13 Junie / June 2019 Jr/Yr 16 No. 23

Page 1

Dr. Wilmar TrĂźmpelmann B.Sc (Agric) B.VSc Dr. Jannie Steyn B.VSc Dr. Gustav TrĂźmpelmann B.VSc De Beerstr 38, Tel: 013 235 3039 / 082 897 4966 Spreekure/ Consulting Hours: Ma-Vry / Mon - Fri: 08:00 - 13:00 / 14:00 - 17:00 Sat: 09:00 - 12:00 Kantoorure: 08:00 - 17:00

Skakel vir afspraak/ Phone for appointment

13 Junie / June 2019 Jr/Yr 16 No. 23 Tel: 013 235 2287 Faks: 086 676 2258 P.B. 4418 Lydenburg 1120 info@highlandspanorama.co.za

Ohrigstad was abuzz with activity and the effects of a huge accident last week. The truck hit a car first and then drove into the Lalalanga Chalets and hit the office of the owner Mr Arno Strydom. A patient was taken to hospital but no serious injuries were sustained. There was however severe damage to the building and vehicles involved.


02

13 Junie / June 2019

AUCTION/VEILING DATUM: 26 JUNIE 2019 TYD: 10H00 80 KANTOOR STRAAT LYDENBURG VERSKEIDENHEID MEUBLEMENT / VARIETY OF FURNITURE TERME: 1. Streng Kontant 2. 15% BTW word bygereken 3. Goedere word “VOETSTOOTS” verkoop 4. Koper moet voor die veiling registreer (soos bepaal deur FICA Wet 38 van 2001) 5. Registrasie fooi van R300.00 betaal AVR Afslaer/ Auctioneer Tel: 013 235 1877 Fax: 013 235 3669 (Verw/Ref: emer/J067)

Let our Professional team of painters do the job for you. Call for a quote.

VERLEDE week het al die Rusoord Tehuis vir Bejaardes se personeel ’n vlak 1 noodhulpkursus deurloop. Die bekende noodhulpkenner mnr. Neels Bothma het die kursus aangebied, wat deur die Bestuur en Beheerraad van Rusoord goedgekeur is. Rusoord se personeel is in groepe opgedeel wat op verskillende dae kursus geloop het, sodat normale dienste nie ontwrig is nie. Tydens my besoek het studente die “CPR” module ook prakties deurloop en was dit duidelik dat die studente die opleiding geniet het. Bejaardes ly soms aan lae bloeddruk en kan val of flou word en dit is belangrik dat al die personeel weet hoe om sulke gevalle te hanteer. Mnr. Roelf Castelyn (Beheerraadvoorsitter) en me. Jeanetta Kruger (Oordbestuurder) en mnr. Neels Bothma word bedank vir hulle organisasie van hierdie lewensnoodsaaklike kursus. Andre Coetzee


13 Junie / June 2019

Water shops confirm quality issues with town’s water - story published last week

LAST WEEK the Highlands Panorama Newspaper published findings by Mr Gerald Olivier, about the turbidity of the water at the Lydenburg Waterworks. In response to it several water shops in Lydenburg called the newspaper on Thursday and said that they agreed with the findings and that is also what they have found in their own testing. Mr Hennie Prinsloo, from Waterdotcom, The Heads Lydenburg had two tests done. One for the R system for the tap water and another the water that is used for bottling. Mr Prinsloo confirmed that the tap water in Lydenburg is not fit for human consumption. Another well known water shop also confirmed it when the Highlands Panorama visited them last week. They showed their report from Regen Waters and that the normal tap water has evidence of bacteria in it. Thaba Chweu however has not responded in two weeks about the fact that our water is still not fit for human consumption. ~ Michelle Boshoff

STEELPOORT •Address: Bergsering Str. - Unit 3 - Steelpoort •Tel: 013 230 9738

Including Removal

Contact 082 568 6695

FIX THEM NOW! 20% discount in JUNE 2019! Longtom Dierekliniek 071 285 8122 / 013 235 1224

DM020140099839GA


13 Junie / June 2019 Highlands Panorama News holds accredited membership of the following bodies / Highlands Panorama Nuus is ’n geakkrediteerde lid van die volgende organisasies:

Uit die pen van me. Cobie Steynberg van Lydenburg: IN Kortstraat 1 by Soli Deo Gloria Deurgangskamp word ek genooi vir lekker koffie en terwyl die gasstofie prut ontdek ek nuwe dinge .

