Afrikaans Huistaal Werkboek 1: Lees en Skryf Kwartaal 4
Graad 1
Naam: Klas:
Besit en gepubliseer deur Optimi, deel van Optimi Central Services (Edms) Bpk. Impalalaan 7, Doringkloof, Centurion, 0157 info@optimi.co.za www.optimi.co.za
Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op Outeursreg, mag geen gedeelte van hierdie boek in enige vorm of op enige manier elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring, bandopname, of enige inligtingstoring-en-herwinningstelsel, gereproduseer of versend word sonder die uitgewer se skriftelike toestemming nie.
Die uitgewer dra geen verantwoordelikheid vir die voortbestaan of akkuraatheid van URL’e van eksterne webwerwe of webwerwe van derde partye waarna daar in hierdie publikasie verwys word nie, en waarborg nie dat enige inhoud op sulke webwerwe akkuraat of toepaslik is, of sal bly nie.
Daar is gevalle waar ons nie die kopiereghouer kon kontak of opspoor nie. Die uitgewer is bereid om enige foute of weglatings so gou as moontlik reg te stel indien die saak onder ons aandag gebring word.
Reg.nr.: 2011/011959/07
Afrikaans Huistaal
Werkboek 1: Lees en Skryf
Kwartaal 4
Graad 1
Aangepas vir KABV
H Erasmus Dr N Scheepers R Venter
Í3!È-A-AHT-WB04kÎ
Aktiwiteit 103: Knip en plak
Knip die woorde uit en plak die sinne in die regte volgorde.
Aktiwiteit 104: Storie
Lees die storie en teken ’n prentjie.
Anna en die miere
Anna loop in die tuin rond. Sy sien ’n groot hoop grond tussen die gras. Anna loop nader en sy sien miere wat mooi in ’n ry teen die hoop grond op en af loop.
Anna gaan haal ’n stukkie brood. Sy sit dit by die miere neer. Die miere dra die brood na die nes toe.
Sample
Aktiwiteit 105: Begripstoets
Beantwoord die vrae.
Wat sien Anna?_________________________ ’n Hoop gras. ’n Groot hoop grond.
Wie woon in die grond?
Die miere ’n Hasie
Wat het sy vir die miere gaan haal?
Brood Water
Na die nes gedra. Om dit geloop. Sample
Wat het die miere met die brood gedoen?
Aktiwiteit 106: Skryf die sinne oor
Skryf die sinne onder die prentjie oor op die lyntjies onderaan die bladsy. Kleur die prentjie in.
Mamma en Hanna ry met die rooi bus na die stad. Hulle gaan winkel toe. Sample
Aktiwiteit 107: Lees en skryf
Verbind die sinne en skryf dit oor in jou spogboek.
Sample
Hanna sien ... ... in haar sak.
Sy sit die pop ... ... met Hanna.
Mamma raas ... ... terug op die rak.
Sy sit die pop ... ... ’n mooi pop.
Aktiwiteit 108: Storie
Lees die storie en teken ’n prentjie.
Die muis en die rot
Op ’n dag sien ’n muis ’n stuk kaas. Hy sleep die kaas na sy gat in die muur. Die rot, wat in ’n ander gat bly, sien die muis en die kaas. Die rot wil ook van die kaas hê. Die rot stap na die muis en sê: “Ag, Muis, kyk net hoe swaar dra jy aan die kaas. Ek sal jou help.” Maar die muis ken die rot en hy weet die rot wil die kaas vir homself vat. “Nee, wat!” sê Muis. “Die kaas is glad nie swaar nie. Ek sal dit self dra.” Rot loop kwaad weg, want hy weet hy kan nou nie van die kaas kry nie.
Sample
Aktiwiteit 109: Begripstoets
Beantwoord die vrae.
Wat sien die muis?_______________________ ’n Stuk kaas. ’n Stuk kees.
Wat wou die rot met die kaas doen? _______________________________
Hy wou muis help.
Hy wou dit steel.
Het die rot gehelp om die kaas te dra?
Nee Ja
Hoekom was die rot kwaad?
_______________________________
Sy plan het nie gewerk nie. Hy wou met muis baklei. Sample
Knip die sinne op die snipperblad uit en plak dit in die regte volgorde.
Aktiwiteit 110: Knip en plak Sample
Aktiwiteit 111: Rymwoorde
Omkring die rymwoorde en skryf dit op die lyntjie.
Die rot sien ’n dier
Dit is ’n groot (tier/tand)
Die bok loop in die bos
Hy soek lekker (blare/kos)
Krag is baie duur
Nou maak ek ’n (daar/vuur)
Daar lê ’n stuk glas
Buite op die (stoep/gras)
Daar woon ’n muisie
In die (muur/huisie)
Ek stamp my toon
By die huis waar ek (woon/bly) Sample
Werkboek 1: Lees en Skryf; Kwartaal 4
Aktiwiteit 112: Kreatiewe skryf
Skryf jou eie storie oor “Die plaas”.
Aktiwiteit 113: Storie
Lees die storie, skryf ’n titel en teken ’n prentjie. Jan bly op die plaas. Sy neef Gert kom kuier. Hulle is beste maats. As Gert kom kuier, gaan swem hulle in die plaasdam en voer die diere. Daar is ’n vet vark in ’n hok op die plaas. Terwyl Jan en Gert die vark voer, hardloop die vark by die hok se hek uit. Die vark hardloop na die mielies en begin dit eet. Jan en Gert probeer die vark keer, maar die vark stamp vir Gert. Hy val binne-in die modder. Die vark draf terug na sy hok. Jan lag vir Gert wat vol modder is.
Sample
Aktiwiteit 114: Skryf in jou boek
Knip die prentjies op die snipperblad op die lyne uit, skryf ’n nommer (1 – 3) in die blokkies voor die sinne en skryf die sinne in die regte volgorde oor in jou spogboek.