Lewensvaardighede Werkboek: Kwartaal

Page 1


Lewensvaardighede Werkboek: Kwartaal 1 en 2

Graad 1

Naam: Klas:

Besit en gepubliseer deur Optimi, deel van Optimi Central Services (Edms) Bpk. Impalalaan 7, Doringkloof, Centurion, 0157 info@optimi.co.za www.optimi.co.za

© Optimi

Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op Outeursreg, mag geen gedeelte van hierdie boek in enige vorm of op enige manier elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring, bandopname, of enige inligtingstoring-en-herwinningstelsel, gereproduseer of versend word sonder die uitgewer se skriftelike toestemming nie.

Die uitgewer dra geen verantwoordelikheid vir die voortbestaan of akkuraatheid van URL’e van eksterne webwerwe of webwerwe van derde partye waarna daar in hierdie publikasie verwys word nie, en waarborg nie dat enige inhoud op sulke webwerwe akkuraat of toepaslik is, of sal bly nie.

Daar is gevalle waar ons nie die kopiereghouer kon kontak of opspoor nie. Die uitgewer is bereid om enige foute of weglatings so gou as moontlik reg te stel indien die saak onder ons aandag gebring word.

Reg.nr.: 2011/011959/07

Lewensvaardighede

Werkboek 1

Kwartaal 1 en 2

Graad 1

Sample

Aangepas vir KABV
H Erasmus
Í5!È-A-LFS-WB01wÎ

Aktiwiteit 1: Dit is ek

My naam is _________________________________. Ek is _____ jaar oud.

My adres is __________________________________________

Sample

Aktiwiteit 2: Ek hou van ...

Teken prentjies in die blokkies.

Ek hou van ... Ek hou nie van ... nie

Aktiwiteit 3: Ek kan ...

Omkring alles wat jy kan doen.

Teken ’n prentjie van iets anders wat jy kan doen en iets anders wat jy nog nie kan doen nie.

Ek kan ... Ek kan nie ... nie

Aktiwiteit 4: Ek verjaar!

Dit is jou verjaarsdag! Hoe oud word jy hierdie jaar? Teken genoeg kersies op die koek. Teken ook jou gesig op die regte plek en kleur die prentjie in.

Sample

Aktiwiteit 5: Emosies

Omkring die emosie wat by elke gesig pas.

Gelukkig

Kwaad

Hartseer

Skaam

Kwaad

Ongelukkig

Verward

Gelukkig

Kwaad

Ongelukkig

Moedeloos

Bang

Verbaas

Trots

Bang

Ongelukkig

Bly

Skaam

Kwaad

Jaloers

Hartseer

Jaloers

Moedeloos

Siek

Bang

Skaam

Gelukkig

Bly

Trots

Kwaad

Jaloers

Gelukkig

Opgewonde

Skaam

Ongelukkig

Verveeld

Kwaad

Ongelukkig

Moeg

Siek

Opgewonde

Ongelukkig

Verbaas

Bang

Skaam

Aktiwiteit 6: Emosies

Teken gesigte om die regte emosies te wys. Dink ook aan wenkbroue.

Ek is gelukkig.

Ek is trots.

Sample

Ek is bang.

Ek is hartseer.

Ek is kwaad.

Ek is bly.

Aktiwiteit 7: Emosies

Hoe laat dit jou voel?

As jy hoor dat jy ’n nuwe troeteldier mag kry.

As jou beste maatjie nie meer saam met jou wil speel nie.

As jou boetie of sussie lelik is met jou.

As julle met vakansie gaan.

As jy iets vir die eerste keer regkry (soos om ±ets te ry of om sonder vlerkies te swem).

As jy hoor iemand vir wie jy lief is kry seer.

As julle op ’n uitstappie gaan.

Sample

As jy ’n roomys mag kry.

As jy ’n medalje of ’n speletjie wen.

As iemand jou kwaad maak.

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.