Graad 4 • Fasiliteerdersgids
Natuurwetenskappe en Tegnologie
Besit en gepubliseer deur Optimi, deel van Optimi Central Services (Edms) Bpk. Impalalaan 7, Doringkloof, Centurion, 0157 info@optimi.co.za www.optimi.co.za
© Optimi
Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op Outeursreg, mag geen gedeelte van hierdie boek in enige vorm of op enige manier elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring, bandopname, of enige inligtingstoring-en-herwinningstelsel, gereproduseer of versend word sonder die uitgewer se skriftelike toestemming nie.
Die uitgewer dra geen verantwoordelikheid vir die voortbestaan of akkuraatheid van URL’e van eksterne webwerwe of webwerwe van derde partye waarna daar in hierdie publikasie verwys word nie, en waarborg nie dat enige inhoud op sulke webwerwe akkuraat of toepaslik is, of sal bly nie.
Daar is gevalle waar ons nie die kopiereghouer kon kontak of opspoor nie. Die uitgewer is bereid om enige foute of weglatings so gou as moontlik reg te stel indien die saak onder ons aandag gebring word.
Reg.nr.: 2011/011959/07
Fasiliteerdersgids
Fasiliteerdersgids
G04 ~ Natuurwetenskappe en Tegnologie
LESELEMENTE
LEERDOELWITTE
Wat die leerders aan die einde van die les moet weet. Geneem uit die KABV.
BELANGRIKE TERMINOLOGIE
Nuwe terminologie om die begrip van die vak as deel van die les uit te brei.
DEFINIEER
Definisies van konsepte om die leerders te help om die inhoud te verstaan.
BELANGRIK
’n Opsomming of verduideliking van kernbegrippe in die les.
WENKE
Inligting bo en behalwe die inhoud om die leerders deur die leerproses te begelei.
VIR DIE NUUSKIERIGES
Aansporing vir die leerders om die inhoud self verder in diepte na te vors.
AKTIWITEIT
Formatiewe assessering om die leerders se vordering en kennis aan die einde van elke les te toets.
OEFENING
SAMPLE
Formatiewe assessering om die leerders se vordering en kennis aan die einde van elke eenheid te toets.
KERNINHOUD
Vaslegging van kerninhoud, in-diepte verduideliking van ’n spesifieke afdeling van die les
STUDEER/HERSIENING
Afbakening of opsomming van werk wat vir toetse en eksamens hersien moet word
G04 ~ Natuurwetenskappe en Tegnologie
VOORWOORD
AANBEVOLE BOEK
Om die leerders aan meer as een boek bloot te stel, word aanbeveel. Dit verbreed die leerders se kennis asook hul vaardighede in die vak. Natuurwetenskappe en Tegnologie is ’n breë veld en daar kom nie slegs een skets van ’n onderwerp voor nie. Enige wetenskap het altyd alternatiewe maniere waarop sketse en inligting oorgedra kan word, daarom word die volgende addisionele boeke aanbeveel:
• Ken & Verstaan Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 4
• Platinum Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 4
INLEIDING
Die handleiding motiveer die begin van self-leer by die leerders Dit is geskryf sodat die leerders in dialoog met die boek kan verkeer. Omdat die leerders nou in graad 4 is, is dit die begin van die self-leer-loopbaan. Die ondersteuning van die fasiliteerder word egter steeds vereis, selfs meer so omdat die leerders nou selfvertroue moet opbou vir hierdie nuwe uitdaging.
Regdeur die handleiding is daar vrae en selfs navorsing wat gedoen moet word. Die fasiliteerder moet die leerders bystaan aangesien hierdie inligting deel van die teorie vorm wat die leerders onder die knie moet hê aan die einde van die les. Alle aktiwiteite asook ondersoeke in die handleiding moet voltooi word om die leerders te help om die inligting te verstaan en onder die knie te kry.
Daar is vier eenhede in die handleiding. As jy wil, kan jy dit neem as een eenheid per kwartaal om af te handel.
ROOSTER EN TYDSBESTUUR
Die tydindeling per onderwerp dien slegs as riglyn en kan volgens die leerders se pas aangepas word. Dit is wel belangrik om te weet dat die betrokke lesse eers afgehandel moet word voordat ’n toets of betrokke eksamen afgelê kan word.
Die tyd per week wat aan Natuurwetenskappe en Tegnologie spandeer moet word, is 3,5 ure. Let wel dat dit alle aktiwiteite, assesserings en eksamens uitsluit Indien die leerders stadiger werk, moet die nodige aanpassings gemaak word sodat die leerders steeds al die werk onder die knie kry.
