09 Mei / May 2019 Jr/Yr 16 No. 18 Tel: 013 235 2287 Faks: 086 676 2258 P.B. 4418 Lydenburg 1120 info@highlandspanorama.co.za
Reënboog se kleure val oor dorp: Met die Hoërskool Lydenburg se Colour Festival het die besighede, inwoners en die skool saamgespan om ’n dag ongeëwenaar aan te bied. Soveel pret is lanklaas op ’n sportveld gehad. Almal was bokke vir sports en hoe meer kleure hoe beter. Foto: Heather Aspeling.
Let’s Talk NOW OPEN EVERY First & Last Sunday of every month ONLY at THE HEADS* Guaranteed Sunday Specials on Accessories on at The Heads.
Huawei Y5 Lite R
Die mannetjie is 1,5 m lank en weeg 735 gram
uChoose Flexi 125 + 5GB Data*
169PMx24
uChoose Flexi 125 + 5GB Data*
Samsung Galaxy A2 Core + Samsung Galaxy A2 Core R
199PMx24
4G
4G
uChoose Flexi 125 + 5GB Data*
R
249PMx24
uChoose Flexi 125 + 5GB Data* Standard terms and conditions apply. Offers valid from 7 May - 6 June 2019. Contract deals are subject to signing a new 24-month Vodacom and once off SIM and connection fee of R202 on all new Contracts, unless otherwise stated. *As rated by SACSI 2017. **Customrs can get a 2-year free uChoose Flexi 55 Contract on the second free device. VAT inclusive. E&OE. All deals subject to stock availability. Please visit vodacom.co.za for full details.
LYDENBURG Down Town Centre 013 235 4406
LYDENBURG The Heads Centre 013 235 1636
Wipneus kobras lê 8 tot 30 eiers in die lente en kleintjies is 22 tot 30 cm lank. Kleintjies neem akkedisse en klein knaagdiere of ander slange as voedsel. Byte van hierdie slang is ernstig, en moet so vinnig moontlik deur 'n dokter behandel word. Met die winter wat oppad is en meer slange wat skuiling naby menslike aktiwiteite soek, is dit nie vreemd om ook giftige slange naby ons te vind nie. Indien reptiele gevind word, kontak asb die plaaslike hanteerders om dit veilg te verwyder. Neels 082 730 3047 of Paul 079 983 6818.
4G
129PMx24
R
Slangstories van herpetoloog en plaaslike slangkenner, Neels Bothma: Ek het genoem daar is 160 spesies in Suidelike Afrika, waarvan slegs 14 giftig vir die mens is. Slegs 'n klein hoeveelheid kom in ons omgewing voor, Pofadder, Rinkhals, Spoegkobra en Boomslang. Tog gebeur dit dat ander spesies ook hier gevind word. 'n Paar keer is Swart mambas al in die dorp gevang en verwyder. So is ook 'n vreemde Wipneus Kobra Sondag 5 Mei hier gekry. Wipneus Kobras kom nie in Lydenburg dorpsgebied voor nie, en hoe die besoeker hier beland het, weet ons nie. Wipneus Kobras (Naja annulifera) (Snouted Cobra) kom hoofsaaklik Noord en Oos van Lydenburg in Laeveld omgewing voor. Die rug is geel tot donkerbruin of blouswart. Die pens is geel met donker vlekke. Daar is ook 'n gebande fase met duidelike donker en ligte bande oor die hele liggaam. Hierdie is een van die grootste kobras in SA, en word tot 3 meter in 'n goeie omgewing. Hulle verkies 'n permanente blyplek waar al die behoeftes voorkom soos, kos, water en 'n goeie voedselbron, dikwels besoek hulle kuikens of eiers, met 'n nadelige uitwerking indien hulle opgespoor word. Hierdie kobra het 'n dodelike neurotoksiese gif wat asemhaling onderdruk en die slagoffer kan sterf weens asemnood. Tog is dit nie 'n baie senuweeagtige slang nie, en sal eerder wegkruip of padgee as dit gesteur word. Hierdie kobra blaas hard wanneer bedreig word, kan tot 'n halwe meter van die voorlyf optel in 'n verdedigings aksie, en maak 'n indrukwekkende bak om die aanvaller af te skrik.
BURGERSFORT Tubatse Mall 013 231 7979
02
09 Mei / May 2019
THE police in Ohrigstad are investigating a case of possession of unlicensed firearm and ammunition after three suspects were intercepted and subsequently arrested at Ohrigstad near the Caltex Garage on Monday 22 April at about 17:05. The three suspects whose were arrested after the police followed up on information there is a grey BMW travelling on the R36 Ohrigstad towards Lydenburg. The information received was that the three suspects are on route to commit rhino poaching around the farms in Lydenburg. Members of the Phalaborwa Rhino 9 team, SAPS Ohrigstad Crime Prevention members and Dilokong Traffic police managed to intercept the vehicle. During the arrest, the suspects, aged between
24 and 51, were found in possession of an unlicensed 458 WIN MAG Rifle and 07 live ammunition. A case of possession of an unlicensed firearm and possession of ammunitions was opened and all suspects appeared at Praktiseer Magistrate Court on Wednesday 24 April. The suspects had previous criminal records. The Cluster Commander of Burgersfort Brig Riah Mkhabela has applauded the sterling job done by all the team members in arresting these suspects and said that this arrest proves that the police will leave no stone unturned in ensuring that all the suspects are brought to book. Photo right: Rhino horn found on the scene was confiscated by the police.
