Wiskunde Werkboek 2 Kwartaal 2 Graad 1

Page 1


Wiskunde Werkboek 2 Kwartaal 2

Graad 1

Naam: Klas:

Besit en gepubliseer deur Optimi, deel van Optimi Central Services (Edms) Bpk. Impalalaan 7, Doringkloof, Centurion, 0157 info@optimi.co.za www.optimi.co.za

© Optimi

Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op Outeursreg, mag geen gedeelte van hierdie boek in enige vorm of op enige manier elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring, bandopname, of enige inligtingstoring-en-herwinningstelsel, gereproduseer of versend word sonder die uitgewer se skriftelike toestemming nie.

Die uitgewer dra geen verantwoordelikheid vir die voortbestaan of akkuraatheid van URL’e van eksterne webwerwe of webwerwe van derde partye waarna daar in hierdie publikasie verwys word nie, en waarborg nie dat enige inhoud op sulke webwerwe akkuraat of toepaslik is, of sal bly nie.

Daar is gevalle waar ons nie die kopiereghouer kon kontak of opspoor nie. Die uitgewer is bereid om enige foute of weglatings so gou as moontlik reg te stel indien die saak onder ons aandag gebring word.

Reg.nr.: 2011/011959/07

Wiskunde

Werkboek 2

Kwartaal 2

Graad 1

Aangepas vir KABV
H Erasmus

Inhoudsopgawe

Sample

Aktiwiteit 1: Meer as en minder as

Kleur die regte blokkie in.

meer as minder as dieselfde as

meer as minder as dieselfde as

meer as minder as dieselfde as

Sample

meer as minder as dieselfde as

meer as minder as dieselfde as

meer as minder as dieselfde as

meer as minder as dieselfde as

meer as minder as dieselfde as

Aktiwiteit 2: Patrone

Trek ’n kruis deur die patroon wat nie pas nie.

Teken jou eie patroon. Sample

Kleur die onderste patroon presies dieselfde as die boonste een in.

Aktiwiteit 3: Groter as en kleiner as

Kleur die kleinste getal blou in.

Kleur die grootste getal groen in.

Aktiwiteit 4: Optel en aftrek

Omkring die groepies sodat dit by die optelsom pas.

Trek ’n kruis deur die prentjies sodat dit by die aftreksom pas.

3 – 2 = 1 4 – 4 = 0 4 – 1 = 3 5 – 3 = 2 2 + 3 = 5 2 + 2 = 4 4 + 1 = 5 1 + 3 = 4 Sample

Aktiwiteit 5: Meer of minder

Omkring die groepie wat die meeste vorms het.

Omkring die groepie wat die minste vorms het.

Aktiwiteit 6: Patroonuitbreiding

Watter vorms kom volgende? Maak die lyntjies vol. s s a s s a

Aktiwiteit 7: Getalle 1 tot 10

Trek ’n lyntjie van die getal na die regte aantal kolle. Skryf die getal in elke blokkie. 1 3 2 4 5 6 7 8 9 10 Sample

Aktiwiteit 8: Organiseer data

Kyk na die prente en sorteer die data in die leë blok. Daar is verskillende maniere om dit te doen. Gebruik jou eie kreatiwiteit.

Sample

Aktiwiteit 9: Groepering

Kyk al die kolle! Verdeel dit in groepies sodat die regte aantal tellers in elke groep is. 4

Aktiwiteit 10: Getalle 0 tot 10

Skryf die syfers en teken die regte aantal kolle in elke blokkie. 0 0 0 1 1 1 2 2 2 3 3 3 4 4 4 5 5 5 6 6 6 7 7 7 8 8 8 9 9 9 10 10 Sample

• Daaglikse lesse wat maklik is om aan te bied, vir die hele jaar.

• Drie sessies ’n dag wat die verskillende leerareas kombineer.

• Mondelingse, praktiese en Ageskrewe aktiwiteite om nuwe konsepte bekend te stel.

• Volkleur fasiliteerderhulpmiddel, -leerderhulpmiddel en -werkboek vir elke kwartaal.

• Omvattende verduidelikings van konsepte in eenvoudige taal.

• Gebruik in die klaskamer of tuis.

home classroom college workplace

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.