Afrikaans Huistaal Werkboek 1: Lees en Skryf Kwartaal 1
Graad 1
Naam: Klas:
Besit en gepubliseer deur Optimi, deel van Optimi Central Services (Edms) Bpk. Impalalaan 7, Doringkloof, Centurion, 0157 info@optimi.co.za www.optimi.co.za
Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op Outeursreg, mag geen gedeelte van hierdie boek in enige vorm of op enige manier elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring, bandopname, of enige inligtingstoring-en-herwinningstelsel, gereproduseer of versend word sonder die uitgewer se skriftelike toestemming nie.
Die uitgewer dra geen verantwoordelikheid vir die voortbestaan of akkuraatheid van URL’e van eksterne webwerwe of webwerwe van derde partye waarna daar in hierdie publikasie verwys word nie, en waarborg nie dat enige inhoud op sulke webwerwe akkuraat of toepaslik is, of sal bly nie.
Daar is gevalle waar ons nie die kopiereghouer kon kontak of opspoor nie. Die uitgewer is bereid om enige foute of weglatings so gou as moontlik reg te stel indien die saak onder ons aandag gebring word.
Reg.nr.: 2011/011959/07
Afrikaans Huistaal
Werkboek 1: Lees en Skryf
Kwartaal 1
Graad 1
Aangepas vir KABV
H Erasmus Dr N Scheepers R Venter Í3!È-A-AHT-WB01AÎ
Inhoudsopgawe
Aktiwiteit 1: Ben
Skryf Ben se naam op die lyntjie en kleur hom in.
Aktiwiteit 2: Lebo
Skryf Lebo se naam op die lyntjie en kleur hom in.
Aktiwiteit 3: Ben en Lebo
Skryf die name oor met uitdraaikryt en teken ’n prentjie van Ben en Lebo.
Ben Lebo Ben LeboSample
Aktiwiteit 4: Hanna
Skryf Hanna se naam op die lyntjie en kleur haar in.
Aktiwiteit 5: Hoe voel Hanna?
Lees die sinne saam met die fasiliteerder en teken ’n prentjie van Hanna se gesiggie met die emosie ná elke sin.
Hanna is bly.
Hanna is hartseer.
Sample
Hanna is kwaad.
Werkboek 1: Lees en Skryf; Kwartaal 1
Aktiwiteit 6: Mamma en Pappa
Skryf Mamma en Pappa op die lyntjie en kleur hulle in.
Aktiwiteit 7: Soek die woord
Kyk na die woord in die eerste blok. Soek die woord wat dieselfde is as die eerste een en omkring dit met rooi uitdraaikryt.
Hanna anHan Hanna Annah Hanan
Ben neb Nbe Ben Bne neB nBe
Hanna annaH Hnana Hanna Haana
Lebo nelo Bleo Lebo oLeb ebLo
Ben sBe Bem Ble Ben neB
Lebo Hanna Belo Ben Lebo
Ben anHan Hanna Neb Ben Sample
Hanna neB Ben naHna Hanna Lebo
Aktiwiteit 8: Pas die sinne by die prente
Knip die sinne op die snipperblad in die leerderhulpmiddel uit. Plak die sinne langs die regte karakters se gesigte.
Sample
Aktiwiteit 9: Lees en pas
Gebruik die snipperblad in die leerderhulpmiddel vir hierdie aktiwiteit.
Werkboek 1: Lees en Skryf; Kwartaal 1
Aktiwiteit 10: Hero
Skryf Hero se naam op die lyntjie en kleur hom in.
Sample
Aktiwiteit 11: Karin
Skryf Karin se naam op die lyntjie en kleur haar in.
Sample
Aktiwiteit 12: Soek die regte prent
Knip die prentjies op die snipperblad uit en plak dit by die regte naam. Kleur die prentjies in.