AUCTION/VEILING DATUM: 15 MEI 2019 TYD: 10H00 80 KANTOOR STRAAT LYDENBURG
VERSKEIDENHEID MEUBLEMENT / VARIETY OF FURNITURE TERME: 1. Streng Kontant 2. 15% BTW word bygereken 3. Goedere word “VOETSTOOTS” verkoop 4. Koper moet voor die veiling registreer (soos bepaal deur FICA Wet 38 van 2001) 5. Registrasie fooi van R300.00 betaal AVR Afslaer/ Auctioneer Tel: 013 235 1877 Fax: 013 235 3669 (Verw/Ref: emer/J066)
22 years for rhino poacher A 33-YEAR -old man was sentenced to 22 years in prison for poaching at the Skukuza Magistrate’s Court on Tuesday last week. Musa Khoza from Manyeveni Trust outside White River was arrested in the Kruger National Park in 2016. He faced other charges including trespassing, carrying out of a restricted activity involving threatened or poaching protected species without a permit, possession of a firearm and ammunition, a dangerous weapon and stolen property. Meanwhile, Skukuza police are also looking for a suspect who absconded from a crime scene after a shootout with the suspects, that took place in the park on April 26. Police received information about two suspects who were planning to enter the park with the intention to poach. A joint operational team managed to track down the duo. The suspects started shooting at the law, which resulted in one of the suspects being fatally wounded. A hunting rifle with ammunition and two carry bags were seized. The other suspect managed to escape into the bushes and is still at large. Anyone with information that will assist in tracking down the suspect or establish his identity is requested to contact Warrant Officer Chris Leroy on 082 448 9613 or call the SAPS Crime Stop number 08600 10111. www.mpumalanga news.co.za
09 Mei / May 2019
Kerkdames reik uit na sorgsentrum
Die Gereformeeerde Kerk Lydenburg het ’n tee- en vermaakoggend aangebied vir die dames van die Soli Deo Gloria Sorgesentrum. Daar is saam gelag en ’n vasvra gedoen. Boonop het Soli se lede elkeen geskenkies soos vetplante ontvang. Dit is min dat hierdie mense wat tans in ’n oorgangsfase in hul lewe is bederf word. “Ons waardeer die moeite wat me. Jeanne Venter en die kerk se damesgroep gedoen het baie. Dat julle ons gekies het om mee kwaliteit tyd saam te spandeer maak ons ewig dankbaar. ” het me. Gerda Venter van Soli Deo Gloria geseê.
IMPANGELE INN PLACE WITH A DIFFERENCE innimpangele@gmail.com
Mothers Day Buffet @ R230pp WELCOME DRINK A glass of sherry or a glass ofJuice STARTER mince roulade
Fire season has started WHAT you need to know about the prevention and suppression of wildfires on land under your control. 1. The law provides for the establishment of Fire Protection Associations; 2. The law provides for the establishment of a system of rating and warning people of the risk of wildfires. 3. The law sets out the duties that people have to suppress a wildfire once it is already burning. 4. The law provides for fines or imprisonment of people who do not adequately prevent or suppress wildfires. 5. The law also provides for people to pay for the damages that result from a wildfire if they have not taken adequate steps to What are the requirements for fire breaks? 1. Every property must have a system of fire breaks in place. 2. The fire breaks must be on the boundary of the property unless there is an exemption granted by the Minister or an agreement with an adjoining landowner that the fire breaks be located somewhere else. 3. The breaks must be sufficient to control the spread of wildfires. 4. Fire breaks may not be burnt during times when there is a high fire risk. What are the legal duties regarding wildfire prevention? 1. You may not start a wild fire. 2. You may only start a fire, including cooking or braai fire, in a designated area. 3. Every landowner must have equipment available to fight wildfires. For more information visit the website www.pafpa.org.za
Skoonheidsterapeute word benodig as vrywilligers Rina Smith skryf: Ek vra asseblief al die skoonheidsterapeute in die dorp om ons te kom help by Rusoord Tehuis vir Bejaardes. Ons sukkel om die oumensies se naels en toonnaels te sny, het nie ordentlike gereedskap nie. Kontak my asseblief en ek kan 'n rooster opstel sodat jy nie aanmekaar hoef diens te doen nie. Hulle is baie dankbaar vir alle hulp. Oorweeg dit asseblief en skakel my, Rina Smith 082 886 9691.