ASSOCIATION OF

INDEPENDENT PUBLISHERS

vir Gemeenskapsjoernaliste of Community Journalists

MONITORING SA

Member of

MEDIA REPRESENTATIVES

Martin Vermaak, ’n man van vele talente en 11 ambagte

Director / Direkteur: Andre Coetzee 083 626 6305 Editor / Redakteur: Michelle Boshoff Nuus: 082 450 4876 Advertensies / Advertising: Reinet Bell 082 450 4875 Rekeninge / Accounts: Jill Du Preez 013 235 2287 Grafies / Graphics: Anandi van der Merwe 013 235 2287 Website / Webtuiste: Tienie Steyn Email: info@ highlandspanorama.co.za

Copyright exists on all material published in the Highlands Panorama. Written permission must be obtained to use it in any form. Kopiereg bestaan op alle materiaal in die Highlands Panorama. Skriftelike toestemming moet vir enige gebruik daarvan bekom word. Owners/Eienaars: Lydenburg Highlands Pty (LTD). (2016/462748/07) Office/Kantoor: 65 ViljoenStr/str 65 (C/o - h/v Viljoen- & Jansen-Str’s/str’e); PO Box/Posbus 4418, LYDENBURG, 1120

Printed by Lowveld Media, 12 Stinkhout Crescent, Nelspruit

NP Van Wyk Louw

1 JOHANNES 1:7: Maar as ons in die lig lewe soos Hy in die lig is, het ons met mekaar deel aan dieselfde gemeenskap en reinig die bloed van Jesus, sy Seun, ons van elke sonde. Vader gee dat ons volwaardig en meelewend deel word van U gemeenskap in die lig - Amen.

Raak betrokke EK het al voorheen oor hierdie onderwerp gesels. Ek is werklik teleurgesteld in ons gemeenskap se onbetrokkenheid by belangrike sake in die dorp. Ons ken die spreekwoord “Die beste stuurman staan aan wal” En dit is werklik so. Waar jy kom, kerm die publiek dat die munisipaliteit / sakekamer / Cpf / of daardie forum niks vir die dorp beteken nie. Reël iemand iets, dan daag daar sewe mense op. Daar is honderde klein groeperingkies

Voor die netjiese houthuisie (klassifikasie "een slaapkamer”) is n pragtige tuintjie en voorstoep met lowergroen vetplante onder ’n skadunet . Alles self "aangebou" en met stene uitgelê ..knus met ’n bankie om soggens vroeg daar koffie te drink. Dis nou etenstyd, skaars na 16:30 (baie vroeg vandag want daar is Omgeegroep Bybelstudie vanaand, beduie hulle). Martin vra die buurman om hulle kos te bring (gepanser met ’n beskeie plastiek houer). Terwyl ons koffie drink sien ek ook ’n sertifikaat teen die muur. Sertifikaat vir "voortreflike diens en instandhouding" Wow, dit moet gedoen wees .. Ek verneem toe dat elke inwoner van dié kamp vier ure per dag moet spandeer in die kamp om te help met instandhouding, tuine, hekdiens, kombuis , lekkende dakke ens, om sodoende oorhoofse kostes te bespaar en jou verblyf in die kamp te verseker. Martin Vermaak en sy vrou tannie Sarie betaal ook hulle maandelikse huur wat prorata uitgewerk word (in hulle geval R400 per maand per persoon ) Groot is my verbasing toe ek hoor die beskeie Martin was in die boubedryf en meestervakman van 11 ambagte . In my onkunde verduidelik hy dat dit onder andere ambagte is soos bou, pleister, teël van dakke, klipwerk ens. Sy grootste passie is egter restorasie van ou meubels. Ek sien rye stoele daar staan in die sonnetjie en ervaar ’n opgewondendheid in hom soos hy vertel

wat bejaardesorg doen, of iets vir verwaarloosde diere, of vir die armes, of vir dié of daardie kerk of dié of daardie funksie. Almal werk in hulle klein silo’s en dit is altyd dieselfde gesigte wat daar te siene is. Kerkbasaars en sulke geleenthede word fluks bygewoon, want daar is iets te ete of ’n winskopie te vinde. En hier is werklik iets vir elke smaak in die dorp. ’n Fotografieklub, fietsryklub, skietklub, wynproe, kookkuns, kuns, handwerk, noem maar op. Maar waar is julle wanneer die stadsraad vergader, of die sakekamer bymekaar kom, of die dieresorg mense ’n

hoe hy te werk gaan met die gedraaide pote van die antieke stoele. Natuurlik alles met die hand, aangesien ek weet dat hier geen krag is nie en sleg flou liggies op sonkrag. Die lewe het vir Martin (75 jr) en Sarie Vermaak op vreemde paaie gestuur, dalk as gevolg van vreemde keuses en besluite, maar hiér is hulle nou gelukkig. Hy sê dis die mense òm hom, die goeie bestuur (hy noem Gerda by name) en die gemeenskap van Lydenburg wat dit vir hom en Sarie moontlik maak om weer kreatief deel te wees van ’n gemeenskap. Hulle leef voluit en waardeer die lewe hier. Hy stem saam met Sarie "hierdie voel soos ’n aftreeoord”. Mense is hier betrokke by mekaar, maar hulle sélf kan weer vir ander iets beteken. Hy voel geseën om ander weer te seën. Hier beduie hy hoe hy sy passie uitleef met sy handewerk, herstel van dingetjies en restorasie van meubels en so aan. Hy skep ’n nuwe lewe uit ’n ou produk en dit is vir hom simbolies van die lewe. Hy sien dit as ’n gawe en genade. Hy meen jy het ’n keuse om jou omstandighede te aanvaar soos dit is (en stagneer en net meér te wil hê), of om kreatief te wees, besig te wees en iets te beteken vir iemand. Ek stap daar weg met ’n ruimer gees en dink aan Koos du Plessis se gebed: “Dit wat jy is, is net genade, en dit wat jy het is net geleen.”

