17 Oktober / October 2019 Jr/Yr 16 No. 41

Page 1

17 Oktober / October 2019 Jr/Yr 16 No. 41 Tel: 013 235 2287 Faks: 086 676 2258 P.B. 4418 Lydenburg 1120 info@highlandspanorama.co.za

NG-Suid het 50 jaar op die kerfstok

'n Halfeeu se Goddelike Lig Die Nederduits Gereformeerde Gemeente LydenburgSuid vier eersdaags sy 50ste bestaansjaar op 15 November. Tans word 'n nuwe era van bediening ingelei met die leuse “B.E.D.A.G. Skyn ons God se Lig”. Dankbaarheid vir 'n halfeeu se Goddelike genade asook ondersteuning van die gemeenskap word gevier tydens die jaarlike Oesfees – 'n fees van dankie sê – wat binnekort sal plaasvind op 25 Oktober. Dit sal opgevolg word deur 'n verjaarsdag vierings geleentheid van die gemeente op 15 November. Kortliks volg hoogtepunte van die Lydenburg-Suid Gemeente se geskiedenis. • Op 15 November 1969 word 'n nuwe gemeente, Lydenburg-Suid, in die lewe geroep na 'n besluit deur die Kerkraad van die N.G. Gemeente Lydenburg in Junie 1964, om die bestaande gemeente in twee wyksgemeentes te verdeel. • Op daardie stadium was eredienste gehou in die skoolsaal van die Laerskool Lydenburg aangesien 'n kerkgebou vir die nuwe gemeente nog nie bestaan het nie. Ds. A.H. Louw word as eerste leraar ontvang op 6 Junie 1970 en hy lewer sy intreepreek die volgende dag. Die artikel vervolg op bladsy 6.

Die aanbou van die NG-Suid Gemeente

2de Prinses Janeldi de Vries, Mej LHS Miquette Aucamp en 1ste Prinses Shané Steyn. Hulle is gekroon by die Hoërskool Lydenburg se Mnr en Mej LHS verlede Donderdag. Sien meer foto’s en die ander wenners binne.


02

17 Oktober / October 2019

DIE verkiesingsuitslae vir Wyk 12 in Lydenburg was as volg: DA 48.49% 643 stemme 2016 79.06% VF+ 32.73% 434 stemme 2016 8.35% ANC 18.10% 240 stemme 2016 10.37% EFF 0.68% 9 stemme Totale stempersentasie 33.03% Uit die bogenoemde is die volgende duidelik, vergeleke met 2016: Die totale stempersentasie is werklik baie swak, met goed

Old Swimming Pool Centre Potgieter Street, Lydenbrug 013 235 1539 www.jjsgym.co.za

70% van kiesers wat nie gestem het nie. Die DA het baie steun verloor. Die VF+ het baie steun gewen. Die ANC het steun gewen. Die wegblyers kon ’n verskil gemaak het. Die feit dat hulle nie gaan stem het nie, ontneem hulle natuurlik die reg om te kla oor slaggate, krag, watervoorsiening ensomeer. In ’n bestel soos ons s’n kry ’n mens gewoonlik dit waarvoor jy stem. Baie geluk aan die DA wat gewen het en ook baie geluk aan die VF+ wat heelwat steun bygekry het. - Andre Coetzee

Verslag van die VF+ Mnr. Werner Weber, VF+ Leier Mpumalanga skryf: Die afgelope tussenverkiesings in Mpumalanga het getoon dat die politieke landskap in Suid-Afrika besig is om te verander en dat sterker koalisies tussen opposisiepartye die ANC voortaan deeglik gaan opponeer. Hierdie koalisies gaan opposisiepartye in staat stel om die leiding op nasionale, provinsiale en plaaslike vlakke te neem om sodoende die ANC te verhinder om met 'n volstrekte meerderheid te regeer. Die uitslag van die tussenverkiesing in Bethal (Wyk 28) op 9 Oktober onderstreep hierdie stelling. Die VF Plus het slegs ses stemme minder as die ANC gekry. Die ANC het die wyk met 36% van die uitgebragte stemme ingepalm. Bethal was voorheen 'n DA-beheerde wyk. In Lydenburg het die DA 'n naelskraapse oorwinning behaal met 48% van die stemme (teenoor 81% in 2016). Die VF Plus se ondersteuning daar het van 8% tot 33% gegroei. Hierdie uitslae toon duidelik dit raak toenemend moontlik vir koalisies om die ANC te stuit. Die VF Plus glo dat 'n ware magsverskuiwing net kan plaasvind wanneer kiesers volgens hul oortuiging stem vir 'n party met wie se waardes hul saamstem. Dit is nou besig om te gebeur en die publiek word nie meer geflous deur die leuen dat ? stem vir ? ander party as die amptelike opposisie ? vermorste stem is nie. Die VF Plus het groot welslae tydens die nasionale verkiesing op 8 Mei behaal, en die sukses wat tydens die tussenverkiesings op 9 Oktober behaal is, toon dat hierdie tendens van groei voortduur tot voordeel van de gewone kiesers wat nie sy waardes en beginsels wil prysgee nie.


17 Oktober / October 2019

Links: Leiers van Laerskool Lydenburg bring hulde en (bo) Lydenburg Akademie vir CVO het die roerende gedig Seepkissie voorgedra.

Mnr. Jan Neethling. Die kransleggingorganiseerder het hierdie jaar se verrigtinge opgedra aan sy ma, me. Anne Neethling wat vroeër vanjaar oorlede is. Ds. H. J. Neethling was een van die eerste predikante in Lydenburg. Jan het ook vertel van sy ouma wat vir maande in die berge weggekruip het met haar kroos en ossewa om nie deur die Engelse gevangene geneem te word nie in die 2de Vryheidsoorlog.

Programleier Stephan van der Merwe het die gaste verwelkom. Mnr. v. d Merwe is elke jaar betrokke by die reëlings en die klankstelsel, dankie vir sy getroue bydrae.