MAIN Roast Leg of pork • Chicken pie • Rice & Gravy Roast Potatoes • Dutch Beans • pumpkin fritters with caramel sauce • cous cous Salad DESSERT malva pudding with custard Booking Essential Contact Linda on 083 954 7799/ 013 492 1841 Card Facilities available We are fully licensed
Office: 087 822 1776 / 1742 After Hours: 082 335 7253 2 Kerkstreet, Lydenburg, 1120 www.ccautobody.co.za WE SPECIALIZE IN:
Major and Minor structural Repair on All Vehicles Hail Damage and Dent Repairs Scratch removal, Polishing and Spraypainting Chassis Straightening Vehicle Diagnostics Approved by most Suspension Repairs Aircon Re-gas Insurance Companies Rubberizing 24 Hour Towing and Roadside Assistance Drive-in Assessment Centre Manufacturer Approvals:
09 Mei / May 2019 Highlands Panorama News holds accredited membership of the following bodies / Highlands Panorama Nuus is ’n geakkrediteerde lid van die volgende organisasies:
ASSOCIATION OF
INDEPENDENT PUBLISHERS
vir Gemeenskapsjoernaliste of Community Journalists
MONITORING SA
Member of
MEDIA REPRESENTATIVES
Director / Direkteur: Andre Coetzee 083 626 6305 Editor / Redakteur: Michelle Boshoff Nuus: 082 450 4876 Advertensies / Advertising: Reinet Bell 082 450 4875 Rekeninge / Accounts: Jill Du Preez 013 235 2287 Grafies / Graphics: Anandi van der Merwe 013 235 2287 Website / Webtuiste: Tienie Steyn Email: info@ highlandspanorama.co.za
Copyright exists on all material published in the Highlands Panorama. Written permission must be obtained to use it in any form. Kopiereg bestaan op alle materiaal in die Highlands Panorama. Skriftelike toestemming moet vir enige gebruik daarvan bekom word. Owners/Eienaars: Lydenburg Highlands Pty (LTD). (2016/462748/07) Office/Kantoor: 65 ViljoenStr/str 65 (C/o - h/v Viljoen- & Jansen-Str’s/str’e); PO Box/Posbus 4418, LYDENBURG, 1120
Printed by Lowveld Media, 12 Stinkhout Crescent, Nelspruit
KLIPSKOOL, op die Badfonteinpad, was meer as net ’n gewone plaasskool. In sy leeftyd was dit die siel van die Badfontein-gemeenskap en die jongklomp. Me. Hannie van der Merwe, voorheen onderwyseres van Klipskool, het op 5 Mei die hoë ouderdom van 90 bereik. Sy het reeds op Saterdag 4 Mei haar verjaardag op luisterryke wyse gevier by die Hoërskool Lydenburg se hotelskool. Van die gaste was vriende, familie en ook lede van die Landsdiens. Me. Van der Merwe het altans die Landsdienstak op Klipskool begin meer as 50 jaar gelede. Van haar oud-leerders was ook by die geleentheid. Hulle het vertel van haar legendariese kat Trix. Trix het vir die kinders briewe geskryf en soms subtiel op hul foute gewys. Soos dat ’n geskrif vol foute is en Trix het hulle idees gegee hoe om meer verstandig op te tree. Wanneer kinders by me. Van der Merwe gaan tee drink het na skool het hulle altyd gevra Trix moet vir hulle wys hoe sy kan skryf... dan het sy gepas gesê, “Nee, Trix se poot is moeg.” Me. Van der Merwe is ook bekend vir haar prosastukke, tablo’s en toneelstukke wat sy flink opstel. Dit is jaarliks ’n hoogtepunt op die kalender van die Lydenburg Dienssentrum. Verlede jaar was daar nie minder as drie toneelstukke op die verhoog tydens die konsert nie. Veels geluk Juff
Me. Hannie van der Merwe het Saterdag haar 90ste verjaardag saam met familie en vriende gevier, haar verjaardagkoek was ’n driedimensionele-mandjie met pragtige blomme (links). Hannie, ’n ware legende in ons midde. - Michelle Boshoff
Rusoord opgetooi en ’n fees vir die oog
Psalms 1:1: Welgeluksalig is die man wat nie wandel in die raad van die goddelose en nie staan op die weg van die sondaars en nie sit in die kring van die spotters nie; Vader U beloof dat U ’n welbehae het in die een wat in U weë wandel. Help ons daarmee, om U Naam ontwil Amen.
