Besit en gepubliseer deur Optimi, deel van Optimi Central Services (Edms) Bpk. Impalalaan 7, Doringkloof, Centurion, 0157 info@optimi.co.za www.optimi.co.za
Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op Outeursreg, mag geen gedeelte van hierdie boek in enige vorm of op enige manier elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring, bandopname, of enige inligtingstoring-en-herwinningstelsel, gereproduseer of versend word sonder die uitgewer se skriftelike toestemming nie.
Die uitgewer dra geen verantwoordelikheid vir die voortbestaan of akkuraatheid van URL’e van eksterne webwerwe of webwerwe van derde partye waarna daar in hierdie publikasie verwys word nie, en waarborg nie dat enige inhoud op sulke webwerwe akkuraat of toepaslik is, of sal bly nie.
Daar is gevalle waar ons nie die kopiereghouer kon kontak of opspoor nie. Die uitgewer is bereid om enige foute of weglatings so gou as moontlik reg te stel indien die saak onder ons aandag gebring word.
Reg.nr.: 2011/011959/07
Afrikaans Huistaal
Werkboek 3: Klanke
Kwartaal 3
Graad 1
Aangepas vir KABV
H Erasmus Dr N Scheepers R Venter
Í3!È-A-AHT-WB11NÎ
Inhoudsopgawe
Aktiwiteit 52: Middelklanke
Skryf die hele woord neer en die middelklank in die blokkie.
Aktiwiteit 53: Middelklanke
Skryf die hele woord neer en die middelklank in die blokkie.
Aktiwiteit 54: Middelklanke
Kies ’n middelklank en teken ’n prentjie in die blokkie.
b_s s_p
d_p l_g
n_g
j_k
r_l
w_l Sample
p_t
h_t
Aktiwiteit 55: st-woorde
Skryf die regte woord by die regte prentjie.
stap stok ster stad stam stal
Aktiwiteit 56: st-woorde
Skryf die regte woord by die regte prentjie. slak slym slot slim slaap slaan
Aktiwiteit 57: aa-klank
Skryf die aa-klank met uitdraaikryte.
Omkring die regte middelklank.
Aktiwiteit 58: aa-klank
Dink aan jou eie aa-woorde en skryf dit op die lyntjies.
Skryf ’n sin oor elk van die volgende:
Aktiwiteit 59: aa-klank
Sorteer al die woorde met a en aa op die regte plekke.
amaan man bal saag maag bak sag vas raak was jag daar vaar waar jas ram jaar dam naar pan saak aap traan pas
Aktiwiteit 60: kl-klank
Skryf die regte woord by die regte prentjie. klok klas klop
Aktiwiteit 61: ee-klank
Skryf die ee-klank met uitdraaikryte.
Omkring die regte middelklank.
Aktiwiteit 62: ee-klank
Dink aan jou eie ee-woorde en skryf dit op die lyntjies.
Skryf ’n sin oor elk van die volgende:
Aktiwiteit 63: ee-klank
Sorteer al die woorde met e en ee op die regte plekke.
bel keel seer rek peer veer beer tel meel lees lek meer vel weer lem neem bes bek mes les lees