Besit en gepubliseer deur Optimi, deel van Optimi Central Services (Edms) Bpk. Impalalaan 7, Doringkloof, Centurion, 0157 info@optimi.co.za www.optimi.co.za
Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op Outeursreg, mag geen gedeelte van hierdie boek in enige vorm of op enige manier elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring, bandopname, of enige inligtingstoring-en-herwinningstelsel, gereproduseer of versend word sonder die uitgewer se skriftelike toestemming nie.
Die uitgewer dra geen verantwoordelikheid vir die voortbestaan of akkuraatheid van URL’e van eksterne webwerwe of webwerwe van derde partye waarna daar in hierdie publikasie verwys word nie, en waarborg nie dat enige inhoud op sulke webwerwe akkuraat of toepaslik is, of sal bly nie.
Daar is gevalle waar ons nie die kopiereghouer kon kontak of opspoor nie. Die uitgewer is bereid om enige foute of weglatings so gou as moontlik reg te stel indien die saak onder ons aandag gebring word.
Reg.nr.: 2011/011959/07
Afrikaans Huistaal
Werkboek 3: Klanke
Kwartaal 4
Graad 1
Aangepas vir KABV
H Erasmus Dr N Scheepers R Venter
Í3!È-A-AHT-WB12\Î
Aktiwiteit 79: ie-klank
Skryf die ie-woorde op die lyntjies.
Aktiwiteit 80: ie-klank
Skommel die letters om ie-woorde te maak.
Teken ’n klein prentjie langs elke woord. Sample
Aktiwiteit 81: ie-klank
Omkring al die ie-woorde. Skryf 9 van die woorde in die blokkies. Elke woord mag net een keer geskryf word.
Ek giet water oor die mier. Ek kyk op en sien ’n dief. Die dief spring oor die wiel. Hy hardloop weg. Ek gaan na die dieretuin. Ek sien tien diere. Die tier woon hier. Ek kies ’n riet en pluk dit af.
Skryf ’n sin oor die prentjie.
Aktiwiteit 82: ui-klank
Skryf die ui-woorde op die lyntjies.
ui Sample
Aktiwiteit 83: ui-klank
Skommel die letters om ui-woorde te maak.
Teken ’n klein prentjie langs elke woord. Sample
Aktiwiteit 84: ui-klank
Skommel die letters om ui-woorde te maak. s h t
Skryf die regte woord in die plek van die prentjie. duif duim huis tuin luis muis
Daar sit ’n op die .
Ek suig my in die .
Die sit op die .
Aktiwiteit 85: oe-klank
Skryf die oe-woorde op die lyntjies.
Sample
Aktiwiteit 86: oe-klank
Skommel die letters om oe-woorde te maak. loek oets
Teken ’n klein prentjie langs elke woord.
Aktiwiteit 87: oe-klank
Omkring al die oe-woorde. Skryf 9 van die woorde in die blokkies. Elke woord mag net een keer geskryf word.
Die boef steel die boer se hoed. Die boef koes toe die boer woes na hom slaan. Hy val op die groen gras en los die hoed. Die boef hardloop om die hoek van die huis. Sy broek skeur toe hy sy voet teen die ploeg stamp.
Skryf ’n sin oor die prentjie.
Aktiwiteit 88: Middelklanke
Vul ie, ui of oe in om ’n woord te maak.
m _ _ r b _ _ r s _ _ k v _ _ l d _ _ k r _ _ k b _ _ r v _ _ s t _ _ r h _ _ d h _ _ l r _ _ s gr _ _ n br _ _ f sk _ _ m vl _ _ g Sample