Hier is ’n riglyn tot die tydsindeling per onderwerp wat voltooi moet word.
Eenheid Onderwerpe Tydsduur in weke
Eenheid 1
Lewe en lewende dinge, en strukture
Eenheid 2
Materie en materiale, en strukture
Eenheid 3
Energie en verandering, en stelsels en beheer
SAMPLE
Les 1: Lewende en nie-lewende dinge 2
Les 2: Wat plante nodig het om te groei 1
Les 3: Habitatte van diere 2
Les 4: Strukture van plante en diere 2½
Les 5: Strukture vir diereskuilings 2½
Les 6: Materiaal om ons 3½
Les 7: Vastestowwe 2
Les 8: Versterking van materiaal 2
Les 9: Sterk raamstrukture 2½
Les 10: Energie en energie-oordrag 2½
Les 11: Energie om ons 2½
Les 12: Beweging en energie in ’n stelsel 2½
Les 13: Energie en klank 2½
Eenheid 4
Planeet Aarde en die ruimte, en stelsels en beheer
Les 14: Planeet Aarde 2
Les 15: Die son 1
Les 16: Die aarde en die son 1
Les 17: Die maan 2
Les 18: Vuurpylstelsel 2
G04 ~ Natuurwetenskappe en Tegnologie
ASSESSERINGSVEREISTES
Formele assesseringstake en toetse vorm deel van ’n jaarlange formele assesseringsprogram. Hierdie formele assesseringstake kan in die portefeuljeboek gevind word, en die toetse en hul memorandums in die portefeuljeboekmemorandum. Alle eksamens word voor die aanvang van die eksamen aan die fasiliteerder beskikbaar gemaak
Alle formele assessering word deur die fasiliteerder nagesien en die punte word op die puntestaat op my.Impaq aangeteken.
Hierdie formele assesseringstake en toetse dra ’n gewig van 75% van die finale punt en die Novembereksamen dra 25%. Saam maak dit die volle punt vir Natuurwetenskappe en Tegnologie op.
Die program van formele assessering dui aan watter komponente in elke kwartaal voltooi moet word. (Dit sluit die aktiwiteite en ondersoeke in die handleiding uit.)
SAMPLE
• Die Junie-eksamen dek al die werk van kwartaal 1 en 2 (eenheid 1 en 2)
• Die Novembereksamen dek al die werk van kwartaal 3 en 4 (eenheid 3 en 4).
STUDIEWENKE
Daar is baie leerders wat sukkel om te studeer. Alhoewel daar leerders is wat sukkel, is die punte wat die leerders moet behaal tog belangrik, tog leer ons hulle nooit om optimaal te kan studeer nie. Dit lei daartoe dat die leerders glad nie studeer nie of elke aand vir ure sit en nooit die vrugte daarvan pluk nie.
Leerders mag dit wel nodig vind om meer voor ’n toets of eksamen te studeer, maar daar is wel maniere om altyd op hoogte te bly met die inligting wat met hulle gedeel word, sonder dat hulle ure daaraan moet spandeer.
Hieronder is ’n paar wenke wat leerders kan volg om vir toetse en eksamens voor te berei:
1. Eerstens, word georganiseerd Dit word voorgestel dat die leerders vir elke vak hul eie lêer het. In hierdie lêer word aan die een kant die terugvoer wat van formele assesserings ontvang is, geplaas en aan die ander kant huiswerk, opdragte of selfs assesserings wat nog gedoen en ingehandig moet word.
2. Twee weke voordat die leerders die toets of eksamen gaan skryf, moet daar vir hulle ’n aanduiding gegee word oor watter eenhede in die handleiding in die toets of eksamen gedek sal word
3. Die leerders moet dit duidelik in die handleiding merk. (Kwartaal 1 se toets sal handel oor eenheid 1, die Junie-eksamen sal handel oor eenheid 1 en 2, kwartaal 3 se toets sal handel oor eenheid 3 en die Novembereksamen sal handel oor eenheid 3 en 4).
4. Hersien/organiseer/herskryf jou notas. Die leerders moet kyk na hul notas vanaf die vorige toets en eksamen. Is dit netjies en maak dit sin? Kan dit beter georganiseer word? Byvoorbeeld, kan die konsepte dalk eerder saam gegroepeer word? Een van die beste maniere om inligting te onthou, is om dit te organiseer en om dit neer te skryf. Die leerders moet die notas netjies herskryf voordat hulle begin studeer
SAMPLE
5. Hersien/organiseer/herskryf notas van jou fasiliteerder. As die fasiliteerder tyd gemaak het om ekstra inligting vir die leerders te gaan soek, is dit altyd belangrik om ook daarna te kyk. Dit kan selfs inligting wees wat die leerders self gesoek het. Die leerders moet wel hierdie notas verstaan. Dit is dalk ’n goeie idee om al hierdie addisionele inligting om ’n aparte bladsy te skryf
6. Ken al die definisies, konsepte en idees waarmee jy vanaf die vorige toets of eksamen kennisgemaak het Die leerders kan hierdie woorde aan die einde van elke les in die handleiding kry. Die leerders moet al hierdie woorde neerskryf en ken.
