Gr 12-Wiskundige-Geletterdheid

Page 1


Besit en gepubliseer deur Optimi, deel van Optimi Central Services (Edms) Bpk. Impalalaan 7, Doringkloof, Centurion, 0157 info@optimi.co.za www.optimi.co.za

© Optimi

Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op Outeursreg, mag geen gedeelte van hierdie boek in enige vorm of op enige manier elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring, bandopname, of enige inligtingstoring-en-herwinningstelsel, gereproduseer of versend word sonder die uitgewer se skriftelike toestemming nie.

Die uitgewer dra geen verantwoordelikheid vir die voortbestaan of akkuraatheid van URL’e van eksterne webwerwe of webwerwe van derde partye waarna daar in hierdie publikasie verwys word nie, en waarborg nie dat enige inhoud op sulke webwerwe akkuraat of toepaslik is, of sal bly nie.

Daar is gevalle waar ons nie die kopiereghouer kon kontak of opspoor nie. Die uitgewer is bereid om enige foute of weglatings so gou as moontlik reg te stel indien die saak onder ons aandag gebring word.

Reg.nr.: 2011/011959/07

Wiskundige Geletterdheid

Fasiliteerdersgids

Graad 12

2212-A-MAL-FG01

2212-A-MAL-FG01

Aangepas vir KABV

E Brönn A Kies

G12 ~ Wiskundige Geletterdheid

Leselemente

AKTIWITEIT

Formatiewe assessering om kandidate se vordering en kennis aan die einde van elke les te toets.

STUDEER/HERSIENING

Afbakening of opsomming van werk wat vir toetse en eksamens hersien moet word

Sample

G12 ~ Wiskundige Geletterdheid

Voorwoord

Aanvullende boeke

Enige ander boek kan aanvullend tot die handleiding gebruik word. Dit is altyd goed om ander handboeke as aanvulling te gebruik om sodoende ’n breër perspektief van die vak te ontwikkel

• Die Antwoord-reeks: Graad 12 Wiskundige Geletterdheid 3 in 1

• Wiskundige Geletterdheid vir die Klaskamer Graad 12 Leerderboek

Assesseringsvereistes

Daar word regdeur hierdie fasiliteerdersgids na DV1, DV2, DV3 en DV4 verwys. Dit verwys na die denkvlak wat vereis word om die spesifieke vraag te kan beantwoord.

Die denkvlakke stel die volgende vaardighede voor

• Denkvlak 1

Ken of weet

• Denkvlak 2

Toepassing van prosedures in bekende kontekste

• Denkvlak 3

Toepassing van prosedures met meervoudige stappe in ’n verskeidenheid kontekste

• Denkvlak 4

Beredenering en oorweging

Wanneer take, ondersoeke en veral toetse en eksamens opgestel word, word die volgende riglyne gebruik om te bepaal hoeveel punte die vrae by elke denkvlak sal tel.

Verspreiding van punte volgens die denkvlakke

Sample

Denkvlakke

Persentasie van punte toegeken

Denkvlak 1: Kennis 30% (±5%)

Denkvlak 2: Toepassing van prosedures in bekende kontekste 30% (±5%)

Denkvlak 3: Toepassing van prosedures met meervoudige stappe in ’n verskeidenheid kontekste

(±5%)

Denkvlak 4: Beredenering en oorweging 20% (±5%)

G12 ~ Wiskundige Geletterdheid

Die assesseringsprogram

Verwys na Impaq se aanlyn platform vir assesseringstake, eksamens en die assesseringsplan.

Jaarplan

1 Hersiening van basiese vaardighede

2 Meting: Herleidings en tyd

3 Finansies: Gelykbreekanalise, inkomste-enuitgawestaat en begrotings

4 Datahantering

5 Finansies: Rente en inflasie

6 Kaartwerk

7 Meting – Omtrek, oppervlakte en volume

8 Finansies – Belasting, wisselkoers

9 Kaarte, vloer- en aansigplanne, modelle en skaaltekeninge

10 Waarskynlikheid

Kwartaal 1

Januarie – Maart

Kwartaal 2

April – Junie

Kwartaal 3

Julie – Augustus

Hersiening

November: Eindeksamen Sample

September: Rekordeksamen

Voorgestelde tyd om aan elke eenheid te spandeer

Die tydsindeling per onderwerp dien slegs as riglyn en kan volgens kandidate se pas aangepas word. Hou in gedagte dat kandidate eers die betrokke lesse moet afhandel voordat hulle ’n toets of betrokke eksamen kan aflê.

Kandidate moet 4,5 uur per week aan Wiskundige Geletterdheid spandeer. Let op dat hierdie tydsindeling per week alle aktiwiteite, assesserings en eksamens uitsluit en slegs ’n aanduiding is van die tyd wat aan teoretiese aspekte spandeer moet word. Indien kandidate stadiger werk, moet die nodige aanpassings gemaak word sodat hulle steeds al die werk betyds onder die knie kry.

Die voorgestelde onderrigtyd per week:

Deel 1: Afronding

Aktiwiteit 1

1. 2,36

2. 0,36

3. 2,00

4. 13,44

5. 234,88

Deel 2: Afronding tot naaste 10, 100 en 1 000

Aktiwiteit 2

1. 60

2. 300 3. 1 000

Deel 3: Wetenskaplike notasie

EENHEID 1: HERSIENING VAN BASIESE VAARDIGHEDE Sample

Aktiwiteit 3

1.1 4,8 × 106

1.2 2,5 × 103 1.3 1,2 × 10-7 1.4 2,3 × 10-4

2.1 340 000

2.2 6 280 000 000 2.3 0,0000023

2.4 0,0000000045

Deel 4: Persentasies

Aktiwiteit 4

1.1 0,35 × R1 500 = R525

1.2 0,3333 × R4 500 = R1 500

2. 46 75 × 100 = 61,33% ≈ 61%

3. Sjokoladestafies: 115% × R6,25 = R7,19

Lekkers: 115% × R3,45 = R3,97

Skyfies: 115% × R4,20 = R4,83

Koeldrankblikkies: 115% × R5,85 = R6,73

4. P × 115% = R25 000

P = 25 000 115% of 25 000 1,15

P = R21 739,13

Die motorfiets sou R21 739,13 gekos het.

5. 100% – 1,3% = 98,7%

P × 98,7% = R12,34

P = R12,34 ÷ 98,7%

P = R12,50

Motoriste het R12,50 voor die daling betaal.

6. Persentasiedaling****

135 235 235 × 100 = –42,55% ≈ 43%

(die minus dui op die afslag/daling)

7. 36 minute : 1 uur

36 minute : 60 minute

36 60 × 100 = 60% Sample

• Omvattende verduidelikings van wiskundige konsepte in eenvoudige taal.

• Praktiese, alledaagse voorbeelde.

• Aktiwiteite wat leerders se toepassing van kennis en hul redeneervermoë uitdaag.

• Die fasiliteerdersgids bevat stap­vir­stap­bewerkings en antwoorde.

• Sluit ’n formuleblad en alfabetiese lys van wiskundige terme in vir maklike verwysing.

• Gebruik in die klaskamer of tuis.

home classroom college workplace

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.