Eina! Iets byt my!

Die avon ture van Ben, Lebo en Hanna
Die avon ture van Ben, Lebo en Hanna
Dr Nalize Scheepers
Ricka Venter
Hilda Erasmus
Illustrasies: Johann Strauss
Samestellers: Dr Nalize Scheepers
Ricka Venter
Hilda Erasmus
Illustrasies: Johann Strauss
Ontwerp: Romandi Wagenaar
Eerste uitgawe 2018
Besit en uitgegee deur Optimi, deel van Optimi Central Services (Edms) Bpk. Impalalaan 7, Doringkloof, Centurion, 0157 info@optimi.co.za www.optimi.co.za
© Optimi
Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op Outeursreg, mag geen gedeelte van hierdie boek in enige vorm of op enige manier elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring, bandopname, of enige inligtingstoring-en-herwinningstelsel, gereproduseer of versend word sonder die uitgewer se skriftelike toestemming nie.
Reg.nr.: 2011/011959/07
ISBN: 9781990945045
Die drie maats speel in die tuin. Ben en Lebo speel in die sand. Sample
Hanna sien die mooi wolke.
Sy wil hê Ben en Lebo moet ook kyk. Sample
Die drie maats lê op die gras en kyk na die wolke. Sample
“Kom sit hier langs my,” sê Ben. Karin gaan sit langs Ben.
“Ek sal vir jou die storie lees,” sê Ben.
Ben lees vir Karin die storie.
Die storie gaan oor ’n hond. Karin lag. Dit is ’n mooi storie.