Wiskunde Werkboek 1 Kwartaal 1 Graad 2

Page 1


Wiskunde Werkboek 1 Kwartaal 1 Graad 2

Naam:

Klas:

Besit en gepubliseer deur Optimi, deel van Optimi Central Services (Edms) Bpk. Impalalaan 7, Doringkloof, Centurion, 0157 info@optimi.co.za www.optimi.co.za

© Optimi

Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op Outeursreg, mag geen gedeelte van hierdie boek in enige vorm of op enige manier elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring, bandopname, of enige inligtingstoring-en-herwinningstelsel, gereproduseer of versend word sonder die uitgewer se skriftelike toestemming nie.

Die uitgewer dra geen verantwoordelikheid vir die voortbestaan of akkuraatheid van URL’e van eksterne webwerwe of webwerwe van derde partye waarna daar in hierdie publikasie verwys word nie, en waarborg nie dat enige inhoud op sulke webwerwe akkuraat of toepaslik is, of sal bly nie.

Daar is gevalle waar ons nie die kopiereghouer kon kontak of opspoor nie. Die uitgewer is bereid om enige foute of weglatings so gou as moontlik reg te stel indien die saak onder ons aandag gebring word.

Reg.nr.: 2011/011959/07

Wiskunde

Werkboek 1

Kwartaal 1

Graad 2

Aangepas vir KABV
W Drijfhout H Erasmus
Í4”È-A-MAM-WB01!Î

Aktiwiteit 1: Getalkombinasies

Plak jou papierhande op die regte plekke. Nommer die vingers van 1 tot 10. Smeer gom net aan die palm van die hand sodat die vingers kan ombuig. Dit is my regterhand Dit is my linkerhand

Aktiwiteit 2: Patrone

Voltooi die vormpatrone.

Voltooi die getalpatrone.

3; 4; 5; 3; 4; 5; ____; ____; ____; ____; ____; ____

2; 2; 4; 2; 2; 4; ____; ____; ____; ____; ____; ____

10; 9; 8; 10; 9; 8; ____; ____; ____; ____; ____; ____

5; 4; 3; ____; ____; ____; ____; ____; ____; ____; ____; ____

Aktiwiteit 3: Getalname en getalsimbole

Pas die getalnaam by die regte getalsimbool en die regte aantal kolle.

dertien

twaalf

sestien

twee

vyftien

vyf-en-twintig negentien drie

Aktiwiteit 4: Getallelyne

Gebruik die getallelyne om die optelsomme te doen.

3 + 4 = ____

5 + 5 = ____

4 + 5 = ____

Aktiwiteit 5: Optel

Doen die somme en kleur die prent volgens die kleurskaal in.

Aktiwiteit 6: Tel

Tel vorentoe.

a) 80; 81; 82; ____; ____; ____; ____; ____; ____; ____; ____; ____; ____; __; ____; ____; ____; ____; ____; ____;

b) 25; ____; ____; ____; 29; ____; ____; ____; ____; ____; ____;

c) 44;

Tel terug.

a) 90; 89; 88; 87; ____; ____; ____; ____; ____; ____; ____; ____;

b) 33; 32;

Verbind die kolle (1 tot 80) en kleur die prentjie in.

Aktiwiteit 7: Orden getalle

Omkring die ewe getalle met groen en die onewe getalle met rooi.

8; 9; 2; 0; 70; 5; 45; 90; 100; 34; 23

78; 47; 12; 56; 34; 15; 16; 70; 77; 45; 30

101; 42; 64; 17; 60; 13; 18; 22; 26; 89

99; 32; 19; 58; 97; 58; 16; 57; 39; 36

Rangskik die getalle van groot na klein.

34; 12; 50; 17; 67; 45; 30; 2; 0; 6

Rangskik die getalle van klein na groot.

12; 45; 0; 3; 32; 25; 33; 17; 4; 15

Doen die optelsomme.

Aktiwiteit 8: Optel op die getallelyn

Doen die optelsomme op die getallelyne.

a) Piet eet 5 appels, Karel eet 4 appels en Sampie eet 3 appels.

Hoeveel appels eet hulle altesaam?

Getalsin: ________________________

Hulle eet altesaam ________ appels.

b) Daar is 6 kinders in my motor. Ek laai nog 6 kinders op.

Hoeveel kinders is in my motor?

Getalsin: ____________________________

Daar is __________ kinders in my motor.

c) 8 + 4 + 3 = ____

7 + 3 + 5 = ____

Aktiwiteit 9: Tel

Aktiwiteit 10: Getalpatrone

Voltooi die getalpatrone.

a) 1; 3; 5; ____; ____; ____; ____; ____; ____; 19

b) 11; 12; 13; ____; ____; ____; ____; ____; 19

c) 3; 6; ____; ____; ____; ____; ____; ____; 27

d) 20; 19; ____; ____; ____; ____; ____; ____; 12

e) 2; 4; 6; ____; ____; ____; ____; ____; 18

f) 1; 11; 21; ____; ____; ____; ____; ____; ____; 91

Doen die somme. 12 11 9 7 3 0 6 10 5 9 10 6 + 5 + 10 – 3 SAMPLE

Aktiwiteit 11: Getalname en getalsimbole

Skryf die getalnaam by die getalsimbool en teken die regte aantal kolletjies in die blokkie.

• Daaglikse lesse wat maklik is om aan te bied, vir die hele jaar.

• Drie sessies ’n dag wat die verskillende leerareas kombineer.

• Mondelingse, praktiese en Ageskrewe aktiwiteite om nuwe konsepte bekend te stel.

• Volkleur fasiliteerderhulpmiddel, -leerderhulpmiddel en -werkboek vir elke kwartaal.

• Omvattende verduidelikings van konsepte in eenvoudige taal.

• Gebruik in die klaskamer of tuis.

home classroom college workplace

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.