pretstap reël? Daar is nie winskopies nie en daar word nie lekker geëet nie. Daar word van jou verwag om jou kennis en kundigheid tot voordeel van die gemeenskap te deel. As jy nie ’n kundige is nie gebeur daar dalk iets tydens ’n bespreking waar jy kan raad gee. Of ’n eier kan lê. Kortom, jy kan ’n bydrae lewer wat jou nie geld gaan kos nie en ander kan help. Ek is betrokke by die bestuur, of is ’n lid van die Sakekamer, Rusoord, BNI, die Cpf en ander organisasies. Maar die ouens word moeg vir die ou gesigte soos myne. Hoekom moet ou manne saans patrollie ry, terwyl die dorp vol fikse jongmanne is wat kuier? Hoekom verenig die buurtwag groepe nie? Ek sit ook graag voor die kaggel en die TV op ’n wintersaand, maar nee, ek is twee of drie aande van die week doenig in die gemeenskap. Kom mense, raak betrokke asseblief.


13 Junie / June 2019

Aspirant-wynmakers van Lydenburg neem weer aan Blaauwklippen deel

Dr. Jakkie Swanepoel besig met die versnit.

Dis ‘n gewigtige saak waaroor mnr. Brian Whitehorn moet besluit, watter wyn is beter. Elke jaar dié tyd kom die Lydenburg Wyngilde bymekaar om wyn te maak vir die Blaauwklippen versnitkompetisie. Verlede jaar was die Gilde een van die vier finaliste en as Lydenburg se mense saamspeel, deur die geleentheid op facebook te “like”, kan hulle ’n ekstra kans kry om deel te neem. Die aspirant-wynmakers het die afgelope naweek by Paardeplaats vergader om die vier kultivars – 'n 2018 Zinfandel, Merlot, Shiraz en Petit Verdot in verskillende kombinasies saam te voeg. Die opdrag was om 'n versnit met gelaagde vrugtegeur op die neus en pallet aanmekaar te slaan. Dr Jakkie Swanepoel en sy dogter Jana was die mengers wat die persentasies versigtig moes afmeet. Saam met agt ander proeërs is die

Jana Swanepoel proe wyn ge-neus, ge-rol in die mond en geproe. Ronde twee was die eerste “lekker wyn” maar by ronde sewe het die span besluit dat hulle 'n wenner produseer het. Vir hulle harde werk is die wynmakers beloon met 'n bord wintersop uit Brian Whitehorn se kombuis en Marina se naartjie-tert. Vir elke “like” op https://m.facebook.com/jana.swanepoel.38 , wat Blaauwklippen teen 14 Junie bereik, staan die Gilde 'n kans om 'n tweede keuse in te stuur. Wynliefhebbers wat wil deel word van hierdie gevestigde wynklub, kan Gerda Whatsap op 079 515 7799 of 'n e-pos stuur na gerda@whitehorn.co.za. Die volgende proe is op Donderdag 20 Junie by Café Crust.


13 Junie / June 2019 Lydenburg se eie Cowgirls het nog ’n vertoning gaan lewer en opskop gaan hou vir die Rusoord Tehuis vir Bejaardes se inwoners. Hulle het die groep gestig vir Lydenburg’s Got Talent en Kim Hubbard het dit afgerig.

Die marionettemeester en kunstenaar, bekende Kobus Myburgh het verlede week by kleuterskole in Lydenburg die kinders vermaak. Hy lewer al vir amper 40 jaar marionetvertonings en poppekas. Hy het oorspronklik onderwys gestudeer en het sy roeping gevind met sy eens stokperdjie. Op hierdie foto’s is die kleingoed van Krappies en Krefies kleuterskool. Michelle Boshoff

Kobus Myburgh agter die dansende poppe en besig om die oulikste stemme en stories op te maak vir die kinders.

