Besit en gepubliseer deur Optimi, deel van Optimi Central Services (Edms) Bpk. Impalalaan 7, Doringkloof, Centurion, 0157 info@optimi.co.za www.optimi.co.za
Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op Outeursreg, mag geen gedeelte van hierdie boek in enige vorm of op enige manier elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring, bandopname, of enige inligtingstoring-en-herwinningstelsel, gereproduseer of versend word sonder die uitgewer se skriftelike toestemming nie.
Die uitgewer dra geen verantwoordelikheid vir die voortbestaan of akkuraatheid van URL’e van eksterne webwerwe of webwerwe van derde partye waarna daar in hierdie publikasie verwys word nie, en waarborg nie dat enige inhoud op sulke webwerwe akkuraat of toepaslik is, of sal bly nie.
Daar is gevalle waar ons nie die kopiereghouer kon kontak of opspoor nie. Die uitgewer is bereid om enige foute of weglatings so gou as moontlik reg te stel indien die saak onder ons aandag gebring word.
Reg.nr.: 2011/011959/07
Wiskunde
Werkboek 1
Kwartaal 1
Graad 1
Aangepas vir KABV
H Erasmus
Sample
Aktiwiteit 1: Links en regs
Teken jou hande oor met ’n uitdraaikryt.
Dit is my regterhand
Dit is my linkerhand Sample
Aktiwiteit 2: Bo en onder
Luister na die instruksies en kleur die regte bal in.
Kleur die bal bo die lyntjie groen in.
Kleur die bal bo die lyntjie geel in.
Kleur die bal onder die lyntjie oranje in.
Kleur die bal onder die lyntjie blou in.
SampleKleur die bal onder die lyntjie rooi in.
Kleur die bal bo die lyntjie pers in.
Aktiwiteit 3: Langer en korter
Luister na die instruksies en kleur die regte prentjie in.
Kleur die langste potlood swart in.
Kleur die kortste wortel oranje in.
Kleur die kortste wurm groen in.
Kleur die langste liniaal pienk in.
SampleKleur die langste been geel in.
Kleur die kortste sleutel bruin in.
Aktiwiteit 4: Posisie in die ruimte
Teken die bal.
Teken ’n blou bal links van die boks.
Teken ’n groen bal onder die boks.
Teken ’n oranje bal agter die boks.
Teken ’n geel bal voor die boks.
Sample
Teken ’n pienk bal regs van die boks.
Teken ’n rooi bal binne die boks.
Aktiwiteit 5: Kapasiteit
Omkring die houers wat water in het.
Kleur elke glas in met die regte hoeveelheid koeldrank.
Sample
Werkboek 1; Kwartaal 1 Graad 1 ~ Wiskunde
Aktiwiteit 6: Vormpatrone
Watter vorm kom volgende?
Aktiwiteit 7: Die lui agt
Sample
Aktiwiteit 8: Posisie in die ruimte
Luister na die instruksies en teken dit op die prentjie.
- Teken ’n hoed op die seun se kop.
- Teken ’n muis onder die seun se stoel.
- Teken ’n pennehouer bo-op die seun se tafel.
- Teken ’n horlosie bo die seun se kop teen die muur.
- Teken ’n blom in die ju³rou se hare.
- Teken ’n plant agter die ju³rou.
- Teken ’n asblik agter die seun.
- Teken ’n pen in die ju³rou se ander hand.
Trek ’n lyn van die lekkergoed na die seuns sodat elkeen ewe veel kry.
Aktiwiteit 9: Visuele onderskeiding
Omkring al die diere wat presies soos die eerste dier lyk.
Sample
• Daaglikse lesse wat maklik is om aan te bied, vir die hele jaar.
• Drie sessies ’n dag wat die verskillende leerareas kombineer.
• Mondelingse, praktiese en Ageskrewe aktiwiteite om nuwe konsepte bekend te stel.
• Volkleur fasiliteerderhulpmiddel, -leerderhulpmiddel en -werkboek vir elke kwartaal.
• Omvattende verduidelikings van konsepte in eenvoudige taal.