Die snaakse vissie
Die avon ture van Ben, Lebo en Hanna
Ben, Lebo en Hanna
Fase 7
Die avon ture van SAMPLE
Dr Nalize Scheepers
Ricka Venter
Illustrasies: Johann Strauss
Samestellers: Dr Nalize Scheepers
Ricka Venter
Illustrasies: Johann Strauss
Ontwerp: Romandi Wagenaar
Eerste uitgawe 2018
Besit en uitgegee deur Optimi, deel van Optimi Central Services (Edms) Bpk. Impalalaan 7, Doringkloof, Centurion, 0157 info@optimi.co.za www.optimi.co.za
© Optimi
Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op Outeursreg, mag geen gedeelte van hierdie boek in enige vorm of op enige manier elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring, bandopname, of enige inligtingstoring-en-herwinningstelsel, gereproduseer of versend word sonder die uitgewer se skriftelike toestemming nie.
Reg.nr.: 2011/011959/07
ISBN:
SAMPLE
Ben speel vandag by Lebo. Hulle speel met Lebo
se groot groen bal. Ben skop die bal hoog in die lug. Lebo hardloop en vang die bal voor dit in die water val.
Nou is dit Lebo se beurt. Lebo skop die bal.
Die bal trek deur die lug en val in die visdam.
Die seuns trek vinnig hulle skoene uit en klim in die visdam. Hulle wil die bal uit die water haal.
SAMPLE
Lebo en Ben sit hulle voete in die koue water.
Hulle stap stadig in die water. Ben gril.
Dit is glad onder op die bodem. Ben wonder of hier paddas in die visdam woon.
Lebo sien 'n klein vissie. “Kyk die vissie Ben,” sê
Lebo. Ben en Lebo staan stil en kyk na die klein vissie. Die vissie lyk snaaks. Ben en Lebo kyk
hoe die snaakse vissie swem. Die vissie het 'n klein
SAMPLE
kop en twee groot oë. Hy het 'n lang stert wat heen en weer beweeg as hy swem. Die vissie swem vinnig.
“Ek het nog nooit so 'n vissie gesien nie,” sê Ben.
Die seuns wonder watter soort vissie dit is.