Gr 11- Fasiliteerdersgids- Wiskundige Geletterdheid
Besit en gepubliseer deur Optimi, deel van Optimi Central Services (Edms) Bpk. Impalalaan 7, Doringkloof, Centurion, 0157 info@optimi.co.za www.optimi.co.za
Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op Outeursreg, mag geen gedeelte van hierdie boek in enige vorm of op enige manier elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring, bandopname, of enige inligtingstoring-en-herwinningstelsel, gereproduseer of versend word sonder die uitgewer se skriftelike toestemming nie.
Die uitgewer dra geen verantwoordelikheid vir die voortbestaan of akkuraatheid van URL’e van eksterne webwerwe of webwerwe van derde partye waarna daar in hierdie publikasie verwys word nie, en waarborg nie dat enige inhoud op sulke webwerwe akkuraat of toepaslik is, of sal bly nie.
Daar is gevalle waar ons nie die kopiereghouer kon kontak of opspoor nie. Die uitgewer is bereid om enige foute of weglatings so gou as moontlik reg te stel indien die saak onder ons aandag gebring word.
Reg.nr.: 2011/011959/07
Wiskundige Geletterdheid
Fasiliteerdersgids
Graad 11
2111-A-MAL-FG01
Kies
Aangepas vir KABV
G11 ~ Wiskundige Geletterdheid
Leselemente
AKTIWITEIT
Formatiewe assessering om leerders se vordering en kennis aan die einde van elke les te toets.
G11 ~ Wiskundige Geletterdheid
Voorwoord
Aanvullende boeke
Enige ander boek kan aanvullend tot die handleiding gebruik word. Dit is altyd goed om ander handboeke as aanvulling te gebruik om sodoende ’n breër perspektief van die vak te ontwikkel.
• Die Antwoord-reeks: Graad 11 Wiskundige Geletterdheid 3 in 1
• Wiskundige Geletterdheid vir die Klaskamer Graad 11 Leerderboek
Assesseringsvereistes
Daar word regdeur hierdie fasiliteerdersgids na DV1, DV2, DV3 en DV4 verwys. Dit verwys na die denkvlak wat vereis word om die spesifieke vraag te kan beantwoord.
Die denkvlakke stel die volgende vaardighede voor
• Denkvlak 1
Ken of weet
• Denkvlak 2
Toepassing van prosedures in bekende kontekste
• Denkvlak 3
Toepassing van prosedures met meervoudige stappe in ’n verskeidenheid kontekste
• Denkvlak 4
Beredenering en oorweging
Wanneer take, ondersoeke en veral toetse en eksamens opgestel word, word die volgende riglyne gebruik om te bepaal hoeveel punte die vrae by elke denkvlak sal tel.
Verspreiding van punte volgens die denkvlakke
Denkvlakke
Persentasie van punte toegeken
Denkvlak 1: Kennis 30% (±5%)
Denkvlak 2: Toepassing van prosedures in bekende kontekste 30% (±5%)
Denkvlak 3: Toepassing van prosedures met meervoudige stappe in ’n verskeidenheid kontekste 20% (±5%)
Denkvlak 4: Beredenering en oorweging 20% (±5%)
G11 ~ Wiskundige Geletterdheid
Die assesseringsprogram
Verwys na Impaq se aanlyn platform vir assesseringstake, eksamens en die assesseringsplan.
