26 September 2019 Jr/Yr 16 No. 38

Page 1

Termiete Kokkerotte Miere Rotte

26 September 2019 Jr/Yr 16 No. 38 Tel: 013 235 2287 Faks: 086 676 2258 P.B. 4418 Lydenburg 1120 info@highlandspanorama.co.za

’n Verskriklike wind en moontlike skade aan kragkabels het bygedra dat ‘n gedeelte van een van Lydenburg se spog-gastehuise, Longtom Gastehuis, in vlamme was Saterdag. Die lapa, asook eenhede 9 en 10 (met ’n uitsig oor die Longtompas) het afgebrand. Bure en Mnr. Schoeman, het ’n harde slag gehoor soos wat kragkabels aan mekaar gekap het. Die res van die pronk-gastehuis is egter oop vir besigheid en hulle bedank almal wat hulle te hulp gesnel het. Me. Annette Schoeman het gesê sy is baie dankbaar dat die res van die gastehuis gespaar is.


26 September 2019

02

McGee Lydenburg het Vrydag gewys waar hulle ondersteuning vir die rugby lê. Trots Suid Afrika!! “Sterkte aan elke speler, veral Kwagga Smith, wat die groen en goud met trots dra,” is McGee Lydenburg se woorde.

Valid UNTIL

TRADING HOURS

12 October 2019

or While stock lasts.

5 Kerk Street LYDENBURG Email: mohamed@oteescc.co.za Tel: 013 235 2118 / Fax: 013 235 2145

250ml

R1399 Pampers Junior Midi 58 Per Pack

R159 Baby Wish Baby Wipes 1x80wipes

R6

99

99

Goldair Halogen 3 Bar Heater GHH-300A

R33999

We gladly accept credit, debts and sassa cards We Accept SASSA CARDS

SUSTAINABLE ENERGY SOLUTIONS

99

Mr Orange Squash 2L

R2699 5L R6699

Jewel

Pasta Joy

Dishwashing Liquid 750ml

Macaroni or Spaghetti

R19

99

Best Buy Baked Beans

R2000

R4699

Closed on Sundays

R14

4x410g Classic BBQ Chicken Polony 2kg

Saturday 8:00am-1:15pm

Pilchards Chilli or Tomato 400g

R1799 R99

Energy Drink Original

Friday 8:00am-12:15pm 1:30pm-5:15pm

Glenryck

Surf First Washing Choice Powder 2kg Custard 3 FOR 1L 00

Red Bull

A big thank you to AfriForum Lydenburg for putting up street names in our town! It looks so good in Lydenburg.

Monday-Thursday 8:15AM - 5:15PM

Classic Chicken Polony 2kg

R46

99

WE RESERVE THE RIGHT TO LIMIT QUANTITIES Pictures for illustration purpose only

R799 Aquelle Still Water 6x500ml

R23

99

Bioplus Bionic Energy Drink 440ml 99

R13

We deliver to YOUR door! *Charges, Terms and Conditions Apply

27 Kerk Street, Shop nr 3, Lydenburg

Solar Rooftop Power Systems Battery Backup Inverter Systems, Solar Geysers, Airconditioners, Generators, Calore Fireplaces, Tesla Power Wall, Solar Pumps, Kamadojan, LED Lighting Solutions


26 September 2019

Nuwe Beheerliggaam vir Rusoord Tehuis vir Bejaardes

Op die foto v.l.n.r agter Ds J. Prinsloo, Lieb Niemand, Christiaan Willemse, C.P. Prinsloo, Hans Kelly, Fanie Erasmus, Spiridon Couvaras, Rowan Bush, en voor Su-Marie Coetser, Georgina Salem en Karin Steenekamp (voorsitter).

TYDENS die onlangse Ledevergadering van die Rusoord Tehuis vir Bejaardes, is daar 'n nuwe beheerliggaam verkies. Die Direksie van Oostra het in 'n ope skrywe gevra vir betrokkenheid van Lydenburg se inwoners en die Lydenburgers het reageer. Daar was 'n goeie opkoms en die Beheerliggaam wil van hulle kant vir Lydenburg vra om betrokke te wees by Rusoord. Nie noodwendig altyd met geld en goed nie (hoewel dit altyd baie welkom is), maar ook met tyd en hulp. Die bejaardes in Rusoord het Lydenburg gehelp tot waar ons vandag is – dis dalk nou ons tyd om iets terug te gee vir hulle. Die jaarlikse Kermis lê om die draai, asook die Kersmark in Desember. Help ons en ondersteun ons asseblief. Lydenburgers het nog altyd 'n hart vir 'n saak gehad. Ons vra mooi: Maak asseblief julle harte oop vir Rusoord.

Tel: 013 235 4438 Voor: Elzebe Brits en Eugene Hurter Agter: Rita van Wyk, Lorraine Myburgh, Marne van Greunen, Erica J v Vuuren, Charmaine Briel en Heleen de Bruyn EUGENE HURTER, bekende skilder besoek Hibiscus tak. Hy het die lede verras met sy olieverf skilder kuns van 'n kaapse huisie, wat hy in minder as twee ure voltooi het. Die volgende VLU vergadering vind plaas op 9 Oktober 2019 om 9.30vm by die NG Kerk Suid Lydenburg.

ADVERTEER JOU BESIHEID MET ONS! Vat ‘n kwartblad advertensie en kry ‘n gratis kwartblad berig in die koerant oor jou besigheid!