Mnr. Marnus van der Wal vir gesneuwelde burgers van die Tweede Vryheidsoorlog. DIE jaarlikse Heldedag kranslegging by die NG Moedergemeente het op Vrydag 11 Oktober plaasgevind. Programleier Stephan van der Merwe het die gaste verwelkom en Ds. Christie Smith het met skriflesing en gebed geopen. Michelle Boshoff van die Highlands Panorama Nuus en kleindogter van prominente pioniers wat Lydenburg help stig het, het daarna gepraat en kort grepe uit die geskiedenis met die gaste gedeel. Hoërskool Lydenburg het ’n krans gelê en hulde aan die volgende pioniers van Lydenburg gebring: Ds. H.J. Neethling - NG Predikant tydens die tweede vryheidsoorlog, Dr. C. Manning - Mediese Dokter tydens die tweede vryheidsoorlog, Landdros Jansen Landdros 1866 tot 1895, Meester Poen - eerste Onderwyser in Lydenburg, Willie Steyn - een van vyf swemmers wat tydens die tweede vryheidsoorlog ontsnap het en Elias De Souza - lid van die Volksraad vir Lydenburg. Daarna is kranse gelê deur Marnus Van Der Wal - gesneuwelde burgers van die Tweede Vryheidsoorlog, die CVO skool - vrouens en kinders wat in die konsentrasiekampe gesterf het, Laerskool Lydenburg - Oudstryders in konsentrasiekampe oorsee, Gerhard Delport Suid Afrikaanse soldate wat tydens die eerste en tweede wêreloorloë gesterf het, Kol. Ludi Schulze - Soldate wat tydens die Grensoorlog gesterf het, Amanda Schulze - ter ere van die vrouens en familie wat hulle mans en seuns tydens die grensoorlog ondersteun het, Egbert

Hiemstra - ter nagedagtenis van diegene wat tydens plaasmoorde gesterf het en Jan Neethling - ter ere aan sy moeder Mev. Anne Neethling. Kort toesprake is met elke kranslegging gelewer. Dankie aan mnr. Fanus en me. Thea Potgieter wat getrou hierdie Heldedag help reël, uitnodigings stuur en sameroepers is. Andre Coetzee

STEELPOORT •Address: Bergsering Str. - Unit 3 - Steelpoort •Tel: 013 230 9738

DM020140099839GA

Armed Reaction • Alarm Systems • Camera Systems • Alarm Monitoring • Gaurding For all your security needs. Households • Plots • Businesses • Farms

Mnr. Egbert Hiemstra, me. Chrismari Aucamp (Hoërskool Lydenburg), Kol. Ludi Schulze en me. Michelle Boshoff (redakteur van die Highlands Panorama Nuus en spreker oor die geskiedenis van Lydenburg en by uitstek die pioniere van die dorp). Kol. Schulze het weer lig gewerp op die grensoorlog en statistieke weergegee wat verbysterend is, asook mnr. Hiemstra, oor plaasaanvalle en sy aandeel in die bevegting en ondersoek daarvan.

Kranse word gelê deur Gerhard Delport.

Ds Christie Smith het die verrigtinge geopen.

The Heads Shopping Centre Mon-Fri 8:00 - 18:00 Sat 8:00 - 13:00


17 Oktober / October 2019 Highlands Panorama News holds accredited membership of the following bodies / Highlands Panorama Nuus is ’n geakkrediteerde lid van die volgende organisasies:

ASSOCIATION OF

INDEPENDENT PUBLISHERS

vir Gemeenskapsjoernaliste of Community Journalists

MONITORING SA

Member of

MEDIA REPRESENTATIVES

Director / Direkteur: Andre Coetzee 083 626 6305 Editor / Redakteur: Michelle Boshoff Nuus: 082 450 4876 Advertensies / Advertising: Anandi van der Merwe082 435 8336 Rekeninge / Accounts: Jill Du Preez 013 235 2287 Grafies / Graphics: Anandi van der Merwe 013 235 2287 Website / Webtuiste: Tienie Steyn Email: info@ highlandspanorama.co.za

Copyright exists on all material published in the Highlands Panorama. Written permission must be obtained to use it in any form. Kopiereg bestaan op alle materiaal in die Highlands Panorama. Skriftelike toestemming moet vir enige gebruik daarvan bekom word. Owners/Eienaars: Lydenburg Highlands Pty (LTD). (2016/462748/07) Office/Kantoor: 65 ViljoenStr/str 65 (C/o - h/v Viljoen- & Jansen-Str’s/str’e); PO Box/Posbus 4418, LYDENBURG, 1120

Printed by Lowveld Media, 12 Stinkhout Crescent, Nelspruit

Die roerende gedig het C. Louis Leipoldt geskryf kort nadat hy by die konsentrasiekamp in Aliwal-Noord aangekom het. Met die Heldedag Kranslegging op 11 Oktober het die Lydenburg Akademie vir CVO dit voorgedra en ek dink tog, met Vrydag se hulde moet die seepkissie weer gelees word oor die breë publiek, oor kultuurgrense. Want dit is maar een van die gevalle wat verwoord is na die Tweede Wêreld Oorlog - en dit bring steeds ’n traan na vore. - Michelle Boshoff

Toespraak, geskiedenisgrepe en toespraak by die Kranslegging Deur Michelle Boshoff

Wat gaan ons los vir ons kinders? Wat gaan ons eendag kan wys? . Wat maak ons as jare se sweet vergete gaan? Ek los vir jou die son en die see en die land my kind ---- die Here hoor my ons sal 'n lewe vind. My vlag sal aanhou waai en my sade sal ek plant vir jou,….. my kind …. Ek belowe jou…

