Wiskunde Werkboek 3 Kwartaal 3 Graad 1

Page 1


Wiskunde Werkboek 3 Kwartaal 3

Graad 1

Naam:

Klas:

Besit en gepubliseer deur Optimi, deel van Optimi Central Services (Edms) Bpk. Impalalaan 7, Doringkloof, Centurion, 0157 info@optimi.co.za www.optimi.co.za

© Optimi

Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op Outeursreg, mag geen gedeelte van hierdie boek in enige vorm of op enige manier elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring, bandopname, of enige inligtingstoring-en-herwinningstelsel, gereproduseer of versend word sonder die uitgewer se skriftelike toestemming nie.

Die uitgewer dra geen verantwoordelikheid vir die voortbestaan of akkuraatheid van URL’e van eksterne webwerwe of webwerwe van derde partye waarna daar in hierdie publikasie verwys word nie, en waarborg nie dat enige inhoud op sulke webwerwe akkuraat of toepaslik is, of sal bly nie.

Daar is gevalle waar ons nie die kopiereghouer kon kontak of opspoor nie. Die uitgewer is bereid om enige foute of weglatings so gou as moontlik reg te stel indien die saak onder ons aandag gebring word.

Reg.nr.: 2011/011959/07

Wiskunde

Werkboek 3

Kwartaal 3

Graad 1

Í7!È-A-MAM-WB03>Î 2301-A-MAM-WB03 Sample

Aangepas vir KABV
H Erasmus

Inhoudsopgawe

Aktiwiteit 1: Optel

Doen die somme. Kleur die prent volgens die kleurskaal in. 8 = 9 = 10= 11 = 4

Aktiwiteit 2: Groepe

Trek sirkels om die visse om groepies van 5 te maak.

Trek sirkels om die kersies met 5 kersies in elke groep.

Kleur die kleinste getal geel in. 8 9 11 13 12 7 11 9 12 11 15 10 4 14 13 10 10 15

Kleur die grootste getal rooi in. 12 13 6 9 13 10 15 9 10 12 14 15 8 7 11 12 13 14 Sample

Aktiwiteit 4: Verdubbel

Teken dubbel soveel kolletjies. Sample

Aktiwiteit 5: Patrone

Maak jou eie patroon deur 2 verskillende kleure en 2 verskillende vorms te gebruik.

Maak jou eie patroon deur 3 verskillende kleure en 3 verskillende vorms te gebruik.

Voltooi die patrone.

• Daaglikse lesse wat maklik is om aan te bied, vir die hele jaar.

• Drie sessies ’n dag wat die verskillende leerareas kombineer.

• Mondelingse, praktiese en Ageskrewe aktiwiteite om nuwe konsepte bekend te stel.

• Volkleur fasiliteerderhulpmiddel, -leerderhulpmiddel en -werkboek vir elke kwartaal.

• Omvattende verduidelikings van konsepte in eenvoudige taal.

• Gebruik in die klaskamer of tuis.

home classroom college workplace

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.