Hanna leer ’n les
Die avon ture van Ben, Lebo en Hanna
Die avon ture van Ben, Lebo en Hanna
Dr Nalize Scheepers
Ricka Venter
Hilda Erasmus
Illustrasies: Johann Strauss
Samestellers: Dr Nalize Scheepers
Ricka Venter
Hilda Erasmus
Illustrasies: Johann Strauss
Ontwerp: Romandi Wagenaar
Eerste uitgawe 2018
Besit en uitgegee deur Optimi, deel van Optimi Central Services (Edms) Bpk. Impalalaan 7, Doringkloof, Centurion, 0157 info@optimi.co.za www.optimi.co.za
© Optimi
Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op Outeursreg, mag geen gedeelte van hierdie boek in enige vorm of op enige manier elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring, bandopname, of enige inligtingstoring-en-herwinningstelsel, gereproduseer of versend word sonder die uitgewer se skriftelike toestemming nie.
Reg.nr.: 2011/011959/07
ISBN: 9781990945052
Mamma en Hanna ry met die rooi bus na die stad. Hulle gaan winkel toe.
bus
Mamma staan by ’n rak. Sy pak kos in die trollie. Hanna sien ’n mooi pop.
Dit is tyd vir nagereg. Die maats kry elkeen ’n roomys. Die roomys is lekker soet en koud.
Hulle smul aan die lekker roomys.
Dit is tyd om huis toe te gaan.
“Totsiens,” groet Hanna.
“Dankie vir die lekker kos,” sê Ben.
“Dit was ’n lekker dag,” sê almal.