013 235 2287 / info@highlandspanorama.co.za


26 September 2019 Highlands Panorama News holds accredited membership of the following bodies / Highlands Panorama Nuus is ’n geakkrediteerde lid van die volgende organisasies:

ASSOCIATION OF

INDEPENDENT PUBLISHERS

vir Gemeenskapsjoernaliste of Community Journalists

MONITORING SA

Member of

MEDIA REPRESENTATIVES

Director / Direkteur: Andre Coetzee 083 626 6305 Editor / Redakteur: Michelle Boshoff Nuus: 082 450 4876 Advertensies / Advertising: Reinet Bell 082 450 4875 Rekeninge / Accounts: Jill Du Preez 013 235 2287 Grafies / Graphics: Anandi van der Merwe 013 235 2287 Website / Webtuiste: Tienie Steyn Email: info@ highlandspanorama.co.za

Copyright exists on all material published in the Highlands Panorama. Written permission must be obtained to use it in any form. Kopiereg bestaan op alle materiaal in die Highlands Panorama. Skriftelike toestemming moet vir enige gebruik daarvan bekom word. Owners/Eienaars: Lydenburg Highlands Pty (LTD). (2016/462748/07) Office/Kantoor: 65 ViljoenStr/str 65 (C/o - h/v Viljoen- & Jansen-Str’s/str’e); PO Box/Posbus 4418, LYDENBURG, 1120

Printed by Lowveld Media, 12 Stinkhout Crescent, Nelspruit

Thulare Missions het ‘n gemeenskapstuin begin. Die tuin is vir mense w a t b i n n e loopafstand van die tuin in Burgerstraat 28 bly. Die reël is gebruik net wat jy nodig het en moet nie iets pluk wat nog nie gereed is nie. Vir meer inligting skakel 083 945 2838 om betrokke te raak by die gemeenskapstuin en ook hoe om bydrae te lewer.

M

et my arm styf gevorm oor my kop het ek aan my ander oor probeer raak. Al het ek hoe gestrek, my vingers wou net nie bykom nie. Dit was die eerste ding wat ek in die oggend gedoen het en die laaste ding voor slaaptyd. Ek was seker so drie of vier jaar oud. Hoe moes ek nou weet ‘n kind groei net 'n fraksie van 'n millimeter per dag. As ek aan my oor kon raak sou ek skoolgereed wees. Dit was my grootste wens, om elke dag saam met my ma Elize en tante Alwien Koeleman skool toe te gaan… en groot te word. Met blanke onskuld aanvaar kinders dat die lewe rooskleurig is. Hulle is fris, vrolik en spontaan en verstaan nie die lelik in die lewe nie. So saam met hierdie spontaniteit van kinders en hul balhorigheid moet hulle op ‘n manier ingeperk word. Ek was regtig nie ‘n stout kind nie. Ek het nooit pak gekry nie maar my pa het my wel een keer so geslaan dat ek dit in my lewe nooit sal vergeet nie. En ek het hom nie ‘n dag daarvoor kwalik geneem nie. Wel, weet ek nog presies hoekom ek pak gekry het. En dit was omdat ek nie wou stilsit terwyl hy War and Remembrance gekyk het nie. Ek het gedans voor die tv en hom getart. Lekker rammetjie-uitnek. Op sosiale media was die kommentaar volop nadat die regering afgekondig het dat lyfstraf nou verban is. Soos baie mense gesê het, hulle gaan hul kinders dan na die president se huis neem dat hy self met hulle afreken. Ek glo die wet sal meer invloed hê in huisgesinne waar dit soms maar baie rof gaan. En waar kinders regtig mishandel word. Maar ‘n tikkie op die agterstewe of op ‘n hand of om dit vingers te skiet op ‘n stout oor - nee wat, dis niks, ... die land gaan sissies groot maak. Michelle Boshoff

Spreuke 19 vers 18: Behandel jou seun streng, dan is daar hoop, maar moet jou nie te buite gaan en hom doodmaak nie. Vader help ons jong mense om hulle ouers te respekteer en help ons ouers om daardie respek te verdien. Gee dat ons in ons opvoedingstaak volgens U Woord sal handel - Amen.

Pak slae EK dink elke ouer het met reg iets te sê oor die wetgewing wat ouers nou kriminele maak as hulle die telgies ’n pak gee. In my kleintyd het ons (ek en oorlê ouboet) ons ouers gerespekteer en katvoet geloop as die oukêrel omgesukkel was. Pak het ons gekry. Nie oormatig nie en nooit met uiterste geweld nie, maar jou gat het gebrand as jy nie geluister het nie. Op skool was dié taak nie na die hoof gedelegeer nie, maar die

VF+ kandidaat kan groot verskil maak Betsie de Jager van Lydenburg skryf: Baie geluk aan Gerda Venter wat aangestel is as die VF+ se kanditaat in Wyk 2. Ek ken haar en weet dat sy helder en positiewe leiding gee. Sy kom goed klaar met alle kulture en is

bekend in Wyk 12 vir haar werkywer, getrouheid en offervaardigheid. Ontdersteuners van ander politieke partye gaan vir ons as ’n persoon stem ongeag jou politieke verbindtenis. Sterkte met die verkiesing.

E. A. Bouillon van Lydenburg skryf: Na aanleiding van die VF+ advertensie van verlede week is Gerda Venter as kandidaat in Wyk 12 bekend gestel. Baie kiesers in ‘n plattelandse dorp soos Lydenburg, waar inowners mekaar ken, stem vir ’n persoon en nie vir ’n politieke party nie. Hulle stem vir ‘n persoon wat hulle ken en vertrou en wat hulle kan help met bv. munisipale rekeninge, verstopte riool, stukkende straatligte, slaggate, rommel en vullisverwydering. In

dorpe soos Lydenburg speel politiek ’n klein rol en gaan dit meer oor dienslewering. Dankie aan die VF+ dat julle vir Gerda as julle kandidaat aangestel het. Sy het op maatskaplike gebied in Lydenburg oor jare haar reeds bewys as ’n persoon wat ‘n groot verskil maak. Ek en al my vriende wat voorheen vir ‘n ander party gestem het gaan met hierdie tussenverkiesing op 9 Oktober vir die VF+ stem want ons weet Gerda gaan ‘n groot verskil maak.