Die Vlagkwessie EK verstaan dat daar baie mense is wat ongelukkig is met die vertoon van die vorige landsvlag. Net so is daar mense wat aan die vlag vaskleef. Ek het in 1994 beide die ou landsvlag en die nuwe (huidige) vlag in my lapa opgesit. Die oue omdat dit deel was van my geskiedenis en die nuwe omdat dit ’n simbool van hoop was. Op dieselfde ou vlag kom die Union Jack, die Vrystaat en die Vierkleur vlae
Nadia van den Heever, van die Hoërskool Lydenburg het saam met die Jeugraad meisies, onder leiding van me Ronel du Toit hard gewerk om die dames van die Rusoord, Lydenburg se Moedersdag spesiaal te maak. Hierdie dinamiese spannetjie het borge gekry vir die pryse en die saal omgetooi in ’n fees vir die oog. Geurige eetgoed en vrolike servette by die teekoppies met die mooiste blomme het gesorg vir breë glimlagte op al die gaste se gesigte. Die verwelkoming en gebed, onder leiding van Nadia van den Heever is gehou en dadelik is daar afgeskop met Karaoke - Neil Diamond se Sweet Caroline. Natuurlik het dit vir lekker lag gesorg want almal
voor. Verwerp ons dit omdat die Union Jack ’n seer deel van ons geskiedenis uitbeeld? Natuurlik nie. Ons is verby daardie tyd in ons geskiedenis. Net so is ons met die ou vlag verby daardie deel van ons geskiedenis. Nou, 25 jaar later is die simboliek van beide vlae baie nader aan mekaar. Die ou vlag verteenwoordig steeds ’n ou bedeling wat nie vir almal gewerk het nie. Die nuwe vlag se hoop gedagte of idee is nou ook weg. Dit werk nie vir almal nie. Dit verteenwoordig ’n moderne sisteem wat gefaal het. Daar is vandag onder hierdie vlag meer naakte rassisme en uitgesproke
ken die koor maar die res van die bewoording was 'n raaisel. Skouerruikers is aangesteek vir al die gaste en tussendeur bordspeletjies, gelukkige trekkings, geskenkbewyse en lekker smul aan verversings is daar kopstukke gekuier saam met die Jeugraad . Jonk en oud het spesiaal gevoel want die dames van die Rusoord het 'n skerp sin vir humor. “Baie dankie aan al die dames van die Rusoord wat die dag saam met ons gedeel het . “Dankie aan Nadia van den Heever vir die heerlike verversings, en al die pragtige geskenke wat hierdie dag help moontlik maak het,” was die Jeugraad van Hoërskool Lydenburg se woorde uit een mond.
haatspraak as ooit tevore. Daar is onder dié vlag ’n stelsel van regering wat nie eers water en krag kan voorsien nie en wat nie slaggate kan regmaak nie. Rampokkery, staatskaping en diefstal is aan die orde van die dag. Regses word meer regs en linkses word meer militant en albei is meer rassisties as ooit. Maar die twee vlae in my lapa sal bly hang. Vandag simboliseer dit vir my steeds my geskiedenis, maar van twee gefaalde tydvakke. Net so min as wat ek die nuwe vlag sal rondswaai, net so min sal ek die ou vlag rondswaai. Dit is privaat, deel van my. Soos my Lydenburg Kommando vlag. En as iemand vir my ’n Vierkleur het sal ek hom ook daar hang. Was daar ooit ’n vlag vir die Republiek van Lydenburg? Ek soek en sal betaal vir een. Ons moet nie ons geskiedenis misken nie.
09 Mei / May 2019
Warthog snared in Gustav Klingbiël Reserve A snare was slowly killing a young warthog in the Gustav Klingbiël Reserve, Lydenburg. A family from The Heads was very concerned and were granted permission to shoot the poor animal. It was reported to authorities and it was decided to put the warthog out of its misery would be the easiest solution. The warthog could not eat or drink water. The snare was stuck tightly over its nose and jaw. Poaching has been a problem in the Gustav Klingbiël Reserve for years.
Including Removal
Contact 082 568 6695
09 Mei / May 2019
Colour Fest
Die QuickSell Realty span by die Colour Fest wat op 1 Mei by die Hoërskool Lydenburg plaasgevind het. Verskeie besigheide en honderde mense het vol poeierverf die stap aangepak. Die Colour Fest groei jaar-na-jaar en word net meer pret.
Café Crust het Saterdag ’n prettige High Tea aangebied. Die gaste het almal opgedaag met ‘n kardossie of hoed om styl aan die verrigtinge te bied. Selfs die Britte sou nie so ’n stylvolle soiree kon nadoen nie.
09 Mei / May 2019
Jy en jou moeder Uit een enkele, maar unieke selletjie het jy ontstaan. “O, Heer, sal ons ooit die grootsheid van U wonderwerke kan deurgrond en verstaan?” Uit die chemie van haar bloed en Die breinkrag van 'n hoër Hand, is jy gevorm en gevoed. Vir nege maande was dit net julle twee saam. Jy verborge, maar vir haar so kosbaar en vernaam. Die ritme van haar hartklop was vir jou so mooi gewees. Daar waar jy met knietjies opgetrek, veilig geskuil het sonder kommer, sonder vrees. Uiteindelik word die naelstring tog geknip En jy huil 'n wêreld in van misdaad, geweld en onbegrip. Handjies en voetjies so volmaak en verwonderd klein. Gesiggie wondermooi en fraai en fyn, volmaak in elke babalyn. Tere liefde en dankbaarheid omvou haar moederhart maar ook vrees.