Mon-Fri: 09:00-17:00 Sat: 09:00-12:00 39 De Beer Street,Lydenburg 1120 Tel / Fax: 013 235 1075 akjewelslydenburg@gmail.com

REMEMBER FATHER’S DAY 16 JUNE 2019

l

Die NG Ohrigstad se gemeente hou Saterdag basaar. Dit is heerlik om op so ’n wintersoggend uit te ry na ons buurdorp en lekker daar te kuier. Daar is ’n fietsry roete van 5km, 10km 25km en 50km. Die hardloop roetes is 5km en 10km. Registrasie is vanaf

07:00, agter die Oasis in Ohrigstad. Verder is daar al die ander basaarlekkertes op die spyskaart, ’n teetuin, tuisgebak, tombola, speletjies, gesigverf, kindervermaak, skyfskiet, veiling, pannekoek, Yankees, boereworsrolle, roomys, gebraaide aartappels, vleis, vars groente en vrugte. Dit is alles op Saterdag 15 Junie. Op Vrydag 14 Junie doen die gemeente padverkope en kan reisigers langs die pad stop en iets lekker kry om te eet. Vir meer inligting skakel Smit le Roux: 082 874 8040, Altus Bylsma 082 499 5246 en Eric Erichsen: 082 324 1967.


13 Junie / June 2019

WIELE WHEELS

This prime advertising space is available. Contact us on 013 235 2287 for a special deal that will help you grow your business.

(Motoring) andrec@intekom.co.za 083 626 6305

Haval, a new motoring force in town COME and join the Haval Family, which includes the range of Haval and GWM vehicles. In 2006 Rashad Essack (owner and Dealer Principal) was one of only 22 dealerships in SA that opened a branch in Lydenburg. Up to now this family-owned business has been actively present in the Lydenburg Vehicle Market and has established the GWM and Haval brands as reputable and affordable vehicles, with many happy clients. The Dealership boasts a brand new showroom floor situated ideally on one of the entry points to the CDB of Lydenburg. They also have a fully equipped workshop and service area with qualified technicians to service and maintain your vehicle.

models, they will receive R12 000 trade assistance for their trade in. This will be a R6 000 contribution from HMSA and R6 000 contribution from the dealer. Any other brand traded in at a Haval or GWM Dealer on one of the above vehicles during this period will receive R8 000 trade assistance for their trade in. This will again be a 50/50 split contribution of R4 000 from HMSA and R4 000 from the dealer. The full Haval range consists of the H1, H2, H6, H6C, H9, Steed 5 and Steed 5E. The branding has changed as Haval is in fact the original name of the company and their aggressive presence is clearly seen with the range of vehicles on offer. All Haval vehicles come with a 5-year / 100 000 km warranty and a service plan is available. Go and visit them at Haval / GWM Lydenburg (next to Kia Motors) and book your test drive. Andre Coetzee

GWM / Haval Lydenburg and Burgersfort aim to exceed customer satisfaction surveys. Customer focus is a key objective, driven by passionate staff. Regarding Haval / GWM, the Haval H2 was voted Readers' Choice in the Small SUV Segment in Car Magazines Top 12 Best Buys. Motoring journalists of premium motoring magazines such as Leisure Wheels and Car including the Highlands Panorama News have all accounted for the quality and specification levels of the whole range of vehicles. The Haval SUV range boasts some of the best equipment levels in their respective classes and offer quality, safety and a pleasant driving experience. We have personally tested a number of the GWM range and can report that many contractors and farmers are now converting to these rugged bakkies. The double cab range is also finding a home with adventure families. Regarding sales Haval / GWM now offers Trade in Assistance on H2, H6 C and all Steed Bakkies. If a customer trades a Haval or GWM on one of the above

WE’RE PROUD OF LYDENBURG

OUR GROWING FAMILY

19 De Clerq Street, Lydenburg, 013 235 4783 / 063 301 6133 / 083 778 6430


13 Junie / June 2019

NUWE Mahindra XUV 300

62 Viljoen Street, Lydenburg 013 235 4591

FSP 10677

HIERDIE week het ons die splinternuwe Mahindra XUV 300 getoets. Laat ons begin deur te sê dat enige vergelyking met die vorige XUV 300 sinneloos is. Die vorige model, met sy effens koddige vorm het vir Mahindra 'n goeie naam gebou, maar hierdie nuwe motor is in 'n totaal ander klas. Om mee te begin is dit mooi. Ons het die top model in die reeks getoets, nl. die W8 1.5 turbodiesel. Daar is vier modelle nl. twee 1.5 turbodiesels en twee 1.2 turbopetrols. Beide is in twee spesifikasievlakke beskikbaar nl. W6 en W8. Die W8 kom met luukses soos dubbelsone outomatiese klimaatbeheer, outo stop / start (wat jy kan afskakel) 'n outomatiese sondak, kunsleer bekleedsel, LED en daglig ryligte, verligte bagasieruim en paneelkissie, togbeheer (cruise control), outo binnespieël, vou en verhitte buitespieëls en spieëls op beide sonskerms wat verlig is. Daar is kragruite met outofunksie op die bestuurder se ruit, outo ruitveërs, outo domp op hoofligte, truratkamera met steminstruksies en met parkeersensors rondom, grafiese indikasie van jou wiele se posisie (rigting), android en Apple konnektiwiteit, Bloutand, konnektiwiteit met jou slimfoon en met jou slimhorlosie, sleutellose toegang met alarm, sewe lugsakke, HHA, ESP, ABS met EBD, sonbrilhouer, ses luidspreker klankstelsel, 17.8 cm raakskerm met volledige GPS navigasie, verstelbare stuurwiel met afstandbeheerfunksies en verstelbare bestuurdersitplek. Daar is selfs drie geheuefunksies vir die outomatiese klimaatbeheer. Dat dié motor gepak is met elke denkbare luukse, is gewis. Die 1.5 turbodiesel maak 85.8 kW en 'n allemintige 300Nm se wringkrag. Die sesspoed ratkas skakel seepglad en die motor het lekker lang ratte wat maak dat die enjin 'n