Rusoord Kermis se program Oudergewoonte sal die Rusoord Tehuis vir Bejaardes se kermis, met 'n optog afskop deur Lydenburg se strate. Die optog vind vanaf 11:00 op 27 September 2019 plaas. Outydse se motors, perde en ossewaens almal is welkom Vrydag 27 September Pap-en-braaivleis R60 begin om 16:00. Pap-en-kaiings teen R50 en ’n dans. Saterdag 28 September Ontbyt R50.00 Begin reeds om 7:00 Kom koop vleis by die grootste vleis en groente tafel ooit met die beste pryse Behalwe al die eetgoed en verversings sal daar ’n naaldwerk, wit olifant en koektafel wees. Kompetisies: Inskrywingsgeld: R10.00

mansonderwysers het met ’n latjie sommer daar voor almal die orde herstel. Ek wonder hoeveel Lydenburgers onthou nog onder andere vir Mnre. Douw Wolmarans en Willem Niebuhr? Self het ek, as my seun nie wou luister nie, maar die gordel afgehaal en hy is vandag ’n ordentlike mens. Ek het nooit my hande teenoor my dogter opgetel nie. Haar straf was sielkundig soos die terughou van voorregte ensomeer. Vandag is sy ook ’n pragtige volwassene, alhoewel beslis meer “cheeky” as haar broer. Ek is dus van mening dat die wetgewing laf is. Waar

1. Die oorspronklikste hoed. 2. Ouma en oupa, 3. Die man met die grootste maag. 4. Baba, kleuter en tiener. 5. Aartappelresies 6. Karaoke Biertuin heeldag kom geniet ’n bier en braai pap-en-kaiings ens. Honde kompetisie: Inskrywingsgeld: R10.00 1. Die Mooiste, 2. Dierbaarste 3. Die oorspronklikste aangetrek 4.Wie lyk die meeste na die eienaar. 5. Vienna run Stalletjies beskikbaar teen R60 per stalletjie. Skakel Jeanetta Kruger: 013 235 2146 / 082 579 2962.

kinders tuis mishandel word (en dit is dikwels nie beperk tot lyfstraf nie) moet sodanige ouers vervolg word. Maar ’n pak slae op sy tyd is deel van bykans elke beskaafde kultuur in die wêreld. Daar is ’n direkte korrelasie tussen ’n kind se ore en sy boude. Ek het dié week gesien hoe mense uit die Woord aanhaal dat dit ’n ouer se plig is om sy kind te tugtig. En dit is die onbetwisbare Woord van God, punt. Ons regering het ook ander gruwels in die Bybel as aanvaarbaar verklaar en mense hou selfs feeste oor sulke gruwels. Ek dink die skrif is aan die muur. Wanneer ’n land se liberale regering willens en wetens die Woord verontagsaam en heidense praktyke in wetgewing vervat, moet mens nie wonder waarom dit met ons sleg gaan nie.


26 September 2019

ONTHOU om vir jou gunsteling besigheid te Please vote for the local business in stem. Die Lydenburg / Mashishing Sakekamer Lydenburg which you think ticks all the bied soos gebruiklik hierdie kompetisie aan en boxes for friendly, excellent service, sal die wenner tydens sy gala aand in November product range and involvement in the local community and town affairs. SMS aankondig. Kyk na aspekte soos sakekamer lidmaatskap, the business name to 33789 and it will goeie en flink diens, beskikbaarheid van cost you only R 1.50 p r o d u k t e o f d i e n s t e , g e m e e n s k a p s - There is a lucky draw prize for the person who votes on the system. betrokkenheid, netheid om die besigheid, wat Come on, this is a positive, fun die besigheid vir die dorp beteken, competition, which aims to recognize vriendelikheid ens. Dit moet verkieslik ’n excellent customer service and to besigheid wees waarmee of waarby die inspire local business to strive for algemene publiek sake kan doen, of as dit ’n optimal customer satisfaction. spesialisbesigheid is met een kliÍnt in die mynbedryf of elders, dan moet ons kyk na wat daardie besigheid op sosiaal maatskaplike of mense doen. Maak jou keuse en SMS die besigheid se naam na 33789. SMS kos R 1.50 infrastruktuur gebied vir die hele dorp en sy


26 September 2019

ONTHOU Rusoord se kermis op 27 en 28 September. Rusoord se jaarlikse kermis vind weer op bogenoemde datums plaas. Vrydag se optog met ou waens en besonderse voertuie begin omstreeks 11 uur en beweeg gewoonlik langs Kerk, Lange, Voortrekker, Viljoen, Rensburg, en Kantoorstrate. Saterdag is die groot kermis waar jy heerlike kos, wit olifant en allerhande dinge kan eet, sien en doen. Dit beloof om soos altyd ’n pretdag vir almal te wees. Ondersteun gerus hierdie kermis aangesien alle winste ten bate van die Rusoord aangewend sal word. Skakel gerus met Jeanetta Kruger by 013 235 2146.

Krappies & Krefies Kleuterskool het vroeër die maand Lentedag gevier. Alhoewel die weer nie heeltemal wou saamspeel nie, het niks die jongspan gekeer om pret te kon hê nie. Met baie spangees het hulle die hindernisbaan aangedurf, tougetrek en sensories aktiwiteite gedoen. Om alles af te sluit het elkeen hul eie kolwyntjie versier en te heerlik gesmul.

Hierdie klein rakkers was nog altyd staatmakers WEINIG besigheidsman of vriend het vergange se dae op 'n erf of plaaswerf ingestap sonder om die “koffietafeltjie” wit-en-swart brakkie met sy bruin kolletjies op sy ogies en sy kort gesnyde stertjie op te merk. So kry die teler van Foksies dan heelparty navraag vir ’n baba hondjie met die bykomende vraag synde; “Teel jy die langbeen of die kortbeen Foksterriër?”. Wel, dan bars die opgewondenheid omtrent die opreggeteëlde “Smooth” Foksterriër deur elke naat. ’n Opregte Foksterriër kan wit-en-swart, wit-en-bruin of wit-en-swart met bruin bo sy ogies, wange en onder sy stert of bene (’n driekleur genoem) wees. Dog al drie kleurvariante word dikwels uit een werpsel, van meesal drie tot sewe kleintjies, gebore en dan veral waar een ouer wit-en-bruin is en die ander ouer een van die twee swart variante is. Dan wil die teler graag ’n reun teël wat nèt kort van 39 cm hoog staan by sy skouer (dus nie 'n “kortbeen” of “langbeen” nie) en nie meer as 10km weeg nie. Hy moet sy kop, wat driehoekig van voor vertoon met ore bo die kop vooroor gebuig, hoog dra. Die slanke nek vloei van voor tot die redelike diep, nie breë, borskas en sterk vorstelike bene. Van bo vloei dit elegant in die kort rug en ’n dik regop en reguit stert, waarvan die punt gelyk met die kop se horison behoort te wees. Sy ogies is klein, intelligent en vol lewenslus. Hy is vreesloos en staan op die

