Wiskunde Werkboek 4 Kwartaal 4 Graad 1

Page 1


Graad 1

Naam: Klas: Wiskunde Werkboek 4 Kwartaal 4

Besit en gepubliseer deur Optimi, deel van Optimi Central Services (Edms) Bpk. Impalalaan 7, Doringkloof, Centurion, 0157 info@optimi.co.za www.optimi.co.za

© Optimi

Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op Outeursreg, mag geen gedeelte van hierdie boek in enige vorm of op enige manier elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring, bandopname, of enige inligtingstoring-en-herwinningstelsel, gereproduseer of versend word sonder die uitgewer se skriftelike toestemming nie.

Die uitgewer dra geen verantwoordelikheid vir die voortbestaan of akkuraatheid van URL’e van eksterne webwerwe of webwerwe van derde partye waarna daar in hierdie publikasie verwys word nie, en waarborg nie dat enige inhoud op sulke webwerwe akkuraat of toepaslik is, of sal bly nie.

Daar is gevalle waar ons nie die kopiereghouer kon kontak of opspoor nie. Die uitgewer is bereid om enige foute of weglatings so gou as moontlik reg te stel indien die saak onder ons aandag gebring word.

Reg.nr.: 2011/011959/07

Wiskunde

Werkboek 4

Kwartaal 4

Graad 1

Í7!È-A-MAM-WB04LÎ 2301-A-MAM-WB04 Sample

Aangepas vir KABV
H Erasmus

Aktiwiteit 1: Patrone

Gebruik doppies, strooitjies, kurke of enige ander materiaal om verskillende verfpatrone te maak.

Aktiwiteit 2: Optel

Doen die somme en kleur die prent volgens die kleurskaal in.

Aktiwiteit 3: Vorms

Trek ’n rooi streep oor al die reguit kante en ’n groen streep oor al die ronde rante. Sample

Aktiwiteit 4: Aftrek

Doen die somme en kleur die prent volgens die kleurskaal in.

Aktiwiteit 5: Getalname

Verbind elke getalnaam met sy getalsimbool.

Kan jy nog onthou hoe om hierdie optelsomme te doen?

7 2 1 8

5 2 4 3 2 4 3 3 Sample

Aktiwiteit 6: Orden getalle

Sê die volgende getalle hardop. 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20

Vul die ontbrekende getalle in.

• Daaglikse lesse wat maklik is om aan te bied, vir die hele jaar.

• Drie sessies ’n dag wat die verskillende leerareas kombineer.

• Mondelingse, praktiese en Ageskrewe aktiwiteite om nuwe konsepte bekend te stel.

• Volkleur fasiliteerderhulpmiddel, -leerderhulpmiddel en -werkboek vir elke kwartaal.

• Omvattende verduidelikings van konsepte in eenvoudige taal.

• Gebruik in die klaskamer of tuis.

home classroom college workplace

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.