Graad 2
Klas:
Wiskunde
Werkboek 4
Kwartaal 4
Graad 2
Klas:
Werkboek 4
Kwartaal 4
Graad 2
Skryf die getalsimbool in die liggie langs die getalnaam. vyftien twintig veertien
negentien
agt-en-twintig
vyf-en-dertig
drie-en-vyftig
vier-en-negentig
een-en-sewentig
twee-en-sestig
vyf-en-tagtig honderd-en-agt
honderd-en-dertig honderd-vyf-en-sewentig honderd-nege-en-negentig honderd-ses-en-veertig honderd-drie-en-twintig
tweehonderd honderd-en-twaalf honderd-vier-en-vyftig honderd-een-en-sestig honderd-agt-en-tagtig
Voltooi die 100-kaart.
a) 65 _____ 55
b) 43 _____ 56
c) 100 _____ 99
d) 47 _____ 48
e) 73 _____ 37
f) 98 _____ 97
g) 54 _____ 54
Tel vorentoe.
h) 82 _____ 89
i) 32 _____ 33
j) 39 _____ 39
k) 86 _____ 68
l) 28 _____ 73
m) 65 _____ 65
n) 41 _____ 14
a) 180; 181; 182; ______; ______; _______; _______
Vul die simbole in. SAMPLE
b) 172; 174; 176; ______; ______; _______; _______
c) 184; 186; 188; ______; ______; _______; _______
d) 160; 165; 170; ______; ______; _______; _______
e) 190; 191; 192; ______; ______; _______; _______
Skryf die getal neer wat deur die ingekleurde blokkies voorgestel word.
Teken die regte aantal krale op die stokkies.
Tel die krale en skryf die getal neer wat voorgestel word.
Doen die kettingsom. + 10 – 2 + 6 – 1 + 3 10 – 2 – 10 – 3 + 1 – 1
Vul die ontbrekende getalle in.
Doen die groeiende somme.
a) 2 + 2 =
b) 12 + 2 =
c) 22 + 2 =
d) 32 + 2 =
e) 42 + 2 =
f) 52 + 2 =
g) 4 + 5 =
h) 14 + 5 =
i) 24 + 5 =
j) 34 + 5 =
k) 44 + 5 =
l) 54 + 5 =
m) 1 + 3 = n) 11 + 3 = o) 21 + 3 = p) 31 + 3 = q) 41 + 3 = r) 51 + 3 = s) 2 + 6 = t) 12 + 6 = u) 22 + 6 = v) 32 + 6 = w) 42 + 6 =
x) 52 + 6 =
Doen die groeiende somme.
a) 3 + 5 =
b) 13 + 5 =
c) 23 + 5 =
d) 33 + 5 =
e) 43 + 5 =
f) 53 + 5 =
g) 7 + 7 =
h) 17 + 7 =
i) 27 + 7 =
j) 37 + 7 =
k) 47 + 7 =
l) 57 + 7 =
m) 8 + 4 = n) 18 + 4 = o) 28 + 4 = p) 38 + 4 = q) 48 + 4 = r) 58 + 4 = s) 9 + 3 = t) 19 + 3 = u) 29 + 3 = v) 39 + 3 = w) 49 + 3 = x) 59 + 3 =
Doen die getalkombinasies van 11 en 12.
Breek albei getalle op om die bewerking makliker te maak.
46 + 23 = 46 + 23 = (40 + 6) + (20 + 3)
(40 + 20) + (6 + 3)
a) 27 + 62
b) 45 + 45 =
c) 51 + 46
Tel vorentoe in 2’s.
• Daaglikse lesse wat maklik is om aan te bied, vir die hele jaar.
• Drie sessies ’n dag wat die verskillende leerareas kombineer.
• Mondelingse, praktiese en Ageskrewe aktiwiteite om nuwe konsepte bekend te stel.
• Volkleur fasiliteerderhulpmiddel, -leerderhulpmiddel en -werkboek vir elke kwartaal.
• Omvattende verduidelikings van konsepte in eenvoudige taal.
• Gebruik in die klaskamer of tuis.
home classroom college workplace