Notsung Aftershock “Charlie” tippie van sy toontjies in absolute verwagting op die opwinding wat ter eniger oomblik uit sy meester se aksies mag spruit. Sy agterpootjies strek effe na agter sodat dit bydra tot sy gereedheid om blitsig weg te spring en 'n vlugtende voël of ongedierte agterna te sit. Maar waar kom hierdie energieke, sportiewe en ywerige klein jagtertjie dan vandaan? Die moderne Foksterriër is 'n relatief jong Britse honderas wat as gevolg van nut ontwikkel het. Die eerste melding van “Wit Engelse Terriërs” word gemaak in geskrifte wat gepubliseer is gedurende die 1300's A.D. Volgens oorlewering blyk dit dat seleksie vir oorwegend wit honde gedoen is sodat die groot jaghonde onderskeid kon tref tussen die

Notsung Gentleman Jack “Sangiro” kleiner hond en die moontlik ewe groot lasdier. Vanaf die 1700's is hierdie honde se werk toegespits op die jag van die Engelse Vos , wat 'n kleiner weergawe van ons Jakkals is. Die groter, vinniger Windhonde en Jakkalshonde sou die jakkals moeg jaag. In die geval waar hy wel wegkom en die veiligheid van sy nes in 'n gat in die grond bereik, sou die kleiner Engelse terriërtjie in die gat afgaan en die prooidier begin uitdryf. Terloops, die woord Terriër se

herkoms is “Terra” wat in latyn verwys na grond, vandaar die naam wat aandui dat die hond ondergronds gaan werk. Dikwels het die terriër die jakkals aan die keel of snoet beetgekry en as gevolg van sy groter tande en sterk kake sy greep kon volhou. Dan kon die jagter die hond met jakkals en al aan die stert uit die gat uittrek. Vandag het ons nut egter verander. Sy instink laat hom steeds in gate gaan om te kyk wat daar is, maar hy is ook 'n baie goeie spoorsnyertjie en skrik selfs nie vir 'n olifant nie. Met sy ratsheid bly hy uit die kloue van 'n leeu. Hy sal blaf by die aankoms van 'n gas of iemand wat jou pla. Hy is dalk jou geliefde metgesel wat twaalfuur vannaand gaan spilpunt regmaak of more oggend beeste tel. Vir Oupa en Ouma is hy die liefdevolste vriend en jou laaitie se beste Kameraad! Hy sal saam met jou gaan draf as hy moet, maar krieket met die kinders is werklik meer sy “ding”. En vannand sal hy met liefde by jou voete opkrul, want elke huis verdien mos net so-een. Deur Finlay Sephton - Notsung Foksterriërs.

Finlay en sy “Notsung Kennel” Foksterriërs gaan by die Longtom Plaasfees wees op 2 November by die Hoërskool. Kom kuier gerus vir hulle en leer bietjie meer oor dié fantastiese honderas.


26 September 2019

Spiridon Couvaris is die DA se kandidaat en is vir die afgelope 12 jaar 'n trotse inwoner van Lydenburg. Hy was 'n speurder-konstabel by die SAPD in Welkom. Spiridon is ook die eienaar van 'n bestuursskool en het verskeie N4 kwalifikasies. Hy is vir die afgelope 28 jaar met Nadine Couvaris getroud en is 'n pa van vier kinders. Prioriteite: Ek wil graag dien as skakel tussen die gemeenskap en die munisipaliteit. Ek wil graag saam met die gemeenskap werk om entrepreneurskap te bevorder ten Spiridon Couvaris, DA se Wykseinde werklikheid te bekamp. Ek sal deur die relevante kandidaat vir Wyk 12. kanale werk om behuisingskwessies aan te nie. spreek en inwoners op hoogte te hou van Finansiële Forensiese Oudit: Die DA het enige vordering. Ek sal veg om slaggat- aangedring op 'n oudit na die verlies van die probleme in Lydenburg aan te spreek. Thaba Chweu Munisipaliteit. Die ouditverslag Hou Wyk 12 in veilige hande: Woensdag 9 het tussen 2013 en 2017 R350 miljoen aan Oktober is die Wyksverkiesing. Die DA sal finansiële wanbesteding ontbloot. Dit het gelei voortgaan met die stryd teen korrupsie in tot dissiplinêre prosesse, bedankings, Thaba Chweu. opskorting en beëindiging van kontrakte vir Na 'n brief van die DA aan die Speaker en vrae verskeie bestuurders in die finansiële, tegniese wat die DA aan die Raad voorgelê het rakende en behuisingsdepartemente. onreëlmagtige en ongemagtigde uitgawes, is Opruiming: Die DA en Spiridon het die 'n ondersoek begin. Die munisipale Lydenburg Mashishing Besigheidskamer bestuurder is later skuldig bevind aan 8 uit 11 gehelp om 'n opruimingsveldtog in Lydenburg aanklagte en sy kontrak is daarna beëindig. uit te voer. Inwoners moet trots wees op 'n Die DA het in Oktober 2018 'n mosie van skoon omgewing. wantroue teen die burgemeester ingedien toe Duma Kragstasie: Die Duma Kragstasiebevind is dat die burgemeester sekere projek sou die belastingbetaler meer as R400 ontwettige waarborge aan die beskuldige miljoen kos. Die projek is hersien nadat die munisipale bestuurder gemaak het. DA-koukus deur middel van die media en die Ongelukkig is die DA deur die ANC nasionale tesourie daarteen betoog het. Die uitgestem, maar het slegs 'n jaar later die DA het 'n voorlopige verslag gesien wat deur burgemeester verwyder. die onafhanklike kundiges gedoen is. Dit sê Stem vir die enigste party wat voortgaan om dat die huidige raming van die projek R260 vir jou te veg en na jou beste belange om te miljoen is, met verdre besnoeiings in sig. sien. Vir meer inligting oor die Wyksverkiesing Ander sleutelkwessies: skakel Lewellyn Moolman, Provinsiale Paaie: Lydenburg het 'n probleem met Veldtogbestuurder, by 082 040 5770 of 013 slaggate wat deur vragmotors veroorsaak 282 1225. word. Die munisiapliteit herstel dit nie betyds