Dit is die bekende lied “My land” deur Bok van Blerk, Bobby van Jaarsveld, Steve Hofmeyr, Ruan en Jay. Met die Slag van Bloedrivier het die boere ook 'n Gelofte gemaak – wat op dieselfde neerkom. Ons sal ons helde eer en weer lof bring aan diegene wat opgeoffer het. Op HIERDIE gedenkteken is name wat opofferings vir ons dorp gemaak het. ’n Gesin met ’n seepkissie waarin ’n Ons lê kranse vir diegene wat die dorp gestig het na die Groot Trek in 1838 en in kind begrawe is in 1850 die dorp Lydenburg aangelê het op die plaas van Johannes Coetser, my Waterberg oupa-oupa grootjie. Konsentrasie-kamp, Ons lê ook kranse vir mans wat in die oorloë gesterf het, en vrou en kinders wat Nylstroom. in die konsertrasiekampie gesterf en gely het. Maar ons kinders leer nie meer Die agtergeblewe daaroor in die skool nie. gesinne is ook van Dit is egter feite wat bly staan…. Feite en geskiedenis wat onlosmaaklik deel is hulle plase af van ons lewe. weggevoer Nylstroom toe en die Ek is 'n kind van Lydenburg. huise en skure op So ook was my oupa en ouma aan moederkant. My oupa se familie het van Hildesheim geimmigreer in die 1880's, die Koelemans. Ek het hul aktes by die die plase is afgebrand tot op die huis. Dat hulle hul grond hier gekoop het voor hulle nog geimmigreer het, die grond. Alle diere is aktes is opgestel in 1876. weggeneem of En dan die Coetsers – die dorp Lydenburg is op hul plaas gestig, Rietspruit. doodgesteek. Daarna het hulle die plaas betrek waar die Visserye nou staan. Hul stiefvader was Jan Matthys de Beer, Beerspost. Nog 'n kind van Lydenburg – die een wat se plaas gebruik is om Lydenburg op Aan 'n seepkissie te stig, Johannes Coetser, se bynaam is Kaleshaan ('n Swahili-woord vir die ~C. Louis Leipoldt “Man met die karretjie”) Hy was baie swart tale magtig en het op die destydse volksraad van die ZAR Hulle het jou in Eng'land gemaak, seepkissie, gedien as vrederegter en kommandant vir 35 jaar. Hy was 'n onverskrokke Om hier in ons land as 'n doodkis te dien; dapper man. So was daar baie hoë skansmure om die Voortrekkerkerk gebou vir die inwoners om te skuil teen aanvalle. Die oorpsronklike woning en grafte is Hulle het op jou letters geverwe, seepkissie, waar die Amani Boutique Hotel is. En ek het jou selwe as doodkis gesien. Maar ek wil julle ook vertel van die pioniere wat se name hier op geskryf is. Die ander pioniere ds H. J. Neethling, dr. C. Manning, Landdros Jansen, Meester Poen (eerste onderwyser in Lydenburg), en Elias de Souza. Klein Jannie van ouboetie Saarl, seepkissie, Ook kinders van Lydenburg. – al was almal nie hier gebore nie. Het hier in die kamp met sy sussie gekom Maar een van die ander is Willie Steyn. En jy was bestem, soos jy weet, seepkissie, Daar oorkant in Eng'land tot doodkis vir hom! n Boek oor Willie Steyn het reeds in 1938 verskyn… Die Vyf Swemmers. Hy was een van die 600 Boerekrygsgevangenes wat in 1900 na die Diyatalawa-kamp op Ceylon gestuur is. Klein Jannie van ouboetie Saarl, seepkissie, Steyn en vier kamerade het egter nooit daardie kamp bereik nie. Hulle was Was fluks en gesond, vir sy jare nog groot; vasberade om te ontsnap en na hulle kommando's terug te keer – die oorlog Maar hier in die kamp, soos jy weet, was vir hulle nog lank nie verby nie. seepkissie, Met hul ontsnapping het die Russiese skip die Gerson hul opgetel. Hulle het Was hy maar drie weke, en toe ... was hy teruggekom Suid-Afrika toe om die oorlog te voltooi teen die Britte. dood! Hul familieplaas se naam is steeds Gersom en sy kinders is vernoem na die Russiese kaptein... Onthou jy vir Jannie? Jy weet, seepkissie, Nadat die dorp gestig is, het een van die pioniere Mariano de Souza saam met Hy het in sy speletjies met jou gespeel; Joao Albasini die Laeveld getem vir die uit-en-invoerhawe in Lorenqo Die son het sy krulkop geskilder, seepkissie, Marques, nou Maputu. So blink as sy strale, as goud so geel. Elias staan vandag as een van ons helde (in Lydenburg) en as 'n baanbreker, bekend. De Souza Huis is na hom vernoem Op die Vrydagmôre - onthou jy, kissie In 'n ligter luim, was Meester Willem Poen die eerste onderwyser in die dorp. In Het Tannie gesê: 'Ag, klein Jannie die hoes!' die skool was 'n stoel sonder n sitbodem. As 'n arme kind nie sy les geleer het En die Vrydagaand, soos jy weet, seepkissie, nie moes hy sy boek onder die stoel op die grond sit en deur die bodem sy boek Was Jannie se lewe al half verwoes. lees. As hy dan gebuk het om deur die bodem te lees, is hy gewiks. Ek sluit af met die gevleulde woorde van die digter M H Neser, wat hy meer as Hulle het jou op Saterdagmiddag, seepkissie, 'n eeu gelede geskryf het oor ons land. Hoera! Hoera! vir Afrika, Gedra na sy tent as 'n doodkis daar! Die land van die groenste veld. Die wit gesiggie - jy weet, seepkissie, Van klaarste waters, steilste berg, Die handjies gevou en gekruis oormekaar.

Hulle het jou in Eng'land gemaak, seepkissie, Om hier vir ons kinders as doodkis te dien; Hulle het vir jou lykies gevinde, seepkissie, En ek het jou selwe as doodkis gesien.

Die land wat vloei van heuning en melk Waar die lug is fris en soet; Die land van diamante en goud, Die land van owervloed. O God! Beskerm ons dierbare land, Ons Eden Afrika, Ons Paradys, ons Vaderland, Ons sonnige Afrika.

Michelle Boshoff, EDITOR Highlands Panorama News, writes: Mr Lemmer, teachers and the editorial team of the Laerskool Lydenburg, Kletskous. You produce the Kletskous every quarter with so much enthusiasm and caring thought behind the whole process. When it reaches the Highlands Panorama News for publishing and the printing process I am always amazed at the quality. Even though I have an honours degree in Mass Communication from Potchefstroom University, your newspaper can stand up to any other town paper. I am always surprised that it is at a tertiary level and a product that is evidence of years in the media business. It is no wonder that you win the Beeld School Newspaper of the year regularly. I am glad, just between us, that you don’t come out weekly... it will be stiff competition for us. Ms Carmin van Loggerenberg congratulations with your first newspaper. And thank you to Mrs Coreen Schoeman who put so much dedication behind it. As my mother was the founder of the Kletskous when she was still a teacher at the Laerskool Lydenburg, I have a very special place in my heart for the Kletskous. And I also got my start in journalism at the Kletskous many years ago.