7. Memoriseer. Die leerders sal verbaas wees hoeveel inligting hul reeds weet deur om net hul notas te organiseer en na die belangrike woorde op te let. Die leerders moet egter steeds die teorie memoriseer. Die leerders moet ook seker maak dat hulle die teorie kan toepas.
Aangepas en vertaal vanaf: http://www.schoolfamily.com/school-family-articles/article/859-teachyour-kids-how-study
Gaan kyk gerus na oulike idees oor hoe om met flitskaarte en gevoude papier te studeer by http://www.schoolfamily.com/school-family-articles/article/859-teach-your-kids-how-study
EENHEID LES
1
2
3
JAARPLAN
Les 1: Lewende en nie-lewende dinge
Les 2: Wat plante nodig het om te groei
Les 3: Habitatte van diere
Les 4: Strukture van plante en diere
Les 5: Strukture vir diereskuilings
Les 6: Materiaal om ons
Les 7: Vaste stowwe
Les 8: Versterking van materiaal
Les 9: Sterk raamstrukture
Les 10: Energie en energie-oordrag
Les 11: Energie om ons
Les 12: Beweging en energie in ’n stelsel
Les 13: Energie en klank
Les 14: Planeet Aarde
Les 15: Die son
4
Les 16: Die aarde en die son
Les 17: Die maan
Les 18: Vuurpylstelsel
EENHEID 1: Lewe en lewende dinge, en strukture
LEERDOELWITTE
Nadat jy hierdie eenheid voltooi het, moet jy in staat wees om die volgende te doen:
• ’n Seleksie van lewende en nie-lewende dinge kan sorteer
• Identifiseer en beskryf die dele van ’n plant
• Identifiseer en beskryf die dele van ’n dier
• Groei plante uit sade, meet en teken hulle groei aan
• Beskryf verskillende habitatte
• Ontwerp, teken en evalueer ’n diereskuiling
Hierdie eenheid moet in 10 weke voltooi wees. Onthou dat hierdie 10 weke alle assesserings en aktiwiteite uitsluit. Maak dus seker dat die leerder tyd maak om al die aktiwiteite asook assesserings in die portefeuljeboek te voltooi. In hierdie eenheid gaan die leerder baie leer van dinge wat ons elke dag raaksien.
BELANGRIKE TERMINOLOGIE
Aan die einde van elke les is daar belangrike terminologie. Maak seker dat jy die terme ken en dat jy weet wat elkeen beteken.
SAMPLE
LES 1: Lewende en nie-lewende dinge
Ondersoek 1.1:
MEMORANDUM
Nommer 1 tot 4 van die metode word na aanleiding van die volgende rubriek gemerk. Nommer 5 en 6 word volgens die memorandum gemerk.
Nommer 1 0
1 Die leerder het ’n klein bietjie water in die bottel gegooi en in die rondte geswaai sodat die kante van die bottel natgemaak is.
2 Die leerder het die klam papierhanddoek in die glasbottel geplaas.
3 Die leerder het die boon in die bottel geplaas.
4 Die leerder het die boontjie elke paar dae bietjie water gegee.
Die leerder het nie water in die bottel gegooi nie of het nie die bottel geswaai sodat die kante van die bottel natgemaak is nie.
Die leerder het nie papierhanddoek in die bottel geplaas nie.
Die leerder het nie die boon in die bottel geplaas nie.
Die leerder het nie die boontjie elke paar dae bietjie water gegee nie.
5. Die leerder moet verwys na wat waargeneem word:
• Die boontjie se ontkieming.
6.
• Die wortels wat gesien kan word. (2)
Boon wat in ’n bottel groei
SAMPLE
Boonplantjie
Glasbottel
Boontjie
Papierhanddoek
Wortels
Opskrif
Regte skets
Enige twee byskrifte (4) [10]
Aktiwiteit 1.1: MEMORANDUM
1.