luxury furniture

Met verskeie temas bied Eben de Jager, ’n bekende prediker, hierdie week lesings aan by Laske Nakke elke aand om 19:00. Die temas sluit in: “Die wegraping, waarheen verdwyn die mense? Wat gebeur as ek dood gaan? Gaan ek regtig vir ewig brand? Spiritisme in SuidAfrika? Eben is tans besig met 'n PhD in die Nuwe Testament aan die Noord-Wes Universiteit, Potchefstroom, en doen navorsing oor die Patristiese perspektief op die gawe van tale. Eben de Jager Hy het ook ’n honeursgraad aan die Universiteit van Johannesburg en ’n terug te keer na die Bybel, want dit gee meestersgraad in Christelike Geestelikheid hoop in 'n toenemende wanhopige wêreld. Gelowiges moet opnuut die Bybel vir by Unisa verwerf. hulself bestudeer en die Beréaanse Behalwe die bogenoemde temas praat hy beginsel van Handelinge 17:11 navolg. met oortuiging en het besluit om die Bybel opnuut te bestudeer nadat sy vrou en dogter Die tyd het gekom om boeke te vat en te herbesin oor wat ons glo en of ons geloof in ’n ongeluk gesterf het. Opnuut oortuig van meriete van God se werklik geskoei is op die Bybel en die Bybel alleen. woord en verlossingswerk van Christus. Eben bied vanaf 22-28 September lesings Hy bied sedert 2009 lesings van regoor SA aan in Lydenburg oor onderwerpe soos die aan. Hy is tans op 'n 10 weke toer wat geheime wegraping, die toestand van die Rustenburg, Lydenburg, Nelspruit dood, spiritisme en die hel by Laske Nakke Vanderbijlpark en Lichtenburg insluit. Die saans. Vir meer inligting skakel 084 749 lesings sluit ook die boeke van Daniël, 7082. Openbaring, die geheime wegraping, die gawe van tale die heilige name, die Bybelse Wat lê voor? feeste, profesie, geestelike groei ens. in. Hoe lank het ons nog Hy het selfs in Australië lesings aangebied en 'n referaat gelewer wat deur 'n oor op aarde? akademiese kongres deur LLC Universiteit Wat hou die toekoms in in Klaipeda, Letaue (Lithaunia) georganiseer is. vir my en my gesin? Daar is 'n behoefte by baie gelowiges om

Burgersfort, Shop 2, Mashifane Park, Main road to Polokwane

WE WILL MATCH OR BEAT ANY WRITTEN QUOTES

PARTY CHAIRS

OH YEAH!

Rectangle Folding Table

R395

NOW ONLY

R37

50

Outdoor set R3 999.99

Taps

Selected PVC Ceiling

Only in available white

From

R275

FROM R45

WAS R11 900 NOW ONLY R5 900

Selected JoJo Tanks 400x400 Tiles From R99 / box

Black Tile Cement

R35

From

R2 200

Selected Cornice

Klass Cornice R30 each

5kg Charcoal R35/pack

Cornice Glue 2L

From

R139

No Power? No Problem...

Mbombela Showroom / 013-590-5018 / nelspruit@woodenways.co.za / www.woodenways.co.za

150L Solar Geyser R6500

Solar Controllers

Solar System

Gel Solar Battery


26 September 2019

WIELE WHEELS

This prime advertising space is available. Contact us on 013 235 2287 for a special deal that will help you grow your business.

(Motoring) andrec@intekom.co.za 083 626 6305

The Landy we won’t see The cherry on top of double cab bakkies A report soon after the reveal of the new Land Rover Defender suggested the British brand had scrapped plans to build a bakkie variant. But that hasn’t stopped a digital artist from rendering one. X-Tomi Design spent a little time digitally transforming the longwheelbase Defender 110 derivative into a single-cab pick-up. Interestingly, the artist opted to use a high-spec variant as a base rather than going with the entry-level trim (which would have allowed steel wheels to be specified). The rendered bakkie’s load-bin looks fairly compact and also houses the spare wheel. Of course, if Land Rover were to change its mind and put a Defender pick-up into production, it would in all likelihood ride on a modified version of the new model’s platform and thus end up being unibody in construction (rather than body-on-frame). For the record, after the reveal of the new Defender, “senior source” within the Jaguar Land Rover group told an Australian publication plans for the range to again include a pick-up had been abandoned. carmag.co.za ED: This is a pity. South Africans love their bakkies. Read the Defender story on the next page. If you are old school like me, you won’t like it. It looks like just another Discovery.