Tingeling will be on KykNet's Uitblinkers PSALMS 45:2 Mooi woorde roer in my hart; ek dra my gedig voor aan die koning; my tong is soos die pen van 'n vaardige skrywer. Ons Hemelse Vader, help ons dat dat ons mekaar met mooi woorde en egtheid kan bemoedig en versterk in U Naam - Amen.

Ou gesegdes DIE oumense (’n klub waaraan ek ook nou seker ook amper behoort), het baie waarhede kwytgeraak waarop ons gerus ag kan slaan. Net in Afrikaans is daar letterlik honderde gesegdes of spreekwoorde wat groot waarheid praat en dikwels na aan die been sny. Ek onthou uit my kleintyd as die lente aanbreek en dit is so versengend warm en droog en die mense wonder wanneer dit gaan reën, dan sê die oumense “Oom Paul moet eers verjaar”,

TINGELING PreSchool will be holding their annual prize giving event on 13 November 2019. KykNet's Uitblinkers team will be there to broadcast the event. What a huge occasion for Tingeling PreSchool who again promote Steelpoort! For further information contact Me Lu-ann Heyl, principal and owner of Tingeling Pre-School

menende dat 10 Oktober eers moet kom. En sowaar sopas op 10 Oktober toe kry ons reën in Lydenburg! So is daar baie ander kort waarhede. Soos “vroeg ryp vroeg vrot”, natuurlik verwysende na vrugte, maar dikwels ook na jong mense (kindertjies wat kindertjies kry). Of “elke donker wolk het ’n silwer randjie”. Gaan kyk maar na stormwolke. Die son daar agter maak ’n silwer randjie en dit beteken dat na die storm of die teëspoed, skyn die son weer. ’n Belangrike een vir ons mense deesdae met al die negatiwiteit wat heers is: “Die donkerste uur is net 60 minute lank”. Dié moeilikheid sal ook verby gaan.

on 072 844 1949. Mrs Lu-Ann Heyl would also like to use this opportunity to express her heartfelt thanks to Pick n Pay Steelpoort for sponsoring t r a n s p o r t ( p e t r o l ) f o r Ti n g e l i n g ' s participation in the KleuterZone National Championships on 24 August in Roodepoort where they finished second.

Een wat my lekker laat lag en wat handel oor ’n mannetjiesagtige of dominerende vrou, reken sy is “ ’n hen met spore”. Om dié een te verstaan moet jy natuurlik ’n hoender ken en weet dat ’n haan groot spore aan sy pote het wat vlymskerp is en jou vel kan oopkloof as hy skop. Wanneer ons kindertjies ’n vloermoer gooi moet jy hom vra: “Spin jy jou driewiel?”. Of die lui ou wat gedurig besig is om niks te doen nie, maar besig lyk. As iemand vra wat doen hy, moet jy antwoord: “Hy doen dermwerk”. Dink maar ’n bietjie oor dié een. Ek is seker ons lesers sal met honderde ander soortgelyke juweeltjies vorendag kan kom. Afrikaans is mooi en kleurvol. Gebruik dit op so ’n manier dat jy ander mense laat glimlag.


17 Oktober / October 2019

PRIDE in cleaning up ALWAYS helping the town and working towards a better opportunity for everyone, the Ly d e n b u r g M a s h i s h i n g Business Chamber Forum (LMBC) stepped in again and cleaned the area on the photos on the left hand side. It is evidence of how the veld, open ground and fields are littered and stripped of all its natural beauty. Mrs Etli van der Merwe, Chamber Chairperson, said that the PRIDE Cleaning Project cleaned this entrance to town at the Ohrigstad/ Skhila intersection. “We are very proud to see that it looks so much better and thank you to the workers who did the hard work.�


17 Oktober / October 2019

Baanbrekerswerk en die GROOT 50

1e leraar Ds Louw en gesin Vervolg vanaf bladsy 1. Die eerste kerkbasaar word suksesvol gehou op 12 Maart 1971 en kort daarna besluit die kerkraad om die erf in Bergstraat te koop vir die oprigting van 'n nuwe kerkgebou. Die nuwe kerkgebou se hoeksteenlegging vind plaas op 6 Oktober 1973. Kort daarna op 27 November word die eerste nagmaal in die nuwe kerkgebou bedien. Nadat Ds. Louw 'n beroep na die N.G. Gemeente te Viljoenskroon aanvaar het, word hy op 6 Februarie 1977 deur Ds. P.L. Bezuidenhout opgevolg. ’n Kerksaal en kategesekompleks word aangebou en voltooi in Mei 1979 en kort daarna word reëlings getref vir die viering van die gemeente se 10de bestaansjaar wat die naweek 2 tot 4 November 1979 plaasvind. Met die besluit om Sondae twee

Ds Bezuidenhout en gesin in 1977

eredienste sowel as 'n aanddiens aan te bied word 'n tweede leraar beroep en op 20 November 1980 word proponent Andries van Rooyen aangestel. Met die 25ste verjaarsdag van die gemeente

Die ouderlinge spit die eerste sooi.

word fees gevier vir 'n hele naweek waartydens bome geplant word en alle oudleraars en lidmate verwelkom is en basaar gehou word. Daar word in 1998 deur die kerkraad besluit dat deurkollektes vir Diens

van Barmhartigheid ingesamel en uitsluitlik gebruik word vir behoeftiges in die gemeente. Vanaf 2003 word hierdie fondse in die gemeenskap aangewend by Rusoord, C.M.R. en die Dienssentrum. Na afsterwe van Ds. Bezuidenhout, wie vir 28 jaar toegewyd sy lewe gewy het aan Lydenburg-Suid gemeente, word hy die volgende jaar deur Ds. Manie Strydom opgevolg. Die dorp beleef 'n bloeitydperk en lidmaat getalle groei. 'n Maandelikse biduur en besprekingsgeleentheid word vir die plaaswyke ingestel en deur Ds. Strydom aangebied asook informele aanddienste vir die jeug op Sondagaande. In Mei 2007 word 'n tweede leraarspos goedgekeur en word Ds. Benja Ferreira beroep vir 'n kontrak periode van drie jaar. Ds. Strydom word beroep na Kuilsrivier Moedergemeente en Ds. Ferreira word deur die kerkraad onder voorsitterskap van Mnr Leon de Jager, as permanente leraar aangestel vanaf 1 Maart 2008. Ds. Anton

Bo: Pastorie amper klaar en onder die kerk neem gestalte aan.