Jaarplan
1 Hersiening van basiese vaardighede
2 Patrone, verhoudings en voorstellings
3 Meting: Herleidings en tyd
4 Finansies: Finansiële dokumente, tariefstelsels en gelykbreekanalise
5 Finansies: Rente, bankwese en inflasie
6 Meting: Lengte, massa, volume en temperatuur
7 Kaartwerk
8 Meting: Omtrek, oppervlakte en volume
9 Vloer- en aansigplanne, modelle en skaaltekeninge
10 Finansies – BTW en Werkloosheidsversekering (WVF)
11 Waarskynlikheid
12 Finansies: Wisselkoerse
13 Datahantering
Kwartaal 1
Januarie – Maart
Kwartaal 2
April – Junie
Kwartaal 3
Julie – September
Kwartaal 4
Oktober – November
G11 ~ Wiskundige Geletterdheid
Voorgestelde tyd om aan elke eenheid te spandeer (volgens KABV)
Kwartaal 1
Kontekste wat op Patrone, verhoudings en voorstellings fokus
Onderwerpe
Kontekste wat op Meting (herleidings en tyd) fokus
Kontekste wat op Finansies (finansiële dokumente, tariefstelsels en gelykbreekanalise) fokus
Kwartaal 2
Kontekste wat op Finansies (rente, bankwese en inflasie) fokus
Kontekste wat op Meting (lengte, massa, volume, temperatuur) fokus
Onderwerpe
Onderwerpe
Kontekste wat op Kaarte, planne en ander voorstellings van die fisiese wêreld (skaal- en kaartwerk) fokus
Hersiening
Onderwerpe
Kwartaal 3
Kontekste wat op Meting (omtrek, oppervlakte en volume) fokus
Kontekste wat op Kaarte, planne en ander voorstellings van die fisiese wêreld (modelle en planne) fokus
Kontekste wat op Finansies (belasting) fokus
Kontekste wat op Waarskynlikheid fokus
Kwartaal 4
Kontekste wat op Finansies (wisselkoers) fokus
Kontekste wat op Datahantering fokus
Hersiening
G11 ~ Wiskundige Geletterdheid
Die tydsindeling per onderwerp dien slegs as riglyn en kan volgens leerders se pas aangepas word. Hou in gedagte dat leerders eers die betrokke lesse moet afhandel voordat hulle ’n toets of betrokke eksamen kan aflê.
Leerders moet 4,5 uur per week aan Wiskundige Geletterdheid spandeer. Let op dat hierdie tydsindeling per week alle aktiwiteite, assesserings en eksamens uitsluit en slegs ’n aanduiding is van die tyd wat aan teoretiese aspekte spandeer moet word. Indien leerders stadiger werk, moet die nodige aanpassings gemaak word sodat hulle steeds al die werk betyds onder die knie kry.
Die voorgestelde onderrigtyd per week:
EENHEID 1: HERSIENING VAN BASIESE VAARDIGHEDE
Deel 1: Afronding
Aktiwiteit 1
1. 4,36
2. 18,36
3. 2,00
4. 45,44
5. 834,88
6. 29,99
7. 492,63
8. 9,33
9. 16,45
10. 74,98
Deel 2: Afronding tot die naaste 10, 100 en 1
Deel 3: Wetenskaplike notasie
Aktiwiteit 3
1.1 2,7 × 106
1.2 4,5 × 103
1.3 5,6 × 10-7
1.4 1,8 × 10-4
2.1 640 000
2.2 7 230 000 000
2.3 0,000 004 3
2.4 0,000 000 007 5
Deel 4: Persentasies
Aktiwiteit 4
1.1 0,45 × R2 500 = R1 125
1.2 0,3333 × R8 500 = R2 833,33
2. 38 75 × 100 = 50,66% ≈ 51%
3. ’n Paar tekkies: 115% × R189,99 = R218,49
’n Denimbroek: 115% × R539,99 = R620,99
’n T-hemp: 115% × R125,90 = R144,79
’n Serp: 115% × R85,99 = R98,89
4. P × 115% = R185 000
P = 185 000 115% of 185 000 1,15
P = R160 869,57
Sample
Die bakkie sou R160 869,57 gekos het.
5. 100% + 2,3% = 102,3%
P × 102,3% = R16,30
P = R16,30 ÷ 102,3%
P = R15,93
Motoriste het R15,93 voor die styging betaal.
6. Persentasiedaling****
huidige waarde – vorige waarde vorige waarde × 100