Afrikaans Huistaal Werkboek 2: Handskrif Kwartaal 1 Graad 1

Page 1


Afrikaans Huistaal Werkboek 2: Handskrif Kwartaal 1

Graad 1

Naam: Klas:

Besit en gepubliseer deur Optimi, deel van Optimi Central Services (Edms) Bpk. Impalalaan 7, Doringkloof, Centurion, 0157 info@optimi.co.za www.optimi.co.za

© Optimi

Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op Outeursreg, mag geen gedeelte van hierdie boek in enige vorm of op enige manier elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring, bandopname, of enige inligtingstoring-en-herwinningstelsel, gereproduseer of versend word sonder die uitgewer se skriftelike toestemming nie.

Die uitgewer dra geen verantwoordelikheid vir die voortbestaan of akkuraatheid van URL’e van eksterne webwerwe of webwerwe van derde partye waarna daar in hierdie publikasie verwys word nie, en waarborg nie dat enige inhoud op sulke webwerwe akkuraat of toepaslik is, of sal bly nie.

Daar is gevalle waar ons nie die kopiereghouer kon kontak of opspoor nie. Die uitgewer is bereid om enige foute of weglatings so gou as moontlik reg te stel indien die saak onder ons aandag gebring word.

Reg.nr.: 2011/011959/07

Afrikaans Huistaal

Werkboek 2: Handskrif

Kwartaal 1

Graad 1

Aangepas vir KABV
H Erasmus Dr N Scheepers R Venter
Í3!È-A-AHT-WB05yÎ

Aktiwiteit 1

Plant die paaltjies. Gebruik verskillende kleure uitdraaikryte.

Aktiwiteit 2

Bou die hekkies. Gebruik verskillende kleure uitdraaikryte.

Aktiwiteit 3

Voltooi eers die sigsagpatroon oor die stippellyne. Maak self die patroon in die laaste reël.

Aktiwiteit 4

Plant die paaltjies en voltooi die patroon: twee van bo na onder, een dwars, twee van bo na onder, een dwars, ens.

Aktiwiteit 5

Voltooi die patroon.

Aktiwiteit 6

Help Marnix Mier om sy pad huis toe te kry.

Voltooi die sigsagpatrone.

Aktiwiteit 7

Aktiwiteit 8

Help die diere om by hulle kos te kom. Sample

Help om die koning se mure te bou.

Aktiwiteit 10

Watter padda spring die mooiste?

Aktiwiteit 11

Sny die koek, begin in die middel.

Sample

Skryf oor die woorde.

Aktiwiteit 12

Maak Wolla Wurm se ly±e mooi. Sample

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.