is a fun day but also a fundraiser for the children. There are loads of fun prizes up for grabs, hamburgers etc.
Die VF+ Jeug van Ly d e n b u r g h e t kontant geskenk a a n d i e Vo l l e Evangelie Kerk van Lydenburg. Die jeug van die kerk gaan op toer na Jeffreysbaai en die skenking sal help om die kostes te dek. ~ Frik Rousseau
The first 200 MTB and first 80 Trail Runners to e n t e r v i a www.entrytime. com will receive a Tshirt and a goodybag!
Phone Charlene 078 384 0330