Afrikaans Huistaal Werkboek 2: Skryf en Handskrif Kwartaal 2 Graad 3

Page 1


Afrikaans Huistaal Werkboek 2: Skryf en Handskrif

Kwartaal 2

Graad 3

Naam: Klas:

Besit en gepubliseer deur Optimi, deel van Optimi Central Services (Edms) Bpk. Impalalaan 7, Doringkloof, Centurion, 0157 info@optimi.co.za www.optimi.co.za

© Optimi

Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op Outeursreg, mag geen gedeelte van hierdie boek in enige vorm of op enige manier elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring, bandopname, of enige inligtingstoring-en-herwinningstelsel, gereproduseer of versend word sonder die uitgewer se skriftelike toestemming nie.

Die uitgewer dra geen verantwoordelikheid vir die voortbestaan of akkuraatheid van URL’e van eksterne webwerwe of webwerwe van derde partye waarna daar in hierdie publikasie verwys word nie, en waarborg nie dat enige inhoud op sulke webwerwe akkuraat of toepaslik is, of sal bly nie.

Daar is gevalle waar ons nie die kopiereghouer kon kontak of opspoor nie. Die uitgewer is bereid om enige foute of weglatings so gou as moontlik reg te stel indien die saak onder ons aandag gebring word.

Reg.nr.: 2011/011959/07

Afrikaans Huistaal

Werkboek 2: Skryf en Handskrif

Kwartaal 2

Graad 3

Dr N Scheepers

Aangepas vir KABV

SAMPLE

Aktiwiteit 37: Lopende skrif

Voltooi die letters tot aan die einde van die reël. Skryf die woorde in lopende skrif.

v V w W o O

c C s S i I l L j J

(Blaai om) SAMPLE

Aktiwiteit 37: Lopende skrif SAMPLE

Aktiwiteit 38: Selfstandige naamwoorde

Lees die selfstandige naamwoorde in die blokkies. Maak ’n sin met elke woord. Skryf jou sinne in die teenwoordige tyd.

ballon appel skoen ¶its boom vlag

Aktiwiteit 39: Lopende skrif

Voltooi die letters tot aan die einde van die reël. Skryf die woorde in lopende skrif.

a A n N m M h H

p P y Y x X u U

SAMPLE

Aktiwiteit 39: Lopende skrif SAMPLE

Aktiwiteit 40: Lopende skrif

Voltooi die letters tot aan die einde van die reël. Skryf die woorde in lopende skrif.

b B

d D f F h H

j J

l L q Q r R

SAMPLE

boer dier

Frans hand

Jan lente

Quinn reis

Aktiwiteit 40: Lopende skrif SAMPLE

Bennie Daan ±ets huil jaag Lena

Aktiwiteit 41: Lopende skrif

Skryf die woorde in lopende skrif.

Maak dan ’n sin met een van die woorde en skryf dit onderaan die bladsy.

heuning bos

Aktiwiteit 42: Byvoeglike naamwoorde

Lees die sinne. Omkring die byvoeglike naamwoorde en onderstreep die selfstandige naamwoorde.

Die kinders sit onder die groot boom.

Mamma maak heerlike gesonde toebroodjies.

Hero is ’n pragtige hond.

Jaco ry vinnig met sy blink rooi ±ets.

“Sit asseblief die melk en kaas terug in die wit yskas,” sê Mamma.

“Mag ons in die groot swembad swem?” vra Danie.

Kara teken met die blou kryt en Lina met die rooi pen.

Ouma parkeer haar blou motor voor die huis onder die groot boom.

Tiaan en Tom bou ’n hoë toring met die blou en geel blokkies.

Petro sit op die sagte stoel en lees ’n dik boek.

Die kameelperd met sy lang nek eet groen blare.

Aktiwiteit 43: Lopende skrif

Skryf die woorde in lopende skrif. Maak ’n sin met twee van die woorde en skryf dit onderaan die bladsy. hen eend geraas apie

weg

lelik jonk

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.