Wiskunde Werkboek 2 Kwartaal 2 Graad 2

Page 1


Graad 2

Naam: Klas: Wiskunde Werkboek 2 Kwartaal 2

Besit en gepubliseer deur Optimi, deel van Optimi Central Services (Edms) Bpk. Impalalaan 7, Doringkloof, Centurion, 0157 info@optimi.co.za www.optimi.co.za

© Optimi

Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Wet op Outeursreg, mag geen gedeelte van hierdie boek in enige vorm of op enige manier elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring, bandopname, of enige inligtingstoring-en-herwinningstelsel, gereproduseer of versend word sonder die uitgewer se skriftelike toestemming nie.

Die uitgewer dra geen verantwoordelikheid vir die voortbestaan of akkuraatheid van URL’e van eksterne webwerwe of webwerwe van derde partye waarna daar in hierdie publikasie verwys word nie, en waarborg nie dat enige inhoud op sulke webwerwe akkuraat of toepaslik is, of sal bly nie.

Daar is gevalle waar ons nie die kopiereghouer kon kontak of opspoor nie. Die uitgewer is bereid om enige foute of weglatings so gou as moontlik reg te stel indien die saak onder ons aandag gebring word.

Reg.nr.: 2011/011959/07

Wiskunde

Werkboek 2

Kwartaal 2

Graad 2

SAMPLE

Aangepas vir KABV
W Drijfhout H Erasmus
Í4”È-A-MAM-WB02/Î

Inhoudsopgawe

Aktiwiteit 1: Tel en plekwaarde

Vul die ontbrekende getalle in.

Teken die regte aantal krale op die stokkies.

Aktiwiteit 2: Getalname en getalsimbole

Kleur die ballonne met dieselfde getalnaam en getalsimbool dieselfde in.

Tel vorentoe.

Aktiwiteit 3: Skat en tel

Skat hoeveel items daar is, maak groepe van 2, 5 en 10 en tel dan.

Aktiwiteit 4: Hoofrekene en halvering

Beantwoord die vrae.

Hoeveel is 2 minder as:

Aktiwiteit 5: Getalkombinasies

Voltooi die busse deur die regte getalkombinasies in te vul.

Rangskik die getalle van groot na klein.

Rangskik die getalle van klein na groot.

Aktiwiteit 6: Plekwaarde

Teken die regte aantal krale op die stokkies.

Tel die krale en skryf die getal neer.

Tel vorentoe.

Aktiwiteit 7: Skat en tel

Skat hoeveel items daar is, maak groepe van 2, 5 en 10 en tel dan. Ek skat: ________

Aktiwiteit 8: Plekwaarde

Teken die regte aantal krale op die stokkies.

Breek die getalle op in tiene en ene.

Tel die krale en skryf die getal neer.

Skryf nou die getalle in die blokkies en breek hulle weer op in tiene en ene.

Aktiwiteit 9: Halvering en verdubbeling

Voltooi

Aktiwiteit 10: Getallelyne

Gebruik die getallelyn om die somme te doen.

• Daaglikse lesse wat maklik is om aan te bied, vir die hele jaar.

• Drie sessies ’n dag wat die verskillende leerareas kombineer.

• Mondelingse, praktiese en Ageskrewe aktiwiteite om nuwe konsepte bekend te stel.

• Volkleur fasiliteerderhulpmiddel, -leerderhulpmiddel en -werkboek vir elke kwartaal.

• Omvattende verduidelikings van konsepte in eenvoudige taal.

• Gebruik in die klaskamer of tuis.

home classroom college workplace

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.