“O, Heilige Skepper wat lewe gee, sal u asseblief goed vir my kindjie wees.” Maak die handjies groot en sterk om eendag tot U eer te werk. Maak die voetstap ferm en oop om groot spore in U weg te loop. Eerste laggies, tandjies kry, brabbeltaal en waggelstappies. Blou kolle van klim en gly en val en selfs van die kuikenhen se happies. Groot knieë en klein knieë buig saam en sê dankie vir die Liewe Heer Vir 'n Engel wat jou oral vergesel en van gevare wegkeer. Skool toe gaan is 'n lekkerte, mits jy gehoorsaam is en geen les vergeet. Pa en ma is skielik dom want dis net jou mooi juffrou wat alles weet. Jou tienerjare breek later aan en Ma kan haar soet kind nou glad nie verstaan. Die storm en drang en beter weet – 'n deurmekaarspul van lag en huil en vergeef en vergeet en weer 'n traan. Uiteindelik is jy klaar met skool en kry 'n lekker werk. Eendag word pa en ma gevra of die
huweliksklokkies maar mag lui. O, Ma was so bly want nou het sy nog 'n liewe kind bygekry. Later kom die kleinkinders aan en vir Ouma so 'n vreugde en eer. “Baie Dankie dat U ook oumas ingesluit het in U wonderplan O Heer.” Ouma se skoot is gemaak vir klim en trap en sit en klouter. Binne maklike bereik vir drukkies en soentjies van klein kabouters. Jou moeder word later oud, maar haar liefde vir jou en joune bly vergoed. Want, is dit nie die chemie in haar bloed wat jou so wonderbaar gevorm het en gevoed? Gelukkig lewe sy nog of dalk het sy reeds die doodsdal oorgesteek. Sal julle steeds gebonde bly aan 'n onsigbare naelstring wat nooit sal breek.
Die gedig is geskryf deur wyle me. Marietjie Joubert, ’n oud-onderwyser van die Hoërskool Lydenburg. Sy was ’n dorpslegende.
Principal - 072 844 1949 / 076 360 9737
Mon-Fri: 09:00-17:00 Sat: 09:00-12:00 39 De Beer Street,Lydenburg 1120 Tel / Fax: 013 235 1075 akjewelslydenburg@gmail.com
09 Mei / May 2019
WIELE WHEELS
This prime advertising space is available. Contact us on 013 235 2287 for a special deal that will help you grow your business.
(Motoring) andrec@intekom.co.za 083 626 6305
DE GRAAF UNDERCAR LYDENBURG
WANNEER EN HOE HET ONS ONTSTAAN?
Op 1 Julie 1994, het Dawie Ras en sy seun, Dawie Ras, besluit om 'n uitlaatstelsel besigheid oop te maak in Lydenburg. Dit het bekend gestaan as Longtom Uitlaatstelsels. Hulle het twee werkers in diens geneem, en begin om die dorpsmense se voertuie se uitlaatstelsels reg te maak, nuwes te voorsien, asook om sleepwaens te herstel. Namate die verandering van brandstof, met die uithaal van lood, het die lewensduur van uitlaatstelsels langer geword en die uitlaatstelsels se verkope het gedaal. Dit was toe dat die besluit geneem was om deel te word van 'n groter franchise, sodat daar meer verskeidenheid produkte beskikbaar kan wees. Longtom Uitlaatstels word toe De Graaf Undercar Lydenburg. Die oorspronklike fabriek, De Graaf Exhaust Systems, het in 1958 begin as 'n klein maatskappy. Hulle het uitgebrei na een van die grootste fabrieke wat “aftermarket” uitlaatstelsels vervaardig sonder om die voertuig se waarborg te benadeel. Hulle produseer 'n verskeidenheid van knaldempers, hoëwerkverrigting uitlaatstelsels wat fokus op brandstof besparing, asook om kwaliteit te handhaaf. Daar word ook vlekvrye staal uitlaatstels gemaak, wat dan natuurlik 'n baie lang lewensduur het. Pyp groottes op uitlaatstels kan varieer van 38mm tot 64mm. Die hoëwerkverrigting vlekvryestaal uitlaastelsels vir bakkies is 76mm en dit verbeter die voertuig se wringkrag wat 'n gevolg het vir beter brandstof verbruik. De Graaf Undercar Lydenbug het toe hul produkte lyn begin uitbrei deur bande, batterye, skokbrekers, ironman 4x4 produkte, wielsporing en suspensie onderdele, asook sleep stange te verskaf en te installeer. Dit het ons kliënte basis vinnig laat groei, asook ons reputasie.