DE GRAAF UNDER-CAR 8 Breytenbach Street, Lydenburg

013 235 1086 / 013 492 1871 degraaflydenburg@webmail.co.za

TYRE SPECIALS 155R12 R525 • 155/70/13 R475 175/70/13 R538 • 165/65/14 R520 175/65/14 R538 • 195/50/15 R620 195/65/15 R680 • 195R14 R892 LOTS MORE INSTORE SPECIAL Prices are subject to availability. WE ALSO DO SUSPENSIONS, SHOCKS & EXHAUSTS

We are stockholders of the following tyre brands

THE Mercedes-Benz X350d 4Matic is the most powerful bakkie in South Africa, with the Volkswagen Amarok V6 4Motion coming in a close second). However, local tuner RACE! has decided to effectively extend the X-Class V6’s lead by handing it even more power ... plus a widebody kit. Sporting an uprated version of the standard 3,0-litre turbodiesel V6 engine, the modified X350d 4Matic’s peak outputs have been increased to 221 kW and 620 N.m of torque. For the record, as standard, the X-Class V6 churns out 190 kW and 550 N.m (the latter from as low as 1 400 r/min). Thanks to the addition of a Brabus PowerXtra D6 package, the double-cab bakkie's performance figures have improved, too. In fact, the tuner claims four-tenths of a second have been cut off the standard model's claimed 0-100 km/h time, with the updated version registering a brisk 7,5 seconds. On the outside, the tuned X-Class has received various cosmetic updates, including extended carbon-fibre wheelarches that house a new set of alloys wrapped in thick BF Goodrich A/T all-terrain rubber. The standard grille has been jettisoned for a carbon-fibre item, while two rectangular faux exhaust outlets (also finished in the lightweight material) can be found at the rear bumper. “Powered by Brabus” badging has been fitted below the double cab’s “V6 turbo” monikers on the front fenders, indicating this is not your run-of-the-mill Mercedes-Benz X350d 4Matic. carmag.co.za


26 September 2019

09

Will the new Landrover 110 be as popular as the old one? IT’s been like the build-up to a royal wedding. Anticipation is at fever pitch and everyone has their own opinion what it should be like. The new Defender. How is it for you? The Defender is, above all, authentic. But authentically what, exactly? The old one went out of production not just because it was dangerous and polluting, but because too few people wanted it. It’s a misconception that farmers and coastguards and roadbuilders and humanitarian agencies and UN peacekeepers need a new Defender that’s like the old one. They all drive Mitoyoniszu 4×4 pickups these days. The original Land Rover was great, but by the end it was also terrible. If you really want that thing to be renewed, buy an old one and have it restored – plenty of cottage-industry firms will do it for you. It’ll be expensive, mind. But then the Defender always was expensive, because although it was simple, it was made in a painfully unproductive fashion by craftsfolk with rivet guns. But the new one is still expensive, because it’s jam-packed with complex engineering. This new Land Rover Defender has to walk a difficult line. It must be an object of desire to the prosperous public. But it also needs genuine utility so the farmers-to-peacekeepers market will show a renewed interest. In the recent past, you’d sometimes hear Land Rover management sneering at the idea of building a vehicle for them. To its credit, the new one will be available in a Commercial panel-van version, with steel wheels. Phew. Only thus can the blinged-up one on 22s outside an Alderley Edge tanning studio be legitimised. But the Commercial is for next year. For now, we have a Defender 110, a five-door, five-toseven-seater. No question it’ll be recognised as a Land Rover. The Wrangler, the Jimny, the G-Wagen and now this, the Land Rover. The Defender designers’ job was to make it look like a Land Rover, and make it look good. If the new G-Class wasn’t so much a redesign as a restoration, the Land Rover designers have taken a far more imaginative approach. They wanted us to know it’s a Land Rover, and one that’s at home in both the actual and urban jungle. Departing immediately from the old one, none of the panels is actually flat. Flat metal goes ripply and looks cheap; the new Defender has a subtle lushness to its surfaces, with taut wheelarches and a tail that’s curved in plan view. The doorhandles have proper spade handles. The lights are richly detailed, but still look tough. The grille details, alpine windows and floating rear pillars are all signals of Land Rover-ness. Indoors, it’s rather brilliant too. A big cast beam makes the bones of the dash: it is indeed an authentic piece of magnesium alloy, and structural; you could push the car along using the grab handles at its ends. You can stack stuff on its shelf with no worries, then. The console is modular, too. There are two options: either that or a third front seat, taking the 110 to an eight-seat total. The 90 will, by the same token, be five or six. A high-end menu of connectivity and display tech and driver assistance is on the list; more than you’d expect is standard. The cabin has any number of design and trim themes and some very modern matt woods. The basis is a new aluminium monocoque and independent suspension. Land Rover calls this platform D7X. It’s conceptually related to the other aluminium JLR vehicles, but 90-plus per cent of the parts are new. Even the panels underneath are fresh, because they had to move lots of cooling and other systems to get the ground clearance, and make space for electric supplements to the engines. The suspension, all-independent, is supertough. In testing, they repeatedly drove it at a 200mm kerb at 40kph. Though 90s and Commercials will have coil springs as their base spec, all 110s have variable-height self-levelling air suspension as standard. It’ll do the usual stuff: kneel to load or hitch a trailer, drop a bit for high-speed running, raise for bumpy stuff, raise more for wading or getting itself off a hump. Nothing new, but this is the sort of vehicle that makes best use of the idea. You can bring your off-roading skills: control the degree of diff locking, engagement of the low-box, the degree of slip. Or you can let intelligent automatic terrain response take care of it all. You’ll know what’s happening because the centre display tells you, and the optional HUD can show chassis angles. Land Rover’s ‘transparent bonnet’ camera adds to your knowledge. Wading depth is 900mm, which is up to my hip joint. Ground clearance is 291mm. Uncork

FROM

Lydenburg,CNR Voortrekker & Viljoen Str, 013 235 2381

New Car Sales Executive Vusi - 065 039 3281 l Emmanual - 073 779 5060 Prince - 076 520 7259 l Charmain - 061 115 4452

Used Car Sales Executive Henry - 083 237 5171 Emmanual - 076 606 9371

www.Longtomnissan.co.za

Sales Manager Marietha 076 200 4893

a bottle of wine, stand it in on the road under the front bumper, drive until it emerges under the tail and you won’t have knocked it over. Payload is 900kg, including up to 168kg on the roof. It’ll tow 3,500kg, and provides reversing aids far niftier than you should need if you’re in charge of so much vehicle. Its recovery loops are bolted to the strongest part of the structure, and can shrug off 6.5 tonnes of snatch load. With its optional integrated front bumper winch it’ll rope-pull 4,500kg.Or yank itself slowly up a wall. Engines are the best of JLR’s current stuff, including the brand-new mild-hybrid straightsix, not a V6. That’s got a turbo and an electric supercharger for 298kW and 0–100kph in 6.4secs, which is properly recreational. And a notional 9,6l/100km which is slightly more economical than the 223kW turbo four. Diesels are 150kW and 180kW at launch. All have an eight-speed auto and the mission-critical two-speed transfer box. Best of all are the mounting plates on the sides, for that ladder, or racks or lockable panniers. There are snorkels and steps and all manner of protection. Inside are options for power outlets and vent fans for every row of seats. You can have carpet or wash-out rubberised stuff, and partitions and more storage. Everyone’s got their Land Rover story. Original source: TopGear