Doyer se dienste word weereens gebruik as berader vir siekebesoek, huisbesoek en as prediker per geleentheid. Die kerkraad besluit om te fokus op die “liggaamsmodel” as bedieningsmodel vir die toekoms en 'n werksgroep bestaande uit lidmate word daargestel om dit te vewesenlik. Die huidige leraarspaar Di. Frederick en Antoinette Wilson, tree toe tot die bediening onderskeidelik in Mei en Augustus 2011. Die bedieningsmodel van diens aan die gemeenskap deur die leierskap en lidmate van die gemeente vorm steeds die kern van hul bedienings benadering.


17 Oktober / October 2019

’n Mnr en Mej Hoërskool Lydenburg (LHS) is verlede week gekroon. Die wenners was Mnr en Mej LHS Sege Montague en Miquette Aucamp, 1ste Prins en Prinses Rodney Palmer and Shané Steyn. 2de Prins en Prinses Ivan Scott en Janeldi de Vries. Mr and Miss Interview Rodney Palmer en Shané Steyn. Mr and Miss Photogenic Ivan Scott en Janeldi de Vries. Mr and Miss Personality Rodney Palmer en Ronen Burger. Dankie aan die volgende borge: Kapsel (Mario en Tiana), Black Leopard Camp (Alan & Lynsey Watson), Clemengold/ Zandtvliet (AJ Esser & Piet Pretorius), Villa Afriq (Wimpie & Mariette Norval), In Styl Mode en Dekor Studio, Divine Nails & Beauty (Elrina), Jar-Z-Licious (Lize Maritz en haar span haarkappers), JRCSL Consulting, River Rose Beauty Salon (Tracy),

Be Youtifull Salon, Sleek Scissors (Nadia), Golden Locks Hair Studio (Samantha), Majestic Look Nails & Beauty (Elmarike en Melanie), Jam Jar (Dave & Lynette Hilton), Annelize du Plessis Photography (Annelize), Yu-Biah Videography (Elizma Booysen), Claris (Gerrit Pienaar), Postnet (Fanus en Thea Potgieter), Amajaybee (Amelia en JJ Bietje), Designer Models (Ronell Joubert), Barko D e v e l o p m e n t s , Vo d a c o m Ly d e n b u rg (Mamshu), Guest & Glasses (Sharmain), Lydenburg Toyota 4x4 (Fanie Erasmus), Softground Photography, Yillies, Fish Aways & Debonairs Lydenburg (Wilma Verster), The Music Shop (Johan), House of Linen (Ferhana), Nicolene Breytenbach en Truida. Dankie ook aan die beoordelaars en almal agter die skerms wat hierdie ’n spogaand gemaak het.

Mnr LHS Sege Montague 1ste Prins Rodney Palmer en 2de Prins Ivan Scott.

Mej LHS Miquette Aucamp, 1ste Prinses Shané Steyn. 2de Prinses Janeldi de Vries.


17 Oktober / October 2019

WIELE WHEELS

This prime advertising space is available. Contact us on 013 235 2287 for a special deal that will help you grow your business.

(Motoring) andrec@intekom.co.za 083 626 6305

Military spec Ford Ranger Wacky Daihatsu revealed IT was only a matter of time before upgrade packages for the Ford Ranger became a thing. While it has been available in numerous countries for a while, it has only been available in the USA for a year. And as we all know, those guys are quite big on modifying. The first example was the Hennessey Raptor, which was designed and built simply because the Ranger Raptor isn’t available in the USA. Now we’re getting the first glance of Ricardo’s military upgrades for the Ranger. Ricardo says the Ranger has the potential for military use, which is why it created this specific package. So what do you do to a Ranger to make it military-ready? Well, first Ricardo upgrades the suspension and adds more off-road orientated tyres. Not only does this increase load ability and durability, but it likely adds grip in the sort of situations military vehicles will likely operate in. The electrical system is also upgraded to accommodate military communications gear. Next, Ricardo upgrades the brakes and skid plates and adds a full roll cage. A roll cage is also fixed to the load bin. The latter can also be used as a mount for weapons. Finally and most importantly, Ricardo adds thick armour plating. It doesn’t say exactly how much, but we reckon it’s likely enough to stop a bullet from an assault rifle. The rest is standard Ranger, which means a 157kW/500Nm 2.0-litre biturbo diesel engine and a ten-speed gearbox. leisurewheels.co.za

DE GRAAF UNDER-CAR 8 Breytenbach Street, Lydenburg

013 235 1086 / 013 492 1871 degraaflydenburg@webmail.co.za We are stockholders of the following tyre brands

IT’s nearly time for the Tokyo Motor Show, which means we’ll be seeing a number of odd concept cars for the first time. This year Daihatsu is the first out of the gate with the introduction of the WakuWaku concept. It’s fairly obvious that it’s aimed directly at the Suzuki Jimny. It’s also 3395mm long, so it’s a short, fun and no-nonsense offroader. But, as we all know, being small comes with limitations. The Jimny’s boot is extremely small with all its seats in place. Daihatsu gets around this problem by adding a split-tailgate and a rather smart roof that pops up to reveal an extra storage compartment. It doesn’t look that big, but when space is restricted you use every little bit you can get. There’s no information available about the powertrain at this stage, but since it’s a Japanese Kei car, don’t expect more than 1000cc. leisurewheels.co.za


