Afrikaans Huistaal Werkboek 1: Lees en Skryf Kwartaal 3
Graad 1
Naam: Klas:
Besit en gepubliseer deur Optimi, deel van Optimi Central Services (Edms) Bpk. Impalalaan 7, Doringkloof, Centurion, 0157 info@optimi.co.za www.optimi.co.za
Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op Outeursreg, mag geen gedeelte van hierdie boek in enige vorm of op enige manier elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring, bandopname, of enige inligtingstoring-en-herwinningstelsel, gereproduseer of versend word sonder die uitgewer se skriftelike toestemming nie.
Die uitgewer dra geen verantwoordelikheid vir die voortbestaan of akkuraatheid van URL’e van eksterne webwerwe of webwerwe van derde partye waarna daar in hierdie publikasie verwys word nie, en waarborg nie dat enige inhoud op sulke webwerwe akkuraat of toepaslik is, of sal bly nie.
Daar is gevalle waar ons nie die kopiereghouer kon kontak of opspoor nie. Die uitgewer is bereid om enige foute of weglatings so gou as moontlik reg te stel indien die saak onder ons aandag gebring word.
Reg.nr.: 2011/011959/07
Afrikaans Huistaal
Werkboek 1: Lees en Skryf
Kwartaal 3
Graad 1
Aangepas vir KABV
H Erasmus Dr N Scheepers R Venter
Í3!È-A-AHT-WB03]Î
Aktiwiteit 66: Skryf
Kies watter sinne by die prentjie pas en skryf dit op die lyntjies.
Ben en Lebo speel in die sandput.
Hanna kyk na die sandput.
Lebo en Ben speel saam.
Hero kyk vir Ben en Lebo.
Sample
Aktiwiteit 67: Bou jou eie sin
Knip die sinne op die snipperblad uit. Lees dit hardop. Knip die sinne op in los woorde. Skommel die woorde. Bou jou eie sin en lees dit hardop. Plak die sin op die bladsy.
Sample
Aktiwiteit 68: Lees en skryf
Lees die woorde in die blokkies bo-aan die bladsy. Skryf die woorde op die regte plek in die sinne.
Die __________ maats speel in die tuin.
Ben en Lebo _____________ in die sand. __________________ sien die mooi wolke.
Ben en Lebo moet ook ______________.
Die maats speel ____________________.
Aktiwiteit 69: Vul die klank in
Vul die regte middelklank in. Gebruik die dobbelsteen op die snipperblad.
k_t r_k
v_s
b_s
k_m
t_r
b_d Sample
p_p
p_n
r_s
h_t
k_s
Aktiwiteit 70: Lees en skryf
Lees die woorde in die blokkies bo-aan die bladsy. Skryf die woorde op die regte plek in die sinne.
Aktiwiteit 71: Skommel die sinne
Skryf die sinne in die regte volgorde. gras. lê Hanna op die
haar. Die sien mier
Die haar. byt mier
Sample
huil. Hanna
Aktiwiteit 72: Knip en plak
Knip die sinne op die snipperblad uit en plak dit langs die regte prentjie.
Aktiwiteit 73: Lees
Lees die sinne en teken ’n prentjie.
Ben en Lebo bly in die stad.
Hanna tel ’n stok op.
Mamma stof die rak af.
Die tak val op my kop.
Ek wil in die stof stap.
Karin druk my styf vas. Sample
Aktiwiteit 74: Knip en plak
Knip die sinne op die snipperblad uit en plak dit in die regte spasies.
Aktiwiteit 75: Soek die woord
Omkring die woord wat dieselfde is as die woord in die eerste blokkie.
Lebo Lebo eboL Lbeo Lobe iets eits eist iets siet iete
Aktiwiteit 76: Skryf
Skryf die sinne onder die prentjie oor op die lyntjies onderaan die bladsy. Kleur die prentjie in.