luilekker 2 300 omwntelinge in sesde draai teen 120 km/u. Teen 140 loop die enjin slegs 2 700 opm. Verwag uitstekende dieselverbruik. Met die aanskakel van die koue enjin knor die dieseltjie bietjie, maar sodra dit op temperatuur is, is die enjin doodstil. Sigbaarheid na buite is goed, maar die agterruit is soos meeste in die klas redelik klein. Met die toetsrit het 'n paar dinge my opgeval. Die ritrekenaar gee volledige inligting oor dieselverbruik, afstand voor volmaak en baie ander inligting. Verskeie kleure kan gekies word vir die instrumente paneel. Daar is absoluut geen geraas vanaf die veerstelsel nie, selfs oor rowwe en ongelyk paaie. Dit is die stilste wat ek nog teëgekom het. Dié Mahindra trek dat dit bars. Met die lang ratte het ek gou 180 gesien en die motor was rotsvas op die pad. Skyfremme rondom is uitstekend. Daar is drie sensitiwiteit modusse vir die ligte kragstuur, afhangende van jou keuse en bestuurswyse. Die waarborg is 5 jaar / 150 000 km en die diensplan 5 jaar / 90 000 km. Die motor is ten spyte van sy kompakte buiteafmetings baie ruim binne met 'n redelike bagasieruim, waarvan die diepte verstelbaar is en met goeie beenruimmte vir agterste passasiers. Ek kon niks kritiseer nie. Die wit binnebekleedsel sal nie in almal se smaak val nie en is beslis nie vir kindertjies met suigstokkies of slaptjips nie, maar dit is kunsleer en sal maklik skoonmaak. Vir my is dit pragtig. My algehele ervaring is uiters positief. Wat my betref is hierdie Mahindra groot moeilikheid vir sy kompetisie, veral gegewe sy prys! Soveel so dat ek hierdie motor sonder aarseling kan aanbeveel en selfs sou koop as ek kon. Gaan kyk gerus na hom by McGee Mahindra. Andre Coetzee


13 Junie / June 2019

09

This Ford is a Rivian Diesel for Crossland X YOU remember Rivian. It’s an electric carmaker that made a splash at last year’s LA Motor Show when it revealed two supposedly near-productionready cars (a seven-seat SUV and five-seat pick-up) based on a common ‘skateboard’ platform. The R1S and R1T, which both claim 0-100kph in 3.0secs and up to 650 kilometres of range, brought much excitement. And it seems not just among potential customers, because one of the world’s biggest car companies has today announced it’s made a $500million investment in the ten-year-old company. Ford’s investment means one of its execs will join Rivian’s board. More interestingly, though, the companies will also collaborate on a new Ford EV based on Rivian’s skateboard platform. This is in addition to the two EVs Ford has already confirmed it’s working on – a “Mustang-inspired” crossover and a battery-powered version of the F-150 pick-up. Rivian’s platform claims to package the battery, drive units, suspension, braking and thermal systems all below the height of each wheel, giving much passenger space and a low centre of gravity. They don’t mention any of the gritty details like towing weight or payload certification, presumably because that’s a known debit for any EV and a real range shrinker. And if the Rivian-Ford is to inherit any of the same off-road capability as a Ranger, then charging points in the middle of the CBD simply won’t cut it. Production of the R1S and R1T is scheduled to begin in 2020, As for Ford’s Rivian-based EV – we have no idea what form it will take (Rivian has said all its own cars will be “electric adventure vehicles”) nor when it will arrive. Original source: Rivian bakkie TopGear

DE GRAAF UNDER-CAR 8 Breytenbach Street, Lydenburg

013 235 1086 / 013 492 1871 degraaflydenburg@webmail.co.za

UNITRANS Opel Distributor has initiated shipping of the Opel Crossland X Enjoy 1.6TD (Turbo Diesel) Manual Transmission to the South African shores, with the promise of vehicle availability in their nationwide Dealership network by mid-June