17 Oktober / October 2019

What you need to know about the Kyalami 9-hour race KYALAMI will host the last round of the Intercontinental GT Challenge until the end of 2023 and could extend the contract beyond that. That means Kyalami’s famous 9hr has a guaranteed spot on the calendar and will possibly grow in size and entertainment each and every year. The cars are epic A field of thirty cars with the possibility of adding a few more. It will be the only time on South African soil where spectators will see cars like Lamborghini Huracan GT3, Porsche 911 GT3 R, Bentley Continental GT3, BMW M6 GT3, Aston Martin Vantage AMR GT3, Audi R8 GT3, Nissan GT-R and MercedesAMG GT3 racing flat out around Kyalami. Three South African teams Stradale Racing, Pablo Clark and Perfect Circle Racing add local spice to the mix of ninety drivers. Even so, the nationality spread will include sixteen South African drivers including Kelvin van der Linde (Audi), Sheldon van der Linde (BMW) and Jordan Pepper (Bentley), all racing in the pro category. It’s not just about the racing Keeping the ball rolling throughout day and night around Kyalami will be numerous DJs and live performances from Prime Circle, Mi Casa, and Black Coffee. The Soweto drifters (let’s call them spinners) will be out in force and the classic car parade will be another highlight. Pitlane walks and grid walks as well as hot laps around Kyalami will be offered – check that you have the right ticket. Live streaming and TV coverage Supersport has scheduled 18hrs of coverage for the weekend. That’ll include qualifying and the race, as well as all the meaty bits between. Some form of live streaming was also promised, but no further details on that at this stage. You can’t park at the venue. Our advice is to Uber to the gate and walk into Kyalami or use one of the Park and Ride services which will be travelling from areas like Mall of Africa, Sandton and as far as the East Rand. We expect some further services from Gautrain stations. The Park and Ride services require an additional ticket. If it all goes well, F1 could be next A truly global sport needs to take place on all continents and the Intercontinental Challenge could provide the much-needed evidence that South Arfica has the facilities and quality to host a world class motorsport event. If it can continue to receive the city of Johannesburg’s support, there is every chance of attracting more investors and partners. Tickets are on sale By clicking through Howler’s website. General access tickets for the Friday (22 November) start from as little as R160 and R400 if you want grandstandand general access on the Saturday. Trackside tickets for the Saturday are R1250 while hospitality tickets are steep, starting at R4995. It’s a busy month for motorsport fans The Intercontinental GT Challenge will take place between the 21-23 November. Two weeks prior to that is the season-finale Rallycross event at Killarney, Cape Town. topgear.co.za

09

Aussie Nissan Warrior NISSAN in Australia has taken the wraps off the Navara N-Trek Warrior, positioning the newcomer as an off-roading flagship designed to take the fight to the likes of the Ford Ranger Raptor. Interestingly, the N-Trek Warrior – which the firm bills as the “most capable Navara ever” thanks to a range of “engineering enhancements” – has been created specifically for Australia with help from automotive product development and engineering experts, Premcar. That, unfortunately, suggests we won't see this specific model offered here in South Africa. Using the 4x4 double-cab variant as a base, Premcar upgraded the suspension to include “off-road capable” springs and dampers, resulting in a 15 mm lift to the vehicle. Adding 32,2-inch Cooper All-Terrain tyres (275/70) increased ride height by a further 25 mm (for a total of 40 mm). Nissan claims the suspension upgrades do not result in “any reduction in vehicle attributes such as durability, safety and comfort”. For the N-Trek Warrior, the firm opted for a softer primary spring for ride comfort and off-road articulation, with a higher but more progressive secondary rate to “maintain composure and performance” in cornering and during heavy duty off-roading. The dampers were upgraded from the Nissan original equipment part to provide "added compression damping on top of the piston for quicker response". The outer tube diameter is larger with greater oil volume to improve cooling and rough-road capability, while the piston rod diameter has also been increased to improve strength. Meanwhile, the new front jounce bumpers are larger, taller and engage the chassis rail earlier in the suspension travel, but at what Nissan describes as “a more progressive rate”. To accommodate the upsized tyre package, Premcar modified the inner front fenders in combination with the body-coloured hoopless steel bullbar to provide appropriate clearance. In addition, a speedometer recalibration was performed to ensure the 56,3 mm increased overall tyre diameter reflects an accurate speed reading. In addition to the suspension lift and tyre change, the flagship also gains 3 mm stainless-steel front underbody protection, an integrated 470 mm LED bar, modelspecific 17-inch black alloy wheels, a matching full-size spare wheel, a unique towbar cross member, orange-accented foglamp bezels, a “Navara” tailgate decal, an “N-Trek Warrior” decal package, branding for the front headrests and orange-accented floor mats. No changes have been made under the bonnet, where the twin-turbodiesel 2,3-litre four-cylinder still develops 140 kW and 450 N.m. The Warrior will be available in Australia in six-speed manual or seven-speed automatic guise. carmag.co.za

Sales: Christian 0662566047 l Bianca 0639640966 Nana-Goodness 0722773349 DP: Danie 081 040 3607


17 Oktober / October 2019

STERKSPRUIT Veterinary Clinic • Dierekliniek

57 Kerk St Lydenburg 013 235 4132 / 013 235 2555 After Hours: 076 053 7178 082 883 5342

Dr. David Huchzermeyer; Dr. Jac Brink; Dr Brian Chester-Browne; Dr Hestia Brink; Dr. Philippa Colly www.sterkspruitveterinaryclinic.co.za

DIENSTE/ SERVICES

MOTORS TE KOOP/ CARS FOR SALE

Contact 082 460 3000

SHOP TO LET: Ideal for offices, 70 Kantoor street A 1 L O C K & K E Y. I BUY VEHICLES for Lydenburg. Contact Centurion gate motors & 082 460 3000 cash. 082 646 6735 remotes & security - 013 235 3976

MOTORHUUR/ CAR AKKOMODASIE/ G.A PIENAAR & KIE HIRE ACCOMMOBoekhouers en DATION Pastel agent 013 235 LYDENBURG 4774 VEHICLE HIRE- car AK JEWELS 013 235 & van rentals. 013 K L I T Z - G R A S C H A L E T S 1075 235 1780 Accommodation, ROX INTERIORS c h a p e l & Ve n u e TROETELDIERE/ Upholstery, carpets, facilities, boma/braai PETS curtaining, Blinds & -Spitbraai for hire 013 Gifts. 072 222 5566 235 2758 JOVEL AUTOMATISERING Accessories for gates & garage doors. 39 Burger street. 079 490 9183 GESONDHEID/ HEALTH

DOGGY IN THE WINDOW parlour. 53 Viljoen St. Rowena 083 326 0941 EIENDOM TE KOOP/ PROPERTY FOR SALE

FLAT FOR SALE: 2 bedrooms, one D I E E T K U N D I G E , bathroom, centrally Lydenburg. 084 708 located in Lydenburg. 4263 R490 000. Urgent sale! 082 553 5549 ART/ FRAMING JADE ART & FRAMING 013 235 1241/ 082 337 6927 SKOONMAAK/ CLEANING