Hierdie foto is geneem in die fabriek waar al die klaargemaakte knaldempers gestoor word.
Hier is 'n foto van toe dit nog Longtom Uitlaatstelsels was.
DE GRAAF UNDER-CAR 8 Breytenbach Street, Lydenburg
013 235 1086 013 492 1871 degraaflydenburg@webmail.co.za
• Tyres • Wheel alignment • Batteries • Shocks • Exhausts • Suspensions • 4x4 • Accessories Lots Of In House Tyre Specials
In hierdie foto kan gesien word hoe De Graaf Undercar tans lyk.
DE GRAAF UNDER-CAR We are stockholders of the following tyre brands
09 Mei / May 2019
Ford Everest refreshed THE refreshed Ford Everest seven-seater SUV range has hit the South African market, complete with the option of two new engines. The local line-up has been trimmed from eight to six derivatives (manual gearboxes are no longer offered), with the 2,2-litre turbodiesel engine (118 kW/385 N.m) now available only in the sole entry-level variant. The 3,2-litre five-cylinder TDCi mill (147 kW/470 N.m), too, remains in the range, but also powers just a single mid-spec derivative. However, as it did with the updated Ranger line-up, the Blue Oval brand has added the option of its new single- and bi-turbo diesel units. These fresh engines are each mated to a new ten-speed automatic transmission, while the older units stick with six-speed self-shifters. The 2,0-litre bi-turbo diesel engine produces 157 kW and 500 N.m (yes, this is the same unit used by the upcoming Ranger Raptor), and is offered in XLT 4x2 and 4x4 guise, as well as in topspec Limited form. The singleturbo oil-burner, meanwhile, is a v a i l a b l e exclusively in X L T 4 x 2 configuration, sending 132 kW and 420 N.m to the rear axle. Styling changes include an updated grille, a tweaked lower bumper and a new 20-inch alloy wheel design (the latter for the flagship Limited model). In a d d i t i o n , "Diffused Silver", a new exterior body colour, has been added to the line-up. Inside, Ford claims to have rolled out “richer materials and design details that emphasise luxury and style”. A new ebony colour scheme is employed along with what the brand describes as a “greater selection of soft-touch materials”. The Limited model furthermore gains perforated leather, contrast stitching and “shadow chrome” finishes. Under the skin, the Dearborn-based firm says the updated Everest benefits from “numerous suspension improvements” that ultimately result in “an even more comfortable and pliant ride”. A towing capacity of 3 000 kg applies to the single-turbo 2,0-, 2,2- and 3,2-litre models, while the bi-turbo variants are rated to tow a maximum of 3 100 kg with a braked trailer. New features, meanwhile, include a keyless entry and start function for XLT ch
09
AT the start of April 2019, CARmag.co.za broke the news the Isuzu D-Max Arctic Trucks AT35 was destined for local shores. And now the UK arm of the Japanese firm has revealed a special, limited-edition version exclusively for that market. Dubbed the D-Max Arctic Trucks AT35 Safir, just 10 examples will be built, each fitted with a unique numbered badge and finished in Sapphire Blue Mica paint. The special bakkie boasts a silver sports bar, silver “Mountain Top” roller cover and a bespoke Safir-branded aluminium under guard. Two sets of “Lazer Lights” are also included, one sited in the front bumper and the second on the roof. The wheels (17- x 10-inch), meanwhile, gain a new “Hyper Dark” diamond-cut finish. Inside, you’ll find leather seats with sapphire blue overstitching and a D-shaped sports steering wheel. The tiller, too, is trimmed in leather and suede (with sapphire blue stitching). The sound system has been upgraded as well, with the nine-inch c o l o u r touchscreen (complete with A r c t i c Tr u c k s logo) linked to nine speakers. In addition, a wireless charger has been fitted in the top glovebox and a camera added to the front bumper. Isuzu says the newcomer is based on the DMax Arctic Trucks AT35 Double Cab Automatic, which in the UK employs a 1,9-litre, fourc y l i n d e r turbodiesel worth 121 kW and 360 N.m. The upcoming SA-spec AT35, meanwhile, uses a 3,0-litre oil-burner churning out 130 kW and 380 N.m. carmag.co.za