2019. Joining the X-Range family, which includes the existing versatile Crossland X model options, the adventurous Opel Mokka X and the dynamic Grandland X, this diesel addition compliments an already comprehensive selection. While the size of the trio may vary, all X-Family members boast an off-road look and the elevated seating position with good all-round visibility which is typical of an SUV, along with a host of top technologies and specifications synonymous with Opel. The stylish & economic Crossland X Enjoy 1.6TD offers an alternate option on fuel choice. Based on the existing Crossland X Enjoy M/T specification, the Diesel option returns a combined fuel consumption of 5.4 litres/100km - an important consideration for all due to soaring fuel costs, while still delivering the strong power and torque expected of a turbocharged diesel engine. Low-speed torque due to 230Nm being available and 68kW of Power output allows for better and more efficient overtaking and gear choice. Opel's ongoing commitment to produce vehicles that are accessible to many through efficient engines and powertrains for driving pleasure and e c o n o m y , connectivity t h r o u g h sophisticated Infotainment Systems, plus high specifications offered at the best prices as a standard is reflected in the total range p r e s e n t l y available. wheels24.co.za


13 Junie / June 2019

DIENSTE/ SERVICES

REKENAARS/ COMPUTERS

I.T.@Large - for all PC repairs, maintenance, updating or purchasing new hardware and software, virus G.A PIENAAR & r e m o v a l s , KIE Boekhouers networks, call outs en Pastel agent etc. Jacques 071 013 235 4774 268 9211 / Pierre 079 881 1932 AK JEWELS 013 235 1075 MOTOR ROX INTERIORS DIENSTE/ U p h o l s t e r y , AUTO SERVICES c a r p e t s , curtaining, Blinds & Gifts. 072 222 ATLAS PANEEL5566 KLOPPERSG e a k k r e d i t e e r. J O V E L A U T O - Kontak: 013 235 M A T I S E R I N G 3423/ 082 454 Accessories for 8382 gates & garage d o o r s . 3 9 AUTOHAUSEN Rensburg street. SMART 013 235 079 490 9183 2721/ 082 554 8293 MATHS DVD’s: 067 338 7499. MOTORS TE D I E KOOP/ CARS BOOMDOKTOR FOR SALE Sny van bome, mulching (chips), firewood. Roll-on- I BUY VEHICLES lawn. 082 702 for cash. 082 646 1420 6735 A1 LOCK & KEY. Centurion gate motors & remotes & security - 013 235 3976

GESONDHEID/ HEALTH

MOTORHUUR/ CAR HIRE

LY D E N B U R G DIEETKUNDIGE, VEHICLE HIRELydenburg. 084 car & van rentals. 708 4263 013 235 1780

ART/ FRAMING

TROETELDIERE/ PETS

JADE ART & F R A M I N G 0 1 3 PETS CORNER 235 1241/ 082 337 013 235 2658 6927 DOGGY IN THE WINDOW parlour. SKOONMAAK/ 53 Viljoen St. CLEANING Rowena 083 326 0941 SKOONMAAK VA N M AT T E , TE HUUR/ TO meubels, motors RENT en droogsuig van oorstroomde matte. Martie 082 951 7494 3 BEDROOM TOWNHOUSE

B u r g e r s f o r t . lost or destroyed. R8000 p/m 082 All persons having objection to the 803 9291 issue of such B A C H E L O R Certificate are FLAT Lydenburg. hereby required to R2900 p/m. 079 lodge the same in writing with the 624 9486 Registrar of Deeds at Mpumalanga within six weeks AKKOMODASIE/ after the date of the first publication in ACCOMthe Gazette. MODATION

KLITZ-GRAS CHALETS Accommodation, chapel & Venue f a c i l i t i e s , boma/braai Spitbraai for hire 013 235 2758 KENNISGEWINGS/ NOTICES LOST TITLE DEED Notice is hereby given that u n d e r t h e provisions of section thirty eight of the Deeds Registries Act, 1937, I the Registrar of Deeds at Mpumalanga intend to issue a Certificate of Registered Title in lieu of Deed of T r a n s f e r T91776/2007 dated 12 July 2007 passed by Eddy Sello Mashego in favour of Taboo Trading 0014 Proprietary L i m i t e d Registration N u m b e r : 2004/005627/07 in r e s p e c t o f certain:ERF 521 LY D E N B U R G T O W N S H I P, REGISTRATION D I V I S I O N J T, PROVINCE OF MPUMALANGA IN EXTENT: 2855 ( T W O THOUSAND EIGHT HUNDRED AND FIFTY FIVE) S Q U A R E METRES HELD BY DEED OF T R A N S F E R T91776/2007 which has been

KERKE/ CHURCHES Anglican Church Lydenburg. Sun. 08:30. Tel. 013 235 1 9 1 9 . • Gereformeerdekerk Lydenburg. Sondae 09:30. Tel. 013 235 4391. •Hervormde-kerk Lydenburg. Son. 09:30 en 18:00. Tel. 013 235 3554 • M e t h o d i s t C h u r c h Lydenburg: Sunday service 08:30, Sunday School 08:30 Tel. 013 235 2936 • NG M o e d e r g e m e e n t e Lydenburg. Sondae 09:30. Tel. 013 235 3101.• N G - k e r k Lydenburg Suid. Sondag 09:00. Tel. 013 235 3329. • Volle Evangeliekerk. Sondae: Oggenddiens met kinders 10:00, Aanddiens 18:00. Woensdae 19:00 midweekdiens, J e u g d i e n s Saterdae 18:00. Tel. 013 235 2711/ 084 688 5007. Past. Andre Hanekom. • New A p o s t o l i c Church. Sun. 09:00 Wed. 19:30. Grant Roode 082 886 2934 • Rehobot Gemeente (AGS van SA). Sondae 09:00 (kinderkerk), Dinsdag Biduur 19:00 Woens. sel 19:00, Vry. Jeug 18:30. Kerkkantoor: 013 235 4905. • Lewende Woord Lydenburg.