TE HUUR/ TO RENT

3 B E D R O O M TOWNHOUSE Burgersfort. R8000 p/m 082 803 9291 WOONSTEL in erf te huur. veilig. 2 slk. 082 326 0409/ 083 995 4959

SKOONMAAK VAN MATTE, meubels, motors en droogsuig van oorstroomde matte. Martie 082 951 4 B E D R O O M 7494 HOUSE with double c a r p o r t a n d ya rd ,Lyd e n b u rg . REKENAARS/ COMPUTERS I.T.@Large - for all P C r e p a i r s , maintenance, u p d a t i n g o r purchasing new hardware and software, virus removals, networks, call outs etc. Jacques 071 268 9211 / Pierre 079 881 1932

KENNISGEWINGS/ NOTICES

INVITATION FOR P U B L I C COMMENTS IN APPLYING FOR A LIQUOR LICENSE IN TERMS OF SECTION 35(2) (A) O F T H E MPUMALANGA L I Q U O R LICENSING ACT, 2006. I, David Moloko, ID Number 540716 5287 089, an adult male hereby invite written public c o m m e n t s concerning my application for a liquor license to the Mpumalanga Liquor Authority to trade under the name

For all your washing & dry cleaning needs

ATLAS PANEELK L O P P E R S G e a k k r e d i t e e r. Kontak: 013 235 3423/ 082 454 8382

a d d r e s s : 1 4 1 19:30. Grant Roode Draaikraal Farm, 0 8 2 8 8 6 2 9 3 4 • Roossenekal, 1066 Rehobot Gemeente (AGS van SA). Sondae 09:00 (kinder-kerk), KERKE/ Dinsdag Biduur 19:00 CHURCHES Woens. sel 19:00, Vry. Jeug 18:30. Kerkkantoor: 013 235 Anglican Church 4905. • Lewende Ly d e n b u r g . S u n . Woord Lydenburg. 08:30. Tel. 013 235 Sondae 09:00, Nuwe 1 9 1 9 . • kerkgebou langs G e r e f o r m e e r d e - Laske Nakke 013 235 k e r k Ly d e n b u r g . 2 4 6 3 . • M o o i Sondae 09:30. Tel. H a w e n s 013 235 4391. E v a n g e l i s a s i e •Hervormde-kerk Sentrum (PPK). Wo. Ly d e n b u r g . S o n . 10:00 vrouediens, 09:30 en 18:00. Tel. b i d u u r 1 9 : 0 0 . 013 235 3554 • Sondagskool 08:45, Methodist Church diens So. 10:00 en Lydenburg: Sunday 18:00. Past. Wouter s e r v i c e 0 8 : 3 0 , Deysel: 072 183 0004 S u n d a y S c h o o l en past. Jaco Deysel: 08:30 Tel. 013 235 082 338 1570. • 2936 • NG Moeder- Lydenburg Baptist g e m e e n t e Church / Baptiste Lydenburg. Sondae K e r k c o / h v 09:30. Tel. 013 235 S i m m o n d e n D e 3 1 0 1 . • N G - k e r k Souzastrate Pastor / Lydenburg Suid. Ds Jaco van Wyk 082 4 5 0 8 Sondag 09:00. Tel. 8 3 7 013 235 3329. • Volle jacovanwyk@ronelc Evangelie-kerk. o.co.za English S o n d a e : Service: Sunday at Oggenddiens met 0 8 : 0 0 A f r i k a a n s e k i n d e r s 1 0 : 0 0 , diens Sondagoggend Aanddiens 18:00. om 10:00 • Shalom Woensdae 19:00 C h u r c h C e n t r e . midweekdiens, S e r v i c e s Jeugdiens Saterdae Coromandel. Sunday 18:00. Tel. 013 235 School 10:00, church 2711/ 084 688 5007. service 11:00. Skhila Past. Andre Hanekom. • New Apostolic Church. Sun. 09:00 Wed.

Become part of a business Network. Contact BNI President Gerda Whitehorn on 079 515 7799

Word deel van ‘n besigheids netwerk. Kontak die plaaslike BNI President Gerda Whitehorn by 079 515 7799

Sunday School 10:00 and church service 11 : 0 0 . P a s t o r J o h a n n e s Ramashala: 073 569 0635 or 073 420 7954. •Lydenburg Sewende Dag Adventiste Kerk. Elke Sabbat (Saterdag) by die Baptiste Kerk, De Souza straat. Diensorde: 09:30 Sabbatskool Program; 10:00 L e s s t u d i e (Bespreking); 11:00 E r e d i e n s . # L y d e n b u r g Sewende Dag Adventiste Kerk Kontak Leraar de Nysschen 084 554 5899 / Pieter Briel 082 904 3748 • Volle Evangelie Kerk Burgersfort . Diens Tye - 9:00 Sondae Oggende Aand Diens in Engels - 18:00/ Evening service in English at 18:00 Kontak - Pastoor Pieter Grundlingh 082 788 7641 • AGS B e t h e s d a Steelpoort dienstye Sondag 09:00 en 18:00. Kerk str 1 Gedeelte 14 Plaas G o u d m y n , Steelpoort. Kontak

087 808 5604. • Lewende Waters Pinkster Bediening. Sondae:09:00 Sondagskool, 10:00 Oggenddiens, ou kerkie by Wenakker, K e r k s t r a a t Ly d e n b u r g , P a s t Skeen 083 294 3878. • Harvester Reformational Church Lydenburg, Sundays: 10h00. Chris Cordier 082 4 4 8 2 6 5 8 • EvangeliesGereformeerde Kerk: Sondae om 1 0 h 3 0 b y Burgerstraat 29. C.S Linde 083 302 4926.

Herstelwerk op alle huishoudlike toestelle, soos yskaste, stowe, ketels, jy noem dit. C.O. inspeksies op instalasies van persele. Verkope van elektriese goedere.

39 Rensburgstr Lydenburg Gerrie 082 898 0563

DIPPENAAR LOODGIETERS/ • Alle loodgieter werk PROJECTS • Solar Geysers • Water-suiwering sisteme • Bou, verf, teël, instandhouding

(Reg No: NCRDC 487)

Registered Debt Counsellor

Tiaan Dippenaar 076 629 7605 tiaandippenaar1@gmail.com

082 924 9292

VAKANTE POS

Burgersfort 087 151 1034 Lydenburg 087 802 7054

Steenekamp Broekman Ing beskik oor 'n vakante pos vir 'n administratiewe dame.