and Limited models, while all derivatives gain a “Category 1” Thatchamspecification alarm system. Sync 3 (with navigation) is fitted as standard on the XLT and Limited models, linked to an eight-inch touchscreen (the XLS base model uses the Sync 1 system and a 4,2-inch colour screen as standard, although it can be optionally upgraded to Sync 3). A four-year/120 000 km warranty and six-year/90 000 km service plan (with intervals of 15 000 km) are included. carmag.co.za
09 Mei / May 2019
Dr. Wilmar Trümpelmann B.Sc (Agric) B.VSc Dr. Jannie Steyn B.VSc Dr. Gustav Trümpelmann B.VSc De Beerstr 38, Tel: 013 235 3039 / 082 897 4966 Spreekure/ Consulting Hours: Ma-Vry / Mon - Fri: 08:00 - 13:00 / 14:00 - 17:00 Sat: 09:00 - 12:00 Kantoorure: 08:00 - 17:00
Skakel vir afspraak/ Phone for appointment
DIENSTE/ SERVICES A1 LOCK & KEY. Centurion gate motors & remotes & security - 013 235 3976 G.A PIENAAR & KIE Boekhouers en Pastel agent 013 235 4774
SKOONMAAK/ CLEANING SKOONMAAK VA N M AT T E , meubels, motors en droogsuig van oorstroomde matte. Martie 082 951 7494 REKENAARS/ COMPUTERS
AK JEWELS 013 235 1075 I.T.@Large - for all PC repairs, ROX INTERIORS - m a i n t e n a n c e , Upholstery, updating or carpets, curtaining, purchasing new Blinds & Gifts. 072 h a r d w a r e a n d 222 5566 software, virus r e m o v a l s , J O V E L A U T O - networks, call outs M A T I S E R I N G etc. Jacques 071 Accessories for 268 9211 / Pierre gates & garage 079 881 1932 d o o r s . 3 9 Rensburg street. 079 490 9183 MOTOR DIENSTE/ MATHS DVD’s: AUTO SERVICES 067 338 7499. D I E BOOMDOKTOR Sny van bome, mulching (chips), firewood. Roll-onlawn. 082 702 1420 GESONDHEID/ HEALTH DIEETKUNDIGE, Lydenburg. 084 708 4263 ART CLASSES/ KUNSKLASSE
ATLAS PANEELKLOPPERSG e a k k r e d i t e e r. Kontak: 013 235 3423/ 082 454 8382 AUTOHAUSEN SMART 013 235 2721/ 082 554 8293 MOTORS TE KOOP/ CARS FOR SALE
car & van rentals. Lydenburg. Sun. 08:30. Tel. 013 235 013 235 1780 1 9 1 9 . • Gereformeerdekerk Lydenburg. TROETELDIERE/ Sondae 09:30. Tel. PETS 013 235 4391. •Hervormde-kerk PETS CORNER - Lydenburg. Son. 09:30 en 18:00. 013 235 2658 Tel. 013 235 3554 • DOGGY IN THE Methodist Church Lydenburg: WINDOW parlour. Sunday service 53 Viljoen St. 08:30, Sunday Rowena 083 326 School 08:30 Tel. 0941 013 235 2936 • NG M o e d e r g e m e e n t e TE HUUR/ TO L ydenburg. RENT Sondae 09:30. Tel. 013 235 3101.• 3 BEDROOM N G - k e r k T O W N H O U S E Lydenburg Suid. Burgersfort. R8000 Sondag 09:00. Tel. 013 235 3329. • p/m 082 803 9291 Volle Evangeliek erk. Sondae: FLATS TO RENT 2 Oggenddiens met b e d r o o m , kinders 10:00, Lydenburg. Aanddiens 18:00. Contact 082 460 Woensdae 19:00 3000 midweekdiens, J e u g d i e n s AKKOMODASIE/ Saterdae 18:00. ACCOMTel. 013 235 2711/ MODATION 084 688 5007. Past. Andre Hanekom. • ELKLITZ-GRAS ROHI - Die C H A L E T S - Gemeentes van Accommodation, C h r i s t u s chapel & Venue Rensburg-str.41, f a c i l i t i e s , Lydenburg. b o m a / b r a a i - Sondagoggende Spitbraai for hire 1 0 : 0 0 & 013 235 2758 Sondagskool 1 0 : 0 0 , KERKE/ Sondagaand:18:0, CHURCHES
Woensdagoggend 1 0 : 0 0 S u s t e r s b i d u u r, Woensdagaand 1 9 : 0 0 Gemeentebiduur, Vrydagaand: 19:00 Jeug. Pastoor Thys & Tryna Taljaard 082 905 9070/ 083 641 2088 • New Apostolic Church. Sun. 09:00 Wed. 19:30. Grant Roode 082 886 2934 • Rehobot Gemeente (AGS van SA). Sondae 09:00 (kinderkerk), Dinsdag Biduur 19:00 Woens. sel 19:00, Vry. Jeug 18:30. Kerkkantoor: 013 235 4905. • Lewende Woord Lydenburg. Sondae 09:00, English service Sundays at 11:00. Nuwekerkgebou langs Laske Nakke 013 235 2463. • Mooi Hawens Evangelisasie Sentrum (PPK). W o . 1 0 : 0 0 vrouediens, biduur 1 9 : 0 0 . Sondagskool
MOTORHUUR/ E U G E N E CAR HIRE HURTER art classes. 082 954 5603 LY D E N B U R G VEHICLE HIRE-
(Reg No: NCRDC 487)
Registered Debt Counsellor
ONS KOOP, VERKOOP & LAY-BUY MEUBELS, ELEKTRIESE TOERUSTING & ENIGE HUISHOUDELIKE ITEMS!