Sondae 09:00, English service Sundays at 11:00. Nuwekerkgebou langs Laske Nakke 013 235 2463. • Mooi Hawens Evangelisasie Sentrum (PPK). W o . 1 0 : 0 0 vrouediens, biduur 1 9 : 0 0 . Sondagskool 08:45, diens So. 10:00 en 18:00. Past. Wouter Deysel: 072 183 0004 en past. Jaco Deysel: 082 338 1570. • Lydenburg Baptist Church / Baptiste Kerk co / hv Simmond en De Souzastrate Pastor / Ds Jaco van Wyk 082 837 4 5 0 8 jacovanwyk@rone lco.co.za English Service: Sunday at 08:00 Afrikaanse d i e n s Sondagoggend om 10:00 • Shalom Church Centre. Services Coromandel. Sunday School 10:00, church s e r v i c e 11 : 0 0 . Skhila Sunday School 10:00 and church service 11 : 0 0 . P a s t o r J o h a n n e s Ramashala: 073 569 0635 or 073 4 2 0 7 9 5 4 . •Lydenburg Sewende Dag Adventiste Kerk. Elke Sabbat (Saterdag) by die Baptiste Kerk, De Souza straat. Diensorde: 09:30 Sabbatskool Program; 10:00 L e s s t u d i e (Bespreking); 11:00 - Erediens. #Lydenburg Sewende Dag Adventiste Kerk Kontak Leraar de Nysschen 084 554 5899 / Pieter Briel 082 904 3748 • Volle Evangelie Kerk - Burgersfort . Diens Tye - 9:00 Sondae Oggende Aand Diens - Op Aanvraag Kontak Pastoor Pieter Grundlingh 082 724 4499/ 076 533 7836 • AGS

B e t h e s d a Steelpoort dienstye Sondag For all 09:00 en 18:00. your washing & Kerk str 1 Gedeelte dry cleaning needs 1 4 P l a a s Tel : 013 235 3976 G o u d m y n , Fax : 086 511 0521 29 Lange Street, Lydenburg Steelpoort. Kontak 087 808 5604. • Lewende Waters P i n k s t e r ONS KOOP, VERKOOP Bediening. & LAY-BUY Sondae:09:00 MEUBELS, Sondagskool, ELEKTRIESE 1 0 : 0 0 TOERUSTING Oggenddiens, ou & ENIGE HUISHOUDELIKE k e r k i e b y Registered Debt Counsellor ITEMS! W e n a k k e r, 082 924 9292 K e r k s t r a a t Lydenburg, Past Burgersfort 087 151 1034 Skeen 083 294 Lydenburg 087 802 7054 3878. • Harvester Reformational C h u r c h Lydenburg, Sundays: 10h00. Chris Cordier 082 448 2658 • Evangelies• Alle loodgieter werk • Instandhouding Gereformeerde Kerk: Sondae om • Solar Geysers • Water-suiwering sisteme • Bou werk en instandhouding 1 0 h 3 0 b y Burgerstraat 29. Tiaan Dippenaar 076 629 7605 C.S Linde 083 302 tiaandippenaar1@gmail.com 4926. (Reg No: NCRDC 487)

Pallet Wendy’s 3m x 3m=5000 3m x 4m=5500

For more info contact: Joe: 072 155 3949

joe.log.homes@gmail.com www.jjwendyhouses.co.za

We deliver everywhere

Would you like to grow your business? Contact BNI President Brian Coetsee on 079 976 9112

Wil jy graag jou besigheid laat groei? Kontak die plaaslike BNI President Brian Coetsee by 079 976 9112


Nuus / News

13 Junie / June 2019

Pieter 083 274 1986

Peaceful and totally relaxing and tranquil living on a 23.6HA plot just outside of town. Extremely neat and spacious home with a generous landscaped garden. Formal lounge, dining room, family lounge and a study. The kitchen is extra spacious with a gas stove, pantry with ample cupboard space and a huge scullery / laundry. Three bedrooms all with built- in cupboards, the main has a walk-in closet plus a pajama lounge. All bedrooms have separate double doors leading to its own "stoep". Each bedroom has its own en- suite bathroom, and there is an extra cloak room. Three garages, automated, with one suitable for a caravan. Tidy 7 x 4 meter carport. Three storerooms, can be converted into a flatlet. Some extras include a jacuzzi, two boreholes and a water tower for both home and garden usage and a g e n e r a t o r. T h e homestead is fully fenced with a built wall and palisades and the property with 1.8m bonnox fencing. Spectacular views. R2 390 000. Contact Henry at Deo Volente Properties on 074 589 0204 or 013 235 1102.