SAMPLE
Een punt vir elke korrekte regmerkie. (14) Een punt vir elke rede. Daar moet verwys word na voeding, groei, reproduksie, asemhaling, uitskeiding, sintuie en beweging (die sewe lewensprosesse). (14)
2. Riglyne vir die merk van die breinkaart: Breinkaart Kleurvol Opskrif/kern duidelik Sewe lewensprosesse
Verduideliking vir elke lewensproses
(17) [45]
Aktiwiteit 1.2: MEMORANDUM
1. Opskrifte vir beide papiere korrek
Alle lewende dinge saamgegroepeer op ’n bladsy
Alle nie-lewende dinge saamgegroepeer op ’n bladsy
Prente is uit ou tydskrifte geknip en geplak (6)
2. Bakterie
Fungi
Virusse
Amoeba (dit is ’n eensellige diertjie) (enige drie) (6)
3. 0 1 2 3 4 5
Die leerder het geen prente gaan soek nie.
Leerder het prente gesoek, maar nie gestoor of uitgedruk nie.
4.
SAMPLE
Slegs 1 of 2 prente gesoek en gestoor of uitgedruk.
Lewend of nielewend
Nie-lewend
Lewend
Nie-lewend
3 of 4 prente gesoek en gestoor of uitgedruk. 5 prente gesoek en gestoor of uitgedruk.
Meer as 5 prente gesoek en gestoor of uitgedruk.
Nie-lewend
Rede
’n Vuur of ’n vlam is nie lewend nie. Dit haal nie asem nie en het nie sintuie nie. Dit plant ook nie voort nie. ’n Vuur het geen biologiese prosesse nie en daarom het dit nie voeding nodig nie.
Bakterie en virusse is lewende dinge. Hulle voer al sewe lewensprosesse uit. Hulle is net te klein vir ons om met die blote oog te sien.
Water is nie lewend nie. Dit haal nie asem nie en het nie sintuie nie. Dit plant ook nie voort nie. Water het geen biologiese prosesse nie en daarom het dit nie voeding nodig nie. Water is wel ’n habitat vir baie lewende dinge en ons het dit nodig om te lewe, maar is nie self lewend nie.
Klippe is nie lewend nie. Dit haal nie asem nie en het nie sintuie nie. Dit plant ook nie voort nie. Klippe het geen biologiese prosesse nie en daarom het dit nie voeding nodig nie.
LES 2: Wat plante nodig het om te groei
Ondersoek 2.1:
MEMORANDUM
Hierdie ondersoek word gemerk deur die volgende rubriek te gebruik. 1
Apparaat/ benodighede
Metode
Waarneming
Leerder het nie alle benodighede nie.
Leerder het nie die metode uitgevoer nie.
Leerder het geen waarneming genoteer nie.
Resultate Geen resultate is gegee nie.
Leerder kort 1 van die benodighede.
Leerder het die metode uitgevoer, maar het baie hulp nodig gehad of het meer as een stap uitgelaat.
Leerder het ’n onvolledige waarneming genoteer.
Resultate onvolledig.
LES 3: Habitatte van diere
Habitat
Aktiwiteit 3.1: MEMORANDUM
Leerder het al die benodighede.
Leerder het die metode volledig uitgevoer en het min hulp nodig gehad.
SAMPLE
Leerder het die metode volledig uitgevoer met geen hulp van die fasiliteerder.
Leerder het ’n volledige waarneming genoteer.
Resultate weergegee, maar afmetings is in mm.
Resultate volledig maar nie in ’n tabel nie.
Resultate volledig en noteer in die tabel.
[15]
1. Hierdie vraag word na aanleiding van die volgende rubriek gemerk. 0 1 2
Leerder het nie ’n habitat geïdentifiseer nie.
Skets
Fisiese faktore
Beskikbare kos
Geen skets is geteken nie.
Geen fisiese faktore is uitgewys nie.
Geen beskikbare kos is aangedui nie.
Roofdiere Geen roofdiere is aangedui nie.
Leerder het habitat geïdentifiseer met hulp van die fasiliteerder.
Skets van habitat is onvolledig.
Fisiese faktore onvolledig uitgewys.
Beskikbare kos onvolledig aangedui.
Roofdiere onvolledig aangedui.
Leerder het habitat geïdentifiseer sonder die hulp van die fasiliteerder.
Skets van habitat is volledig.
Fisiese faktore volledig uitgewys.
Beskikbare kos volledig aangedui.
