Besit en gepubliseer deur Optimi, deel van Optimi Central Services (Edms) Bpk. Impalalaan 7, Doringkloof, Centurion, 0157 info@optimi.co.za www.optimi.co.za
Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op Outeursreg, mag geen gedeelte van hierdie boek in enige vorm of op enige manier elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring, bandopname, of enige inligtingstoring-en-herwinningstelsel, gereproduseer of versend word sonder die uitgewer se skriftelike toestemming nie.
Die uitgewer dra geen verantwoordelikheid vir die voortbestaan of akkuraatheid van URL’e van eksterne webwerwe of webwerwe van derde partye waarna daar in hierdie publikasie verwys word nie, en waarborg nie dat enige inhoud op sulke webwerwe akkuraat of toepaslik is, of sal bly nie.
Daar is gevalle waar ons nie die kopiereghouer kon kontak of opspoor nie. Die uitgewer is bereid om enige foute of weglatings so gou as moontlik reg te stel indien die saak onder ons aandag gebring word.
Reg.nr.: 2011/011959/07
Afrikaans Huistaal
Werkboek 2: Skryf en Handskrif
Kwartaal 1
Graad 3
Dr N Scheepers
Aangepas vir KABV
SAMPLE
Aktiwiteit 1: Lopende skrif _
‘v’
en
‘V’
Voltooi die letters tot aan die einde van die reël. Skryf die woorde in lopende skrif.
Aktiwiteit 2: Lopende skrif _ ‘w’ en ‘W’
Voltooi die letters tot aan die einde van die reël. Skryf die woorde in lopende skrif.
w w W W
wag Wian wit woon waar wie Willie weg weer wurm weet
Aktiwiteit 3: Lopende skrif _ ‘i’ en ‘I’
Voltooi die letters tot aan die einde van die reël. Skryf die woorde in lopende skrif.
Aktiwiteit 4: Verlede tyd
Skryf die sinne in die verlede tyd.
Pappa loop vinnig.
Piet dra die swaar tas.
Die wind gaan waai.
Hy sit op die stoel.
Dit is ’n warm dag.
Karin pluk ’n roos in die tuin.
Boeta klim in die groot boom.
SAMPLE
Herman maak die visbak skoon.
Aktiwiteit 5: Lopende skrif _
‘a’ en ‘A’
Voltooi die letters tot aan die einde van die reël. Skryf die woorde in lopende skrif.
Aktiwiteit 6: Lopende skrif _ ‘s’ en ‘S’
Voltooi die letters tot aan die einde van die reël. Skryf die woorde in lopende skrif.
s s S S
sien sak
Sarie soom
ses sin saag Susan son soek
Stief
Aktiwiteit 7: Skryf ’n paragraaf
Gee ’n opskrif vir die foto. Skryf ’n paragraaf om te verduidelik wat in die foto gebeur.
Aktiwiteit 8: Lopende skrif _ ‘t’ en ‘T’
Voltooi die letters tot aan die einde van die reël. Skryf die woorde in lopende skrif.
Aktiwiteit 9: Aanhalingstekens
Voltooi die sinne deur die aanhalingstekens op die regte plekke in te vul. Skryf dan jou eie sin wat aanhalingstekens bevat.