26 September 2019

Dr. Wilmar Trümpelmann B.Sc (Agric) B.VSc Dr. Jannie Steyn B.VSc Dr. Gustav Trümpelmann B.VSc De Beerstr 38, Tel: 013 235 3039 / 082 897 4966 Spreekure/ Consulting Hours: Ma-Vry / Mon - Fri: 08:00 - 13:00 / 14:00 - 17:00 Sat: 09:00 - 12:00 Kantoorure: 08:00 - 17:00

Skakel vir afspraak/ Phone for appointment

purchasing new hardware and software, virus DIENSTE/ removals, networks, SERVICES call outs etc. Jacques 071 268 9211 / Pierre L A U N D R Y / 079 881 1932 WASSERY A1 - For all your washing & dry cleaning. 013 235 MOTOR DIENSTE/ AUTO SERVICES 3976 G.A PIENAAR & KIE B o e k h o u e r s e n AT L A S PA N E E L Pastel agent 013 235 K L O P P E R S G e a k k r e d i t e e r. 4774 Kontak: 013 235 AK JEWELS 013 235 3423/ 082 454 8382 1075 AUTOHAUSEN ROX INTERIORS - S M A R T 0 1 3 2 3 5 Upholstery, carpets, 2721/ 082 554 8293 curtaining, Blinds & Gifts. 072 222 5566 MOTORS TE KOOP/ CARS FOR SALE JOVEL AUTOMATISERING Accessories for gates & garage doors. 39 I BUY VEHICLES for Burger street. 079 cash. 082 646 6735 490 9183 GESONDHEID/ HEALTH

MOTORHUUR/ CAR HIRE

LY D E N B U R G VEHICLE HIRE- car D I E E T K U N D I G E , & van rentals. 013 Lydenburg. 084 708 235 1780 4263 ART/ FRAMING

TROETELDIERE/ PETS

SHOP TO LET 70 Kantoor Street, Lydenburg. Contact 082 460 3000

AKKOMODASIE/ ACCOMMO-DATION

KLITZ-GRAS C H A L E T S Accommodation, c h a p e l & Ve n u e facilities, boma/braai Spitbraai for hire 013 235 2758

KENNISGEWINGS/ NOTICES

Kennisgewing: die ondergenoemde voertuig sal deur GS Auto verkoop word na 30 dae vanaf eerste plasing van die advertensie om die besigheid se kostes te dek sowel as stoorgelde vir die voortuig as die eienaars nie die rekening kom betaal nie: Nissan Np200 Reg: JBR 923 MP Kontak GS Auto by 013 235 3086 vir verdere inligting.

JADE ART & KERKE/ FRAMING 013 235 DOGGY IN THE CHURCHES 1241/ 082 337 6927 WINDOW parlour. 53 Viljoen St. Rowena Anglican Church 083 326 0941 SKOONMAAK/ Ly d e n b u r g . S u n . CLEANING 08:30. Tel. 013 235 1 9 1 9 . • TE HUUR/ TO SKOONMAAK VAN RENT MATTE, meubels, motors en droogsuig van oorstroomde matte. Martie 082 951 3 B E D R O O M IMPROVEMENTS TOWNHOUSE 7494 Burgersfort. R8000 • Thatching • Property Maintenance p/m 082 803 9291 • Fibreglass splash pools REKENAARS/ 3 SLK HUIS R5000 • Kitchen Cupboards COMPUTERS • Painting p/m. Krugerspost, • Shade net carports 2 0 k m b u i t e • Steelwork I.T.@Large - for all L y d e n b u r g o p Pieter P C r e p a i r s , Ohrigstadpad+ 2 slk 072 132 3241 George m a i n t e n a n c e , woonstel R3500 p/m 073 211 4913 updating or Skakel 082 253 4525

PG

RETAIL SHOP FOR SALE Bargain buy in Lydenburg Contact 082 826 1502

Gereformeerdek e r k Ly d e n b u r g . Sondae 09:30. Tel. 013 235 4391. •Hervormde-kerk Ly d e n b u r g . S o n . 09:30 en 18:00. Tel. 013 235 3554 • Methodist Church Lydenburg: Sunday service 08:30, Sunday School 08:30 Tel. 013 235 2936 • N G M o e d e r g e m e e n t e Lydenburg. Sondae 09:30. Tel. 013 235 3101.• NG-kerk Lydenburg Suid. Sondag 09:00. Tel. 013 235 3329. • Volle Evangelie-kerk. S o n d a e : Oggenddiens met kinders 10:00, Aanddiens 18:00. Wo e n s d a e 1 9 : 0 0 midweekdiens, Jeugdiens Saterdae 18:00. Tel. 013 235 2711/ 084 688 5007. P a s t . A n d r e Hanekom. • New Apostolic Church. Sun. 09:00 Wed. 19:30. Grant Roode 082 886 2934 • Rehobot Gemeente (AGS van SA). Sondae 09:00 (kinder-kerk), Dinsdag Biduur 19:00 Woens. sel 19:00, Vry. Jeug 18:30. Kerkkantoor: 013 235 4905. • Lewende Woord Lydenburg. Sondae 09:00, Nuwe kerkgebou langs Laske Nakke 013 235 2463. • Mooi H a w e n s Evangelisasie Sentrum (PPK). Wo.

ONS KOOP, VERKOOP & LAY-BUY MEUBELS, ELEKTRIESE TOERUSTING & ENIGE HUISHOUDELIKE ITEMS!

