Afrikaans Eerste Addisionele Taal Werkboek Kwartaal 3 en 4 Graad 3

Page 1


Afrikaans Eerste

Kwartaal 3 en 4

Graad 3

Naam: Klas:

Besit en gepubliseer deur Optimi, deel van Optimi Central Services (Edms) Bpk. Impalalaan 7, Doringkloof, Centurion, 0157 info@optimi.co.za www.optimi.co.za

© Optimi

Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op Outeursreg, mag geen gedeelte van hierdie boek in enige vorm of op enige manier elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring, bandopname, of enige inligtingstoring-en-herwinningstelsel, gereproduseer of versend word sonder die uitgewer se skriftelike toestemming nie.

Die uitgewer dra geen verantwoordelikheid vir die voortbestaan of akkuraatheid van URL’e van eksterne webwerwe of webwerwe van derde partye waarna daar in hierdie publikasie verwys word nie, en waarborg nie dat enige inhoud op sulke webwerwe akkuraat of toepaslik is, of sal bly nie.

Daar is gevalle waar ons nie die kopiereghouer kon kontak of opspoor nie. Die uitgewer is bereid om enige foute of weglatings so gou as moontlik reg te stel indien die saak onder ons aandag gebring word.

Reg.nr.: 2011/011959/07

Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Werkboek

Kwartaal 3 en 4

Graad 3

Dr N Scheepers

Aangepas vir KABV

Kies die regte woorde in die blokkies om die sinne te voltooi.

langs na in met na vir om agter

Ek wil _____ skool by Jan gaan speel.

Ek luister mooi _____ my juffrou.

Die skool begin ____ agtuur.

Die kat lê _____ haar mandjie.

Aktiwiteit 66 SAMPLE

Kyk ______ die kombuis se deur.

Die baba speel ______ ’n teddiebeer.

Ek gee _____ jou ’n geskenk.

Kom sit hier ______ my.

Aktiwiteit 67

Kies die regte woorde in die blokkies om die sinne te voltooi.

sent prent stert kort

stort bont lint swart

Daar is ’n mooi __________ teen die muur.

Kolle waai sy ___________ heen en weer.

Die lekkers kos net twintig _________ elk.

Ek ________ voordat ek gaan slaap.

SAMPLE

Die _________ hond is baie kwaai.

Sy het ’n rooi ________ in haar hare.

Ouma brei ’n ________ trui.

Sy broek is te ________.

Aktiwiteit 68

As jy ’n professionele sportman of sportvrou kon wees, aan watter sport sou jy deelneem? Skryf ’n paragraaf van 5 tot 8 sinne waarin jy verduidelik watter sport en waarom.

Aktiwiteit

Aktiwiteit 69

Skryf die sinne in die verlede tyd.

Ben klim uit die bed.

Ouma maak vir ons tee.

Die padda spring in die water.

Ek doen my huiswerk.

Aktiwiteit 70

Lees die storie “Die skaatsplank” en beantwoord die vrae in volsinne.

Wat wil Robbie in die park gaan doen?

Wat doen die skaatsplankryers in die park?

Waarheen gaan Robbie en Pappa?

Aktiwiteit 70

Pappa wil hê Robbie moet nog iets koop. Wat is dit?

Wat gebeur met Robbie na hy op die skaatsplank klim?

Wat gaan hy elke middag na skool doen?

Aktiwiteit 71

Dinsdag is asblikdag! (Verwys na die storie “Operasie skoonmaak”.)

Skryf een aktiwiteit vir elke dag van die week neer.

Dag van die week

Soort taak, bv. wasgoed was, tuinwerk, ens.

Aktiwiteit 72

Gee ’n opskrif vir die foto. Skryf ’n kort paragraaf van 5 tot 8 sinne om te verduidelik wat in die foto gebeur.

SAMPLE

Aktiwiteit

Aktiwiteit 73

Kies die regte woorde in die blokkies om die sinne te voltooi.

been leeu meeu peer spreeu leer eeu weer

Tom eet ’n groen _______.

Pappa staan op die ________.

Die ____________ vlieg vinnig weg.

’n Honderd jaar is ’n _________.

SAMPLE

Sal jy _________ kom kuier?

Die ________ is ’n seevoël.

Ouma se ________ is seer.

Die ________ brul vreeslik hard.

Aktiwiteit 74

Jy is ’n verslaggewer by ’n koerant. Skryf ’n kort berig oor besoedeling in die omgewing. Teken ’n prentjie wat by jou berig pas.

Aktiwiteit

Aktiwiteit 75

Lees die storie “Operasie skoonmaak” en beantwoord die vrae in volsinne.

Dinsdag is asblikdag. Wat gebeur op asblikdag?

Wat sien Mamma en die kinders as die hek oopgaan?

Waarom lê die vullis op die sypaadjie?

Aktiwiteit 75

Wat is lugbesoedeling?

Wat is waterbesoedeling?

Wat wil die kinders doen om te help?

Aktiwiteit 76

Maak ’n lys van toestelle in die huis wat met elektrisiteit werk.

Wat kan jy in die plek daarvan gebruik wanneer die krag af is?

Bv. lig – steek ’n kers aan.

Elektriese toestel in die huis Alternatiewe toestel wanneer die krag af is

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.