Afrikaans Eerste Addisionele Taal Werkboek Kwartaal 1 en 2 Graad 3

Page 1


Afrikaans Eerste Addisionele Taal Werkboek

Kwartaal 1 en 2

Graad 3

Naam:

Klas:

Besit en gepubliseer deur Optimi, deel van Optimi Central Services (Edms) Bpk. Impalalaan 7, Doringkloof, Centurion, 0157 info@optimi.co.za www.optimi.co.za

© Optimi

Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op Outeursreg, mag geen gedeelte van hierdie boek in enige vorm of op enige manier elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring, bandopname, of enige inligtingstoring-en-herwinningstelsel, gereproduseer of versend word sonder die uitgewer se skriftelike toestemming nie.

Die uitgewer dra geen verantwoordelikheid vir die voortbestaan of akkuraatheid van URL’e van eksterne webwerwe of webwerwe van derde partye waarna daar in hierdie publikasie verwys word nie, en waarborg nie dat enige inhoud op sulke webwerwe akkuraat of toepaslik is, of sal bly nie.

Daar is gevalle waar ons nie die kopiereghouer kon kontak of opspoor nie. Die uitgewer is bereid om enige foute of weglatings so gou as moontlik reg te stel indien die saak onder ons aandag gebring word.

Reg.nr.: 2011/011959/07

Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Werkboek

Kwartaal 1 en 2

Graad 3

Aangepas vir KABV

Inhoudsopgawe

Aktiwiteit 1

Skryf ten minste 4 sinne oor jou vakansie. Onthou, ’n sin begin met ’n hoo¶etter en eindig met ’n punt.

Aktiwiteit 2

Maak ’n lys van alles wat jy vir die vakansie moet inpak. Gee ’n opskrif vir jou lys.

Aktiwiteit 3

Kies die regte woorde in die blokkies om die sinne te voltooi.

kaas kook geel loop

been lees gaap boom

Lisa ______, want sy is vaak.

Pappa ______ die koerant.

Daar sit ’n duif in die ______.

Tandi pluk vir Mamma ’n _____ blom.

Die kinders _____ tot by die parkie.

Hy sit _______ op die toebroodjie.

Oupa sê sy _____ is seer.

Mamma ______ vir ons lekker kos.

Aktiwiteit 4

Skryf ’n boodskap vir ’n nuwe maatjie in die klas om hom/haar te laat welkom voel.

Aktiwiteit 5

Kies die teenoorgesteldes en skryf dit langs die woorde in die tabel.

vinnig koud sag dun

groot laag lig mooi warm swaar

dik

hoog stadig lelik hard klein

Aktiwiteit 6

Lees die woorde in die blokkies en maak ’n sin met elke woord. Skryf die sinne in die teenwoordige tyd.

±ets koop lees boom SAMPLE

Aktiwiteit 7

Lees die storie “Tom en die tweeling” en beantwoord die vrae in volsinne.

Wie is Tom en Tandi se nuwe bure?

Wat neem Mamma saam vir die nuwe bure as hulle daar gaan kuier?

Hoekom sê Tom: “Ek sien twee van alles!”?

Wat doen Tom en Tandi by die nuwe maats se huis?

Voltooi die blokkiesraaisel.

Aktiwiteit 8

Aktiwiteit 9

Daar is ’n nuwe maatjie in jou klas. Skryf vir hom/haar aanwysings van die skool se hek tot by die klas.

Aktiwiteit 10

Weet jy hoe om tee te maak?

Skryf die volgende sinne in die regte volgorde.

Nommer die sinne van 1 tot 6.

Laat die teesakkie trek.

Gooi kookwater in die koppie.

Voeg suiker by en roer.

Kook ’n bietjie water.

Geniet jou koppie tee.

Sit ’n teesakkie in die koppie.

Aktiwiteit 11

Kies die regte voornaamwoorde in die blokkies boaan die bladsy om die sinne te voltooi.

sy Hy sy ons

jou haar my Hulle

________ eet ’n lekker roomys.

Dit is ______ hoed.

Ben trek ______ skoene aan.

Onthou om ______ boek in te pak.

Die kat lek _______ pote.

_______ woon in ’n groot huis.

Ouma sê _______ been is seer.

Mamma maak vir ______ lekker kos.

Aktiwiteit 12

Kyk na die foto en beantwoord die vrae in volsinne.

Waar is die kinders?

Skryf 3 dinge neer wat jy in die klas kan sien.

Aktiwiteit 12

Hoeveel seuns sien jy in die klas?

Is die juffrou vriendelik of kwaai? Hoekom sê jy so?

Waarmee is die kinders besig?

Aktiwiteit 13

Linda ontmoet ’n nuwe maatjie in die klas. Haar naam is Dora. Gebruik die woorde in die raampie en skryf 4 tot 6 sinne oor Dora.

maatjie meisie

vriendelik gesels help bly goeie maats lag langs

Aktiwiteit

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.