DIPPENAAR PLUMBERS/ • All plumbing work PROJECTS

• Solar Geysers • Water purification systems • Building, painting, tiling, maintenance

Tiaan Dippenaar 076 629 7605 tiaandippenaar1@gmail.com Become part of a business Network. Contact BNI President Gerda Whitehorn on 079 515 7799

Word deel van ‘n besigheids netwerk. Kontak die plaaslike BNI President Gerda Whitehorn by 079 515 7799

10:00 vrouediens, biduur 19:00. Sondagskool 08:45, diens So. 10:00 en 18:00. Past. Wouter Deysel: 072 183 0004 en past. Jaco Deysel: 082 338 1570. • Lydenburg Baptist Church / Baptiste Kerk co / hv Simmond en De Souzastrate Pastor / Ds Jaco van Wyk 082 837 4508 jacovanwyk@ronelco .co.za English Service: Sunday at 08:00 Afrikaanse diens Sondagoggend om 10:00 • Shalom Church Centre. S e r v i c e s Coromandel. Sunday School 10:00, church service 11:00. Skhila Sunday School 10:00 and church service 11 : 0 0 . P a s t o r J o h a n n e s Ramashala: 073 569 0635 or 073 420 7954. •Lydenburg Sewende Dag Adventiste Kerk. E l k e S a b b a t (Saterdag) by die Baptiste Kerk, De

Souza straat. Diensorde: 09:30 S a b b a t s k o o l Program; 10:00 L e s s t u d i e (Bespreking); 11:00 E r e d i e n s . # L y d e n b u r g Sewende Dag Adventiste Kerk Kontak Leraar de Nysschen 084 554 5899 / Pieter Briel 082 904 3748 • Volle Evangelie Kerk Burgersfort . Diens Tye - 9:00 Sondae Oggende Aand Diens in Engels - 18:00/ Evening service in English at 18:00 Kontak - Pastoor Pieter Grundlingh 082 788 7641 • AGS B e t h e s d a Steelpoort dienstye Sondag 09:00 en 18:00. Kerk str 1

Gedeelte 14 Plaas G o u d m y n , Steelpoort. Kontak 087 808 5604. • Lewende Waters Pinkster Bediening. Sondae:09:00 Sondagskool, 10:00 Oggenddiens, ou kerkie by Wenakker, K e r k s t r a a t Ly d e n b u r g , P a s t Skeen 083 294 3878. • H a r v e s t e r Reformational Church Lydenburg, Sundays: 10h00. Chris Cordier 082 448 2658 • EvangeliesGereformeerde Kerk: Sondae om 1 0 h 3 0 b y Burgerstraat 29. C.S Linde 083 302 4926.

(Reg No: NCRDC 487)

Keys (cut) Remotes Locks Safes Gate Motors (Centurion) 29 Lange Street, Lydenburg Tel: 013 235 3976 Faks: 086 511 0521 Navrae: Noemie,Tinkie, Dolla

Registered Debt Counsellor 082 924 9292 Burgersfort 087 151 1034 Lydenburg 087 802 7054


Nuus / News

26 September 2019

Deo Volente Properties is proud to present this exceptional property on an elevated stand in a secure estate. With the nature reserve on your doorstep and magnificent views all around, this family home is a s h o w p i e c e a n d entertainment orientated. Space and space and more space with various extras. Every care was taken to have a c o m f o r t a b l e , e a s y, relaxing, all-encompassing environment. Entering the reception area, a generous formal lounge is separate and private. The family lounge and dining room are absolutely spacious and open plan to the kitchen. An easy flowing kitchen with more than enough solid wood cupboards, granite tops, gas stove and separate laundry will satisfy any ardent cook. Four sizeable bedrooms all with built- in cupboards. The main bedroom has a walk-in closet. Two full bathrooms, main en -suite. An entertainment “stoep� with a built-in braai and awesome views, is adjacent to the kitchen. Double automated garage with direct access to the home. Some extras include a central vacuum system, water tank with pump, electric fencing, security gates, domestic toilet, etc. R2 280 000. To view this home call Henry at 074 589 0204 or 011 235 1102.

VOLENTE DEO The Property Shop 3 slk woonstel 2 bdk big living area 1 garage in CBD area R6 300 3 slk meenthuis 2 bdk en 1 garage met klein erf R7 200 3 slk huis 2 bdk 1 garage met buite kamer R9 400 loop afstand vanaf skool. Kontak ons gerus vir nog huur eiendomme VERHURINGS: RENE 082 898 5272 VERKOPE: HENRY 074 589 0204 www.deovolenteproperties.co.za Facebook page : Deo Volente Properties Tel: (013) 235-1102, deovolprops@lantic.net

Erich Venter : 082 904 8587 Bcom Regte(UP) NQF 5


26 September 2019

Matrieks wen met 42 lopies

Op 14 September 2019 het Lirie Mellet (12 jaar oud) aan Leandra Uithourit Klub se jaarlikse Mpumalanga Kampioenskappe deelgeneem. Sy en haar perd, Arabesque Silver Sun, het vir die 80 km Kinder Ruiter afdeling ingeskryf en die rit in 3h44 min voltooi. Lirie het as wenner uit die stryd getree en die titel as Mpumalanga Kinder Ruiter 2019 verwerf. Dit is voorwaar 'n besonderse prestasie vir Platorand Uithourit Klub sowel as vir Mpumalanga. Verlede week het ons ‘n foto gepubliseer van Liri en haar medalje maar hierdie prag-aksiefoto moes ook sy plek kry om te skitter.

Liane Hanekom is genooi om deel te wees van die 40ste Eisteddfod Gala aand in Nelspruit, nadat sy ‘n 97% (A++) gekry het tydens die jaar se kompetisie. Sy het ’n verwerking deur Ria Aucamp van Beethoven op die elektroniese sleutelbord gespeel.

Krieket is ook deel van die Hoërskool Lydenburg se hartklop en wat is nou lekkerder as ’n vriendskaplike wedstryd tussen die Matrieks en ‘Die Res’. Dit is nie net rugby en ander sport wat die manne se sportvernuf toets nie.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.