Tel : 013 235 3976 Fax : 086 511 0521 29 Lange Street, Lydenburg

Vacancy Assistant For Jan 2020 Friendly, honest, sincerely, Must love children, have Christian values. Must be available for further education. Deliver CV with photo of yourself at Tingeling PreSchool Or email to tingpopstar@gmail.com Closing date: 31 October 2019

Die applikant moet oor 'n grondige rekenaarkennis beskik en vlot Afrikaans en Engels magtig wees. Persone met ervaring in skuldinvordering en litigasietikwerk sal voorkeur geniet. Handig CV in te Kerkstraat 46 Lydenburg of per faks 086 613 4157 of e-pos : sb@lexlaw.co.za Die sluitingsdatum is 25 Oktober 2019. Indien aansoekers nie binne 7 dae vanaf sluitingsdatum deur ons kantore gekontak is nie, moet hulle aanvaar dat die aansoek onsuksesvol was.

VAKANTE POS Lydenburg Rusoord beskik oor 'n vakante halfdag-pos vir 'n boekhouer.

MOTOR DIENSTE/ AUTO SERVICES

Mogo Matse Trading. I make this application for myself. License Type: The retail sale of liquor for consumption on premises where the liquor is sold. B u s i n e s s Premises: Physical address: 141 Draaikraal Farm, Roossenekal, 1066 being an address in the Republic of South Africa and situated within the boundaries of Mpumalanga Province. Postal address: 141 Draaikraal Farm, Roossenekal, 1066. Telephone number: 082 675 3213. Cell phone number: 082 6 7 5 3 2 1 3 Addresses to which comments must be s u b m i t t e d : Comments should be made in writing and be addressed to the municipality concerned and a copy to the applicant , to reach the said addresses within thirty (30) days of this publication. Municipalities address: Thaba Chweu Local Municipality, Cnr Central and Viljoen Street, Lydenburg, 1120. Applicants

Die applikant moet oor 'n grondige rekenaarkennis beskik (Pastel sal 'n groot aanbeveling wees) en vlot Afrikaans en Engels magtig wees. Stuur CV aan coetsersumarie@gmail.com Die sluitingsdatum is 25 Oktober 2019. Indien aansoekers nie binne 7 dae vanaf sluitingsdatum gekontak word nie, moet hulle aanvaar dat die aansoek onsuksesvol was.

2 Slaapkamer, 2 Badkamer cottage met dubbel afdak en boma te huur R5000 per maand. DSTV en water ingesluit. Tel 079 546 4303

Tel : 013 235 1711 * Faks: 013 235 3107 www.ganda.co.za e-pos: gertandreelek@lantic.net Posbus 1159 Kantoorstraat 24 Lydenburg

Installering, Instandhouding, Herstel van Huishoudelikeware, Huisbedrading, Pompe en Elektriese groothandelaar


Nuus / News

17 Oktober / October 2019

House of the Week

THIS family home with an impressive curb appeal is situated is a secure estate and is priced to sell. Worth much more than the asking price this should not be missed. Spacious open plan lounge and dining room. Family room with a built-in braai. Kitchen with a separate scullery. Three bedrooms and two modern bathrooms. Main en-suite. Double automated garage with direct access to the home. Fully fenced with awesome views. Contact Henry at Deo Volente Properties at 074 589 0204 or 013 325 1102. Only R1 275 000.

Garden Day is a chance for people across the country to down tools and spend some quality time celebrating their gardens with neighbours, family and friends. Everyone can take part, regardless of the size of their gardens – rolling lawns, potted window sills, urban rooftops and patio planters – all are welcome. www.gardendaysa.co.za

VOLENTE DEO The Property Shop 3 bed house 2 bath double garage big yard and walking distance from school R8 800 3 bed house 2 bath spacious kitchen and living area outdoor braai double garage and big yard R8 000 3 bed flat 2 bath big living area single garage R6 300

Kontak ons gerus vir nog huur eiendomme VERHURINGS: RENE 082 898 5272 VERKOPE: HENRY 074 589 0204 www.deovolenteproperties.co.za Facebook page : Deo Volente Properties Tel: (013) 235-1102, deovolprops@lantic.net

Erich Venter : 082 904 8587 Bcom Regte(UP) NQF 5


17 Oktober / October 2019

Knowledge is power when it comes to your health. Here Polite Sibanda participates in the wellness testing conducted by Thina Mphaphuli from Life Healthcare.

INDIGO FRUIT FARMING - Naranja Citrus Farms and Naranja Packers in the Burgersfort / Lydenburg area recently held their annual wellness day in which some 450 employees participated. “A correctly designed wellness programme boosts staff morale, reduces stress, impacts positively on the overall health of personnel and consequently improves productivity,” said AJ Esser, CEO of Indigo Fruit Farming. “In addition, it serves as the ideal team building exercise and brings people from various cultures together.” This year the highlight of the event was the official opening of the newly developed soccer field situated near the Motsepula training centre. A soccer match between the farms and the pack house, as well as a fun run got the heart rates up, while health testing by the Department of Health and Life Healthcare served to ensure heightened levels of health awareness. As incentive to encourage participation, prizes were up for grabs for everyone who completed their health check and took part in an activity, either sport or music and dance. (left to right) Christa Loubser, Christi Möller, Nomatter Musinyali and Marene Raats crossing the finish line together at the fun run/walk

Who has the beat: the Le Grange Farm Team won this year's dance competition.

Cheryl-Ann de Wet by die Jacaranda City Challenge die afgelope naweek. Sy het saam met haar man Rudolph de Wet deelgeneem. Hulle het ook twee weke gelede aan die SA Championships 10km in Middelburg deelgeneem.

Front row (left to right): Onthatile Nkgudi, Naledi Nkgudi, Kgaogelo Marodi, Maneo Mosiuoa, Ditebogo Rampedi, Mpho Moketa and Patience Mnisi Back row (left to right): Juan de Beer, Prince Nkuna, Linda Nkosi, Neyo Silimela and Vuyolwethu Manzini.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.