Roofdiere volledig aangedui. (10)
Aktiwiteit 3.2: MEMORANDUM
1. Wildehond
Zebra
Renoster
Jagluiperd
Afrika-olifant (Enige drie) (Leerder kan ook ander Afrika-diere noem.) (3)
2. Hierdie vraag moet gemerk word na aanleiding van die leerder se antwoord. Die leerder moet by al drie diere die volgende ten opsigte van die habitat bespreek:
• Fisiese kenmerke
• Klimaat/temperatuur
• Roofdiere (3 punte × 3 diere) (9)
3. Hierdie vraag moet gemerk word na aanleiding van die leerder se antwoord. Die leerder hoef slegs een geldige rede per dier te verskaf. (3) [15]
LES 4: Strukture van plante en diere
Aktiwiteit 4.1: MEMORANDUM
1. Vir elke deel korrek aangedui op die leerder se model word 2 punte toegeken:
• Blomme
• Sade
• Blare
SAMPLE
• Stingel
• Wortels
(10)
2. 1 punt word vir elke volledige sel toegedien. Die leerder moet volledige beskrywings bied om ’n punt te kry.
Soort plant Hoe lyk sy blomme? Hoe lyk sy blare?
1.
Hoe lyk die stingel (lank/kort, dik/dun)?
Het die plant sade? Dra hierdie plant vrugte?
Hoe lyk die wortels van die plant?
5.
(30)
3. Die rede waarom die strukture van plante van mekaar verskil, is omdat hulle in verskillende habitatte woon en daarom verskillende oorlewings- en beskermingsmeganismes moet hê. Die leerder kan hier ’n eie antwoord bied soos uit die bronne gevind.
Bronne moet gelys wees. (5) [45]
Aktiwiteit 4.2: MEMORANDUM
1. Woestyn:
Dier: Kameel
Habitat: Woestyn
Dier: Meerkat
Habitat: Woestyn
Woud:
Dier: Orangoetang
Habitat: Woud
Dier: Tier
Habitat: Woud
Vleiland (water):
Dier: Otter
Habitat: Vleiland
Dier: Krokodil
Habitat: Vleiland (12)
2. Woestyn: ’n Woestyn is baie warm en droog
SAMPLE
Woud: ’n Woud kan warm of koud wees Dit hang af of dit dag of nag is en of dit reën of nie. ’n Woud is gewoonlik nat
Vleiland (water):
Dit sal koud wees in water en natuurlik baie nat. (6)
3. Die volgende rubriek moet vir elke dier gebruik word. Daar word 10 punte per dier toegeken.
Kameel
Bedekking (vel/pels)
0 1 2
Geen verwysing na die bedekking van die dier nie.
Stert Geen verwysing na die stert van die dier nie.
Kop Geen verwysing na die kop van die dier nie.
Voete/pote
Geen verwysing na die pote van die dier nie.
Breinkaart Nie in breinkaart- formaat gedoen nie.
Orangoetang
Bedekking (vel/pels)
Geen verwysing na die bedekking van die dier nie.
Stert Geen verwysing na die stert van die dier nie.
Kop Geen verwysing na die kop van die dier nie.
Verwys na die bedekking van die dier, maar nie hoe dit aangepas is vir sy omgewing nie.
Verwys na die stert van die dier, maar nie hoe dit aangepas is vir sy omgewing nie.
Verwys na die kop van die dier, maar nie hoe dit aangepas is vir sy omgewing nie.
Verwys na die pote van die dier, maar nie hoe dit aangepas is vir sy omgewing nie.
Breinkaart deurmekaar en onnet.
Verwys na die bedekking van die dier en hoe dit aangepas is vir sy omgewing.
Verwys na die stert van die dier en hoe dit aangepas is vir sy omgewing.
Verwys na die kop van die dier en hoe dit aangepas is vir sy omgewing.
SAMPLE
Voete/pote Geen verwysing na die pote van die dier nie.
Breinkaart Nie in breinkaart- formaat gedoen nie.
Verwys na die bedekking van die dier, maar nie hoe dit aangepas is vir sy omgewing nie.
Verwys na die stert van die dier, maar nie hoe dit aangepas is vir sy omgewing nie.
Verwys na die kop van die dier, maar nie hoe dit aangepas is vir sy omgewing nie.
Verwys na die pote van die dier, maar nie hoe dit aangepas is vir sy omgewing nie.
Breinkaart deurmekaar en onnet.
Verwys na die pote van die dier en hoe dit aangepas is vir sy omgewing.
Breinkaart netjies en volledig.
Verwys na die bedekking van die dier en hoe dit aangepas is vir sy omgewing.
Verwys na die stert van die dier en hoe dit aangepas is vir sy omgewing.
Verwys na die kop van die dier en hoe dit aangepas is vir sy omgewing.
Verwys na die pote van die dier en hoe dit aangepas is vir sy omgewing.
Breinkaart netjies en volledig.