Afrikaans Huistaal Werkboek 1: Lees en Skryf Kwartaal 2 Graad 1

Page 1


Afrikaans Huistaal Werkboek 1: Lees en Skryf Kwartaal 2

Graad 1

Naam: Klas:

Besit en gepubliseer deur Optimi, deel van Optimi Central Services (Edms) Bpk. Impalalaan 7, Doringkloof, Centurion, 0157 info@optimi.co.za www.optimi.co.za

© Optimi

Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op Outeursreg, mag geen gedeelte van hierdie boek in enige vorm of op enige manier elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring, bandopname, of enige inligtingstoring-en-herwinningstelsel, gereproduseer of versend word sonder die uitgewer se skriftelike toestemming nie.

Die uitgewer dra geen verantwoordelikheid vir die voortbestaan of akkuraatheid van URL’e van eksterne webwerwe of webwerwe van derde partye waarna daar in hierdie publikasie verwys word nie, en waarborg nie dat enige inhoud op sulke webwerwe akkuraat of toepaslik is, of sal bly nie.

Daar is gevalle waar ons nie die kopiereghouer kon kontak of opspoor nie. Die uitgewer is bereid om enige foute of weglatings so gou as moontlik reg te stel indien die saak onder ons aandag gebring word.

Reg.nr.: 2011/011959/07

Afrikaans Huistaal

Werkboek 1: Lees en Skryf

Kwartaal 2

Graad 1

Aangepas vir KABV
H Erasmus Dr N Scheepers R Venter
Í3!È-A-AHT-WB02OÎ

Aktiwiteit 36: Soek die maats

Soek die woorde se maatjies.

Aktiwiteit 37: Lees en skryf

Lees die woorde in die blokkies bo-aan die bladsy. Skryf die woorde op die regte plek in die sinne.

Aktiwiteit 38: Bou die sinne

Knip die woorde op die snipperblad uit.

Plak die sinne net soos op bladsy 9 van die leesboek (fase 2).

Teken ’n prentjie om te wys hoe Ben lyk as hy nie sy speelgoed wil deel nie.

Sample

Aktiwiteit 39: Knip en plak

Knip die woorde op die snipperblad uit en plak dit op die regte plek.

Aktiwiteit 40: Lees en skryf

Lees die woorde in die blokkies bo-aan die bladsy. Skryf die woorde op die regte plek in die sinne.

Knip die woorde op die snipperblad uit.

Plak die sinne net soos op bladsy 11 van die leesboek (fase 2).

Teken ’n prentjie om die sin te verduidelik.

Aktiwiteit 41: Bou die sinne Sample

Aktiwiteit 42: Skryf

Skryf die sinne oor op die lyntjies onder die prent. Kleur die prent in as jy klaar is.

Lebo stap in die straat. Hy sien ’n hond.

Sample

Knip die woorde op die snipperblad uit.

Plak die sinne net soos op bladsy 14 van die leesboek (fase 2).

Teken ’n prentjie om die sinne te verduidelik.

Aktiwiteit 43: Bou die sinne Sample

Aktiwiteit 44: Knip en plak

Knip die woorde op die snipperblad uit en plak dit in die regte spasies.

Lebo stap in die __________.

kyk rond. Hy soek die ___________ se baas.Sample

Aktiwiteit 45: Bou die sinne

Knip die woorde op die snipperblad uit.

Plak die sinne net soos op bladsy 16 van die leesboek (fase 2).

Teken ’n prentjie om die sinne te verduidelik.

Sample

Aktiwiteit 46: Lees en skryf

Lees die woorde in die blokkies bo-aan die bladsy. Skryf die woorde op die regte plek in die sinne.

Aktiwiteit 47: Knip en plak

Knip die sinne op die snipperblad uit en plak dit langs die regte prentjie.

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.