082 924 9292 Burgersfort 087 151 1034 Lydenburg 087 802 7054
ART/ FRAMING JADE ART & FRAMING 013 235 1241/ 082 337 6927
For all your washing & dry cleaning needs Tel : 013 235 3976 Fax : 086 511 0521 29 Lange Street, Lydenburg
• Alle loodgieter werk • Instandhouding • Solar Geysers • Water-suiwering sisteme • Bou werk en instandhouding
Tiaan Dippenaar 076 629 7605 tiaandippenaar1@gmail.com
Would you like to grow your business? Contact BNI President Brian Coetsee on 079 976 9112
Wil jy graag jou besigheid laat groei? Kontak die plaaslike BNI President Brian Coetsee by 079 976 9112
Souza straat. Diensorde: 09:30 Sabbatskool Program; 10:00 L e s s t u d i e (Bespreking); 11:00 - Erediens. #Lydenburg Sewende Dag Adventiste Kerk Kontak Leraar de Nysschen 084 554 5899 / Pieter Briel 082 904 3748 • Volle Evangelie Kerk - Burgersfort . Diens Tye - 9:00 Sondae Oggende Aand Diens - Op Aanvraag Kontak Pastoor Pieter Grundlingh 082 724 4499/ 076 533 7836 • AGS B e t h e s d a Steelpoort dienstye Sondag 09:00 en 18:00. Kerk str 1 Gedeelte 1 4 P l a a s G o u d m y n , Steelpoort. Kontak 087 808 5604. • Lewende Waters P i n k s t e r Bediening. Sondae:09:00 Sondagskool, 1 0 : 0 0 Oggenddiens, ou
HRA04B Vacant position Parts Manager
Anglican Church I BUY VEHICLES for cash. 082 646 6735
08:45, diens So. 10:00 en 18:00. Past. Wouter Deysel: 072 183 0004 en past. Jaco Deysel: 082 338 1570. • Lydenburg Baptist Church / Baptiste Kerk co / hv Simmond en De Souzastrate Pastor / Ds Jaco van Wyk 082 837 4508 jacovanwyk@ronel co.co.za English Service: Sunday at 08:00 Afrikaanse d i e n s Sondagoggend om 10:00 • Shalom Church Centre. S e r v i c e s Coromandel. Sunday School 10:00, church s e r v i c e 11 : 0 0 . Skhila Sunday School 10:00 and church service 11 : 0 0 . P a s t o r J o h a n n e s Ramashala: 073 569 0635 or 073 4 2 0 7 9 5 4 . •Lydenburg Sewende Dag Adventiste Kerk. Elke Sabbat (Saterdag) by die Baptiste Kerk, De
Closing date: 17 May 2019
k e r k i e b y W e n a k k e r, K e r k s t r a a t Lydenburg, Past Skeen 083 294 3878. • Harvester Reformational C h u r c h Lydenburg, Sundays: 10h00. Chris Cordier 082 448 2658 • EvangeliesGereformeerde Kerk: Sondae om 1 0 h 3 0 b y Burgerstraat 29. C.S Linde 083 302 4926.
Nuus / News
09 Mei / May 2019
Deo Volente The Property Shop. Apartment for sale in a complex within walking distance to all amenities: Three bedrooms, two bathrooms & single garage with small garden at a GREAT price of R695 000 Interested buyers can contact Henry Smith at Deo Volente The Property Shop on 074 589 0204 or 013 235 1102.
VOLENTE DEO The Property Shop 2 Slaapkamer woonstel op plot - R4 500pm 3 Slaapkamer woonstel met sit en eetkamer, braaistoep en 2 motorhuis - R7 350pm 3 slp meenthuis 2 badkamers en 1 motorhuis - R6 900pm
Kontak ons gerus vir nog huur eiendomme VERHURINGS: INA 082 898 5272 VERKOPE: HENRY 074 589 0204 www.deovolenteproperties.co.za Facebook page : Deo Volente Properties Tel: (013) 235-1102, deovolprops@lantic.net
Erich Venter : 082 904 8587 Bcom Regte(UP) NQF 5
09 Mei / May 2019
Wildevy Golf Day Music and fabulous prizes will be part of the Wildevy Golf Day at the Pilgrim’s Rest Golf Course on Saturday 11 May. Tee off at 9am –Shotgun Start. R200 per person. Confirm and make bookings with Willem: 083 302 5769, Deon: 071 354 3314 or Celia: 066 102 6203
Daar is nog vier-balle en putjies beskikbaar vir die Klopkloppie Gholfdag op 18 Mei. Dit vind by die Lydenburg Gholfklub plaas en fondse gaan aangewend word ten bate van die kleuterskool. Vir meer inligting skakel Stephen by 084 702 6398.
Nog foto’s van die Colour Festival deur Heather Aspeling
High School Lydenburg in action at a hockey game against Curro Nelspruit.