Gerda 079 515 7799

Madelein Bernadette 082 560 4981 082 801 9907

VOLENTE DEO The Property Shop Kantoor Spasie te huur 2 leef areas ontvangs area 1 badkamer CBD area R7 150. 2 slk woonstel, 1 badk, kombuis leef area, tuin en motor afdak R4 800. 3 slk huis 2 badk kombuis leef area met braai dubbel motorh met tuin R11 800

Kontak ons gerus vir nog huur eiendomme

VERHURINGS: RENE 082 898 5272 VERKOPE: HENRY 074 589 0204 www.deovolenteproperties.co.za Facebook page : Deo Volente Properties Tel: (013) 235-1102, deovolprops@lantic.net

Erich Venter : 082 904 8587 Bcom Regte(UP) NQF 5


13 Junie / June 2019

Geelbooi Mashilo werk al vir bykans 40 jaar by die MTPA (Mpumalanga Toerisme en Parke Agentskap). Hy het Sondag saam met duisende ander atlete die wêreld bekende Comrades Marathon aangedurf. Dit het hierdie jaar afgeskop in Durban en in Pietermaritzburg geïndig. Geelbooi het Dinsdag vertel dat hy 10 ure en vyf minute gehardloop het en dat hy nie kon loop na die tyd nie. Ons wens hom ‘n goeie herstel toe en dankie dat hy die Longtom Marathon Klub se naam hoog gehou het.

Rudolph de Wet het sy 19de Comrades Marathon voltooi Sondag en is ’n ou-bekende in Marathonkringe. Hy het vir die Longtom Marathonklub gehardloop.

Let’s Talk Samsung Galaxy S10 128GB + Samsung Galaxy S10e + R500 off Samsung Galaxy Original Cover

4G

iPhone 6s 4G 32GB

4G 4G

Includes uChoose Flexi 65 Pmx24 Valued at R1560

R

R

Smart SX+ +10GB Data Once-Off

R

999PMx24

Huawei Mate 20 Pro

Huawei P20 Lite

249PMx24

R

Smart XS+ +10GB Data once-off

R

339PMx24

Smart Data 1GB +10GB Data Once - Off

Smart XS+ +10GB Data Once - Off

R

279PMx24

399PMx30

Smart XS+ +10GB Data Once - Off

299PMx24

Smart Data 1GB+ 10GB Data once-off

SAVE R1200

SIM Only Deals Was

20GB Data 10GB Data PM (Anytime) + 10GB Night Owl (12am-5am)

Samsung Galaxy Note 9 128GB + R500 off Samsung Galaxy Note9 Original Cover

4G R

NOW ONLY

R299 R

249PMx24

1199PMx24

Red Professional+

100GB Data 50GB Data PM (Anytime)

Ruben gaan met sy wiskunde in Dubai deelneem Ruben Kruger, ’n graad 3 leerder aan die Lydenburg Akademie vir CVO vaar geweldig goed in die Abacus wiskunde. Hy is gekeur om aan die internasionale kompetisie in Dubai deel te neem. Sy ander prestasies sluit in: Graad 0: Neem hy deel aan die Gauteng Streekkompetisie. Hy ontvang ’n goue medalje asook ‘n trofee. Hy eindig onder die eerste vyf. Graad 1: Hy is kampioen dié jaar. Graad 2: Ruben neem deel aan die Nasionale kompetisie en word gekies om aan die internasionale kompetsie deel te neem. Hy ontvang ‘n goue medalje asook ‘n trofee by die internasionale kompetisie vlak 11. Graad 3 gradeer hy op vlak 9 en word gekeur vir die kompetisie in Dubai. Teen einde aan hierdie geleentheid deel te neem vra die CVO vir moontlike skenkings om hom te help. Skakel die skool by 083 775 2297.

Ruben Kruger van die Lydenburg Akademie vir CVO.

SAVE R2400

+ 50GB Night Owl (12am-5am) Was

NOW ONLY

R599 R

499PMx24

Standard terms and conditions apply. Offers valid from 7 June - 7 July 2019. Contract deals are subject to signing a new 24-month Vodacom and once off SIM and connection fee of R202 on all new Contracts, unless otherwise stated. *As rated by SACSI 2017. **Customrs can get a 2-year free uChoose Flexi 55 Contract on the second free device. VAT inclusive. E&OE. All deals subject to stock availability. Please visit vodacom.co.za for full details.

LYDENBURG Down Town Centre 013 235 4406

LYDENBURG The Heads Centre 013 235 1636

BURGERSFORT Tubatse Mall 013 231 7979

SPORT


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.